Skip to content

Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 1220229 pages

Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 JUNIE 2022 LEWENSWETENSKAPPE NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE (EC/JUNIE2022) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D ✓✓ 1.1.2 B ✓✓ 1.1.3 A ✓✓ 1.1.4 A ✓✓ 1.1.5 C ✓✓ 1.1.6 B ✓✓ 1.1.7 A ✓✓ 1.1.8 C ✓✓ 1.1.9 A ✓✓ 1.1.10 C ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Inwendige ✓ bevrugting 1.2.2 Naelstringaar ✓ (vene) 1.2.3 Mitochondion ✓/Mitochondria 1.2.4 Pinna ✓ 1.2.5 Akrosoom ✓ 1.2.6 Puberteit ✓ 1.2.7 Chromatien ✓ netwerk 1.2.8 Amniotiese ✓eier (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 Slegs A ✓✓ 1.3.2 Slegs B ✓✓ 1.3.3 Geeneen ✓✓ (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 DNS-profiel ✓/profielering (1) 1.4.2 Volwassene C ✓ (1) 1.4.3 • Al die strepies van volwassene B en C saam ✓ • pas by al die kinders ✓ OF • Hy is die enigste volwassene wat al die DNS-strepies kan verskaf ✓ • met volwassene B wat die kinders het ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2022) LEWENSWETENSKAPPE 3 1.4.4 • Kind 1 en 2 ✓✓ (2) 1.4.5 • Opspoor van vermiste persone ✓ • Misdadigers te identifiseer ✓ • Identifisering van genetiese afwykings ✓ • Bepaling van gesins-/familieverwantskappe ✓ • Verenigbaarheid van weefsels vir orgaanoorplantings ✓ • Identifisering van dooie persone ✓/diere (Merk slegs eerste TWEE) (2) 1.5 1.5.1 (a) Dihibriede kruising ✓ (1) (b) Behels die oorerwing van twee eienskappe ✓ (1) 1.5.2 1✓ (1) 1.5.3 FfBb ✓ (1) 1.5.4 (a) Donsige sterte en bruin pels ✓ (1) (b) ffBb ✓ (1) 1.5.5 12 3 ✓✓ OF 4 OF 75% (2) 16 TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE (EC/JUNIE2022) AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Deoksiribose ✓ (1) (b) Nukleotiede ✓ (1) 2.1.2 • Die DNS/DNA (dubbele heliks) draai af ✓ en • rits los ✓/waterstofbindings breek • om twee aparte stringe te vorm ✓ • Beide DNS/DNA stringe dien as template ✓ • om ʼn komplimentêre DNS/DNA ✓/(A aan T en C aan G) te vorm • deur vrye DNS/DNA nukleotiedes ✓ vanaf die kernplasma/nukleoplasma te gebruik • Dit het twee identiese DNS/DNA molekule tot gevolg ✓ • Elke molekuul bestaan uit een oorspronklike en een nuwe string ✓ (Enige 6 x 1) (6) 2.1.3 Met ✓- Phe ✓- Cys ✓ (3) 2.1.4 • Kodon AUG (op die bRNS) verander na AAG ✓ • Antikodon UAC (op oRNS) verander na UUC ✓ • wat daartoe lei dat Lys ✓ deur oRNS opgepik word en • ʼn ander proteïen word gevorm ✓ (4) 2.2.1 (a) Lokus ✓ (1) (b) Sentromeer ✓ (1) 2.2.2 Heterosigoties ✓ (1) 2.2.3 Die allele/letters wat die geen verteenwoordig is verskillend. ✓ (1) 2.2.4 Ooreenkoms: • Hulle dra dieselfde gene op dieselfde loki (lokusse) ✓ /posisies/ lokasies Verskil: • Hulle dra verskillende allele ✓ • as gevolg van oorkruising ✓ tydens meiose en • mutasies ✓/kopieerfoute tydens DNA replisering 1 ooreenkoms + Enige 2 verskille (3) 2.3 2.3.1 (a) Sigoot ✓ (1) (b) Morula ✓/ Blastula (1) 2.3.2 Bevrugting ✓ (1) 2.3.3 In die fallopiese buise ✓/Ovidukte (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2022) LEWENSWETENSKAPPE 5 2.3.4 • Die proses is oögenese ✓ • Diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose ✓ • om talle follikels te vorm ✓ • Met die aanvang van puberteit ✓ • en onder die invloed van FSH ✓ • vergroot een sel binne ʼn follikel en ondergaan meiose ✓ • Van die vier selle wat geproduseer word, oorleef net een ✓ • om 'n volwasse, haploïede ovum ✓(eiersel) te vorm. ✓ (Enige 6 x 1) (6) 2.3.5 • Amniotiese vloeistof dien as ʼn skokbreker en beskerm die fetus teen meganiese besering ✓/temperatuurveranderinge en dehidrasie • Die plasenta dien as ʼn versperring/mikrofilter wat die fetus teen sekere siektes beskerm ✓ (2) 2.4 P1 Fenotipe Wit streep x Wit streep  Genotipe Hh x Hh  Meiose G/gamete H, h x H, h  Bevrugting F1 Genotipe HH; Hh; Hh hh  Fenotipe 3 Wit streep: 1 Sonder wit streep * P1 en F1  Meiose en bevrugting  *Verpligtend 1 + Enige 5 OF P1 Fenotipe Wit streep x Wit streep  Genotipe Hh x Hh  Meiose Gamete H h H HH Hh Bevrugting h Hh hh 1 punt vir korrekte gamete 1 punt vir korrekte genotipe F1 Fenotipe 3 Wit streep: 1 Sonder wit streep * P1 en F1  Meiose en bevrugting  * 1 Verpligtend + Enige 5 (6) 2.5.1 Kariotipe ✓ (1) 2.5.2 Outosome ✓ (1) 2.5.3 Vrou ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE (EC/JUNIE2022) 2.5.4 • Die laaste paar ✓/chromosoompaar 23/gonosome • bestaan uit twee X-chromosome ✓/XX (2) 2.5.5 • Tydens anafase ✓ I/II • Skei chromosoompaar 21/skei die chromosoom nie ✓/ nie- disjunksie het by posisie 21 plaasgevind • Dit lei tot ʼn gameet (dogtersel) met ʼn ekstra chromosoom ✓ by posisie 21 • Wanneer hierdie gameet deur ʼn normale gameet bevrug word ✓ • Eindig die sigoot met 3 chromosome op posisie 21 ✓ (5) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2022) LEWENSWETENSKAPPE 7 VRAAG 3 3.1 3.1.1 (a) Sentriool ✓/ Sentrosoom (1) (b) Spoelvesel ✓ (1) 3.1.2 Anafase I ✓ (1) 3.1.3 Een chromosoom van elke homoloë paar word na die teenoorgestelde pole getrek ✓ (1) 3.1.4 3✓ (1) 3.1.5 • Die chromosome toon uitgeruilde segmente van genetiese materiaal ✓ (1) 3.1.6 • Lei tot genetiese variasie ✓ by die nageslag • Dit verhoog die kanse op oorlewing ✓ (2) 3.2 3.2.1 (a) Menstruasie ✓ (1) (b) Ovulasie ✓ (1) 3.2.2 (a) Follikelstimulerende hormoon ✓/FSH (1) (b) Progesteroon ✓ (1) 3.2.3 • Stimuleer die ontwikkeling van ʼn primêre follikel tot ʼn volwasse Graafse follikel ✓ (1) 3.2.4 • Die endometriale voering sal nie meer in stand gehou word nie ✓ • Dit sal daartoe lei dat die voering afgebreek en uitgewerp word ✓ • tydens menstruasie ✓ • voorkoming van moontlike inplanting van die bevrugte eiersel ✓ • en swangerskap ✓ • nuwe follikel ✓ word gevorm (Enige 5 x 1) (5) 3.3 3.3.1 (a) D ✓ – Eustachiusbuis ✓ (2) (b) E ✓ – Ronde venster ✓ (2) 3.3.2 Gelei klankvibrasies na die middeloor ✓ (1) 3.3.3 • Hulle lê op drie verskillende vlakke ✓ • om beweging in enige rigting waar te neem ✓ • vloeistof beweeg in ten minste een van die halfsirkelvormige kanale ✓ • om reseptore te stimuleer (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE (EC/JUNIE2022) 3.4 • Die reseptor ontvang die stimulus ✓ en • verander dit in ʼn impuls ✓ • wat deur die sensoriese neuron oorgedra word ✓ • deur die dorsale wortel ✓ • van die rugmurgsenuwee ✓ • na die rugmurg ✓ • waar die impuls via die interneuron oorgedra word ✓ • na die motoriese neuron ✓ • wat die impuls via die ventrale wortel dra ✓ • na die effektor ✓/spier/klier • Die impuls word van een neuron na die volgende via ʼn sinaps oorgedra ✓ (Enige 7 x 1) (7) 3.5 3.5.1 292 + 301 + 297 X = ✓ 3 = 297 ✓mm ✓ (Aanvaar 296,67/ 296,7) (3) 3.5.2 (a) Akkommodasie ✓ (1) (b) • Siliaarspier trek saam ✓ • Suspensoriese (draag) -ligamente verslap ✓/ontspan • Spanning op die lens verminder ✓ • Lens word meer konveks ✓/meer gerond/bult uit • Ligstrale word op die retina gefokus ✓ (5 x 1) (5) 3.5.3 Effek van ouderdom op die gemiddelde fokusafstand 350 Gemiddelde fokusafstand (mm) 309 300 279 258 250 200 40 150 45 55 100 50 0 Jaar (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/JUNIE 2022) LEWENSWETENSKAPPE 9 Riglyn vir die assessering van die grafiek KRITERIA UITBREIDING PUNT Korrekte tipe grafiek Staafgrafiek geteken 1 (T) Opskrif van grafiek (C) Beide veranderlikes ingesluit 1 Asse-byskrifte (L) X- en Y-as korrek gemerk 1 Plot van stawe (P) - Gelyke spasie tussen stawe en breedte van stawe vir X-as 1 - Korrekte skaal vir Y-as Plot van stawe (P) - 1 tot 2 stawe korrek geplot 1 - Al 3 stawe korrek geplot 2 3.5.4 Soos die ouderdom van die vrywilligers toeneem, neem die gemiddelde fokusafstand toe. ✓✓ OF Soos die ouderdom van die vrywilligers afneem, neem die gemiddelde fokusafstand af. ✓✓ (2) [50] TOTAAL AFDELING B: 100 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all