NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
WISKUNDE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn 1-bladsy
inligtingsblad en ʼn antwoordeboek van 25 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 

_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)



View all


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)

Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 847.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.
3. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. aan, wat jy gebruik het om
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. ʼn Inligtingblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
1.1 ʼn Skool se hokkiespan het die aantal opstote wat elke speler in een minuut voltooi
aangeteken. Die getalle vir sewe spelers was:
29 27 24 31 22 19 30
1.1.1 Bereken die:
(a) Gemiddelde (2)
(b) Standaardafwyking (1)
1.1.2 Hoeveel spelers was binne een standaardafwyking vanaf die gemiddelde? (3)
1.1.3 Sewe spelers in die skool se rugbyspan het ook die aantal opstote wat hulle in
een minuut voltooi aangeteken. Hulle getalle het ʼn gemiddelde van 26 en ʼn
standaardafwyking van 3,2 gegee.
Gebruik die standaardafwykings en die gemiddeldes om die aantal opstote van
die spelers in die rugby- en hokkie-spanne te vergelyk. (2)
1.2 Die aantal punte aangeteken deur ʼn rugbyspan in elk van 10 wedstryde word deur die
mond-en-snor diagram hieronder voorgestel. Die tellings van die 10 wedstryde was
verskillend.
26 30 48
| | | | | |
10 20 30 40 50 60
1.2.1 In watter persentasie van die wedstryde het die span meer as 30 punte
aangeteken? (1)
1.2.2 Watter een van die gemiddelde of mediaan is moontlik groter? Gee ʼn rede vir
jou antwoord. (2)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 2
Die tabel toon die persentasies deur ʼn steekproef van 15 kandidate in die derde kwartaal en finale
eksamens van 2022 behaal. Die tabel en spreidiagram hieronder stel hierdie punte voor.
Derde 71 80 59 38 41 98 80 88 91 94 64 94 70 42 64
Finale 74 77 58 41 42 98 78 92 85 92 68 96 73 52 71
SPREIDIAGRAM
120
100
80
FINALE %
60
40
20
0
0 20 40 60 80 100 120
DERDE KWARTAAL %
2.1 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data, rond jou
antwoorde tot 3 desimale plekke af. (3)
2.2 Skryf die waarde van die korrelasiekoëffisiënt, r, tussen die derde kwartaal en die
finale eksamen persentasies, neer. (1)
2.3 ʼn Kandidaat het 48% in die derde kwartaal behaal.
2.3.1 Gebruik die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn om sy finale
persentasie te beraam. Rond jou antwoord tot die naaste heelgetal af. (2)
2.3.2 Gee ʼn rede waarom die beraming as betroubaar beskou kan word. (1)
2.4 Die kleinstekwadrate-regressielyn word gebruik om die finale persentasie van ʼn
kandidaat, wie 50% in die derde kwartaal behaal het, te beraam en is 80%.
2.4.1 Waarom sou hierdie beraming onbetroubaar wees? (1)
2.4.2 Sal die byvoeging van die punt (20;10) tot die oorspronklike datastel die
gradiënt van die kleistekwadrate-regressielyn vermeerder of verminder? (1)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) WISKUNDE V2 5
VRAAG 3
In die diagram hieronder vorm, D(4; 5), R(-2; 2), T en S ʼn vierhoek. RD sny die y-as by
N en T is ʼn punt op die y-as. Die inklinasies van RT en TS is onderskeidelik 𝛼 en 𝜃.
1
RD∥TS en die vergelyking van TS is 𝑦 = 2 𝑥 − 2.
3.1 Skryf die koördinate van T neer. (1)
3.2 Bereken:
3.2.1 Die gradiënt van RT (2)
3.2.2 ̂S
Die grootte van RT (5)
3.3 Bepaal die vergelyking van RD in die vorm y = mx + c . (3)
3.4 As RT∥DS, bereken die koördinate van M, die middelpunt van RS. (3)
3.5 Bereken die oppervlakte van RTN . (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 4
In die diagram hieronder, raak ʼn sirkel met middelpunt by M(p; q ) , die x-axis by S en die
lyn OA is ʼn raaklyn aan die sirkel by N(6; - 8) .
4.1 Bereken die:
4.1.1 Lengte van ON (2)
4.1.2 Die waarde van p (2)
4.1.3 Die gradiënt van NM (3)
4.1.4 Die waarde van q (2)
4.2 Bepaal die vergelyking van die sirkel in die vorm: (𝑥 − 𝑎)2 + (𝑦 − 𝑏)2 = 𝑟 2 . (3)
4.3 𝑥 = 𝑘 is ʼn raaklyn aan die sirkel. Skryf die waarde(s) van k neer. (2)
4
4.4 Die lyn 𝑦 = − 3 𝑥 + 𝑡 sny die sirkel by twee verskillende punte. Bepaal die
waardes van t. (6)
ʼn Ander sirkel met vergelyking ( x − 10 ) + ( y − 6 ) = 25 word gegee.
2 2
4.5
Sal die twee sirkels raak, sny of nie? Gee ’n rede vir jou antwoord. (2)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) WISKUNDE V2 7
VRAAG 5
5.1 As sin54 = p , druk elk van die volgende, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar,
in terme van p uit.
5.1.1 sin 594° (2)
5.1.2 cos 36° (2)
5.1.3 cos 18° (4)
5.2 Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar.
cos 140 − sin( 90 − )
(6)
sin 410 + cos( − )
5.3 Bepaal, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar, die waarde van die volgende
trigonometriese uitdrukking.
cos(x + 65). cos(x + 20) − sin( x + 245). sin( x + 20) (4)
1
5.4 Bepaal die algemene oplossing van: cos 2 x − sin 2 x = (4)
2
5.5 Gegee die identiteit:
sin 2𝜃. tan 𝜃 = tan2𝜃
cos 2𝜃 + 1
5.5.1 Bewys die identiteit. (4)
5.5.2 Bepaal die waardes van waarvoor die identiteit ongedefinieerd is, as
0° ≤ 𝜃 ≤ 180°. (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 6
In die figuur hieronder, is B, C en D punte op dieselfde horisontalevlak. AB is ʼn vertikale toring
met hoogtehoek vanaf C na A gelyk aan 𝛼 en AĈD = 𝛽. BD = BC = 𝑥.
6.1 Waarom is AC = AD? (1)
6.2 Skryf AC in terme van x en 𝛼. (2)
2𝑥 cos 𝛽
6.3 Toon aan dat CD = (4)
cos 𝛼
6.4 Bepaal, vervolgens, die lengte van CD as 𝑥 = 25 𝑐𝑚, 𝛼 = 30° en 𝛽 = 65,62°. (2)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) WISKUNDE V2 9
VRAAG 7
Geskets hieronder is ʼn grafiek van f ( x) = cos(x − 45) vir −45° ≤ 𝑥 ≤ 180°. Gebruik die
grafiek om die vrae wat volg te beantwoord.
7.1 Skryf die waardeversameling/terrein van 𝑓 , vir die gegewe interval, neer. (2)
7.2 Teken die grafiek van ℎ(𝑥) = sin 2𝑥, vir 𝑥 ∈ [-45°;180°] op dieselfde assestelsel
as f in die ANTWOORDEBOEK. Dui aan die koördinate van al die draaipunte en
die afsnitte met die asse. (3)
7.3 Meld die periode van h. (1)
7.4 Gebruik jou grafiek om die waardes van x te bepaal waarvoor f en h albei
toenemend/stygend is. (2)
7.5 Bepaal die waardes van x waarvoor 𝑓(𝑥) − ℎ(𝑥) = 1. (2)
7.6 Die grafiek van f word 60° na links verplaas/geskuif om die grafiek van g te vorm.
Skryf die vergelyking van g in die vorm 𝑔(𝑥) = _____ neer. (1)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 8
In die diagram hieronder, is PR die middellyn van sirkel PQRS met middelpunt O.
PR sny koord QS by T sodat PT ̂ S = 90°. PR̂ S = 33°.
8.1 Bepaal, met redes, die grootte van:
8.1.1 P̂ 1 (3)
8.1.2 ̂
Q (2)
2
8.2 As QS = 16 cm en PR = 20 cm, bepaal, met redes, die lengte van TO. (4)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) WISKUNDE V2 11
VRAAG 9
In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel en KP is ʼn raaklyn aan die
sirkel. LN, die middellyn van die sirkel, is verleng en ontmoet KP by P. Reguitlyne OK,
OM, KM en KN is geteken.
9.1 Skryf twee hoeke, elk gelyk aan 90 neer. (2)
9.2 ̂ 4 = 𝑥, skryf, met redes, die volgende hoeke in terme van x neer.
As K
9.2.1 L̂1 (2)
9.2.2 K̂ 1 (2)
9.2.3 P̂ (2)
9.3 Verbind MP, wat ʼn raaklyn aan die sirkel is, en bewys vervolgens dat KOMP ʼn
koordevierhoek is. (3)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 10
10.1 In die diagram hieronder, is ∆PQR en ∆MNO gegee met ̂ ̂, ̂
P=M Q=̂
N en ̂
R=̂
O.
Gebruik die diagram in jou antwoordeboek om die Stelling te bewys wat meld dat:
MN MO
=
PQ PR (6)
10.2 In die diagram hieronder, is PQ ʼn raaklyn aan die sirkel by Q. R is ʼn punt op die
sirkel en S lê buite die sirkel. PR sny die sirkel by W en RS sny die sirkel by T.
SW sny die sirkel by V. VT ∥ PS .
Bewys dat:
10.2.1 Ŝ1 = ̂
R1 (3)
10.2.2 PWS ||| PSR (3)
10.2.3 PQ2 = PW.PR (5)
10.2.4 PQ = PS (3)
[20]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) WISKUNDE V2 13
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
− b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n
n n
n(n + 1) n
1 = n i = Tn = a + (n − 1)d Sn = (2a + (n − 1)d )
i =1 i =1 2 2
Tn = ar n −1 Sn =
(
a r n −1 ) ; r 1 S =
a
; −1 r 1
r −1 1− r
F=
x (1 + i ) − 1
n
P=
x[1 − (1 + i)−n ]
i i
f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
h→ 0 h
x + x2 y1 + y 2
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan
x 2 − x1
( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
a b c 1
In ABC: = = a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A area ABC = ab. sin C
sin A sin B sin C 2
sin ( + ) = sin . cos + cos .sin sin ( − ) = sin . cos − cos .sin
cos( + ) = cos . cos − sin . sin cos( − ) = cos . cos + sin . sin
cos 2 − sin 2
cos 2 = 1 − 2 sin 2 sin 2 = 2 sin . cos
2 cos 2 − 1
n 2
fx (x − x )
i
x= = i =1
2
n n
n( A)
P ( A) = P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n (S )
yˆ = a + bx b=
(x − x )( y − y )
(x − x) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Eng)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper and memo