Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
JUNIE 2010
SOSIALE STUDIES
NASIENRIGLYN
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2010 papers 





View all
%20November%202026%20Mock--eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44/v1-829ee868e0b6ae55642a/card.webp)
%20November%202026%20Mock--2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57/v1-2acfd5edfa5399dafbcd/card.webp)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)

Social Sciences Grade 9 June Common 2010 Memo (Afrikaans)
Grade 9 Social Sciences memorandum from the June Common 2010 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
Social Sciences · Grade 9 · June Common · 2010. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Social Sciences
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2010
- Exam period
- June Common
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 323.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
June Common 2010
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 SOSIALE STUDIES (JUNIE 2010)
VRAAG 1
1.1 25° S 2°E
25° S 28° E (4)
1.2 L x B
2 2
19 x 11=
205 km2
228 km2 (2)
1.3 1.3.1 Een cm op die kaart verteenwoordig vyftig duisend cm op die grond (4)
0 1 2 3 4
1.3.2 1 000
Meters
Kilometers (2)
1.4 Seevlak (1)
1.5 Punthoogte en kontoerlyne (2)
1.6 1.6.1 Pad (1)
1.6.2 Punthoogte (1)
[15]
VRAAG 2
2.1 215° (2)
2.2 1,55 km →1,66 km (3)
2.3 Tyd = Afstand/spoed
Afstand 80/spoed 100 km x 60 min
→ 48 mins (3)
2.4 25° 56’ (9” − 12”) S
27° 58’ (12” − 15’’) OE (2)
2.5 A – ʼn Nedersetting genoem Stokkiesdraai. (1)
B − ʼn Plaasopstal/’n plaashuis of ʼn gebou in die middel van die plaas. (1)
C − ʼn Dam (1)
2.6 Oop myn/delwerye (1)
2.7 ʼn Vallei (1)
[15]
(JUNIE 2010) SOSIALE STUDIES 3
VRAAG 3
3.1 BRON B: WET OP APARTE GERIEWE
Verteenwoordig aparte geriewe vir verskillende rasse groepe gedurende
apartheid.
Verskillende rasse moes aparte geriewe bv. treine, busse,
swembaddens, ens. gebruik.
Swartes het swak en min fasiliteite gekry, alhoewel hulle in die
meerderheid was.
Swartes moes swak en min fasiliteite deel.
Die gevolg hiervan was dat diens swak en stadig was by die geriewe / en
mense gefrustreer het. (5)
BRON C: WET OP VERBOD VAN GEMENGDE HUWELIKE
Niemand kon ʼn verhouding hê of liefde oor kleurgrense nie;
Of trou oor kleurgrense nie.
Uit frustrasie het sommige die land verlaat.
Sommige het hul geliefdes gelos;
Ander het hul nasionaliteit verander het. (5)
BRON D: INSTROMINGSBEHEER
Swartes was nie toegelaat in wit areas nie, tensy hulle ʼn permit by hulle
was.
Sonder ʼn permit kon jy tronk toe gaan of beboet word vir jou oortreding.
Dit het gelei tot die verdeling van gesinne. In hierdie situasie was
swartes die meeste geraak. Sommige gesinne het opgebreek as gevolg
hiervan. Kinders het groot geword onder moeilike sosiale
omstandighede. As gevolg hiervan sal hulle skool verlaat. ʼn Wrede
sirkel van armoede was dan die uiteinde.
Vrouens kon hulle mans net ʼn spesifieke tyd gaan besoek om gou goed
te doen, anders is dit as ʼn oortreding beskou wat strafbaar is.
Normaalweg het swartes slegs na stede gekom om goedkoop arbeid te
verskaf en het weer terug huis toe gegaan as sy kontrak verstryk het. (5)
3.2 DIE INSTEL VAN DIE BURGELIKE ONGEHOORSAAMHEIDSVELDTOG
(DEFIANCE CAMPAIGN)
3.2.1 In 1952 het mense in groepe doelbewus die segregasie wette
verbreek sodat hulle gearresteer kon word.
Hulle het gaan sit op banke wat gereserveer was vir wittes,
geklim op verkeerde treine, het fasiliteite wat vir wittes alleen
was, gebruik. ens.
Hierdie proteste was vreedsaam.
Sommige het hulle pasboeke by polisiestasies gaan neergooi. (4)
4 SOSIALE STUDIES (JUNIE 2010)
(Enige
4)
3.2.2 DIE STIGTING VAN UMKHONTO WESIZWE
Dit was die militêre vleuel van die ANC. Was gestig in 1961.
Breek weg van vreedsame protes van die verlede en begin ʼn
fase van gewapende geweld en sabotasie op materiële teikens.
Rig aanvalle op brûe, spoorlyne, elektriese kragstasies, ens.
Die regering het die vreedsaamheid as swakheid gesien.
Hulle brei optrede uit tot stedelike guerrilla oorlogvoering.
Later is MK verban deur die SA en VSA regerings as ʼn terroriste
organisasie.
Hulle was aktief tot in 1940 en was uiteindelik opgeneem in die
S.A. weermag in 1994. (Enige 4
punte) (4)
3.3 KOLOM A KOLOM B
TERM STELLING
i. Apartheid c) Wet wat Suid-Afrikaners verdeel volgens
kleur, godsdiens en geslag.
ii. Bantoe Onderwys a) Dit verfyn die onderwys beleid wat
ontwerp is vir swart kinders alleenlik.
iii. Vryheidsmanifes e) Dokument met alle griewe en eise van die
onderdruktes.
iv. Tuislandstelsel d) Beleid om swart gemeenskappe te
verdeel en te beheer.
v. Burgerlike d) Nasionale optrede deur
Ongehoorsaamheids bevrydingsorganisasies om
- veldtog apartheidswette te laat afskaf.
(5 x 1) (5)
[28]
(JUNIE 2010) SOSIALE STUDIES 5
VRAAG 4
4.1 BRON BYPRODUK HERNIEUBAAR/NIE-
HERNIEUBAAR
1. Hout Meubels Hernieubaar
2. Steenkool Olie en petrol Nie-hernieubaar
3. Water Hidro elektriese krag Hernieubaar
4. Goud Goud produkte Nie-hernieubaar
(2 x 4) (8)
4.2 4.2.1 WATERBESOEDELING
Reën neem vullis en slik saam met die water.
Waterbesoedeling verhoed dat sonlig waterplante bereik.
Neerslae verstop vis kieue en vernietig organismes wat op die
water bodem leef.
Uitwerking van olie:
Olie lek van verskillende bronne in die water.
Waterdiere kan probleme hê met asemhaling.
Besoedelde grondwater
Mense kan siek word en daar is ʼn moontlikheid om lewer- en
niersiektes te ontwikkel.
Uitwerking van bemestingstowwe en chemikalieë:
Probleme veroorsaak deur pesbestryders.
Uitwerking op warm water bronne.
Riviere, oseane en seë affekteer die fauna en flora,
bloedsiektes,
senuweestelsel afwykings – is sommige effekte van
waterbesoedeling. (Enige 2 x
2) (4)
4.2.2 AARDVERWARMING
Verhoogde seevlakke oorstroom kusgebiede en veroorsaak
mense- en eiendomsverliese.
Voorkoms van uitermatige weerverskynsels soos vloede,
siklone, ens.
Vernietiging van natuurlike plantegroei en menslike- en diere
lewe as gevolg van uitermatige temperature.
Ysgletsers trek terug en verdwyn.
Vermindering in oes opbrengste.
Afname in gesondheidstoestand van mense a.g.v. veranderings
in die kwaliteit van kos, water, en toename in
kardiorespiratoriese siektes. (4)
6 SOSIALE STUDIES (JUNIE 2010)
Migrasie en konflik as gevolg van kompetisie oor natuurlike
hulpbronne. (Enige 2 x
2)
4.2.3 ONTBOSSING
Lei tot gronderosie − verlies van voedingstowwe.
Vernietiging van natuurlike medisyne.
Uitputting van jagvelde wat ʼn bron is van kos is vir sommige
gemeenskappe.
Vermindering van grondvrugbaarheid. (Enige 2 x
2) (4)
[20]
VRAAG 5
5.1 BRON A
Hulle is doelbewus afgesonder van die buitewêreld – sodat hulle
mishandeling ongesiens kon wees.
Ingedruk in klein kamers – met geen privaatheid.
Ongesonde leeftoestande lei tot maklike verspreiding van siektes.
Swak en ongesonde werktoestande.
Behandel as minderwaardige mense.
Enige VYF redes wat die swak toestande waaraan Jode onderwerp is.
(5 x
2) (10)
5.2 BRON B
ʼn Joodse besigheidsman (1)
5.3 Is min kos gegee.
Is nie toegelaat om te drink tydens werksure nie.
Kry pak in die openbaar vir oortredings.
Word gelos om te sterf op onwaardige wyse. (Enige 2 x
1) (2)
5.4 Hulle is beskuldig van die vernietiging van die Duitse ekonomie.
Hulle is gesien as verraaiers.
Is gesien as ʼn bedreiging vir die egte Duitse ras(sal die Duitse bloed
vermeng) (Enige 1 x
1) (1)
5.5 A. Vrou is van agter af geskiet − 1942.
B. ʼn Slagoffer wat geskiet word voor ander soldate in 1942.
C. Sowjet/Russiese Jode word in die openbaar tereggestel 1941.
D. Vrouens is verplig om te ontklee voordat hulle tereggestel is – Latvia in (8)
(JUNIE 2010) SOSIALE STUDIES 7
1941. (4 x
2)
[22]
TOTAAL 100
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Social Sciences Grade 9 June Common 2010 QP (Afr)

Question paper
Social Sciences Grade 9 June Common 2010 QP (Eng)

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2010 Memo

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2010 Memo

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2010 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2010 Question Paper
More from Grade 9 Social Sciences

CAPS document
CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7 9
%20November%202026%20Mock--eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44/v1-829ee868e0b6ae55642a/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 P1 November Mock 2026 QP (Eng)
%20November%202026%20Mock--2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57/v1-2acfd5edfa5399dafbcd/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 P2 November Mock 2026 QP (Eng)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 QP (Eng)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 QP (Afr)

Question paper