Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye insluitend ʼn 1 bladsy-formuleblad.
Skip to contentAll 2018 papers %20QP%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--83d208e4-1aa5-489e-a101-c36d34d667bf/v1-102b0bf9563a875110b8/card.webp)
%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7/v1-868d7b898ccf0664f121/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afr%20D_hlayiso.com_--3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3/v1-95685df1efadb707fb28/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_English_hlayiso.com_--b985e4dd-9a08-4ec2-a07b-64edd6f727ea/v1-e5704410f2b7cfd49bb6/card.webp)
View all
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)

_English_hlayiso.com_--2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c/v1-098ff39ac7fe2a71ec09/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Automotive 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Automotive · 2018. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Automotive
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 406.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK.
2. Lees ALLE vrae deeglik.
3. Beantwoord AL die vrae.
4. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
word.
5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE desimale
plekke af.
7. Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
tekeninstrumente gebruik.
8. Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s2 geneem word.
9. Alle afmetings is in millimeter tensy anders in die vraag aangedui.
10. ʼn Formuleblad is by die vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydbestuur te help.
VRAAG INHOUD PUNTE TYD
Generies
1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6 minute
2 Veiligheid 10 10 minute
3 Materiaal 14 14 minute
Spesifiek
4 Meervoudigekeuse-vrae 14 10 minute
5 Gereedskap en toerusting 23 20 minute
6 Enjins 28 25 minute
7 Kragte 32 25 minute
8 Instandstandhouding 23 20 minute
9 Stelsels en Beheer (Outomatiese-Ratkas) 18 20 minute
Stelsels en Beheer (Asse, Stuurgeometrie en
10 32 30 minute
Elektronika)
TOTAAL 200 180 minute
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(1.1–1.6) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.78 A.
1.1 Watter van die volgende wette in Suid-Afrika beskerm die mense wat met
MIV/Vigs leef?
A Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (OHS)
B Die Handves van Regte
C Die Wet op Arbeidsverhoudinge
D Al die bogenoemde (1)
1.2 Identifiseer hieronder die veiligheidsmaatreël wat van toepassing is op die
bankslypmasjien in terme van die Wet op Beroepsgesondheid en
Veiligheid:
A Alle oppervlaktes van die masjien moet goed geolie wees
B Skerms moet verwyder word wanneer jy slyp
C Dra veiligheidsbril wanneer jy slyp
D Maak seker dat die masjien aan die gang is (1)
1.3 Die volgende veiligheidsmaatreëls moet gevolg word wanneer
gassilinders hanteer word:
A Dra goedgekeurde PPE om die vel van die boogstrale te beskerm
B Gebruik heeltemal geïsoleerde elektrodehouers
C Dra sakspats en veiligheidstewels wanneer jy sweis
D Moet nooit silinders opmekaar stapel nie (1)
1.4 Die proses om spanning te verlig, opgestel deur koue werk, word
... genoem.
A uitgloeiing
B verharding
C tempering
D normalisering (1)
1.5 Materiaal kan anders in die werkswinkel en industrie getoets word.
Hoe kan metale getoets word?
A Klanktoets
B Buigtoets
C Vyltoets
D Al die bogenoemde (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2018)
1.6 Watter van die volgende koolstofstale het kort, baie wit of liggeel draerlyne
met vertakkings en baie steragtige uitbarstings?
A Laekoolstofstaal
B Hoëkoolstofstaal
C Gietyster
D Mediumkoolstofstaal (1)
[6]
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noem VIER onveilige toestande in ʼn meganiese werkswinkel. (4)
2.2 Beskryf sommige van die prosedures wat gevolg moet word wanneer ʼn
noodhulpsituasie geassesseer word. (2)
2.3 Gee die voordele van die volgende werkswinkeluitlegte:
2.3.1 Produkuitleg van masjiene (2)
2.3.2 Prosesuitleg van masjiene (2)
[10]
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Noem die doel van die dopverharding van sagte staal. (2)
3.2 Die hardheid wat met ʼn gegewe hittebehandeling bereik kan word, hang
van watter DRIE faktore af? Noem hierdie drie faktore. (3)
3.3 Noem VIER soorte afkoelmediums. (4)
3.4 Hoekom is dit belangrik dat verharde staal so gou moontlik tydens
verhitting getemper word? (2)
3.5 Tabuleer die bevindings op die verskillende toetse in die onderstaande
materiaal.
Materiaal
Tipe toets Sagte staal Hoëspoed staal Gietyster
Klanktoets 3.5.1 3.5.2 3.5.3 (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 5
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies
die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(4.1–4.14) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.15 A.
4.1 Identifiseer die toerusting hieronder getoon.
A Kompressietoetser
B Silinderlekkasietoetser
C Gas ontleder
D Battery laaier (1)
4.2 Watter EEN van die volgende toerusting word gebruik om lekkasie in die
silinders van ʼn binnebrandenjin te toets?
A Veertoetser
B Druktoetser
C Trekkragtoetser
D Silinderlekkasietoetser (1)
4.3 Die mees gebruikte ontstekingsorde van ʼn viersilinder-inlynenjin is …
A 1,3,4,2 OF 1,2,4,3.
B 3,2,4,1 OF 1,2,3,4.
C 2,3,4,1 OF 1,4,3,2.
D 3,4,1,2 OF 1,2,4,3. (1)
4.4 Watter EEN van die volgende is verantwoordelik vir ʼn enjinvibrasie en ʼn swak
kraglewering van ʼn SI-enjin?
A Te veel olie in die enjinoliebak
B Kleppe is nie behoorlik gesluit of weggeslyt
C Ondoeltreffende verkoelingstelsel
D Slegte oliefilter (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2018)
4.5 Watter van die volgende kriteria pas nie by ʼn goeie inspuiter nie?
A Presiese brandstoftoevoer
B Goeie spuiteienskappe
C Lae geraas
D Brandstoflek (1)
4.6 Die lae oliedrukwaarskuwingslig word aangeskakel wanneer die oliedruk in die
enjingalerye te laag is. Die volgende faktore is die moontlike oorsake van
hierdie problem.
Kies die EEN wat nie ʼn oorsaak van hierdie probleem is nie.
A Verslete oliepomp
B Geblokkeerde oliepomp afhaalskerm (‘pick-up screen’) in die slikbak
C Te veel olie in die slikbak
D Geblokkeerde of beperkte oliefilter (1)
4.7 Bereken die wringkrag wat toegepas word om ʼn bout op ʼn silinderkop vas te
maak met ʼn wringsleutel met ʼn lengte van 500 mm wanneer ʼn krag van 380 N
toegepas word.
A 190 000 Nm
B 190 Nm
C 1,32 Nm
D 132 Nm (1)
4.8 Watter EEN van die volgende veiligheidsvoorsorgmaatrëels moet toegepas
word wanneer ʼn kompressietoetser gebruik word?
A Ontbind die krag van die ontstekingstelsel
B Hou die lugpypklep toe
C Verbind die ontstekingstelsel voor toetsing
D Ontbind die kabels sonder identifikasie of bestempeling (1)
4.9 ʼn Enjin het ʼn verbrandingskamer volume van 54 cm3 en ʼn
kompressieverhouding van 12 : 1. Bereken die slagvolume.
A 594 cm3
B 295 cm3
C 495 cm3
D 54 cm3 (1)
4.10 Watter EEN van die volgende opsies is ʼn funksie van ʼn optiese
spoorgereedskapstuk?
A Dit word gebruik om krinkspilhelling te lees
B Dit word gebruik om die korrekte askanteling te bepaal
C Dit word gebruik om die binnesporing en buitesporing van ʼn voertuig te
bepaal
D Dit word gebruik vir dinamiese wielbalansering (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 7
4.11 Watter term beskryf die toestand wanneer die bestuurder van ʼn turbo-gelaaide
voertuig ʼn vertraging tussen die versnellerpedaal druk en die skop voel?
A Draaimoment
B Sloering
C Aanjagingsdruk
D Staakspoed (1)
4.12 Watter tipe sporing word hieronder getoon?
A Positiewe askanteling
B Negatiewe askanteling
C Positiewe wielvlug
D Negatiewe wielvlug (1)
4.13 ʼn Episikliese ratstelsel wat uit ʼn sentrale rat bestaan, staan as ... bekend.
A planeetrat
B ringrat
C kleinrat
D sonrat (1)
4.14 Watter EEN van die volgende is die doel van ʼn oliepomp in ʼn driekrag
outomatiese ratkas?
A Om die breekband en die multi-skyf koppelaars te beheer
B Om die spoed van die sonrat te reguleer
C Om die gladde oordrag van krag te aktiveer
D Om die plate van albei koppelaars te dryf om die turbine te draai (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 Noem TWEE funksies van ʼn diagnostiese skandeerder. (2)
5.2 Verduidelik hoe om ʼn diagnostiese skandeerder aan ʼn enjin te koppel. (3)
5.3 Wat is die hoofdoel van die volgende wielsporing-toerusting?
5.3.1 Borrelmeter (2)
5.3.2 Draaitafel (2)
5.4 Noem DRIE nadele van motorwiele met verkeerde belyningsinstellings. (3)
5.5 Verduidelik die opstelprosedure vir statiese balansering van wiel- en
bandmontering. (3)
5.6 Gee TWEE redes waarom wielbalansering uit gevoer moet word. (2)
5.7 Verduidelik hoe om ʼn borrelmeter vir wielvlug-hoeke op te stel en meelesings
te neem. (5)
5.8 Wat is die voordeel van die gebruik van ʼn kaarttipe kompressiemeter? (1)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 9
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 Meld TWEE funksies van ʼn krukas in ʼn enjin. (2)
6.2 ʼn Krukas is onderworpe aan vibrasies as die enjin loop of draai. Gee TWEE
redes wat verantwoordelik is vir hierdie vibrasies. (2)
6.3 Wat is die oorsaak van die draaiende effek op die krukas? (2)
6.4 Gee VIER ingeboude eienskappe wat van toepassing is op die verbetering van
enjinbalansering. (4)
6.5 Definieer statiese balansering van ʼn krukas. (2)
6.6 Identifiseer DRIE areas op ʼn krukas waar die balansmassa aangebring of
verwyder kan word om perfekte balans te kry. (3)
6.7 Noem TWEE faktore wat die ontstekingsorde van ʼn enjin bepaal. (2)
6.8 Verduidelik kortliks DRIE moontlike maniere wat gebruik kan word, om die
ontstekingsorde in ʼn motorvoertuigenjin te bepaal. (3)
6.9 FIGUUR 6.9 hieronder toon ʼn turbo-aanjaer. Beantwoord die vrae wat volg.
6.9.1 Noem dele A–F. (6)
6.9.2 Wat is die funksie van deel C? (1)
6.9.3 Wat is die funksie van deel F? (1)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Verduidelik kortliks die volgende terme in die silinder van ʼn binnebrandenjin.
7.1.1 Slagvolume (1)
7.1.2 Vryvolume (1)
7.1.3 Kompressieverhouding (1)
7.1.4 Meganiese rendement (1)
7.2 Verduidelik kortliks enige VIER metodes wat gebruik kan word om die
kompressieverhouding in ʼn enjin te verhoog. (4)
7.3 Bereken die drukverhouding van ʼn enjin met ʼn boor van 90 mm en ʼn slag van
86 mm, as die verbrandingskamer se volume 61 cm3 is. (6)
7.4 Indien die kompressieverhouding van VRAAG 7.3 hierbo verkry, verhoog dit
met 30% verhoog word deur slegs die boor te verhoog, wat sal die nuwe
deursnee van die boor wees? (4)
7.5 Die volgende data is aangeteken tydens ʼn toets wat uitgevoer is op ʼn vierslag-
viersilinder-petrolenjin:
Gemiddelde effektiewe druk op die suier: 1400 kPa
Slaglengte: 78 mm
Silinderboring: 98
Revolusies per minuut: 4800 rpm
Wringkrag: 280 Nm @ 3800 rpm
Aantal silinders: 4
Bereken die volgende:
7.5.1 Aangeduide drywing in kW (8)
7.5.2 Remdrywing in kW (4)
7.5.3 Meganiese rendement (2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 11
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Meld VIER verskillende tipe gasse wat uit die uitlaatstelsel kom wat
geanaliseer word. (4)
8.2 Gee DRIE moontlike oorsake van hoë koolstofmonoksied (CO) lesings vanaf
die uitlaatpyp van ʼn binnebrandenjin. (3)
8.3 Verduidelik kortliks DRIE regstellende maatreëls wat gevolg moet word
wanneer die uitlaatstelsel hoë suurstoflesings het. (3)
8.4 Nadat ʼn silinderlektoets op ʼn binnebrandenjin gedoen is, het die resultate ʼn
hoë persentasie lekkasie in die silinders aangedui. Drie moontlike foute is
opgespoor. Noem die foute in elk van die volgende gevalle:
8.4.1 Sissende geluid uit die inlaatpyp (1)
8.4.2 Sissende geluid van die uitlaatpyp (1)
8.4.3 Sissende klank van die peilstok (1)
8.5 Noem DRIE vervaardigers-spesifikasies wat nodig is wanneer ʼn
brandstofdruktoets gedoen word. (3)
8.6 Verduidelik kortliks VIER moontlike oorsake van lae brandstofdruklesings. (4)
8.7 Waarom moet koelstelseldruktoetse gedoen word? (1)
8.8 Noem TWEE moontlike komponente in ʼn verkoelingstelsel waar koelmiddel
moontlik tydens druktoets lek. (2)
[23]
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Noem TWEE funksies van ʼn outomatiese transmissie ratkas. (2)
9.2 Gee DRIE nadele van outomatiese transmissie. (3)
9.3 Verduidelik die werking van die dubbel-episikliese rattrein in lae rat. (4)
9.4 Noem DRIE hoofkomponente van die wringkragomskakelaar. (3)
9.5 Gee TWEE metodes om die olie in ʼn outomatiese transmissie af te koel. (2)
9.6 Gee VIER voordele van transmissie-beheereenhede in outomatiese-
transmissie-aandrywing. (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 Wat is die funksie van ʼn stuurmeganisme? (2)
10.2 Meld VIER eienskappe wat ʼn goeie stuurmeganisme moet hê. (4)
10.3 Gebruik ʼn netjiese skets om die verskil tussen positiewe en negatiewe
wielvlug te verduidelik. (4)
10.4 Gee DRIE voordele van positiewe wielvlug-sporing. (3)
10.5 Verduidelik kortliks die doel van die volgende sporing-inkorporasies:
10.5.1 Krinkspilhelling (2)
10.5.2 Ackermann-beginsel (2)
10.6 Voortoetsing op motorbande moet uitgevoer word voordat balansering
gedoen kan word. Gee enige DRIE moontlike toestande wat na verwagting
na gegaan moet word. (3)
10.7 Wat is die doel van ʼn katalitiese omskakelaar? (1)
10.8 Gee DRIE vereistes vir ʼn katalitiese omskakelaar om doeltreffend te
funksioneer. (3)
10.9 Verduidelik kortliks die funksie van die volgende luginduksie elektroniese
komponente:
10.9.1 Spruitstukdruk sensor (2)
10.9.2 Luierspoed kontroleklep (2)
10.9.3 Versnelklep sensor (2)
10.9.4 Massa-lugvloeimeter (2)
[32]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE) 13
FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE (OUTOMOTIEF)
.UDJ P u D ZDDU P PDVVD
D YHUVQHOOLQJ
$UEHLG NUDJ u DIVWDQG ) uG
NUDJ u DIVWDQG
'U\ZLQJ
W\G
:ULQJNUDJ NUDJ u UDGLXV
,QGLNDWHXUVGU\ZLQJ 3 u / u $ u 1 u Q
ZDDU 3 JHPLGGHOGH HIIHNWLHZH GUXN
/ VODJOHQJWH
$ DUHD YDQ VXLHUNURRQ
1 DDQWDO NUDJVODH SHU VHNRQGH
Q DDQWDO VLOLQGHUV
5HPGU\ZLQJ ˭ 1 u7
ZDDU 1 RPZHQWHOLQJH SHU VHNRQGH
7 ZULQJNUDJ
5HPGU\ZLQJ3URQ\ UHP ) u u ˭ u 5 u 1
ZDDU ) NUDJ
5 UHPDUPOHQJWH
1 UHYROXVLHVRPZHQWHOLQJH SHU VHNRQGH
UHPGU\ZLQJ
0HJDQLHVH GRHOWUHIIHQGKHLG u
LQGLNDWHXUVGU\ZLQJ
VODJYROXPHYU\ YROXPH
.RPSUHVVLHYHUKRXGLQJ
YU\ YROXPH
˭ u' ˭ u'
ZDDU VODJYROXPH u / YU\ YROXPH uO
ZDDU / VODJOHQJWH ZDDU ' ERRUGLDPHWHU
' ERRUGLDPHWHU O YU\ OHQJWH
SURGXN YDQ GLH DDQWDO WDQGH RS GLH JHGUHZHUDWWH
5DWYHUKRXGLQJ
SURGXN YDQ GLH DDQWDO WDQGH RS GLH GU\IUDWWH
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject
%20QP%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--83d208e4-1aa5-489e-a101-c36d34d667bf/v1-102b0bf9563a875110b8/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Eng)
%20QP%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4/v1-11c7be1f296a6fed80b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7/v1-868d7b898ccf0664f121/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Eng)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afr%20D_hlayiso.com_--3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3/v1-95685df1efadb707fb28/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_English_hlayiso.com_--b985e4dd-9a08-4ec2-a07b-64edd6f727ea/v1-e5704410f2b7cfd49bb6/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Eng)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
_English_hlayiso.com_--2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c/v1-098ff39ac7fe2a71ec09/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Memorandum