You're offline
Skip to content
Memorandum

Agricultural Management Practices Nov 2025 MG Afr

Subject: Agricultural Management PracticesGrade 12202514 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE NOVEMBER 2025 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 2 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 Meervoudigekeuse 1.1.1 D ✓✓ 1.1.2 C ✓✓ 1.1.3 A ✓✓ 1.1.4 A ✓✓ 1.1.5 B ✓✓ 1.1.6 D ✓✓ 1.1.7 B ✓✓ 1.1.8 A ✓✓ 1.1.9 C ✓✓ 1.1.10 D ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 Pasitems 1.2.1 F ✓✓ 1.2.2 K ✓✓ 1.2.3 L ✓✓ 1.2.4 C ✓✓ 1.2.5 A ✓✓ 1.2.6 H ✓✓ 1.2.7 B ✓✓ 1.2.8 J ✓✓ 1.2.9 D ✓✓ 1.2.10 G ✓✓ (10 x 2) (20) 1.3 Landboukundige terme 1.3.1 Produktiwiteit ✓ 1.3.2 Verlies ✓ 1.3.3 Marknavorsing ✓ 1.3.4 Faktuur ✓ 1.3.5 Bevriesing ✓ (5 x 1) (5) 1.4 Onderstreepte woorde 1.4.1 Agteruitgang/Degradering/Oorbeweiding✓ 1.4.2 Termometer ✓ 1.4.3 Besigheidsplan ✓ 1.4.4 Verstandelike ✓ 1.4.5 Higiëne ✓ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 3 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: FISIESE PLAASBEPLANNING 2.1 Faktore wat die vermoë van grond beperk om voedsel te produseer 2.1.1 Identifiseer faktore (a) B✓ (1) (b) A✓ (1) 2.1.2 Noem die prosesse wat PRENT C beïnvloed in plantegroei • Respirasie ✓ • Transpirasie ✓ • Absorpsie van voedingstowwe ✓ • Fotosintese ✓ (Enige 3) (3) 2.2 Bespreek die effek van fotoperiode op plant en diere produksie Gewas • Elke gewas het ʼn spesifieke minimum hoeveelheid lig ✓ wat dit moet ontvang om te produseer of groei ✓ • Dit hang af van die hoeveelheid daglig benodig ✓, want gewasse word verdeel in somer- of wintergewasse ✓ • Langer dagliglengte kan hoër produksie tot gevolg hê ✓, met veronderstelling dat toestande gunstig is ✓ Diere • Sekere diere sal slegs tekens van estrus toon ✓, wanneer daglig verkort in Suid-Afrika ✓ (Enige 2 x 2) (4) 2.3 Kapitaal 2.3.1 Identifiseer tipe kapitaal • A = Langtermyn kapitaal / vaste kapitaal ✓ • B = Korttermyn kapitaal / werkende kapitaal / vlottende kapitaal / bedryfskapitaal ✓ • C = Mediumtermyn kapitaal / roerende kapitaal / bewegende kapitaal / losgoedkapitaal ✓ (3) 2.3.2 Noem die probleme wat geassosieer word met kapitaal as ʼn hulpbron • Oorkapitalisering ✓ • Onderkapitalisering ✓ • Kapitaal is duur ✓ • Kapitaal is skaars ✓ • Kollateraal / sekuriteit vir lening mag nie genoeg wees nie ✓ (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 4 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 2.4 Weiding en bestuur 2.4.1 Lei TWEE weidingspraktyke af wat lei tot PRENT B • Voldoen aan die korrekte drakrag / voorkom oorbeweiding / ✓ • Beoefen wisselweiding / voorkom kontinue beweiding ✓ • Ruskampe / winterkampe ✓ (Enige 2) (2) 2.4.2 Verduidelik die effek van die volgende faktore op produksie wanneer na veld gebruik vir weiding verwys word. (a) Smaaklikheid • Hoe smaakliker die veld, hoe meer sal die diere eet ✓ • ʼn Hoër inname sal lei tot hoër produksie ✓ (2) (b) Topografie • Steil hellings maak toegang tot weiding moeilik ✓ • Diere gebruik meer energie op steil hellings wat lei tot laer produksie ✓ (2) (c) Erosie • Beweiding van velde met hoër geërodeerde dele / areas sal minder gras beskikbaar hê dus ✓ • geërodeerde areas moet afgesper word wat lei tot minder weiding beskikbaar ✓ (2) 2.5 Onderskei met toepaslike voorbeelde Gronddegradasie • Is die verlies van grondkwaliteit en produktiwiteit ✓ • veroorsaak deur besoedeling, erosie, verbouing ✓ (2) Grondbesoedeling • Is die kontaminasie