NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2021
LEWENSWETENSKAPPE
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers %202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)




%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape June 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape June
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 952.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape June 2021
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LEWENSWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2021)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
‘maks’-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word.
Merk slegs die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word.
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee.
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word.
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
wat vereis word.
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word.
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie.
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en
skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings.
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar
krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde in die regte volgorde van die vrae pas, is dit
aanvaarbaar.
11. Indien die taal gebruik, die eintlike betekenis verander.
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute.
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie.
Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word
(en andersom).
Moenie krediteer nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) LEWENSWETENSKAPPE 3
15. As maat-eenhede nie aangedui word nie.
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal voorkom anders
as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld
vir alle amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LEWENSWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2021)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 D
1.1.3 A
1.1.4 B
1.1.5 C
1.1.6 B
1.1.7 C
1.1.8 C
1.1.9 D (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Blastosist
1.2.2 Inwendige bevrugting
1.2.3 Peptied binding
1.2.4 Naelstringaar /aar
1.2.5 Geen
1.2.6 Dreineringspypies / grommets
1.2.7 Chromatiennetwerk (7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Beide A en B
(3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) PpLI (2)
(b) Ppll (1)
1.4.2 25% (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) LEWENSWETENSKAPPE 5
1.5.1 (a) A – Dendriet (2)
(b) D – Sinaps (2)
(c) E – Interneuron /Verbindingsneuron (2)
1.5.2 (a) B (1)
(b) C (1)
1.6 1.6.1 (a) Prostaatklier (1)
(b) Epididimis (1)
1.6.2 (a) G – uretra (2)
(b) E – testis (2)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LEWENSWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2021)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Kernmembraan /(nukleus/selkern) (1)
(b) DNS/DNA (1)
2.1.2 − Dra die gekodeerde boodskap vanaf DNS/DNA in die kern na
die ribosome vir proteïensintese (1)
2.1.3 Translering *
− Die antikodon op die tRNA/molekuul Z stem ooreen met die
kodon op die mRNA
− tRNA bring die vereiste aminosuur
− na die ribosoom /struktuur F
− Aminosure word verbind deur peptiedbindings
− om die vereiste proteïen te vorm (*1 verpligte + 5) (6)
2.1.4 (a) Adenien (1)
(b) UUU-CAU-GAC-GCG (korrekte volgorde) (2)
(c) GUA (2)
2.2 2.2.1 Profase I (1)
2.2.2 − Oorkruising *
− Chromosome paar / homoloë chromosome / bivalente vorm
− Chromosome oorvleuel / oorkuis
− by punte wat chiasmata genoem word
− Uitruiling van genetiese materiaal vind plaas tussen chromatiede
/ aangrensende chromosoompare (*1 verpligte + 4) (5)
2.2.3 − Sorg vir variasie in die gamete
− deur te verseker dat geen twee gamete dieselfde is nie (2)
2.3.1 Stamboomdiagram / Genetiese afstamming (1)
2.3.2 (a) 1 (1)
(b) 2 (1)
2.3.3 (a) XHXh (1)
(b) XhY (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) LEWENSWETENSKAPPE 7
2.3.4 P1 Fenotipe Ongeaffekteerde Ongeaffekteer
x
vrou de man
Genotipe XHXh x XHY
Meiose
G/gamete XH Xh x XH, X
Bevrugting
F1 Genotipe XH XH XHY ; XHXh XhY *
Fenotipe ongeaffekteerd, ongeaffekteerd,
ongeaffekteerd, geaffekteerd.
vrou man vrou man
25% kans op hemofilie seun *
P1 en F1
Meiose en bevrugting
(Enige 5 + 1* verpligtend) (6)
OF
P1 Fenotipe ongeaffekteerd ongeaffekteerd
x
vrou man
Genotipe XHXh x XHY
Meiose
Gamete XH Xh
Bevrugting XH XH XH XHXh
Y XHY XhY
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe
25% kans op hemofilie seun *
P1 en F1
Meiose en bevrugting
(Enige 5 + 1* verpligtend) (6)
2.4 2.4.1 Akkommodasie (1)
2.4.2 (a) B /D (1)
(b) E (1)
2.4.3 − Die siliêre spier ontspan
− Suspensoriese ligamente word styf
− en die lens word minder konveks / platter
− die brekingsvermoë van die lens verminder
− en ʼn duidelike beeld word (gehandhaaf) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LEWENSWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2021)
2.5 2.5.1 (a) Corpus luteum (1)
(b) Ovulasie (1)
2.5.2 Estrogeen
(1)
2.5.3 – FSH word nie vrygestel nie, daarom
– sal geen follikels in die ovaria ontwikkel nie
– LH word nie vrygestel nie, daarom
– vind geen ovulasie plaas nie
– Die vrou is onvrugbaar / kan nie babas kry nie (Enige 4) (4)
2.5.4 – Dit skei voortdurend progesteroon af
– om die dikte van die endometrium verder te verhoog
– vir moontlike inplanting (3)
[50]
VRAAG 3
3.1 3.1.1 2 – Halfsirkelvormige kanaal
3 – Gehoorsenuwee (2)
3.1.2 5 – hou druk aan weerskante van die timpaniese membraan
gelyk
6 – dra vibrasies/klankgolwe na die ossikels/gehoorbeentjies/middelor (2)
3.1.3 − ʼn Verandering in die posisie van die kop
− stimuleer die makulae
− in die utrikulus en sakkulus
− om die stimulus in ʼn impuls te omskep
− Die impuls word na die serebellum gestuur
− deur die gehoorsenuwee
− Die serebellum stuur impulse na die skeletspiere
− om balans te herstel (Enige 5) (5)
3.1.4 - Vibrasies word nie na die binne-oor oorgedra nie
- Drukgolwe word nie in koglea gevorm nie
- Orgaan van Corti word nie gestimuleer nie
- Geen impuls word na die serebrum oorgedra nie
- wat tot verswakte gehoor lei (Enige 3) (3)
3.2 3.2.1 − Die larwes vreet die inhoud van mieliestamme
− dit verswak die stingels wat die plante laat ineenstort (2)
3.2.2 − Die spuitmiddel sal moontlik nie al die larwes bereik nie
− omdat hulle binne-in die stam ontwikkel en dus
− teen die bespuiting beskerm word (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) LEWENSWETENSKAPPE 9
3.2.3 (a) Soort behandeling / beskerming (1)
(b) Aantal mielieplante wat ineengestort het (1)
3.2.4 − As ʼn kontrole
− vir die vergelyking van resultate met en sonder behandeling (2)
3.2.5 Gemiddelde aantal plante wat ineengestort het
Plot B = 0+0+22+0+1+11+2+0+1+6+13+17
12
= 6,08 / 6,1/ 6
Plot C = 1+0+21+0+0+12+1+1+0+0+1+0
12
= 3,08 /3,1/3 (4)
3.2.6 − Die gebruik van geneties gemodifiseerde Bt-mielies is meer
effektief om die mielies teen die mielieboorde-mot te beskerm
as om die mielies met Bt-toksien te spuit (2)
3.2.7 − Lang ondersoekperiode / 12 weke
− Groot monster gebruik / Etlike honderde saailinge is gebruik (2)
3.2.8 Verskillende wetenskaplikes word gebruik om te tel / elke
wetenskaplike het moontlik verskillend as die ander getel (1)
3.3.1 − Dat die liggaam op stimuli kan reageer
− Om die verskillende aktiwiteite van die liggaam te koördineer (2)
3.3.2 (a) E – corpus callosum (2)
(b) C – rugmurg (2)
3.3.3 (a) − Die medulla oblongata reguleer lewensnoodsaaklike
prosesse
− soos asemhalingstempo / hartklop (2)
(b) − Die regter serebrale korteks beheer die linkerkant van die
liggaam
− ʼn Bloedklont in die regter serebrale korteks sal vrywillige
optrede/handelinge aan die linkerkant van die liggaam
belemmer (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LEWENSWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2021)
3.4 3.4.1 (a) Plasenta (1)
(b) Naelstring (1)
3.4.2 Dit voorsien die vloeibare medium vir vrye beweging van die fetus
Dit dien as 'n skok-absorbeerders
Dit beskerm die fetus teen dehidrasie (uitdroging)
Dit beskerm die fetus teen temperatuurveranderings
Bevorder longontwikkeling
Hou afval
(Merk slegs die eerste EEN) (Enige 1) (1)
3.4.3 Respiratoriese /Gaswisselingstelsel
Spysverteringstelsel
Uitskeidingstelsel
(Merk slegs die eerste TWEE) (Enige 2) (2)
3.4.4 Aar Slagaar
Suurstof inhoud – Hoog Suurstof inhoud – Laag
Voedingstofinhoud – Hoog Voedingstofinhoud – Laag
CO2 inhoud – Laag CO2 inhoud – Hoog
Stikstofafval – Laag Stikstofafval – Hoog
(Merk slegs die eerste EEN) 1 vir die tabel + Enige (1 x 2 ) (3)
3.4.5 − Hoë vlakke van progesteroon
− inhibeer die afskeiding van FSH (2)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum