Downloaded from hlayiso.com
NATIONAL
SENIOR SERTIFIKAAT
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers %20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--f10b5a6d-e8cc-4439-b3a7-3af568e5497b/v1-b6bd063efb902aa81c66/card.webp)
%20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--8fd509f9-c09f-4420-ab1a-3185bd4f5b41/v1-d5f687b60d8f2ac2be5b/card.webp)
%20FINAL%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--40d94883-0687-412a-b074-581e9681770d/v1-588a48f35ed7b6d67be1/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--ed9ad8c2-0759-4c20-a789-0e5dd65fb5fc/v1-1937b5c9067757734b3f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--a3b6bb12-7bae-437f-9fd5-c43dec461d29/v1-4dc21ee94c36ef617224/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--578c96a1-0a1e-4ea4-9237-a60a84bd962e/v1-1b4a308198b7a1197962/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)

Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 595.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
1.1 A (1)
1.2 C (1)
1.3 A (1)
1.4 B (1)
1.5 D (1)
1.6 A (1)
TOTAAL VRAAG 1: [6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Hoekslyper: (Voor die gebruik)
• Die veiligheidskerm moet in plek wees voordat jy begin werk
• Plaas beskermende skerms om die voorwerp wat geslyp word om
persone in die omgewing te beskerm.
• Gebruik die korrekte slypskyf vir die werk.
• Maak seker dat daar geen krake in die skyf is voordat jy daarmee
werk nie.
• Beskermende klere en oogbeskerming is belangrik.
• Gaan elektriese bedrading en proppe vir enige skade na.
• Verseker dat die sluitbare skakelaar ontkoppel is.
• Verseker dat die skyf en die moer deeglik vas is.
• Verseker dat die verwyderbare handvatsel is vas.
• Verwyder alle vlambare materiaal uit die area.
• Maak die werkstuk stewig.
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Sweisbril:
• Om jou oë te beskerm teen vonke
• Om jou oë te beskerm teen hitte
• Om te kan sien waar jy sweis
• Om jou oë teen UV strale / helder lig te beskerm
• Om jou oë teen rook te beskerm
(Enige 2 x 1) (2)
2.3 Beskermende drag vir Hidrouliese pers:
• Oorpak
• Veiligheidskoene
• Veiligheidsbril
• Leerhandskoene
• Leervoorskoot
• Gesigskerm
(Enige 2 x 1) (2)
2.4 Werkwinkeluitlegte:
• Prosesuitleg
• Produkuitleg (2)
2.5 Werkgewer se verantwoordelikheid ten opsigte noodhulp:
• Voorsiening van noodhulp toerusting
• Noodhulp opleiding
• Noodhulp dienste deur gekwalifiseerde personeel
• Enige noodhulpprosedures
• Vertoon noodhulp en veiligheidstekens
• Noodhulp personeel moet geidentifiseer word met behulp van
armbande of toepaslike persoonlike tekens
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
TOTAAL VRAAG 2: [10]
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Buigtoets:
• Rekbaarheid
• Smeebaarheid
• Brosheid
• Buigbaarheid
(Enige 1 x 2) (2)
3.2 Hittebehandeling:
3.2.1 Uitgloeiing:
• Om interne spannings in die metaal te verlig
• Om die staal te versag
• Om die staal rekbaar te maak
• Om die greinstruktuur van die staal te verfyn
• Om die brosheid van die staal te verminder
(Enige 2 x 1) (2)
3.2.2 Dopverharding:
• Om 'n slytasie weerstand op die oppervlakte te verkry
en ‘n taai kern te kry om die toegepasde ladings te
weerstaan.
• Harde dop en taai kern.
(Enige 1 x 2) (2)
3.3 Tempering proses:
• Om die brosheid te verminder wat deur die verhardingsproses
veroorsaak is.
• Verlig spanning wat gedurende die verhardingsproses
veroorsaak is.
• Verhoog die taaiheid van die staal.
(Enige 1 x 2) (2)
3.4 Faktore wat aangespreek moet word gedurende hitte-behandelings
prosesse:
• Verhittings temperature / Koolstofinhoud
• Deurweking (Tyd periode teen temperatuur) / Grootte van die
werkstuk
• Afkoelingstempo / Blustempo (3)
3.5 Verharding van staal:
• Staal word tot 30 – 50°C bo die hoër kritieke temperatuur (AC 3 )
verhit.
• Dit word dan teen die temperatuur gehou om te verseker dat die
totale struktuur Austeniet is.
• Die staal word dan vinnig afgekoel deur dit in skoon water,
pekelwater of olie te blus. (3)
TOTAAL VRAAG 3: [14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
4.1 C (1)
4.2 B (1)
4.3 D (1)
4.4 D (1)
4.5 A (1)
4.6 C (1)
4.7 A (1)
4.8 D (1)
4.9 A/C (1)
4.10 A (1)
4.11 D (1)
4.12 D (1)
4.13 A (1)
4.14 A (1)
TOTAAL VRAAG 4: [14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 Toerusting:
5.1.1 Kompressietoetser (1)
5.1.2 A – Buigsamepyp
B – Koppelingskroef / Passtuk / Koppelstuk
C – Meter
D – Drukuitlaatklep (4)
5.1.3 Kompressietoetser:
Om die druk te meet wat ontwikkel word wanneer die suier
van onderste dooie punt na boonste dooie punt beweeg. (2)
5.2 Silinderlekkasie:
Om te kyk of die enjin enige gasse lek vanaf die silinder gedurende die
kompressieslag. (2)
5.3 Gasanaliseerder:
• Om 'n akkurate lesing te verseker.
• Om ‘n arm lesing te voorkom.
(Enige 1 x 2 ) (2)
5.4 Funksie van 'n gerekenariseerde diagnostiese skandeerder:
• Skandeer alle stelsels van die voertuig.
• Gee terugvoer rakende verstellings wat gedoen kan word nadat 'n
diagnose gemaak is.
(Enige 1 x 1 ) (1)
5.5 Borrelvloeimeter wielvlugstelling prosedure:
• Monteer die borrelvloeimeter aan die wielle wat reguit staan
• Zero die borrelvloeimeter by die nulskaal
• Neem die lesing van die wielvlugstelling
• Doen dieselfde met die ander wiel (4)
5.6 Dinamiese balansering op wiele:
• Die wanbalansvlak
• Die omvang van balansversteurende kragte
• Die rotasierigting van hierdie kragte (regsom of linksom)
• Bepaal die ligging van die gewig plasing
• Grootte van die gewigte
• Die oneweredige ronding van die band en wiel samestelling
(Enige 3 x 1 ) (3)
5.7 Doel van draaiskywe:
Om dit moontlik te maak om die voorwiel 20° binnetoe te draai en die
borrelvloeimeter op nul te stel, en dan die wiele 20° uit te draai en die
naspoorlesing na te gaan. (4)
TOTAAL VRAAG 5: [23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 Statiese balansering van die krukas:
Die krukas is staties wanneer die massa in alle rigtings vanaf die senter
van rotasie gelyk is terwyl dit in rus is. (2)
6.2 Silinderuitlegte:
6.2.1 V - enjinuitleg (1)
6.2.2 Inlyn enjinuitleg (1)
6.3 Ontstekingsorde van 'n enjin:
• Deur die klepdeksel te verwyder en te bepaal watter is inlaatkleppe
en watter is uitlaatkleppe.
• Draai die enjin in die rigting wat dit draai.
• Kyk na die volgorde waarin een stel kleppe, inlaat of uitlaat, werk
• Hierdie sal die volgorde gee waarin die inlaat- of uitlaatslag
plaasvind
• Die kragslag vind in dieselfde volgorde plaas
OF
• Silinder 1 moet op BDP op kragslag wees
• Verwyder die vonkverdelerdop
• Makk seker om die enjin in die korrekte draairigting te draai
• Bepaal die draairigting van die rotor
• Volg die vuurorde deur die HS drade
(Enige 1 x 5 ) (5)
6.4 Ontstekingsorde van enjins:
6.4.1 Vier-silinder in lyn enjin:
• 1,3,4,2; of
• 1,2,4,3
(Enige 1 x 1 ) (1)
6.4.2 V6-silinder enjin:
• 1,4,2,5,3,6
• 1,2,3,4,5,6
• 1,6,5,4,3,2
• 1,4,5,6,3,2
(Enige 1 x 1 ) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
6.5 Turbo-aanjaer:
6.5.1 Turboaanjaer:
A – Kompressor luginlaat
B – Turbine omhulsel
C – Turbine uitlaatgas uitlaat
D – Turbinewiel
E – Turbine uitlaatgas inlaat
F – Saamgeperste lug uitlaat
G – Kompressorwiel (7)
6.5.2 Turboaanjaer voordele:
• Meer krag / spoed word verkry vanaf 'n enjin met dieselde
kapasiteit
• Daar is geen kragverlies nie as gevolg van die
turboaanjaer wat aangedryf word deur uitlaatgasse
• Verbeterde brandstof verbruik
• Die gevolge as gevolg van hoogte bo seevlak word uit
geskakel
• In die algemeen, goedkoper as super-aanjaers
(Enige 2 x 1) (2)
6.6 Terminologie:
6.6.1 Aanjagingsdruk:
Dit verwys na die vermeerdering van spruitstukdruk wat deur
die turboaanjaer ontwikkel word in die inlaat, wat die normale
atmosferiese druk oorskry. (2)
6.6.2 Turbo-sloering:
• Dit is 'n vertraging tussen die druk wat op die
versneller toegepas word en die gevoel wanneer die
turbo inskop. of
• Die tyd wat dit die turbo-aanjaer vat om werkspoed te
bereik
(Enige 1 x 2) (2)
6.7 Doel van die morssluis ('waste gate'):
Dit kanaliseer uitlaatgasse weg van die turbinewiel om die
turbinespoed te reguleer en gevolglik die aanjagingsdruk. (2)
6.8 Olieverkoeler:
Om die olie af te koel (voorkom oorverhitting) wat die turbo-aanjaer se
laers en as smeer. (2)
TOTAAL VRAAG 6: [28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Wringkrag:
• Wringkrag is die verwringingskrag wat deur 'n roterende as of wiel
oorgebring word.
• Toepasing van ‘n draaikrag oor die senters van ‘n ronde
voorwerp.
(Enige 1 x 2) (2)
7.2 Vry volume:
Hierdie is die volume van die area bokant die kroon van die suier op
BDP. (2)
7.3 Metode om die kompressie verhouding te vermeerder:
• Verwyder die vulplate tussen die silinderblok en silinderkop.
• Installeer 'n dunner silinderkop pakstuk.
• Masjineer materiaal van die silinderkop.
• Verwyder materiaal van die silinderblok.
• Monteer 'n suier met 'n hoër kroon.
• Monteer 'n krukas met 'n langer slag.
• Vergroot die boor van die silinders / groter suiers.
(Enige 2 x 1) (2)
7.4 Berekening van kompressie verhouding:
7.4.1 π D2
Slag volume = ×L
4
π ( 7,5)2
= 8 ,0
4
= 353,43 cm3 (3)
7.4.2 SV + VV
Kompressieverhouding =
VV
SV
VV =
KV − 1
353,43
=
8,5 − 1
353,43
=
7,5
= 47,12 cm3
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
7.4.3 Nuwe kompressieverhouding:
π D2
Slagvolume = × L
4
π 7,8 2
= ×8
4
= 382,27 cm3
SV
Nuwe kompressieverhouding = +1
VV
382,27
= +1
47,12
= 8,11 + 1:1
= 9.11:1
OF
SV + VV
Nuwe kompressieverhouding =
VV
382.27 + 47.12
=
47.12
= 9.11:1 (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
7.5 Berekeninge: Drywing:
7.5.1 Aangeduide Drywing = P × L × A × N× n
P =1400 kPa
110
L=
1000
= 0,11 m
π D2
A=
4
π 0,10 2
=
4
= 7,85 x 10 − 3 m2
3600
N=
60 × 2
= 30 r/s
n = 4 silinders
Aangeduide Drywing = P ×L × A ×N× n
3
= 1400 ×10 × 0,11× 7,85 ×10 - 3 × 30 × 4
= 145141 W
=145,14 kW
(8)
7.5.2 T =F × r
= (75 ×10 ) × 0,45
= 337,5 .m
Remdrywing =π2 ×N × T
π
= 2 × 60 × 337,5
=127234,5 W
= 127,23 kW (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 12 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
7.5.3 BP
Meganiese rendement = 100%
IP
127,23
= × 100 %
145,07
= 87,70% (2)
TOTAAL VRAAG 7: [32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 13 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Gas analiseerder:
• Uitlaatgasse
• CO gasse
• CO 2 gasse
• SO 2 gasse
• NOx gasse
• HC gasse
• O 2 gasse
(Enige 1 x 1) (1)
8.2 Spesifikasie vir gasanaliseer:
• % Hidro-koolstof / HC
• % Koolstof-monoksied / CO
• % Koolstof-dioksied / CO 2
• % Stikstof-oksied / NO X
• % Swael-dioksied / SO 2
(Enige 3 x 1) (3)
8.3 Silinder lekkasietoets: (Resultate)
• Suis geluid by luginlaat
• Suis geluid by uitlaatpyp
• Suis geluid by oliepylstok gat
• Suis geluid onder klepdeksel
• Lugborrels in waterverkoeler water
• Suis geluid by aangrensende silinders
(Enige 2 x 1) (2)
8.4 Silinder lekkasietoets: (Oorsake)
• Geslete silinders
• Geslete suier
• Geslete suierringe
• Lekkende inlaatklep
• Lekkende uitlaatklep
• Lekkende silinderkoppakstuk
• Gekraakte silinderkop / blok
(Enige 2 x 1) (2)
8.5 Kompressietoets prosedure:
• Kry enjin op normale werkstemperatuur.
• Ontkoppel die brandstofvoorsiening en ontstekingstelsel.
• Verwyder vonkproppe.
• Monteer die kompressietoetser.
• Trap die versneller in en draai/swaai die enjin 'n paar revolusies.
• Rekordeer en vergelyk die druklesings vir elke silinder met die
vervaardiger se spesifikasies. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 14 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
8.6 Redes vir lae oliedruk:
• Geslete oliepomp
• Verstopte oliepompskerm/filter in die oliebak
• Verslete hoof-, grootkop- en nokaslaers
• Verstopde oliefilter.
• Vuil of besoedelde olie
• Olielekkasies
• Te min olie in enjin
• Verkeerde graad (viskositeit) olie
• Drukontlasklepveer is swak of beskadig
• Suier / Bal sit in oop posisie vas
• Vuiligheid tussen bal en seelvlak
(Enige 2 x 1) (2)
8.7 Verkoelingstelsel-druktoets:
• Sluit enjin aan en laat dit toe om warm te word. Koppel die verkoeler
druktoetser aan die verkoeler.
• Plaas die verkoelingstelsel onder druk volgens die vervaardigers
spesifikasies.
• Kyk na die druk vir 'n tydperk en indien dit val, sal daar 'n lekkasie
wees.
• Doen 'n visuele inspeksie vir lekkasies.
• Installeer 'n verkoelerdop op die toetser en pomptoetser. Die
verkoelerdop moet lug vrylaat teen sy voorgeskrewe druk.
• Gaan die rubberseёl na vir krake en defekte.
• Gaan die vakuumklep na vir vrye beweging en werking. (7)
TOTAAL VRAAG 8: [23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 15 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE-RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Verskille tussen outomatiese- en handratkaste:
• Daar is geen koppelaarpedaal in 'n motorvoertuig met ‘n
outomatiese ratkas. / Daar is ‘n koppelaarpedaal in 'n motorvoertuig
met ‘n handratkas.
• Dit is nie nodig om ratte te verander nie, die verandering vind
outomaties plaas.
• Outomatiese ratkaste gebruik dun olie terwyl handratkaste dikker
olie gebruik.
• Outomatiese ratkaste gebruik 'n koppelomsitter terwyl handratkaste
'n koppelaarsamestelling gebruik.
(Enige 2 x 1) (2)
9.2 Voordele van 'n outomatiese ratkas:
• Dit verminder bestuurder-moegheid.
• Dit verseker groot vermindering in wieltol onder swak pad-
toestande.
• Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die
enjin staak.
• Die stelsel demp alle enjinwringtrilling.
• Makliker om te bestuur (bv. Gestremde persoon met een been)
(Enige 2 x 1) (2)
9.3 Koppelomsitter:
9.3.1 Koppelomsitter funksie:
• Dra enjinwringkrag oor na die ratkas.
• Dit vermenigvuldig die enjinwringkrag na die ratkas.
• Voorsien 'n direkte-dryf, of meganiese koppeling vanaf
die enjin na die ratkas.
• Die koppelomsitter dien as 'n vliegwiel.
(Enige 2 x 1) (2)
9.3.2 Dele:
A – Eenrigting koppelaar / Turbine
B – Turbine / Stuwer
C – Pomp
D – Turbine-as
E – Ratkasomhulsel (5)
9.4 Enkel episikliese-ratstelsel:
• Snelrat vorentoe
• Sneltrurat
• Ratreduksie vorentoe
• Tru-ratreduksie
• Direkte aandrywing
• Neutraal
(Enige 5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 16 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
9.5 Doel van die ratverhouding in die ratkas:
• Dit word gebruik om die bruikbare wringkrag, wat ontwikkel word
in 'n relatiewe beperkte spoedreeks van die enjin, oor 'n groter
padspoed reeks toe te pas.
