NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
TOERISME
NASIENRIGLYN
EKSEMPLAAR
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 





View all
TOURISM GR11 MEMO NOV2020 AFR D
Tourism · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Pages
- 13
- File size
- 233.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B9
1.1.2 D9
1.1.3 D9
1.1.4 B9
1.1.5 A9
1.1.6 A9
1.1.7 C9
1.1.8 A9
1.1.9 C9
1.1.10 C9
1.1.11 A9
1.1.12 A9
1.1.13 B9
1.1.14 C9
1.1.15 D9
1.1.16 D9
1.1.17 C9
1.1.18 B9
1.1.19 B9
1.1.20 B9 (20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 D9
1.2.2 G9
1.2.3 A9
1.2.4 E9
1.2.5 B9 (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 Prasa 9
1.3.2 deel 9
1.3.3 Geskeduleerde toer 9
1.3.4 Wêreldverspreidingstelsel 9
1.3.5 Luister aandagtig 9 (5 x 1) (5)
1.4 1.4.1 Serengeti Nasionale Park 9
1.4.2 Sanipas 9
1.4.3 Koninklike Heuwels van Ambohimanga 9
1.4.4 Mkhaya-natuureservaat 9
1.4.5 Visrivier Canyon 9 (5 x 1) (5)
1.5 1.5.1 B9
1.5.2 C9
1.5.3 E9
1.5.4 D9
1.5.5 A9 (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 3
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2
2.1 Ontspanningstoeris 99
x Natuurliefhebber
x Gesondheidstoeris (2)
2.2 Kroeg en sitkamer-area 99
x restaurant
x spa
x fiksheidsentrum
x swembad (2)
2.3 Die restaurant 9sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te
gebruik.
Motivering: die spesiale aanbod sluit slegs ontbyt daagliks in. Gaste sal
dus ander maaltye by die restaurant moet eet. 99
OF
x Die kroeg sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te
gebruik.
x Motivering: gaste gaan dalk ʼn drankie by die kroeg wil koop tydens
hul verblyf.
OF
x Die spa sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te gebruik.
x Motivering: gaste gaan dalk ʼn spa-behandeling wil hê.
OF
x Die fiksheidsentrum sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys
te gebruik.
x Motivering: gaste gaan dalk wil oefeninge tydens hul verblyf doen. (3)
2.4 Lae seisoen 9
x Winter (1)
[8]
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
4 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 C 9 (1)
3.1.2 A 9
x B (1)
3.1.3 Britse Pond 9
x Pond Sterling (1)
3.1.4 VSD 9 (1)
3.1.5 Buitelandse valuta-handelaar 99
x Bureau de change
x Kommersiële bank (2)
3.2 3.2.1 ZAR 10 500,00 ÷ 9 23,53 9 = £446,24 9
OF
£446,24 999 (3)
3.2.2 ZAR 9 800,00 ÷ 920,24 9 = €484,19 9
OF
€484,19 999 (3)
[12]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 5
AFDELING C: TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR-EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 A– Okavango-delta 99
B– Victoria-watervalle 99
C– Karibameer 99
D– Berg Kilimanjaro 99
E– Stone Town van Zanzibar 99
F– Cahora Bassa-dam 99 (6 x 2) (12)
4.2 Bootrit 99 (2)
x Mokoro-safari
4.3 Visvang 99
x Bootry
x Swem (2)
4.4 Hierdie twee aantreklikhede is op die grens tussen die twee lande
geleë. 99
x Hierdie twee aantreklikhede is op die Zambezi-rivier tussen
Zimbabwe en Zambië geleë. (2)
[18]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Die kulturele ervaring is eie aan die gebied en kan nêrens
anders ervaar word nie. 99 (2)
5.1.2 Kleredrag 99`
Kuns en handwerk 99
Cuisine (kos) 99 (Enige volgorde) (3 x 2) (6)
5.1.3 Elke kunssoort word by die Nasionale Kunstefees
verteenwoordig, van teater, dans, opera, kabaret, die skone
kunste, handwerkkuns, klassieke musiek, jazz tot voorlesings
van gedigte. 99
Daar is iets vir elke smaak met handwerkstalletjies, techno
danssessies (raves), middel-eeuse feesmaaltye, kuber-kafee’s,
karnavalle, straatsangers en staptoere. 99
x Die fees dien as ʼn platform vir beide erkende en ontluikende
Suid-Afrikaanse kunstenaars van ʼn verskeidenheid kulturele
agtergronde.
x Die Nasionale Kunstefees dien as ʼn platform vir kulturele
innovering en ontwikkeling. (2 x 2) (4)
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
6 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020)
5.2 5.2.1 paleontologiese 99 (2)
5.2.2 Enkele van die opgrawings is op hulle oorspronklike plek
bewaar sodat lede van die publiek oor die terrein en die
wonderlike diere wat daar ontdek is kan leer. 99
x Fossiele wat verwyder is, is by die Iziko Nasionale Museum
in Kaapstad gehuisves om die bewaring daarvan te
verseker. (2)
5.2.3 SAEHA het die Weskus-fossielpark as ʼn Nasionale
Erfenisterrein verklaar.99
Fossiele wat verwyder is by die Iziko Nasionale Museum word
in Kaapstad gehuisves om die bewaring daarvan te
verseker. 99 (2 x 2) (4)
[20]
VRAAG 6
6.1 Avontuurtoeriste 99 (2)
6.2 6.2.1 Koerante 9
Radio 9
Web-gebaseerd 9/selfoon/sosiale media/Internet (3 x 1) (3)
6.2.2 Verkoopspromosie 9
Persoonlike verkope 9
Skoue 9/uitstallings/tentoonstellings (3 x 1) (3)
6.3 MRA moes vir vlugkaartjies begroot aangesien werknemers van die
Oos-Kaap na KwaZulu-Natal moes reis om die onderneming by die
Travel & Adventure Show te verteenwoordig. 99
MRA moes vir motorverhuring begroot omdat personeel vervoer
benodig wanneer hulle in KwaZulu-Natal werk. 99
x MRA moes vir akkommodasie en voedselkostes begroot vir die
werknemers wat die onderneming by die KZN Reis-en avontuurskou
verteenwoordig het. (2 x 2) (4)
[12]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 7
AFDELING D: TOERISMESEKTORE
VRAAG 7
7.1 Doeane en immigrasiefasiliteite 9
Addisionele sekuriteitsfasiliteite 9
x Langer aanloopbane
x Fasiliteite om groter vliegtuie te kan akkommodeer
x Fasiliteite om vrag te berg en te laai (2 x 1) (2)
7.2 7.2.1 Identiteitsdokument 9
x Paspoort (1)
7.2.2 Die toedraai van bagasie hou die inhoud van die tas veilig sodat
niemand daaraan peuter of probeer diefstal pleeg. 99
x Bagasietoedraai hou die inhoud van die tas veilig indien die
tas op enige manier beskadig sou word. (2)
7.2.3 Lugkant 9 (1)
7.2.4 Vasmaak van sitplekgordels 99
Gebruik van elektroniese toerusting aanboord die vliegtuig 99
x Gebruik van suurstofmaskers indien daar ʼn noodgeval is
x Ligging van nooduitgange
x Die posisie wat die passasiers moet inneem in die geval van
ʼn noodlanding
x Berg van skinkbordtafels (2 x 2) (4)
7.2.5 Indien ’n passasier in besit is van ʼn aanboordstapkaart gee dit
aan hom/haar toegang tot die vlug. 99
x ʼn Aanboordstapkaart is bewys dat die passasier op die vlug
bespreek het en dat hy/sy vir die vlug ingeboek het. (2)
7.2.6 Die passasier moet sy/haar aanboordstapkaart en identifikasie
dokument toon. 99
Die passasier se handbagasie en enigeiets wat hy/sy dra moet
deur die X-straal-skandeerder gesit word om geskandeer te
word. 99
x Die passasier moet deur die metaalverklikker stap om te
verseker dat hy/sy geen versteekte items dra wat nie op die
vliegtuig toegelaat word nie. (2 x 2) (4)
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
8 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020)
7.3 7.3.1 Bande en voorruitdekking – R205,0099/ R41,00 per dag
x Addisionele bestuurder – R361,00 / R361,00 per
huurkontrak
x Navigasie-eenheid/GPS – R535,00 / R107,00 per dag (2)
7.3.2 R2,00 per kilometer 99 (2)
7.3.3 Kredietkaart 99 (2)
7.3.4 Standaardversekering afstanddoening: die huurder betaal ʼn
laer premie vir die huur van die voertuig maar moet ʼn hoër
bybetaling in die geval van ʼn insident (diefstal/
botsing) betaal. 99
Superversekering afstanddoening: die huurder betaal ʼn hoër
premie vir die huur van die voertuig maar sal ʼn laer bybetaling
in die geval van ʼn insident (diefstal/botsing) betaal. 99 (2 x 2) (4)
7.4 7.4.1 x Casino’s 9
x Winkels 9 (2 x 1) (2)
7.4.2 Binnekajuite is die mees basiese vlak van gemak op ʼn
toerskip.99
x Binnekajuite is die kleinste kajuit wat vir passasiers
beskikbaar is.
x Binnekajuite het nie vensters nie.
x Binnekajuite is aan die binnekant van die skip geleë. (2)
7.5 7.5.1 x Sitplekfasiliteite 9
x Badkamerfasiliteite 9 (2)
7.5.2 Pendelaar: ʼn persoon wat op ʼn gereelde basis van een plek na
die ander reis en terug. 99 (2)
7.6 Reis op ʼn luukse toerbus is goedkoper as lugreis. 99 ʼn Retoerreis in
bogenoemde voorbeeld sal in totaal R550 kos. 99 ʼn Retoervlug tussen
Durban en Pretoria sal baie meer kos. (2 x 2) (4)
7.7 7.7.1 Aangesien drie van die grootste konferensiesentrums in Suid-
Afrika binne bereik van ʼn Gautreinstasie is kan dit lei tot ʼn
toename in die getal besigheids-/MICE/MESE toeriste na
Gauteng. 99 (2)
7.7.2 Die Gautrein Gouekaart word gebruik om vir ritte op die Gautrein
busskakelnetwerk te betaal. 99 (2)
7.7.3 ʼn Reisiger op die Gautrein-busskakelnetwerk kan brandstof
bespaar deur nie sy/haar eie voertuig te gebruik nie, maar van
die Gautrein-bus gebruik te maak. 99 (2)
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 9
7.8 7.8.1 Motivering 9
Toewyding 9
x Vermoë om onafhanklik te werk
x Bereidwilligheid om risiko’s te neem
x Kreatiwiteit
x Vermoë om ʼn geleentheid raak te sien en aan te gryp
LET WEL: Aanvaar enige relevante entrepreneurs-
vaardighede. (2 x 1) (2)
7.8.2 Positiewe gesindheid 9
ʼn Goeie spanspeler 9
x Hoflikheid
x Entoesiasme
x Respek
x Geduld
LET WEL: Aanvaar enige relevante persoonlikheids-
eienskappe. (2 x 1) (2)
7.8.3 Gepaste infrastruktuur 99
x Kompetisie
x Tekort aan kennis oor beskikbare tegnologie
x Regeringsregulasies
x Veranderinge in die mark (2)
[50]
TOTAAL AFDELING D: 50
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
10 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING E: PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
TOERISME, KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 8
8.1 8.1.1 Om plaaslike toerisme volumes te verhoog. 99
Om ʼn reiskultuur onder Suid-Afrikaners aan te moedig. 99
(Enige volgorde) (2 x 2) (4)
8.1.2 Reisopsie A:
Hoë-lewe entoesiaste 99
Rede:
Reis is ʼn manier om hulle sosiale status te verhoog, en om die
fyner dinge in die lewe in nuwe omstandighede te ervaar. 99
x Verkies ʼn naweek vakansie gevul met aktiwiteite in vergelyking
met ʼn rustige naweek wegbreek.
x Het R10 000 of meer besteebare inkomste per maand.
OF
x Welgestelde Mzanzi-families
Rede:
x Reis gaan daaroor om uit die stad te ontsnap en ʼn geleentheid
om tyd saam met familie en vriende in verskillende omgewings
deur te bring.
x Reis gaan ook daaroor om kinders aan alternatiewe leefstyle en
aktiwiteite bloot te stel.
x Spesiale aanbiedings op hotelverblyf sal hulle aanmoedig om
binne Suid-Afrika te reis.
x Het R10 000 of meer besteebare inkomste per maand.
Reisopsie B:
Spontane Sakpasverkenners 99
Rede:
Verkies ʼn naweek vakansie gevul met aktiwiteite in vergelyking met
ʼn rustige naweek wegbreek. 99
x Reis is ʼn manier om nuwe mense te ontmoet en nuwe plekke
en ervarings te ontdek.
x Reis om weg te kom van die eentonigheid van die daaglikse
lewe.
x Reis om lewenservaringe aan te vul en opwindende
herinneringe te skep.
x Het ongeveer R5 000 of meer besteebare inkomste per maand.
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 11
Reisopsie C:
Ervare ontspanningsoekers 99
Rede:
Reis om weg te breek, te ontspan en kwaliteit tyd saam met
geliefdes deur te bring. 99
x Reis is ʼn leefstyl en ʼn noodsaaklikheid.
x Hierdie groep verbruikers verstaan die waarde van
reiservarings en herinneringe bo handelsware.
x Het R5 000 of meer besteebare inkomste per maand. (3 x 4) (12)
8.2 ʼn Toename in die volume toeriste sal ʼn inkomste vir SAOG-lidlande
genereer deur toeriste-besteding, bv. verblyf, aantreklikhede, inkopies
en vervoer. 99
Toerisme is arbeidsintensief en talle mense sal in diens geneem
word. 99
Die vermenigvuldigereffek sal in werking tree wat tot ekonomiese groei
sal lei. 99
x ʼn Toename in internasionale besoekers sal tot buitelandse valuta-
inkomste lei.
x Daar sal ʼn aanvraag ontstaan vir nuwe en verbeterde toerisme
infrastruktuur ontwikkeling, bv. lughawens en kommunikasie-
netwerke.
x Groei in streekstoerisme sal buitelandse beleggings lok. (3 x 2) (6)
[22]
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
12 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 9
9.1 9.1.1 (a) Varkvleis 99
x Haasvleis
x Volstruis
x Skulpvis
x ’n Kombinasie van vleis en suiwelprodukte (2)
(b) Varkvleis99
x Kossoorte wat nie Halaal is nie (2)
(c) Vleis99
x Vis
x Eiers (2)
9.1.2 Toeriste-tevredenheid sal toeneem. 99
Toeriste sal na die land terugkeer (herbesoeke). 99
x Positiewe mondelingse advertensie sal ander toeriste
aanmoedig om die land te besoek.
x ʼn Toename in toeriste getalle sal tot verhoogde verkope lei.
x Suid-Afrika se beeld as ʼn voorkeurbestemming sal verbeter.
x Positiewe mondelingse advertensie sal die
bemarkingsbegroting verminder.
x Daar sal minder kliënteklagtes wees.
x ʼn Toename in toeristegetalle sal tot werkskepping en
vaardigheidsontwikkeling lei.
x Suid-Afrika sal ʼn mededingende voordeel bo ander lande hê.
x ʼn Toename in toeristegetalle sal tot nuwe, verbeterde
infrastruktuur ontwikkeling lei.
x Werknemers sal groter werkstevredenheid ervaar.
LET WEL: Kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik. (2 x 2) (4)
9.2 9.2.1 Geskrewe 99
x E-pos
x webtuiste
x aanlyn (2)
9.2.2 Bied die gaste:
ʼn Geskenkbewys vir een aand se gratis verblyf vir hulle volgende
besoek. 99
x ʼn Gratis geskenkbewys vir ʼn maaltyd
x ʼn Volle terugbetaling
x ʼn Brief om verskoning te vra (2)
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 13
9.2.3 Bevredigende hantering van die klagte sal:
Die bestuur help om aspekte wat verbetering benodig te
identifiseer. 99
Kliëntetevredenheid verbeter. 99
x Herbesoeke aanmoedig.
x ʼn Beter onderneming bou.
x Tot positiewe mondelinge advertering lei.
x Tot kliëntelojaliteit lei.
x Die beeld/reputasie van die hotel verbeter.
x Die bemarkingsbegroting van die hotel verminder.
x Werknemers sal minder foute maak.
x Die bestuur sal strategieë inbring om die gehalte van
produkte en dienste te verbeter.
x Goeie positiewe mondelinge advertering sal meer kliënte
lok. (2 x 2) (4)
[18]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
TOURISM GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
TOURISM GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans

Memorandum
TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D hlayiso.com

Memorandum
TOURISM GR11 MEMO NOV2020 AFR D hlayiso.com

Memorandum
TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D hlayiso.com

Memorandum
TOURISM GR11 MEMO NOV2020 ENG D hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 11 Tourism
Explore more published documents in this catalogue.