van die grond met chemiese / fisiese / biologiese stowwe wat die natuurlike balans van die grond versteur ✓ • soos bemestingstowwe, plaagdoders, onkruiddoders, houers, diere afval ✓ (2) 2.6 Boerderymetodes 2.6.1 Identifiseer die boerderymetode • A – Ekstensiewe boerderymetode ✓ • B – Intensiewe boerderymetode ✓ • C – Semi-intensiewe boerderymetode ✓ (3) 2.6.2 Beskryf die omgewing bekommernisse van Plaas B • Besoedeling van lug en grond ✓ • Diere welvaart in gevaar stel ✓ • Kontamineer water hulpbronne ✓ • Ophoop van afvalmateriaal ✓ • Degradasie van natuurlike hulpbronne ✓ (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 5 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 2.6.3 Gee die voordele van A • Minder arbeid benodig ✓ • Minder kapitaal per eenheid benodig ✓ • Laer insetkoste / laer produksiekoste ✓ • Minder verspreiding van oordraagbare siektes ✓ • Benodig nie ekstra hulpbronne anders as natuurlike hulpbronne nie ✓ • Minder kapitaal benodig ✓ (Enige 2) (2) 2.7 Klassifiseer werkers se siekte as direk of indirek. 2.7.1 Indirek✓ (1) 2.7.2 Direk✓ (1) 2.7.3 Direk✓ (1) 2.7.4 Indirek✓ (1) 2.8 Agritoerisme 2.8.1 Identifiseer DRIE metodes om toeriste se veiligheid te verseker vanuit die scenario • Verbeter infrastruktuur ✓ • Installeer waarneming toerusting in hoë risiko areas ✓ • Ontplooi inwoner patrollering / Hou vreemdelinge uit ✓ (Enige 3) (3) 2.8.2 Beskryf hoe misdaad agritoerisme sektor kan affekteer • Meer geld spandeer op sekuriteitsmaatreëls ✓ • Verminder vraag na toerisme / verminder inkomende toeriste ✓ • Belemmer die groei van toerisme ✓ • Gee ʼn negatiewe beeld van die bestemming ✓ • Verlies aan inkomste a.g.v. minder besoekers ✓ • Benadeel langtermyn volhoubare vraag na die sektor ✓ • Negatiewe impak op naby geleë gemeenskappe ✓ (Enige 4) (4) 2.8.3 Kies die tipe toeris A – Kulturele toeris ✓ B – Avontuurlike toeris ✓ C – Opvoedkundige toeris ✓ (3) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 6 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: BESIGHEIDSBEPLANNING, ENTREPRENEURSKAP, BEMARKING. PRYSBEPALING EN DIE BESTUURSPROSES 3.1 Sakeplan 3.1.1 Dui aan wat die letters van die 'SMART'-akroniem verteenwoordig • S – Spesifiek ✓ • M – Meetbaar ✓ • A(H) – Haalbaar ✓ • R – Realisties ✓ • T – Tydraamwerk ✓ (5) 3.1.2 Verduidelik hoekom “toename in verkope” as ʼn vae doel beskou word • Dit is nie meetbaar nie ✓ want dit dui nie op toename in verkope in hoeveelhede aan nie ✓ • Dit het nie ʼn tydraamwerk nie ✓ want dit dui nie die periode ter sprake aan nie ✓ (Enige 1 x 2) (2) 3.2 Definieer entrepreneur • Is iemand wat ʼn behoefte raaksien ✓ en dan ʼn produk verkoop of ʼn diens lewer om die behoefte te bevredig ✓ OF • Is iemand wat ʼn besigheidsgeleentheid kan raaksien ✓ en dan die waagmoed het om die risiko's te neem en die besigheid te bestuur ✓ (Enige 2) (2) 3.3 Besigheidsektor in landbou 3.3.1 Verskaffing van goedere en dienste Sektor: • Tersiêre landbousektor ✓ (1) Voorbeeld: • versekeringsmaatskappy ✓ OF implement verskaffers ✓ OF agritoerisme ✓ (Enige 1 voorbeeld) (1) 3.3.2 Voeg waarde toe tot landbouprodukte Sektor: • Sekondêre landbousektor ✓ (1) Voorbeeld: • bv. droë vrugteproduksie ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 7 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 3.4 Analiseer krities hoe die konsep van diversifikasie bydra tot besigheidsoorlewing • Diversifikasie verwys na ʼn toename in die hoeveelheid vertakkings of besighede ✓ wat bydra tot die totale inkomste van die plaas ✓ • Diversifikasie behels die produksie van verskeie gespesialiseerde produkte ✓ van ʼn basiese produk binne ʼn spesifieke vertakking ✓ • Diversifikasie behels spesialisasie om verskeie produkte te lewer ✓ om voedselsekerheid te verseker ✓ • Diversifikasie verminder die finansiële risiko's van ʼn boerdery besigheid ✓✓ (Enige 2 x 2) (4) 3.5 Nismark 3.5.1 Noem TWEE maniere om ʼn nismark meer winsgewend te maak • Skep gefokuste bemarkingsveldtog ✓ • Ken die teikengehoor ✓ • Spreek verbruikers se behoeftes aan ✓ • Beoordeel jou kompetisie ✓ (Enige 2) (2) 3.5.2 Onderskei tussen nismarkbemarking en massabemarking NISMARKBEMARKING MASSABEMARKING Teiken 'n spesifieke mark ✓ Teiken die totale mark ✓ Gewoonlik ʼn unieke produk met ʼn Verskillende produkte met spesifieke groep in die verskillende groepe in die gemeenskap ✓ gemeenskap ✓ Kompetisie is relatief laag ✓ Kompetisie is hoog ✓ (Enige 2) (Enige 2) (4) 3.6 Tipes kompetisie in die landboukundige besigheidsektor 3.6.1 Direkte kompetisie • Besighede wat dieselfde produk of diens aanbied as joune in dieselfde mark ✓ (1) 3.6.2 Indirekte kompetisie • Besighede wat dieselfde produkte gebruik as joune met ʼn ander doel ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 8 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 3.7 Vraag en aanbod op prys 3.7.1 Lei faktor af wat vraag beïnvloed • Prys ✓ (1) 3.7.2 Noem invloed van prys op vraag • As die prys van die produk toeneem, verminder die vraag na die produk ✓ OF • As die prys van die produk afneem, vermeerder die vraag na die produk ✓ (1) 3.7.3 Verduidelik hoe toename in prys van die produk die winsgewendheid van die onderneming affekteer • Teen ʼn hoër prys van R12,00 per sak word minder wins gemaak ✓ want daar verkoop slegs 800 sakke ✓ • Teen ʼn hoër prys, sal die onderneming minder wins maak, ✓ want minder produkte verkoop teen dieselfde koste ✓ (Enige 1 x 2) (2) 3.8 Gelykbreekpunt 3.8.1 Bereken gelykbreekpunt Gelykbreekpunt = Vastekoste Prys – Veranderlike koste = R4 800,00 OF = R4 800,00 R3 000,00 – R2 050,00 ✓ R950,00 ✓ = 5,05 ton/ha ✓ (eenheid is noodsaaklik) Rubriek • Regte vervanging van waardes ✓ en antwoord met eenhede ✓ OF • Net antwoord mét eenhede ✓✓ (2) 3.8.2 Beskryf wat die resultaat sal wees vir die onderneming se wins of verlies • Teen 7 ton/ha sal die besigheid ʼn wins maak ✓ • Teen 4 ton/ha sal die besigheid ʼn verlies maak ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 9 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 3.9 Pas die kanaal van ʼn vryebemarkingsstelsel 3.9.1 Kontrakbemarking ✓ (1) 3.9.2 Vendusieverkope ✓ (1) 3.9.3 Internet bemarking ✓ (1) 3.10 Beskryf hoe samewerking tussen boere in produk organisasies boere bevoordeel • Boere het beter toegang tot die mark deur gesamentlike bemarking en verspreiding ✓ • Daar is groter kontraktuele invloed tussen kopers van hul produkte en verskaffers van landbou insette ✓ • Daar is meer effektiewe produksie deur beter toegang tot tegniese kennis en risiko bestuur meganismes ✓ • Maak krediet meer beskikbaar vir boere deur onderhandelinge met die bank ✓ • Organiseer afslag namens die boere op inset koste ✓ • Staan boere by om marktendense waar te neem deur verskaffing van mark inligting ✓ • Adverteer landbouprodukte as geheel om boere se verkope te laat toeneem ✓ (Enige 2) (2) 3.11 Noem bestuursrol 3.11.1 Toekenning van ʼn bonus vir bereiking van produksieteiken • Motivering ✓ (1) 3.11.2 Ontwikkel ʼn sakeplan vir ʼn nuwe onderneming • Beplanning ✓ (1) 3.11.3 Rangskik plaaswerkers in spanne gebaseer op spesifieke vaardighede • Organisering ✓ (1) 3.11.4 Opteken van personeelverlof in ʼn verlofregister • Kontrole ✓ (1) 3.12 Verduidelik waarom beplanning na verwys word as ʼn dinamiese proses • Beplanning moet herhaal word soos omstandighede verander, ✓ • want landbouproduksie is ʼn veranderende proses ✓ • a.g.v. tegnologiese vooruitgang of ✓ • a.g.v. veranderende bestedingstendense ✓ • a.g.v. klimaatsverandering ✓ (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 10 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 3.13 Arbeid 3.13.1 Beskryf die term kontrak • ʼn Wetlike bindende dokument ✓ • tussen die werkgewer en die werknemer oor die aspekte van die werk ✓ (2) 3.13.2 Noem die tipe plaaswerker • Permanente / voltydse werker ✓ Rede • Die kontrak sal eindig met aftrede ✓ (2) 3.13.3 Noem TWEE maniere om die ekonomiese toestand van die plaaswerkers te verbeter • Betaal beter lone ✓ • Verskaf aansporing (bonusse) vir werkers ✓ • Verskaf onderwys en opleiding vir werkers ✓ • Gaan vennootskapsooreenkomste met werkers aan ✓ • Betaal oortyd ✓ (Enige 2) (2) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 11 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDHOUDING, OES, WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING 4.1 Identifiseer die tipe werker 4.1.1 • Voltydse werker ✓ (1) 4.1.2 • Geleentheidswerker ✓ (1) 4.1.3 • Deeltydse werker ✓ (1) 4.1.4 • Seisoenale werker ✓ (1) 4.2 Die Freshness Groentewinkel se transaksie met Boer Z 4.2.1 Voltooi kwitansie (a) • Freshness Groentewinkel ✓ (1) (b) • R700,00 ✓ • Sewe honderd rand alleen / Sewe honderd rand en geen/nul sent ✓ (2) (c) • 100 koolkoppe ✓ (1) 4.2.2 Beskryf die nadele van ʼn kontantbetaling • Kontant kan verlore raak ✓ • Kontant kan gesteel word ✓ • ʼn Kort papierspoor maak boekhouding moeilik ✓ • Kan lei tot korrupsie en belastingontduiking ✓ (Enige 3) (3) 4.2.3 Stel ʼn beter manier van betaling voor • Elektroniese betaling (EFO, Virtuele kaart, Bankkaart)✓ (1) Voordele • Maklike betaling ✓ • Veilige betaling ✓ • Elektroniese betalings laat ʼn lang papierspoor wat rekordhouding maklik maak ✓ (Enige 1) (1) 4.3 Verduidelik die doel van ʼn gedeeltelike begroting • Vergelyk kostes en uitgawes ✓ van ʼn mikro-onderneming ✓ • Vergelyk die veranderlike koste van die twee mikro-ondernemings ✓ om die inkomstes en die uitgawes te bepaal ✓ (Enige 1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 12 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 4.4 Gebruik ʼn tabel om te onderskei tussen vaste koste en veranderlike koste VASTE KOSTE VERANDERLIKE KOSTE • Koste wat nie oor die korttermyn • Koste kan verander binne die verander nie ✓ raamwerk van ʼn spesifieke produksie struktuur ✓ • Koste wat nie binne die korttermyn • Koste wat binne die korttermyn vermy kan word nie ✓ vermy kan word ✓ • Koste wat nie afhang van die grote • Kostes wat verander na gelang en/of intensiteit van produksie nie van grote en/of intensiteit van ✓ (Enige 2) produksie ✓ (Enige 2) (4) 4.5 Bespreek kortliks die invloed van arbeidsbeplanning op werker effektiwiteit gebaseer op: 4.5.1 Beplanning van produksieproses • Piektye in arbeidsbehoeftes moet uitgesprei word ✓ oor verskillende vertakkings om te verseker dat minder arbeid benodig word ✓ (2) 4.5.2 Fisiese beplanning van plaaseenhede • Plaasgeboue naby aan mekaar lei tot ✓ minder beweging tussen die geboue so werkers kan take vinniger voltooi ✓ (2) 4.5.3 Daaglikse beplanning • Prioriteitstake moet eerste voltooi word afhangende van vaardigheid en beskikbare arbeid ✓, behoorlike verdeling van arbeid verhoog die produktiwiteit van die werkers ✓ (2) 4.6 Noem die hoof aspekte van beplanning voor ʼn gewas geoes word • Tyd van oes / begin datum en einddatum ✓ • Oes metode ✓ • Fasiliteite en toerusting benodig / beskermende klere ✓ • Arbeid vereistes ✓ • Finansiële aspekte ✓ • Vervoer vereistes ✓ • Gradering en/of sortering na gelang van mark vereistes ✓ (Enige 2) (2) 4.7 Noem faktore wat bestuur moet word tydens die hantering van produkte • Vermorsing ✓ • Waterhulpbronne ✓ • Gesondheid van werkers ✓ • Higiëne van werkers ✓ • Handtering van produkte ✓ • Verpakking van produkte ✓ • Vervoer van produk ✓ (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 13 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 4.8 Noem sigbare eienskappe om vrugte en groente te kategoriseer • Grootte ✓ • Kleur ✓ • Vorm / stadium van ontwikkeling ✓ • Tekstuur / varsheid ✓ • Siektes en peste ✓ • Beskadiging ✓ • Sindelikheid (skoon voorkoms)✓ (Enige 4) (4) 4.9 Beskryf die voordele om graan te stoor en dit nie direk te bemark nie • Vermy die verkoop van graan as pryse laag is ✓ • Laat meer kontrole oor oes aksies toe / verhoog oes effektiwiteit / verlaag vervoer kostes ✓ • Laat tussentydse kontantvloei toe ✓ • Laat die verspreiding van verkope toe ✓ • Diversifiseer prys risiko ✓ • Help om inkomste vir belastingdoeleindes te bestuur ✓ (Enige 2) (2) 4.10 Noem die faktore wanneer marknavorsing gedoen word voor waardetoevoeging tot produkte • Regerings beleid en regulasies ✓ • Sosio-ekonomiese kondisies ✓ • Vlak van besigheidsvaardigheid tussen die mense ✓ • Finansiële bystand van die bank of ander finansiële instellings ✓ • Die beskikbaarheid en koste van infrastruktuur ✓ • Mark ontwikkeling ✓ • Toegang tot gepaste tegnologie ✓ (Enige 3) (3) 4.11 Beskryf die voordele van beroking as ʼn preserverings metode • Beperk groei van bakterieë en fungi deur vog te verminder ✓ • Rook help om bakterie-draende-insekte weg te hou gedurende die storing / droging proses ✓ • Voeg geur by die voedsel ✓ (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landboubestuurspraktyke 14 DBE/November 2025 NSS – Nasienriglyne 4.12 Verpakking 4.12.1 Klassifiseer na gelang van tipe verpakking STEWIGE SEMI-SOLIEDE BUIGBARE VERPAKKING VERPAKKING VERPAKKING B✓ D✓ A/C✓ (3) 4.12.2 Identifiseer produk wat gepreserveer is • B✓ (1) Motivering • Die houer is lugdig / glas, geen toegang vir mikro-organismes nie ✓ • Tamatiesous het deur ʼn sekondêre verwerkingsproses gegaan ✓ • Tamatiesous het ʼn lang raklewe ✓ (Enige 1) (1) 4.12.3 Identifiseer die produk wat die meeste blootgestel is aan bederf • C✓ (1) Rede • Die sakkie van net laat vrye toegang vir mikro-organismes toe wat bederf kan veroorsaak ✓ (1) 4.13 Noem aspekte wat oorweeg moet word wanneer verpakkingsmateriaal gekies word • Tipe produk wat verpak moet word ✓ • Tipe materiaal wat vir verpakking gebruik moet word ✓ • Doel van verpakking ✓ • Koste implikasies ✓ • Toerusting benodig ✓ • Of die verpakking in die verpakkingslyn gevorm moet word of voor verpakking begin ✓ (Enige 3) (3) [50] TOTAAL AFDELING B: 150 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Agricultural Management Practices

Explore more published documents in this catalogue.

View all