• Laat verskillende snelhede toe, afhangende van die verskillende
laste.
(Enige 1 x 2) (2)
TOTAAL VRAAG 9: [18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 17 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 Vooraf wielsporings ondersoeke:
• Voertuigmassa (tenk vol petrol, noodwiel en gereedskap) gemeet
teenoor die vervaardiger se spesifikasies.
• Ongelyke slytasie op die bande.
• Banddruk.
• Waggeling op die wiele; kontroleer wielmoere met torsie-
wringsleutel.
• Korrekte vooraflas op die wiel- (naaf) laers.
• Krinkspille en busse.
• Veringskoeëlgewrigte vir slytasie, klemwerking en opligprobleme.
• Suspensiebusse vir oormatige vry beweging.
• Stuurkasspeling en of dit stewig op die onderstel vas is.
• Spoorstangkoppe.
• Deurgesakte vere, wat ryhoogte insluit.
• Ondoeltreffende skokbrekers.
• Veer-U-boute.
• Wiele moet gebalanseerd wees.
• Wielsporing spesifikasies.
• Dryfasse / KS / CV koppelings.
(Enige 5 x 1) (5)
10.2 Nasporing
10.2.1 Negatiewe nasporing (2)
10.2.2 Dele:
A – Kontakpunt van krinkspil-senterlyn
B – Krinkspil
C – Loodlyn / vertikale lyn / normale lyn
D – Negatiewe nasporings hoek
E – Senterlyn van krinkspil
F – Voorkant van voertuig / Rigting van wiel beweging
G – Punt van wielkontak / Wiel (7)
10.2.3 Negatiewe nasporing is die vooroorkanteling van die krinkspil
aan die bo-kant, van die kant gesien. (2)
10.3 Uitsporing:
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 18 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
10.4 Doel van die krinkspil helling:
• Om die voorwiele na 'n draai na die reguit-vorentoe-rigting terug
te bring sonder enige poging van die bestuurder.
• Verminder die scrub radius.
(Enige 1 x 2) (2)
10.5 Katalitiese omsetter:
• Oksidasie
• Reduksie
(Enige 1 x 1) (2)
10.6 Doel van die spoedbeheer stelsel:
Doel van die spoedbeheer stelsel is om te versnelklep elektronies te
kontroleer en om die voertuig spoed konstant te hou. (2)
10.7 Voordeel van spoedbeheer:
• Vermoeidheid van die bestuurder word verminder.
• Die gestelde spoed word konstant gehou.
• Verbeter brandstofverbruik.
• 'n Konstante beheerde spoed help om spoedboetes te voorkom.
(Enige 2 x 1) (2)
10.8 Brandstofdrukreguleerder:
• Die brandstofdrukreguleerder reguleer die brandstofdruk in
verhouding tot die spruitstukdruk. (1)
10.9 Uitset frekwensie van die alternator:
• Verhoog die draadwindings op die statiese spoel.
• Verhoog die magnetiese velde.
• Verhoog die rotasie frekwensie waarteen die magneet roteer.
(Enige 2 x 1) (2)
10.10 Stator en statorwindings:
• Om 'n kern te verskaf wat die magnetiese kraglyne op die
statorwindings konsentreer.
• Om 'n spoel te verskaf waarin 'n spanning geïnduseer word, wat
gebruik word om die battery te laai.
(Enige 1 x 1) (1)
10.11 Funksie van die rotor samestelling:
• Dit is om 'n roterende elektromagneet te verskaf. (1)
TOTAAL VRAAG 10: [32]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--f10b5a6d-e8cc-4439-b3a7-3af568e5497b/v1-b6bd063efb902aa81c66/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)
%20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--8fd509f9-c09f-4420-ab1a-3185bd4f5b41/v1-d5f687b60d8f2ac2be5b/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)
%20FINAL%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--40d94883-0687-412a-b074-581e9681770d/v1-588a48f35ed7b6d67be1/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--ed9ad8c2-0759-4c20-a789-0e5dd65fb5fc/v1-1937b5c9067757734b3f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--a3b6bb12-7bae-437f-9fd5-c43dec461d29/v1-4dc21ee94c36ef617224/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--578c96a1-0a1e-4ea4-9237-a60a84bd962e/v1-1b4a308198b7a1197962/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20MG%20Afr--552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f/v1-b698b76db92c8affef7e/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum