You're offline
Skip to content
Memorandum

Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers

Subject: Mathematical LiteracyGrade 12202510 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
JUNIE EKSAMEN GRAAD 12 2025 NASIENRIGLYNE WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) KODES VERDUIDELIKING M Metode MA Metode met Akkuraatheid CA Volgehoue Akkuraatheid A Akkuraatheid C Herleiding D Definieer J Regverdiging/Rede/Verduideliking S Vereenvoudiging RT/RD/RG Aflees van ʼn tabel OF ’n grafiek OF ʼn diagram OF ʼn kaart OF ʼn plan F Selekteer korrekte formule SF Substitusie in ʼn formulae O Opinie P Penaliseer, bv. vir geen eenhede, foutiewe afronding, ens. R Afronding NPR Geen penalisering vir afronding OF wegtlating van eenhede AO Antwoord alleenlik MCA Metode met volgehoue akkuraatheid SLEUTEL TOT ONDERWERP-SIMBOOL: M = Meting; MP = Kaarte, Planne en ander voorstellings; P = Waarskynlikheid 7 bladsye
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE GR12 0625 LET WEL: • As ʼn kandidaat ʼn vraag TWEE KEER beantwoord, merk slegs die EERSTE poging. • As ʼn kandidaat ʼn poging van ʼn vraag doodgetrek het (gekanselleer) en NIE weer die antwoord oorgedoen het nie, merk dan die doodgetrekte weergawe. • Volgehoue akkuraatheid (CA) geld vir ALLE aspekte van die nasienriglyne; hoewel dit ophou na die tweede berekeningsfout. • As ʼn kandidaat enige ekstra oplossing gee by die aflees van ʼn grafiek, tabel, kaart of plan, word hulle gepenaliseer vir elke ekstra foutiewe item genoem. VRAAG 1: [20 Punte] AO V Oplossing Verduideliking T&V 1.1.1 Grondvloer✓ A winkel nommer een ✓A 1A grondvloer MP 1A winkel nommer een V1 (2) 1.1.2 Noord-Oos of NO ✓✓A 2A korrekte antwoord MP (2) V1 1.1.3 Twee ✓✓ A 2A antwoord MP (2) V1 1.1.4 CNA ✓✓A 2A korrekte antwoord MP (2) V1 1.2.1 C ✓✓A OF π × r2 2A korrekte formule M (2) V1 1.2.2 120:74 ✓A 1A verhouding in korrekte M 60:37 ✓A volgorde V1 1A antwoord (2) 1.2.3 120 cm ÷ 2 ✓M 1M deling deur 2 M = 60 cm ✓A 1A antwoord V1 (2) 1.2.4 74 × 10✓ M 1M maal met 10 M = 740 mm✓ A 1A Antwoord V1 NPU ( As verkeerde eenheid gebruik is, penaliseer 1 punt) (2) 1.2.5(a) D ✓✓ A 2A antwoord (2) M V1
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE GR12 0625 1.2.5(b) B ✓✓ A 2A antwoord (2) M V1 3
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE GR12 0625 VRAAG 2: [20 PUNTE] V Oplossing Verduideliking T&V 2.1. 260 + 107 ✓ M 1M optel van korrekte MP = 367 km ✓ CA waardes V2 Aanvaar: 638km (indien leerders nie N1 roete volg 1CA antwoord (2) nie) 2.2 Limpopo provinsie ✓✓ A 2A antwoord (2) MP V2 2.3 Beitbrug ✓✓ A 2A antwoord (2) MP V2 2.4 68𝑘𝑚✓𝑅𝑇 1 RT korrekte afstand MP 𝑠𝑝𝑜𝑒𝑑 = ✓ SF 0,8 1 SF korrekte vervanging V3 1CA antwoord = 85 km/h ✓ CA NPR (3) 2.5 Ry in ̕ʼn westelike rigting ✓ A 1A wes MP Draai regs op die R521 en ry vir 23km aan ✓ A 1A regs op R521 V3 Draai regs op die R572 en ry