SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA
MEI/JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all
%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
%20Afr--98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8/v1-90de7f1850adc8e5ce8c/card.webp)
%20Afr--5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25/v1-8feb81a6973919da05bd/card.webp)

%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 403.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Elektriese Tegnologie: Elektronika 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 D✓ (1)
1.2 C✓ (1)
1.3 C✓ (1)
1.4 B✓ (1)
1.5 B✓ (1)
1.6 C ✓ (1)
1.7 C ✓ (1)
1.8 D✓ (1)
1.9 A✓ (1)
1.10 C✓ (1)
1.11 B✓ (1)
1.12 C✓ (1)
1.13 B✓ (1)
1.14 C✓ (1)
1.15 D✓ (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 4 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 Versuim om veiligheidstoerusting te gebruik. ✓
Verhindering of misbruik van veiligheidstoerusting. ✓
Opsetlik of op 'n roekelose wyse masjiene gebruik wat die gesondheid van die
gebruiker bedreig. (2)
2.2 Valse informasie aan die inspekteur verskaf.✓
Versuim om te voldoen aan enige versoek of veiligheidsvereiste wat deur die
inspekteur gestel is. ✓
Belemmer die inspekteur in die nakoming van sy/haar werksaamhede. (2)
2.3 Vervaardigers wat 'n artikel ontwerp en vervaardig vir gebruik by die werk moet
verseker dat die artikel veilig is wanneer dit behoorlik gebruik word ✓ en die
informasie en prosesse vir die gebruik van die artikel wat vervaardig word is
duidelik ✓ en moet verseker dat dit veilig is om te gebruik. (2)
2.4 Dit is 'n onverwagte of 'n buitengewone gebeurtenis ✓ wat nie noodprosedures
benodig nie. ✓ (2)
2.5 Dit kan veroorsaak dat die hartspiere saamtrek ✓ wat kan lei tot hartversaking.✓ (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
VRAAG 3: RLC-KRINGBANE
3.1 Reaktansie is die opposisie wat gebied word teen die vloei van wisselstroom✓
deur 'n induktor of kapasitor ✓ in 'n WS-kring.
Reaktansie is die verhouding van spanning tot stroom in 'n wisselstroom
kringbaan wanneer spanning en stroom nie in fase is nie. (2)
3.2 3.2.1 Die stroombaan is oorwegend kapasitief ✓ omdat VC groter as VL is. ✓ (2)
3.2.2 ✓
𝑉𝑇 = √𝑉𝑅 2 + (𝑉𝐶 − 𝑉𝐿 )2
✓
= √182 + (15 − 10)2
✓
= 18,68 𝑉
(3)
3.2.3 𝑉𝑅 ✓
𝐶𝑜𝑠𝜃 =
𝑉𝑇
18 ✓
𝜃 = 𝐶𝑜𝑠 −1 ( ) ✓
18,68
= 15,51° (3)
3.2.4
VL
✓
VR
θ
✓
(VC -VL) Rotasie
VT ✓
VC
LET WEL: Indien IT in die plek van VR aangedui word, sal 'n
punt toegeken word. As die fasehoek korrek in die plek van (V C-VL)
aangedui word sal 'n punt toegeken word. (3)
3.2.5 Die toevoerstroom (IT) en die spanning oor die weerstand (VR) is altyd in-
fase ✓ en VR is voor VT, ✓ daarom is dit veilig om te aanvaar dat IT ook
met dieselfde hoek voor VT is.
In 'n kapasitiewe stroombaan sal die toevoerstroom altyd die
toevoerspanning voorloop. (1 punt) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 6 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
3.3 3.3.1 𝑉𝑇
𝐼𝐿 = ✓
𝑋𝐿
230 ✓
=
62,83
= 3,66 𝐴 ✓
(3)
3.3.2 ✓
𝐼𝑇 = √𝐼𝑅 2 + (𝐼𝐿 − 𝐼𝐶 )2
✓
= √1,152 + (3,66 − 1,59)2 ✓
= 2,37 𝐴
(3)
3.3.3 𝐶𝑜𝑠𝜃 = 𝑑𝑓
𝐼𝑅
𝐶𝑜𝑠𝜃 = ✓
𝐼𝑇
1,15 ✓
=
2,37
✓
= 0,49
(3)
3.3.4 By resonansie XL=XC, daarom ✓
1
𝑋𝐶 = ✓
2𝜋𝑓𝐶
1
𝐶=
2𝜋𝑓𝑋𝐶
1
= ✓
2𝜋(50)(62,83)
= 50,66 µ𝐹 ✓ (4)
3.4 3.4.1 'n Afname in weerstand verhoog die Q-faktor. ✓ (1)
3.4.2 𝑋𝐿 ✓
𝑄=
𝑅
2000 ✓
= ✓
50
= 40
(3)
3.4.3 𝑓1 + 𝑓2 ✓
𝑓𝑟 =
2
✓
1200 + 2100
= ✓
2
= 1650 𝐻𝑧
(3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE
4.1 P-kanaal ✓ JVET ✓ transistor. (2)
4.2 4.2.1 Verarmingsgebiede.✓ (1)
4.2.2 Wanneer die hek-bron spanning toeneem, word die verarmingsgebiede
aan weerskante van die geleidende kanaal verbreed ✓ en ontmoet in
die middel van die staaf, wat die stroomvloei afknyp, ✓ wat tot die
vermindering van die stroomvloei kan lei. ✓ (3)
4.2.3 Tydens die werking word die geleidende kanaal van ladingsdraers✓
verarm. ✓ (2)
4.2.4 Dit maak gebruik van een tipe stroomladingsdraer ✓ op 'n slag. (2)
4.3 4.3.1 Verrykingsmodus. ✓ (1)
4.3.2 A – Metaaloksiedsilikon isolasie.✓
B – Verrykte kanaal.✓ (2)
4.3.3 Wanneer 'n positiewe spanning aan die hekterminaal gekoppel word,
sal negatiewe ladingsdraers vanaf die bron en dreineergebiede
aangetrek word. ✓ Die verrykingsbrug vorm 'n geleidende kanaal
tussen die bron en die dreineergebied ✓ waardeur die stroom kan
vloei. ✓ (3)
4.4 Voegvlak-veldeffektransistors (JVET) werk slegs in verarmingsmodus ✓ terwyl
die Metaaloksiedsilikon-veldeffektransistor (MOSVET) kan in beide
verarmings- ✓ en verrykingsmodus. ✓ funksioneer. (3)
4.5 4.5.1 R1 beskerm die EVT deur die ontlaaistroom tot 'n veilige waarde te
beperk. ✓
R1 produseer ook 'n spanningspiek oor homself elke keer as die EVT
sneller. (1)
4.5.2 As 'n negatiewe puls op die emittor ingevoer word, is die pn-voegvlak
teenvoorgespan ✓ en word die emittorstroom afgesny en word die EVT
gesê dat dit in die AF-toestand is. ✓ (2)
4.5.3
✓ Oriëntasie ✓
✓
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 8 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
4.6 4.6.1 Positief.✓
Infase (1)
4.6.2 Nul.✓ (1)
4.7 4.7.1 Op-versterkers word nie gewoonlik in ooplusmodus gebruik nie as
gevolg van hul baie hoë wins ✓ wat swak stabiliteit van die
uitsetspanning veroorsaak. ✓ (2)
4.7.2 Bandwydte verwys na die reeks✓ frekwensies waarteen 'n op-
versterker die inset kan versterk sonder vervorming. ✓
OF
Dit beteken die reeks van insetseinfrekwensies waarmee die toestel
kan werk sonder vervorming van die uitsetgolfvorm. (2)
4.7.3 𝑅𝐹 ✓
𝑉𝑈𝐼𝑇 = 𝑉𝐼𝑁 × (− )
𝑅𝐼𝑁
10 × 103 ✓
= 60 × 10−3 × (− )
1 × 103
✓
= − 0,6𝑉
= − 600 𝑚𝑉 (3)
4.8 𝑉𝑈𝐼𝑇 ✓
𝑅𝐹 = 𝑅𝐼𝑁 ( − 1)
𝑉𝐼𝑁
4
= 2 × 103 ( ) − 1 ✓
0,5
= 15 999 𝛺
= 16 𝑘𝛺 ✓ (3)
4.9 4.9.1 Ontlaaipen. ✓ (1)
4.9.2 • Pulswydte modulator ✓
• Lineêre helling generator (1)
4.9.3 Pen 4 is die terugstel-inset vir die wipkring en sodra die terugstelpen
0 V is, sal die 555 GS deur die transistor ontlaai ✓ en die uitset 0
wees. ✓
OF
(Die terugstelpen 4 word gebruik om die GS terug te stel, dit wil sê dit
veroorsaak dat die uitset na nul volt terugkeer as dit aan nul volt
gekoppel is). (2)
4.9.4 • Monostabiele ✓
• Bistabiele ✓
• Astabiele Modus (2)
4.9.5 Die pen stel die spanning waarteen die 555 GS sal sneller. ✓ Dit word
gebruik om die spanning oor die tydkapasitor te handhaaf ✓ wat deur
die hulp van pen 7 ontlaai word. (2)
[45]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 9 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
VRAAG 5: SKAKELKRINGE
5.1 In elektroniese kringbane kan die pulse wat deur skakelaarwip geskep word
verkeerdelik as informasie geïnterpreteer word en sodoende foutiewe uitsette
lewer. ✓ (1)
5.2 5.2.1 Terugvoer is wanneer 'n gedeelte van die uitsetspanning vanaf
spanningsverdeler R2 en R3 ✓ na die nie-omkeer inset teruggevoer
word. ✓ (2)
5.2.2 Wanneer 'n positiewe snellerpuls op die inset toegepas word, styg
beide plate ✓ van die kapasitor onmiddellik na die toegepaste
spanning. ✓ (2)
5.2.3 Wanneer 'n negatiewe sneller (terugstel) puls op die inset toegepas
word, vergelyk die op-versterker die twee spannings by sy twee
insetterminale. ✓ Wanneer die spanning op die omkeer inset meer
negatief word ✓ as die spanning op die nie-omkeer inset, styg die
uitset hoog (+Vvers) waar dit sal bly. ✓ (3)
5.2.4 Snellerpuls 2 is positief, ✓ en die spanning op die nie-omkeer inset is
negatief. ✓ Die kringbaan sal slegs van toestand verander wanneer
'n spanning wat meer negatief as die spanning teenwoordig op die
nie-omkeer inset is ✓ toegepas word op die omkeer inset. (3)
5.3 5.3.1 Monostabiele multivibrator. ✓ (1)
5.3.2 Weerstand R2 hou pen 2 hoog ✓ wat die monostabiele kringbaan in
sy bestendige toestand hou. ✓ (2)
5.3.3
1
Inset
0
+V ✓
✓
Uitset ✓
Oriëntasie
0
t
(3)
5.3.4 6 V, ✓ die kringbaan sal terugkeer na sy rustoestand wanneer die
kapasitor tot ⅔ VCC laai. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
5.4 5.4.1 Die uitset van die kringbaan verander aanhoudend van toestand
omdat beide snellerpen 2 ✓ en drempelpen 6 ✓ aan die bokant van
die tydkapasitor gekoppel is. Dit laat die kringbaan toe om ✓
herhaaldelik terug te stel en sneller soos die kapasitor laai en ontlaai
tot ⅔ en ⅓ van die toevoerspanning ✓ wat 'n aanhoudende stroom
van hoë en lae pulse by sy uitset veroorsaak. (4)
5.4.2 Pulse t1 en t2 is nie gelyk nie omdat die kapasitor deur R1 + R2 ✓ tot
by die drempelspanning laai en slegs deur R1 ontlaai. ✓ (2)
5.4.3 1 ✓
𝑓=
𝑇
1 ✓
=
(70 × 10−3 + 69,3 × 10−3 )
= 7,18 𝐻𝑧 ✓ (3)
5.5 5.5.1 Vverw = 4,5 V ✓
Let wel: VCC = VS – VR1
VCC = 9 – 4,5
= 4,5 V (1)
5.5.2 Die spanning oor R2 is die helfte van die toevoerspanning. ✓ Vir dit
om te gebeur, R1 = R2 = 2 200 Ω. ✓ (2)
5.5.3
+9 V
Vverw
0
+9 V ✓ ✓ Oriëntasie
0
-9 V ✓
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 11 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
5.5.4 'n Toename in die waarde van R1 beteken dat R1 > R2 ✓ en sal die
spanning oor R2 laat afneem. ✓ (2)
5.6 5.6.1 'n Sommeerversterker maak dit moontlik om 'n aantal verskillende
seinspannings ✓ in 'n stroombaan in te voer en een uitsetsein te
lewer ✓ wat bestaan uit die som van al die insetseine. ✓ (3)
5.6.2 𝑅𝐹 𝑅𝐹 𝑅𝐹 ✓
𝑉𝑈𝐼𝑇 = − (𝑉1 + 𝑉2 + 𝑉3 )
𝑅1 𝑅2 𝑅3
33000 33000 33000
= − (0,1 × + 0,2 × + 0,3 × ) ✓
2200 2200 2200
= −9 𝑉 ✓ (3)
5.6.3 Wanneer RF op 2200 Ω gestel is, is die versterker se wins 1 ✓ en die
uitsetspanning is die som van die insetspannings. (1)
5.7 5.7.1
+V
Inset
0
t
+V
Uitset ✓
0
✓
-V (2)
5.7.2 Wanneer 'n vierkantsgolf op die inset toegepas word, sal beide plate
van die kapasitor onmiddelik laai na die waarde van die
insetspanning.✓ Die linkerhandse plaat van die kapasitor word by
daardie spanning gehou vir solank as die vierkantsgolf hoog is. ✓
Die regterhandse plaat van die kapasitor sal ontlaai deur die
weerstand tot 0 V ✓ teen 'n tempo wat deur die RC tydkonstante
bepaal word. (3)
5.7.3 R ✓
Inset Uitset
✓
C
(2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
VRAAG 6: VERSTERKERS
6.1 Stabilisering is die proses om die werkspunt van die transistor onafhanklik
te maak van temperatuurveranderinge ✓ of variasies in die transistor
parameters. ✓ (2)
6.2 Oorgangsvervorming is verminder. ✓
Elke halfkringbaan is in staat om die insetsein tot dubbel sy vorige grootte
te versterk. (1)
6.3 6.3.1 2 mA✓ (1)
6.3.2 10 V ✓ (1)
6.3.3
IC (mA)
4 IB =40µA
IB =30µA
3
Q Werkspunt P
2 IB =20 µA
IB =10 µA
1
IB =0µA
VCE
4 8 10 12 16 20
(1)
6.3.4 Vervorming van die uitsetgolfvorm. ✓
Die transistor sal beskadig word deur termiese deurslag. ✓ (2)
6.4 6.4.1 Nie geskik vir lae frekwensie versterking nie. ✓
Lae spanning en drywingswins soos wat die effektiewe
lasweerstand verminder. (1)
6.4.2 As die temperatuur toeneem, sal meer lekstroom wat veroorsaak
word deur die vloei van die minderheidsladingsdraers in die
teenvoorgespanne basis-kollektorvoegvlak tot termiese deurslag ✓
lei, wat die transistor sal vernietig. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 13 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
6.4.3 Die RC-koppelnetwerk blokkeer GS (lae frekwensies) ✓ terwyl dit
hoër frekwensies deurlaat ✓ en word beskou as 'n lae frekwensie
filter. (2)
6.4.4
✓ ✓ ✓
Lae frekwensie Middel frekwensie Hoë frekwensie
Wins (dB) reeks reeks reeks
1
0,707
-3 dB ✓
Bandwydte
f (Hz)
f1 f2 (4)
6.5 6.5.1 • Swak frekwensieweergawe. ✓
• Is geneig tot versadiging by hoë oudiofrekwensies.
• Lae frekwensies ontvang minder versterking as hoë
frekwensies. (1)
6.5.2 Vir maksimum kragoordrag na die luidspreker. ✓ (1)
6.5.3 C1 laat WS-seine deur ✓ en blokkeer GS-seine. ✓ (2)
6.5.4 Die transistor is in gemeenskaplike emitter modus gekoppel ✓ en
as gevolg van die impedansie-aanpassing van die transformator
word maksimum krag oorgedra na die luidspreker. ✓ (2)
6.6 6.6.1 • Dit produseer 'n baie groter uitsetsein as 'n enkele Klas-A
voorgespanne transistorversterker. ✓
• Doeltreffendheid tussen 70% en 75% kan behaal word. (1)
6.6.2 Om die twee balanstransistors in Klas-AB modus voor te span. ✓ (1)
6.6.3 Tydens die negatiewe-halfsiklus van die insetsein is transistor Q1
af ✓ en transistor Q2 word AAN geskakel, ✓ wat 'n
ontladingsbaan verskaf vir die kapasitor om 'n stroompuls
antikloksgewys Q2 en op deur die luidspreker te stuur.✓ (3)
6.7 6.7.1 Radiofrekwensieversterker. ✓ (1)
6.7.2 'n Banddeurlaatfilter is 'n stroombaan wat 'n reeks frekwensies
deurlaat ✓ en dié buite 'n gekose reeks blokkeer, laer as f1 en hoër
as f2.✓ (2)
6.7.3 Die resonante frekwensie kan verander word deur die waarde van
die kapasitor of die induktor ✓ in die tenkkring te verander.✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 14 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Nasienriglyne
6.8 6.8.1 Ontvangers van Radio/televisie. ✓
Senders van Radio/televisie. (1)
6.8.2 Die tenkkring bepaal die ossillasiefrekwensie. ✓ (1)
6.8.3 1 ✓
𝑓𝑜 =
2𝜋√𝐿𝐶𝑇
1
= ✓
2𝜋√200 × 10−3 × 150 × 10−6 ✓
= 29,06 𝐻𝑧 (3)
6.9 6.9.1 Positiewe terugvoer. ✓ (1)
6.9.2 Elke RC-kombinasie 'n faseverskuiwing van 60º produseer. ✓ (1)
6.9.3 1 ✓
𝑓𝑜 =
2𝜋√6𝑅𝐶
1
= ✓
2𝜋√6(10 × 103 )(0,001 × 10−6 )
= 20,54 𝐻𝑧 ✓ (3)
6.9.4 Verswakking is wanneer die uitsetspanning kleiner ✓ as die
insetspanning word. ✓
OF
(Wanneer 'n kringbaan 'n verlies in seinkrag tussen sy inset en
uitset veroorsaak word gesê dat dit verswak het.) (2)
[45]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (English)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afr)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--98972424-ba56-4bbc-a319-fdfc1fec40f8/v1-90de7f1850adc8e5ce8c/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--5f2b4850-fffb-4024-8f24-d74bd8677a25/v1-8feb81a6973919da05bd/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
Question paper