Skip to content

Information Technology Grade 12 P2 2012 Memo (Afr)

MemorandumInformation TechnologyGrade 1220129 pages

Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 180 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012) AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE VRAAG 1 1.1 C USB-toestelle neig om duurder as ander toestelle te wees. (1) 1.2 B CPU moet Plug and Play ondersteun. (1) 1.3 D hot plugging. (1) 1.4 A partisie (1) 1.5 B Kluster van die lêer (1) 1.6 C USB-hub (1) 1.7 B SELECT * FROM CD_Table WHERE Genre = Jazz (1) 1.8 C Haal, dekodeer, oordrag, uitvoer (1) 1.9 A Firewall (1) 1.10 D Gebruik gesonde verstand (1) 1.11 G Moederbord (1) 1.12 F Deel van hardeware (1) 1.13 L 802.3 (1) 1.14 J Object Oriented Programming (1) 1.15 B IRC (1) 1.16 I Reëls om dataoordrag te bepaal (1) 1.17 E Skyf gebaseerd (1) 1.18 C Hoë spoed, hoë bandwydte konneksie tot die Internet (1) 1.19 D For-lus (1) 1.20 H Geloofwaardigheid, gelykheid, verifikasie (1) TOTAAL AFDELING A: 20
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo) 3 AFDELING B: APPARATUUR EN PROGRAMMATUUR VRAAG 2 2.1 2.1.1 Drie van Rekenaar 1 Beter verwerker Beter bedryfstelsel Meer RAM (4) 2.1.2 Rekenaar 2 Vir die Internetkafee het mens nie ʼn hoëspoed spesifikasie rekenaar nodig nie (2) 2.1.3 Vyf van: Waarvoor wil jy die rekenaar gebruik? Waar gaan die rekenaar gebruik word? Het jy mobiliteit nodig? Moet jy aan ander rekenaars/die Internet kan koppel? Watter randapparatuur het jy nodig? Watter programmatuur wil jy gebruik Hoeveel data wil jy kan stoor? Hoeveel kan jy bekostig om te bestee? (5) 2.2 2.2.1 RAID-beheerder en hardeskywe (2) 2.2.2 Mirroring RAID- beheerder Dieselfde data word op al twee skywe gelyktydig geskryf Hoë fouttoleransie (6) 2.2.3 Om spoed te verbeter en betroubaarheid van die sub- stoorsisteem van ʼn rekenaar. (2) 2.2.4 Striping met pariteit (1) 2.3 2.3.1 Front Side Bus (1) 2.3.2 Dit is die spoed waarteen die vinnige komponente van die moederbord werk (1)
Downloaded from hlayiso.com 4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012) 2.3.3 ʼn SVE is 32 of 64 bis. Die grootte van die registers bepaal die grootste getal waarmee die rekenaar kan werk sonder manipulasie. ʼn Groter registergrootte beteken meer adresseerbare geheue. (3) 2.3.4 Drie van: (een punt vir die benoem van die metode en een punt vir die beskrywing) Vermeerdering van klokspoed o Hoe vinniger die klokspoed, hoe meer instruksies kan die SVE per sekonde verwerk. Klokvermenigvuldiging o Laat die SVE toe om teen ʼn vinniger spoed as die moederbord te werk Kasgeheue o Hoëspoed geheue, hou onlangs gebruikte data en instruksies Instruksiestel o RISC en CISC-instruksiestelle voer basiese rekenkundige bewerkings en vergelykings uit. CISC is kompleks en kragtig, RISC is eenvoudig, maar vinnig. Meeste SVE’s is ʼn kombinasie van beide. Pyplynverwerking o Laai ʼn tweede instruksie voordat die eerste een klaar deur die masjiensiklus verwerk is. Hyperthreading o Dit lyk vir die bedryfstelsel of die SVE twee verwerkers is Meervoudige kerntegnologie o Een fisiese vlokkie (chip) bevat meer as een kern Verkleining van transistors o Beteken mens kan meer transistors op die SVE pas, dus meer funksionaliteit Addisionele spesiale instruksies o MMX, SSE ens. om werksverrigting te verbeter van grafika/multi-media (6) 2.4 2.4.1 Dit is die diagonale meting van die skerm. (1) 2.4.2 Twee van Gesonder vir jou Neem minder spasie op Gebruik minder elektrisiteit Of enige ander aanvaarbare antwoord (2)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo) 5 2.5 2.5.1 Ster-topologie. Dit is die maklikste topologie om op te stel (2) 2.5.2 (3) 2.5.3 UTP (1) 2.6 2.6.1 Internet Diensverskaffer/Internet Service Provider (1) 2.6.2 ʼn Roeteerder is ʼn kommunikasie-toestel wat gebruik word om een of meer netwerke aan mekaar te koppel en verseker die veilige oordrag van data tussen die netwerke. (3) 2.7 2.7.1 Optiese veselkabel (Fibre optic) UTP kan net gebruik word tot en met 100 m, waar optiese vesel maklik gebruik kan word om 150 m te dek. (2) 2.7.2 Drie van Vinniger Veiliger Meer betroubaar Of enige aanvaarbare antwoord (3) 2.8 2.8.1 Plug and play is ʼn tegnologie wat maklike en outomatiese konfigurasie vir ʼn hardeware toestel moontlik maak. (2) 2.8.2 ʼn Drywer is sagteware wat dien as ʼn koppelvlak tussen die hardeware en die bedryfstelsel. (3) TOTAAL AFDELING B: 55
Downloaded from hlayiso.com 6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012) AFDELING C: TOEPASSINGS EN IMPLIKASIES VRAAG 3 e-KOMMUNIKASIE 3.1 3.1.1 Die Internet is ontwerp vir militêre en akademiese gebruik, beide betroubare organisasies. Toe dit oopgestel is vir publieke gebruik, het allerhande misbruik begin plaasvind. Hacking, identiteitsdiefstal, versprei van virusse en malware is ʼn paar van die hedendaagse bedreigings. (4) 3.1.2 ʼn Hacker is iemand wat toegang tot ʼn rekenaar probeer kry, sonder die persoon se kennis of toestemming. (2) 3.1.3 Phishing is waar iemand m.b.v. ʼn e-pos probeer om jou uit te lok om ʼn skakel vir webtuiste wat amptelik lyk te kliek sodat jy jou persoonlike inligting kan “opdateer”. (3) 3.1.4 Identiteitsdiefstal is wanneer ʼn persoon homself voordoen as ʼn ander persoon met die doel om bedrieglik te probeer om transaksies in die persoon se naam te doen. (3) 3.2 Digitale handtekeninge verseker dat die kommunikasie is van wie dit sê dit is van. Dit voorsien sekuriteit aan beide die sender en ontvanger van die kommunikasie. (2) [14] VRAAG 4 SOSIALE EN ETIESE KWESSIES 4.1 Keylogger (1) 4.2 Nee . Mense het die reg tot privaatheid. (2) 4.3 Twee van: Geloofwaardigheid Geldigheid Verifikasie van data (2) 4.4 Vier van vir name en vir beskrywing. E-pos – skryf ʼn boodskap, stuur dit en wag vir ʼn reaksie Instant Messaging – aanlyn kommunikasie tussen mense IRC – Mense met dieselfde belange chat met mekaar Forums – plek om kwessies te bespreek Sosiale netwerke webtuistes – publieke dagboeke vir vriende om daarna te kyk en daarop kommentaar te lewer Blogs – publieke dagboek wat fokus op ʼn onderwerp RSS feed – hou jou op hoogte van veranderde webtuistes Wiki’s – verwysings werk Podcasts – oudio- of videonuusbrief (8) [13] TOTAAL AFDELING C: 27
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo) 7 AFDELING D: PROGRAMMERING EN ONTWIKKELING VAN PROGRAMMATUUR VRAAG 5 ALGORITMES EN BEPLANNING 5.1 5.1.1 Die veranderlike kan nie die resultaat van die bewerking hanteer nie. (2) 5.1.2 Verander die veranderlike na ʼn veranderlike wat die waarde wat daartoe geskryf word kan hanteer (2) 5.1.3 Omdat reële veranderlikes getalle met baie groot waardes kan hanteer (2) 5.2 5.2.1 Comma separated values (1) 5.2.2 Nee. Mens weet nie hoe lank die lêer gaan wees nie. (2) 5.2.3 ʼn While-lus Dit sal aanhou herhaal totdat die kondisie EOF bereik is. As die lêer leeg is, sal geen rekords gelees word nie. (2) 5.3 5.3.1 Normaliseer die databasis se tabelle (1) 5.3.2 ʼn Primêre sleutel is ʼn veld in ʼn tabel wat ʼn rekord uniek identifiseer (2) 5.3.3 Die GIGO-prinsiep is garbage in garbage out (2) 5.4 5.4.1 ID_Nommer . ʼn Rekord word uniek geïdentifiseer (2) 5.4.2 Dit sal moontlik ʼn oorloopfout veroorsaak indien dit Integer is. (2) 5.4.3 Omdat ʼn selfoonnommer met ʼn nul begin. (2) 5.5 5.5.1 SQL is ʼn navraagtaal (query language) wat gebruik word om ʼn databasis te beheer en navrae op te stel. Dit werk vir verskeie databasisplatvorms . Opdragte (commands) is dieselfde, maak nie saak watter databasis gebruik word nie. Vir hierdie sisteem kon ʼn Delphi-program geskryf word wat vorms sal hê vir die opdatering/byvoeging/verwydering van data wat geskakel word met die databasis deur databasiskomponente in Delphi. (6) 5.5.2 SELECT * FROM Klient_Details (2) 5.5.3 SELECT Van, Voorletters, ID_Nommer, Krediet FROM Klient_Details WHERE Krediet > 100 ORDER BY Van (5) 5.5.4 SELECT Van, Voorletters, (((einde_uur - begin_uur)*60) + (einde_min - begin_min)) * koste_per_min - krediet AS Verskuldig FROM Client_Details ORDER BY surname (7) TOTAAL AFDELING D: 42
Downloaded from hlayiso.com 8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo) (SEPTEMBER 2012) AFDELING E: GEÏNTEGREERDE SCENARIO VRAAG 6 6.1 6.1.1 Die uitleg van die rekenaars in ʼn netwerk word die topologie genoem. (1) 6.1.2 Drie van: Makliker om byvoegings/veranderings te maak Foutopsporing is makliker As daar ʼn kabel-fout voorkom, word die hele netwerk nie geaffekteer nie. Hoër spoed Enige ander aanvaarbare voordeel (3) 6.2 6.2.1 Quad core beteken dat die verwerker vier verwerkers binne die een fisiese SVE het (1) 6.2.2 Hot swappable beteken dat die toestel aan die rekenaar gekoppel en ontkoppel kan word, sonder om die rekenaar af te skakel (1) 6.2.3 Multitaakverwerking is die vermoë van die verwerker om blitsvinnig tussen verskillende programme wat uitgevoer word te skakel en skep sodoende die indruk dat elke program die volle SVE-tyd besit. (3) 6.3 6.3.1 Die rekenaar maak gebruik van virtuele geheue. (1) 6.3.2 Dit is skyf gebaseerde virtuele geheue. Wanneer die RAM vol word, word ʼn bladsy van RAM na die skyf toe geruil en die geheue wat benodig word, word omgeruil vanaf die virtuele geheue op die skyf na die RAM toe. (3) 6.4 Drie van Kyk of die drukker krag het Toets die kabels Kyk of daar papier in is Kyk vir papieropeenhopings (paper jams) Kyk of daar nog ink is Kyk dat die regte drywers gelaai is Enige ander aanvaarbare antwoord (3)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2012) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (Memo) 9 6.5 6.5.1 Web caching is die proses waar webblaaie vir die eerste keer wat dit oopgemaak word, afgelaai en gestoor word op die lokale bediener . Wanneer daardie bladsy weer nodig is, word dit vanaf die kasgeheue gehaal, in plaas van die web , dus verminder dit Internetverkeer en word die laaispoed van ʼn webblad vinniger. (3) 6.5.2 Elke datapakkie wat oor ʼn IP-netwerk gestuur word bevat nie slegs die adres van sy bestemmingsrekenaar nie, maar ook ʼn poortnommer wat vir die bestemmingsrekenaar vertel aan watter sagteware die pakkie afgelewer moet word. (3) 6.5.3 SSL (Secure Sockets Layer) is ʼn enkripsie-protokol wat data wat oor die Internet gestuur word, enkodeer. (2) 6.5.4 Spam (1) 6.6 6.6.1 Satelliete . Telefone sal nie bestaan nie en selfoondekking kan onbetroubaar of moeilik wees (2) 6.6.2 Hulle kan ʼn UPS koop . ʼn UPS sal die rekenaarsisteem op ʼn battery laat hardloop vir ʼn kort tydperk nadat die krag afgegaan het. Dit beskerm die toerusting van kragpieke en van korrupte lêers en die bedryfstelsel. (4) 6.7 ʼn Hub stuur elke pakkie wat ontvang word uit na elke ander poort , dus word ʼn klomp onnodige netwerkverkeer geskep . ʼn Switch sal slegs pakkies aanstuur na ʼn poort toe waaraan die bestemmingsrekenaar gekoppel is , dus word netwerkverkeer grootliks verminder en is die netwerk meer effektief. (4) TOTAAL AFDELING E: 35 GROOTTOTAAL: 180

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all