Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2013
GESKIEDENIS V1
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 19 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)
Grade 11 History Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
History · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 897.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013)
BRON-BRONGEBASEERDE VRAE
1.1 Die volgende vlakke word gebruik om brongebaseerde vrae te
assesseer:
VLAKKE VAN BRONGEBASEERDE VRAE
Onttrek toepaslike inligting en data uit die bronne.
VLAK 1 (V1) Organiseer die inligting logies.
Verduidelik geskiedkundige begrippe.
Kategoriseer geskikte of toepaslike inligtingsbronne
wat verskaf word om die vrae wat geopper word, te
beantwoord.
VLAK 2 (V2) Ontleed die inligting en data wat uit ʼn
verskeidenheid bronne versamel is.
Evalueer die inligtingsbronne wat verskaf word om
te besluit of die bronne geskik is vir die taak.
Interpreteer en evalueer inligting en data uit die
bronne.
Ondersoek inligtingsbronne en evalueer die nut van
die bronne vir die taak, met inagneming van
stereotipes, subjektiwiteit en gapings in die
beskikbare getuienis.
Ontleed geskiedkundige voorstellings as
maatskaplike konstruksies.
Ondersoek en verduidelik die dinamiek van
VLAK 3 (V3)
veranderende magsverhoudings binne die aspekte
van samelewings wat bestudeer word.
Vergelyk en kontrasteer interpretasies en sieninge
van mense se optrede of gebeure en veranderings
om onafhanklike gevolgtrekkings te maak oor die
optrede of gebeure.
Identifiseer wanneer ʼn interpretasie van statistieke
dalk omstrede kan wees en ondersoek die
gevolgtrekkings wat uit die data blyk krities.
1.2 Die volgende tabel dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer
word:
By die nasien van alle brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir
enige ander geldige en toepaslike standpunte, redenasies, bewyse of
voorbeelde.
By die toekenning van punte moet bepaal word in hoe ʼn mate daar aan
die vereistes van die vraag voldoen is.
By die nasienriglyne word die vereistes van die vraag (vaardighede
waaraan aandag gegee moet word) sowel as die vlak van die vraag in
kursiefgedrukte skrif aangedui.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GESKIEDENIS V1 3
2. UITGEBREIDE SKRYFWERK
2.1 Nasien van uitgebreide skryfwerk
NASIENERS MOET DAAROP LET DAT DIE INHOUD VAN DIE
ANTWOORD GELEI SAL WORD DEUR DIE HANDBOEKE WAT BY ʼn
SPESIFIEKE SENTRUM GEBRUIK IS.
KANDIDATE MAG ENIGE ANDER TOEPASLIKE INLEIDING EN/OF
SAMEVATTING HÊ AS DIT WAT INGESLUIT IS BY ʼn RIGLYN VIR
NASIEN VAN ʼn SPESIFIEKE OPSTEL.
BY DIE ASSESSERING VAN DIE OPE-END BRONGERIGTE VRAE
MOET KANDIDATE KREDIET KRY VIR ENIGE ANDER RELEVANTE
ANTWOORD
Globale assessering van uitgebreide skryfwerk
Die uitgebreide skryfwerk sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie
benadering vereis dat die opvoeder die totale produk as ʼn geheel sal bepunt
sonder om die samestellende dele te bepunt. Hierdie benadering moedig die
leerder aan om ʼn individuele mening aan te bied deur gebruik te maak van
geselekteerde feitelike bewyse om ʼn argument te ondersteun. Daar sal nie
van die leerder verwag word om slegs “feite” uit te spoeg om ʼn hoë punt te
behaal nie. Dit sal leerders ook ontmoedig om “modelantwoorde” voor te
berei en te reproduseer sonder om die spesifieke vereistes van die vraag in
ag te neem. Holistiese nasien van opstelle gee krediet vir leerders se
mening, ondersteun deur bewyse. Anders as by inhoudsgebaseerde nasien,
word leerders met holistiese assessering nie vir ontoereikende taalgebruik
gepenaliseer nie, aangesien die klem op die volgende val:
Die konstruksie/daarstelling van ʼn argument
Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige argument te
ondersteun
Die leerder se interpretasie van die vraag
Downloaded from hlayiso.com
4 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013)
