Skip to content

History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 Memo (Afr)

MemorandumHistoryGrade 11201420 pages

Grade 11 History Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 GESKIEDENIS V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 20 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2014) 1. BRONGEBASEERDE VRAE 1.1 Die volgende kognitiewe vlakke van die vrae, die meegaande historiese vaardighede en gewigte van die vrae is gebruik om brongebaseerde vrae te evalueer. KOGNITIEWE GESKIEDENISVAARDIGHEDE GEWIGTE VLAKKE VAN DIE VRAE  Onttrek bewyse uit bronne.  Seleksie en organisasie van 30% VLAK 1 relevante inligting uit die bronne. (15)  Definieer geskiedkundige begrippe.  Interpretasie van bewyse uit die bronne. 50% VLAK 2  Verduidelik inligting versamel uit (25) die bronne.  Ontleed bewyse uit die bronne.  Interpreteer en evalueer bewyse uit die bronne.  Betrokke te raak met bronne sy nut, betroubaarheid, partydigheid 20% VLAK 3 en beperkings vas te stel. (10)  Vergelyk en kontrasteer interpretasies en perspektiewe wat in bronne en teken onafhanklike gevolgtrekkings. 1.2 Die volgende tabel dui aan hoe brongebaseerde vrae te assesseer.  By die nasien van alle brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir ander geldige en toepaslike standpunte, argumente, bewyse of voorbeelde.  In die toekenning van punte moet klem gelê op hoe die vereistes van die vraag voldoen is.  In die nasien word die vereistes van die vraag (vaardighede wat aangespreek moet word) sowel die vlak van die vraag in kursiefgedrukte skrif aangedui. 2. UITGEBREIDE SKRYFWERK 2.1 Die uitgebreide skryfwerk fokus op een van die volgende vlakke: VLAKKE VAN VRAE VLAK 1  Bespreek of beskryf volgens ʼn gegewe argument wat in die langvraag uiteen gesit word.  Beplan en konstrueer ʼn argument gebaseer op bewyse, en gebruik die bewyse om ʼn gevolgtrekking te bereik. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 3 VLAK 2  Sintetiseer inligting om ʼn oorspronklike argument te bou en gebruik getuienis om die argument te steun.  Handhaaf en verdedig ʼn samehangende en gebalanseerde argument met getuienis.  Skryf duidelik en samehangend wanneer jy die argument bou. 2.2 Nasien van uitgebreide skryfwerk  NASIENERS MOET LET DAT DIE INHOUD VAN DIE ANTWOORD GELEI SAL WORD DEUR DIE HANDBOEKE WAT BY DIE BETROKKE SENTRUM GEBRUIK WORD.  KANDIDATE MAG ENIGE ANDER RELEVANTE INLEIDING EN/OF GEVOLGTREKKING AS DIE WAT IN ʾN SPESIFIEKE UITGEBREIDE SKRYFWERK RIGLYNE VIR ʾN SPESIFIEKE NASIEN VAN OPSTELLE GEE.  BY DIE ASSESSERING VAN DIE OOP BRONGEBASEERDE VRAE MOET KANDIDATE KREDIET KRY VIR ENIGE ANDER RELEVANTE ANTWOORDE. Globale assessering van uitgebreide skryfwerk Die uitgebreide skryfwerk sal holisties (globaal). Hierdie benadering vereis die opvoeder die totale produk as ʼn geheel sal bepunt sonder om die samestellende dele afsonderlik. Hierdie benadering moedig die leerder aan ʼn individuele mening aan te bied deur gebruik te maak van geselekteerde feitelike bewyse om ʼn argument te ondersteun. Die leerder sal nie vereis word om slegs “feite” om ʼn hoë punt te behaal nie, te herhaal nie. Hierdie benadering ontmoedig leerders ook om “modelantwoorde” voor te berei en te reproduseer sonder inagneming van die spesifieke vereistes van die vraag. Holistiese uitgebreide skryfwerk gee krediet vir leerders se mening, ondersteun deur bewyse. Holistiese assessering, anders as in inhoudgebaseerde nasien, penaliseer nie taalontoereikendhede nie, aangesien die klem op die volgende val:  Die konstruksie van ʼn argument  Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige argument te ondersteun en  Die leerder se interpretasie van die vraag Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2014) Assessering van uitgebreide skryfwerk 1. Hou die sinopsis in gedagte wanneer die skryfwerk nagesien word. 2. Gedurende die eerste lesing van die skryfwerk moet regmerkies toegeken word vir ʼn relevante inleiding (aangedui met ʼn kolpunt (‘bullet’) in die nasienriglyne/ memorandum) elk van die belangrikste punte/aspekte wat behoorlik gekontekstualiseer (ook aangedui deur koeëls in die riglyne vir nasien / memorandum) en ʼn relevante gevolgtrekking (Aangedui deur ʼn kolpunt in riglyne vir nasien/memorandum aangedui), bv. In ʼn antwoord waar is daar 5 hoofpunte is, sal daar dus 7 regmerkies wees. 3. Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:  Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik gekontekstualiseer  Verkeerde stelling  Irrelevante stelling  Herhaling R  Ontleding A√  Interpretasie I√ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 5 4. Die matriks 4.1 Gebruik van ʼn analitiese matriks in die nasien van uitgebreide skryfwerk (Verwys na die aangehegte matriks). VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1 Baie goed beplande en gestruktureerde Baie goed Goed beplande en Argument beplan en Toon soms bewys Poging aangewend Weinig of geen AANBIEDING opstel. Goeie sintese beplande en gestruktureerde gestruktureer. van ʼn om antwoord te poging om die opstel van gestruktureerde opstel. Bewyse tot ʼn sekere gestruktureerde en struktureer. te struktureer nie. opstel. ʼn Relevante Poog om ʼn duidelike mate gebruik om beplande argument. inligting. Het ʼn goed Grootliks argument is gevolg. argument te argument te Poog om ʼn argument gebalanseerde, ondersteun. Slotsom vol te hou. beskrywend of poog Bewyse gebruik om ontwikkel. oorspronklike die argument te bereik op grond van Gevolgtrekking nie om argument te argument ontwikkel Gevolgtrekking bewyse. ontwikkel. Geen verdedig. Poog om ʼn duidelik ondersteun met bewyse. onafhanklike gemaak uit bewyse poging om ʼn om die argument te deur bewyse nie. Argument gevolgtrekking uit gevolgtrekking te deurgaans volgehou die bewyse te maak ondersteun. maak nie. om die argument te en verdedig. ondersteun. INHOUD Onafhanklike gevolgtrekking gemaak uit bewyse om die argument te ondersteun. VLAK 7 Vraag is ten volle beantwoord. Inhoudskeuse ten volle 47–50 43–46 relevant tot argument wat gevolg is. VLAK 6 Vraag is beantwoord. Inhoudseleksie relevant 43–46 40–42 38–39 tot argument wat gevolg is VLAK 5 Vraag grotendeels 38–39 36–37 34–35 30–33 28–29 beantwoord. Inhoud toereikend en relevant. VLAK 4 Vraag herkenbaar in antwoord. Sommige 30–33 28–29 26–27 weglatings of irrelevante keuse van inhoud. VLAK 3 Keuse van inhoud hou verband met vraag, maar beantwoord dit nie. Hou 26–27 24–25 20–23 soms nie verband met die vraag nie. Weglatings. VLAK 2 Vraag ontoereikend 20–23 18–19 14–17 beantwoord. Inhoud skraal. VLAK 1 Vraag ontoereikend beantwoord of glad nie. 14–17 0–13 Ontoereikend of irrelevante inhoud. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2014) 4.1.1 Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot watter mate die hoofmomente gedek is en om te bepaal die inhoudsvlak (op die matriks). C VLAK 4 4.1.2 Die tweede deurlees van die skryfwerk sal die vlak (op die van die aanbieding. C VLAK 4 P VLAK 5 4.1.3 Ken ʼn algehele punt toe met die gebruik van die matriks. C VLAK 4 30 − 33 P VLAK 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 7 AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE VRAAG 1: KOMMUNISME IN RUSLAND, 1900 – 1940 HOE HET DIE RUSSIESE REVOLUSIE TOT DIE OMVERWERPING VAN DIE TSARISTIESE BEWIND IN RUSLAND IN 1917 GELEI? 1.1 1.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1]  Om te verseker dat werkers nie deur sosialisme beïnvloed word nie.  Om die ondersteuning vir die tsaar te versterk.  Om hul lojaliteit aan die Russiese Ortodokse godsdiens te versterk.  Om kommunistiese invloed te ondermyn.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 1) (2) 1.1.2 [Onttrekking en interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V1]  Hy was ʼn Russiese Ortodokse priester.  Priesters was as ʼn klas nader aan die regerende elite onder die tsaar beskou. (1 x 2) (2) 1.1.3 [Onttrekking en interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V1]  Tsaar Nicholas II (1 x 1) (1) 1.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A –V2]  Hy was opreg in sy geloof.  Sy vermoë om mense te beïnvloed met sy oratorium.  Hy het ʼn mate van gewildheid gehad.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.1.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2]  Ondemokratiese regering wat geen agting het vir die mense nie.  Outokratiese en wreed.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 1.1.6 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1]  ʼn Parlement.  Reg om te stem.  Universele onderwys (Onderwys vir almal)  ʼn Minimum loon  Agt-uur werksdag  Inkomstebelastingstelsel  Skeiding van staat en kerk  Amnestie vir politieke gevangenes. (4 x 1) (4) 1.2 1.2.1 [Onttrek bewyse uit Bron 1B – V1]  “... wat hul lot moet dra en stil wees.” (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2014) 1.2.2 [Analise en interpretasie van bewyse uit Bron 1B – V3]  Om respek vir die tsaar te wys.  Om ʼn emosionele appèl te maak.  Om te probeer om die tsaar teen die brutaliteit van die regering te beskerm.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 1.2.3 [Vergelyking van bewyse uit Bron 1A en 1B – V2]  Beide bronne bevat eise vir die erkenning van basiese menseregte van die gewone mense.  Die rol van Gapon is in beide bronne prominent.  Beide bronne beklemtoon die onderdrukkende aard van die regering.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.3 1.3.1 [Verduideliking/definisie van ʼn historiese begrip uit Bron 1C –V2]  Die adel wat nou verwant aan die koninklike familie was en wat baie grond besit het. (1 x 2) (2) 1.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2]  Om teen die regering te protesteer.  Die lot van werkers bekend te maak.  Om werkersregte te eis. (1 x 2) (2) 1.3.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2]  Dit het plaasgevind in Februarie 1917 volgens die Gregoriaanse kalender wat in baie Westerse lande gebruik was.  Dit het plaasgevind in Maart volgens die Russiese kalender. (2 x 2) (4) 1.4 1.4.1 [Verduideliking/definisie van ʼn historiese begrip uit Bron 1C – V2]  Implementering van kommunisme in Rusland deur die Bolsjewiste om die Russiese Burgeroorlog te wen. (1 x 2) (2) 1.4.2 [Analise en interpretasie van bewyse uit Bron 1D – V2]  Om die kommunistiese ideologie te versprei.  Om die aanwinste van die rewolusie in Rusland te konsolideer.  Om die heerskappy van die kommunistiese stelsel en die totale ondergang van kapitalisme te verseker.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 1.4.3 [Analise en interpretasie van bewyse uit Bron 1D – V2]  Nywerhede was vernietig.  Beste werkers was doodgemaak.  Boere was gedemoraliseer deur die mislukte 1920-oeste en die oorlog.  Daar was hongersnood in die stede. (2 x 2) (4) 1.4.4 [Herroeping van inligting uit Bron 1D as ʼn verwysing – V1]  Die Nuwe Ekonomiese Beleid (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 9 1.5 [Paragraaf – Interpretasie, analise en sintese van inligting uit al die bronne – V3]  Bolsjewiste aan bewind gekom as gevolg van die Oktober-rewolusie in 1917.  Rusland het aan die Eerste Wêreldoorlog deelgeneem.  As gevolg van die oorlog was daar voedseltekorte en hongersnood in Rusland.  Om sake te vererger was Rusland in ʼn burgeroorlog gedompel.  Die Bolsjewiste moes vir die verdediging van die rewolusie veg.  Oorlogskommunisme is ingestel as ʼn maatreël om te deel met die nood- situasie in Rusland.  