Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
LEWENSWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)




View all





Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 185.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION20 marks
- Question 1.2HUMAN REPRODUCTION20 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)10 marks
- Question 1.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS6 marks
- Question 1.5REPRODUCTION IN VERTEBRATES6 marks
- Question 2.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
Show all 16 questions
- Question 2.2HUMAN REPRODUCTION5 marks
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 2.4HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS10 marks
- Question 2.5RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)5 marks
- Question 3.1HUMAN REPRODUCTION9 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)7 marks
- Question 3.3MEIOSIS7 marks
- Question 3.4HUMAN REPRODUCTION7 marks
- Question 3.5HUMAN REPRODUCTION6 marks
- Question 3.6HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C 33
1.1.2 A 33
1.1.3 D 33
1.1.4 C 33
1.1.5 B 33
1.1.6 C 33
1.1.7 A 33
1.1.8 C 33
1.1.9 D 33
1.1.10 C 33 (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Metafase II 3
1.2.2 Akrosoom 3
1.2.3 Insulien 3
1.2.4 Homeostase 3
1.2.5 Follikelstimulerende Hormoon 3 / FSH
1.2.6 Sitokinese 3
1.2.7 Fallopiese buis 3 / Oviduk
1.2.8 Kweekhuis-effek 3
1.2.9 Blastosist 3/ Blastula
1.2.10 Amniotiese vloeistof 3 (10 x 1) (10)
1.3 1.3.1 Slegs A 33
1.3.2 Slegs A 33
1.3.3 Slegs B 33
1.3.4 Slegs A 33 (4 x 2) (8)
1.4 1.4.1 Sweetklier 3 (1)
1.4.2 Diagramme 2 3 en 3 3 (2)
1.4.3 Diagram 3 3 (1)
1.4.4 Diagram 1 3 (1)
1.4.5 Hipotalamus 3 (1)
1.5 1.5.1 Visse 3 (1)
1.5.2 Sjimpansees , 3 Mense, 3 Krokodille 3
(Merk slegs die eerste TWEE ) (2)
1.5.3 Slange, 3 Hoenders 3
(Merk slegs die eerste EEN) (1)
1.5.4 Sjimpansees, 3 Mense, 3 Walvisse 3
(Merk slegs die eerste TWEE) (2)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) B3 (1)
(b) C3 (1)
2.1.2 - Geen vibrasies / geen oordrag van vibrasies na die ovale venster 3
- dus word geen drukgolwe in die vloeistof van die koglea geskep
Nie 3
- gehoorreseptore word nie gestimuleer nie 3
- geen impulse bereik die serebrum nie. 3 (Enige 3) (3)
2.1.3 (a) E3B3 (2)
(b) C3 (1)
2.1.4 - Geen impulse sal na die serebellum 3 oorgedra word nie en
daarom sal
- geen ‘sin’ vir balans ervaar word nie. 3 / spoed en rigting van
kop 3 beweging sal nie geïnterpreteer word om liggaamsbalans te
handhaaf nie. (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 (a) C3 (1)
(b) A3 (1)
2.2.2 (a) - Die sperms sal nie die uretra kan bereik nie 3
- dus geen sperm in semen 3 / geëjakuleer / vrygestel tydens
ejakulasie nie.
- dus sal geen sperms na die vagina oorgedra word nie 3
- en sal geen bevrugting plaasvind nie. 3 (Enige 3) (3)
2.3 2.3.1 (a) Sklera3 (1)
(b) Geelvlek 3 / Fovea centralis / fovea (1)
(c) Choroïed 3 (1)
2.3.2 B 3 en C 3 (2)
2.3.3 - Suspensoriese ligamente verslap 3
- lens is meer konveks 3
- Lig word meer gebreek 3
- Beeld vorm voor retina 3/ is vaag (Enige 3) (3)
2.3.4 - Die kragtige laserstrale beskadig die foto-reseptore3/ stafies en
keëltjies in die retina
- die ligstimulus kan nie in impulse omgeskakel word nie 3
- geen impulse word via die optiese senuwee na die serebrum
gestuur nie 3 (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
2.4 2.4.1 Groeihormoon 3 (1)
2.4.2 Baie kinders ingesluit 3/ groot monster (1)
2.4.3 ͳͷ
ൈ ͳͲͲ3 ൌ ͶͳǡͳͺΨ݂ͶͳǡʹΨ3 (2)
Ͷʹͷ
2.4.4
Lengteverskille by 9-jarige kinders
80
70
60
Aantal kinders
50
40
30
20
10
0
140 141 142 143 144 145 146
Lengte (cm)
Nasienriglyne
Opskrif (C) (albei 1 Punt
veranderlikes ingesluit)
Tipe grafiek (T) 1 Punt
X-as-byskrif, eenheid en 1 Punt
skaal (X)
Y-as byskrif en skaal (Y) 1 Punt
Plot van punte (P) 0 Punt – Geen punte is korrek geplot nie
1 Punt – 1 tot 6 punte is korrek geplot
2 Punte – Alle punte is korrek geplot (6)
2.5 2.5.1 ʼn Maatstaf van die totale hoeveelheid kweekhuisgasvrystellings 3 van
ʼn individu, bevolking of maatskappy per jaar. 3 (2)
2.5.2 Deur die verbruik van brandstof soos petrol, diesel en olie te meet. 3 (1)
2.5.3 - Onderrig mense oor die uitwerking van kweekhuisgasvrystellings 3
- Penaliseer(beboet) maatskappye indien hul koolstofvoetspoor te
groot is 3
- Herbebossing om oortollige koolstofdioksied uit die atmosfeer te
verwyder 3
- Gebruik alternatiewe energiebronne. 3 (bv. sonkrag ens.)
