Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 2021 Memo (Afr)

MemorandumMathematical LiteracyGrade 12202113 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2021 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Simbool Verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid CA Deurlopende akkuraatheid A Akkuraatheid C Omskakeling S Vereenvoudiging RT/RG/RM Aflees van tabel/Aflees van grafiek/Aflees van kaart F Kies van die korrekte formule SF Vervanging in ʼn formule J Regverdiging P Penalisering, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding ens. R Afronding/Rede AO Slegs antwoord NPR Geen penalisering vir afronding Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 1 [30 PUNTE] Vrg. Oplossing Verduideliking AO: VOLPUNTE O&V F 1.1.1 Deposito as % van bêrekoop = 1200 × 100% ✓M 1M persentasie berekening L1 4800 1CA antwoord = 25% ✓CA (2) F 1.1.2 3 600 ✓A 1A identifiseer gebruik L1 Maande = ✓M 400 van R3 600 = 9 maande ✓CA 1M deel deur 400 1CA aantal maande (3) 1.1.3 1M vir aftrek van 7 paaie- F Balans = R3 600 – (R400 × 7) ✓M mente R3 600 L1 = R800,00 ✓CA 1CA antwoord OF 1M metode vir Balans van maande = 2 vermeningvuldiging van 2 Bedrag = 2 × 400 ✓M maande met paaiemente = R800 ✓A 1A antwoord (2) F 1.2.1 Kosprys = R60 + R45 + R5 ✓M 1M byvoeging van korrekte L1 = R110 ✓A waardes 1A antwoord (2) F 1.2.2 Wins = R176 – R110 ✓M 1M minus kosprys van L1 = R66,00 ✓A verkoop prys 1A korrekte bedrag (2) ✓✓RT F 1.2.3 Inkomste (Rand) = R176n, waar n die getal t-hemde 2RT vir die R176n L1 verkoop verteenwoordig. (2) 1MA afslag persentasie F 1.2.4 Kontantafslag = 15 × 176 ✓MA bereken L1 100 1 ✓S 1S vereenvoudiging = R26,40 1R afgerond tot die naaste = R27,00 OF R26,00 ✓R rand. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER/2021) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3 Vrg. Oplossing Verduideliking T&L F 1.3.1 Koste van dosyn = 110 × 12 ✓MA 1MA deel deur 60 en L1 60 vermeningvuldig = R22,00 met 12 OF 1A dosynprys 60 Dosyne = 12 =5 1M gedeel deur 12 110 Koste van ʼn dosyn = 5 om die aantal dosyne = R22 te kry. 1MA prys van ʼn dosyn antwoord (2) F 1.3.2 Wins = R125 – R110 1M wins berekening L1 = R15 ✓M 1M gemiddelde 𝑅15 15 Gemiddelde wins per eier = 60 ✓M berekening 60 1A antwoord = R0,25 ✓A (Aanvaar 25 sent). (3) D 1.4.1 Totale bevolking in 2001 (44 819 778): ✓✓A 2A korrekte waardes L1 Vier-en-veertig miljoen, agt-honderd en neentien duisend, in woorde sewe honderd agt en sewentig. (2) ✓M D 1.4.2 Vermeerdering in totale bevolking = 51 770 560 – 40 583 573 1M korrekte waarde L1 = 11 186 987 afgetrek 1CA antwoord (2) D 1.4.3 Verskil in bevolking tussen KZN en NK in 1996 1RT korrekte L1 ✓RT waardes = 8 572 302 – 1 011 864 ✓M 1M aftrekking = 7 560 438 ✓CA 1CA verskil (3) D 1.4.4 Noordkaap ✓✓RT 2RT korrekte L1 provinsie (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 2 [31 PUNTE] FINANSIES Vrg. Oplossing Verduideliking/Punte AO: VOLPUNTE T/L F 2.1.1 Amoti : Dan = 3 : 5 [8 aandele] 3 L2 1MA 8 van die belegging. . 3 Dan se belegging = 8 × 16 000 ✓MA 1CA Dan se bedrag = R6 000 ✓CA (2) 1M breuk van die wins F 2.1.2 Dan se deel van wins = 3 × 2 880 ✓ M 1CA Vereenvoudig Dan se deel L1 8 van wins = R1 080,00 ✓ CA (2) F 2.1.3 Amoti se rente: R2 880 – R1080 1MA Amoti se rente L4 = R1 800 ✓MA Mary se rente: 1MA Mary se bedrag aan die einde van die 1st jaar. 108,5 ✓MA 1ste jaar = 100 × 10 000 = R10 850,00 1MA Mary se bedrag in 2de jaar 108,5 ✓MA 2de jaar = 100 × 10 850 = R11 772,25 1M minus van R10 000 Totale rente in 2 jaar 1CA rente = R11 772,25 – 10 000 ✓M = R1 772,25 ✓CA 1J beter in guns van Amoti ✓J Amoti het ʼn beter belegging met R27,75 meer. OF OF 16 000 Amoti se belegging = × 5 1A belegging bedrag 8 1M opbrengs van belegging in 2 = R10 000 ✓A jaar R1 800 ✓M 1 800 1S vereenvoudiging van Opbrengs van belegging = 10 000 × 100% belegging in 2 jaar vir Amoti Opbrengs in twee jaar = 18% ✓S Mary se opbrengs in twee jaar = 1M rentekoers in 2 jaar [ (1,085 × 1,085) – 1]×100 1A verskil in belegging bedrag = 17,7225% ✓M Verskil is 18% – 17,7225% = 0,2775% ✓A 1J Amoti het beter belegging gehad Opbrengs in Amoti se guns ✓J (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER/2021) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5 Vrg. Oplossing Verduideliking/Punte T&L 2.2.1 R147,74 ✓✓RT 2RT korrekte bedrag F (2) L1 2.2.2 F Blok 1: Koste 550 × 124,49 = 68 469,5 sent ✓M 1M koste van 550 kWh L3 = R 684,70 ✓C 1C herlei sent na rand 1A koste van 140 kWh Blok 2: Koste 140 × 141,43 = 19 800,2 sent = R198,00 ✓A ✓M 1M byvoeging van waarde Totale koste = R684,70 + R198,00 + R147,74 + 435,24 1CA totaal antwoord = R1 465,68 ✓CA (5) ✓M CA van 2.2.2 F 2.2.3 BTW-bedrag ingesluit = 15 × 𝑅1 465,68 ✓M 1M vir die breuk L2 115 1M vermeningvulding 1CA vereenvoudig en = R191,18 ✓CA Antw. (konsep van geld) OF 1M deel deur 1,15 BTW-bedrag uitgesluit = R1 465,68  1,15 ✓M 1CA BTW-bedrag = R1 274,50 ✓CA uitgesluit BTW-bedrag = R1 465,68 – R1 274,50 1CA BTW-bedrag = R191,18 ✓CA (3) F 2.3.1 12 Maande ✓✓RT 2RT korrekte maande L1 (2) F 2.3.2 Totale inkomste = R101 677 + R91 785 + R453 000 L3 = R646 462 ✓M 1M vind totale inkomste Totale uitgawes = 114 859 + 123 567 + 14 600 + 23 982 + 3 679 + 1 650 + 1 080 + 146 912 + 17 244 + 1M byvoeging 43 432 + 12 456 + 23 678 ✓M 1CA totale uitgawes = R527 139 ✓CA Verskil = Inkomste – Uitgawes 1M minus = R646 462 – R527 139 ✓M 1CA verskil = R119 323 ✓CA J Regverdiging Dit is ʼn surplus. ✓J (6) 1080 ✓RT 1RT jaarlikse heffing F 2.3.3 Maandlikse heffings = 12 ✓M 1M deel deur 12 L2 = R90 ✓CA 1CA maandelikse heffing (3) [31] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 3 [29 PUNTE] Vrg. Oplossing Verduideliking/Punte T&L 3.1 Goud ✓ ✓RT 2RT korrekte mineraal D (2) L1 D 3.2 Mediaan (Totale verkope): ✓A ✓M 1M in orde rangskik L2 13,3 ; 22,8 ; 47,6 ; 71,4 ; 72,6 ; 124,6 ; 139,3 1A middel waarde = R71,4 miljard rand ✓A 1A antwoord in werklike OF waarde formule = 71 400 000 000 (3) D 3.3 K1 = 22,8 ✓M 1M vir K1 L3 K2 = 71,4 K3 = 124,6 ✓M 1M vir K3 IKO = 124,6 – 22,8 ✓M 1M minus K3 – K1 = 101,8 miljard rand ✓S 1S vereenvoudiging Dus is IKO meer as 101 miljard ✓J 1J antwoord (5) D 3.4 Gemiddeld = 10 846 + 19 693 + 15 728 + 19 092 + L2 95 130 + 164 513 + 92 230 ✓M 1M tel alle waardes by = 417 232  7 ✓M 1M totaal deel deur 7/ konsep van gemiddeld = 59 604,57 ✓S 1S vereenvoudiging = 60 000 ✓R 1R ronding (4) D 3.5 Modale waarde = 2,1 miljard ✓M 1M waarde van modale L2 = 2 100 000 000 ✓CA waarde 1CA waarde in nommer- formaat (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER/2021) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7 Vrg. Oplossing Verduideliking/Punte T&L D 3.6 802 000 000 + 362 000 000 + 2 100 000 000 + L2 288 000 000 + 1 120 000 000 + 2 100 000 000 1MA totale tantieme gevind = 6 772 000 000 ✓M 1M persentasie berekening A 288 000 000 1CA korrekte % = × 100% ✓M 6 772 000 000 = 4,25% ✓CA OF 1MA totale tantieme gevind 0,802 + 0,362 + 2,1 + 0,288 + 1,12 + 2,1 = 6,772 miljard ✓MA 1M persentasie berekeninge 1A korrek % 0,288 % vir Goud = 6,772 × 100% ✓M (3) = 4,25% ✓A P 3 3.7 P = 7 ×100% ✓A ✓M 1A teller L2 1M persentasie berekening ✓CA 1CA % = 42,86% NPR (3) 3.8 D L2 ✓CA ✓CA ✓CA ✓CA Eerste 2 minerale/metale korrek afgesteek; 1CA Enige ander 2 minerale korrek afgesteek: 1CA Enige ander 2 minerale korrek afgesteek: 1CA Punte verbind: 1CA (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2021) ✓RT D 3.9 Verskil = 70,5 miljoen ton – 101,3 ton 1RT korrekte waardes L2 = 70 500 000 – 101,3 ✓M 1M aftrek van korrekte waardes = 70 499 898,7 ton ✓CA 1CA verskil (3) [29] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER/2021) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 9 VRAAG 4 [32 PUNTE]: FINANSIES Vrg. Oplossing Verduideliking/Punte T&L F 4.1.1 Opsie 1: B ✓RT 1RT korrekte opsie L2 Opsie 2: A ✓RT 1RT korrekte opsie OF A: Opsie 2 ✓RT B: Opsie 1 ✓RT (2) F 4.1.2 Gelykbreekpunt is waar die inkomste by opsie 1 gelyk 2A verduideliking L1 is aan die inkomste by opsie 2. ✓✓A (2) F 4.1.3 Gebruik van vergelykings 1SF vervanging in L4 Opsie 1: formule Inkomste = R20 × 12 ✓SF 1S waarde van inkomste = R240 ✓S vir die dag by opsie 1 Opsie 2. 1SF vervanging in Inkomste = R200 + (10 × 12) ✓SF formule = R320 ✓S 1S waarde van inkomste vir die dag by opsie 2 Verskil = R320 – R240 = R80 ✓MA 1MA verskil gevind As staat korrek was sou hy R80 minder verdien ✓J 1J Regverdiging OF van Grafiek 2RT waarde van inkomste Opsie 1 van grafiek opsie 1 Inkomste = R240 ✓✓RT 2RT waarde van inkomste Opsie 2 van grafiek opsie 2 Inkomste = R320 ✓✓RT 1CA verskil gevind Verskil = R320 – R240 = R80 1J Regverdiging ✓CA (6) As staat korrek was sou hy R80 minder verdien ✓J Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2021) Vrg Oplossing Verduideliking/Punte T&L F 4.2.1 Gemiddelde inflaksiekoers omdat dit ʼn verhoging van 2O Rede L1 goedere oor ʼn sekere tydperk insluit ✓✓O (2) ✓RT F 4.2.2 Inflaksiekoers het gedaal vanaf 2016 tot 2017 en die 1RT koers gedaal vanaf L4 prys van goedere het teen ʼn laer koers gestyg. ✓O 2016 tot 2017 ✓RT 1O prys van goedere Inflaksiekoers styg vanaf 2017 tot 2019 en die prys van verhoog teen ʼn laer koers goedere het teen ʼn hoër koers verhoog. 1RT koers verhoog vanaf 2017 tot 2019 1O prys van goedere styg effens vinniger (4) F 4.2.3 Nuwe prys = ou prys × (100% + Inflaksiekoers%) L3 ✓SF 1SF vervanging R5356 = prys in 2017 × (100% + 5,94%) 1M verander onderwerp 5356 van die formule Prys in 2017 = 1.0594 ✓M 1S vereenvoudiging = R 5 055,69 ✓S 1SF vervanging ✓SF 1S vereenvoudiging Prys in 2019 = 5356 × (100% + 8,63%) 1M aftrek = R5 818,22 ✓S 1CA antwoord Verskil = R5 818,22 – R5 055,69 ✓M (7) = R762,53 ✓CA Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER/2021) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 11 Vrg. Oplossing Verduideliking/Punte T&L D 4.3.1 Nigerië ✓✓RT 2RT korrekte antwoord L2 (2) 4.3.2 ✓RT ✓RT 1RT korrekte maand en D Naaste in Mei 2020 en Maart 2021 jaar L2 1RT korrekte maand en jaar (2) 4.3.3 ✓✓J D (a) Neiging: Nigerië se VPI het geleidelik toegeneem 2J toegeneem vanaf L4 van ʼn VPI van 12,2 in April 2020 tot ʼn VPI van April 2020 tot Mei 2021. ongeveer 18,0 in Maart 2021. (2) ✓J 1J gedaal vanaf Maart D (b) Neiging vir Suid-Afrika: Gedaal van Maart 2020 tot tot Mei L4 ✓J 1J bestendig gebly van Mei, het bestendig gebly vir Mei tot Junie 2020, en Mei tot Junie het toegeneem vanaf Junie tot Julie 2020. 1J toegeneem vanaf ✓J Junie tot Julie. (3) [32] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2021) VRAAG 5: [28 PUNTE] FINANSIES; DATA HANTERING EN WAARSKYNLIKHEID Vrg. Oplossing Verduideliking/Punte T&L F 5.1.1 Basiese jaarlikse salaris = R27 678 × 12 ✓M 1M vermeningvuldig met L3 = R332 136 ✓CA 12 ✓M 1CA jaarlikse salaris Belasbare Inkomste = R332 136 – (7,5% of 332 136) = R332 136 – 24 910,20 1M bereken belasbare = R307 225,80 ✓S inkomste. 1S vereenvoudiging Jaarlikse belasting voor korting. = 37 062 + 26% van belasbare inkomste 205 900 = 37 062 + 26% × (307 225,80 – 205 900) ✓SF 1SF korrekte raamwerk = R63 406,50 of R63 406,71 ✓CA 1CA jaarlikse belasting Jaarlikse belasting na kortings = R63 406,50 ─ 14 958 = R48 448,50 1MA belasting na korting 48 448,50 ✓MA gevind Maandelikse belasting na kortings = 12 1MA maandlikse = R4 037,38 belasting gevind NPR (8) 5.1.2 Maandelikse pensioen = 24 910,20  12 F = R2 075,85 ✓M 1M maandlikse pensioen L2 ✓M 1M afgetrek van totale R27 678 ─ (4 037,38 + 2 075,85 + 106,00 + 585,64) aftrekkings = R27 678 ─ (6 804,87) ✓S 1S vereenvoudiging 1CA antwoord = R20 873,13 ✓CA NPR (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER/2021) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 13 Vrg. Oplossing Verduideliking/Punte T&L ✓ RT D 5.2.1 Mary: ouderdom 16 jaar en LMI = 29 vanaf grafiek gee 1RT lees vanaf die L4 95% persentiel groeidiagram Jolly: ouderdom 18 jaar en LMI = 30 vanaf die grafiek 1RT lees vanaf die gee omtrent 93% persentiel. ✓ RT groeidiagram Nagegaan vanaf die status: 1RT lees statustabel Mary is oorgewig ✓ RT 1RT lees vanaf statustabel Jolly loop die risiko van oorgewig. ✓ RT 1J regverdiging. Beide verkeerd. ✓ J (5) 5.2.2 Vanaf die Groeidiagram: 2RT gebruik die 19 en D 19 jaar en 35% met LMI = 29 ✓✓RT 85% om LMI = 26 te kry L4 1M minus 26 vanaf 29 Mary nou 16 jaar met LMI = 29 1CA antwoord Sy moet verloor = 29 – 26 ✓ M = 3 ✓ CA (4) 5.3.1 ✓M D Totaal = 1 063 038 + 130 092 + 129 056 + 784 314 1M tel alle waardes by L1 = 2 106 500 ✓ A 1A korrekte antwoord OF ✓M 1M tel alle waardes by Totaal = 757 105 + 1 349 395 1A korrekte antwoord = 2 106 500 ✓A (2) 5.3.2 Waarskynlikheid is die kans of waarskynlikheid dat ʼn 2A verduideliking P gebeurtenis sal plaasvind. ✓✓ A (2) L1 5.3.3 P 613 820 ✓A P(Swart Afrikaaners met ʼn graad) = 1 349 395 1A teller L2 ✓A 1A noemer = 0,45 ✓ CA 1CA antwoord NPR (3) [28] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all