Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2021 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 12202125 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021, 25 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Gauteng Mock Exam 2021

Document textSearch extracted text and jump to a page.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2021 NASIENRIGLYNE AFRIKAANS EAT VRAESTEL 2 (10022) 25 bladsye
10022/21 NASIENRIGLYNE 1. As ʼn kandidaat in AFDELING A en B meer as een vraag beantwoord het, word net die eerste vraag per afdeling nagesien en ʼn streep word deur die tweede vraag getrek. 2. As ʼn kandidaat twee antwoorde gee en die eerste antwoord is verkeerd, maar die tweede antwoord is reg, word die eerste antwoord nagesien en die tweede antwoord word geïgnoreer. 3. As antwoorde verkeerd genommer is, word die antwoorde volgens die nasienriglyne nagesien. 4. As ʼn spelfout die betekenis van die antwoord beïnvloed, word die antwoord as verkeerd aangedui. As die spelling nie die betekenis van die antwoord beïnvloed nie, word dit as korrek beskou. 5. By aanhalings word spelfoute en leestekenfoute nie gepenaliseer nie, maar woordorde moet korrek wees. 6. As ʼn kandidaat nie aanhalingstekens gebruik waar ʼn vraag dit vereis nie, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. 7. By oop vrae verdien die rede/motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE. Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie. As JA/NEE gestel is, moet die motivering daarby aansluit om die punt te verdien. 8. By vrae wat ʼn eie opinie vereis en vrae waar ʼn verduideliking vereis word: Indien die antwoord in meer as een sin aangebied word en die antwoord nie in die eerste sin voorkom nie, maar dit tot die antwoord in die tweede sin lei, word die antwoord in die tweede sin nagesien. 9. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit nie korrek nie, mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. 10. Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is, aanvaar. 11. By ʼn vraag waar enige GEBEURE in die korrekte volgorde gerangskik moet word, verdien die kandidaat EEN punt per korrekte antwoord mits dit op die korrekte plek staan. 12. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 2
10022/21 AFDELING A: ROMAN VRAAG 1: KRINGE IN ʼn BOS – Dalene Matthee HIERDIE ROMAN WORD NIE IN GAUTENG GETOETS NIE. VRAAG 2 DIE ONGELOOFLIKE AVONTURE VAN HANNA HOEKOM – Marita van der Vyver NR. ANTWOORD PUNT VLAK 2.1  Beyers  Haar/Hanna se stiefpa (Enige EEN) (1) 2 2.2  Beyers het vir haar ʼn bundel sonnette (vir haar verjaarsdag) gekoop.  Haar ma het elke jaar (met haar verjaarsdag) vir haar ʼn boek gekoop. (2) 3 2.3  Hanna het gevoel/gedink daar is niks in die kamer wat haar inspireer nie, maar  sy skryf juis ʼn gedig oor die niks. (Albei kante moet genoem word vir 2 punte, dus 2 of 0) (2) 4 2.4  D  aanvaarbaar danksy die mooi natuur van die omgewing.  D aanvaarbaar danksy die mooi natuur van die omgewing. (Enige EEN) (1) 2 2.5.1  Hanna se kamer is net so eenvoudig soos die res van die huis.  Daar was niks luuks in Hanna se kamer of in die vakansiehuis nie. (Enige EEN) (1) 3 2.5.2  Die kamer was baie klein.  Die kamer laat vir Hanna vasgevang voel.  As Hanna alleen wou wees, was sy beperk tot haar kamer. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 2.6  Hanna hou niks van die plek nie.  Hanna voel bitter omdat sy saam met haar gesin daar moet vakansie hou.  Hanna het ʼn negatiewe houding (oor die plek) gehad. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 2.7.1 Hanna was ontevrede oor haar ...  (hele) lewe.  voorkoms. (2) 3 3
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 2.7.2  Hanna het begin om Fabienne se lewensverhaal te skryf.  Hanna het vir haar ʼn alterego geskep.  Hanna het begin skryf/dig. (Enige EEN) (1) 3 2.7.3 Ja.  Hanna hou nie van so ʼn groot familie nie.  Hanna het te min privaatheid.  Hanna se pa bly nie by hulle nie. OF Nee.  Hanna behoort gelukkig te wees om so ʼn groot gesin te hê.  Hanna se ma is lief vir haar.  Hanna behoort gelukkig te wees, want haar gesin is met vakansie. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 2.8.1  B  Mana  B Mana (Enige EEN) (1) 1 2.8.2  E  Beyers  E Beyers (Enige EEN) (1) 1 2.8.3  A  Yann  A Yann (Enige EEN) (1) 1 2.8.4  C  Gavin  C Gavin (Enige EEN) (1) 1 2.9.1 Hanna (1) 2 2.9.2 Die koningin (Margot) is ...  Yann en Amos se ma.  Hanna se stiefpa/Beyers se eerste vrou. (2) 3 2.9.3 Die koningin (Margot) ...  maak die spreker (Hanna) mooi.  komplimenteer die spreker (Hanna).  gee vir die spreker (Hanna) ʼn besondere verjaardaggeskenk.  help Mana met die geboorte van haar baba. (Enige DRIE) (3) 2 4
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 2.9.4  Die vakansie was bedoel as Beyers (Margot se eksman) en Mana se wittebrood.  Dit was Beyers se eerste vakansie saam met sy (nuwe) (saamgestelde) gesin. (Enige EEN) (1) 3 2.10.1  Margot het gedink Jordan sal beter op ʼn rolprentskerm lyk.  Sy het probeer om (in Amerika) ʼn suksesvolle aktrise te word. (Enige EEN) (1) 3 2.10.2 Ja.  ʼn Persoon met ʼn Afrikaanse naam sal nooit in die buiteland sukses kan bereik nie. OF Nee.  Elke mens moet trots wees op sy/haar naam en altyd sy/haar naam behou. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 5 2.11.1 Hanna se alterego (1) 3 2.11.2  Die spreker (Hanna) het saam met haar familie gaan vakansie hou en dit begin geniet.  Die spreker het nie meer ontvlugting nodig gehad nie. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 2.12  B  tandarts.  B tandarts. (Enige EEN) (1) 3 2.13  Sharon, Hanna se beste vriendin, kom kuier ook in die huis op die berg.  Margot kom kuier by haar kinders in die huis op die berg.  Gavin sluit hom by die familievakansie aan.  Hanna se nuwe babasussie word gebore. (4) 2 2.14  Gavin is gay.  Mana het Gavin slegs gebruik om swanger te raak.  Mana en Gavin het nie ʼn (liefdes)verhouding gehad nie. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 5
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 2.15 Ja.  Skryf kan vir jou ʼn oplossing tot ʼn probleem bied.  As jy skryf, is jou gedagtes nie by jou probleme nie.  Om te skryf, neem jou na ʼn verbeeldingswêreld. OF Nee.  Jy moet jou probleme hanteer en nie daarvan wegvlug nie. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 5 [35] VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5 4 10 14 5 2 14 14 7 40% 40% 20% 6
10022/21 VRAAG 3: MEEULANDERS – Esta Steyn HIERDIE ROMAN WORD NIE IN GAUTENG GETOETS NIE VRAAG 4 : LIEN SE LANKSTAANSKOENE – Derick van der Walt NR. ANTWOORD PUNT VLAK 4.1  By Deon/sy vriend/klasmaat  By die krieketoefening (Enige EEN) (1) 1 4.2  Daar was nie ʼn lekker atmosfeer in die woonstel nie.  Daar was nie altyd genoeg kos om te eet nie.  Hy wou nie dieselfde verantwoordelikheid as Lien dra nie.  Hy wou vry voel.  Hy wou nie met sy ma se drankprobleem gekonfronteer word nie.  Hy wou van die realiteit ontvlug/wegkom. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 4.3 onbetrokke ma (1) 3 4.4  Lien het by tant Malie se koffiewinkel/as kelnerin gaan werk.  Sy het (later) by Dirkie en Donovan se haarsalon, Millenium Creations, gewerk.  Lien het (later) op die straathoek gaan bedel. (3) 1 4.5  D  onverantwoordelik  D onverantwoordelik (Enige EEN) (1) 3 4.6  Lien wou nie haar huislike omstandighede met ander bespreek nie.  Lien was skaam vir haar moeilike omstandighede.  Lien wou nie raakgesien word nie.  Lien wou nie die aandag op haarself vestig nie.  Lien wou nie deel word/wees van die nuwe skool nie.  Lien het die nuwe skool gehaat.  Lien was onseker of iemand anders haar situasie sou verstaan.  Lien was onseker of iemand anders haar sou kon help.  Lien het gevoel sy pas nie in by die ander kinders nie. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 7
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 4.7.1 Dit het Lien gemotiveer om later drama te gaan studeer.  Dit het Lien laat besluit om nie meer in die regte te studeer nie.  Lien het haar verhoogrol uiteindelik geniet.  Drama en die kunste het nou vir haar meer sin gemaak (in terme van ʼn loopbaankeuse). (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 4.7.2. (Weird) Maria (1) 2 4.8  Lien se pa het bedrog gepleeg.  Lien en haar gesin is in armoede gedompel.  Lien het besluit om self geld te verdien.  Lien se gesin is herenig. (Kandidaat kry 1 punt vir elke gebeurtenis wat in die regte volgorde is.) (4) 2 4.9.1 ondersteunende (1) 3 4.9.2 ontspanne (1) 3 4.10.1 Lien en Braam/Hulle het gehoop dat hulle ...  as gesin toe weer normaal sou wees.  verhoudings sou verbeter.  ma sou ophou drink.  ma haar sou regruk.  ma weer haar ou self sou word. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 4.10.2  Hulle ma is weer met alkohol/wyn kamer toe.  Lien se ma het haar weer onttrek.  Hulle ma het weer begin drink. (Enige EEN) (1) 3 4.11.1 Tibbey (1) 1 4.11.2  Tibbey is deur ʼn motor raakgery.  Hy was in ʼn ongeluk.  Hy is in die hospitaal opgeneem (nadat hy deur ʼn motor gestamp is).  Tibbey se bene is beseer (nadat hy deur ʼn motor raakgery is). (Enige EEN) (1) 3 4.12 Lien wou vir Hein vra om vir Tibbey ʼn ...  karretjie te bou.  spesiale rolstoel te bou.  rystoel te bou. (Enige EEN) (1) 1 8
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 4.13  Hein het daarvan gehou om met sy hande te werk.  Hein het die dekor vir die toneelopvoering help maak.  Hein se pa het Venter Constructions besit.  Hein se pa sou hom kon help. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 4.14.1  B  Meneer Jooste  B Meneer Jooste (Enige EEN) (1) 2 4.14.2  D  Tant Malie  D Tant Malie (Enige EEN) (1) 2 4.14.3  E  Sproet  E Sproet (Enige EEN) (1) 2 4.14.4  A  Braam  A Braam (Enige EEN) (1) 2 4.15 agterdogtig (1) 3 4.16  B  besef het juffrou Breytenbach weet dat sy gejok het.  B besef het juffrou Breytenbach weet dat sy gejok het. (Enige EEN) (1) 3 4.17 Ek sou ...  dissipline aan die dag gelê het.  vasgebyt het.  professionele hulp gaan soek het (veral vir Ma).  by ʼn organisasie aangesluit het (wat tieners help).  op my skoolwerk gefokus het.  positief gebly het.  hard gewerk het.  moed verloor het.  slegs my huistakies verrig het.  by tant Bets gaan bly het.  weggeloop het. (Enige TWEE of soortgelyk) (2) 4 9
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 4.18 Dit verwys na ...  die moeilike situasie waarin sy was.  die groot verantwoordelikhede wat sy (op haar ouderdom) moes dra.  die volwasse/grootmensskoene wat sy moes volstaan.  haar rol van ʼn pa/broodwinner in die huis. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 4.19  Lien was ʼn onselfsugtige persoon.  Sy het omgegee vir (ander) mense.  Sy het ʼn goeie/sagte hart gehad.  Sy was ʼn simpatieke tiener.  Sy het ander graag gehelp.  Lien was ʼn liefdevolle persoon.  Lien het nie altyd aan haarself gedink nie. (Enige TWEE of soortgelyk) (2) 4 4.20  Lien het vrede gemaak met haar ouers/ma en pa.  Sy het haar ouers (vir hulle foute) vergewe.  Die verhouding tussen Lien en haar ouers is herstel.  Lien se innerlike vrede is herstel.  Sy het begrip vir haar ouers se situasie ontwikkel. (Enige TWEE of soortgelyk) (2) 3 [35] TOTAAL AFDELING A: 35 VLAK 1 Vlak 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5 6 9 14 6 0 15 14 6 43 % 40% 17 % 10
10022/21 AFDELING B: DRAMA VRAAG 5: POPPIE – DIE DRAMA – Elsa Joubert en Sandra Kotzé HIERDIE VRAAG WORD NIE IN GAUTENG GETOETS NIE. VRAAG 6: PALJAS – Chris Barnard NR. ANTWOORD PUNT VLAK 6.1 In die Karoo (1) 1 6.2 eensaamheid (1) 2 6.3.1 Willem slaap in sy ma se slaapkamer. (Of enige geloofwaardige antwoord) (1) 2 6.3.2  Katrien waarsku Hendrik om nie vraend na Willem te staar nie.  Katrien waarsku Hendrik om nie heeltyd met ʼn vraende uitdrukking na Willem te staar nie.  Katrien sê Hendrik moet ophou om vraend na Willem te staar. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 1 6.4.1 Nee.  Die kind beweeg weg van sy pa af.  Die kind gee sy pa nie ʼn drukkie nie.  Die kind toon geen liefde nie. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 6.4.2 Hy waai vir sy pa. (1) 1 6.5  Hulle spot hom.  Die jonger kinders terg hom.  Die jonger kinders/Hulle loop agter hom aan.  Hulle steek tong uit.  Hulle maak geluide. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 1 6.6  Die nar se helder kleure trek Willem meer aan as sy ouers in hul konserwatiewe klere en kleure.  Die kleurryke nar lyk baie meer mens as Willem se ouers.  Willem wil ook soos die nar lyk met helder kleure en nie soos sy vaal ouers nie. (Enige EEN of soortgelyk gestel) (Vergelyk die nar met Willem se ouers. Beide kante moet genoem word.) (2) 4 6.7.1 Manuel laat Willem weer praat. (1) 3 6.7.2 Willem vra Emma om klavier te “speel” – sy eerste woord. (1) 3 11
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 6.8 Emma hou (ook) vir Frans dop. (1) 3 6.9  B  wil self die deur vir hom oopmaak.  B wil self die deur vir hom oopmaak. (Enige EEN) (1) 3 6.10  Melk  (Rooi) appels (2) 1 6.11 Verwerping (Of soortgelyk) (1) 4 6.12  Hendrik/Haar pa het probeer om Nollie aan haar af te smeer.  Hendrik/Haar pa wou Nollie aan haar “verkoop”. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 6.13 Jan Mol (1) 1 6.14 Sondag (1) 1 6.15  In die skuur  In die huis (2) 1 6.16  Emma wat aanhou klavier speel  Emma se aanhoudende klavierspel (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 6.17  Die nar  Manuel (Enige EEN) (1) 2 6.18  C  soos die nar aangetrek is.  C soos die nar aangetrek is. (Enige EEN) (1) 3 6.19  Per fiets  Met Willem se fiets (Enige EEN) (1) 1 6.20.1  D  Bose magte kom in verskeie vorms voor.  D Bose magte kom in verskeie vorms voor. (Enige EEN) (1) 3 12
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 6.20.2  C  Dominee het die ouderling gevra om hom te verwyder.  C Dominee het die ouderling gevra om hom te verwyder. (Enige EEN) (1) 3 6.20.3  B  Die nar het met sy fiets weggevlug.  B Die nar het met sy fiets weggevlug. (Enige EEN) (1) 3 6.20.4  A  Twee, drie skote het geklap voordat almal wegry.  A Twee, drie skote het geklap voordat almal wegry. (Enige EEN) (1) 3 6.21  Die wêreld wil hê dat alle mense moet optree soos die res van die samelewing terwyl die MacDonalds uniek/eienaardig is.  Almal moet optree soos die samelewing daarbuite terwyl Hendrik-hulle op hulle eie is/ʼn unieke gesin is. (Enige EEN vir 2 punte of soortgelyk) (2) 5 6.22.  Ouderling Bothma beklee ʼn amp in die kerk/is ʼn kerkman, maar hy is ook deel van die jagters.  Hy is ʼn ouderling in die kerk, maar hy gaan saam om iemand te skiet. (Enige EEN of soortgelyk) (2) 3 6.23  Die McDonald-gesin praat weer met mekaar.  Hy maak die verhoudings in die McDonald gesin gelukkiger.  Hy herstel die gesinsverhoudinge. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 6.24 ʼn Windpomp pomp water – dit is ʼn simbool van die lewe. (1) 4 [35] VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5 11 3 14 5 2 14 14 7 40% 40% 20% 13
10022/21 VRAAG 7: FIELA SE KIND – DIE DRAMA – Dalene Matthee NR. ANTWOORD PUNT VLAK 7.1  Dis in die Knysnabos.  Dit is ʼn groot woud.  Daar is olifante in die bos.  Die mense wat daar woon, is houtkappers.  Soms is daar baie digte mis. (Enige TWEE kenmerke) (2) 1 7.2.  Elias is lui.  Elias is ʼn swakkeling.  Hy is wreed/aggressief.  Hy wil mense na sy eie wil buig.  Hy is selfsugtig.  Hy is onsensitief.  Hy is skelm.  Hy is onbeskaafd.  Hy het geen respek vir enigiemand of enigiets nie.  Hy bejammer homself.  Hy is verbitterd. (Enige TWEE eienskappe) (2) 4 7.3  Barta is bekommerd dat die kind weggeraak het.  Barta is bekommerd dat niemand weet waar die kind is nie. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 7.4 Benjamin se skuit sal wegdryf sodat hy aanhou soek en wegbly van die huis af. (1) 3 7.5  D  motoriese moment  D motoriese moment (Enige EEN) (1) 3 7.6  Die geboortedatums van almal in die huis  Of die gesin enige vorm van geleerdheid het  Wie die eienaar van die grond was  Wat die Komoeties doen om geld te verdien (Enige DRIE of soortgelyk) (3) 3 7.7  Barta is deur die Lange/lang sensusman aangesê dat die kind met die blou hemp Benjamin is.  Barta is deur die Lange/lang sensusman aangesê watter kind Benjamin is.  Die magistraat bevind dat Benjamin eintlik Lukas is as gevolg van Barta se leuens.  Fiela was nie toegelaat om saam met Benjamin Knysna toe te gaan om haar weergawe van die storie te gee nie. (Enige TWEE of soortgelyk gestel) (2) 3 14
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 7.8  Barta weet dat haar man/Elias die osriem sal uithaal/die kind sal slaan.  Barta wil Lukas teen Elias beskerm. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 7.9.1  B  Fiela  B Fiela (Enige EEN) (1) 1 7.9.2  D  Nina  D Nina (Enige EEN) (1) 1 7.9.3  E  Selling  E Selling (Enige EEN) (1) 1 7.9.4  C  Barta  C Barta (Enige EEN) (1) 1 7.10.1  Sy wil by die magistraat weet hoe dit moontlik is dat ʼn driejarige kind/so ʼn klein kindjie tot in die Lange Kloof/so ver kon loop.  Sy wil hê dat Barta moet sê watter klere Lukas aangehad het die dag toe hy weggeraak het. (Of soortgelyk gestel) (2) 1 7.10.2  (Kinder)molestering  (Kinder)verkragting  (Kinder)mishandeling  (Kinder)moord (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 7.11  Die magistraat sê dat Barta dadelik die kind uitgeken het (voor getuies).  Die magistraat sê dat die saak afgehandel is.  Hy verbied Fiela om met Lukas kontak te maak.  Hy sal aan die magistraat op Uniondale skryf om Fiela dop te hou.  As Fiela moeilikheid veroorsaak, sal daar stappe teen haar geneem word.  Hy het Fiela ʼn keuse gegee: sy kan besluit of sy self gaan loop en of hy die konstabel moet roep. (Enige TWEE) (2) 3 15
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 7.12 magteloos (1) 3 7.13  Of die kind tevrede is  Of die kind aanpas (2) 2 7.14 Ja. Die magistraat moes na albei ouers se kant geluister het. OF Nee. Die magistraat het ʼn besluit geneem gebaseer op hoe Barta haar kind sonder twyfel uitgeken het. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 7.15  Kapp kon Benjamin weggeneem het van Elias en sy familie.  Kapp kon Elias van kindermishandeling aankla.  Lukas kon teruggegaan het na Fiela. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 7.16 Fiela (en Dawid) Komoetie het sy goed gebring. (1) 2 7.17  Miss Weatherbury wou hulp in die huis hê.  Miss Weatherbury het gedink dat sy Nina kon ophelp in die lewe/vir Nina goeie maniere kon leer. (2) 2 7.18  C  Knysna, die dorp  C Knysna, die dorp (Enige EEN) (1) 3 7.19  Hulle is albei buitestanders in hulle gesinne.  Hulle altwee moes hulle vertroude omgewing/ruimte verlaat.  Hulle moes albei probeer aanpas by ʼn vreemde omgewing. (Enige TWEE of soortgelyk, maar eenvoudiger gestel) (2) 4 7.20 Ja.  Lukas/Benjamin is verbitter oor een simpele sin wat Fiela Komoetie soos ʼn mal ding oor die berg laat loop het.  Hy vertel met trots vir John Benn dat hy teruggaan na “sy mense” toe.  Hy het gesê dat hy van hier af as Benjamin Komoetie sal bekendstaan. (Enige EEN of soortgelyk) [Leerders wat “Nee” as ʼn antwoord gee, verstaan die drama nie.] (1) 4 16
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 7.21 Die mens se soeke na ʼn identiteit (1) 2 [35] TOTAAL AFDELING B: 35 VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5 6 8 14 6 1 14 14 7 40% 40% 20% 17
10022/21 VRAAG 8: KORTVERHALE VRAAG 8.1: “OOM DRIES SE SORGE MET JANTJIE” – Felicia Goosen NR. ANTWOORD PUNT VLAK 8.1.1  Oom Dries  Jantjie  Oom Thys (Enige EEN) (1) 1 8.1.2 Driefontein (1) 1 8.1.3  C.  vertellend.  C vertellend. (Enige EEN) (1) 3 8.1.4  Hy voel jammer vir die klein bobbejaantjie wat wees gelaat is (nadat sy ma geskiet is).  Hy vat vir Jantjie huis toe.  Hy maak vir Jantjie in sy huis groot.  Hy het Jantjie se stoutighede verdra. (Enige TWEE of soortgelyk) (2) 3 8.1.5 eufemisme (1) 2 8.1.6  Die oomblik wat oom Dries die klein bobbejaantjie/Jantjie in sy sak gesit het en huis toe geneem het.  Toe oom Dries besluit om die klein bobbejaantjie/Jantjie te red. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 8.1.7  Jantjie het vir Sofie met sy kosbak gegooi.  Toe Sofie haar rug op Jantjie gedraai het/die kos voor Jantjie neergesit het, het hy haar met sy kosbak (tussen die blaaie) gegooi. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 1 8.1.8  Jantjie het die ondergrondse waterpyp uitgegrawe/stukkend gebyt.  Jantjie het oom Dries se twee vingers verskeur toe hy sy hand uitsteek.  Abraham het vir oom Thysie op die buurplaas gaan haal en oom Thysie het vir Jantjie geskiet. (Of soortgelyk) (3) 2 18
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 8.1.9  Hy sien dikwels teen skemer ʼn bobbejaan op ʼn boomstomp by die gruisgat.  Hy het al probeer om deur die bobbejaan te skiet./Sy koeël het niks aan die bobbejaan gedoen nie./Hy het besef dit is nie ʼn gewone bobbejaan nie.  Oom Thysie het die bobbejaan drie maal gesien.  Oom Thysie erken dat hy vir die werkers gevra het om Jantjie se oorskot by die gruisgat te gaan gooi. (Enige TWEE of soortgelyk) (2) 3 8.1.10  Oom Dries het Jantjie (een aand) (onderstebo) op die swaai “gesien” (hang).  Hy het Jantjie se oorskot onder die boom by die swaai begrawe. (2) 2 8.1.11  Oom Dries het goeie bedoelings gehad toe hy vir Jantjie gered het, maar as gevolg daarvan het hy twee vingers verloor.  Oom Dries het goed bedoel toe hy vir Jantjie gered het, maar dit het net vir hom probleme veroorsaak. (Of soortgelyk) (2) 4 8.1.12 Ja.  Die klein bobbejaantjie sou in die natuur sonder sy ma doodgaan.  ʼn Mens moet altyd ʼn lewe probeer red.  Oom Dries sou nie met homself kon saamleef as hy nie die klein bobbejaantjie gered het nie. OF Nee.  ʼn Mens moenie met die natuur inmeng nie, (al mag dit wreed voel).  Wilde diere hoort in die natuur/is nie troeteldiere nie.  Hy moes geweet het dat ʼn bobbejaan moeilikheid gaan veroorsaak. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 5 19
10022/21 VRAAG 8.2: “DIE WELDOENER” – T.T. Cloete TEKS P NR. ANTWOORD PUNT VLAK 8.2.1 Muisnesbos (1) 1 8.2.2  Die persoon se lyf was ontspanne, maar nie gemaklik nie/ in ʼn onnatuurlike posisie.  Dit het gelyk asof die persoon net in sy spore neergestort/geval het en so bly lê het. (2) 2 8.2.3  Werner Beck-konservatorium  Werner Beck (Enige EEN) (1) 1 8.2.4  Die jong man het onvleiende dinge oor die Marin Marais- konservatorium gesê.  Die jong man het die onvleiende dinge wat hy gehoor het, gebruik om die Marin Marais-konservatorium te beoordeel. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 8.2.5  Meerderes: Die ouer studente wat moontlik in die groep was wat vir die jong man gelag het/Die mense in die groep wat vir die jong man gelag het.  Minderes: verwys na die jong man omdat hy nog moet leer wat die ander reeds weet. (2) 3 8.2.6  Die jong man was by ʼn partytjie saam met bekende en onbekende mense.  Die jong man se talent is bespot.  Die jong man het seergekry.  Die jong man het op die strand agtergebly. (4) 3 8.2.7(a) skiet (1) 2 8.2.7(b) gesnork (1) 2 8.2.8  Gawie sou wou hê dat iemand sy seun bystaan as hy nie na homself kon kyk nie.  Gawie se seun mag dalk eendag in dieselfde situasie as die jong man wees. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 8.2.9(a) Gawie maak die voordeur toe/sluit as hy uitgaan. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 8.2.9(b)  Gawie sit die gebeure van die aand agter hom.  Gawie gaan nie die seun se ouers opsoek nie.  Gawie gaan nie weer oor die gebeure praat of dink nie. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 20
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 8.2.10 Ja.  Partykeer het mens hulp nodig omdat jy nie na jouself kan kyk nie.  Daar is goeie mense wat regtig net wil help. OF Nee.  Jy weet nie wat die persoon wat jou help, se bedoeling is nie.  Party mense wil nie regtig help nie, hulle sal jou misbruik/seermaak wanneer jy weerloos is. (Enige EEN of soortgelyk, maar eenvoudiger gestel) (1) 5 [35] TOTAAL AFDELING C: 35 VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5 5 10 13 5 2 15 13 7 43% 37% 20% 21
10022/21 AFDELING D: VRAAG 9: GEDIGTE VRAAG 9.1: BOEKMERK – Marlise Joubert NR. ANTWOORD PUNT VLAK 9.1.1(a) Die boekmerk is iets waarmee jy jou plek in ʼn boek hou. (1) 3 9.1.1(b) Dit is herinneringe/dinge wat jy graag wil onthou. (1) 3 9.1.2 “stoei” (1) 1 9.1.3 Ja.  Die oggende is vars.  Dan is my dag soveel langer. OF Nee.  Dan is my dag (hopeloos) te lank.  Dan is ek te moeg. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 9.1.4  “woerende vlerke”/Hulle hande beweeg die hele tyd soos voëls se vlerke.  “seilende gesang”/Die lyfies beweeg die hele tyd. (2) 2 9.1.5 die gesange/gesing van die kinders (1) 3 9.1.6(a)  D  Vergelyking  D Vergelyking (Enige EEN) (1) 2 9.1.6(b)  E  Onomatopee  E Onomatopee (Enige EEN) (1) 2 9.1.6(c)  A  Inkeping  A Inkeping (Enige EEN) (1) 2 9.1.6(d)  B  Sinestesie  B Sinestesie (Enige EEN) (1) 3 22
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 9.1.7 “bittersoet” (1) 3 9.1.8(a) Wiskunde (1) 2 9.1.8(b) Aardrykskunde/Geografie (1) 2 9.1.9  Dit is die tipiese goed waaroor die meeste kinders altyd kla.  Kinders wil weet waarom hulle sekere werk/vakke moet doen. (Enige EEN) (1) 3 9.1.10 Die juffrou is ...  positief.  gaaf.  aangenaam.  liefdevol.  hardwerkend. Die juffrou ...  maak elke dag oor.  werk namens die kind. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 9.1.11 Dit verwys na ...  die/jou lewe.  jou lewensreis. (Enige EEN) (1) 4 9.1.12  Maak elke dag spesiaal sodat jy dit altyd kan onthou.  Dis belangrik om altyd voluit te lewe.  Haal die beste uit elke dag. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 [18] 23
10022/21 VRAAG 9.2: “EK HET ʼn HUISIE BY DIE SEE” – H.A. Fagan NR. ANTWOORD PUNT VLAK 9.2.1 Die spreker (1) 2 9.2.2 In die nag (1) 1 9.2.3 Die golwe wat slaan (1) 1 9.2.4 Teenaan die rots (1) 1 9.2.5 ʼn Huisie (by die see) (1) 1 9.2.6  Reël 2 – Jy hoor net die golwe./Die reël verwys net na golwe.  Reël 4 – Jy kan die oseaan se woeste krag sien./Die reël verwys na die oseaan. (2) 3 9.2.7  Die geluid van winde wat waai/huil klink soos verlore siele in nood.  Verlore siele klink soos die wind wat huil. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 3 9.2.8(a) gehoor-/gehoorsintuig (1) 3 9.2.8(b) buite (1) 1 9.2.8(c) herhaling (1) 3 9.2.9  Reëls 1 – 8 : stormagtige toestande buite  Reëls 9 – 12: kalm toestande binne (Of soortgelyk) (2) 2 9.2.10  B  “Ek hoor die winde huil – ʼn kreun, ʼn klag” Reël 5  B “Ek hoor die winde hul – ʼn kreun, ʼn klag” Reël 5 (Enige EEN) (1) 3 9.2.11  Dit bestaan uit 3 kwatryne en ʼn rymende eindkoeplet.  Dit bestaan uit 14 versreëls en word met twee rymende slotreëls afgesluit. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 9.2.12  Die spreker nooi die weer en wind en die oseaan uit.  Die uitnodiging “kom weer en wind, kom oseaan –” (reël 13). (Enige EEN of soortgelyk) (1) 4 24
10022/21 NR. ANTWOORD PUNT VLAK 9.2.13 Denotatief:  Die spreker is nie bang nie.  Die spreker se huisie staan vas op die rots.  Die spreker ervaar nie vrees nie. Konnotatief:  Enigiets kan met die spreker/ʼn mens gebeur solank jy sterk staan (in jou geloof).  As jy ʼn goeie fondasie/opvoeding in die lewe gekry het, kan jy ver in die lewe kom. (Enige EEN of soortgelyk) (1) 5 [17] TOTAAL AFDELING D: 35 VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5 GEDIG 1 1 7 7 3 0 GEDIG 2 5 3 6 2 1 16 13 6 43% 37% 20% TOTAAL: 70 25

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all