You're offline
Skip to content
Memorandum

Mechanical Technology Nov 2018 (Fitting Machining) FINAL Memo Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: Mechanical TechnologyGrade 12201821 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NATIONAL SENIOR SERTIFIKAAT NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING NOVEMBER 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) 1.1 A (1) 1.2 C (1) 1.3 A (1) 1.4 B (1) 1.5 D (1) 1.6 A (1) TOTAAL VRAAG 1: [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Hoekslyper: (Voor die gebruik) • Die veiligheidskerm moet in plek wees voordat jy begin werk  • Plaas beskermende skerms om die voorwerp wat geslyp word om persone in die omgewing te beskerm.  • Gebruik die korrekte slypskyf vir die werk.  • Maak seker dat daar geen krake in die skyf is voordat jy daarmee werk nie.  • Beskermende klere en oogbeskerming is belangrik.  • Gaan elektriese bedrading en proppe vir enige skade na.  • Verseker dat die sluitbare skakelaar ontkoppel is.  • Verseker dat die skyf en die moer deeglik vas is.  • Verseker dat die verwyderbare handvatsel is vas.  (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Sweisbril: • Om jou oë te beskerm teen vonke  • Om jou oë te beskerm teen hitte  • Om te kan sien waar jy sweis  • Om jou oë teen UV strale te beskerm  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Beskermende drag vir Hidrouliese pers: • Oorpak  • Veiligheidskoene  • Veiligheidsbril  • Leerhandskoene  • Gesigskerm  (Enige 2 x 1) (2) 2.4 Werkwinkeluitlegte: • Prosesuitleg  • Produkuitleg  (2) 2.5 Werkgewer se verantwoordelikheid ten opsigte noodhulp: • Voorsiening van noodhulp toerusting  • Noodhulp opleiding  • Noodhulp dienste deur gekwalifiseerde personeel  • Enige noodhulpprosedures  • Toon noodhulp en veiligheidstekens  • Noodhulp personeel moet geidentifiseer word met behulp van armbande of toepaslike persoonlike tekens  (Enige 2 x 1) (2) TOTAAL VRAAG 2: [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES) 3.1 Buigtoets: • Rekbaarheid  • Smeebaarheid  • Brosheid  • Buigbaarheid  (Enige 1 x 2) (2) 3.2 Hittebehandeling: 3.2.1 Uitgloeiing: • Om interne spannings in die metaal te verlig  • Om die staal te versag  • Om die staal rekbaar te maak  • Om die greinstruktuur van die staal te verfyn  • Om die brasheid van die staal te verminder  (Enige 2 x 1) (2) 3.2.2 Dopverharding: • Om 'n slytasie weerstand op die oppervlakte te verkry  en ‘n taai kern  te kry om die toegepasde ladings te weerstaan. • Harde dop  en taai kern.  (Enige 1 x 2) (2) 3.3 Tempering proses: • Om die brosheid  te verminder  wat deur die verhardingsproses veroorsaak is. • Verlig spanning wat gedurende die verhardingsproses veroorsaak is.  • Verhoog die taaiheid van die staal.  (Enige 1 x 2) (2) 3.4 Faktore wat aangespreek moet word gedurende hitte-behandelings prosesse: • Verhittings temperature / Koolstofinhoud  • Deurweking (Tyd periode teen temperatuur) / Grootte van die werkstuk  • Afkoelingstempo / Blustempo  (3) 3.5 Verharding van staal: • Staal word tot 30 – 50°C bo die hoër kritieke temperatuur (AC 3 ) verhit.  • Dit word dan teen die temperatuur gehou om te verseker dat die totale struktuur Austeniet is.  • Die staal word dan vinnig afgekoel deur dit in skoon water, pekelwater of olie te blus.  (3) TOTAAL VRAAG 3: [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) 4.1 C (1) 4.2 A (1) 4.3 D (1) 4.4 A (1) 4.5 B (1) 4.6 A (1) 4.7 B (1) 4.8 B (1) 4.9 D (1) 4.10 C (1) 4.11 B (1) 4.12 D (1) 4.13 D (1) 4.14 C (1) TOTAAL VRAAG 4: [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK) 5.1 Voordele vir die gebruik van die loskop om 'n uitwendige taps te sny: • Lang en akkurate tapse kan gesny word.  • Die outomatiese toevoer kan gebruik word wat 'n goeie afwerking gee.  (2) 5.2 Bereken die Loskop-oorstelling: θ D−d  Tan = 2 2L θ 60 - 28 Tan =  2 2 × 85  = 0,188 θ = 10,66 °  2 OF 28 60 Ɵ 2 X 85 D−d X=  2 θ 16  Tan = 60 - 28  2 85 = 2 θ  = 10,66 °  = 16 mm 2 (5) 5.3 Sentermaat: • Om die skroefdraadsnybeitel se vorm en hoek te meet terwyl dit geslyp word  • Om die skroefdraadbeitel haaks/loodreg met die as van die werkstuk te stel  (2) 5.4 Parallelespy: Lengte: Lengte = 1,5 × diameter  = 1,5 × 42  = 63 mm  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 5.5 Voordele van opfreeswerk: • Dieper snitte kan gemaak word omdat die druk laer is as by klimfreeswerk is.  • Die proses maak dit moontlik dat harde staal gesny kan word omdat die totale snydruk word geabsorbeer deur die materiaal aan die agterkant van die rant.  • Metaal met harde skaal, soos gietstukke of smeestukke, word die snit onder die skaal begin wat bestaan uit die sagter gedeelte. Sodoende word die snyer se lewe verleng.  • 'n Vinniger/growwe toevoer kan gebruik word.  • Die spanning op die snyer en draspil sal minder wees.  • Vibrasie word beperk.  • Goeie afwerking.  • Lae geraasvlak.  (Enige 2 x 1) (2) 5.6 Nadele van klim-freeswerk: • Vibrasie in die draspil is onvermybaar.  • 'n Fyn toevoer moet gebruik word.  • Wanneer materiaal met harde skaal gemasjineer word sal die snyer beskadig word.  • Proses neem tyd as gevolg van stadiger toevoer.  • Hoë geraasvlak.  • Slagte afwerking as gevolg van vibrasie.  (Enige 2 x 1) (2) 5.7 Metodes vir die sentrering van 'n freessnyer: • Die winkelhaak en liniaal metode.  • Oorstel metode deur van die freesmasjien-skaalkraag gebruik te maak.  • Wysertoetser metode  • Gebruik verwysingspunte op digitale uitlees toerusting  (Enige 2 x 1) (2) TOTAAL VRAAG 5: [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK) 6.1 Reguittandrat: Koordtanddikte: 90° 90° t c = Tmsin  = PCDsin  T T 90°  90° = 50 × 3sin of = 150sin  50 50 = 50 × 3(0,03141)  = 150 × 0,03141  = 4,71 mm  = 4,71 mm  (4) 6.2 Bereken eenvoudige indeksering: 40 Eenvoudige Indekserin g =  N 40 =  13 1 =3 13 1 3 =3 × 13 3 3  =3 39  3 volle draaie en 3 gate op ' n 39 gatsirkel (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 6.3 Differensiale indeksering: 6.3.1 Indeksering benodig: 40 40 Indekserin g = =  n 127 40 40 5 = = ÷ A 125 5 8  = 25 Indekserin g = 8 gate op ' n 25 gatsirkel  (3) 6.3.2 Wisselratte benodig: Dr A − n 40  = × Dn A 1 125 − 127 40  = × 125 1 − 2 40 = × 125 1 - 80 5  = ÷ 125 5 - 16 4 = × 25 4 - 64  = 100  (5) 6.3.3 Draairigting van die indekseerplaat: Die indeksplaat sal in die teenoorgestelde  rigting as die indeksslinger draai. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 6.4 Bereken afstand “x” tussen die rollers: " x" = 150 + 2(AB ) − 2(CD) − 2r B A θ = BC Tan  ° 60 60° AB BC AB = θ Tan 35 =  Tan 60° 35 = 20,207 mm  = 20,21 mm C θ = DE Tan CD  E 15 CD = θ 15 Tan  15 30° = C Tan30° D = 25,98 mm  " x" = 150 + 2(AB ) − 2(CD) − 2r  = 150 + 2(20,21) − 2(25,98 ) − 2(15 )  = 150 + 40,42 − 51,96 − 30 = 108,454 mm = 108, 45 mm  (9) 6.5 Redes vir balansering op 'n senterdraaibank: • Verhoed oormatige laerladings  • Voorkom oormatige vibrasies  • Verkry goeie afwerking  • Verhoed geraas vanaf ratte  • Verhoed die buig van die hoofspil  (Enige 2 x 1) (2) TOTAAL VRAAG 6: [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 7.1 Hardheidstoeters: • Brinell-hardheidstoetser  • Rockwell-hardheidstoetser  • Vickers  (Enige 2 x 1) (2) 7.2 Momenttoetser: Om die reaksies op enige kant  van 'n eenvoudige belaste balk te bepaal.  (2) 7.3 Trektoets: 'n Stuk materiaal word onderwerp aan 'n verhoogde aksiale belasting  terwyl die ooreenstemmende verlenging van die materiaal  gemeet word.  (3) 7.4 Dieptemikrometer:     Lesing = 100 + 11,00 + 0,50 + 0,09  = 111,59 mm (5) 7.5 Presisie dieptemeting: • Vernier skuifpasser  (1) TOTAAL VRAAG 7: [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK) 8.1 Kragte: (15) Horisontale Vertikale Groottes Groottes Komponente  Komponente  1150cos0° 1150N  1150sin0° 0N 800cos150° -692,82N  800sin150° 400N  650cos200° -610,80N  650sin200° -222,31N  550cos270° 0N 550sin270° -550N  TOTAAL: -153,62N  TOTAAL: -372,31N  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 8.2 Momente: 2800 N 700 N “x” O 1m 5m Bereken “x”: Neem momente om O. ∑ RHM = ∑ LHM  700 × " x" = 2800 × 1 700 × " x" = 2800  2800 " x" =  700 " x" = 4 m  (4) 8.3 Spanning en Vervorming: 8.3.1 Tipe spanning: Drukspanning  (1) 8.3.2 Spanning: π (D 2 - d 2 )  A= 4 π (0,04 2 − 0,03 2 ) = 4 A = 0,55 × 10 -3 m2  σ =F  A 50 × 10 3 = 0,55 × 10 −3  σ = 90,91× 10 6 Pa σ = 90,91 MPa  (GEEN EENHEID – GEEN PUNT) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 8.3.3 Verandering in lengte: σ Eε=  σ ε = E 90,91× 10 6 = 90 × 10 9 = 1,01× 10 −3  (INDIEN ENIGE EENHEID GEGEE IS – GEEN PUNT) Δ ε =L  L Δ ε= ×L L ( ) = 1,01× 10 −3 × (80 )  = 0,08 mm  (5) 8.3.4 Veiligheidsfaktor: Breek spanning Veiligheids faktor =  Veilige werk spanning Breek spanning Veilige werk spanning = Veiligheids faktor 600 × 10 6 =  4 = 150 × 10 6 Pa = 150 MPa  (3) TOTAAL VRAAG 8: [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 9.1 Gebrek aan voorkomende instandhouding: • Risiko van beserings of dood.  • Finansiële verlies as gevolg van beskadiging aan toerusting omdat onderdele breek en die vermorsing van materiaal.  • Verlies aan waardevolle produksie tyd.  (3) 9.2 Oorsake vir die wanfunksionering van kettingaandrywings: • Te min of verkeerde smering  • Gebrek aan instandhouding  • Oorbelading  • Waninstelling van kettingratte se belyning  • Verkeerde kettingspanning  • Besmetting van kettingaandryf-stelsels deur stof of sand  (Enige 2 x 1) (2) 9.3 Prosedures om slytasie op 'n bandaandrywing stelsel te verminder: • Gaan die bandbelyning na.  • Gaan die bandspanning na.  • Voorkom oorbelading van die stelsel.  • Hou die katrolle en band skoon.  • Maak seker alle skerms is inplek.  (Enige 2 x 1) (2) 9.4 Prosedure om 'n band op 'n bandaandrywing stelsel te vervang: • Maak seker die masjien is afgeskakel  • Verlos die spanning op die band  • Verwyder die band van die katrolle  • Pas die korrekte grootte vervangings band op die katrolle  • Kontroleer die katrolbelyning  • Pas voldoende spanning, volgens spesifikasie, toe en sluit die stelsel  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 9.5 Eienskappe van materiale: 9.5.1 Polivinielchloried (PVC): • Buigsaam  • Rubberagtige stof  • Maak 'n dowwe klank wanneer dit laat val word  • Taai  • Dien as ‘n isolator  • Dit is duursaam  • Hoë weerstand teen oksiderende materiale  • Olie, water en chemicalië weerstandig  (Enige 1 x 1) (1) 9.5.2 Koolstofvesel: • Sterk  • Taai  • Lig gewig  • Goeie elektriese geleier  (Enige 1 x 1) (1) 9.6 Verskil tussen “Termoplastiese-” en “Termo-verhardende” samestellings: Termoplastiese samestellings kan weer verhit en vervorm word. / Herwinbaar  Termoverhardende samestellings kan nie weer verhit word nie. / Nie- herwinbaar.  (2) 9.7 Voorbeelde van “Termo-verhardende” samestellings: • Koolstofvesel of (Enige toepassing)  • Glasvesel of (Enige toepassing)  • Bakeliet of (Enige toepassing)  • Teflon of (Enige toepassing)  (Enige 2 x 1) (2) TOTAAL VRAAG 9: [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK) 10.1 Vierkantige skroefdraad: 10.1.1 Styging van die draad: Styging = steek × aantal beginplekke  = 5×2 = 10 mm  (2) 10.1.2 Die helikshoek van die draad: θ = styging  Helikshoek tan steekomtrek 10  = π ×  buite dia − 1 steek    2  10 = π × (82 − 2,5)  = 0,0400 θ = 2,29° / 2°17'24"  OF θ = styging Helikshoek tan  steek diameter 10  = 82 − 2,5  θ = 7,17° / 7°10'12"  (5) 10.1.3 Die ingrypbeitelhoek: Ingrypbeitelhoek = 90° − (helikshoek + vryloophoek )  = 90° − (2,29° + 3°) = 84,71° / 84°42'36"  OF Ingrypbeitelhoek = 90° − (helikshoek + vryloophoek )  = 90° − (7,17° + 3°) = 79,83° / 79°49'48"  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 10.1.4 Die sleepbeitelhoek: Sleepbeitelhoek = 90° + (helikshoek − vryloophoek )  = 90° + (2,29° − 3°) = 89,29° / 89°17'24"  OF Sleepbeitelhoek = 90° + (helikshoek − vryloophoek )  = 90° + (7,17° − 3°) = 94,17° / 94°10'12"  (2) 10.2 Afmetings van 'n skroefdraad: 10.2.1 Metrieke skroefdraad  (1) 10.2.2 Kruin- / Buite- / Nominale- / Eksterne- / Basiesediameter  (1) 10.2.3 Steek  (1) 10.3 Hoeke van 'n vierkantige skroefdraadbeitel: A – Helikshoek  B – Vryloophoek  C – Ingrypbeitelhoek  D – Sleepbeitelhoek  (4) TOTAAL VRAAG 10: [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK) 11.1 Voordele van 'n bandaandrywingstelsel teenoor 'n kettingaandrywingstelsel: • Stil werking  • Goedkoper  • Aandrywing kan oor 'n langer afstand plaasvind  • Geen smering nodig nie  (Enige 2 x 1) (2) 11.2 Hidroulika: 11.2.1 Vloeistofdruk: π 2 AA = d  4 π (0,032 )2 = 4 = 0,8 × 10 −3 m2  FA p= AA  120 = 0,8 × 10 −3 = 0,1492 × 10 6 Pa = 0,15 MPa of 149207,76 Pa  (GEEN EENHEID – GEEN PUNT) (4) 11.2.2 Diameter van die ram: F FB F p= A  = A  AA AB A A F A A × FB AB = B AB = p OF FA = 18 × 10 3  = (0,8 × 10 )× (18 × 10 )  −3 3 0,15 × 10 6 120 2 = 0,12 m 2  = 0,12 m  π 2 AB = d  4 4A d2 = π 4 × 0,12 = π  = 0,39088 m  = 390,88 mm (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 11.3 Hidrouliese simbole: Eenrigting klep  (1) 11.4 Bandaandrywings: Rotasie-frekwensie van die dryfkatrol: NDRDDR = NGDDGD  N × DGD NDR = GD  DDR 80 × 240  = 75 = 256 r/min  (4) 11.5 Rataandrywings: 11.5.1 Rotasie-frekwensie van die uitset-as: NA Produk van Gedreweratte = ND Produk van Dryfratte ND TA × TC  = NA TB × TD  TA × TC × NA ND = TB × TD 20 × 25 × 3000  =  35 × 30 1428,57 r/min  = 60 = 23,81 r/sek  OF NB = NC = 1714,29 r/min NB × TB = NA × TA  NA × TA ND × TD = NC × TC  NB = TB N ×T ND = C C 3000 × 20 TD = 35 1714,29 × 25   = = 1714,29 r/min 30 1428,57 r/min  = 60 = 23,81r/sec  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 21 DBE/November 2018 NSS – Nasienriglyne 11.5.2 Ratverhouding: Produk van die aantal tande op dryfratte  Ratverhoud ing = Produk van die aantal tande op gedrewe ratte 35 30  = × 20 25 = 2,1 : 1  (3) 11.6 Arbeid verrig: Arbeid verrig = F × s  = 250 × 15 = 3750 Joule or N.m  (2) TOTAAL VRAAG 11: [28] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mechanical Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all