Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE
FEBRUARIE/MAART 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum _Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)





%20MEMO%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7/v1-868d7b898ccf0664f121/card.webp)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Mechanical Technology Feb March 2018 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Pages
- 21
- File size
- 540.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 21
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 C (1)
1.2 C (1)
1.3 B (1)
1.4 D (1)
1.5 C (1)
1.6 D (1)
1.7 A (1)
1.8 A (1)
1.9 A (1)
1.10 B (1)
1.11 A (1)
1.12 C (1)
1.13 B (1)
1.14 A (1)
1.15 D (1)
1.16 A (1)
1.17 C (1)
1.18 A (1)
1.19 B (1)
1.20 A (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID
2.1 Veertoetser
Gebruik die korrekte toebehore van die klepveertoetser om die veer
saam te pers.
Moenie die voorgeskrewe druk oorskry nie.
Maak seker die veer sal nie uit gly nie.
(ENIGE 2 x 1) (2)
2.2 Sweishelm
Om jou oë teen die gevaarlike ultra-violet strale te beskerm.
Om jou vel teen die gevaarlike ultra-violet strale te beskerm.
Om jou oë teen die vonke te beskerm.
Om jou vel teen die vonke te beskerm.
(ENIGE 1 x 1) (1)
2.3 Puntsweis
Om te voorkom dat die elektrodes oorverhit. (1)
2.4 Toetsers
2.4.1 Brinell-toetser
Die toetser moet op 'n stewige plek op die werksbank monteer
wees
Die krag moet teen 'n hoek van 90° met die toetsstuk toegepas
word
Moenie die voorgeskrewe lading oorskry nie
Maak seker die toetsstuk is stewig in posisie geplaas
(ENIGE 1 x 1) (1)
2.4.2 Trektoetser
Maak seker al die veiligheidskerms is in plek
Moenie die voorgeskrewe lading oorskry nie
Maak seker die toetsstuk is stewig in posisie geplaas
Maak seker die wysertoetser is behoorlik gemonteer
(ENIGE 1 x 1) (1)
2.4.3 Wringtoetser
Maak die toetser op die werkstafel vas
As jy verskillende massastukke byvoeg, moet jy dit versigtig
doen om te verhoed dat jy 'n “valse lesing” op die wringstaaf
kry.
Verkry die spesifikasies (torsie) van die verskillende materiale
en staafdiktes wat jy wil toets.
(ENIGE 1 x 1) (1)
2.5 Laertrekker
Loodreg of 90° met die laer (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
2.6 Silinderlekkasie toetser
2.6.1 Om skade aan die seels en toetser te voorkom
Om die korrekte lesing te verseker
(ENIGE 1 x 1) (1)
2.6.2 Om skade aan die toetser en vonkpropgat of inspuitergat te
voorkom.
Om die korrekte lesing te verseker
(ENIGE 1 x 1) (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING
3.1 Toetsers
3.1.1 Silinderlekkasie toetser
Word gebruik om 'n lekkasie in die silinder te bepaal .
Om die volume van die lekkasie te bepaal (2)
3.1.2 Brandstofdruktoetser
Bepaal die brandstofwerkingsdruk in die stelsel.
Bepaal die brandstofdruk in die brandstoflyn wat die inspuiters
bedien. (2)
3.1.3 Wringtoetser
Bepaal die verhouding tussen momente of wringkrag wat op
die materiaal wat toegepas word
Bepaal die invloed van die materiaallengte op wringdefleksie. (2)
3.2 Redes vir hoë CO2 lesing
Arm brandstofverstelling
Lae kompressie
Foutiewe hoogspannings kabels.
(ENIGE 2 x 1) (2)
3.3 MIGS/MAGS-sweising
3.3.1 Redes vir die gebruik van afskermings gas tydens
MIGS/MAGS- sweising
Stabiliseer die boog op die moedermetaal
Beskerm die boog en sweispoel van atmosferiese gasse soos
suurstof. (2)
3.3.2 Voordele van MIGS/MAGS-sweising
Kan in enige posisie sweis
Minder werksvaardigheid word verlang
Aaneenlopende sweiswerk kan gedoen word
Veroorsaak minder vervorming
Vinniger as boogsweis
Minimale skoonmaak na die sweising
Geen slakverwydering word verlang nie
(ENIGE 2 x 1) (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MATERIAAL
4.1 Eienskappe van strukture
4.1.1 Austeniet
Sag
Growwe korrelstruktuur
Nie-magneties
(ENIGE 2 x 1) (2)
4.1.2 Ferriet
Sag
Smeebaar
Magneties
(ENIGE 2 x 1) (2)
4.2 Yster-koolstofewewigs-diagram
4.2.1 Lae-kritiese punt (AC1) van staal
Die struktuur begin verander (2)
4.2.2 Hoë-kritiese punt (AC3) van staal
Die struktuur verander na geheel en al na Austeniet
Verloor geheel en al sy magnetiese eienskappe.
Die struktuur verander na sy fynste greingrootte.
(ENIGE 1 x 2) (2)
4.3 Redes vir die verbetering van 'n krukas
Om 'n harde oppervlak met 'n taai kern te produseer.
Om taaiheid te bewerkstellig. (2)
4.4 Redes vir die tempering van 'n nokas
Om die nokas se lewensduur te verleng.
Om brosheid wat deur verharding veroorsaak is te elimineer.
(ENIGE 2 x 1) (2)
4.5 Hittebehandeling proses op suierringe
Verharding (1)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: TERMINOLOGIE
5.1 Spy-afmetings
5.1.1 Die wydte van die spy
D
Wydte
4
120
4
30 mm (2)
5.1.2 Die dikte van die spy
D
Dikte
6
120
6
20 mm (2)
5.1.3 Die lengte van die spy
Lengte D 1.5
120 1.5
180 mm (2)
5.2 Indeksering
40
Indeksering
n
40 2
124 2
20
62
Geen vol draaie en 20 gate op die 62 gatsirkel (3)
5.3 Hoogte van die skroefdraad
H 0.866 P
0.866 3
2.6 mm (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
5.4 Ratterminologie
5.4.1 Addendum =m
= 3 mm (1)
5.4.2 Dedendum = 1,157 m of =1,25 m
= 1,157 x 3 =1,25 x 3
= 3,47 mm =3,75 mm (2)
5.4.3 Vryruimte = 0,157 m of =0,25m
= 0,157 x 3 =0,25 x 3
= 0,47 mm =0,75 mm (2)
5.4.4 SSD
Module
T
SSD m T
3 48
144mm
(2)
5.4.5 BD = SSD + 2m
= 144 + 2(3)
= 144 + 6
= 150 mm (2)
5.4.6 Snydiepte = 2,157 m of =2,25m
= 2,157 x 3 =2,25 x 3
= 6,47 mm =6,75 mm (2)
5.4.7 Sirkelsteek =mx𝜋
=3x𝜋
= 9,42 mm (2)
5.5 Verstelling van die draaibank en snygereedskap om 'n metrieke
V-skroefdraad te sny
Stel die draaibank op die korrekte spoed vir skroefdraadsny
Stel die leiskroef volgens die vereiste steek
Stel die wyserplaat in posisie met die vereiste wurmrat
Stel die saamgestelde slee op die helfte van die ingeslote hoek van die
draad (30°)
Stel die snygereedskap op senterhoogte en 90° met die werkstuk met
behulp van 'n sentermaat
Stel dwarsslee- en saamgestelde sleekrae op nul wanneer die werkstuk
geraak word (6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: HEGTINGSMETODES
6.1 Sweisdefekte
6.1.1 Slakinsluiting
Sweisspoed te vinnig
Nie die slak van die vorige sweislopie verwyder nie, voordat
daar met die volgende sweislopie begin is
Stroom te laag
(ENIGE 2 x 1) (2)
6.1.2 Onvolledige indringing
Sweisspoed te vinnig
Foutiewe las ontwerp
Elektrode te groot
Stroom te laag
(ENIGE 2 x 1) (2)
6.2 Atmosferiese besmetting gedurende MIGS/MAGS sweiswerk
Onvoldoende afskermingsgas
Teveel afskermingsgas vloei
Verstopte spruitstuk
Beskadigde gas toevoer stelsel
Teveel wind in die sweisarea
(ENIGE 2 x 1) (2)
6.3 Keepbreektoets
Maak 'n snit aan beide kante met 'n saag deur die senter van die
sweislas
Plaas die gekeepde toetsstuk op twee staal stutte
Gebruik 'n hamer en slaan op die area waar die saagkepe is om die
toetsstuk te breek
Defekte soos onvolledige indringing, slakinsluiting en brosheid sal in
die breek blootgestel word
Enige defekte moet onder die aandag van die sweiser gebring word
om reg te stel (5)
6.4 Redes vir vernietigende toetse
6.4.1 Buigtoets
Om die smeebaarheid van die sweislas te bepaal (2)
6.4.2 Masjineringstoets
Om die sweishardheid en sterkte van die sweislas te bepaal. (2)
6.5 X-straal toets
Om interne defekte in 'n sweislas op te spoor (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
6.6 Sweiskrater
Vorm wanneer 'n nuwe sweislopie aan die einde van die vorige sweislopie
begin word in plaas van om bo-op die vorige lopie te begin. (2)
6.7 MIGS/MAGS sweising
6.7.1 Sweisproses
MIGS/MAGS sweising (1)
6.7.2 Benoeming
A. Moedermetaal
B. Boog
C. Elektrodedraad
D. Gasspuitstuk
E. Afskermingsgas (5)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE
7.1 Resultant
210cos60°
210 N
210sin60°
190 N 190cos40°
190sin40° 40° 60° 200 N
185 N
∑HK 200 210 cos 60 - 190 cos 40
200 105 - 145.55
(4)
159,45 N
∑VK 210 sin 60 190 sin 40 185
181,87 122,13 185
(3)
119 N
OF
Horisontale Groottes Vertikale Groottes
komponente komponente
200N 200 N 210NSin60 0 181,87N
210NCos60 0 105 N 190NSin40 0 122,13 N
190N Cos40 0 -145,45 N -185 N -185 N
TOTAAL 159,45 N TOTAAL 119 N
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
E 2 HK 2 VK 2
E 159,45 2 119 2 159,45N
E 198,96 N 36,74°
119N
(3)
E
VK
Tan θ
HK
119
159,45
36,73
E 198,96N 36,74 suid van wes
OF
36 44' suid van wes (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
7.2 Spanning en Vormverandering
7.2.1 Weerstandsoppervlakte
A
π D2 d 2
4
π 0,056 2 0,038 2
4
3
1,33 10 m 2 (2)
7.2.2 Spanning
Krag
Spanning
area
20 103
Spanning
1,33 10 3
15037593,98 Pa
Spanning 15,04MPa (3)
7.2.3 Vormverandering
Δl
Vormverandering
OL
50 - 49 ,975
Vormverandering
50
0 ,025
Vormverandering
50
0 ,5 10 3 (3)
7.2.4 Young se elastisiteitsmodulus
Spanning
Young se elastisite its modulus
Vormverandering
15,04 10 6
Ε
0 ,5 10 3
30 ,08 10 9 Pa
30 ,08GPa (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 14 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
7.3 Momente
7.3
600 N 300 N 850 N
1,5 m 1,5 m
3m 3m
A B
Bereken B. Momente om A:
LOM ROM
B 6 300 1,5 850 3
6 B 3000
6 6
B 500 N
Bereken A. Momente om B:
ROM LOM
A 6 850 3 300 4,5 600 6
6 A 2550 1350 3600
6 A 7500
6 6
A 1250 N
(6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 15 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: INSTANDHOUDING
8.1 Rede vir die gebruik van SAE 20W50
Om te verseker dat die olie voldoen aan die werkvereistes wat benodig
word oor 'n reeks van temperature van aansluiting tot werkstemperatuur. (2)
8.2 In standhouding van V-bandaandrywingstelsels
Gaan die kontakvlakke van die katrol na om te voorkom dat die band
beskadig word.
Kyk na die toestand van die band en vervang, indien dit geslyt is.
Die korrekte prosedure moet gevolg word gedurende installering.
Bandaandrywings moet behoorlik beskerm word om enige vreemde
voorwerpe te verhoed om in kontak te kom met die bande en
katrolle.
Hou beskerming vry van papiere, lappe, ens. Wat lugvloei kan
beïnvloed.
Kyk dat die bandspeling inlyn is met die spesifikasie.
Stoor die vervangingsbande in 'n koel, goed geventileerde plek.
Herstel belyning van katrolle.
(ENIGE 2 x 1) (2)
8.3 Flitspunt
Dit is die laagste temperatuur waarteen olie dampe afgee wat aan die
brand kan slaan. (3)
8.4 Versorging van snyvloeistof
Vermy besmetting van snyvloeistof deur dit gereeld af te tap en te
vervang.
Verwyder gereeld die snysels uit die masjien se spatbak.
Vee gereeld snyvloeistofspatsels van die masjien se onderdele af
Verseker dat die snyvloeistofbak van tyd tot tyd vol gemaak word en
kontroleer dat daar genoeg snyvloeistof by die snybeitel is.
(ENIGE 2 x 1) (2)
8.5 Funksies van die koppelaarplaat
Dit voorsien wrywing tussen die vliegwiel en die koppelaarplaat.
Dit dien as 'n koppeling tussen die koppelaar en die ratkashoofas (2)
8.6 Rede vir die slyping van die vliegwiel
Om die groewe wat deur die koppelaarplaat veroorsaak is te verwyder.
Om volle kontakoppervlak tussen die vliegwiel en die koppelaarplaat te
verseker.
Om die lewensduur van die koppelaarplaat te verleng.
(ENIGE 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 16 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
8.7 Eienskappe van ghries
Dit moet waterweerstandig wees, d.w.s. dit moet nie met water te kan
meng nie
Voorkom roes/korrosie
Goed vir ladingsdruk
Hoë smeltpunt
Lae vriespunt
Voorkom gomming
Moet kan smeer
Hoë viskositeit
(ENIGE 2 x 1) (2)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 17 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER
9.1 Rataandrywing
9.1.1 Rotasie frekwensie van insetas
N A TB TD TF
N F TA TC TE
TB TD TF N F
NA =
TA TC TE
36 46 80 160
=
20 18 42
= 1401,90 r/ min (3)
9.1.2 Snelheidsverhouding
N
SV = A
NF
1401,90
=
160
= 8,76:1 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 18 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
9.2 Bandaandrywing
9.2.1 Rotasie frekwensie van dryfkatrol
N DR×DDR =N DN×DDN
N DN DDN
N DR =
DDR
733,33×0,36
=
0 ,24
= 2000r/ min (3)
9.2.2 Drywing oorgedra
T T πDn
P= 1 2
60
( 360 90 ) π 0,36 733,33
P=
60
= 3732,20Watts
= 3,73 kW (2)
9.2.3 Bandspoed
πDN
Bandspoed
60
π 0 ,36 733,33
60
13,83m.s1 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 19 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
9.3 Hidroulies
9.3.1 Vloeistofdruk
πD 2
AB =
4
π 0 ,04 2
=
4
=1,26×10 - 3 m 2
F
PB =
AB
275
=
1,26×10 - 3
=218253,97 Pa
of
= 218,25 kPa (5)
9.3.2 Diameter van suier B
PB = PA
F
PB B
AB
F
AB B
PB
5,56 10 3
AB
218,25 10 3
AB 25,48 10 3 m 2
πD 2
AB
4
AB 4
DB
π
25,48 10 3 4
π
0 ,18 m
of
180 mm (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 20 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
9.4 ABS
ABS voorkom dat die wiele sluit wanneer in moeilike omstandighede hard
gerem word. (2)
9.5 EBE – ECU
Elektroniese Beheer Eenheid (1)
9.6 Traksiebeheer
Voorkom dat wiele tol
Verbeter padhouvermoë
(ENIGE 1 x 1) (1)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 21 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: TURBINES
10.1 Reaksie turbines
Francis
Kaplan
Tyson
Gorlov (ENIGE 2 x 1) (2)
10.2 Superaanjaer aanjagingsdruk
Aanjagingsdruk verwys na die toename in die inlaatspruitstukdruk wat die
normale atmosferiese druk oorskry. (2)
10.3 Blasers
Roots
Sentrifugale
Wiektipe
Dubbelskroeftipe
(ENIGE 2 x 1) (2)
10.4 Gasturbine
A = Skoon lug inlaat
B = Kompressie
C = Ontbranding
D = Uitlaat
E = Turbine
F = Ontbrandingskamer (6)
10.5 Toepassing van 'n gasturbine
Straalenjins
Vlootskepe
Hoë-verrigting voertuie en bote
Opwekking van elektrisiteit
(ENIGE 2 x 1) (2)
10.6 Voordele van 'n gas turbine
Minder kompleks as binnebrandsuierenjins
Slegs een bewegende onderdeel (As vir: kompresser en turbine)
Werk teen hoër revolusies per minuut (ENIGE 2 x 1) (2)
10.7 Afvoersluis
'n Afvoersluis is 'n klep wat uitlaatgasse van die turbinewiel wegvoer om
die turbine-/kompressorspoed en aanjagingsdruk te beheer. (2)
10.8 Olieverkoeler
Om die olie wat die turbo-aanjaer se laers en as smeer, te verkoel. (2)
[20]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork)_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
MECH TECH MEMO GR12 SEPT_Fitting_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023_Welding_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
MEC TECH GR12 MEMO SEPT2023_Fitting_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
Mechanical Technology Feb March 2018 Memo Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Mechanical Technology Feb March 2018 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Mechanical Technology Feb March 2018 Afr_hlayiso.com_.pdf
%20MEMO%20SEPT%202018_Eng%20D_hlayiso.com_--755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7/v1-868d7b898ccf0664f121/card.webp)
Memorandum
MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018_Eng D_hlayiso.com_.pdf
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
MECHANICAL TECH (Welding) GR12 MEMO SEPT2018_Afr.pdf
More from Grade 12 Mechanical Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023-24.pdf
Question paper
MECH TECH GR12 QP SEPT2024 (Welding & Metalwork)_English_hlayiso.com_.pdf
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng.pdf
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Welding & Metal Work) MG Afr.pdf
Question paper
Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng.pdf
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper