Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye insluitend ʼn antwoordblad.
Skip to contentAll 2023 papers 


_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)


View all





Mathematical Literacy Grade 11 P1 2023 QP (Afr)
Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 506.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Gebruik die ANTWOORDBLAD om VRAAG 4.1.4 te beantwoord.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
4. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.
5. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.
6. Dui meeteenhede waar van toepassing, aan.
7. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
8. Toon ALLE berekeninge duidelik aan.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3
VRAAG 1
1.1 David bedryf ʼn klein motorfiets-versieningsdiens besigheid van sy huis. Onderstaande is die
begroting wat hy vir die nuwe maand opgetrek het.
INKOMSTE BEDRAG UITGAWES BEDRAG
26 Motorfiets-dienste R33 150 Wasmiddel R375
25 Kar asse R1 625 Motorfiets-onderdele …
Water R850,25
Ander R1 500
TOTALE INKOMSTE … TOTALE UITGAWES R7 927,86
1.1.1 Bereken David se totale inkomste vir die maand. (2)
1.1.2 Bepaal die bedrag wat per motorfiets-diens gevra word. (2)
1.1.3 Bereken die bedrag wat op motorfiets-onderdele spandeer word. (2)
1.1.4 Bereken watter persentasie van totale uitgawes David op water spandeer. (3)
1.2 TABEL 1 hieronder toon tolhek-tariewe vir die N1-hoofweg.
TABEL 1: N1 TOLHEK-TARIEWE
Tolhek (N1) Klas 1 Klas 2 Klas 3 Klas 4
Huguenot ‒ Hooflyn R44,50 R123,00 R193,00 R313,00
Vaal Plaza ‒ Hooflyn R74,50 R140,00 R169,00 R225,00
Grasmere ‒ Hooflyn R22,50 R67,00 R78,00 R103,00
‒ Laaibrug (N) R11,50 R33,00 R39,00 R51,00
‒ Laaibrug (S) R11,50 R33,00 R39,00 R51,00
Verkeerdevlei ‒ Hooflyn R64,00 R128,00 R193,00 R271,00
MOTORKLAS VAN TOEPASSING OP KONVENSIELE TOLPLAZA’S
KLAS 1 ALLE LIGTE VOERTUIE
SWAAR VOERTUIE
KLAS 2 2 ASSE
KLAS 3 3 EN 4 ASSE
KLAS 4 5 EN MEER ASSE
CLE CL[Bron: aa.co.za/toll-tariffs]
1.2.1 Bereken die koste per motor, wat ʼn karavaan sleep, by die Grasmere-tolhek. (2)
1.2.2 As die koste om per motorfiets te reis R74,50 was, skryf neer watter tolhek was
gebruik. (2)
1.2.3 Skryf die tarief vir die Vaal Plaza klas 2 tariewe, as ʼn vereenvoudigde verhouding
tot die klas 4 tariewe van dieselfde plaza neer. (2)
1.2.4 Bereken die koste van ʼn retoerrit van ʼn klas 4 voertuig wat deur die Verkeerdevlei-
tolhek gaan. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2023)
1.3 Die grafiek hieronder gegee toon die gunsteling fliekgenres van ʼn groep van 220
studente.
GUNSTELING FLIEKGENRES
Wetenskapsfiksie
6%
Aksie Romanse
21% 24%
Riller
11%
Komedie
Gebruik die bostaande inligting om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.3.1 Benoem die tipe grafiek wat hierbo verteenwoordig word. (2)
1.3.2 Bereken die persentasie van studente wat komedie verkies. (2)
1.3.3 Bepaal die aantal studente wat romantiese flieke verkies. (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5
VRAAG 2
2.1 Die onderstaande grafiek toon Suid Afrika se KPI-inflasiekoers vir die periode April 2022
tot Februarie 2023.
Suid-Afrika KPI-inflasie
9,0%
7,8% 7,6%
8,0% 7,4% 7,5% 7,6% 7,4%
7,2%
6,9% 7,0%
7,0% 6,5%
5,9%
6,0%
5,0%
4,0%
3,0%
2,0%
1,0%
0,0%
Apr-22 Mei-22 Jun-22 Jul-22 Aug-22 Sep-22 Okt-22 Nov-22 Des-22 Jan-23 Feb-23
[Bron: tradingeconomics.com/statssa]
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.1.1 In Desember 2022 was die prys van ʼn brood R12,47. Bereken die prys van ʼn
brood in Februarie 2023. (5)
2.1.2 Het die prys van goedere verhoog of verlaag van Julie 2022 tot September 2022?
Verduidelik jou antwoord. (2)
2.2 Die onderstaande faktuur is vir die installasie van ʼn watertenk.
WATER TANKS 4 YOU
Rekening aan: Faktuurnommer: 123 765 987
Mnr. T. Rock Faktuurdatum: 22/04/2023
1112 Flamingo-rylaan
Beskrywing Eenheidsprys Bedrag
1 x 5 000 ℓ watertenk R5 499,00 R5 499,00
3 x filters R349,00 A
1 x waterpomp R1 699,00 R1 699,00
Arbeid 7,5 uur x … R6 500,00
SUBTOTAAL …
15% BTW …
FAKTUURTOTAAL …
*Alle betalings betaalbaar binne 15 dae na ontvangs van faktuur.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2023)
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.2.1 Gee die dag en maand wanneer die faktuur betaal moet word. (2)
2.2.2 Bepaal die totale koste (afgerond tot die naaste duisend) van die filters. (3)
2.2.3 Bereken die koste van arbeid per uur. (2)
2.2.4 Bereken die totale bedrag betaalbaar, BTW ingesluit, vir die bostaande faktuur. (3)
2.2.5 Die prys van die watertenk gaan binne die volgende maand verhoog. Die nuwe
prys om te verwag is R5 795,00. Mnr. Rock sê die verhoging is meer as 5%.
Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of hierdie stelling waar is of nie.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Verskil in koste
Persentasieverandering = x 100
Oorspronklike koste (4)
2.3 Gegee in onderstaande tabel is die elektrisiteitstariewe vir huishoudelike gebruik.
BLOK ELEKTRISITEIT EENHEIDSPRYS (c/kWh)
Blok 1 0–600 kWh 229,00 c/kWh
Blok 2 Meer as 600 kWh 278,46 c/kWh
Gebruik die bostaande inligting om die vrae wat volg, te beantwoord gebruik.
Mnr. Rock en sy familie het ʼn totaal van 712 kWh elektrisiteit gebruik. Bereken die
bedrag in Rand, wat hy vir hulle elektrisiteitsverbruik vir hierdie maand sal betaal. (4)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7
VRAAG 3
Onderstaande TABEL 2 hieronder toon die aantal oorwinnings, endossemente
(aansporingsbetalings) en totale netto waarde van die nege hoogs betaalde atlete vir 2022. Al
die waardes in die tabel word in miljoene gegee.
TABEL 2: TOP NEGE HOOGS TE BETAALDE ATLETE VIR 2022
Naam Oorwinnings Endossemente Totale Netto
(in miljoene) (in miljoene) Waarde
(in miljoene)
Lionel Messi (sokker) $75 $55 $130
Le Bron James (basketbal) $41,2 $80 $121,2
Cristiano Ronaldo (sokker) $60 $55 $115
Neymar (sokker) $70 $25 $95
Stephan Curry (sokker) $45,8 $47 $92,8
Kevin Durant (sokker) $42,1 $50 $92,1
Roger Federer (tennis) --- $90 ----
Canelo Alvarez (boks) $85 $5 $90
Tom Brady (voetbal) $31,9 $52 $83,9
TOTAAL: B
[Bron: Wikipedia.org]
Gebruik bostaande inligting om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.1 Skryf die oorwinnings van Stephan Curry in woorde. (2)
3.2 Bepaal die mediaanwaarde van die endossemente van die nege spelers. (3)
3.3 Bereken die waarde van B, die totale netto waarde van die nege spelers, as die totale netto
waarde van Roger Federer $30,5 miljoen dollars minder as Le Bron James sin is. (4)
3.4 Bereken die gemiddelde oorwinnings vir 2022. (3)
3.5 Druk die endossement bedrag van Cristiano Ronaldo uit as ʼn persentasie van sy totale
netto waarde. (2)
3.6 Skryf die aantal oorwinnings van Neymar as ʼn vereenvoudigde verhouding tot die aantal
netto waarde van Canelo Alvarez. (2)
3.7 Bereken die waarskynlikheid as ʼn desimale breuk (afgerond tot DRIE desimale plekke),
om willekeurig ʼn speler te kies, uit die bostaande tabel wat enige sport behalwe sokker
speel. (3)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 4
4.1 Die koorkomitee van ʼn hoërskool het ʼn klein besigheid begin om fondse vir hul
opkomende toer in te samel. Hulle maak en verkoop kerrie-vetkoeke, met hul ouers se
ondersteuning.
Hulle betaal hul ouers R450 elke maand om die water en elektrisiteit te dek. Dit kos hulle
R10,00 om een kerrie-vetkoek te maak.
TABEL 3 hieronder toon hul inkomste en uitgawes vir een maand.
TABEL 3: KOORKOMMITTEE SE MAANDELIKSE INKOMSTE EN
UITGAWES
Getal kerrie-
0 10 20 50 100 150 200
vetkoeke
Uitgawes
450 550 650 950 1 450 1 950 2 450
(in Rand)
Inkomste
0 250 500 1 250 2 500 3 750 5 000
(in Rand)
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.1.1 Identifiseer die afhanklike en onafhanklike veranderlikes in die bostaande konteks. (2)
4.1.2 Bereken die verkoopsprys van EEN kerrie-vetkoek. (2)
4.1.3 Skryf die formule neer wat hulle sal gebruik om die totale uitgawes te bepaal. (2)
4.1.4 Die grafiek wat op die ANTWOORDBLAD getrek is, toon die totale inkomste. Op
dieselfde assestelsel, trek ʼn grafiek wat die TOTALE UITGAWES toon vir die
getal kerrie-vetkoeke in een maand gemaak. (3)
4.1.5 Die koorkomitee beweer as hulle 200 kerrie-vetkoeke per maand, vir vier maande
verkoop, sal hulle meer as R10 000 wins maak.
Verifieer, met alle berekeninge, of hul stelling waar is of nie. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 9
4.2 Die onderstaande frekwensietabel toon die aantal motoriste wat petrol op ʼn spesifieke dag
koop.
Tydsinterval Frekwensie Kumulatiewe frekwensie
06:00–08:59 12 12
09:00–11:59 8 20
12:00–14:59 13 C
D 17 50
18:00–20:59 23 73
21:00–23:59 4 77
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.2.1 Bepaal die waarde van C. (2)
4.2.2 Gee die tydsinterval by D. (2)
4.2.3 Skryf die modale tydsinterval neer. (2)
4.2.4 Elke motoris koop gemiddeld 6,5 ℓ petrol op hierdie dag. As die prys van petrol
R21,92 per liter is, bepaal die totale koste van die petrol op hierdie dag gekoop. (3)
4.2.5 Wat is die waarskynlikheid, as ʼn breuk, van ʼn motoris wat petrol voor 12:00 op
hierdie dag koop? (2)
4.3 Sethu wil geld spaar om vir haar ma ʼn geskenk vir haar 50ste verjaarsdag te koop, wat
oor vier jaar is. Sy besluit om na twee banke te kyk wat albei ʼn rentekoers van 8,5% p.j.
aanbied.
Sy het R1 000 wat sy kan spaar. Die tabel hieronder toon die bedrag wat sy by elke bank
wil jaarliks sal bespaar het.
JAAR 1 JAAR 2 JAAR 3 JAAR 4
BANK A R1 085 R1 177,23 R1 277,29 ---
BANK B R1 085 R1 170 R1 255 R1 340
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.3.1 Watter bank verteenwoordig enkelvoudige rente? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
4.3.2 Sethu beweer dat as sy by BANK A belê, sal sy oor vier jaar R45,56 meer kry as
by BANK B.
Verifieer, met alle berekeninge, of haar stelling waar is of nie. (4)
4.3.3 Sethu wil graag vir haar ma ʼn horlosie van Switserland bestel. Dit kos
68,49 Euro’s. Die wisselkoers is 1 Euro = R19,83.
As sy besluit om by BANK A te belê, sal sy na vier jaar genoeg gespaar het om
die geskenk te kan bekostig? (3)
[33]
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2023)
ANTWOORDBLAD:
NAAM VAN LEERDER: …………………………………… GRAAD: ……
VRAAG 4.1.4
INKOMSTE EN UITGAWES VAN KERRIE-VETKOEK VERKOPE
5400
4950
INKOMSTE
4500
4050
3600
Bedrag in Rand
3150
2700
2250
1800
1350
900
450
0
0 50 100 150 200 250
Aantal kerrie-vetkoeke
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2023 Memo (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2017 QP (Afr)
_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)
More from Grade 11 Mathematical Literacy

Annual teaching plan
Gr 11 Maths Lit ATP 2023 24

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2025 Memo (Eng)

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2025 QP & Memo

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2025 QP & Memo

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Question paper and memo