Assesseringsprosedures van uitgebreide skryfwerk
1. Hou die sinopsis in gedagte wanneer die skryfwerk nagesien word.
2. Tydens die eerste deurlees van die skryfwerk moet regmerkies toegeken word
vir ʼn relevante inleiding (aangedui met ʼn koeëlpunt (bullet) in die
nasienriglyne), vir elke hoofmoment (ook aangedui met ʼn koeëlpunt), ʼn
relevante slotopmerking (ook aangedui met ʼn koeëlpunt). By ʼn antwoord waar
daar 5 hoofmomente is, sal daar dus 7 regmerkies wees.
3. Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:
inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik gekontekstualiseer nie
verkeerde stelling
irrelevante stelling ׀
׀
׀
׀
herhaling R
analise A√
interpretasie I√
3. Die Matriks
3.1 Die gebruik van ʼn analitiese matriks vir die assessering van uitgebreide
skryfwerk (verwys na bladsy 5)
By die nasien van uitgebreide skryfwerk met verwysing na bladsy 5 moet die
gegewe kriteria in die matriks gebruik word. Beide die inhoud en die aanbieding
moet in ag geneem word. ʼn Punt word toegeken by die snypunt van die inhoud en
aanbieding, gebaseer op die sewe vaardigheidsvlakke.
3.1.1 Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot watter mate die
hoofmomente gedek is en die inhoudsvlak (op die matriks) word toegeken.
I VLAK 4
3.1.2 Die tweede deurlees van die skryfwerk sal die vlak (op die matriks) van die
aanbieding bepaal.
I VLAK 4
A VLAK 5
3.1.3 Ken ʼn finale punt toe met behulp van die matriks.
I VLAK 4
30 – 33
A VLAK 5
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GESKIEDENIS V1 5
GRAAD 11 RUBRIEK VIR UITGEBREIDE SKRYFWERK – TOTALE PUNT: 30
VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1
Baie goed beplan Goed beplan en Skrywe Argument Argument Poging Min sprake
AANBIEDING en gestruktureer. gestruktureer. gestruktureer. beplan en beplan en aangewend van analise
Goeie sintese van Sintese van Ontwikkel gestruktureer. gestruktureer. om en geskied-
inligting. inligting. duidelike Getuienis Getuienis antwoord te kundige
Goed Goed argument. gebruik om te gebruik as struktureer. verduide-
gebalanseerdeargu gebalanseerde Oorspronklike ondersteun. ondersteuning Grootliks liking.
ment is ontwikkel. oorspronklike slotsom bereik Oorspronklike . Slotsom beskrywend Antwoord
Argument argument op grond van slotsom bereik. bereik op /gepoog om glad nie
deurgaans volgehou ontwikkel. getuienis. Slotsom nie grond van argument te gestrukture
en verdedig Gebruik Getuienis duidelik getuienis. ontwikkel. erd nie.
INHOUD getuienis om die gebruik om ondersteun Skrywe
argument te argument te deur getuienis gestruktureer.
ondersteun ondersteun nie
VLAK 7
Vraag is ten
volle
beantwoord.
Inhoudseleksie 47–50 43–46
ten volle relevant
tot
gedagterigting/
argument wat
VLAK 6
Vraag is
beantwoord.
Inhoudseleksie 43–46 40–42 39–39
relevant tot
gedagterigting/
argument wat
gevolg is.
VLAK 5
Vraag
grotendeels
beantwoord. 38–39 36–37 34–35 33–34
Inhoud
toereikend en
relevant.
VLAK 4
Vraag
herkenbaar in
antwoord.
Gebreke ten 30–33 28–29 26–27
opsigte van
inhoud/
irrelevante
inhoudseleksie.
VLAK 3
Inhoudseleksie
hou nie altyd 26–27 24–25 20–23
verband met die
vraag nie.
Weglatings.
VLAK 2
Inhoud skraal.
Vraag 20–23 18–19 15–17
ontoereikend
beantwoord
VLAK 1
Vraag nie
beantwoord nie.
Inhoud 20 0–13
ontoereikend.
Heeltemal
irrelevant
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GESKIEDENIS V1 6
VRAAG 1: WAT WAS DIE OORSAKE VAN DIE RUSSIESE REWOLUSIE
VAN 1917?
1.1 1.1.1 [Vlak 2: Verduidelik historiese konsepte]
(a) ʼn Ekonomiese stelsel wat gebaseer is op private
eienaarskap.
Ekonomiese stelsel wat gebaseer is op die private
versameling van rykdom. (1 x 2) (2)
(b) Diskriminasie van mense
Stelsel waar geen vryhede toegelaat word nie
Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2)
1.1.2 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
Hulle was onderdruk
Hulle was verarm
Ondraaglike werk was op hulle afgedwing
Hulle is nie erken as mense nie
Hulle is soos slawe behandel
Hulle het geen menseregte gehad nie
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 1) (2)
1.1.3 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Hulle menswaardigheid is ontken
Hulle moes hul lot dra en swyg
Onkunde en gebrek aan regte
Behandel soos slawe
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
1.1.4 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Alleenheerser/Outokratiese heerser
Diktator
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 1) (1)
1.1.5 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Tsaar se weermag het op die betogers gevuur
Tsaar se weermag baie ongewapende betogers dood geskiet
Hy het die protes gewelddadig onderdruk
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
1.1.6 [Vlak 3: vooroordeel, betroubaarheid en nut van die bronne]
Tsaar het ʼn parlement/Duma ingestel
Politieke gevangenes is vryheid gegee
Politieke partye en vakbonde is gewettig
Sensuur was opgehef
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GESKIEDENIS V1 7
1.1.7 [Vlak 3: Vooroordeel, betroubaarheid en nut van die bronne]
Dit is ʼn primêre bron
Dit was die direkte woorde van die leier van die optog
Dit is ʼn eerstehandse weergawe van die gebeurtenis
Gebeure kan bevestig word met ander historiese bewyse
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.2 1.2.1 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Eerbiedig haar verbintenis tot die Drievoudige Entente
Om Serwië teen Oostenryk te help
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 1) (1)
1.2.2 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
Tannenberg
Augustovo (Enige 2 x 1) (2)
1.2.3 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Troepe was ondervoed
Troepe was swak toegerus
Troepe het geen ammunisie gehad nie
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 1) (2)
1.2.4 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Russe blameer die tsaar vir hul lyding
Tsaar het ongewild geword
Gelei tot groot stakings wat deur die tsaar se weermag
ondersteun is
Tsaar was gedwing om te abdikeer
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 1) (2)
1.2.5 [Vlak 3: Interpretasie en evaluering van inligting en data uit die
bronne]
Voedseltekorte in Rusland
Voedselpryse gestyg (inflasie)
Toename in lewenskoste
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
1.2.6 [Vlak 2: Vergelyking van inligting in bronne]
Voedseltekorte in visuele bron – troepe ondervoed in geskrewe
bron
Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2)
1.3 1.3.1 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Hulle het voortgegaan met die oorlog teen die geallieerde magte
Hulle het nie brood/kos aan die mense voorsien nie
Hulle het nie die grond onder die kleinboere versprei nie
Downloaded from hlayiso.com
8 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013)
Het landhere op hul grond gelos
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 1) (2)
1.3.2 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
“Vrede” – Rusland se deelname aan die Eerste Wêreldoorlog
moet beëindig word, om “vrede” te bring
“Brood” – Regering moet “brood/kos” voorsien, want daar was
voedseltekorte in Rusland
“Land” – Regering moet die land herversprei na die boere
Enige ander relevante antwoord (Enige 3 x 2) (6)
1.3.3 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Kommunisme
Marxisme
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
1.4 [Vlak 3: Interpreteer en evalueer inligting en data uit die bronne]
Kapitalisme het slegs die ryk landhere bevoordeel
Werkers is uitgebuit (ondraaglike werk)
Werkers het armer geword
Tsaar ondersteun uitbuiting (Bloedige Sondag)
Tsaar het hervormings ingestel, maar die implementering daarvan was
baie stadig
Eerste Wêreldoorlog het ekonomiese probleme vererger
Groot voedseltekorte
Inflasie verhoog
Werkersopstande – wou verandering meebring
Kapitalisme het nie voldoen aan die vereistes en verwagtinge van die
Russiese mense nie
Lenin het ʼn alternatief aangebied: kommunisme
Kapitalisme het versuim om vrede te bring
Kapitalisme het hongersnood veroorsaak
Kapitalisme het gelei tot die oneweredig verspreiding van grond
Enige ander relevante antwoord
VLAK 1 Gebruik bewyse op ʼn elementêre manier. Punte: 0 – 2
Gebruik bewyse gedeeltelik om oor
onderwerp te skryf of kan nie oor onderwerp
skryf nie.
VLAK 2 Gebruik meestal relevante bewyse wat die Punte: 3 – 5
onderwerp meestal aanspreek)
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier om oor
onderwerp te skryf in ʼn paragraaf.
VLAK 3 Gebruik relevante bewyse. Punte: 6 – 8
Gebruik die bewyse effektief om ʼn
georganiseerde paragraaf te skryf wat ʼn totale
begrip van die onderwerp toon.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GESKIEDENIS V1 9
VRAAG 2: TOT WATTER MATE HET DIE NUWE BEDELING DIE
KAPITALISTIESE BEGINSELS TEENGESTAAN?
2.1 2.1.1 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Kapitalisme
Privaat eienaarskap van besighede
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
2.1.2 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Die Groot Depressie (1 x 2) (2)
2.1.3 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
Werk in die nasionale woude
Ontwikkeling van water weg projekte (2 x 1) (2)
2.1.4 [Vlak 3: Interpreteer en evalueer inligting en data uit die bronne]
Stem saam: Die regering se verantwoordelikheid om te kyk na sy
mense.
Mense het gestem vir hierdie regering.
Enige ander relevante antwoord
Stem nie saam nie: Regering moet nie inmeng in besigheid nie.
(Enige 1 x 2) (2)
2.1.5 [Vlak 2: Vergelyk inligting in bronne]
Standpunt 1 teen die regering se ingryping in besigheid
Standpunt 2 ten gunste van ingryping deur die regering in
besigheid
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.2 2.2.1 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
Banke was onbevoeg.
Banke was oneerlik.
Banke was betrokke by spekulasie op die aandelemark.
Banke het onwyse lenings toegestaan.
Enige ander relevante antwoord (Enige 3 x 1) (3)
2.2.2 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Die meeste Amerikaners het radio's gehad
Baie mense werkloos – kan nie bekostig om koerante te koop nie
Min mense het toegang tot televisie gehad
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
10 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013)
2.2.3 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Banke was ondersoek
Slegs banke wat finansieel gesond was is heropen
Voorsiening van bankkapitaal was verhoog
Deposito’s van beleggers is gewaarborg
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.3 2.3.1 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Ouderdomspensioen
Versekering teen werkloosheid
Kindersorg-welsyn is verskaf
Finansiële bystand vir die armes is voorsien
Het gesondheidsvoordele aangebied
Enige ander relevante antwoord (Enige 3 x 1) (3)
2.3.2 [Vlak 3: Interpreteer en evalueer inligting en data uit die bronne]
Sal die SSA teenstaan
Te veel ingryping deur die staat
Laat kollektiewe bedinging deur vakbonde toe
Mense het afhanklik van regering-subsidies geraak
Maatskappye het geweier om werkers voordele te betaal
SSA was teen kapitalistiese beginsels
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.4 2.4.1 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
8 state (1 x 1) (1)
2.4.2 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
19 damme (1 x 1) (1)
2.4.3 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Werksgeleenthede was geskep
Landbou het verbeter
Vloede voorkom
Elektrisiteit opgewek vir nywerhede
Miljoene bome geplant
Die lewensomstandighede van miljoene mense is verbeter
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 1) (2)
2.5 2.5.1 [Vlak 2: Interpretasie van bronne]
Nasionale Herstel Administrasie (National Recovery
Administration) (1 x 1) (1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GESKIEDENIS V1 11
2.5.2 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Dit verhoog die lone van werkers
Stabiliseer pryse
Kodes ingestel wat werksure bepaal het
Stel minimum lone vas
Verbied kinderarbeid
Stel beperkings op produksie om oorproduksie te voorkom
Enige ander relevante antwoord (Enige 3 x 1) (3)
2.5.3 [Vlak 2: Interpretasie van bronne]
Maatskappye wat voldoen aan industriële kodes het hierdie
simbool vertoon
Die publiek was aangemoedig om hierdie maatskappye te
ondersteun
Dit skep harmonie tussen die werkgewer en werknemer
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
2.6 [Vlak 3: Interpreteer en evalueer inligting en data uit die bronne]
Gewone mense was die meeste geraak deur die Groot Depressie
Gewone mense verloor hul huise, werk en woon in armoede
Roosevelt was ten gunste van ingryping deur die regering om armoede
te verlig.
Hoover was teen die regering se ingryping in die ekonomie
Roosevelt verkoop sy idees oor die radio en kry die ondersteuning van
die mense
Roosevelt verskaf werk om werkloosheid te verlig
Roosevelt heropen die bankstelsels
Hy begin die TVA om werk te skep en die lewens van miljoene mense te
verbeter
Die TVA het elektrisiteit geproduseer wat die lewens van miljoene
verbeter het
Hy stel kodes tussen werkgewer en werknemer op om gesonde
sakepraktyk te verseker
Met sy Sosiale Versekeringswet (Social Security Act) het hy gewone
werkers teen werkloosheid beskerm
Met sy Sosiale Versekeringswet (Social Security Act) het hy bejaardes
voorsien van ouderdomspensioene
Sy Sosiale Versekeringswet (Social Security Act) het die siekes ook
gehelp
Lewens van gewone mense het verbeter as gevolg van sy Nuwe
Bedeling
Enige ander relevante antwoord (8)
Downloaded from hlayiso.com
12 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013)
VLAK 1 Gebruik bewyse op ʼn elementêre manier. Punte: 0 – 2
Gebruik bewyse gedeeltelik om oor ʼn
paragraaf onderwerp te skryf of kan nie oor
onderwerp skryf nie.
VLAK 2 Gebruik meestal relevante bewyse wat die Punte: 3 – 5
onderwerp meestal aanspreek.
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier om oor
onderwerp te skryf.
VLAK 3 Gebruik relevante bewyse. Punte: 6 – 8
Gebruik die bewyse effektief om ʼn
georganiseerde paragraaf te skryf wat ʼn
totale begrip van die onderwerp toon.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GESKIEDENIS V1 13
VRAAG 3: HOE HET DIE IDEES VAN SOSIALE DARWINISME GELEI TOT
DIE SKENDING VAN MENSEREGTE IN DUITSLAND?
3.1 3.1.1 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Oorlewing van die sterkste
Spesies wat aanpas by hul omgewing het ʼn beter kans op
oorlewing
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.1.2 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
Ariese
Enige ander relevante antwoord (1 x 1) (1)
3.1.3 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
Jode was die laagste rang van die Semitiese ras
Jode sal die Ariese ras besoedel
Jode sou ʼn ramp oor die Ariese ras bring
Hulle was geblameer vir swaarkry
Hulle was geblameer vir die groot oorlogskuld
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 1) (2)
3.1.4 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Verbied gemengde huwelike
Verbied inter-rassige seksuele verhoudings
Sterilisasie
Gedwonge verskuiwing van diegene wat as "ongeskik” beskou
was
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.1.5 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Sigeuners (Gypsies)
Homoseksuele
Kommuniste
Enige ander relevante antwoord (Enige 3 x 1) (3)
3.2 3.2.1 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
Ster van Dawid
Jode se grootste vyand
Pasop vir die Jood
Jode was verkleineer
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 1) (2)
Downloaded from hlayiso.com
14 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013)
3.2.2 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Kwaad
Verneder
Dat daar teen hulle gediskrimineer is
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.2.3 [Vlak 3: Interpreteer en evalueer inligting en data uit die bronne]
Nee (1 x 1) (1)
Daar is steeds haat teen die Jode in die kontemporêre wêreld
Jode nog steeds geblameer vir probleme wat bestaan in die
samelewing.
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.2.4 [Vlak 3: Interpreteer en evalueer inligting en data uit die bronne]
Gebaseer op indoktrinasie
Gebaseer op diskriminasie
Gebaseer op propaganda
Anti-Semitisme
Om die Nazi-beleid te bevorder
Bevordering van Ariese ras
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.3 3.3.1 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
In die kop geskiet
Lyfstraf
Aangeval deur honde
Lewendig begrawe
Harde arbeid
Enige ander relevante antwoord (Enige 3 x 1) (3)
3.3.2 [Vlak 3: Interpreteer en evalueer inligting en data uit die bronne]
Slagoffers was getraumatiseerd
Geleef het in konstante vrees
Geleef het in ʼn staat van onsekerheid
Hulpeloosheid
Slagoffers bang is om in opstand te kom.
Om opstande te voorkom.
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.3.3 [Vlak 2: Die interpretasie van bronne]
Verloor hul menslikheid
Hulle het onmenslik geword
Brutaliteit het hulle sielkundig aangetas
Slapelose nagte/nagmerries
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 1) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GESKIEDENIS V1 15
3.3.4 [Vlak 2: Vergelyk inligting in bronne]
Toon die brutaliteit van die straf
Toon die onmenslike behandeling
Toon die harde arbeid soos in die geskrewe bron verwys word
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.4 3.4.1 [Vlak 2: Verduidelik historiese konsepte]
Massamoord van die Jode
Volksmoord
Uitwissing van die Jode
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.4.2 [Vlak 1: Onttrekking van bewyse uit bron]
100 of 500 of 1 000 lyke lê langs mekaar.
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
3.4.3 [Vlak 2: Vergelyk inligting in bronne]
Nee – daar is geen bewyse dat die Jode ʼn bedreiging vir hulle
was nie.
Jode was ʼn minderheidsgroep in Duitsland
Hitler se aanspraak dat die Jode verantwoordelik was vir die
Duitse lyding gedurende WO1 was ongegrond.
Jode was weerloos.
Enige ander relevante antwoord (Enige 2 x 2) (4)
3.5 [Vlak 3: Interpreteer en evalueer inligting en data uit die bronne]
Geen vryheid van keuse/beweging
Geen vryheid van uitdrukking
Geen vryheid van godsdiens
Geen vryheid van assosiasie
Geen toegang tot gelyke onderwys
Die reg om beskerm te word
Onderwerp aan gedwonge arbeid
Geen regverdige verhore
Geen behoorlike gesondheidsorg
Reg om te lewe
Gedwonge verskuiwings/dwang
Die reg op voedsel en water
Enige ander relevante antwoord (8)
Downloaded from hlayiso.com
16 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013)
VLAK 1 Gebruik bewyse op ʼn elementêre manier Punte: 0 – 2
Gebruik bewyse gedeeltelik om ʼn paragraaf
oor onderwerp te skryf of kan nie oor
onderwerp skryf nie.
VLAK 2 Gebruik meestal relevante bewyse wat die Punte: 3 – 5
onderwerp aanspreek.
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier om
oor onderwerp te skryf.
VLAK 3 Gebruik relevante bewyse Punte: 6 – 8
Gebruik die bewyse effektief om ʼn
georganiseerde paragraaf te skryf wat ʼn
totale begrip van die onderwerp toon.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GESKIEDENIS V1 17
VRAAG 4
4.1 [Herroeping, interpretasie en begrip van historiese kennis]
Posisie van kleinboere (armoede) teen 1905
Kleinboere ongeletterd en ongeleerd
Posisie van stedelike werkers (uitbuiting) deur 1905
Stedelike werkers uitgebuit
Kapitaliste floreer en het groot winste
Grondeienaars besit die land en beïnvloed die tsaar
Outokratiese leierskap van die tsaar
Die Russies-Japanese oorlog van 1904
Bloedige Sondag – 1905
Die impak van die Eerste Wêreldoorlog
Die invloed van Rasputin
Mislukking van die Voorlopige Regering
Bolsjewiste die mag te gryp [50]
OF
4.2 [Herroeping, interpretasie en begrip van historiese kennis]
Implementering van die kommunistiese beginsels na die
bewindsoorname
Die burgeroorlog tussen die Wittes en Rooies
Implementering van Oorlogskommunisme
Die rol van die Tsjeka en Trotsky in Rooies se oorwinning
Gevolge van oorlogskommunisme op die Russiese mense
Kronstadt-rebellie
Die Nuwe Ekonomiese Beleid – Definisie en beskrywing
Implementering van NEB in Landbou – Koelakke
Implementering van NEB in Industries – Neb-manne
NEB en buitelandse handel
NEB en bankstelsel – bekendstelling van krediet
Belangrikheid van die NEP [50]
VRAAG 5
5.1 [Herroeping, interpretasie en begrip van historiese kennis]
Die gevolge van die Groot Depressie
Roosevelt se bewindsoorname
Roosevelt se “fireside chats” /”gesprekke rondom die vuur”
Probleme van surplusproduksie in die landbou
Die Agricultural Adjustment Act
AAA verminder oorskotte en oorproduksie
Boere het oeste vernietig en dood vee
Mense gekritiseer dit tydens ʼn tyd van groot armoede
Die Farm Credit Administration – het lenings aan boere toegestaan
Tennessee Valley Authority – skep werk
Tennessee Valley Authority – voorsien elektrisiteit
Downloaded from hlayiso.com
18 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013)
Tennessee Valley Authority – herstelde landerye
Tennessee Valley Authority verbeter die lewens van miljoene
Noodlenigingswet Administrasie – werk geskep
Burgerlike Conservation Corps (CCC) –werk geskep
Openbare Werke Administrasie – werk geskep vir groot openbare werke-
projekte
Siviele Werke Administrasie – werkgeleenthede geskep, bv. instandhouding
van paaie en parke
Die Nasionale Herstel Administrasie (National Recovery Administration) –
verhoog lone en stabiliseer pryse
Kodes is opgestel vir elke bedryf
Werksure en minimum lone is opgestel
Publiek aangemoedig om "Blue Eagle" maatskappye te ondersteun
Die Wagner Wet – vakbonde toegelaat en kollektiewe bedinging erken
Sosiale Versekeringswet (Social Security Act) – werkloosheidsversekering,
ens. [50]
5.2 [Herroeping, interpretasie en begrip van historiese kennis]
Landbou: Na die oorlog was boere opgesaal met surplus produkte, want
Europa het weer geproduseer weer.
Boere kon nie lenings betaal nie – dank werkers af en was verwoes.
Isolasie Beleid: VSA hoë tariewe op ingevoerde goedere gehef; ander
lande het dieselfde gedoen.
VSA maatskappye kon nie hul oorskotte in die buiteland verkoop nie.
Oorspekulasie: Gewone mense is toegelaat om aandele op krediet te koop
Dit het pryse verhoog – toe aandeelpryse daal het paniek verkope gevolg
en aandele het waardeloos geword.
Spekuleerders, banke en beleggers is finansieel geruïneer
Oor-produksie: Meer goedere was geproduseer as wat mense kon
bekostig om te koop.
Fabrieke verlaag pryse – het kleiner winste, en werkers afgelê/afgedank.
Maklike krediet en spandabelrigheid: Advertering en huurkoop het mense
aangemoedig om te koop/spandeer.
Mense koop bokant hul vermoë om te betaal.
Banke het onwyse lenings aan publiek aangebied vir spekulasie.
Trusts: reuse firmas oorheers die besigheidswêreld deur die vorming van
trusts
Hulle het lone laag gehou en pryse hoog
Dit het die vraag na verbruikersgoedere onderdruk omdat mense nie kon
bekostig om produkte te koop nie
DIE GEVOLGE
Werkloosheid: teen 1933 werkloosheid staan op 16 miljoen
Daar was geen versekering vir diegene wat hul werk verloor het nie.
Broodlyne en sopkombuise het ʼn algemene verskynsel geword.
Dakloosheid: werkloses kon nie lenings betaal nie, en het hul huise verloor.
Hulle het skuilings opgerig en dit Hoovervillies genoem
Die sluiting van die banke: banke nie in staat is om beleggers te betaal nie
Beleggers onttrek geld en banke was gedwing om te sluit. [50]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) GESKIEDENIS V1 19
VRAAG 6
[Herroeping, interpretasie en begrip van historiese kennis]
Sosiale Darwinisme beweer dat daar ʼn hiërargie van menslike spesies in rasse
Sosiale Darwinisme glo nie in die beginsel van gelykheid van alle mense nie
Sommige mense is biologies beter/meerderwaardig as ander
Die sterkste of fiksste moet oorleef en floreer in die samelewing
Die swakkes en onbevoegdes moet toegelaat word om uit te sterf
Sogenaamde “wit beskaafde”industriële nasies met hul tegnologies gevorderde
wapens het die morele reg gehad om die" wrede swartes' van die wêreld te
verslaan en te verwester (beskaaf te maak)
Sosiale Darwinisme is gebruik om imperialisme, kolonialisme, rassisme en
armoede te regverdig
Die inheemse of ‘eerste mense’ van Australië is “Aborigines” deur die Britse
setlaars genoem
Soos alle ander samelewings, het hul tegnologie, kos en jagpraktyke gewissel
volgens die plaaslike omgewing
Hulle is ontneem van hul land en het in baie groot getalle gesterf.
Die Britse begin sy besetting en kolonisering van Australië in 1788
Inheemse gemeenskappe het die setlaars teengestaan
Hulle het hul grond verloor
Darwinisme het die Aborigenes geklassifiseer as onwaardige/minderwaardig
Aborigenes behandel soos eksperimentele diere
Kinders van gemengde Aboriginale en Europese afkoms is as “basters” en ʼn
bedreiging vir die sogenaamde "rassuiwerheid” beskou
ʼn Beleid op grond van eugenetika teorie het hierdie kinders weggeneem van
hul ouers om die “swartheid” uit hulle te teel
Tussen 1910 en 1970 is tot 100 000 Aboriginale kinders met geweld van hul
families geneem
Die ‘assimilasie-program’ is ingestel om diegene van gemengde afkoms uit te
skakel
Hierdie kinders word dikwels na verwys as die "gesteelde generasies”
ʼn Nasionale ondersoekspan is in 1995 gestig en het bevind dat gewelddadige
verwydering van die inheemse kinders ʼn growwe skending van menseregte
was
Dit was rassediskriminerende en ʼn daad van volksmoord [50]
TOTAAL: 150
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Addendum

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 QP (Eng)

Memorandum
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)

Memorandum
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo (Eng)

Memorandum
History Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 Memo
More from Grade 11 History

Annual teaching plan
Gr 11 His ATP 2023 24

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape June 2025 Question Paper

Question paper and memo
History Grade 11 Paper 2 Eastern Cape June 2025 Paper & Memo

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper