You're offline
Skip to content
Question paper

Gr3 Maths Afrikaans

Subject: MathematicsGrade 3201819 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
YS GAUTENG PROVINCE 2% EDUCATION Nem 2) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2018 GRAAD 3 WISKUNDE NAAM VAN LEERDER: GRAAD: 3______ NAAM VAN SKOOL: TYD: I uur PUNTE: 50 I7 bladsye b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE INSTRUKSIES AAN LEERDERS Hierdie vraestel bestaan uit 3 af delings. Lees alle instruksies aandagtig, Beantwoord alle vrae soos deur Jou onderwyser aangedui. Skryf net jies en leesbaar. Omkring die korrekte antwoord by meervoudigekeuse vrae. Dui alle berekeninge. b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 AFDELING A Omkring die letter (A -D) van die korrekte antwoord (I — 10). VRAAGI Hoeveel kwarte maak | halwe? twee kwarte een kwart A B Cc vyf kwarte D vier kwarte VRAAG 2 Vul die ontbrekende getal in. 800; 825; ___; 875 A 865 B 835 C 850 D830 b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 VRAAG3 Watter 2-D vorm stel die voorwerp se gesigte voor? A driehoek B vierkant C reghoek D _ kubus VRAAG ZL Beskryf die volume in die onderstaande voorwerp. 2 a ( ‘\ vol lee driekwart vol een kwart vol UOQW> b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 VRAAG5 Deel 75 blokke tussen 6 kinders. A Ilres3 B [2res3 C3 res [2 D (res 3 VRAAG6 Watter voorwerp is die swaarste? 15 kg 5 kg A 50g B 500g C Bkg D 5kg b.o.
VRAAG7 Voltooi die getalpatroon: 725; 7105; ____ ; 665 A 865 B 568 C685 D 865 VRAAG8 Wat is die waarde van die 7 in die getal 7165? A Sewentig B Sewe honderd Cc Sewe D Sewe en sewentig VRAAG 4 Hoeveel vloeistof kan hierdie teelepel hou? 5 millliter 5 liter 5 millimeter 5 kilometer WISKUNDE GRAAD 3 b.o.
VRAAG|0 Hoe laat is dit op die digitale horlosie? 10:45 kwart voor |0 kwart oor IO kwart voor Il UOQW> kwart oor Il WISKUNDE GRAAD 3 b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 AFDELINGB VRAAG II Voltooi die groeiende geometriese patroon. Ww aan awww b. Watter vorm is kort in hierdie patroon? OAD OA OA OA VRAAGI2 Pas die getal in woorde by die syfer. a. Twee honderd vier en dertig 715 b. Vyf en sewentig 234
WISKUNDE GRAAD 3 VRAAGI3 Herorganiseer die inligting in hierdie tellingstabel in die onderstaande staaf grafiek. Kinders Telling Mphe tHE He tHe ttt HE Ta Ht Hh Hh Rein tHE Heth both Hh tt Ht De Hot teh Ht Ht Ht a. Potlode wat deur kinders besit word. Kleur die blokke in. 50 45 40 35 30 25 20 I5 i) 5 0 Mpho Tumi Robin Des Kinders wat potlode besit Getal potlode b. Tussen Tumi en Des, wie besit. die meeste potlode?
WISKUNDE GRAAD 3 VRAAGI Voorbeeld: Hierdie getalf'aktore pas altud bymekaar. 3x4=12 4£x3=12 2=3=4 2=,=3 Skryf VIER getalf'aktore vir hierdie driehoek neer. 30 b.o.
VRAAGI5 a. b. c. Benoem die Piguur. WISKUNDE GRAAD 3 Hoeveel gesigte het hierdie reghoekige prisma? Waar of Vals? Hierdie 3-D voorwerp kan rol en gly. b.o.
VRAAGI6 WISKUNDE GRAAD 3 Hoeveel teéls word benodig om hierdie reghoek te voltooi? VRAAGIT Noem enige standaardeenheid vir gewig. b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 VRAAGI8 a. Voltooi die volgende vorm in die patroon. 5000) b. Gebruik woorde om die patroon te beskryf. VRAAGIF Rond 212 af tot die naaste 0. b.o.
AFDELING C VRAAG 20 Los die vergelyking op. 364 - 107 = WISKUNDE GRAAD 3 VRAAG 2I Bereken: 567 + 239 = b.o.
VRAAG 22 Daar is 20 albasters in een sak. Ek gee 2 sakke aan my vriend. Hoeveel albasters gee ek weg? WISKUNDE GRAAD 3 VRAAG 23 'n Vrou verkoop 490 speelqoed. Sy het 192 speelqoed oor. Hoeveel speelgoed het sy aan die begin gehad? b.o.
VRAAG 24 Thabo het. 75 lang potlode. Hy bind hulle vas in groepies van 5. Hoeveel groepies van 5 het hy? WISKUNDE GRAAD 3 VRAAG 25 John spaar 2 derdes van R60. Hoeveel spaar hy? b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 VRAAG 26 BRBLSCLREVLLLERS BRBLSCLREVLLLERS BRRLEVLLRS a. Maak [2 groepe van 3 bye elk. b. Skryf 'n vermenigvuldigende getalsin neer. VRAAG 27 Jy het 7 meter draad. Jy benodig | en 'n half meter draad om | draadmand jie te maak. Hoeveel draadmand jies kan Jy maak?
100 110 120 130 140 150 160 0 5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60
VRAAG 30 WISKUNDE GRAAD3] 19 Tom verlaat sy huis om |0 uur in die oggend. Sy grootouers bly 55 kilometer weg. Hy ry 5 minute per kilometer. Hoe laat sal hy by sy grootouers aankom? TOTAAL: 50 EINDE

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 3 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all