Die Rooies en die fabriekswerkers moes word met kos voorsien.  Die kleinboere was verplig om hul produkte aan die staat te verkoop.  Pryse was bepaal deur die staat.  Negatiewe reaksie van boere het gelei tot ʼn drastiese afname in voedselproduksie.  Rusland was in hongersnood gedompel.  Opstande het algemeen geword – Kronstadt vlootbasis.  Lenin gedwing was om Oorlogskommunisme te laat vaar.  Nuwe Ekonomiese Beleid bekend gestel.  Enige ander relevante antwoord (8) Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken. VLAK KRITERIA PUNTE  Gebruik bewyse op ʼn elementêre wyse.  Vraag nie beantwoord nie.  Min of geen begrip van waarom Lenin die beleid van Oorlogskommunisme VLAK 1 geïmplementeer het. 0–2  Min of geen begrip van die uitdagings wat gelei het tot die instelling van Oorlogkommunisme en die impak daarvan.  Kan nie die vraag beantwoord nie.  Bewyse meestal relevant en hou tot ʼn groot mate verband met die onderwerp.  Toon ʼn mate van begrip van waarom Lenin VLAK 2 die beleid van Oorlogskommunisme 3–5 geïmplementeer het en die impak daarvan.  Gebruik bewyse op ʼn basiese manier maar die hou verband met die vraag.  Demonstreer ʼn deeglike begrip van waarom Lenin die beleid van Oorlogskommunisme geïmplementeer het. VLAK 3 6–8  Bewyse hou baie goed verband met die vraag.  Bewyse word baie effektief gebruik word in ʼn georganiseerde paragraaf. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2014) VRAAG 2: KAPITALISME IN DIE VSA, 1900 – 1940 HOE HET ROOSEVELT SE NUWE BEDELING VERLIGTING, HERVORMING EN HERSTEL AAN AMERIKANERS VERSKAF? 2.1 2.1.1 [Herroeping van inligting uit Bron 2A as ʼn verwysing – V1]  Die 1932 presidensiële verkiesing in die VSA. (1 x 2) (2) 2.1.2 [Onttrekking van inligting uit Bron 2A – V1]  Verligting  Hervorming  Herstel (3 x 1) (3) 2.1.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V1]  Kongres verwys na die parlement van die VSA (Laer Huis) (1 x 2) (2) 2.1.4 [Interpretasie en ontleding van bewyse uit Bron 2A – V2]  Die ekonomie van die VSA het in 1929 in duie gestort.  Die Groot Depressie het ingetree.  ʼn Ingrypingsplan was nodig om verligting, herstel en hervorming te bring.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 2.1.5 [Analise en interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]  Die koerant lewer verslag oor die uitslag van die verkiesing in Washington.  Openbare steun vir die Nuwe Bedeling word gedemonstreer.  Die banieropskrif toon steun vir Roosevelt.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 2.1.6 [Analise en interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]  Wys dat die Washington kiesers Roosevelt ondersteun.  Die Nuwe Bedeling was goed ondersteun, selfs deur die pers.  Emosionele verwysing na Roosevelt – FDR.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 2.1.7 [Vergelyking van die geskrewe en visuele bronne – V2]  Die visuele bron wys openbare steun vir die Nuwe Bedeling (New Deal) soos in die geskrewe bron vervat.  In die geskrewe bron doen Roosevelt ʼn beroep om ondersteuning vir sy programme en die visuele bron verduidelik hoe die kiesers hom die mandaat gegee het om die Nuwe Bedeling te implementeer.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 11 2.2 2.2.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B – V2]  Om hongersnood onmiddellik te verlig.  Sodat families en individue in staat sou wees om die basiese noodsaaklikhede van die lewe te koop.  Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2) 2.2.2 [Onttrekking van inligting uit Bron 2B – V1]  Works Progress Administration – om werksgeleenthede te voorsien.  Openbare Werke Administrasie – openbare projekte is onderneem bv. konstruksie van damme, paaie, openbare geboue ens.  Burgerlike Bewaringskorps – werksgeleenthede in bewaring vir jong mans. (2 x 2) (4) 2.2.3 [Onttrekking van inligting uit Bron 2B – V1]  Minimum lone is ingestel.  Gestandaardiseerde werksure.  Reg om by vakbonde aan te sluit. (3 x 1) (3) 2.2.4 [Analise en interpretasie van bewyse uit Bron 2B – V2]  Om oorskotte weens oorproduksie te verminder.  Om aanbodpryse te beheer sodat kommoditeitspryse kan verhoog.  Om winste in die landbousektor te maksimaliseer.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 3) (3) 2.3 2.3.1 [Analise en interpretasie van bewyse uit Bron 2C – V3]  Amerikaanse ekonomie was herleef en die land was terug gebring vanaf ʼn katastrofe.  Verligting vir die behoeftige het ʼn sprekende impak op die mense gehad.  Werksgeleenthede is geskep wat nodige inkomste verskaf het.  Honger en hongersnood is tot ʼn minimum beperk.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 2.3.2 [Interpretasie, analise van bewyse uit Bron 2C – V2]  Hulle behoort aan twee verskillende partye.  Hoover behoort aan die Republikeinse Party wat geglo het dat die regering nie moet inmeng in besigheid nie.  Roosevelt se Demokratiese Party het geglo dat die regering strategiese ingrypings moet maak in die ekonomie namens die mense.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 2.3.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2C – V1]  “Hoovervilles” – kartondooshuise  “Hoover Bredie” – gratis kos aalmoese (2 x 1) (2) 2.3.4 [Herroeping van inligting uit Bron 2A as ʼn verwysing – V1]  Republikeinse Party (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2014) 2.4 [Paragraaf – Interpretasie, analise en sintese van inligting uit ʼn geselekteerde bronne – V3]  Nuwe Bedeling het onmiddellike staatsinmenging in die ekonomie voorgestaan.  Dit het die onmiddellike gevolge van die depressie aangespreek.  Doelstellings van Nuwe Bedeling is op radio uitgesaai.  Nuwe Bedeling het die ondersteuning van die meerderheid van bevolking geniet.  Dit het hoop vir die toekoms gebied.  Werksgeleenthede vir die jeug is geskep.  Selfs die boere was gehelp om hul plase weer op die been te kry.  Werkloosheidprobleem is onmiddellik verbeter.  Dit het ʼn mate van stabiliteit aan VSA ekonomie gebring.  Onbeheerde spekulasie is voorkom.  Ouderdomspensioene vir bejaardes is ingestel.  ʼn Werkloosheidversekeringsfonds is op die been gebring.  Sopkombuise het die haglike situasie van die armes verlig.  Die bankstelsel is hervorm om mense se vertroue daarin te herstel.  Die Amerikaanse infrastruktuur is geweldig bevorder deur die nuwe werksgeleenthede  Grondbewaringsprogramme is van stapel gestuur.  Landelike gebiede is voorsien van elektrisiteit.  Eerlike mededingende handelspraktyke is ingestel om besighede te hervorm.  Vakbonde is toegelaat om te beding met werkgewers.  Enige ander relevante antwoord. (8) Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken. VLAK KRITERIA PUNTE  Gebruik bewyse op ʼn elementêre wyse.  Vraag nie beantwoord nie.  Gedeeltelike gebruik van bewys om die vraag te VLAK 1 beantwoord. 0–2  Min of geen begrip van die impak van die Nuwe Bedeling op die Amerikaanse bevolking.  Kan nie die vraag beantwoord nie.  Bewyse meestal relevant en hou tot ʼn groot mate verband met die onderwerp.  Toon ʼn mate van begrip van die impak van die Nuwe VLAK 2 3–5 Bedeling op die Amerikaanse bevolking.  Gebruik bewyse op ʼn basiese manier maar dit hou verband met die vraag.  Gebruik bewyse wat relevant en toepaslik is.  Demonstreer ʼn deeglike begrip van die impak van die Nuwe Bedeling op die Amerikaanse bevolking. VLAK 3 6–8  Bewyse hou baie goed verband met die vraag.  Bewyse word baie effektief gebruik word in ʼn georganiseerde paragraaf. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 13 VRAAG 3: IDEES OOR RAS IN DIE LAAT 19de EN 20ste EEU HOE HET TEORIEË OOR RAS TOT DIE SKENDING VAN MENSEREGTE VAN MINDERHEIDSGROEPE IN NAZI DUITSLAND GELEI? 3.1 3.1.1 [Definisie van ʼn historiese begrip uit Bron 3A – V2]  Sistematiese en doelbewuste massamoord van die Jode en ander minderhede in Nazi-Duitsland onder Adolf Hitler. (1 x 2) (2) 3.1.2 [Onttrekking van inligting uit Bron 3A – V1]  Lank  Blond hare  Wit/Blank  Blou-oog (4 x 1) (4) 3.1.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3A – V2]  Om die teiken van die Nazi-rassistiese beleid duidelik te isoleer en identifiseer.  Om te verseker dat al die elemente wat die Duitse bevolking kon besoedel uitgesluit en uitgeskakel word.  Om rasse onsuiwerhede te vermy.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 3) (3) 3.1.4 [Herroeping van inligting uit Bron 3A as ʼn verwysing – V1]  Adolf Hitler (1 x 1) (1) 3.2 3.2.1 [Definisie van ʼn historiese begrip uit Bron 3B – V2]  Fundamentele haat teenoor Jode of mense van Joodse afkoms. (1 x 2) (2) 3.2.2 [Onttrekking van inligting uit Bron 3B – V1]  Jode was ontslaan vanuit die nasionale dienste.  Jode kon nie stem nie.  Jode kon nie deel neem aan die politiek nie.  Joodse geleerdes moes aparte skole by woon.  Jode moes die Ster van Dawid dra en hul besighede moes die ster vertoon. (3 x 1) (3) 3.2.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3B – V1]  Hulle sou slagoffers van werkloosheid word.  Die kwaliteit van hul lewe sou negatief geraak word.  Die Jode sou van die Duitse gemeenskap uitgesluit word en verwyder word vanaf interaksie met die Duitsers.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2014) 3.2.4 [Vergelyking van Bronne 3A en 3B – V2]  Beide bronne verband hou met die rassistiese behandeling wat uitgemeet was aan die Jode deur die Nazi's.  In Bron 3A word nie-Ariërs duidelik omskryf en in Bron 3B word Jode blootgestel aan totale uitsluiting van die Duitse samelewing wanneer hulle word as nie-Ariërs geïdentifiseer.  Beide bronne toon Duitse onderdrukking.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 3.2.5 [Herroeping van inligting uit Bron 3A as ʼn verwysing – V1]  Israel (1 x 1) (1) 3.3 3.3.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3C – V2]  Die gebeurtenis waar die Joodse sakepersele beskadig en vernietig was deur die Duitsers onder die toesig van die Nazi- polisie.  Dit verwys na die gebreekte glas wat die strate oortrek het na die vernietiging van die Joodse sakeondernemings. (1 x 2) (2) 3.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3C – V2]  Hulle het die Duitsers beskou as hul bevryders.  Hulle was moeg van Russiese outokratiese bestuur.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 3.3.3 [Onttrekking van inligting uit Bron 3C – V1]  Jode moes doodgemaak word in uitwissingskampe (konsentrasiekampe).  Dringende ontwerp van oonde en gaskamers om massamoorde vinnig uit te voer.  Duitse personeel nie te veel in die moord van Jode betrokke wees nie.  Konsentrasiekampe word met groot dringendheid gebou. (3 x 2) (6) 3.3.4 [Analiseer en evalueer die nut Bron 3C – V3]  Bron nuttig dit bevat inligting oor die werklike implementering van die Holocaust (Menseslagting).  Dit gee belangrike inligting oor die versnelling van die uitwissing van die Jode.  Deelname van die Duitse nywerhede en besighede in die uitwissing van die Jode is blootgestel.  Instelling van konsentrasiekampe word getoon.  Die uitwissing van Jode is in ooreenstemming met die veronderstelling dat die Duitsers aan ʼn meesterras behoort het.  Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2) 3.4 3.4.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3D – V2]  Die meeste Jode in Europa het in Pole gewoon. (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 15 3.4.2 [Vergelyking van Bron 3C en 3D – V2]  Beide bronne deel met die massamoord van die Jode.  Bron 3D gee statistiese inligting oor die aantal Jode wat vermoor was in die konsentrasiekampe wat gebou was in Bron 3C.  Die Finale Oplossing in Bron 3C word grafies in Bron 3C voorgestel.  Bron 3D wys die sukses van Himmler se planne soos beplan in Bron 3C.  Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4) 3.5 [Paragraaf – Interpretasie, analise en sintese van inligting uit ʼn geselekteerde bronne – V3]  Die reg tot menswaardigheid.  Die reg om te lewe.  Vryheid van beweging.  Vryheid van assosiasie.  Toegang tot onderwys.  Om beskerm te word teen gemene onmenslike behandeling.  Jode is heeltemal uitgesluit van die Duitse samelewing.  Reg om nie onderhewig te wees aan slawerny nie.  Reg om nie teen jou wil verskuif te word nie.  Instelling van uitwissing van Jode en ander minderhede.  Reg tot mediese sorg.  Enige ander relevante antwoord. (8) Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken. VLAK KRITERIA PUNTE  Gebruik bewyse op ʼn elementêre wyse.  Vraag nie beantwoord nie.  Min of geen begrip van hoe Hitler die menseregte VLAK 1 0–2 van Jode en ander minderheidsgroepe geskend het.  Kan nie die vraag beantwoord nie.  Bewyse meestal relevant en hou tot ʼn groot mate verband met die onderwerp.  Toon ʼn mate van begrip van hoe Hitler die VLAK 2 menseregte van Jode en ander 3–5 minderheidsgroepe geskend het.  Gebruik bewyse op ʼn basiese manier maar dit hou verband met die vraag.  Gebruik bewyse wat relevant en toepaslik is.  Demonstreer ʼn deeglike begrip van hoe Hitler die menseregte van Jode en ander VLAK 3 minderheidsgroepe geskend het. 6–8  Bewyse hou baie goed verband met die vraag.  Bewyse word baie effektief gebruik word in ʼn georganiseerde paragraaf. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2014) AFDELING B: OPSTELVRAE VRAAG 4.1: KOMMUNISME IN RUSLAND, 1900 – 1940 SINOPSIS Kandidate moet fokus op die impak van die NEP op Rusland se ekonomie ná die rampspoedige Oorlogskommunisme. Oorlogskommunisme moet bespreek word as agtergrond vir die bespreking van die NEP. HOOFASPEKTE INLEIDING  Inleiding moet die dubbele ekonomiese beleidsbenadering van Lenin en die mislukking van Oorlogskommunisme teenoor die bekendstelling van die meer suksesvolle NEB stel. UITBREIDING  Die Bolsjewiste kom aan bewind.  Oorlogskommunisme – as ʼn agtergrond.  Mislukking van Oorlogskommunisme – reaksie van die kleinboere.  Lenin se beoordeling van die situasie.  Bekendstelling van NEB – kompromie met kapitalisme.  Fokus op landbou.  Fokus op die industrie/nywerhede.  Fokus op die handel en bankwese.  Die impak van die NEB op die Russiese ekonomie.  Kritiek van NEP deur konserwatiewe kommuniste.  NEB en werkloosheid. SLOT  Kandidate moet die argument met relevante slot saamvat. [50] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 17 VRAAG 4.2 SINOPSIS Kandidate moet die rol van Stalin as leier van Rusland evalueer. Die fokus moet wees op beide die positiewe impak, sowel as die negatiewe impak wat hy gehad het. Die inhoud moet fokus op die ekonomiese ontwikkeling en beplanning onder Stalin en sy onderdrukkende leierskap. HOOFASPEKTE INLEIDING  Inleiding moet fokus op die impak van Stalin se leierskap en sy nalatenskap in Rusland, beide positief en negatief. UITBREIDING  Die magstryd ná Lenin se dood.  Verkiesing van Stalin en Trotsky se ballingskap.  Stalin se teenkanting van die NEB – onttrekking van die NEB.  Stalin se doelwitte – Ekonomiese Ontwikkeling en Beplanning.  Die rol van Gosplan  Eerste Vyfjaarplan  Tweede Vyfjaarplan  Derde Vyfjaarplan en die Tweede Wêreldoorlog.  Die impak op die ekonomie.  Stalin se onderdrukkende leierskapstyl.  Uitwissing van opposisiegroepe.  Uitwissing van potensiële mededingers binne die Kommunistiese Party.  Geslote aard van die Russiese samelewing. SLOT  Kandidate moet die argument met relevante slot saamvat. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 18 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2014) VRAAG 5.1: KAPITALISME IN DIE VSA, 1900 –1940. Kandidate moet slegs EEN van die volgende vrae beantwoord. SINOPSIS Kandidate moet hul begrip van die onderliggende swakhede (verborge gebreke in die Amerikaanse ekonomie) of oorsake van die ineenstorting van die New York Aandelebeurs demonstreer. Hierdie begrip sal beslissend wees wanneer kandidate historiese kennis en vaardighede gebruik om hul opstel te konstrukteur. HOOFASPEKTE INLEIDING  Inleiding moet fokus op die aard van die Amerikaanse ekonomie in 1920’s en die klem moet gelê word op die geïntegreerde aard van die oorsake van die Groot Depressie. UITBREIDING  Ekonomiese oplewing van die 1920’s onder die Republikeinse Party.  Ongelyke verdeling van rykdom.  Isolasiebeleid in die ekonomie toegepas.  Groot monopolistiese maatskappye.  Regering se versuim om wanpraktyke te stop.  Ongereguleerde bankstelsel.  Oorproduksie in landbou.  Maklik krediet en spandabelrigheid.  Oor-spekulasie in die aandelemark.  Paniek verkope van aandele  Wall Street stort in duie, Oktober 1929. SLOT Kandidate moet die argument met ʼn toepaslike slot saamvat. [50] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) GESKIEDENIS V1 19 VRAAG 5.2 SINOPSIS Kandidate moet ʼn deeglike begrip toon van die impak wat die Groot Depressie het op die ekonomiese, maatskaplike en politieke lewe van die VSA gehad. HOOFASPEKTE INLEIDING  Inleiding moet fokus op die impak van die Groot Depressie en klem moet gelê word op die verband tussen die oorsake en gevolge van die Groot Depressie. UITBREIDING  Republikeinse Party se beleid van nie-inmenging in die ekonomie.  Die ineenstorting van die New York Aandelebeurs – Swart Donderdag.  Ekonomiese ineenstorting.  Fabrieke sluit as gevolg van verliese.  Ongekende werkloosheid.  Onvermoë om lenings terug te betaal.  Die sluiting van die banke – eis lenings terug.  Huise en motors word deur die banke teruggeneem.  Aantal hawelose mense, die hongeres en die behoeftiges neem toe.  Broodlyne en sopkombuise.  Landbouproduksie gedaal – ‘Dust Bowl’  Toename in sosiale euwels – misdaad.  Hoover – kon nie die probleme op los nie – ‘Hoovervilles’  1933 verkiesing – Demokratiese Party oorwinning. SLOT Kandidate moet die argument met ʼn toepaslike slot saamvat. [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 20 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2014) VRAAG 6: IDEES OOR RAS IN DIE LAAT 19de EN 20ste EEU SINOPSIS Kandidate moet die gevolge van die toepassing van eugenetika en Sosiale Darwinisme soos toegepas deur die wit setlaar bevolking in Australië, analiseer en bespreek. Die kandidate moet begrip toon oor die verband tussen die beleid en die praktyk. Dit is ook belangrik om te bepaal of daar ʼn volksmoord in Australië was of nie. HOOFASPEKTE INLEIDING  Inleiding moet op die toepassing en impak van eugenetika en Sosiale Darwinisme in Australië deur die blanke setlaar bevolking fokus. ʼn Omskrywing van beide konsepte is aanvaarbaar. Die kandidate moet ʼn begrip toon oor die verband tussen hierdie teorieë. UITBREIDING  Britse kolonisasie en besetting van Australië.  Beleid van ʼn leë land’ – terra nullius.  Vervolging van die Aboriginale gemeenskappe.  Toepassing van eugenetika beleid op die Aborigenes.  Die grondkwessie en die National Blanket Day.  Wit immigrasie vanuit Europa.  Wit moeders aangemoedig om meer kinders te hê – £5 vir elke wit kind wat gebore is.  Rasseverval en rasse-selfmoord – beïnvloed immigrasiebeleid.  Beleid van assimilasie.  Die Gesteelde Generasie – half-geteelde kinders.  Verlore identiteit.  Volksmoord – ʼn generasie van Aborigenes afgemaai.  Pogings om versoening – Nasionale Jammerdag, verwerping van die terra nullius-beleid. SLOT Kandidate moet die argument met ʼn relevante slot saamvat. [50] GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 History

View all