Province of the
EASTERN CAPE Vlak Kode
EDUCATION
GRONDSLAG
FASE
GRAAD 3
JUNIE 2010
GESYFERDHEID
Leerder se naam: ____________________________________________
Skool se naam: ____________________________________________
Distrik: ____________________________________________
PUNTE: 30
TYD: 45 minute
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2010 papers 





View all
Mathematics Grade 3 June Common Test 2010 QP (Afr)
Grade 3 Mathematics question paper from the June Common Test 2010 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 3 · June Common Test · 2010. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 3
- Document type
- Question paper
- Year
- 2010
- Exam period
- June Common Test
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 290.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
June Common Test 2010
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GESYFERDHEID (JUNIE 2010)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou antwoorde op die vraestel neer.
2. Jy mag jou onderwyser of onderwyseres vra om die vrae vir jou te lees.
3. Jy mag tellers, ’n getalleblok en getallelyne gebruik as jy dit nodig het.
4. Skryf netjies en duidelik.
5. Jy mag prentjies teken om jou te help om die somme te doen.
6. Jy mag nie ’n sakrekenaar gebruik nie.
GENIET DIE TOETS!
(JUNIE 2010) GESYFERDHEID 3
1. Skryf die waarde van elk van die onderstreepte syfers neer:
a. 347 _____
b. 315 _____ (2)
2. Skryf die getalsimbool neer:
a. een honderd sewe-en-veertig_____________ (1)
3. Verdubbel die getal:
a. 48 ________ (1)
4. Halveer die getalle:
a. 98 ________
b. 65 ________ (2)
5. Voltooi die volgende getalpatrone deur die ontbrekende getalle neer te
skryf:
a. 87; 84; 81; _____; _____; _____; _____
b. 180; 185; _____; 195; _____; ______; _____
c. _____; 155; 144; _____; 122; _____; _____ (3)
6. Vul die getalle in wat die volgende getallesinne waar sal maak:
a. 300 + _____ + 9 = 359
b. 296 = 200 + 50 + _____ + 6
c. 52 – _____ = 32
d. 45 ÷ _____ = 9 (4)
7. Kyk na die getalle.
a. Skryf die getalle in die korrekte volgorde van klein na groot:
420 380 400 360
b. In (a), tel ek in ______________. (2)
4 GESYFERDHEID (JUNIE 2010)
8. Tom is 6 jaar oud. Sy pa is 5 keer ouer as hy. Hoe oud is Tom se pa?
_____________ jaar
Werkspasie:
(2)
9. Doen die volgende somme in die werkspasie blok en skryf die
antwoorde neer:
a. 287 + 49 = _______ Werkspasie:
b. 346 – 25 = _______
c. 347 – 135 = ______
(3)
10. Mnr. Peters koop 30 sjokolade stafies en deel dit gelykop tussen 5
kinders totdat daar niks oorbly nie. Hoeveel sjokolade stafies kry elke
kind?
_______________sjokolade stafies
Werkspasie:
(2)
(JUNIE 2010) GESYFERDHEID 5
11. Zanele koop 80 piesangs. Hy sit dit in sakkies. As hy 10 piesangs in
elke sakkie sit, hoeveel sakkies het hy nodig?
__________________ sakkies
Werkspasie:
(2)
12. Lees die pryslys en beantwoord die vrae wat volg:
Frank se Vrugtestal
Een pynappel kos R 8,00
Een peer kos R 4,00
Een piesang kos R 2,50
Een appel kos R 3,20
12.1 Werk uit hoeveel jy vir die volgende vrugte sal betaal?
a. 5 pynappels ____________
b. 3 piesangs ____________
Werkspasie:
(2)
6 GESYFERDHEID (JUNIE 2010)
(JUNIE 2010) GESYFERDHEID 7
12.2 Mamma koop 3 pere en 1 appel. Hoeveel kleingeld moet sy kry as sy
met ’n R20-noot betaal?
____________________kleingeld
Werk spasie:
13. Trek ’n lyn van simmetrie op die volgende vorm:
(1)
14. Kyk na die horlosie hieronder.
Maak ’n regmerkie () in die blokkie wat die regte tyd aandui.
10.30 2:30 1:30
(1)
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 3 June Common Test 2010 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 3 June Common Test 2010 QP (Eng)

Memorandum
Mathematics Grade 3 June Common Test 2010 Memo

Question paper
Mathematics Grade 3 June Common Test 2011 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 3 June Common Test 2011 QP (Afr)

Question paper





