You're offline
Skip to content
Memorandum

TOURISM GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans

Subject: TourismGrade 11202013 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 TOERISME NASIENRIGLYN EKSEMPLAAR PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
2 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 B 1.1.2 D 1.1.3 D 1.1.4 B 1.1.5 A 1.1.6 A 1.1.7 C 1.1.8 A 1.1.9 C 1.1.10 C 1.1.11 A 1.1.12 A 1.1.13 B 1.1.14 C 1.1.15 D 1.1.16 D 1.1.17 C 1.1.18 B 1.1.19 B 1.1.20 B (20 x 1) (20) 1.2 1.2.1 D 1.2.2 G 1.2.3 A 1.2.4 E 1.2.5 B (5 x 1) (5) 1.3 1.3.1 Prasa  1.3.2 deel  1.3.3 Geskeduleerde toer  1.3.4 Wêreldverspreidingstelsel  1.3.5 Luister aandagtig  (5 x 1) (5) 1.4 1.4.1 Serengeti Nasionale Park  1.4.2 Sanipas  1.4.3 Koninklike Heuwels van Ambohimanga  1.4.4 Mkhaya-natuureservaat  1.4.5 Visrivier Canyon  (5 x 1) (5) 1.5 1.5.1 B 1.5.2 C 1.5.3 E 1.5.4 D 1.5.5 A (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 3 AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTAVERHANDELING VRAAG 2 2.1 Ontspanningstoeris   Natuurliefhebber VALUTA VERHANDELING  Gesondheidstoeris (2) 2.2 Kroeg en sitkamer-area   restaurant  spa  fiksheidsentrum  swembad (2) 2.3 Die restaurant sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te gebruik. Motivering: die spesiale aanbod sluit slegs ontbyt daagliks in. Gaste sal dus ander maaltye by die restaurant moet eet.  OF  Die kroeg sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te gebruik.  Motivering: gaste gaan dalk ʼn drankie by die kroeg wil koop tydens hul verblyf. OF  Die spa sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te gebruik.  Motivering: gaste gaan dalk ʼn spa-behandeling wil hê. OF  Die fiksheidsentrum sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te gebruik.  Motivering: gaste gaan dalk wil oefeninge tydens hul verblyf doen. (3) 2.4 Lae seisoen   Winter (1) [8] Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
4 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 3 3.1 3.1.1 C  (1) 3.1.2 A   B (1) 3.1.3 Britse Pond   Pond Sterling (1) 3.1.4 VSD  (1) 3.1.5 Buitelandse valuta-handelaar   Bureau de change  Kommersiële bank (2) 3.2 3.2.1 ZAR 10 500,00 ÷  23,53  = £446,24  OF £446,24  (3) 3.2.2 ZAR 9 800,00 ÷ 20,24  = €484,19  OF €484,19  (3) [12] TOTAAL AFDELING B: 20 Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 5 AFDELING C: TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR-EN ERFENISTOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 A– Okavango-delta  B– Victoria-watervalle  C– Karibameer  D– Berg Kilimanjaro  E– Stone Town van Zanzibar  F– Cahora Bassa-dam  (6 x 2) (12) 4.2 Bootrit  (2)  Mokoro-safari 4.3 Visvang   Bootry  Swem (2) 4.4 Hierdie twee aantreklikhede is op die grens tussen die twee lande geleë.   Hierdie twee aantreklikhede is op die Zambezi-rivier tussen Zimbabwe en Zambië geleë. (2) [18] VRAAG 5 5.1 5.1.1 Die kulturele ervaring is eie aan die gebied en kan nêrens anders ervaar word nie.  (2) 5.1.2 Kleredrag ` Kuns en handwerk  Cuisine (kos)  (Enige volgorde) (3 x 2) (6) 5.1.3 Elke kunssoort word by die Nasionale Kunstefees verteenwoordig, van teater, dans, opera, kabaret, die skone kunste, handwerkkuns, klassieke musiek, jazz tot voorlesings van gedigte.  Daar is iets vir elke smaak met handwerkstalletjies, techno danssessies (raves), middel-eeuse feesmaaltye, kuber-kafee’s, karnavalle, straatsangers en staptoere.   Die fees dien as ʼn platform vir beide erkende en ontluikende Suid-Afrikaanse kunstenaars van ʼn verskeidenheid kulturele agtergronde.  Die Nasionale Kunstefees dien as ʼn platform vir kulturele innovering en ontwikkeling. (2 x 2) (4) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
6 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020) 5.2 5.2.1 paleontologiese  (2) 5.2.2 Enkele van die opgrawings is op hulle oorspronklike plek bewaar sodat lede van die publiek oor die terrein en die wonderlike diere wat daar ontdek is kan leer.   Fossiele wat verwyder is, is by die Iziko Nasionale Museum in Kaapstad gehuisves om die bewaring daarvan te verseker. (2) 5.2.3 SAEHA het die Weskus-fossielpark as ʼn Nasionale Erfenisterrein verklaar. Fossiele wat verwyder is by die Iziko Nasionale Museum word in Kaapstad gehuisves om die bewaring daarvan te verseker.  (2 x 2) (4) [20] VRAAG 6 6.1 Avontuurtoeriste  (2) 6.2 6.2.1 Koerante  Radio  Web-gebaseerd /selfoon/sosiale media/Internet (3 x 1) (3) 6.2.2 Verkoopspromosie  Persoonlike verkope  Skoue /uitstallings/tentoonstellings (3 x 1) (3) 6.3 MRA moes vir vlugkaartjies begroot aangesien werknemers van die Oos-Kaap na KwaZulu-Natal moes reis om die onderneming by die Travel & Adventure Show te verteenwoordig.  MRA moes vir motorverhuring begroot omdat personeel vervoer benodig wanneer hulle in KwaZulu-Natal werk.   MRA moes vir akkommodasie en voedselkostes begroot vir die werknemers wat die onderneming by die KZN Reis-en avontuurskou verteenwoordig het. (2 x 2) (4) [12] TOTAAL AFDELING C: 50 Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 7 AFDELING D: TOERISMESEKTORE VRAAG 7 7.1 Doeane en immigrasiefasiliteite  Addisionele sekuriteitsfasiliteite   Langer aanloopbane  Fasiliteite om groter vliegtuie te kan akkommodeer  Fasiliteite om vrag te berg en te laai (2 x 1) (2) 7.2 7.2.1 Identiteitsdokument   Paspoort (1) 7.2.2 Die toedraai van bagasie hou die inhoud van die tas veilig sodat niemand daaraan peuter of probeer diefstal pleeg.   Bagasietoedraai hou die inhoud van die tas veilig indien die tas op enige manier beskadig sou word. (2) 7.2.3 Lugkant  (1) 7.2.4 Vasmaak van sitplekgordels  Gebruik van elektroniese toerusting aanboord die vliegtuig   Gebruik van suurstofmaskers indien daar ʼn noodgeval is  Ligging van nooduitgange  Die posisie wat die passasiers moet inneem in die geval van ʼn noodlanding  Berg van skinkbordtafels (2 x 2) (4) 7.2.5 Indien ’n passasier in besit is van ʼn aanboordstapkaart gee dit aan hom/haar toegang tot die vlug.   ʼn Aanboordstapkaart is bewys dat die passasier op die vlug bespreek het en dat hy/sy vir die vlug ingeboek het. (2) 7.2.6 Die passasier moet sy/haar aanboordstapkaart en identifikasie dokument toon.  Die passasier se handbagasie en enigeiets wat hy/sy dra moet deur die X-straal-skandeerder gesit word om geskandeer te word.   Die passasier moet deur die metaalverklikker stap om te verseker dat hy/sy geen versteekte items dra wat nie op die vliegtuig toegelaat word nie. (2 x 2) (4) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
8 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020) 7.3 7.3.1 Bande en voorruitdekking – R205,00/ R41,00 per dag  Addisionele bestuurder – R361,00 / R361,00 per huurkontrak  Navigasie-eenheid/GPS – R535,00 / R107,00 per dag (2) 7.3.2 R2,00 per kilometer  (2) 7.3.3 Kredietkaart  (2) 7.3.4 Standaardversekering afstanddoening: die huurder betaal ʼn laer premie vir die huur van die voertuig maar moet ʼn hoër bybetaling in die geval van ʼn insident (diefstal/ botsing) betaal.  Superversekering afstanddoening: die huurder betaal ʼn hoër premie vir die huur van die voertuig maar sal ʼn laer bybetaling in die geval van ʼn insident (diefstal/botsing) betaal.  (2 x 2) (4) 7.4 7.4.1  Casino’s   Winkels  (2 x 1) (2) 7.4.2 Binnekajuite is die mees basiese vlak van gemak op ʼn toerskip.  Binnekajuite is die kleinste kajuit wat vir passasiers beskikbaar is.  Binnekajuite het nie vensters nie.  Binnekajuite is aan die binnekant van die skip geleë. (2) 7.5 7.5.1  Sitplekfasiliteite   Badkamerfasiliteite  (2) 7.5.2 Pendelaar: ʼn persoon wat op ʼn gereelde basis van een plek na die ander reis en terug.  (2) 7.6 Reis op ʼn luukse toerbus is goedkoper as lugreis.  ʼn Retoerreis in bogenoemde voorbeeld sal in totaal R550 kos.  ʼn Retoervlug tussen Durban en Pretoria sal baie meer kos. (2 x 2) (4) 7.7 7.7.1 Aangesien drie van die grootste konferensiesentrums in Suid- Afrika binne bereik van ʼn Gautreinstasie is kan dit lei tot ʼn toename in die getal besigheids-/MICE/MESE toeriste na Gauteng.  (2) 7.7.2 Die Gautrein Gouekaart word gebruik om vir ritte op die Gautrein busskakelnetwerk te betaal.  (2) 7.7.3 ʼn Reisiger op die Gautrein-busskakelnetwerk kan brandstof bespaar deur nie sy/haar eie voertuig te gebruik nie, maar van die Gautrein-bus gebruik te maak.  (2) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 9 7.8 7.8.1 Motivering  Toewyding   Vermoë om onafhanklik te werk  Bereidwilligheid om risiko’s te neem  Kreatiwiteit  Vermoë om ʼn geleentheid raak te sien en aan te gryp LET WEL: Aanvaar enige relevante entrepreneurs- vaardighede. (2 x 1) (2) 7.8.2 Positiewe gesindheid  ʼn Goeie spanspeler   Hoflikheid  Entoesiasme  Respek  Geduld LET WEL: Aanvaar enige relevante persoonlikheids- eienskappe. (2 x 1) (2) 7.8.3 Gepaste infrastruktuur   Kompetisie  Tekort aan kennis oor beskikbare tegnologie  Regeringsregulasies  Veranderinge in die mark (2) [50] TOTAAL AFDELING D: 50 Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
10 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING E: PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME, KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS VRAAG 8 8.1 8.1.1 Om plaaslike toerisme volumes te verhoog.  Om ʼn reiskultuur onder Suid-Afrikaners aan te moedig.  (Enige volgorde) (2 x 2) (4) 8.1.2 Reisopsie A: Hoë-lewe entoesiaste  Rede: Reis is ʼn manier om hulle sosiale status te verhoog, en om die fyner dinge in die lewe in nuwe omstandighede te ervaar.   Verkies ʼn naweek vakansie gevul met aktiwiteite in vergelyking met ʼn rustige naweek wegbreek.  Het R10 000 of meer besteebare inkomste per maand. OF  Welgestelde Mzanzi-families Rede:  Reis gaan daaroor om uit die stad te ontsnap en ʼn geleentheid om tyd saam met familie en vriende in verskillende omgewings deur te bring.  Reis gaan ook daaroor om kinders aan alternatiewe leefstyle en aktiwiteite bloot te stel.  Spesiale aanbiedings op hotelverblyf sal hulle aanmoedig om binne Suid-Afrika te reis.  Het R10 000 of meer besteebare inkomste per maand.  Reisopsie B: Spontane Sakpasverkenners  Rede: Verkies ʼn naweek vakansie gevul met aktiwiteite in vergelyking met ʼn rustige naweek wegbreek.   Reis is ʼn manier om nuwe mense te ontmoet en nuwe plekke en ervarings te ontdek.  Reis om weg te kom van die eentonigheid van die daaglikse lewe.  Reis om lewenservaringe aan te vul en opwindende herinneringe te skep.  Het ongeveer R5 000 of meer besteebare inkomste per maand. Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 11 Reisopsie C: Ervare ontspanningsoekers  Rede: Reis om weg te breek, te ontspan en kwaliteit tyd saam met geliefdes deur te bring.   Reis is ʼn leefstyl en ʼn noodsaaklikheid.  Hierdie groep verbruikers verstaan die waarde van reiservarings en herinneringe bo handelsware.  Het R5 000 of meer besteebare inkomste per maand. (3 x 4) (12) 8.2 ʼn Toename in die volume toeriste sal ʼn inkomste vir SAOG-lidlande genereer deur toeriste-besteding, bv. verblyf, aantreklikhede, inkopies en vervoer.  Toerisme is arbeidsintensief en talle mense sal in diens geneem word.  Die vermenigvuldigereffek sal in werking tree wat tot ekonomiese groei sal lei.   ʼn Toename in internasionale besoekers sal tot buitelandse valuta- inkomste lei.  Daar sal ʼn aanvraag ontstaan vir nuwe en verbeterde toerisme infrastruktuur ontwikkeling, bv. lughawens en kommunikasie- netwerke.  Groei in streekstoerisme sal buitelandse beleggings lok. (3 x 2) (6) [22] Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
12 TOERISME (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 9 9.1 9.1.1 (a) Varkvleis   Haasvleis  Volstruis  Skulpvis  ’n Kombinasie van vleis en suiwelprodukte (2) (b) Varkvleis  Kossoorte wat nie Halaal is nie (2) (c) Vleis  Vis  Eiers (2) 9.1.2 Toeriste-tevredenheid sal toeneem.  Toeriste sal na die land terugkeer (herbesoeke).   Positiewe mondelingse advertensie sal ander toeriste aanmoedig om die land te besoek.  ʼn Toename in toeriste getalle sal tot verhoogde verkope lei.  Suid-Afrika se beeld as ʼn voorkeurbestemming sal verbeter.  Positiewe mondelingse advertensie sal die bemarkingsbegroting verminder.  Daar sal minder kliënteklagtes wees.  ʼn Toename in toeristegetalle sal tot werkskepping en vaardigheidsontwikkeling lei.  Suid-Afrika sal ʼn mededingende voordeel bo ander lande hê.  ʼn Toename in toeristegetalle sal tot nuwe, verbeterde infrastruktuur ontwikkeling lei.  Werknemers sal groter werkstevredenheid ervaar. LET WEL: Kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik. (2 x 2) (4) 9.2 9.2.1 Geskrewe   E-pos  webtuiste  aanlyn (2) 9.2.2 Bied die gaste: ʼn Geskenkbewys vir een aand se gratis verblyf vir hulle volgende besoek.   ʼn Gratis geskenkbewys vir ʼn maaltyd  ʼn Volle terugbetaling  ʼn Brief om verskoning te vra (2) Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) TOERISME 13 9.2.3 Bevredigende hantering van die klagte sal: Die bestuur help om aspekte wat verbetering benodig te identifiseer.  Kliëntetevredenheid verbeter.   Herbesoeke aanmoedig.  ʼn Beter onderneming bou.  Tot positiewe mondelinge advertering lei.  Tot kliëntelojaliteit lei.  Die beeld/reputasie van die hotel verbeter.  Die bemarkingsbegroting van die hotel verminder.  Werknemers sal minder foute maak.  Die bestuur sal strategieë inbring om die gehalte van produkte en dienste te verbeter.  Goeie positiewe mondelinge advertering sal meer kliënte lok. (2 x 2) (4) [18] TOTAAL AFDELING E: 40 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorgehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 Tourism

Explore more published documents in this catalogue.

View all
TOURISM GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans | Hlayiso