Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2014
LEWENSWETENSKAPPE V1
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 262.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2014
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION20 marks
- Question 1.2HUMAN REPRODUCTION6 marks
- Question 1.3HUMAN REPRODUCTION12 marks
- Question 1.4MEIOSIS7 marks
- Question 1.5HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS5 marks
- Question 2.1HUMAN REPRODUCTION6 marks
Show all 14 questions
- Question 2.2HUMAN REPRODUCTION8 marks
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)22 marks
- Question 2.4HUMAN REPRODUCTION4 marks
- Question 3.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)11 marks
- Question 3.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS11 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS7 marks
- Question 3.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS7 marks
- Question 3.5HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 B
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 C
1.1.7 C
1.1.8 B
1.1.9 C
1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Naelstringaar
1.2.2 Draagtydperk
1.2.3 Veelvuldige sklerose
1.2.4 Fetus
1.2.5 Chorion
1.2.6 Uitheemse spesies (6 × 1) (6)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Geeneen
1.3.4 Slegs A
1.3.5 Beide A en B (Albei)
1.3.6 Beide A en B (Albei) (6 x 2) (12)
1.4 1.4.1 A – Anafase 1
B – Anafase 2 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
1.4.2 Stadium A (1)
1.4.3 Oorkruising
Onafhanklike sortering van chromosome tydens metafase (2)
1.4.4 4 (1)
1.4.5 4 (1)
1.5 1.5.1 Pankreas (1)
1.5.2 Insulien (1)
1.5.3 4% (1)
1.5.4 Vroue (1)
1.5.5 35–37 (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2014)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 A – Seminale vesikel
C – Cowper se klier (2)
2.1.2 Dien as ʼn vervoermedium vir spermselle
Dien as ʼn bron van voedingstowwe
Voorkom die uitdroging van spermselle
Neutraliseer die suur van die vaginale kanaal (Enige 1) (1)
2.1.3 (a) Deel D (1)
(b) Deel E (1)
2.1.4 Testis/deel E (1)
2.2 2.2.1 (a) Om die endometriumwand te verdik/meer vaskulêr te maak
(Enige 1) (1)
(b) Stimuleer ovulasie/verander die leë follikel na ʼn corpus luteum
(Enige 1) (1)
2.2.2 Dag 14 (13–15) (1)
2.2.3 Die vlak van estrogeen daal skerp / Die vlak van
luteïniseringshormoon styg (1)
2.2.4 (a) Graafse follikel (1)
(b) Corpus luteum (1)
2.2.5 (a) Swangerskap het gevolg (1)
(b) Geen swangerskap / lei tot menstruasie (1)
2.3 2.3.1 Hoe verder vanaf die ligbron, hoe groter is die deursnee van die
pupil
OF
Hoe verder die ligbron, hoe kleiner die deursnee van die pupil
OF
Hoe nader die ligbron, hoe nouer die deursnee van die pupil
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
Die nader die ligbron, hoe groter is die deursnee van die pupil.
OF
As ligintensiteit toeneem / afneem sal die deursnee van die pupil
toeneem/afneem . (2)
2.3.2 Posisie van die gesig/persoon
Die intensiteit van die lig
Tyd toegestaan vir die ligbron op elke afstand (Enige 2) (2)
2.3.3 (a) Onafhanklike faktor – die posisie van die lamp/ligbron
(b) Afhanklike faktor – deursnee van die pupil (2)
2.3.4 Aanvaar /verwerp (Merk die antwoord in ooreenstemming met
hipotese deur die leerder gegee in VRAAG 2.3.1.) (1)
2.3.5 Die grootte (deursnee) van die pupil neem toe wanneer die
ligintensiteit afneem
OF
Die grootte (deursnee) van die pupil neem af wanneer die lig
intensiteit verhoog
OF
Hoe verder vanaf die ligbron, hoe groter is die deursnee van die
pupil
OF
Hoe nader die ligbron, hoe kleiner is die deursnee van die pupil (2)
2.3.6 Die kringspiere sal saamtrek terwyl die radiale spiere
verslap.
