Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
LEWENSWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNT: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 



%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)

View all





Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 277.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1GENETICS AND INHERITANCE20 marks
- Question 1.2EVOLUTION9 marks
- Question 1.3GENETICS AND INHERITANCE12 marks
- Question 1.4EVOLUTION6 marks
- Question 1.5HUMAN REPRODUCTION5 marks
- Question 1.6EVOLUTION4 marks
Show all 15 questions
- Question 2.1DNA: THE CODE OF LIFE6 marks
- Question 2.2GENETICS AND INHERITANCE11 marks
- Question 2.3MEIOSIS8 marks
- Question 2.4EVOLUTION9 marks
- Question 2.5GENETICS AND INHERITANCE6 marks
- Question 3.1GENETICS AND INHERITANCE9 marks
- Question 3.2EVOLUTION16 marks
- Question 3.3EVOLUTION11 marks
- Question 3.4EVOLUTION4 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien wanneer die maksimumpunte behaal is en trek 'n kronkellyn en
dui 'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien byvoorbeeld drie redes vereis en vyf gegee word
Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek is/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word as beskrywings vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakels nie
korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek is, gaan
voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.
13. Indien gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, indien dit by die nasionale memorandumbespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n
opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING A
QUESTION 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 D
1.1.3 B
1.1.4 D
1.1.5 C
1.1.6 C
1.1.7 D
1.1.8 C
1.1.9 B
1.1.10 A (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Variasie
1.2.2 Outosome
1.2.3 Fossiele
1.2.4 Allele
1.2.5 Hemofilie
1.2.6 Biotegnologie
1.2.7 Filogenetiese boom
1.2.8 Foramen magnum
1.2.9 Mitochondriale DNS (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Beide A en B
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Slegs B (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 550 mjg (Aanvaar enige waarde tussen 545 en 555) (1)
1.4.2 Bakterieë (1)
1.4.3 Varings (1)
1.4.4 Voëls (1)
1.4.5 Reptiele (1)
1.4.6 Hulle deel ʼn meer onlangse gemeenskaplike voorouer (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
1.5 1.5.1 Kloning (1)
1.5.2 Ovum (1)
1.5.3 Uterus (1)
1.5.4 46 (1)
1.5.5 - Vervaardiging van kinders vir onvrugbare paartjies
- Vergoeding van die verlies van ʼn geliefde
- Kloning van organe uit 'n persoon se weefsel en gebruik as
oorplanting
- Jong selle gekloneer tot ʼn verlengde lewe / Vertraagde
veroudering
(Enige 1) (Merk slegs eerste EEN) (1)
1.6 - Teel op verskillende tye van die jaar
- Spesiespesifieke hofmaakgedrag
- Aanpassing by verskillende bestuiwers
- Onvrugbare nageslag
- Voorkoming van bevrugting
(Enige 4) (Merk slegs eerste VIER) (4)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 2
2.1 2.1.1 UAC (1)
2.1.2 (a) Methionien – Arginien – Glysien (2)
(b) - Die ooreenstemmende mRNA-kodon sal AUC wees
- wat veroorsaak dat isoleusien opgetel word deur tRNA
- wat ʼn ander proteïen tot gevolg het (3)
2.2 2.2.1 (a) Swart pels (1)
(b) Wit pels (1)
2.2.2 1BB :2Bb :1 bb (2)
2.2.3 12 (1)
2.2.4 P1 Fenotipe Swart X Wit
Genotipe Bb X Bb
Meiose
G/gamete B, b X IB , i
Fertilisation
F1 Genotipe Bb Bb; bb bb *
Fenotipe Swart Wit *
P1 en F1
Meiose en bevrugting
OF
P1 Fenotipe Swart X Wit
Genotipe Bb X bb
Meiose
Gamete B b
Bevrugting b Bb bb
b Bb bb
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipes
F1 Fenotipe Swart , wit *
P1 en F1
Meiose en bevrugting
* (Verpligtend 2 + enige 4) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
2.3.1 X – Sentromeer
Y – Homoloë chromosome (2)
2.3.2 Metafase I (1)
2.3.3 - Homoloë chromosome / chromosoompare
- word ewekansig gerangskik
- by die ewenaar van die sel
- geheg aan spindelvesels (Enige 3) (3)
2.3.4 - Willekeurige rangskikking van chromosome stel genetiese
variasie in gamete bekend
- kan lei tot organismes wat beter geskik is vir ʼn
veranderende omgewing
OF
- Dit veroorsaak dat chromosome uitmekaar beweeg
- wat lei tot halvering van chromosoomgetalle / haploïede
gamete
OF
- Sametrekking van spindelvesels
- laat chromosome skei / beweeg na die pole (2)
-
2.4 2.4.1 - Die oorspronklike bevolking van pistoolgarnale
- is geskei in verskillende bevolkings
- deur ʼn smal strook land * / Panama
- Daar was geen geenvloei tussen die bevolkings nie
- Elke bevolking is blootgestel aan verskillende
omgewingsomstandighede / seleksie druk
- Natuurlike seleksie het onafhanklik voorgekom in elke
populasie
- Die individue van die twee garnale populasies het verskillend
geword van mekaar af
- genotipies en fenotipies
- Al sou die twee populasies weer meng
- hulle sal nie in staat wees om te teel nie Enige 6 +*1 (7)
2.4.2 - Spesiasie het gelei tot twee spesies / nuwe spesies
- sodoende het die biodiversiteit van die pistoolgarnale
verhoog. (2)
2.5 2.5.1 IA en IB (2)
2.5.2 Baba Y en Z (2)
2.5.3 IAi (2)
[40]
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Stamboomdiagram (1)
3.1.2 Resessiewe (1)
3.1.3 - Geeneen van individu 1 en 2 het die siekte nie (2)
- hulle het twee kinders 7 en 8 met die siekte.
OF
- Individue 3 en 4 het nie die siekte nie
- maar het kind 12 met die siekte.
3.1.4 (a) Nn (1)
(b) nn (1)
3.1.5 - Individu 11 kan slegs genotipe NN hê
- As dit gekruis word met individuele 10 met die genotipe nn
- daar is geen kans / 0% waarskynlikheid om ʼn kind met die
- siekte te het
- aangesien alle nageslag die genotipe Nn het (Enige 3) (3)
3.2 3.2.1 (a) Vrugte kleur en voëlspesies (2)
(b) Voorkeur van vrugte kleur (1)
3.2.2 - Dieselfde aantal voëls gevang
- Petri bakkie was identies
- Dieselfde aantal vrugte in elke petri-bakkie / 2 rooi en 2 oranje
vrugte
- Hokke van gelyke grootte
- Slegs die eerste keuse is aangeteken (Enige 2)
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
3.2.3 - Die steekproefgrootte van die voëlspesies is verhoog toe 10 voëls
in plaas van een gebruik is.
- die betroubaarheid van die ondersoek verbeter. (2)
3.2.4 30
✓x 100 ✓ = 75 ✓%
40 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V2 9
3.2.5 - Daar is variasie in vrugtekleur in die salmberrie plante
- Sommige is rooi en sommige is oranje ✓
- Voëls verkies die rooi vrugte en versprei hul sade ✓ / rooi vrugte word
gekies en hulle sade word deur voëls versprei ✓
- Oranje vrugte word nie verkies nie, en hulle sade word nie versprei
nie ✓/ oranje vrugte word nie gekies nie en hul sade word nie deur
voëls versprei nie
- Die hoeveelheid oranje vrugte sal afneem✓
- omdat daar geen ontkieming van hul sade is nie ✓
- Die sade van rooi vrugte ontkiem ✓
- meer rooi vrugte word geproduseer ✓
- die alleel vir die produsering van rooi vrugte word oorgedra aan die
nageslag✓ wat lei tot ʼn toename in die verhouding van salmberrie
plante wat oor baie geslagte rooi vrugte produseer (Enige 6) (6)
3.3 3.3.1 (a) (Homo) erectus (1)
(b) (Homo) habilis (1)
3.3.2 4 miljoen jaar gelede (1)
3.3.3 Fossiel bewyse
( Merk slegs eerste EEN) (1)
3.3.4 (a) Raymond Dart (1)
(b) Taung dorpie / Sterkfontein (1)
3.3.5 - Australopithecus het goed ontwikkelde wenkbroue terwyl in
- Homo sapiens sapiens die wenkbroue nie goed ontwikkel is nie.
- Die kakebeen is meer prognaat (lank en vooruitstekend) in
Australopithecus en
- minder prognaat (lank en vooruitstekend) in Homo sapiens sapiens (4)
3.3.6 Kraniale (skedel) kapasiteit het toegeneem (1)
3.4 Volgens gepunte ewewig:
- Evolusie behels lang tydperke
- Waar spesies nie verander nie / verander baie min
- Dit wissel met kort tydperke
- waar vinnige veranderinge plaasvind deur natuurlike seleksie (4)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING C
VRAAG 4
- DNS Replikasie
- is die proses waardeur DNS ʼn identiese kopie van homself maak
- Dit vind plaas tydens interfase
- net voor seldeling (mitose en meiose)
- Dit moet gebeur sodat DNS tussen dogterselle tydens selverdeling gedeel word
- sodat elke dogtersel dieselfde aantal chromosome as die oorspronklike sel het
Dit vind soos volg plaas:
- Dubbele-heliks DNS draai af
- en rits los / skei wanneer
- die swak waterstofbindings breek
- en dit word deur ensieme beheer
- Elke oorspronklike DNS-string word as ʼn templaat gebruik om ʼn nuwe string te vorm
- deur aan vry nukleotiede van die nukleoplasma vas te heg
- om komplementêre stringe (A tot T, C tot G) te vorm
- Elke DNS-molekuul bestaan nou uit een oorspronklike string en een nuwe string
- Die resultaat is twee geneties identiese DNS-molekules
- Die hele proses word beheer deur ensieme (Maks.) 13 (13)
Gebruik van DNS-profilering
DNS-profiele word gebruik vir::
- Toets vir die teenwoordigheid van spesifieke allele / gene wat ʼn genetiese afwyking
veroorsaak
- Ondersoek van misdade
- Die vestiging van vaderskap / of ʼn persoon die vader van ʼn kind is of nie
- Identifiseer familie verhoudings, bv. broers en susters of niggies
- Identifisering van organismes uit hul oorblyfsels
- Instelling van bypassende weefsel vir orgaanoorplantings ( Maks. 4) (4)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V2 11
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Omvattendheid (C)
Algemeen Alle inligting wat verskaf Idees word in ʼn logiese Alle aspekte van die
word, is relevant vir die volgorde gereël. opstel is voldoende
vraag. aangespreek.
In hierdie Slegs inligting wat Die beskrywing van Ten minste moet die
opstel in V4 relevant is vir die DNA-replisering en volgende punte
beskrywing van DNS - gebruike van DNS- behaal word:
replisering en die profielering word op 'n - 8/13 vir die
gebruik van DNS- logiese en beskrywing van
profielering. opeenvolgende wyse DNA replikasie en
Geen irrelevante inligting weergegee. 3/4 vir die
ingesluit nie. gebruik van DNA-
profielering.
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum