Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 Memo

MemorandumMathematical LiteracyGrade 12201810 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 2 (10602) Simbool Verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid CA Konstante akkuraatheid MCA Metode met konstante akkuraatheid A Akkuraatheid C Herleiding / Omskakeling S Vereenvoudig RT / RG / Lees vanaf ʼn tabel / grafiek / diagram RD SF Korrekte vervanging in ʼn formule O Opinie / Voorbeeld / Definisie / Verduideliking R Afronding NPR Geen penalisering vir afronding of vir eenhede weggelaat AO Slegs antwoord, volpunte J Regverdiging / Rede 10 bladsye
Downloaded from hlayiso.com 10602 / 18 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID (Vraestel 2) NASIENRIGLYNE V1 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 1.1.1 Maandeliks e belasbare inkomste 1 SF vervanging Maandelikse salaris = R33 412,65 0,925 1 A antwoord F3 = R33 412,65 ÷ 0,925 = R36 121,78 1 MCA maal met 12 [4] 1 CA antwoord Jaarlikse salaris = R36 121,78 x 12 = R433 461, 36 1.1.2 Hy is jonger as 65 jaar en verdien ʼn jaarlikse inkomste 1 O Opinie van meer as R75 750; daarom kwalifiseer hy om 1 J Regverdiging belasting te betaal.  F4 [2] 1.1.3 Belasbare inkomste voor kortings 1 RT korrekte belasting = R61 910 + 31% (R400 951,80 – R296 540)  kategorie = R94 277,66 1 SF vervanging van R400 951,80 Mediese krediete = R303 x 2 x 12 1 A antwoord = R7272 1 M maal met 2 en 12 Belasting betaalbaar = R94 277,66 – R7272 – R13500 1 CA antwoord = R73 505,66 1 M aftrekking van Maandelikse belasting = R73 505,66 ÷ 12 mediese krediete en F4 = R6 125,47 korting [10] 1 CA antwoord Dus is sy bewering ongeldig.  1 MCA deel deur 12 1 CA antwoord 1 J regverdiging 2
Downloaded from hlayiso.com 10602 / 18 V1 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 1.2.1 Koste van lone = 30% van R321 021,56 1 M maal met 30% F2 (a) = R96 306,47 1 A antwoord [2] (b) Koste van lone vir elke werknemer = R96 306,47 ÷ 4 1 MCA deel deur 4 F3 = R24 076,62 1 A antwoord [4] Maandelikse koste = R24 076,62 ÷ 3 1 M deel deur 3 = R8025,54 1 A antwoord OF 3 x 4 = 12 1 M maal 3 met 4 Koste van lone vir elke werknemer = R96 306,47 ÷ 12 1 A antwoord = R8025,54 1 MCA deel deur 12 1 A antwoord 1.2.2 Koste van materiaal (BTW uitgesluit) 1 M aftrekking F4 = R321 021,56 – R96 306,47 1 A antwoord [6] = R224 715,09 Koste van materiaal (BTW ingesluit) 2 M maal met 114% = R224 715,09 × 114% 1 A antwoord = R256 175,20 1 J regverdiging Sy bewering is geldig 1.2.3 Instansie A: 10% ÷ 2 = 5% 1 A vir 5% F4 1 M maal met 105% [10] Termyn 1: 105% van R210 050 = R220 552,50 1 A antwoord 1 CA antwoord Termyn 2: 105% van R220 552,50 = R231 580,13 Instansie B: 8% ÷ 4 = 2% 1 A vir 2% Termyn 1 : 102% van R210 050 = R214 251 1 A antwoord Termyn 2 : 102% van R214 251 = R218 536,02 1 CA antwoord Termyn 3: 102% van R218 536,02 = R222 906,74 1 CA antwoord Termyn 4: 102% van R222 906,74 = R227 364,88 1 CA antwoord Waar, hy sal minder terugbetaal aan instansie B.  1 J opinie [38] 3
Downloaded from hlayiso.com 10602 / 18 V2 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 2.1 Slaapkamers 3 en 4 1 A antwoord MP2 Want hierdie vertrekke is aan die noordelike deel van 2 J regverdiging [3] die huis.  2.2 M2 Oppervlakte = + 1 SF vervanging van [4] = +  korrekte waardes = 21 + 12 1 A waarde van 3 = 33  1 A waarde van 4 1 CA antwoord OF Oppervlakte = + 1 SF korrekte waardes = +  1 A waarde van 4 = 24 +9 1 A waarde van 3 = 33  1 CA antwoord OF Oppervlakte = (7m × 6m) – (3m × 3m)  = 42 -9 = 33  2.3 Aantal bokse = CA vanaf 2.2 = 16,6 1 R afgeronde antwoord F3 17 houers 1 M vir maal [5] 1 A antwoord Koste vir teëls = R189,99 17 1 A koste van ekstra twee = R3 229,83 bokse 1 CA finale antwoord Koste vir twee ekstra bokse teëls = R189,99 × 2 = R379,98 Totale koste = R3 229,83 + R379,98 1 R vir totale aantal bokse = R3 609,81 1 A vir ekstra bokse 1 A antwoord OF 1 M vir maal Aantal bokse = 17 + 2 = 19 1 CA finale antwoord Koste = 19 × R189, 99 = R3 609,81 2.4 3 dae : 8,40 1 M vir korrekte M3 x : 73  verhouding [4]  1 M vir korrekte vermenigvuldiging 26,0714285 1 CA antwoord  1 R vir korrekte ronding ≈ 4 weke [16] 4
Downloaded from hlayiso.com 10602 / 18 V3 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 3.1.1 Buite-oppervlakte 1 C vir 0,86 M2 = 2(ℓ× h) + 2(w × h) + 2(ℓ × w) 1 SF vervanging [3] = 2(1,1 × 2) + 2 (0,86 × 2) + 2 (1,1 × 0,86) 1 A antwoord = 9,73m2  3.1.2 Radius = 0,65 1 A waarde van radius M4 Volume van ʼn silindriese geyser = πr2 h 1 SF vervanging [6] = 3,142 (0,65)2 × 2 1 A antwoord = 2,65m3  Volume van ʼn reghoekige silinder = ℓ × w × h 1 SF vervanging = 1,1 × 0,86 × 2 1 A antwoord = 1,89m3  Sy bewering is geldig, die silindriese geyser is groter 1 J regverdiging NPR 3.1.3 Radius = 65 cm and hoogte = 200 cm 1 C vir beide r en h M3 [6] Volume = 3,142 × (65 cm)2 × 200 cm 1 SF vervanging = 265 4990 cm3  1 A antwoord Daarom: 95% van 265 4990 cm3 = 252 2240,5 cm3  1 CA antwoord 252 2240,5 cm3 ÷ 1000 = 2 522,2405ℓ 1 C omskakeling na ≈ 2 522 ℓ liter 1 R afronding 3.2.1 Koste vir 39 kℓ sonder heffing F3   1 A vir elke twee [6] = (R0,00 × 6) + (R7,24 × 4) + (R11,84 × 5) + (R17,46 × 5) korrekte antwoorde + (R23,34 × 10) + (R25,10 × 9)  (3A) = R0,00 + R28,98 + R59,20 + R87,30 + R233,40 + R225,90 1 CA antwoord = R634,78 Waterheffing = 10% van R634,78 1 CA antwoord = R63,48 Koste vir 39 kℓ en die waterheffing 1 CA finale antwoord = R634,78 + R63,48 = R698,26 3.2.2 2 ÷ 5 van R698,26= R279,30 1 A vir korrekte breuk F4 / verhouding [4] Sy bewering is geldig, dit is minder as R300 1 M maal met korrekte waarde 1 A antwoord 1 J regverdiging 5
Downloaded from hlayiso.com 10602 / 18 V3 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 3.2.3 1 A vir elke korrekte P3 S vertakking (3A) [7] S D S D S D S Kinders S D D S D D 2 A vir uitkomste Uitkomste: 1 A waarskynlikheid 1 CA persentasie SSS SSD SDS SDD DSS DSD DDS DDD Die waarskynlikheid om ʼn seun as ʼn eersteling te hê en om ʼn dogter en ʼn seun in enige orde te hê, is 2 = 25% 8 [32] 6
Downloaded from hlayiso.com 10602 / 18 V4 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 4.1.1 Vrystaande huis  1 A korrekte antwoord D4 Die gemiddelde prys vir die bou van ʼn vrystaande huis 2 O opinie [3] in Suid-Afrika is goedkoper as die bou van ʼn meenthuis.  4.1.2 K 1 = (R4 698 + R4 609) ÷ 2 1 RG korrekte waardes D3 = R4 653,50 1 M optel van waardes [7] en deel deur 2 K 3 = (R6 136 + R6 102) ÷ 2 1 A korrekte antwoord = R6 119 1 A korrekte antwoord IKO = K3 – K1  = R6 119 – R4 653,50 1 A korrekte formule = R1 465,50 1 SF vervanging 1 CA antwoord 4.1.3  Die tipe landskap, gedomineer deur rotsagtige 1 O rede / opinie MP4 grond.  1 O rede / opinie [2]  Oseaan, dit is moeilik om op sanderige grond te bou.   Toeriste aanloklikheid.  Meer versterking word benodig. Aaanvaar enige geldige antwoord. 4.1.4 ʼn Gemiddelde word bereken deur al die waardes 2 J rede D2 bymekaar te tel en dan te deel deur die totale aantal [2] planne. Jy kan nie ʼn gemiddelde bereken deur gemiddeldes bymekaar te tel en dan deur die aantal provinsies te deel nie. Aanvaar enige geldige antwoord. 7
Downloaded from hlayiso.com 10602 / 18 V4 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 4.1.5 D2 1 A korrekte tipe [5] Koste versus die pryse van huise grafiek 1 A vir VS en NW 1 A vir MP, LP en OK VS 1 A vir NK en GP 1 A vir WK en KZN NW MP LP OK NK GP WK KZN 0 1000 2000 3000 4000 5000 6000 7000 8000 9000 10000 COST KOSTEFOR TOWN VAN HOUSES MEENTHUIS KOSTE VAN KOSTE VANVRYSTAANDE VRYSTAANDEHUISE HUISE 4.2.1 Aantal voltydse werknemers = 25% × 40 1 RT vir 25% D2 = 10 werknemers 1 M maal met 40 [3] 1 A korrekte antwoord 4.2.2 Aantal deeltydse werknemers = 75% x 120 1 RT vir 75% D2 = 90 werknemers 1 M maal met 120 [3] 1 A korrekte antwoord 4.2.3 Mediaan, want dit toon salarisse betaal aan helfte van die 1 A korrekte antwoord D4 werknemers.  2 J verduideliking [3] 4.2.4 Omvang = Maksimum waarde – Minimum waarde 1 A korrekte formule D2 = R14 000 – R6 000 1 SF vervanging van [3] = R8 000 korrekte waardes 1 A antwoord 8
Downloaded from hlayiso.com 10602 / 18 V4 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 4.2.5 Dit fokus net op die uitskieters, min werknemers mag in 2 O verduideliking D2 hierdie kategorie val. Dit is slegs gebaseer op die verskil [2] tussen die hoogste en die laagste salaris. 4.2.6 50% van die deeltydse werknemers verdien ʼn salaris meer 2 A gebruik verwysing D4 as R11 000 waar 50% van die voltydse werknemers ʼn na minimum, mediaan [4] salaris van meer as R10 000 verdien.  of maksimum 2 J gevolgtrekking Daarom word die deeltydse werknemers ʼn beter salaris betaal.  4.2.7 Voltydse indiensneming 1 A korrekte keuse D4 Die werknemer wat die minste verdien, verdien ʼn salaris 2 O Verduideliking [3] van R7 000,00 [40] 9
Downloaded from hlayiso.com 10602 / 18 V5 ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 5.1  Afrit na die N12 en aansluiting by die N8 na 5 A vir die beskrywing MP2 Bloemfontein.  van roetes wat deur ʼn [5]  Afrit na die N3 en aansluiting by die N5 na nasionale pad vanaf Harrismith, sluit dan aan by die N1 na Johannesburg na Bloemfontein.  Bloemfontein gaan. 5.2 Gemete afstand: 4,3 cm 1 A vir 4,3 cm MP3 Staaf: 2,2 cm (Aanvaar: 4,1 – 4,5 [7] cm) Werklike afstand = (4,3 cm ÷ 2,2 cm) × 300 km 1 A vir 2,2 cm = 586 km (Aanvaar: 2,1 - 2,3 cm) Retoerafstand = 586 km × 2 1 MA vir deling = 1172 km 1 A vir die gebruik van 300 km OF 1 A vir antwoord 2,2 cm : 300 km 1 MCA vir maal met 2 2,2 cm : 30 000 000 km 1 CA finale antwoord 1 : 13 636 364  4,3 cm × 13 636 364 = 58 636 365 cm Nota: meet op finale  58 636 365 cm ÷ 100 000 = 586 km afskrif 586 km × 2 = 1172 km 5.3 Tyd geneem = 15h15 min - 10h45 1 M vir aftrekking M3 = 4 ure en 30 min 1 A vir antwoord [6] = 4,5 ure 1 C vir omskakeling 1 M Methode  1 CA antwoord = 130,22 km / h  1 R korrekte ronding = 130 km / h  5.4 Die algemene spoedbeperking in terme van die Suid- 2 O Opinie MP2 Afrikaanse Nasionale Pad Verkeer Regulasies is as [2] volg: 60 km / h op ʼn publieke pad binne ʼn beboude area; Aanvaar enige logiese 100 km / h op ʼn publieke pad buite ʼn beboude area wat verduideliking nie ʼn snelweg is nie; en 120 km / h op snelweë.  5.5  Dit gee nie genoeg inligting nie.  4 O Opinie MP2  Dit toon nie afstande tussen dorpe en stede aan [4] nie.  Aanvaar enige logiese verduideliking [24] TOTAAL 150 10

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all