Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2010
SOSIALE WETENSKAPPE
NASIENGIDS
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie nasiengids bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentAll 2010 papers 





View all
%20November%202026%20Mock--eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44/v1-829ee868e0b6ae55642a/card.webp)
%20November%202026%20Mock--2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57/v1-2acfd5edfa5399dafbcd/card.webp)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)

Social Sciences Grade 9 November EC 2010 Memo
Grade 9 Social Sciences memorandum from the November EC 2010, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Social Sciences · Grade 9 · November EC · 2010. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Social Sciences
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2010
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 349.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
November EC 2010
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2010)
VRAAG 1
1.1 1.1.1 3227CB (1)
1.1.2 3327AA (1)
1.2 1.2.1 50 000 (1)
1.2.2 10 000 (1)
1.3 Een sentimeter op die kaart verteenwoordig vyftig duisend sentimeters op die
grond. (2)
1.4 Buffalo-rivier, treinspoor, stadion, kraglyne, ry bome (enige2) (2)
1.5 50 000 11
11 x = = 5,5 km
100 000 2
(enige antwoord tussen 5 tot 6 km) (4)
1.6 afstand
tyd =
spoed
2 km
tyd =
5 km / h
0,4 x 60 = 24 minute (enige antwoord tussen 24 en 30 minute is aanvaarbaar,
solank die korrekte stappe gevolg is) (4)
1.7 7:39 - 7:45 (enige antwoord tussen die twee tye kan reg gemerk word) (2)
1.8 LxB
L = 32,5 cm x B = 31 cm
(32,5 cm x 0,5) x (31 cm x 0,5 cm)
16,25 km x 15,5 km
251,875 km2
OF
LxB
L =32,5 cm x B = 31 cm
32,5 cm 31 cm
x
2 2
16,25 km x 15,5 km
251,875 km2 (2)
1.9 32°51’45” S
27°25’10“ O (2)
1.10 punthoogte, kontoerlyne (2)
(NOVEMBER 2010) SOSIALE WETENSKAPPE 3
1.11 1.11.1 20 m (1)
1.11.2 360 m (1)
1.11.3 Terrasse/trappe (1)
1.11.4 Oos (1)
1.12 1.12.1 Suidwes (1)
1.12.2 210° (1)
[30]
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Ngqokweni-rivier (1)
2.1.2 van noord na suid
Sluit by die hoofstroom aan van bo-af,
Vorm van kontoerlyne waarlangs dit vloei na die hoogste punt
Enige korrekte antwoord is aanvaarbaar (2)
2.2 Landerye, woude
Enige ander primêre aktiwiteit sigbaar op die kaart is aanvaarbaar. (2)
[5]
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Vals
3.1.2 Waar
3.1.3 Waar
3.1.4 Waar
3.1.5 Vals
(5x1) (5)
3.2 3.2.1 VSA 3.2.6 Uranium-235
3.2.2 Manhattan Projek 3.2.7 80-100 000
3.2.3 Hiroshima 3.2.8 Nagasaki
3.2.4 6th August 1945 3.2.9 Little Boy
3.2.5 Fat Man 3.2.10 74 000 (10)
[15]
VRAAG 4
4.1 Source 3
- Totale verwoesting van die stad deur die atoombom
- ʼn Stofwolk in die vorm van ʼn paddastoel
(enige gepaste antwoord)
Source4
- Die stad is byna totaal verwoes/meeste geboue is verwoes
- Die brug is verwoes
(enige ander gepaste antwoord) (4)
4 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2010)
4.2 A. Sien dit as die enigste manier om die oorlog te stop – want Japan wou nie
stop nie.
B. Die Geallieerdes/VSA wou eerste wees in ʼn poging om die NAZIS/Duitsers
te verslaan (2)
4.3 A: Japan was verplig om te oorlog te staak en oor te gee aan die Geallieerdes
B: Het die totale verwoesting van Hirosjima en Nagasaki veroorsaak
C: Veroorsaak sterftes, verskeie siekte gedurende en na die bomaanvalle
D: Japan was verneder en moes betaal vir oorlogsverliese (enige2) (2)
4.4 Aanvaar enige goeie verduideliking vir ʼn JA of ʼn NEE
ʼn JA mag insluit:
a: dien as ʼn afskrikmiddel vir ʼn kern wapen oorlog tussen die Supermoondhede
b: om nasionale sekuriteit te verstewig
C: bevordering van wetenskaplike kennis
OF
ʼn NEE mag insluit:
a: Die gebruik daarvan kan die wêreld/lande binne minute verwoes
b: daar moet ʼn algehele verbanning wees op die maak en gebruik daarvan.
C: dit kan sterftes, siektes en onverklaarbare hartseer veroorsaak (2)
[10]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 A. HOP (Heropbou en Ontwikkelingsplan) (1)
5.1.2 C: Stel baie werkers aan en gebruik duur masjiene om groter
profyt te maak (1)
5.2 5.2.1 VSA (1)
5.2.2 Mosambiek (1)
5.2.3 SA is ʼn ontwikkelende land.
BBP is onder $6000 (2)
5.2.4 a: ontwikkeling bring verandering en groei
b: ʼn proses wat oor ʼn tyd plaasvind
c: verbeter mense se lewens (3)
5.2.5 Ontwikkeling is bedoel om te voorsien in mense se behoeftes en om
hul lewensstandaarde te verhoog (2)
5.2.6 Maatskaplike en Sosiale aanwysers wat ontwikkeling moet meet.
(HDI Indeks) (1)
5.3 5.3.1 Ontwikkelende/onderontwikkelde (1)
5.3.2 Ontwikkelde (1)
5.3.3 Ontwikkelende/onderontwikkelde (1)
5.3.4 Ontwikkelde (1)
5.3.5 Ontwikkelende/onderontwikkelde (1)
5.3.6 Ontwikkelende/onderontwikkelde (1)
[18]
(NOVEMBER 2010) SOSIALE WETENSKAPPE 5
VRAAG 6
6.1 Konflik situasies: Skool
Gebrek aan hulpbronne en infrastruktuur bv. Klaskamers, meubels, goeie
sanitasie ens. kan lei tot stakings;
Tekort aan onderwysers en nie-doserende personeel kan ook lei tot konflik en
stakings;
Swak administrasie en swak finansiële beheer asook korrupsie deur skool
beheerrade kan ook lei tot boikotte (enige2)
Konflik situasies: Gemeenskap
Gebrek aan geriewe soos water, krag, strate of paaie;
Korrupsie deur die munisipale/gemeenskapsleiers;
Voedseltekort;
Werkloosheid;
Dit alles kan lei tot protes, stakings ens (enige2)
(enige ander relevante antwoord rakende konflik sal aanvaar word) (4)
6.2 6.2.1 Publieke staatswerkers/werkers staking
1. Onderhandelinge tussen regering en werkers het skipbreuk gelei
(opgebreek)
2. Onderhandelinge oor verbeterde behuisingstoelae; gelyke
staatsbydraes vir alle mediese skemas
3. Ongelykhede in die voordele hierbo genoem
(enige gepaste antwoord oor konflik sal aanvaar word) (2)
6.2.2 Reg of Verkeerd: enige goed gemotiveerde argument van
leerlinge moet gekrediteer word.
Reg: Reg op ʼn suksesvolle jaarlikse salaris onderhandeling;
mislukking om aan hul eise te voldoen;
Het grondwetlike reg om te staak; regering se houding teenoor die
werkers is nie aanvaarbaar nie
Verkeerd: Het nie gedink aan die implikasies op die ekonomie nie;
intimidasie tydens die staking; vernietiging en sterftes; uitwerking op
mense/leerders, ens (2)
6.2.3 die beginsel van geen werk geen betaling is toegepas en die regering
sal wen deur die geld wat hulle gaan aftrek van die salarisse van
stakers; SA is ʼn demokrasie en daarom respekteer die regering die
werkers se reg om te staak; die regering was nie in die posisie om
aan alle eise te voldoen nie. (2)
6 SOSIALE WETENSKAPPE (NOVEMBER 2010)
6.2.4 Gevolge:
- Werkers bereik gedeeltelik hul eise van 8.6% en R1000
behuisingstoelae. Hulle is die volgende belowe
- Slegs 7.5% en R800 behuisingstoelae ; sal geld verloor deur die
aftrekkings op hul salarisse;
-Sommige fabrieke sal sluit en werkers sal hul werk verloor..
-Regering/mense: chaos in alle regerings departemente bv. skole,
hospitale; skole is ontwrig en gesluit en geen onderrig het plaas
gevind,
-Graad 12 se eksamen is geaffekteer; hospitale is gesluit en daar was
sterftes; die regering moes geld spandeer waarvoor daar nie
begroot is nie; verloor beheer oor werkers/unies; ens. (enige4) (4)
[14]
VRAAG 7
7.1 Onderwys van Swartes was nie ʼn prioriteit nie.
Swartes moes onderrig word vir lae vlak werke soos hande arbeid. (4)
7.2 Hulle het geprotesteer teen die gebruik van Afrikaans in skole soos bepaal in
die Wet op Bantoe-onderwys. (2)
7.3 Die gesigte op die prent lyk opgewonde, ontspanne, gelukkig, ens. (2)
[8]
TOTAAL: 100
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2010 Memo

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2010 Question Paper

Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2010 Question Paper

Memorandum
Social Sciences Grade 9 June Common 2010 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo (English)
More from Grade 9 Social Sciences

CAPS document
CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7 9
%20November%202026%20Mock--eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44/v1-829ee868e0b6ae55642a/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 P1 November Mock 2026 QP (Eng)
%20November%202026%20Mock--2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57/v1-2acfd5edfa5399dafbcd/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 P2 November Mock 2026 QP (Eng)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81/v1-a583695ade23c4621c8c/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 QP (Eng)
%20GR9%20QP%20NOV%202016_hlayiso.com_--88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f/v1-1d58c315ccccbaaea5e9/card.webp)
Question paper
Social Sciences Grade 9 November EC 2016 QP (Afr)

Question paper