Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
10710
REKENINGKUNDE
ANTWOORDBOEK
19 bladsye
Naam
VRAAG PUNTE NASIENER /
MODERATOR
1
2
3
4
5
6
TOTAAL
b.o.
Skip to contentAll 2019 papers 
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)




View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)

%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)



Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2019 Addendum (Afrikaans)
Grade 12 Accounting addendum from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Addendum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Addendum
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 347.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2
10710/19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
REKENINGKUNDE
TYD: 3 uur
PUNTE: 300
VRAAG 1:
1.1 Toon aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.
1.1.1
1.1.2
1.1.3
3
1.2 BANKREKONSILIASIE
1.2.1 Bereken die volgende op 31 Augustus 2019:
Korrekte totale vir die KOJ en KBJ:
KOJ KBJ
90 140 100 280
Bankrekeningsaldo:
15
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3
10710/19
1.2.2 Stel die Bankrekonsiliasiestaat op 31 Augustus 2019 op.
Bankrekonsiliasiestaat op 31 Augustus 2019
7
1.2.3 Verduidelik EEN voordeel van die gebruikmaking van ʼn elektroniese-
fondsoorplasingstelsel (EFO) eerder as ʼn stelsel van tjeks vir direkte
betalings aan verskaffers.
2
1.2.4 Die interne ouditeur is bekommerd oor die bestuur van kontant.
(a) Identifiseer EEN probleem om sy bekommernis te staaf. Haal
syfers aan.
2
(b) Gee EEN punt van advies oor hoe die probleem in die toekoms
vermy kan word.
2
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4
10710/19
1.3 KREDITEUREREKONSILIASIE
Krediteure-
Krediteuregrootboek
rekonsiliasiestaat
Saldo 28 370 25 300
9
TOTALE PUNTE
40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5
10710/19
VRAAG 2:
2.1 KLEMISH VERVAARDIGERS
2.1.1 PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
28 FEBRUARIE 2019
Direkte materiaalkoste
Direkte arbeidskoste
Primêre koste
Fabrieksbokoste
Totale koste van produksie
13
2.1.2 VERKORTE INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
28 FEBRUARIE 2019
Verkope 8 160 000
Koste van verkope
11
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6
10710/19
2.2 DAMARA SE JUWELE
2.2.1 Gelykbreekpunt:
(a) Bereken die gelykbreekpunt vir Februarie 2019.
4
(b) Damara is tevrede met die resultate. Verduidelik EEN rede met
syfers, om Damara se tevredenheid te staaf.
3
2.2.2 Verwys na die eenheidskoste.
(a) Verduidelik waarom die vaste koste per eenheid verminder het.
2
(b) Gee EEN moontlike rede vir die verandering in direkte
materiaalkoste.
2
TOTALE PUNTE
35
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7
10710/19
VRAAG 3
3.1 KONSEPTE
3.1.1
3.1.2
3.1.3
3.1.4
4
3.2 PHAMBILI BEPERK
3.2.1 Stel die volgende notas vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2019, op.
(a) Gewone aandelekapitaal
11
(b) Behoue inkomste
Saldo aan die begin van die jaar 355 500
Gewone aandele dividende
Saldo aan die einde van die jaar
11
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8
10710/19
3.2.2 Voltooi die Balansstaat (Staat van die Finansiële Posisie) op
28 Februarie 2019. Waar notas nie verlang word nie, toon ALLE
bewerkings.
BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2019
BATES
NIE-BEDRYFSBATES
BEDRYFSBATES 1 400 200
Kontant en kontantekwivalente
TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
GEWONE AANDEELHOUERSBELANG / -EKWITEIT
Gewone aandelekapitaal
NIE-BEDRYFSLASTE
Lening
BEDRYFSLASTE 1 208 000
Handels en ander betaalbares
TOTALE EKWITEIT EN LASTE
29
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9
10710/19
3.3 OUDIT
3.3.1 Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede sal wees met die
verslag.
2
3.3.2 Tello Motloung, die besturende direkteur, het die ouditeure in
kennis gestel dat hy van plan is om die onuitgereikte aandele self
te koop sonder om die ander aandeelhouers in te lig. Watter
advies moet die ouditeure aan Tello gee? Verduidelik.
2
3.3.3 Verduidelik waarom die ouditeure dit nodig vind om die
bladsynommers in hulle verslag te stipuleer.
2
3.3.4 Verduidelik TWEE belangrike gevolge vir Mxo en Frank indien
hulle nalatig is in die uitvoering van hul pligte.
4
TOTALE PUNTE
65
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10
10710/19
VRAAG 4:
4.1 Bereken die ontbrekende bedrae soos aangedui deur (a) – (e) op die
Vaste Bate Nota.
BEREKENINGE BEDRAG
(a)
(b)
(c)
(d)
(e)
17
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 11
10710/19
4.2 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
28 FEBRUARIE 2019
R
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant genereer uit bedrywighede
Rente betaal (208 800)
Dividende betaal
Inkomstebelasting betaal
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Netto verandering uit kontant en kontantekwivalente
Kontant en kontantekwivalente aan die begin van die
jaar
Kontant en kontantekwivalente aan die einde van die 30
jaar
4.3 Bereken die Skuld-Eienaarsbelangverhouding vir 2019.
(Rond af tot TWEE desimale punte.)
3
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 12
10710/19
4.4 Die direkteure het besluit om die lening gedurende die huidige finansiële
jaar te verhoog. Verduidelik TWEE finansiële aanwysers om aan te toon
hoekom dit ʼn goeie besluit was. Haal syfers aan.
8
4.5 Die raad van direkteure is van mening dat die aandeelhouers gelukkig
moet wees met hulle persentasie opbrengs en met die markprys van
hulle aandele. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers met
syfers om hulle mening te staaf.
6
4.6 Die Kontantvloeistaat toon ʼn paar belangrike besluite wat deur die
direkteure geneem is.
Behalwe vir lenings, identifiseer TWEE goeie besluite. Verduidelik die
invloed van die besluite op die maatskappy. Haal syfers aan.
BESLUIT INVLOED OP MAATSKAPPY
6
TOTALE PUNTE
70
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 13
10710/19
VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE EN BTW
5.1 Kies die korrekte woord(e) vanuit dié wat tussen hakies gegee word.
Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (5.1.1 – 5.1.4) in die
ANTWOORDBOEK neer.
5.1.1
5.1.2
5.1.3
5.1.4
4
5.2 KROOKED SKAATSPLANK HANDELAARS
5.2.1 Bereken die volgende op 28 Februarie 2019:
(a) Waarde van die eindvoorraad volgens die geweegde
gemiddeldemetode:
9
(b) Koste van verkope:
4
(c) Bruto wins:
3
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 14
10710/19
5.2.2 G Gonzales wil tussen die geweegde gemiddelde metode en die EIEU-
metode wissel, afhangende van die resultaat wat ʼn hoër koste van
verkope tot gevolg sal hê.
(a) Volgens jou mening, waarom dink jy wil G Gonzales die waarde
van koste van verkope in die finansiële state wil vermeerder?
2
(b) Gee EEN rede waarom die boekhouer sê dat die wisseling tussen
twee voorraadwaardasiemetodes nie aan die vereistes van die
AARP voldoen nie.
2
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 15
10710/19
5.3 PROTEK HANDELAARS
Dui ʼn verskillende probleem in elke winkel aan. Haal syfers aan om
elke probleem wat geïdentifiseer is, te staaf en gee vir Patrick Ace
advies oor hoe om elke probleem op te los.
Probleem (Haal syfers aan.) Oplossing / Advies
Winkel 1:
Lucas
Winkel 2:
Pitso
Winkel 3:
Pepe
9
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 16
10710/19
5.4 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW)
5.4.1 Bereken die bedrag BTW ontvangbaar van / of betaalbaar aan die SAID
op 30 Junie 2019. Dui aan of die bedrag ontvangbaar of betaalbaar is.
Ontvangbaar / Betaalbaar:
10
5.4.2 Die eienaar wil die BTW bedrag op oninbare skulde verander van R900
tot R6 000. Gee EEN rede waarom jy nie saam met hom saamstem nie.
2
TOTALE PUNTE
45
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 17
10710/19
VRAAG 6: BEGROTINGS
6.1 SEAGATE HANDELAARS
Voltooi die tabel in die ANTWOORDBOEK deur slegs die bedrae vir
Julie 2019 in die toepaslike kolomme in te vul.
Bedrag in die
Bedrag in die
Geprojekteerde
Kontantbegroting vir
NR. Inkomstestaat vir
Julie 2019
Julie 2019
ONTVANGSTE BETALING INKOMSTE UITGAWE
bv. R3 300 R3 300
6.1.1
6.1.2
6.1.3
6.1.4
6.1.5
6.1.6
10
6.2 BRITE HANDELAARS
6.2.1 Bereken die kredietverkope vir Augustus 2019 en voltooi dan die
Debiteure-invorderingskedule vir September 2019.
KREDIETVERKOPE SEPTEMBER
Junie 46 200
Julie 54 000 4 320
Augustus
September 36 960
7
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 18
10710/19
6.2.2 Bereken die ontbrekende bedrae soos aangedui deur (a) – (e) op die
Kontantbegroting.
BEREKENINGE BEDRAG
(a)
(b)
(c)
(d)
(e)
12
6.2.3 (a) Die eienaar, Cleve, het besluit op spesiale kortings aan kliënte
gedurende Augustus aan te bied. Kliënte sal weekliks telefonies of
per sms herinner word oor hierdie aanbieding.
Jy is van mening dat dit NIE tot die besigheid se voordeel is nie. Gee
TWEE redes om jou opinie te ondersteun. Haal syfers aan.
4
(b) Verduidelik wat jy aan Cleve sal sê oor die beheer van die
volgende kostes. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf en gee
EEN punt van advies in ELKE geval.
KOMMENTAAR MET
ITEM ADVIES
SYFERS
Aflewerings-
koste
Advertensies
6
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 19
10710/19
6.2.4 (a) Bereken die aankoopprys van die nuwe voertuig.
4
(b) Behalwe vir die deposito en die maandelikse paaiement van R6 875
op die nuwe voertuig, verduidelik hoe die volgende maand se
Kontantbegroting beïnvloed sal word. Noem TWEE punte.
2
TOTALE PUNTE
45
TOTAAL: 300
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 EC June 2019 Addendum (English)

Addendum
Accounting Grade 12 NSC June 2019 Addendum (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum