Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
2016
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 323.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC June Exam 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1.1 B (1)
1.1.2 A (1)
1.1.3 C (1)
1.1.4 D (1)
1.1.5 A (1)
1.2.1 Koekie ('Cookie') (1)
1.2.2 Inprop-en-speel ('Plug and Play')/PnP (1)
1.2.3 Spoef ('Spoofing') /Uitvissing(Phising) (1)
1.2.4 SQL-invoeging (1)
1.2.5 Stroming ('Streaming') (1)
1.2.6 Kunsmatige intelligensie /KI(AI) (1)
1.2.7 Gemedieerde soek ('Mediated search') (1)
1.2.8 DBMS – Databasisbestuursagteware ('Database Management Software') (1)
1.2.9 Statiese webtuiste (1)
1.2.10 Eweknie ('Peer-to-peer') (1)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1(a) Enige EEN
Kasgeheue is ‘n klein hoeveelheid hoë-spoed geheue waar data
wat moontlik volgende deur die SVE benodig gaan word gestoor
word, om te voorkom dat die data/instruksies vanaf die stadiger
RAM af verkry moet word.
Konsepte:
• Spaar tyd met haal van instruksies
• Hoë spoed geheue (2)
2.1.1(b) Kasgeheue is ingebou in die verwerker (1)
2.1.1(c) Enige TWEE
• Vinniger met selflaaityd/vinniger toegangstyd
• Geen bewegende dele sodat dit nie maklik beskadig nie/
langer leeftyd/hou langer/Meer betroubaar
• Gebruik minder krag
• Genereer minder hitte
• Kleiner afmetings (2)
2.1.2(a) Enige TWEE
• Voorsien 'n gebruikerskoppelvlak
• T/A ('I/O')-bestuur (Toevoer-/afvoerbestuur)
• Prosesbestuur
• Bestuur stelsel geheue
• Lêerbestuur/Stoorbestuur
• Sekuriteit
• Optlmalisering van effektiewe tyd/spoed (2)
2.1.2(b)(i) Android: ontwerp vir mobiele toestelle of voorbeeld van mobiele
toestel (1)
2.1.2(b)(ii) Unix: ontwerp om meestal in 'n netwerk-omgewing of
Bediener/Tafelrekenaar-omgewing gebruik te word (Nie Mobiel
nie) (1)
2.1.2(c) Webblaaie waartoe daar onlangs toegang verkry is word lokaal
op die hardeskryf gestoor en word vinniger uit die kasgeheue
verkry wanneer toegang die volgende keer daartoe verkry moet
word eerder as van die webbediener. (3)
2.2 2.2.1 Anige EEN
• Bestuur/Onderhou/Beheer rekenaarhulpbronne.
• Voeg meer funksionaliteit by om spesifieke take te verrig (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/2016
SSE – Memorandum
2.2.2 Enige EEN
• Internetfiltreerders
• Spamblokkeerders
• Opspring('pop-up') blokkeerders
• Anti-spamprogramme
• Strikroof ('phishing') filtreerders
• Enige ander aanvaarbare filter meganisme (1)
2.2.3 Enige EEN aspek volledig verduidelik
• Programme deel dikwels lêers wat dikwels oor verskillende
lêergidse versprei is en wat dit onmoontlik maak om al die lêers
met die hand te kry.
• As jy een van hierdie gedeelde lêers uitvee, kan 'n ander
program wat die lêers gebruik het, dalk nie meer reg werk nie.
• Die registerinskrywings ('registry') moet ook in kennis gestel
word dat 'n program nie meer bestaan nie omdat daardie
program met sekere lêertipes geassosieer word. (2)
2.2.4(a) • Rugsteun: maak 'n kopie van huidige lêers en word gebruik
vir operasionele herwinnings/Om te gebruik indien lêer verlore
of beskadig raak
• Argivering: skuif van data/lêers wat minder gereeld gebruik
word na ‘n ander stoorplek (2)
2.2.4(b) Verliesende samepersing – onbelangrike/onopspoorbare deel
van data word opgeoffer/gaan verlore wanneer saampersing
plaasvind. (2)
2.3 2.3.1 Virtuele geheue
Aanvaar: Sektor (1)
2.3.2 As die ETG ('RAM') vol is sal die bedryfstelsel data/instruksies
wat nie gebruik word nie na die hardeskyf skuif om ruimte in die
ETG beskikbaar te stel.
Konsepte:
• Verwys na RAM vol/te min
• Gebruik hardeskyf spasie
• Geheue toekenning word opgedeel (3)
2.4 Enige TWEE
OBS: Toegang tot bronkode
OBS: Vryheid om bronkode aan te pas en te verander volgens eie behoeftes
OBS: Toegang tot gemeenskap van gebruikers/ondersteuning (2)
TOTAAL AFDELING B: 26
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 Enige TWEE
• Hoë vlak van kundigheid is nodig om dit op te stel
• Benodig 'n hoë vlak van sekuriteit
• Skadelike sagteware ('malware') kan maklik versprei
• As die netwerk 'n probleem ontwikkel kan niemand werk nie
• 'n Sentrale probleem met die bediener kan lei tot die verlies van konneksie
met die netwerk/netwerkhulpbronne
• Koste van apparatuur (2)
3.2 3.2.1 skakelaar ('switch')/Sentrale koppelings punt
rekenaars
apart gekoppel aan die skakelaar
2 Punte vir diagram sonder byskrifte
PR PR
Skakelaar
PR
PR
(3)
3.2.2 Enige TWEE
• Maklik om probleme op te spoor
• Maklik om nuwe nodusse by te voeg
• Kan enige rekenaar wat nie werk nie verwyder sonder om die
netwerk te affekteer/Stabiliteit
• Maklik om op te stel
• Vinniger oordrag van data na regte rekenaar deur 'n skakelaar (2)
3.3 3.3.1 Enige EEN
• Goedkoop om te installeer
• Maklik om te installeer
• Buigbaarheid van kabels
• Hoë bandwydte oor kort afstande (1)
3.3.2 Enige TWEE
Nie aanvaarbaar nie:
• Duur bekabeling
• Benodig 'n kundige om hierdie kabels te installeer
• Meer geskik vir 'n ruggraatnetwerk
OF
Aanvaarbaar omdat
• Hoë bandwydte
• Baie gebruikers (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/2016
SSE – Memorandum
3.4 3.4.1 HTTPS (1)
3.4.2 Maak klank/stem/video oproepe oor die internet
OF
Voorsien 'n verskeidenheid van metodes om tweerigting-
multimediakommunikasie oor die Internet te bewerkstelling (1)
3.5 3.5.1 Video op Aanvraag ('Video on Demand') (1)
3.5.2 Warmkol ('Hotspot') (1)
3.5.3 Om Internettoegang te voorsien
OF
Internetdiensverskaffer (1)
3.5.4 WI-Fi/Kabellose konnektiwiteit (1)
3.5.5 Enige EEN
• Kort reikafstand
• Spoed van oordrag is stadig
• Verminder batterykrag (1)
3.6 3.6.1 GPS (1)
3.6.2 Enige EEN
• Bemarking/Advertensie wanneer jy in nabye omgewing van
intenetkafee is
• Opspoorstelsel in die geval wanneer toestelle gesteel word (1)
3.7 3.7.1 Die bediener sal die toestel in kennis stel dat 'n nuwe boodskap
gearriveer het en sal die boodskap outomaties na die toestel toe
aflaai.
OF
E-pos word outomaties afgelaai na die toestel sonder dat die
gebruiker sy e-pos hoef na te gaan.
Konsepte:
• Outomatiese aflaai
• Notifikasie/geen gebruiker aksie (2)
3.7.2 Enige TWEE
• Aanhangsels kan stoorruimte opgebruik
• Aanhangsels word nie outomaties afgelaai nie
• Beperk tot die getal boodskappe wat op die toestel gestoor kan
word
• Mag dalk nie program (app) hê om aanhegsels (attachments)
oop te maak nie
• Nie maklik om sekere dokumente te lees nie a.g.v. die grootte
van die skerm (2)
TOTAAL AFDELING C: 23
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Enige TWEE
• Slegs 1 opsie kan op 'n slag geselekteer word
• Slegs die geldige/spesifieke opsies beskikbaar
• Spaar tyd – hoef nie in te sleutel nie
• Hoef nie spelling, hoofletters, ens. te kontroleer nie (2)
4.1.2 Enige EEN
• Gebruik 'n maskerteksblokkie ('mask edit') (Delphi)
• Gebruik 2 kombinasielyste ('combo boxes') – een vir ure en een
vir minute
• Gee voorbeeld van tydformaat in teksblokkie ('text box') (1)
4.1.3 (1 punt vir geldig met korrekte voorbeeld) (1 punt vir reg met
korrekte voorbeeld)
Geldig – kom spesifikasies na, bv. ure moet binne die reeks van
0 tot 24 wees
Reg – Die data is binne die spesifikasies maar verkeerd volgens
die spesifieke inligting, bv. in plaas daarvan om 10 in te sleutel wat
die korrekte uur is, word 'n ander verkeerde maar geldige uur (bv.
11) ingesleutel
Of enige ander korrekte verduideliking (2)
4.2 4.2.1 RekenaarNommer is die primêre sleutel in die tblRekenaar-tabel
en moet in die tblGebruikers-tabel as 'n vreemde sleutel geplaas
word. Die RekenaarNommer-veld in beide tabelle kan gebruik
word om die tabelle te koppel.
Konsepte:
• Tabel uitleg: Derde tabel of voeg veld by huidige tabel in
• Korrekte velde gekoppel: primêre- en vreemde sleutels (2)
NOTA: ignoreer aanhalingstekens in alle SQL-stellings
4.2.2(a) SELECT UittekenTyd FROM tblGebruikers WHERE BetaalMetode
= 'Debietkaart' ORDER BY UittekenTyd
SELECT UittekenTyd
FROM tblGebruikers
WHERE BetaalMetode = 'Debietkaart'/LIKE ‘Debiet%’
ORDER BY UittekenTyd
Mag nie in omgekeerde volgorde (DESC) wees nie (4)
4.2.2(b) UPDATE tblGebruikers SET BetaalMetode = 'Kredietkaart'
WHERE GebruikerIDNr = '7311017564076'
UPDATE tblGebruikers
SET BetaalMetode = 'Kredietkaart'
WHERE GebruikerIDNr = '7311017564076' (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/2016
SSE – Memorandum
4.2.2(c) SELECT Count(tblGebruikers.GebruikerIDNr) AS TelKontantIDs
FROM tblGebruikers
WHERE BetaalMetode ='Kontant'
SELECT Count(GebruikerIDNr)
AS TelKontantIDs
FROM tblGebruikers
WHERE BetaalMetode='Kontant'
NOTA: Enige veld kan gebruik word om die aantal gebruikers te
bepaal (4)
4.2.2(d) SELECT * FROM tblGebruikers WHERE (AantekenTyd > '12:00')
AND (AantekenDatum = #2016/02/25#)
SELECT * FROM tblGebruikers
WHERE (AantekenTyd >'12:00')
AND
(AantekenDatum = #2016/02/25#)
Annvaar ook GebruikerIDNr as die veldnaam (4)
4.3 Ouditspoor – teken aan wie veranderinge in die databasis aanbring en
wanneer die veranderinge aangebring is (2)
4.4 4.4.1 Enige TWEE
• Deur gebruik te maak van kredietkaart of lojaliteitskaart
wanneer aankope gedoen word
• Met die voltooiing van vorms vir kompetisies, ens.
• Deurblaai van die Internet/selektering van webblaaie
• Wanneer e-etikette gebruik word
Of enige ander korrekte antwoord (2)
4.4.2 Data-ontginning (1)
TOTAAL AFDELING D: 27
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Een keer (2)
5.1.2 Oneindig/Oneindige lus/Aanhoudend/Eindig nooit (2)
5.2 5.2.1 Ruimte is in die geheue geskep om die attribute van die
spesifieke objek te stoor
OF
Gebruik die konstruktor om ‘n instansie van die objekklas te skep
OF
Instansiëring is die skep van 'n werklike geval van 'n spesifieke
begrip van 'n abstraksie of templaat (soos 'n klas) van 'n objek. (2)
5.2.2 (a) Toegangsmetode ('Accessor'): om toegang tot pivaat
data/velde/attribute se waardes te kry (1)
(b) Mutator: laat toe dat velde/attribute se waardes verander of
gestel word (1)
5.2.3 kry aantekentyd-minute
kry uittekentyd-minute
kry aanteken-uur
kry uitteken-uur
bereken die aantal ure
bereken die aantal minute
skakel ure om na minute en tel minute by
vermenigvuldig met 3
Oplossing 1:
aantekenMin copy aanteken minute uit
uittekenMin copy uitteken minute uit
aantekenUur copy aanteken uur uit
uittekenUur copy uitteken uur uit
totaalMinAanteken aantekenUur * 60 + aantekenMin
totaalMinUitteken uittekenUur * 60 + uittekenMin
getalMinute totaalMinUitteken – totaalMinAanteken
koste getalMinute x 3
Oplossing 2:
aantekenMin copy die aanteken minute uit
uittekenMin copy die uitteken minute uit
aantekenUur copy die aanteken uur uit
uittekenUur copy uit teken uur uit
getalMinute (uittekenUur – aantekenUur)
* 60 + uittekenMin – aantekenMin
koste getalMinute x 3
Of enige ander oplossing (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/2016
SSE – Memorandum
5.3 Is Gevind
Is
Gevind eweKansGet eweKansGet Teller Vertoon
waar?
= getal?
Vals Nee/Vals
5 Nee xxxx
40 Ja xxxxx
1 punt vir eerste 4 kolomme se aanvangklike waardes
1 punt vir aanduiding dat die teller en teller afvoer ongedefinieerd is
Foute
1 punt vir initialiseer teller
1 punt vir inkrementering ongeag die As(if)-stelling
Teller gestel op 0
Tel 1 by Teller voordat dit vertoon word
OF
Verander die As (If)-stelling soos volg:
As getal = eweKansGet dan
Gevind = waar
Inkrementeer Teller
OF
Kan ook die inkrementering gedeelte in die else gedeelte van die As(if)-
stelling doen
OF
Inisialiseer teller op 1 (2 punte) (4)
5.4 0100
0111 (2)
TOTAAL AFDELING E: 22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/2016
SSE – Memorandum
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Radiogolwe /Verduideliking van hoe die tegnologie werk (1)
6.1.2 Enige TWEE
• Item kan opgespoor word
• Maklik om voorraad te neem/kan etiket skandeer
• Hoef nie baie naby aan die etiket te wees om dit te lees nie
• Kan meer as een etiket op 'n slag lees
• Kan etikette wat weggesteek is lees
• Kommunikeer met data wat op etiket gestoor is
• Gebruik etiket om inligting omtrent die omgewing uit te saai (bv.
temperatuur)
Enige ander geldige voorbeeld (2)
6.2 6.2.1 Gespesialiseerde netwerksagtewarevaardighede en -kennis word
vereis om die netwerksagteware te bestuur.
Aanvaar ook voorbeelde van gespesialiseerde pligte (1)
6.2.2 Enige TWEE
• Gebruik 'n wagwoord met baie karakters
• Sluit spesiale karakters in
• Moenie algemene woorde gebruik nie
• Moenie jou persoonlike inligting gebruik nie
• Gebruik hoof- en klein letters
• Vermy partone/herhalings (2)
6.2.3 Afgeleë toegang tot rekenaar (Remote desktop of geskikte
voorbeeld) gebruik sagteware om na die skerm van die bediener
op 'n lokale rekenaar te kyk en die bediener van 'n afstand te
beheer.
VPN (of geskikte voorbeeld) is 'n veilige konneksie met die
bediener deur die Internet (4)
6.2.4 Enige EEN
• Installeer 'n netskans ('firewall')
• Installeer antivirussagteware
• Hou antivirussagteware op datum
Enige ander korrekte antwoord (1)
6.2.5 Enige TWEE
• Toekenning van gebruikersregte
• Byvoeging en verwydering van gebruikers
• Die maak van rugsteunlêers
Enige ander korrekte antwoord
Moenie uitreik van wagwoorde of vermy virus aanvalle op netwerk
aanvaar nie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/2016
SSE – Memorandum
6.3 6.3.1 Ongewenste gemors/advertensies/e-pos word aan baie
ontvangers op 'n slag gestuur met die bedoeling om die ontvanger
te oortuig om 'n produk te koop of 'n webtuiste te besoek. (2)
6.3.2 Enige TWEE
• Moenie persoonlike inligting op webtuistes verskaf nie
• Kyk of die webtuiste veilig is
• Moenie antwoord op vals e-posse nie
Of enige ander aanvaarbare voorbeeld (2)
6.3.3 Enkripsie (1)
6.3.4 'n Digitale sertifikaat word gebruik om die
webtuiste/persoon/organisasie te verifieer (1)
6.3.5 Enige TWEE
• Kyk of die outeur betroubaar is
• Kyk of die webtuiste betroubaar is
• Vergelyk inligting oor die onderwerp op verskillende webtuistes.
• Kyk na die datum waarop dit geskep is – behoort nie verouderde
inligting te wees nie. (2)
6.3.6 Toestelle wat met die Internet koppel en dikwels met mekaar
kommunikeer soms sonder menslike interaksie /of afgeleë
toegang tot toestelle (2)
6.3.7 Enige TWEE
• Verander die vertoon-instelling na dof.
• Skakel die GPS af
• Skakel die Bluetooth/Wi-Fi af
• Moenie video's op die toestel speel nie
• Maak onnodige toeps ('apps') wat in die agtergrond uitvoer, toe
Enige ander korrekte antwoord (2)
6.3.8 Versameling programme, ontwerp om administratiewe regte te
verkry om beheer oor die rekenaar oor te neem op die laagste
moontlike vlak (2)
6.4 6.4.1 Eweknie-protokol /Internet (1)
6.4.2 Enige EEN
• IP-adresse is beskikbaar aan ander gebruikers/sekuriteit van jou
rekenaar word ingeboet
• Afgelaaide inhoud mag geroof/onwettig wees
• ‘n groot gedeelte van oplaai bandwydte word vinnig opgebruik en
die internet konneksie stadig. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 13 DBE/2016
SSE – Memorandum
6.5 6.5.1 Enige TWEE
• Aanhangsels/lêers kan soms te groot wees om per e-pos te stuur
Aanvaar ook enige voordeel van lêer deel diens soos:
• Samewerking
• Moontlik om gelyktydig aan dokumente te verander
• Lêers is altyd opgedateer/Altyd nuutste weergawe van lêers (2)
6.5.2 Lêersinkroniseringsdiens:
• Alle lêers word outomaties na die wolkbediener gekopieer
• Het toegang tot alle lêers al is jy nie aanlyn nie
• Het enige tyd, enige plek toegang tot die onlangsste weergawe
• Slegs veranderings aan lêer word weer opgelaai (3)
6.6 Enige DRIE
• Maklik om jou weg te vind op die koppelvlak/Skerm grootte
• Beheer Internet data gebruik
• Minder geheue
• Minder stoorplek
• Kleiner verwerkings kapasiteiet
• Toegewyde doel/spesifiek vir 'n organisasie ontwerp
• Kan gebruik maak van addisionele sensors (3)
TOTAAL AFDELING E: 37
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2016 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Afr)
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Memorandum