As gevolg hiervan sal die deursnee van die pupil afneem om die
hoë ligintensiteit wat die oog binnekom te beperk. (Maks. 4) (4)
2.3.7 Pupilmeganisme (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2014)
2.3.8 Deursnee van die pupil (mm) by
verskillende afstande vanaf die ligbron
6
5
Deursnee van die pupil in mm
4
3
2
1
0
1 2 3 4 5 6 7
Posisie van die lamp
Kriteria vir die nasien van die grafiek
Titel van die grafiek (beide afhanklike en
2
onafhanklike veranderlikes ingesluit)
Korrekte tipe grafiek 1
Gepaste skaal en byskrif vir X-as 1
Geskikte skaal en byskrif vir Y-as 1
Aantal kolomme 1 : 1 tot 3 kolomme korrek
2 : 4 tot 6 kolomme korrek
3 : Al die kolomme korrek
NOTA:
Indien die verkeerde tipe grafiek geteken is, sal 3 punte verbeur word vir:
Korrekte tipe grafiek
Plot van aantal kolomme
As die byskrifte van die asse omgeruil is, sal 2 punte verbeur word vir:
Korrekte byskrif en skaal vir X en Y-asse. (8)
2.4 (a) Groei verskillende gewasse op dieselfde stuk grond in verskillende
seisoene om sodoende die grond tyd te gee om te herstel/om
voedingstowwe aan te vul. (2)
(b) ʼn Proses waardeur voedingstowwe, veral fosfor en stikstof hoogs
gekonsentreerd raak in die water wat lei to verhoogde groei van
organismes soos alge. (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Fototropisme (1)
3.1.2 Groeibeweging van plantorgane in reaksie op ligstimulus. (2)
3.1.3 Om die saailinge binne die dosie van eensydige ligstimulus te
voorsien. (1)
3.1.4 Ouksiene (1)
3.1.5 Wanneer eensydige (eenrigting) ligstrale op die groeiende punt van ʼn
saailing val, beweeg die hormoon ouksien vanaf die helderder kant
na die donkerder kant van die groeipunt.
Die hoë konsentrasie van ouksiene aan die donkerder kant veroorsaak
dat selle in hierdie streek langer groei as aan die helderder kant wat
lei tot die buiging van die groeiende punt in die rigting van die eensydige
ligbron. (5)
3.1.6 ʼn Spontane opwaartse groei van saailinge kan verwag word. (1)
3.2 3.2.1 Stropery (1)
3.2.2 Die ongekende styging in die stropery van renosters sal lei tot die
uitwissing van hierdie spesie in die nabye toekoms en mense sal
dus na die buiteland moet reis om hul eerste renoster in aanhouding te
sien. Die spotprent beeld die omvang van hierdie onwettige aktiwiteit
in Suid-Afrika uit. Die spotprent wys ook op ons onvermoë om
stropery doeltreffend te beheer en om die belangrikheid van bewaring
ʼn prioriteit te maak. (Enige 3) (3)
3.2.3 Horings van renosters (1)
3.2.4 Veilige onthoring
Strawwer tronkstraf
Bewusmaking by mense van die probleem
Vergiftig horings van renosters sodat dit minder smaaklik is vir
gebruikers.
Instelling van ʼn “renoster beskermingsbehandeling” waar
renosterhorings waardeloos vir die stropers gemaak word deur dit
met kleursel in te spuit sodat dit makliker is vir x-straal skandeerders
om die horings op te spoor.
Verkoop horings van renosters wat aan natuurlike oorsake dood
is.
Stel ʼn verbod op die verkoop van renosterhorings.
Wettig internasionale handel van renosterhoring (Enige 2) (2)
3.2.5
668 – 448 = 220 OF
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2014)
3.2.6 ʼn Bestendige toename in stropery van die renosterbevolking van
Suid-Afrika sedert 2010. (1)
3.3 3.3.1 Adrenalien (1)
3.3.2 Bynier (1)
3.3.3 ʼn Endokriene klier (1)
3.4 3.3.4 Verhoog die tempo en diepte van asemhaling sodat meer
suurstof vinnig verkry word.
Veroorsaak dat die lewer meer glikogeen na glukose omskakel
wat dan in die bloedstroom as ʼn bron van energie vrygestel
word.
Verhoog die hartklopritme en bloeddruk sodat die bloed vinniger
na die skeletspiere en die brein vervoer word
Maak die bloedvate van die spiere, hart en brein wyer sodat
meer bloed na hierdie dele vervoer kan word
Veroorsaak dat die bloedvate van die spysverteringstelsel en die
vel vernou sodat minder bloed na hierdie dele vervoer word en
meer bloed beskikbaar is vir die hart, brein en skeletspiere
Verhoog die metaboliese tempo van die selle in die brein en
skeletspiere sodat meer energie vrygestel word vir spieraktiwiteit
en helder denke
Verhoog spiertonus sodat dit meer effektief kan funksioneer
(Enige 2 x 2) (4)
3.4 3.4.1 Negatiewe terugvoer meganisme
3.4.2 1 Tiroïedklier
2 Tiroïedstimulerende hormoon
3 Tiroksien
4 Tiroksien (4)
3.4.3 Jodium (1)
3.4.4 Goiter (1)
(7)
3.5 Hoeveelheid CO2 vrygestel = Hoeveelheid energiebron gebruik per maand x
Vrystellingfaktor
Petrol =
Diesel =
Elektrisiteit =
Totale koolstofvoetspoor = (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
AFDELING C
VRAAG 4
Vasvang en oordrag van klankgolwe in die buite-oor
Klankgolwe wat deur die lug beweeg word deur die pinna vasgevang
en deur die ouditiewe kanaal
na die trommelvlies gelei
wat dit laat vibreer. (Maks. 2)
Oordrag van klankvibrasies in die middeloor
Die vibrasies word aan die gehoorbeentjies (hamer, aambeeld en stiebeuel)
van die middeloor oorgedra.
Die stiebeuel dra die klankvibrasies oor aan die ovaal venster. (Maks. 2)
Geleiding van drukgolwe/vibrasies in die binne-oor
Drukgolwe ontstaan in die perilimf
van die vestibulêre kanaal in die binne-oor
Die vibrasies word deur die membraan van die middelkanaal oorgedra aan
die endolimf.
Die drukgolwe wat in die endolimf ontstaan stimuleer die haarselle
van die organe van Corti.
Die haarselle stuur impulse langs die gehoorsenuwee
na die serebrum .
Die seine ontvang vanaf die oor word dan verwerk en geïnterpreteer.
Die drukgolwe word dan aan die timpaniese kanaal oorgedra
waar dit uiteindelik deur die ronde venster geabsorbeer word. (Maks. 7) (11)
Rol van die oor in die handhawing van balans
Die ampulla / breër basis van die halfmaanvormige kanale
bestaan uit kristae.
Die drie halfmaanvormige kanale is almal reghoekig ten opsigte van mekaar
geleë.
daarom sal enige skielike verandering in die spoed en rigting van die
liggaam,
veroorsaak dat die endolimf in ten minste een van die halfmaanvormige
kanale beweeg.
Die beweging van endolimf stimuleer
die kristae om impulse op te wek en te gelei.
Die sakkulus en utrikulus
Bestaan uit spesiale reseptore bekend as makulae.
Wanneer die rigting van die kop verander,
stimuleer gravitasiekrag
haarselle (reseptore) van makulae om impulse te genereer.
Die impulse wat deur beide kristae en makulae opgewek is, word na die
serebellum gelei.
Die serebellum stuur impulse na die spiere om die balans te herstel.
(Maks. 6) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2014)
ASSESSEER DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde Omvattende (C)
(L)
Algemeen Alle inligting Feite word in ʼn Alle aspekte wat deur
verskaf is logiese volgorde die opstel vereis
relevant tot die aangebied. word, is voldoende
onderwerp. beantwoord.
In hierdie Slegs inligting Gebeure tydens Leerling het ten
opstel met betrekking tot gehoor en balans minste die helfte van
gehoor en balans word in die korrekte die punte van die
word gegee. volgorde gehoorproses behaal
(Daar is geen weergegee. en die funksie van
irrelevante kristae en makulae in
inligting.) die handhawing van
balans beskryf.
PUNT 1 1 1
Sintese (3)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper