Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2017
LATYN TWEEDE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II
NASIENRIGLYNE
Tyd: 1½ uur 100 punte
Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en
hulpeksaminatore. Daar word van alle nasieners vereis om 'n standaardiserings-
vergadering by te woon om te verseker dat die nasienriglyne konsekwent vertolk
en toegepas word tydens die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal geen gesprek aanknoop of korrespondensie voer oor enige
nasienriglyne nie. Daar word toegegee dat verskillende menings rondom sake van
beklemtoning of detail in sodanige riglyne mag voorkom. Dit is ook voor die hand
liggend dat, sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardiserings-
vergadering, daar verskillende vertolkings mag wees oor die toepassing van die
nasienriglyne.
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
You're offline
Skip to contentMemorandum View all
Latin SAL P2 MG 2017 Afr hlayiso.com
Latin SAL · Grade 12 · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Latin SAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Paper
- 2
- Publisher
- IEB
- Pages
- 3
- File size
- 176.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 3
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LATYN TWEEDE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 2 van 3
NASIENRIGLYNE
Vertaal die Latynse gedeeltes van ALBEI die volgende gedeeltes in Afrikaans.
Skryf asseblief op ALTERNATIEWE REËLS.
VRAAG 1
Om sy oom se dood te verewig vertel Plinius dit aan die historikus Tacitus. Hy
verduidelik wat aanleiding gegee het tot sy oom se ekspedisie en waarom hy hom
nie op die reis vergesel het nie. Hy beskryf die kalmte wat hy vertoon het terwyl hy
blindelings in die ramp ingevaar het en die vreedsame manier waarop hy gesterf het.
rogas ut tibi de exitio avunculi mei scribam; gratias ago.4 nam quamvis ipse plurima opera
scripsit, video scriptorum tuorum immortalem gloriam morti eius datum iri, si celebretur a te.8
Miseni avunculus erat ubi classi praeerat.3 quodam die hora fere septima mater mea nubem
inusitata magnitudine ex Vesuvio ortam esse monstrat.7 avunculo meo, eruditissimo viro,
magnum et proprius cogcendum esse visum est.5 navem parari iubet; mihi facultatem, si venire
vellem, dat; respondi studere me malle.6 simul ac egrediebatur domo, epistulam Rectinae subito
periculo exterritae accepit.4
properat illo loco unde alii fugiunt in periculum ipsum sine metu.4 ubique nox erat:
domus multis tremoribus nutabant et nunc huc, nunc illuc abire aut referri videbantur.7
Ubi dies redditus est, corpus ut fuerat indutus, inventum est;4 habitus corporis erat quiescenti
quam mortuo similior.3
[Aangepas uit: Pliny, Epistulae VI, 16]
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LATYN TWEEDE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy 3 van 3
NASIENRIGLYNE
VRAAG 2
Antiochus het 'n lampstaander vir 'n tempel in Rome laat maak. Toe die tempel
voltooi is, is hy mislei om die lampstaander na Verres toe te stuur vir inspeksie.
Verres het toe daarin geslaag om die lampstaander vir homself te hou.
Cum rex Antiochus candelabrum, e gemmis clarissimis factum, Romam attulisset ut
in Capitolio poneret, templum lovis nondum perfectum esse invenit.8 itaque id secum in
Syriam reportare statuit ut, cum audisset templum lovis dedicatum iri,5 legatos mitteret cum
ceteris rebus illud pulcherrimum donum in Capitolium allatum.5
haec res ad Verris aures pervenit.2 iste plurimis verbis petit a rege Antiocho ut id ad se
mittat;5 dicit se inspicere cupere neque se aliis videndi potestatem esse facturum.4
Antiochus animo puerile nihil suspicatus est et suis imperat ut candelabrum involutum ad
Verrem ferant.6
cum satis iam inspexisse videretur, tollere incipient ut referant4 sed iste ait se illud velle
diutius inspicere illosque discedere iubet et candelabrum relinquere.6
[Aangepas uit Cicero, In Verrem II. v.63 – 65]
Totaal: 100 punte
IEB Copyright © 2017
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 12 Latin SAL
Explore more published documents in this catalogue.

