vir 23km aan ✓ A 1A regs op R572 Die ingang sal aan die linker-/regterkant wees ✓ A 1A ingang aan linker/regterkant OF OF Reis noord ✓ A-oos ✓ A 1A noord Draai links op die R572 vir 68 km ✓ A 1A oos Ingang sal aan die regter-/linkerkant wees ✓ A 1A links 1A regs/links (4) 2.6 Gemete afstand = 48mm✓ A 1A gemete lengte MP 48 mm : 92 km ✓A 1A korrekte verhouding V3 48 : 92 000 000 ✓C formaat 1 : 1 916 666,667 ✓CA 1C herleiding 1 : 1 900 000 ✓R 1CA antwoord 1R korrekte afronding Speling: 45mm tot 51mm; OF 4,5cm tot 5,1cm Gemete afstand = 4,8 cm✓ A 1A gemete lengte 4,8 cm : 92 km ✓A 1A korrekte verhouding 4,8 : 9 200 000 ✓C formaat 1 : 1 916 666 ,667 ✓CA 1C herleiding 1 : 1 900 000 ✓R 1CA antwoord 1R korrekte afronding 4
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE GR12 0625 (5) 2.7 • Wanneer ʼn kaart/plan se grootte verander, sal die 2O verduideliking MP syferskaal onakkuraat wees. ✓✓ O V4 OF • Berekeninge word benodig om die werklike lengtes en afstande te bepaal. ✓✓ O (2) (Aanvaar enige logiese verduideliking.) [20] 5
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE GR12 0625 VRAAG 3: [23 punte] V Oplossing Verduideliking T&V 3.1.1 60 × 2,54 ✓ C 1C herleiding M = 152,4 cm ✓ A 1A Antwoord V2 AO (2) 3.1.2 30 × 2,54 M = 76,2 cm ✓ A 1 A antwoord V4 76,2 1C herleiding van cm na m ✓C 100 1CA antwoord = 0,762 m ✓ CA 1O opinie ∴ die lessenaar voldoen aan die vereistes ✓ O OF 1 A antwoord 1 ÷ 2,54 = 0,3937 duim✓ A 76,2𝑐𝑚 1C herleiding van cm na m 30 ÷ 0,3937 = ✓C 100 1CA antwoord = 0,762 m ✓ CA 1O opinie ∴ die lessenaar voldoen aan die vereistes ✓ O (4) 3.1.3 Lengte van 1 plank 152,4cm CA van 3.1.1 M ✓MCA 1MCA trek lengte van 2m af V3 2 m – (60 × 2,54) 1C herlei lengte van 1 plank ✓C 200 cm – 152,4 cm ✓ M 1M aftrek van waardes = 47,6 cm ✓ CA 1CA antwoord Totale vermorsing = 47,6 × 6 ✓ MCA 1 MCA vermenigvuldiging = 285,6 cm ✓ CA met 6 1CA antwoord (6) 6
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE GR12 0625 OF 152,4𝑐𝑚 𝑛𝑎 𝑚: 152,4✓ MCA÷ 100 1MCA gebruik van 152,4cm = 1,524𝑚 ✓C 1C Herleiding 2𝑚 − 1,524𝑚 ✓ M 1M Trek van lengte af = 0,476𝑚✓ CA 1CA Antwoord = 0,476𝑚 × 6✓ MCA 1MCA vermenigvuldig met 6 = 2,856𝑚✓ CA 1CA antwoord OF 6 × 152,4𝑐𝑚✓MCA 1MCA gebruik van 152,4cm 914,4𝑐𝑚 1C Herleiding = ✓C 100 1CA Antwoord = 9,144𝑚✓CA 1M vermenigvuldig met 6 6 × 2✓M = 12𝑚 1MCA Trek van lengte af 12 − 9,144✓MCA 1CA antwoord = 2,856𝑚✓CA 7
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE GR12 0625 V Oplossing Verduideliking T&V 3.2.1 M Beskrywing Hoeveelheid om te koop V4 Pote 4 x 28,5” 1M vermenigvuldig waardes 28,5 × 2,54 × 4 ✓ M = 289,56 cm ✓CA 1 CA antwoord Boonste 2 x 17” Ondersteunings- 17 × 2,54 × 2 1 CA lengte van boonste balk = 86,36 cm ✓ CA ondersteuningsbalke Tafelblad 6 x 60” 60 × 2,54 × 6 = 914,4 cm ✓ CA 1 CA lengte van tafelblad Totale lengte = 289,56 + 86,36 + 914,4 ✓ MCA 1 MCA optel van waardes = 1 290,32 cm ✓ CA 1 CA antwoord in cm 1 290,32 ÷ 100 ✓ C 1 C herleiding na m. = 12,9032 m ✓ CA 1 CA antwoord in m ∴ die bewering is korrek ✓ J 1J regverdiging (9) 3.2.2 Enige van die volgende: ✓✓ A 2A antwoord M Hamer; Skroewedraaier; Moersleutel; Klampe V2 (Aanvaar enige ander gereedskap genoem.) (2) VRAAG 4:[23 PUNTE] V Oplossing Verduideliking T&V 4.1.1 Totale lengte = 2 × (12 cm + 5 cm) ✓ SF 1SF korrekte vervanging M = 34 cm ✓ CA 1CA antwoord V2 AO (2) 4.1.2 1 : 90 2A verduideliking MP Een eenheid op die kaart, stel negentig eenhede in (2) V1 werklikheid voor. ✓✓ A 4.1.3 1 080 𝑐𝑚 ✓ 𝐴 1MA maal met skaalfaktor MP 12 × 90✓ 𝑀𝐴 = 100 ✓ 𝐶 1A antwoord V3 = 10,80 m ✓ CA 1C herleiding 1CA antwoord (4) 8
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE GR12 0625 V Oplossing Verduideliking T&V 4.2.1 6 uitkomstes ✓✓ A 2A korrekte antwoord (2) W V2 4.2.2 3✓𝐴 1A teller W × 100 = 50% ✓ 𝐶𝐴 6✓𝐴 1A noemer V2 1CA Antwoord AO (3) 4.3.1 48 ÷ 12 = 4✓ M 1M deel korrekte waardes M 1 4 × 1 2 ✓ MCA = 6 koppies✓ CA 1MCA vermenigvuldiging V3 1CA antwoord (3) 4.3.2 210✓ 𝑆𝐹 = 𝑠 2 1SF korrekte vervanging van M √210✓ S = √𝑠 2 opp V3 = 14,49 mm✓ A 1S vereenvoudiging van √210 1A korrekte antwoord Aanvaar: 14,491mm AO (3) 4.3.3 14: 24 + 00: 10✓𝑀 + 00: 30✓ 𝑅𝑇 1RT vir 10min en 30min M = 15: 04 ✓ CA 1M optelling van tye V4 Sy sal betyds wees. ✓ O 1CA antwoord OF 1O opinie 15:04 ✓ RT 1 RT 15:04 en 14:24 - 14:24 ✓ M 1 M Trek 14:24 af = 0:40 ✓ CA 1 CA Antwoord Sy sal betyds wees omdat die resep 40 min 1O opinie neem.✓O OF (Nee, die partytjie begin presies om 15:04, sy sal Eerste drie punte} AO nie voor die tyd klaar wees nie) Opinie punt} 1 punt (4) 9
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE GR12 0625 VRAAG 5: [14 Punte] V Oplossing Verduideliking T&V 5.1.1 Oppervlakte van reghoek= lengte x breedte 1SF korrekte vervanging in M = 59 cm x 52 cm ✓ SF formule V2 3068 =1002 ✓ C 1C herleiding na m2 1CA antwoord = 0,3068 m2 ✓ CA OF Oppervlakte van reghoek = lengte x breedte ✓ SF ✓C 1SF korrekte vervanging in = (59 ÷ 100) x (52 ÷ 100) formule 1C herleiding na m = 0,59 x 0,52 1CA antwoord = 0,3068 m2 ✓CA NPR (3) 5.1.2 Volume van pot = 3,142 × 10 × 10 × 16 ✓ SF 1SF korrekte vervanging in M = 5 027,2 ÷ 1000 ✓ C formule V3 = 5,0272 ✓ CA 1C herleiding na liter 1CA antwoord Volume van water in pot = ¾ × 5,0272 ✓ MCA = 3,7704 liter ✓ CA 1MCA maal met ¾ 1CA antwoord (5) 5.2.1 Kompas ✓✓A 2A korrekte antwoord (2) MP OF V2 GPS/ Google kaarte/Padkaart / Atlas/ Garmin/ Waze (Aanvaar enige relevante navigasie sisteem) 5.2.2 Persentasie verhoging= 280 000−260 321 × 100 ✓ SF 1SF vervang die waardes korrek MP 260 321 19 679 1S vereenvoudiging V3 = × 100 ✓S 1CA antwoord 260 321 = 7,559 … %✓CA 1R korrekte afronding ≈ 8%✓R (4) [14] 10

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mathematical Literacy

Explore more published documents in this catalogue.

View all