- Stel programme bekend om hergebruik en herwinning deur mense
te bevorder. 3
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Naelstringslagaar/-arterie 3
- Naelstringaar/-vene 3 (Enige orde) (2)
3.1.2 Bloed na die fetus Bloed weg van die fetus
Bevat ʼn relatief hoë konsentrasie Bevat ʼn relatief lae konsentrasie
voedingstowwe 3 (Enige voedingstowwe 3
voorbeelde)
Bevat geen (metaboliese) Bevat ʼn hoë konsentrasie
afvalprodukte nie 3 (metaboliese) afvalprodukte 3
Bevat relatief hoë konsentrasie Bevat relatief lae konsentrasie
suurstof suurstof
Bevat ʼn relatief lae konsentrasie Bevat ’n relatief hoë konsentrasie
koolstofdioksied 3 koolstofdioksied 3
(Merk slegs die eerste EEN ) 1 x 2 + 1 punt vir die tabel (3)
3.1.3 Diffusie 3 (1)
3.1.4 - Die plasenta sal nie ten volle funksioneel wees nie 3 / daar is ʼn
kleiner oppervlak vir diffusie en daarom,
- sal minder suurstof / voedingstowwe aan fetus voorsien word
- wat lei tot onderontwikkeling 3
- veroorsaak die ophoping van metaboliese afvalprodukte 3 in die
fetus / minder diffusie van afval na die moeder
- wat veroorsaak dat bloed hoogs giftig 3 is
- lei tot die miskraam / dood van die fetus 3 (Enige 3) (3)
3.2 3.2.1 Hoë / lae vlakke van absissiensuur in die sade inhibeer / bevorder
ontkieming 3
OF
Absissiensuur het geen effek op ontkieming nie.
OF
Lae / hoë vlakke van absissiensuur in die sade inhibeer / bevorder
ontkieming (2)
3.2.2 (a) Die persentasie ontkieming van sade 3 (1)
(b) Teenwoordigheid / afwesigheid van absissiensuur 3 (1)
3.2.3 - Gelyke aantal sade wat in bak A en B gebruik word 3
- Dieselfde grond wat in beide bakke gebruik word 3
- Sade is aan dieselfde omgewingstoestande blootgestel 3 /
voorbeelde van dieselfde omgewingstoestande
- Data van beide bakke is op dieselfde tyd versamel 3
(Merk slegs die eerste TWEE) (Enige 2) (2)
3.2.4 0 ng/g3/ enigiets minder as 10 ng/g (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
3.3 3.3.1 Metafase 1 3 (1)
3.3.2 Homoloë pare chromosome word op die ewenaar gerangskik. 3 (1)
3.3.3 - Gedurende profase1 3 kruis
- chromatiede van homoloë chromosome by die chiasmata3 /
chiasma
- en ruil genetiese inligting 3 tussen hulle uit
- Hierdie proses word oorkruising genoem. 3 (Enige 3) (3)
3.3.4 - Hulle het dieselfde lengte 3
- Sentromere is in dieselfde posisie
- Het allele vir dieselfde gene op dieselfde lokus.3
(Merk slegs die eerste TWEE) (2)
3.4 3.4.1 Rivier B 3 (1)
3.4.2 Die indikator het van kleur verander – van rooi na melkerig geel. 3 (1)
3.4.3 - Ontlasting van mense / rou riool loop in die rivier in. 3 / Rioolpyp bars
en stel rou riool in die rivier vry. (1)
3.4.4 - E. coli leef in die menslike dikderm 3
- 37 °C is liggaamstemperatuur 3
- daarom is dit vir hierdie bakterieë die optimale temperatuur 3 vir groei
en vermenigvuldiging (Enige 2) (2)
3.4.5 - verminder suurstof in water 3
- veroorsaak ontbinding 3
- wat suurstof gebruik 3 (Enige 2) (2)
3.5 3.5.1 Die gebruik van ʼn natuurlike vyand3/ insek / siekte om sy getalle te
beheer / verminder die getalle van ʼn plaagspesie. 3 (2)
3.5.2 Namate die getalle van die biologiese beheer-agens toeneem,
verminder die getalle van die plaag. 33 (2)
3.5.3 - Geen skadelike chemikalieë word gebruik nie 3
- wat moontlike skade aan die gewasse/omgewing kan veroorsaak 3/
grond-, water- en lugbesoedeling veroorsaak en primêre verbruikers /
organismes wat op die gewasse voed kan beskadig nie.
