Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
LEWENSWETENSKAPPE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 




_hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 228.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2014
Questions in this paper
- Question 1.1DNA: THE CODE OF LIFE20 marks
- Question 1.2DNA: THE CODE OF LIFE10 marks
- Question 1.3DNA: THE CODE OF LIFE20 marks
- Question 2.1MEIOSIS3 marks
- Question 2.2DNA: THE CODE OF LIFE10 marks
- Question 2.3EVOLUTION6 marks
Show all 15 questions
- Question 2.4EVOLUTION16 marks
- Question 2.5EVOLUTION5 marks
- Question 3.1GENETICS AND INHERITANCE7 marks
- Question 3.2GENETICS AND INHERITANCE5 marks
- Question 3.3GENETICS AND INHERITANCE5 marks
- Question 3.4GENETICS AND INHERITANCE10 marks
- Question 3.5GENETICS AND INHERITANCE6 marks
- Question 3.6EVOLUTION8 marks
- Question 4.1EVOLUTION20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 C
1.1.3 A
1.1.4 B
1.1.5 B
1.1.6 A
1.1.7 A
1.1.8 D
1.1.9 D
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Dubbele Heliks
1.2.2 Transkripsie
1.2.3 Waterstof bindings
1.2.4 DNS/DNA replikasie
1.2.5 oRNS/oRNA
1.2.6 Haploïed
1.2.7 Allele
1.2.8 Onderbroke ewewig
1.2.9 Geografiese spesiasie
1.2.10 Genetiese modifikasie (10 x 1) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
1.3 1.3.1 Geeneen
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Beide A en B
1.3.4 Slegs A
1.3.5 Slegs B
1.3.6 Slegs A
1.3.7 Beide A en B
1.3.8 Beide A en B
1.3.9 Slegs B
1.3.10 Slegs A (10 x 2) (20)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 3 pare (1)
2.1.2 Profase 1 (1)
2.1.3 Oorkruising (1)
2.2 2.2.1 (a) 21 (1)
(b) 6 (1)
(c) 7 (1)
2.2.2 4 – ASU 5 – SSU 6 – GAG (3)
2.2.3 4 – Threonien 5 – Prolien 6 – Glutamien (3)
2.2.4 valien (1)
2.3 2.3.1 Soos die ouderdom van die moeder toeneem, sal die risiko om ʼn
kind met Downsindroom te hê ook toeneem. (2)
2.3.2 9 keer (2)
2.3.3 Daar is 3 kopieë van chromosoom nommer 21 in plaas van net 2. (2)
2.4 2.4.1 B (1)
2.4.2 Organisme A (1)
2.4.3 Vinnige beweging – om van gevaar weg te kom
Vermoë om die omgewing te bestudeer – om te sien waar die
gevaar is
Voorarm en hand wat vrylik beweeg – vir die gebruik van
gereedskap of vir verdediging
Blootgestel aan minder UV-lig – vir temperatuurregulering
Vertoning van manlike geslagsdele – om paringsmaat te lok
(Enige 3 x 2) (6)
2.4.4 Charles Darwin (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
2.4.5 - As gevolg van genetiese variasie in die kameelperdbevolking
het sommige langer nekke as ander.
- As gevolg van blare wat slegs hoog in bome beskikbaar was,
het kameelperde vir hierdie blare meegeding.
- Kameelperde met korter nekke was uitgekompeteer en het
gesterf.
- Kameelperde met langer nekke het oorleef.
- Dit is natuurlike seleksie.
- Die geen vir langer nekke was na die volgende geslag oorgedra.
- Gevolglik het al die kameelperde lang nekke. (Enige 7 x 1) (7)
2.5 2.5.1 Bonobo (1)
2.5.2 7 mjg (miljoen jaar gelede) (1)
2.5.3 Oerangoetang (1)
2.5.4 Die mens en die sjimpansees het ʼn gemeenskaplike voorouer maar
is nie in dieselfde lyn van ontwikkeling nie. (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
VRAAG 3
3.1
Individue met RR sal voor geboorte sterf:
Fenotipe verhouding is dus 2 rooi pels : 1 grys pels
(eerder as 3 rooi pels : 1 grys pels)
Daarom: 200 / twee derdes van die bevolking het rooi pelse
100 * / een derde van die bevolking het grys pelse
Enige 6 punte vanaf diagram plus 1 verpligte punt vir antwoord hierbo.
(*) (7)
3.2 3.2.1 Daar is meer as twee allele moontlik by die een lokus. (2)
3.2.2 AB (1)
3.2.3
(2)
3.3 3.3.1 60 arbitrêre eenhede (1)
3.3.2 60 – 52 = 8 arbitrêre eenhede (2)
3.3.3 Kweek koring sonder insekgif-geen. (1)
3.3.4 Dit het ʼn hoër opbrengs op landerye opgelewer. (1)
3.4 3.4.1 Vier/4 (2)
3.4.2 (a) XHXh (1)
(b) XhY (1)
3.4.3 Die alleel vir die eienskap word op die X-chromosoom gedra /
Y-chromosoom dra nie die alleel vir die eienskap nie.
Mans het slegs een X-chromosoom
ʼn Man benodig slegs een resessiewe alleel om hemofilies te
wees, waar beide allele by ʼn vrou resessief moet wees om
hemofilies te kan wees. (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
3.4.4 50% / ½ (1)
3.4.5 Om te bepaal of die vrou ʼn draer is.
Om te bepaal wat die kanse is om ʼn kind te kry wat hemofilies
is.
Help hulle evalueer of hulle so ʼn kind sal kan hanteer.
Help hulle om ʼn ingeligte besluit te neem of hulle kinders wil hê,
of nie. (Enige 2 x 1) (2)
3.5 3.5.1 Daar is drie bande van die kind se DNS/DNA, wat identies is aan
Maria s’n. (2)
3.5.2 Sam, omdat vier bande van sy DNS/DNA ooreenstem met dié
van die kind. / Geen bande van Johnny se DNS/DNA stem
ooreen met dié van die kind nie. (2)
3.5.3 (a) bloedtoetsing (1)
(b) Ander mense betrokke in die konflik kan dieselfde
bloedgroep hê as die beskuldigde.
Dit kan slegs toon dat die beskuldigde nie die vader is.
(Enige 1 x 1) (1)
3.6 3.6.1 (a) Minder weerstandige muskiete / meer vatbare muskiete (1)
(b) Eweveel muskiete van beide soorte. (1)
3.6.2 Baie van die vatbare muskiete sterf as gevolg van DDT-
toediening. Die weerstandige muskiete oorleef. (2)
3.6.3 Die wat die eerste DDT-toedienning oorleef het sal voortplant om
meer nakomelinge te vorm. (2)
3.6.4 Hulle was vatbaar vir DDT en het dus uitgesterf. (2)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 Neiging na tweevoudigheid (bipedalisme)
- Die foramen magnum is aan die basis van die skedelso dat die kop
vertikaal gehou kan word.
- Die posisie van die pelvis/aan die onderkant van die liggaamskern is
geskik om die liggaamgewig te kan dra.
- Die pelvis is meer koppie-vormig wat dit geskik maak om die kern van die
liggaam te kan dra.
- Die voete is direk onder die liggaam om die gewig van die liggaam te
dra.
- Die afname in die lengte van die arms toon ʼn afname in die afhanklikheid
daarvan in beweging en toon dus ʼn meer gevorderde stadium van
tweevoudigheid.
- Dit gaan gewoonlik saam met ʼn toename in die lengte van die bene.
- Mense het ʼn lumbale kurwe van die ruggraat /S-vormige ruggraat vir beter
balans.
Verandering in die dieet van rou voedsel na gaar voedsel
- Mense het kleiner kake om gaar voedsel te eet.
- Aap-agtige wesens het meer prognate kake as mense om voedsel op te
skep /om hul afhanklikheid op hul arms te verminder.
- Aap-agtige wesens het sterker kake om rou voedsel te breek en te kou.
- Oogbanke word minder ontwikkeld by die mens omdat die werking van
die kleiner kake nie genoegsame krag gegenereer het vir die skedel om
verhoogde krag vanaf die oogbanke te kry nie.
- Mense het C-vormige kake vir toenemende kouproses.
- Mense het plat naels en aap-agtige wesens het kloue om hulle voedsel te
gryp en vas te hou.
- Afwesigheid van gapings tussen die snytande en die oogtande (diasteem)
by die mens wat ʼn meer verfynde dieet aandui.
- Mense het kleiner tande /snytande en oogtande vir beter kouproses.
- Mense het platter voorkiestande en kiestande vir beter kouproses. (17)
Assesseringsriglyne vir die opstel
Relevansie (R) Logiese Volgorde (L) Begrip (C)
Alle inligting gegee Idees is in ʼn logiese volgorde/ Beide aspekte wat deur
is relevant vir die oorsaak-en-uitwerking die opstel vereis word is
opstel. gerangskik. voldoende bespreek.
Slegs relevante Elke belangrikheid is gekoppel Beide aspekte –
inligting tot die aan die relevante aspekte. tweevoudigheid en
ontwikkeling van dieet verandering-word
tweevoudigheid en in ʼn minimum van 13
dieet aanpassing is punte verduidelik.
gegee.
Sintese (3)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2014 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
_hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper