Skip to content

Electrical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Afr)

Question paperElectrical TechnologyGrade 12202433 pages

Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 33 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 2023 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 27 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en 'n 5 bladsy-antwoordblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 2 DBE/2023 SS/NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE: VRAAG 4.4.3 en 4.5.3 VRAAG 5.3.6, 5.4.3 en 5.6.1 VRAAG 6.2.2, 6.6.3 en 6.8.3 4. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie. 5. Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees. 6. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke af. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 9. Berekeninge moet die volgende insluit: 9.1 Formules en manipulasies waar nodig 9.2 Korrekte vervanging van waardes 9.3 Korrekte antwoord en relevante eenhede waar van toepassing 10. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 3 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (AD) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.15) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.16 D. 1.1 'n Kritieke insident veroorsaak dat … A toerusting beskadig word. Eksterne herstelwerkdienste word benodig. B 'n persoon 'n skielike en ernstige fisiese besering opdoen. Eksterne mediese dienste word benodig. C 'n persoon 'n fisiese besering opdoen. Eksterne mediese dienste word nie benodig nie. D 'n persoon 'n geestelike steurnis opdoen. Rus word benodig om te herstel. (1) 1.2 Die … is die term wat gebruik word vir die verhouding tussen die toegepaste spanning en die resulterende stroomvloei waar die toegepaste spanning die resultant van VR, VC en VL in 'n RLC-kring is. A reaktansie B weerstand C impedansie D fasehoek (1) 1.3 Die stroomvloei deur 'n kapasitor in 'n RLC-parallelkring sal … wanneer die frekwensie toeneem. A dieselfde bly B afneem C toeneem D nul wees (1) 1.4 Die … van die induktor is die verhouding van die induktor se reaktansie (XL) tot sy interne weerstand (rint). A resonante frekwensie B Q-faktor C drywing D wins (1) 1.5 Indien die emittor van voldoende stroom voorsien word, sal die EVT se werkspunt verder verlaag totdat die ...-punt bereik word. A nulspannings B versadigings C afsny D vallei (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 4 DBE/2023 SS/NSS 1.6 EEN van die voordele van 'n Darlington-transistor wanneer dit in gemeenskaplike kollektormodus gebruik word, is dat dit … het. A laer insetimpedansie B hoë spanningsdistorsie C hoër uitsetimpedansie D laer uitsetimpedansie (1) 1.7 EEN van die eienskappe van 'n ideale op-versterker is dat die insetimpedansie … is. A uitsonderlik hoog B nul C uitsonderlik laag D middelmatig (1) 1.8 Wanneer negatiewe terugvoer in 'n op-versterkerkring gebruik word, sal die totale wins … A toeneem. B onveranderd bly. C afneem. D oneindig wees. (1) 1.9 Die werking van 'n Schmitt-sneller kan die beste deur ... beskryf word. A histerese B negatiewe terugvoer C oopluswins D verswakking (1) 1.10 Die … is die enigste op-versterkertoepassing wat 'n 'ooplus'-verbinding gebruik om sy volle wins van ±100 000 in werking te stel. A sommeer-versterker B integreerder C vergelyker D differensieerder (1) 1.11 Die ... bepaal die vorm van die uitset in 'n op-versterker-integreerderkring. A insetkapasitor B terugvoerweerstand C insetspanning D RC-tydkonstante (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 5 DBE/2023 SS/NSS 1.12 Wanneer 'n vierkantsgolf by die inset van 'n passiewe RC-differensieerder met 'n kort tydkonstante ingevoer word, sal die uitset 'n … wees. A sinusgolf met 90º-faseverskuiwing B piek met 'n vinnige styging en stadige daling C vierkantsgolf met 180º-faseverskuiwing D driehoekgolf (1) 1.13 Instemkringe in RF-versterkers is hoofsaaklik … A klas A-versterkers. B klas B-versterkers. C klas AB-versterkers. D klas C-versterkers. (1) 1.14 In 'n versterker word die wins wat tussen die laer en hoër frekwensiereeks voorkom, die … genoem. A kritieke wins B insetwins C middelbandwins D desibelwins (1) 1.15 'n Ossillator verskil van 'n versterker omdat die ossilator … A geen wins het nie. B geen insetsein benodig nie. C 'n insetsein benodig. D altyd 'n halfgolf-uitset het. (1) [15] VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID 2.1 Noem die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993). (3) 2.2 Verduidelik hoe 'n onveilige handeling die produksietempo in die werkplek kan verminder. (2) 2.3 Verduidelik die term hoë aanslag; lae moontlikheid met verwysing na risiko-analise. (2) 2.4 Noem TWEE prosedures wat aanbeveel word om bloeding in 'n noodgeval te stop. (2) 2.5 Noem EEN prosedure wat vir persoonlike beskerming gevolg moet word wanneer die prosedures in VRAAG 2.4 genoem, toegepas word. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 6 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 3: RLC-KRINGBANE 3.1 Beskryf wat met die term gelykfasig (in fase) bedoel word deur te verwys na die verwantskap tussen die toegepaste spanning en stroom in 'n RLC-kring wat aan 'n WS-toevoer gekoppel is. (3) 3.2 Verwys na die WS-golfvorme in FIGUUR 3.2 hieronder en teken die fasordiagram wat hulle verteenwoordig. +V VL IL t -V FIGUUR 3.2: STROOM- EN SPANNINGSGOLFVORME (3) 3.3 Noem TWEE toepassings van resonansie soos van toepassing op ingestemde kringe. (2) 3.4 Identifiseer die grafieke hieronder. FIGUUR 3.4(a) FIGUUR 3.4(b) 3.4.1 FIGUUR 3.4(a) (1) 3.4.2 FIGUUR 3.4(b) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 7 DBE/2023 SS/NSS 3.5 Verwys na FIGUUR 3.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. VL= 60 V VT θ I=4A VR = 30 V VC = 20 V FIGUUR 3.5: FASORDIAGRAM Gegee: VL = 60 V VC = 20 V VR = 30 V I = 4A f = 60 Hz 3.5.1 Bereken die waarde van die toevoerspanning. (3) 3.5.2 Bereken die fasehoek. (3) 3.5.3 Noem of die fasehoek voorlopend of nalopend is. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 8 DBE/2023 SS/NSS 3.6 Verwys na FIGUUR 3.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. L XC= 113,12 Ω R = 100 Ω IT = 1,5 A 150 V/3 kHz FIGUUR 3.6: RLC-SERIEKRING Gegee: R = 100 Ω XC = 113,12 Ω VT = 150 V IT = 1,5 A f = 3 kHz 3.6.1 Bereken die waarde van die induktansie vir die kring om teen 3 kHz te resoneer. (3) 3.6.2 Bereken die Q-faktor van die kring by resonansie. (3) 3.6.3 Bereken die bandwydte van die kring. (3) 3.6.4 Verduidelik hoe die waarde van die totale stroom beïnvloed word indien R tydens resonansie van die kring gehalveer word. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 9 DBE/2023 SS/NSS 3.7 Verwys na FIGUUR 3.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 1,22 A IT 1,2 A IR IL 0,2 A IC 120 V R XL Xc 100 Hz 100 Ω 300 600 Ω FIGUUR 3.7: RLC-PARALLEL-KRINGDIAGRAM Gegee: VT = 120 V IR = 1,2 A IC = 0,2 A IT = 1,22 A f = 100 Hz R = 100 Ω XC = 600 Ω XL = 300 Ω 3.7.1 Bereken die stroom deur die induktor. (3) 3.7.2 Bereken die waarde van die aktiewe drywing. (3) 3.7.3 Noem, met 'n rede, of die kring kapasitief of induktief is. (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 10 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE 4.1 Identifiseer die halfgeleiertoestelsimbole in VRAAG 4.1.1 en 4.1.2 hieronder. 4.1.1 D G S (2) 4.1.2 D G S (2) 4.2 Beskryf die konstruksie van die MOSVET in FIGUUR 4.2 hieronder. G S D P-substraat G FIGUUR 4.2: DWARSDEURSNEE VAN 'N MOSVET-KONSTRUKSIE (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 11 DBE/2023 SS/NSS 4.3 Verwys na FIGUUR 4.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. VDD R1 RD C2 VUIT D C1 VIN H VIN B 0 90⁰ 180⁰ R2 RS 0V FIGUUR 4.3: MOSVET-VERSTERKER 4.3.1 Noem die doel van R1 en R2. (1) 4.3.2 Beskryf hoe die MOSVET as 'n lineêre versterker kan werk. (3) 4.3.3 Beskryf die werking van die kring tydens die eerste 90º van die insetsein. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 12 DBE/2023 SS/NSS 4.4 Verwys na FIGUUR 4.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. ID VHB A ID + VHB Insetsein FIGUUR 4.4: OORDRAGKENKROMME 4.4.1 Identifiseer die tipe transistor wat gebruik word om die kenkromme in FIGUUR 4.4 te bewerkstellig. (1) 4.4.2 Benoem punt A op die kenkromme. (1) 4.4.3 Teken die uitsetgolfvorm op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.4.3. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 13 DBE/2023 SS/NSS 4.5 FIGUUR 4.5 hieronder toon 'n EVT as 'n saagtandgenerator. Beantwoord die vrae wat volg. + VBB R1 R2 B2 E VC B1 C R3 t 0V FIGUUR 4.5: DIE EVT AS 'N SAAGTANDGENERATOR 4.5.1 Noem die skakelmodus van die EVT in FIGUUR 4.5. (1) 4.5.2 Verduidelik die doel van R3. (2) 4.5.3 Teken die uitsetgolfvorm wat oor B1 sal ontstaan op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.5.3. (3) 4.6 FIGUUR 4.6 hieronder toon twee identiese seine op die insetterminale van ʼn op-versterker. Teken die uitsetgolfvorm van die op-versterker in die ANTWOORDEBOEK. V1 t +V V1 - VUIT V2 + -V V2 t FIGUUR 4.6: 741-OP-VERSTERKER (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 14 DBE/2023 SS/NSS 4.7 Verwys na FIGUUR 4.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +9 V RF -9V 47 kΩ VIN VUIT RIN 10 kΩ 0V FIGUUR 4.7: OPERASIONELEVERSTERKERKRING 4.7.1 Identifiseer die op-versterkerkring in FIGUUR 4.7. (1) 4.7.2 Beskryf wat met oneindige bandwydte van 'n op-versterker bedoel word. (2) 4.7.3 Bereken die spanningswins. (3) 4.7.4 Bereken die uitsetspanning indien 'n 100 mV-sein op die inset toegepas word. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 15 DBE/2023 SS/NSS 4.8 Verwys na FIGUUR 4.8 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Drempel +Vcc 7 Ontlading Toevoer A 8 6 5 5 kΩ _ + Vergelyker 1 Q S Wip- 5 kΩ kring R Vergelyker 2 Q _ + Uitset- 5 kΩ drywer 1 2 3 4 Aard Uitset Herstel B FIGUUR 4.8: 555-GS-TYDREËLAAR 4.8.1 Benoem penne A en B. (2) 4.8.2 Verduidelik die funksie van die ontladingsinset op pen 7. (2) 4.8.3 Verduidelik die funksie van vergelyker 1. (3) 4.8.4 Noem TWEE gebruike van die 555-GS. (2) [45] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 16 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 5: SKAKELKRINGE 5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon blokdiagramme met verskillende inset- en uitsettoestande vir drie tipes multivibrators. Identifiseer die multivibrator in elk van die volgende blokke. Inset X Uitset T1 T2 T1 T2 Y Uitset Inset T1 T1 Geen inset Z Uitset FIGUUR 5.1: BLOKDIAGRAMME VAN MULTIVIBRATORS 5.1.1 Blok X (1) 5.1.2 Blok Y (1) 5.1.3 Blok Z (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 17 DBE/2023 SS/NSS 5.2 FIGUUR 5.2 hieronder toon die kring van 'n multivibrator. Beantwoord die vrae wat volg. R1 1 kΩ RS 4 8 3 7 9V 5 555 R2 100 kΩ LED 2 1 6 C2 C1 0,1 µF 10 µF FIGUUR 5.2: MULTIVIBRATOR-KRING 5.2.1 Noem die doel van verstelbare weerstand R2. (2) 5.2.2 Verduidelik wat die uitwerking op die LED sal wees as dit direk aan pen 3, sonder weerstand RS, verbind word. (3) 5.2.3 Verduidelik die werking van die kring. (4) 5.2.4 Noem die ontladingsweg van kapasitor C1. (1) 5.3 FIGUUR 5.3 hieronder toon 'n monostabiele multivibratorkring wat 'n 741-op- versterker gebruik. Die kapasitor is volgelaai deur weerstand R3. Beantwoord die vrae wat volg. R1 R3 4k7 1 kΩ 2 7 6 VUIT 6V 3 4 R2 S 4k7 C 10 µF 0V FIGUUR 5.3: MONOSTABIELE MULTIVIBRATORKRING 5.3.1 Bepaal die spanning by pen 2 (omkeer-inset) van die op-versterker. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 18 DBE/2023 SS/NSS 5.3.2 Bepaal die spanning by pen 3 (nie-omkeer-inset) wanneer die skakelaar oop is. (1) 5.3.3 Noem of die uitset hoog (6 V) of laag (0 V) is wanneer die skakelaar oop is. Motiveer jou antwoord. (2) 5.3.4 Bepaal die spanning by pen 3 (nie-omkeer-inset) wanneer die skakelaar gedruk word. Motiveer jou antwoord. (2) 5.3.5 Beskryf die werking van die kring met verwysing na die spannings op die twee insetterminale en die uitset van die op-versterker wanneer die skakelaar gedruk word. (5) 5.3.6 Verwys na FIGUUR 5.3.6 hieronder en teken die uitsetgolfvorm op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.3.6. V 6 VC 4 Inset VR2 2 0 t FIGUUR 5.3.6 (3) 5.4 FIGUUR 5.4 hieronder toon 'n nie-omkeer-Schmitt-sneller. Beantwoord die vrae wat volg. +9 V VUIT +V VIN t -9 V R2 VIN R1 -V FIGUUR 5.4: NIE-OMKEER-SCHMITT-SNELLER 5.4.1 Bepaal die spanning waarby die kring sal sneller. Motiveer jou antwoord. (2) 5.4.2 Noem TWEE gebruike van 'n Schmitt-sneller. (2) 5.4.3 Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.4.3. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 19 DBE/2023 SS/NSS 5.5 Die inligting in TABEL 5.5 hieronder is uit 'n omkeersommeerversterker met drie insette versamel. Die insetweerstande is almal gelyk en die terugvoerweerstand is verstel deur 'n verstelbare weerstand te gebruik. Gebruik die data in die tabel om die vrae wat volg, te beantwoord. INSET 1 INSET 2 INSET 3 RIN RF VUIT WINS (V) (V) (V) (kΩ (kΩ) (V) 3 1 2 10 X -6 -1 0,3 0,4 0,3 10 100 -10 Y 1 0,5 0,5 10 20 Z -2 TABEL 5.5 5.5.1 Bepaal die waarde van die terugvoerweerstand (RF) by X. (1) 5.5.2 Bereken die wins by Y. (3) 5.5.3 Bereken die uitsetspanning (VUIT) by Z. (3) 5.5.4 Lei uit TABEL 5.5 die verhouding tussen RF en die wins af. (1) 5.6 Verwys na FIGUUR 5.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. RF +V 1 nF +V VIN t VUIT -V R1 -V 0V FIGUUR 5.6: OP-VERSTERKER-DIFFERENSIEERDER 5.6.1 Teken die uitset op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.6.1. (4) 5.6.2 Verduidelik wat die polariteit van die uitsetspanning bepaal. (2) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 20 DBE/2023 SS/NSS VRAAG 6: VERSTERKERS 6.1 Definieer die term stabiliteit met verwysing na die Q-punt van versterkers. (2) 6.25. Verwys na FIGUUR 6.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. IC Insetsein Uitsetsein Q-punt (V) 4 8 12 16 20 VCE FIGUURF FIGUUR 6.2: KLASSE VAN VERSTERKING 6.2.1 Identifiseer die klas van versterking wat in FIGUUR 6.2 voorgestel word. (1) 6.2.2 Teken die uitsetgolfvorm op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 6.2.2. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 21 DBE/2023 SS/NSS 6.3 Verwys na FIGUUR 6.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +20 Vcc Ic (mA) 6 IB = 140 µA RB RC 5 VUIT C IB = 120 µA 4 IB = 100 µA 3 IB = 80 µA A Q1 IB = 60 µA 2 IB = 40 µA B RE IB = 20 µA 1 IB =0 f (V) VCE 0V 4 8 12 16 20 TRANSISTOR- KENKROMME VOORSPANNING FIGUUR 6.3: KENKROMME EN TRANSISTORVOORSPANNING 66.3.1 Identifiseer gebied C in die kenkromme. (1) 66.3.2 Interpreteer die gegewe data in FIGUUR 6.3 hierbo en bereken die waarde van die lasweerstand. (3) 66.3.3 Verduidelik waarom die helling van die laslyn vanaf A na B gedaal het terwyl die toevoerspanning dieselfde gebly het. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 22 DBE/2023 SS/NSS 6.4 Verwys na FIGUUR 6.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +9 V R1 RC C2 C C1 B BC 109 E Oorfoon Mikrofoon R2 RE CE 20 Hz–20 kHz 0V FIGUUR 6.4: RC-GEKOPPELDE VERSTERKER 6.4.1 Bepaal die waarde van die spanningsval oor RC. (1) 6.4.2 Verduidelik waarom die kring in FIGUUR 6.4 'n oudioversterker moet wees. (3) 6.4.3 Verduidelik die doel van kapasitor CE wat in parallel met resistor RE is. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 23 DBE/2023 SS/NSS 6.5 Verwys na FIGUUR 6.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. + VCC T1 T2 R1 R3 Q1 Q2 C2 C3 R2 R E1 C1 R4 R E2 0V FIGUUR 6.5: TWEESTADIUM-TRANSFORMATORGEKOPPELDE VERSTERKER 6.5.1 Noem TWEE funksies van kapasitor C1 en C3. (2) 6.5.2 Noem EEN voordeel van die transformatorgekoppelde versterker. (1) 6.5.3 Beskryf die gebruike van T1. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 24 DBE/2023 SS/NSS 6.6 Verwys na FIGUUR 6.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +Vcc Q1 C2 V Q2 Insetsein Luidspreker FIGUUR 6.6: BALANSVERSTERKERKRINGDIAGRAM 6.6.1 Noem die nadeel van die versterker in FIGUUR 6.6. (1) 6.6.2 Beskryf die funksie van C2. (2) 6.6.3 Teken die uitsetgolfvorm oor transistor Q2 op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 6.6.3. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 25 DBE/2023 SS/NSS 6.7 Verwys na FIGUUR 6.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +VCC T2 R1 C1 C2 Uitset T1 Q1 Inset R2 C3 RE CE 0V FIGUUR 6.7: RADIOFREKWENSIEVERSTERKER 6.7.1 Noem die gebruik van die radiofrekwensieversterker. (2) 6.7.2 Met verwysing na radiofrekwensieversterkers, noem die term wat vir ongewenste frekwensies gebruik word. (1) 6.7.3 Gee die rede waarom twee ingestemde LC-kringe in plaas van een ingestemde LC-kring gebruik word. (1) 6.7.4 Verduidelik waarom voorafgestelde kapasitors in plaas van gewone kapasitors in die ingestemde LC-kringe gebruik word. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 26 DBE/2023 SS/NSS 6.8 Verwys na FIGUUR 6.8 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +VCC RF -smoorder R1 C2 C4 C3 Q1 VC1 L1 uitset C1 R2 R3 C5 t 0V L2 FIGUUR 6.8: HARTLEY-OSSILLATOR 6.8.1 Noem EEN toepassing van die Hartley-ossillator. (1) 6.8.2 Noem die doel van transistor Q1. (2) 6.8.3 Teken die uitsetgolfvorm van die kring op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 6.8.3 wanneer 'n WS-sein oor kapasitor (C1) in die tenkkring ontwikkel. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Elektriese Tegnologie: Elektronika 27 DBE/2023 SS/NSS 6.9 Verwys na FIGUUR 6.9 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +VCC RB RC C5 VUIT C1 C2 C3 Q1 R1 R2 R3 R4 C4 0V FIGUUR 6.9: RC-FASEVERSKUIWINGSOSSILLATOR 6.9.1 Noem die funksie van RC. (2) 6.9.2 Bereken die waarde van die kapasitor wanneer die ossillasie- frekwensie van die RC-faseverskuiwingsossillator 64,98 Hz met 'n weerstandswaarde van 10 kΩ is. (3) 6.9.3 Sal die ossillasiefrekwensie van die kring afneem of toeneem wanneer die waardes van die kapasitors in die faseverskuiwings- netwerk afneem? Motiveer jou antwoord. (2) [45] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2023 SS/NSS FORMULEBLAD RLC-KRINGBANE HALFGELEIERTOESTELLE P  V  I  cos θ V R RF Wins A V  UIT   F AV  1 XL  2 fL VIN RIN RIN 1 XC  = ( ) 2 fC fr  1 OF fr  f2  f1  R  2 LC 2 VUIT  VIN  1  F  fr  RIN  BW  OF BW  f2  f1 Q SKAKELKRINGE Serie  R R R  VUIT    V1 F  V2 F  ...VN F  VR  I R  R1 R2 RN  VL  I XL VUIT VUIT Wins A V   VC  I XC VIN V1  V2  ...VN  VT IT  IR  IC  IL VUIT   (V1  V2  ...VN ) IT  OF Z VERSTERKERS V Z R 2  X L  X C  2 IC  C VCC  VCE  ICRC RC VT  VR  VL  VC  2 2 OF VT  I Z VB  VBE  VRE R V VUIT Cos θ  OF Cos θ  R OF Tan θ  VL - VC AV  Z VT VR VIN XL X C VL VC 1 L I Q     A I  UIT R R VT VT R C IIN Parallel PUIT AP  AP  A V A I VT  VR  VL  VC PIN OF VT IR  βT= β1 x β2 OF A VT  A V1  A V2  A V3  ...A Vn R VT IC  PIN  I2  ZIN PUIT  I2  Z UIT XC EN Ossillasiefrekwensie V IL  T OF XL √ √ IT  IR  IL  IC  2 2 WINS IN DESIBEL VT I Z A I  20log10 UIT IT IIN I V Cos θ  R IT A V  20log10 UIT OF A V  20log 10 A VT VIN R R PUIT P2 Q  A P  10log10 OF A P  10log10 XL X C PIN P1 Kopiereg voorbehou
Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2023 SS/NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE 4.4.3 ID VHB Uitsetsein A ID VHB Dra punt na antwoordeboek oor Insetsein FIGUUR 4.4.3 MOD (2) 4.5.3 VC t VR2 Dra punt na antwoordeboek oor t FIGUUR 4.5.3 MOD (3) Kopiereg voorbehou
Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2023 SS/NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD VRAAG 5: SKAKELKRINGE 5.3.6 V 6 VC 4 Inset VR2 2 0 t V 6 4 Uitset Dra punt na 2 antwoordeboek oor 0 t FIGUUR 5.3.6 MOD (3) 5.4.3 +V VIN t -V +VVERS VUIT t Dra punt na antwoordeboek oor -VVERS FIGUUR 5.4.3 MOD (4) Kopiereg voorbehou
Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2023 SS/NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.6.1 +V VIN t -V +V VUIT Dra punt na t antwoordeboek oor -V FIGUUR 5.6.1 MOD (4) Kopiereg voorbehou
Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2023 SS/NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD VRAAG 6: VERSTERKERS 6.2.2 IC Insetsein Uitsetsein Q-punt (V) 4 8 12 16 20 VCE Dra punt na antwoordeboek oor FIGUUR 6.2.2 MOD (2) 6.6.3 +V t Dra punt na antwoordeboek oor -V FIGUUR 6.6.3 MOD (2) Kopiereg voorbehou
Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2023 SS/NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 6.8.3 VC1 t Uitset- golfvorm t Dra punt na antwoordeboek oor FIGUUR 6.8.3 MOD (2) Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Electrical Technology

View all