OF
- Geen skade aan die res van die omgewing 3 nie
- omdat navorsing gedoen word om te verseker dat die beheer-agens
nie ʼn plaag sal word nie. 3 (2)
3.6 3.6.1 - Bloedglukosevlak bly vir ʼn lang tydperk baie hoog. 3/
Bloedglukosevlak het na 2 ure nie na die aanvanklike waarde
(basislynwaarde) afgeneem nie.
- Aanvanklike glukosevlak op tyd 0 minute is hoër in pasiënt 2 as
pasiënt 1. 3 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
3.6.2 - Pasiënt 1 kan glukose omskakel in glikogeen en in die lewer en spiere
berg 3
- Hierdie glikogeen sal in glukose omgeskakel word wanneer die
bloedglukosevlak onder sy normale vlak daal. 3 (2)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING C
VRAAG 4
Refleksaksie
- Die (pyn) reseptore in die vel word gestimuleer 3
- en skakel die stimulus om in ʼn impuls 3
- Die impuls beweeg via die sensoriese neuron 3
- na die rugmurg 3
- In die rugmurg maak die sensoriese neuron sinapties kontak 3
- met die interneuron 3
- wat sinapties kontak maak met die motoriese neuron 3 en
- stuur die impulse
- na die beenspiere 3 / effektore
- Die spiere reageer deur saam te trek 3
- en veroorsaak dat hy die been oplig 3
- Dit staan bekend as ʼn refleksaksie. 3
- Die pad van die impuls langs elke neuron kom vanuit die dendriet 3
- na die selliggaam 3
- tot by die akson 3 (Enige 9) (9)
Belangrikheid/Betekenis
- Die refleksaksie veroorsaak ʼn vinnige 3
- onwillekeurige respons 3 op die stimulus9 / sonder om daaroor te dink
- om sodoende skade aan die liggaam te voorkom 3 (Enige 3) (3)
Senuwee-roete
- Foto-reseptore / stafies en keëls 3
- In die retina word 3 gestimuleer
- deur die lig / stimulus
- Senuwee- impulse word gegenereer 3 en
- via die optiese senuwee 3
- na die serebrum 3 oorgedra
- waar die beeld van die krap geïnterpreteer word 3 / visie ontstaan.
(Enige 5) (5)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Relevansie Logiese volgorde Omvattendheid
Alle inligting wat verskaf Idees gerangskik in ʼn Beantwoord alle aspekte
word, is relevant tot die logiese oorsaak-effek wat die opstel vereis in
vraag volgorde voldoende detail
Alle inligting verskaf is Alle inligting rakende Moet minstens die
relevant vir die: die: volgende punte insluit
- oordrag van - oordrag van impulse - beskrywing van
impulse vanaf vanaf reseptor na refleksaksie (7/9)
reseptor na effektor deur
effektor deur refleksboog.
refleksboog om ʼn
refleksaksie te
veroorsaak
- beskrywing van die - betekenis van die - belangrikheid/
betekenis van refleksaksie word op betekenis van
refleksaksie ʼn logiese wyse refleksaksie (2/3)
gerangskik
- senuwee-roete wat - senuwee-roete wat - beskrywing van
die oordrag van die oordrag van senuwee-roete (3/5)
impulse van retina na impulse van retina na
die serebrum beskryf die serebrum beskryf
Daar is geen
irrelevante inligting
nie.
1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2018 Memo
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Eng)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper