PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 12
LEWENSWETENSKAPPE
JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053/v1-b62a65a6fc5398637791/card.webp)

%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P1 North West June 2024 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- North West June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 418.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
North West June Exam 2024
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Lewenswetenskappe 2 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
BEGINSELS VIR DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as punte toegeken word gegee
Hou op merk wanneer maksimum punte bereik is en plaas 'n golwende lyn en
'maks' in die regterkantse kantlyn.
2. As byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee
Merk die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/verkeerd is.
3. As die hele proses gegee word wanneer slegs 'n gedeelte daarvan benodig
word
Lees alles en gee krediet vir relevante gedeelte.
4. Indien vergelykings gevra word en beskrywings gegee word
Aanvaar as verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. As tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verloor omdat hulle nie getabelleer het nie.
6. As diagramme met aantekeninge gegee word wanneer beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verloor.
7. As vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee word
Kandidate sal punte verloor.
8. As die volgorde deurmekaar is en skakels nie sin maak nie
Waar volgorde en skakels korrek is, krediet. Waar volgorde en skakels verkeerd
is, moenie krediet gee nie. As volgorde en skakels weer korrek word, hervat
krediet.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar as dit eers in antwoord gedefinieer is. Indien nie gedefinieer nie, moenie
die onherkende afkorting krediteer nie, maar krediet die res van die antwoord
indien korrek.
10. Verkeerde nommering
As antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. As taalgebruik die beoogde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Indien herkenbaar aanvaar mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. As algemene name in terminologie gegee word
Aanvaar mits dit by die Nasionale memo-besprekingsvergadering aanvaar is
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 3 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
14. As slegs letter gevra word en slegs naam gegee word (en omgekeerd)
Geen krediet nie
15. As eenhede nie in mates gegee word nie
Kandidate sal punte verloor. Memorandum sal punte vir eenhede afsonderlik
toeken
16. Wees sensitief vir die sin van 'n antwoord, wat op 'n ander manier gestel kan word.
17. Byskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n byskrif hê
18. Kodewisseling van amptelike tale (terme en konsepte)
'n Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal anders as die leerders se
assesseringstaal wat die meeste in sy/haar antwoorde gebruik word voorkom,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat die betrokke
amptelike taal magtig is, moet geraadpleeg word. Dit is van toepassing op alle
amptelike tale.
19. Geen veranderinge moet aan die nasienmemorandums aangebring word sonder
om die Provinsiale Interne Moderator te raadpleeg wat op sy beurt met die
Nasionale Interne Moderator (en die Eksterne moderators waar nodig) sal
konsulteer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 4 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D✓✓
1.1.2 D✓✓
1.1.3 C✓✓
1.1.4 D✓✓
1.1.5 D✓✓
1.1.6 C✓✓
1.1.7 C✓✓
1.1.8 D✓✓
1.1.9 D✓✓ (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Alleel✓
1.2.2 Hemofilie✓
1.2.3 Corpus Luteum✓
1.2.4 Sentriool ✓
1.2.5 Parasimpatiese sisteem✓
1.2.6 Sensoriese neuron✓
1.2.7 Hipotalamus✓
1.2.8 Mitochondrion✓
1.2.9 Amniotiese eier✓ (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Geeneen✓✓
1.3.2 Slegs B✓✓
1.3.3 Geeneen✓✓ (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 5 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
1.4 1.4.1 Ffhh✓ (1)
1.4.2 (a) FfHh✓✓ (2)
(b) 9✓ (1)
(c) H✓ (1)
(d) Kort vinger✓en gepunte haarlyn✓ (2)
(7)
1.5 1.5.1 Drie✓/3 (1)
1.5.2 IA✓en IB✓ (2)
(MERK SLEGS EERSTE TWEE)
1.5.3 P1 Fenotipe Bloedgroep A x Bloedgroep O
Genotipe I Ai x ii
Meiose
✓ Gamete
✓
Bevrugting
F1 Fenotipe: 2 Bloedgroep A, Bloedgroep O✓
Fenotipiese verhouding: 1:1✓*
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 6 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
OF
P1 Fenotipe Bloedgroep A x Bloedgroep O
Genotipe I Ai x ii
Meiose
Gamete IA i
i IA i ii
Bevrugting
i IA i ii
F1 Fenotipe: 2 Bloedgroep A, Bloedgroep O✓
Fenotipiese verhouding: 1:1✓* (7)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 7 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Geen mutasie✓ (1)
2.1.2 Daar is 'n verandering in volgorde✓(van stikstofbasisse) van
GGA na GGC✓ (2)
2.1.3 (a) vyf✓/ 5 (1)
(b) UAC✓en CUG✓ (2)
(c) - Die kodon GGA het na GGC verander✓/6de kodon het verander
- Die antikodon/tRNS-volgorde het verander✓
- Die aminosure glisien✓
- is vervang deur glutamiensuur✓
- Dit het gelei tot 'n ander proteïen✓/ geen proteïen word gevorm
Enige (4)
2.1.4 - Die dubbelheliks (DNS) draai af✓
- en rits los✓/swak waterstofbinding breek
- om twee aparte stringe te vorm✓
- Een string dien as 'n templaat ✓
- om bRNS/mRNA te vorm✓
- deur vrye RNS-nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik✓
- die bRNS/mRNA is’n kompliment van die DNS✓
- bRNS/mRNA het nou die gekodeerde boodskap van proteïensintese.✓ (5)
Enige 5
2.2 2.2.1 - Stimuleer die ontwikkeling van sekondêre manlike eienskappe ✓
- Stimuleer rypwording van spermselle /Benodig vir spermatogenese. ✓
(Merk slegs eerste EEN) (1)
2.2.2 - Chirurgie ✓
- Toediening van testosteroon / hormonale behandeling ✓ (2)
2.2.3 331⁄3✓of 33,3% (1)
2.2.4 Dit verhoog die risiko van testikulêre kanker✓ (1)
2.2.5 - Die temperatuur van die testes sal te hoog wees✓/ nie laer as
liggaamstemperatuur
- Daarom sal spermatogenese nie plaasvind nie✓/ sperm sal nie
volwasse word nie (2)
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 8 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 (a) Drie✓/3 (1)
(b) Twee✓/2 (1)
2.3.2 Gehoor✓ (1)
2.3.3 - Neo en Jane kan hoor✓
- Hulle het 'n kind wat doof is✓
- Dit beteken hulle dra elkeen 'n alleel vir doofheid✓/ is heterosigoties
- Maar dit is word oorheers ✓deur die dominante alleel/wat vir normale (4)
gehoor is
2.3.4 AA en Aa✓✓ (2)
(9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 9 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
2.4 2.4.1 Koglea✓ (1)
2.4.2 11000−1500
✓X100✓= 633.3✓% (3)
1500
2.4.3 - Meer myne is gebou weens toename in vraag en aanbod✓
- Meer werkers is in diens geneem✓
- Meer langdurige blootstelling aan harde klank deur mynwerkers✓ (1)
- Gebrek aan /Swak veiligheidsmaatreëls in myne✓ Enige
2.4.4
Getal mynwerkers met gehoorverlies vanaf 2010
tot 2014
12000
Getal mynwerkers met gehoorverlies
11000
10000
10000
8000
8000
6000
5000
4000
2000 1500
0
2010 2011 2012 2013 2014
Jare
Kriteria Puntetoekenning
Korrekte tipe: Staafgrafiek is geteken (T) 1
Opskrif van die grafiek insluitend beide 1
veranderlikes (C)
Korrekte byskrifte op X-as en Y-as: (L) 1
Korrekte skaal op Y-as en Gelyk aan van 1
stawe en spasies (S)
Plot (P)
1 – 4 stawe korrek geplot 1
Al 5 stawe is korrek geplot 2
(6)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 10 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
2.5 2.5.1 sentromeer✓ (1)
2.5.2 Paar chromosome van dieselfde vorm, grootte en met soortgelyke gene (1)
van elke kenmerke wat dieselfde posisie inneem✓
2.5.3 Profase 1✓
- Aangrensende chromosoom/dele van homoloë chromosome
oorvleuel✓/raak aan mekaar en
- DNS / genetiese materiale word uitgeruil✓
- op 'n punt genoem chiasmata✓/chiasma (3)
2.5.4 - Vier dogterselle sal gevorm word✓waarvan
- TWEE sal elk vier chromosome hê✓en
- Ander twee sal elk twee chromosome hê✓ (3)
(8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 11 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Cynthia✓ (1)
3.1.2 Daar is geen ooreenstemmende bande nie✓/stawe/patrone/DNS-
profiel met albei ouers✓ (2)
(3)
3.2 3.2.1 Uterus / Baarmoeder✓ (1)
3.2.2 - Dien as geboortekanaal✓
- Ontvang die penis tydens kopulasie✓/plek waar semen gedeponeer
word (2)
3.2.3 Estrogeen✓ (1)
3.2.4 - Laat die endometrium verdik✓,
- om meer bloedvatryk en klierryk te word✓
- om voor te berei vir inplanting✓ Enige (2)
3.2.5 - Die sperm sal nie deur kan beweeg nie✓
- Om met eiersel te versmelt✓nie
- Daarom sal geen bevrugting plaasvind nie✓ (3)
3.2.6 - Dit het gespierde✓/elastiese wand
- Om die embrio in vorm en grootte te laat toeneem✓
- Dit is hol✓om die ontwikkelende fetus te akkommodeer✓ (2)
(Merk slegs die eerste EEN)
3.2.7 - Diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose✓
- Om talle follikels te vorm✓
- Onder die invloed van FSH✓
- Een sel binne-in die follikel vergroot✓en ondergaan meiose✓
(5)
- Om ‘n volwasse eiersel te vorm✓
(16)
3.3 3.3.1 (a) Tussen 65 en 75✓ (1)
(b) - Leervermoë✓
- Oriëntering✓ Enige (1)
(Merk slegs die eerste EEN)
3.3.2 Om vas te stel of gereelde oefening die risiko van Alzheimer-siekte
verminder.✓✓ (2)
3.3.3 - Ondersoek het nie die verband tussen oefening vasgestel nie✓
en ontwikkeling van Alzheimer✓ se siekte
- Aangesien geen veranderinge in die senuweeweefsel gemeet is nie
/periode was kort✓ (3)
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe 12 NW/JUNIE 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 (a) Pinna / oorskulp✓ (1)
(b) Ovaal venster✓ (1)
3.4.2 Vrystelling van druk in die binneoor✓ (1)
3.4.3 - Deel D/gehoorbeentjies vibreer nie vrylik nie✓
- Minder / geen vibrasies sal na die ovaal venster gestuur word nie✓
/Binne-oor
- Minder /Geen drukgolwe sal in die koglea opgestel word nie✓
- Die reseptore / Orgaan van Corti sal minder gestimuleer word✓/Nie
gestimuleer
- wat tot gehoorverlies lei✓ Enige (2)
3.4.4 Dra impulse na die serebrum✓ (2)
Dra impulse na die serebellum om balans te handhaaf✓
3.4.5 Doofheid✓ (1)
3.4.6 Gehoorapparate✓/Kogleêre-inplantings (1)
3.4.7 - Die kristae word gestimuleer✓
- Om die stimuli in impulse om te skakel✓
- Die impuls word na die serebellum gestuur✓
- Waar hulle geïnterpreteer word✓
- Die serebellum stuur impulse na die skeletspiere✓
- Om balans te handhaaf✓ Enige (4)
(13)
3.5 3.5.1 Sklera✓ (1)
3.5.2 Bysiendheid ✓/miopie (1)
3.5.3 Astigmatisme✓
- Lig word oneweredig gebreek ✓ / verwronge
- en vorm ‘n dowwe beeld✓ /gebroke lyne word gesien (2)
3.5.4 - Radiale spiere✓
- Kringspiere✓ (2)
3.5.5 In dowwe lig ✓
- Radiale spiere trek saam ✓
- Kringspiere ontspan ✓
- Die pupil verwyd ✓ / neem toe in deursnee / word groter
- Meer lig gaan die oog binne ✓ Enige (4)
(11)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053/v1-b62a65a6fc5398637791/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum