Skip to content
Question paper

Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 18 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 12201718 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LANDBOUWETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur *AGRSA1* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLINGTING 1. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 2. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 3. Lees AL die vrae noukeurig en beantwoord slegs dit wat gevra word. 4. Nommer alle vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik word. 5. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 6. Toon ALLE berekeninge, insluitend eenhede en formules, waar van toepassing. 7. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 A. 1.1.1 Die proses waardeur afvalstowwe geskei en uitgewerp word uit die liggaam deur die anus staan bekend as … A eruktasie. B ingestie. C herkou. D ekskresie. 1.1.2 Die bruto energiewaarde van ʼn voer minus die energie verloor deur mis, urine en gas is: A Verteerbare B Metaboliese C Netto D Bruto 1.1.3 Die verhouding mieliemeel tot sonneblomme is 22 : 7. Die persentasie mieliemeel in die mengsel is … A 24,1. B 67,8. C 75,9. D 7,59. 1.1.4 Lewer Die vloeistof afgeskei van die deel gemerk A help vertering deur … (i) die pH van suur na alkalies te verander. (ii) die absorpsie van gliserol en vetsure te bevorder. (iii) die stimulasie van die omskakeling van glukose na glukogeen. (iv) die skep van ʼn alkaliese medium vir die funksionering van ensieme. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) Kies die korrekte kombinasie: A (i), (iii) en (iv) B (ii), (iii) en (iv) C (i), (ii) en (iv) D (i), (ii) en (iii) 1.1.5 ʼn Instrument gebruik om SLEGS jong diere te kastreer sonder enige bloedverlies: A Burdizzo B Stertknyptang C Elektriese mes D Elastrator/Rekkies 1.1.6 ʼn Supplement gegee aan jong sogende diere vir vinnige groei en ʼn hoë speenmassa: A Kruipvoer B Flush C Afronding D Speenvoer 1.1.7 Siektes wat aansteeklik is: (i) Sommige is soönoties (ii) Sommige is ensoöties (iii) almal is virussiektes (iv) almal is baketriëlesiektes Kies die korrekte kombinasie: A (i), (iii) en (iv) B (ii), (iii) en (iv) C (i), (ii) en (iii) D (i), (ii) en (iv) 1.1.8 Die membraan wat uit die urinêre sisteem van die embrio groei en die urien van die ongebore kalf versamel is die ... A allantoïs. B chorion. C plasenta. D amnion. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 1.1.9 Die volgende stelling is NIE ʼn nadeel van embrio-oorplanting NIE: A Dit is duurder as tradisionele maniere van teel. B Top genetika word vinnig in die kudde ingebring. C Ontvangerkoeie kan die eiers aborteer na inplanting. D Hoë vlakke van kennis is nodig in embrio-hantering prosedures. 1.1.10 Die spermatosoë ontvang voeding deur die sekresie van die ... A seminale vesikels. B Cowperklier. C prostaatklier. D melkklier. (10 × 2) (20) 1.2 Dui aan of elk van die volgende stellings in KOLOM B van toepassing op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B of GEENEEN van die items in KOLOM A. Skryf SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B of GEENEEN langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 SLEGS B. KOLOM A KOLOM B A Produksie rantsoen Die voer wat aan ʼn dier gevoer word as 1.2.1 B Onderhoud rantsoen dit geen produk lewer nie A Pearson vierkant ʼn Metode gebruik om die verhouding te 1.2.2 bepaal waarin nutriënte gemeng moet B Punnetvierkant word om ʼn voermengsel te maak A Marmering 1.2.3 Die styfheid van vleis na slagting B Rigor mortis A Kwarantynsone Rol wat die staat speel in beheer van 1.2.4 Registreer van B siektes medikasie A Maserasie Dood en verharding van die dooie fetus 1.2.5 B Absorpsie nadat die skelet gevorm het (5 × 2) (10) 1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK. 1.3.1 ʼn Arbeidbesparingsvoermetode waar diere onbeperkte toegang tot voer het 1.3.2 Die aanwend van ʼn salf aan ʼn oop wond 1.3.3 Die geneigdheid van diere om na aan mekaar te staan op warm dae in ʼn poging om skadu te soek 1.3.4 Die kondisie wanneer seksueel volwasse vroulike diere geen tekens van estrus wys nie 1.3.5 Die mengsel van sperm en vloeistof wat uitgewerp word tydens ejakulasie (5 × 2) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD(E) in elk van die volgende stellings om hulle WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK. 1.4.1 Pepsien is ʼn ensiem in die speeksel van varke wat stysel in maltose verander. 1.4.2 Laer kritiese temperature is die mees geskikte temperature vir diere om te produseer. 1.4.3 Sertolieselle is verantwoordelik vir die produksie van testosteroon in die manlike reproduktiewe sisteem. 1.4.4 Aborsie is die beëindiging van die dragtigheid sonder enige sienbare verlies van die fetus. 1.4.5 Bevrugting is die proses wanneer die blastosist aan die wand van die uterus vasheg. (5 × 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 2.1 Die prentjies hieronder wys die maagkompartemente van ʼn plaasdier. A B 2.1.1 Dui ʼn voorbeeld van ʼn dier aan met die kompartemente soos in die prentjies hierbo aangedui. (1) 2.1.2 Identifiseer die letter van die prentjie wat die kompartement voorstel waar elkeen van die volgende prosesse plaasvind: (a) Mikrobiese fermentering (1) (b) Maal van voedsel (1) (c) Hitte stawe hou die temperatuur konstant (1) 2.1.3 Verduidelik hoe die kompartement gemerk B struktureel aangepas is om sy funksie te verrig. (2) 2.1.4 Die kompartemente hierbo help die dier om te leef op ʼn dieet wat hoofsaaklik uit ru-vesel bestaan. Verwys na die kompartement gemerk A om die stelling te regverdig. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 2.2 Die grafiek hieronder wys die voerkomponente en die hoeveelhede wat in ʼn rantsoen vir diere ingesluit is: Die samestelling van die rantsoen 80 Hoeveelheid (kg) 70 60 50 40 30 20 10 0 Mieliemeel Ureum Lusern Oatshooi DiCaP Molasse Voerkomponente 2.2.1 Gee TWEE tipes ru-vesel en verskaf ʼn voorbeeld van elkeen in die rantsoen in die grafiek hierbo. (4) 2.2.2 Verskaf die voerkomponent wat ʼn hoë energiekonsentraat is. (1) 2.2.3 Stel voor of die rantsoen hierbo aan varke gevoer kan word. (1) 2.2.4 Gee ʼn rede vir jou voorstel in VRAAG 2.2.3. (2) 2.3 Die tabel hieronder wys die voersamestelling, voerinname en voerekskresie deur ʼn dier in ʼn voertoets. Die dier het 7kg voer ingeneem en 4 kg voer uitgeskei. VOERSAMESTELLING VOERINNAME (%) VOEREKSKRESIE (%) Ru-proteïen 5,0 3,0 Ru-vesel 78 73 2.3.1 Dui aan of die toets met ʼn herkouer of ʼn nie-herkouer gedoen was. (1) 2.3.2 Regverdig jou antwoord in VRAAG 2.3.1 deur na die data in die tabel te verwys. (2) 2.3.3 Bereken die hoeveelheid voer ingeneem deur die dier as ʼn persentasie. (2) 2.3.3 Verduidelik die implikasie van die berekende persentasie in VRAAG 2.3.3. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 2.4 Vergelyk ru-voere en konsentrate ten opsigte van die volgende: 2.4.1 Ru-vesel inhoud (2) 2.4.2 Persentasie Totale Verteerbare Nutriënte (2) 2.5 Die tabel hieronder wys ʼn voervloeiprogram oor ʼn periode van ses maande. Opbre Area Julie Aug Sep Okt Nov Des DM Kriteria ngs (ha) (t) (t) (t) (t) (t) (t) Totaal (t/ha) Veld 5 26,2 ---- ---- --- 10 18 25 voorsiening Teff gras 10 30 25 30 Lusern 15 19,6 40 35 54 46 17 30 Totale voer 40 35 54 56 60 85 Voer- 63 65 66 60 72 84 behoefte 2.5.1 Bereken die verwagte totale hoeveelheid lusern geproduseer in ton. (2) 2.5.2 Identifiseer die maand met die grootste tekort aan voer. (1) 2.5.3 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 2.5.2. (2) 2.5.4 Bereken die totale voer beskikbaar (DM) van Oktober tot Desember. (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 3.1 Die prentjies hieronder illustreer diereproduksiesisteme algemeen gebruik deur boere. Produksiesisteem A Produksiesisteem B 3.1.1 Identifiseer die diereproduksiesisteme gemerk A en B. (2) 3.1.2 Gee ʼn rede, sigbaar in die prentjies, vir geïdentifiseerde produksiesisteme in VRAAG 3.1.1. (2) 3.1.3 Verbind elkeen van die produksiesisteme geïdentifiseer in VRAAG 3.1.1 met ʼn boerderysisteem. (2) 3.1.4 Noem TWEE faktore wat ʼn boer in plek kan stel om verhoogde produksie in produksiesisteem B te verseker. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 11 3.2 Die prentjie hieronder wys die hanteringsfasiliteit gebruik om plaasdiere te hanteer. 3.2.1 Identifiseer die fasiliteit in die prentjie hierbo. (1) 3.2.2 Noem TWEE moontlike redes vir die hantering van skape in ʼn fasiliteit soos hierbo aangedui. (2) 3.2.3 Noem TWEE kenmerke van die fasiliteit hierbo wat verseker dat die diere nie beseer word nie. (2) 3.3 Daar is basiese riglyne uiteengesit wanneer diere van plaas tot plaas vervoer word. Dui die riglyne aan vir die vervoer van diere onder die volgende: 3.3.1 Om motoriste te waarsku dat daar diere op die pad is (1) 3.3.2 Om te verhoed dat polisie vermoed dat die diere vervoer gesteel is (1) 3.3.3 Om maklike oplaai en aflaai van diere op ʼn trok te verseker (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 3.4 Die tabel hieronder wys siektes wat plaasdiere affekteer, die simptome en manier van oordrag. Vektor vir Patogeniese Siekte Hoofsimptoom oordrag van organisme siekte Mastitis A Inflammasie van uier Vlieë Bek-en-klouseer Virus B ---- Senuagtigheid, skuim Hartwater C D uit die mond en neus Haarverlies, jeukerige E Swam Vlieë grys-wit rowe 3.4.1 Voltooi die tabel deur die verlangde inligting van A tot E in te vul. (Moenie die tabel oorteken nie, skryf slegs die korrekte antwoord A tot E) (5) 3.4.2 Die wet vereis dat sekere siektes aan die owerhede gerapporteer moet word. Gee ʼn term om na daardie tipe siektes te verwys. (1) 3.4.3 Identifiseer die siekte uit die tabel wat gerapporteer moet word indien dit bespeur word. (1) 3.4.4 Dui TWEE maatreëls aan wat die Staat kan neem om verdere verspreiding van ʼn siekte genoem in VRAAG 3.4.3 te voorkom as dit aangemeld is. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 13 3.5 Die illustrasie hieronder wys die lewensiklus van ʼn parasiet wat plaasdiere affekteer. Eiers Eiers in die Mirakardium uitgeskei in galbuis in water feases Dier Gras A 3.5.1 Klassifiseer die parasiet hierbo gewys. (1) 3.5.2 Gee die naam van die parasiet in VRAAG 3.5.1 getoon. (1) 3.5.3 Die parasiet in die illustrasie hierbo het ʼn intermediêre gasheer nodig om sy lewenssiklus te voltooi. Noem die gasheer gemerk A in die illustrasie hierbo. (1) 3.5.4 Dui aan hoe die dier deur die parasiet in VRAAG 3.5.2 infesteer word. (1) 3.5.5 Noem die metaboliese siekte deur die parasiet veroorsaak. (1) 3.5.6 Stel TWEE bestuurpraktyke voor wat die boer in plek kan stel om so ʼn parasiet-infestasie op die weivelde te beheer. (2) 3.6 Sout is een van die noodsaaklike minerale benodig deur diere, maar ʼn inname van ʼn groot hoeveelheid sout kan fataal vir kuddes wees. 3.6.1 Gee EEN simptoom van soutvergiftiging. (1) 3.6.2 Stel TWEE maniere voor waarop ʼn boer ʼn dier met soutvergiftiging kan behandel. (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE Begin hierdie vraag op ʼn NUWE bladsy. 4.1 Die diagram hieronder illustreer die ontwikkeling van tweelinge in koeie. 4.1.1 Identifiseer die tipe tweeling geïllustreer in die diagram hierbo. (1) 4.1.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 4.1.1. (1) 4.1.3 Gee TWEE eienskappe van die tweelinge geïllustreer in die diagram ten opsigte van: (a) Geslag (1) (b) Fisiese voorkoms (1) 4.1.4 Noem ʼn ensiem vrygestel deur die sperm wat die penetrasie na deel B vergemaklik. (1) 4.1.5 Noem die stadium van swangerskap waartydens deel C gevorm word. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) LANDBOUWETENSKAPPE V1 15 4.2 Die grafiek hieronder wys die getal koeie in estrus gedurende verskillende tydperiodes. 4.2.1 Verwerk die data vanaf die grafiek na ʼn tabel. (6) 4.2.2 Stel ʼn geskikte tyd voor om 10 koeie te insemineer. (1) 4.2.3 Gee ʼn rede vir jou antwoord in VRAAG 4.2.1. (2) 4.3 Gedurende die proses van orogenese en spermatogenese ondergaan die selle mitose en meiose, maar hierdie verdelings lei tot verskillende selle. Differensieer tussen orogenese en spermatogenese ten opsigte van die volgende: 4.3.1 Selle gevorm deur mitose (2) 4.3.2 Selle gevorm deur meiose 2 (2) 4.3.3 Organe waar hierdie prosesse gebeur (2) 4.4 Na die proses van spermatogenese voltooi is beweeg sperme deur verskeie primêre en sekondêre organe totdat dit die paringsorgaan bereik. Gee die orgaan verantwoordelik vir elk van die volgende funksies. 4.4.1 Vervoer die sperme van die epididimus na die uretra (1) 4.4.2 Skei ʼn taai alkaliese mukus af wat die semen ʼn kenmerkende reuk gee (1) 4.4.3 Skei ʼn buffer af wat die sperme teen pH-veranderinge bewaar (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2017) 4.5 Moeilike kalwing (geboorte) is ʼn uitdaging vir boere, maar kan deur goeie bestuur oorbrug word: 4.5.1 Gee ʼn term wat verwys na die kondisie hierbo. (1) 4.5.2 Gee TWEE redes wat kan lei tot die kondisie hierbo genoem in VRAAG 4.5.1. (2) 4.6 Die illustrasie hieronder wys die prosesse wat tydens ʼn reproduktiewe tegniek in vroulike diere gebeur. Reproduktiewe tegniek SKAAP 1 SKAAP 2 Somatiese selle word Eiersel word verwyder versamel en ontkern Nukleus met DNA word oorgedra na sel wat ontkern is wat lei tot ʼn samesmelting A B Embriotiese stamselle Blastosist word geplaas word onttrek uit in ʼn ontvanger koei blastosist 4.6.1 Identifiseer die reproduktiewe tegniek in die illustrasie hierbo. (1) 4.6.2 Noem die tipe vroulike dier verteenwoordig deur skaap 1 en skaap 2. (2) 4.6.3 Daar is TWEE hooftipes van die tegniek genoem in VRAAG 4.4.1. Gee die hooftipes gemerk A en B. (2) 4.6.4 Gee die doel waarvoor die tegniek gemerk B gedoen word. (1) 4.6.5 Die tegniek in A het ʼn ekonomiese voordeel vir die boer. Bekragtig hierdie stelling deur TWEE ekonomiese voordele vir die boer van hierdie tegniek te noem. (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all