Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
MEGANIESE TEGNOLOGIE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 



%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)

View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)

%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 384.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 A (1)
1.2 C (1)
1.3 B (1)
1.4 C (1)
1.5 D (1)
1.6 C (1)
1.7 A (1)
1.8 C (1)
1.9 B (1)
1.10 C (1)
1.11 A (1)
1.12 B (1)
1.13 D (1)
1.14 D (1)
1.15 A (1)
1.16 B (1)
1.17 C (1)
1.18 A (1)
1.19 D (1)
1.20 B (1)
[20]
VRAAG 2: VEILIGHEID
2.1 Olie en ghries is vlambaar en mag ʼn vuur veroorsaak. (2)
2.2 Berg vol en leë silinders apart van mekaar.
Hou silinders in ʼn koel plek.
Beskerm hulle teen sonlig en ander bronne van hitte.
Berg en gebruik asetileensilinders altyd regop.
Berg suurstof en asetileensilinders afsonderlik
Moet nooit silinders opmekaar stapel nie.
Moenie silinders kap of aan hulle werk nie.
Moet nooit ʼn silinder laat val nie.
Moenie dat olie of ghries in aanraking kom met suurstoftoerusting nie.
Hou die koppe van suurstofsilinders op vir beskerming. (Enige 3) (3)
2.3 ʼn Operateur moet in die veilige gebruik van ʼn masjien opgelei wees.
ʼn Werkplek moet doeltreffend afgeskerm word.
ʼn Operateur moet beskermende toerusting gebruik.
Doeltreffende ventilasie moet deurlopend voorsien en in stand word.
Maskers of kappies wat veilige lug vir asemhaling handhaaf moet verskaf
word en deur die operateur gedra word.
Die insulasie van elektriese kabels moet op standaard wees.
Die draadspoel moet heeltemal geïsoleer wees. (Enige 2) (2)
2.4 2.4.1 Maak seker dat die senter of boorkloukop stewig is voordat die
masjien aangeskakel word.
Maak seker dat die loskop tydens die snywerk stewig en vasgepen
is. (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 3
2.4.2 Maak seker dat alle skerms in plek is voordat masjiene
aangeskakel word.
Masjien skerm moet in ʼn goeie toestand wees. (Enige 1) (1)
2.4.3 Hou hande weg van bewegende kloukop.
Moenie die kloukopsleutel in die kloukop los nie.
Maak seker die kloukop is stewig voordat die masjien aangeskakel
word.
Draai die kloukop met jou hande vas om te verseker dat daar geen
gevaar rondom die werkstuk is om sodoende enige deel van die
draaibank te beskadig nie. (Enige 1) (1)
[10]
VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING
3.1 Brinelltoetser
Rockwelltoetser
Vickerstoetser (Enige 2) (2)
3.2 Toets vir verslete silinders
Toets vir verslete suierringe
Toets vir verslete suiers
Toets vir inlaatkleplekkasies
Toets vir uitlaatklep lekkasies (Enige 3) (3)
3.3 ʼn Trekkragtoetser meet die weerstand van materiaal tot ʼn statiese of stadige
toegepaste aksiale spanning. (2)
3.4 Ryk mengselinstellings
Verkeerde ledige spoed
Foutiewe smoorder wat ʼn ryk mengsel skep (Enige 2) (2)
3.5 Maak seker die vooryling is in die korrekte sok geplaas vir die toepaslike
lesing.
Draai die funksieskakel na die korrekte funksie.
Indien onseker van die lesing wat verwag word, skakel aanvanklik na die
hoogste reeks.
Verbind die vooryling na die korrekte punte in die stroombaan wat getoets
moet word. (Enige 3) (3)
[12]
VRAAG 4: MATERIALE
4.1 Lae koolstaal 0,10 – 0,25%
Medium koolstaal 0,25 – 0,55%
Hoë koolstaal 0,55 – 1,00% (9)
4.2 Die interne struktuurverandering vind plaas en dit neem ʼn nuwe vorm by ʼn
temperatuur van ongeveer 800 °C aan. (2)
4.3 730° – 780 °C (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 5: TERMINOLOGIE
5.1 Spilsnyers (1)
bv. gewone, sy, verspringende, metaalsaag en profiel/vorm
snyers (Enige 2 voorbeelde)(2)
Steelsnyers (1)
bv. skagfrees, T-gleuffrese, Woodruff-spygleuffrese en swaaifrese
(Enige 2 voorbeelde)(2) (6)
5.2 Hoë skuurmiddel weerstand
Hoë (af) skuurweerstand byvoorbeeld hardheid van snykant moet nie
affekteer word deur die hitte nie.
Rand taaiheid (Enige 2) (2)
5.3 Draai die deel waarin die skroefdraad gesny moet word tot by die buite
middellyn van die skroefdraad
Stel die saamgestelde beitelslee op 30° na die regterkant en stel die
snybeitel akkuraat in die beitelhouer.
Raadpleeg die indeksplaat van die snelruitratkas en skuif die hefbome
dienooreenkomstig vir die nodige steek van die skroefdraad.
Skakel die senterdraaibank aan en stel die snybeitel op raakpunt op die
werkstuk. Stel die gegradeerde wyserplaat van die dwarslee en
saamgestelde beitelslee op nul.
Beweeg die snybeitel ʼn kort afstand van daardie punt af weg, sodat dit vry
van die eindpunt van die werkstuk kan wees. Voer die saamgestelde
beitelslee 0,05 mm inwaarts.
Met die senterdraaibank wat roteer, laat die halfmoere op die korrekte lyn
van die draadsnydings wyserplaat inkam, terwyl jy die eerste snit van die
skroefdraad aan die gang sit.
Die snybeitel sal nou die werkstuk skraap.
Trek aan die einde van die snyproses die snybeitel vinnig terug en maak
die halfmoer hefboom vry. Bring die slee terug na die begin punt van die
skroefdraad. Bring die senterdraaibank tot stilstand en gaan die
skroefdraad steek met ʼn skroefdraadsteekmeter na.
Herhaal met agtereenvolgende snyproses tot skroefdraad voltooid
is (Maks. 7 x 1) (7)
5.4 5.4.1 Vormsnyers
Profielsnyers (Enige 1) (1)
5.4.2 Getal draaie = 40 = 1 7
33 33
1 Volle draai en 7 gate in ʼn 33-gaatplaat (3)
5.5 A Kant- en entfreessnyers
B Spilneus
C Vaste kaakskroef
D Parallelle
E Werkstuk
F Skouerwydte
G Skrae of skeiringe
H Verstelbare kaakskroef (8)
5.6 A Buite/Top middellyn
B Steekmiddellyn
C Kern of Wortelmiddellyn (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 5
VRAAG 6: HEGTINGSMETODES
6.1 A Reëlaar
B Vloeimeter
C Ononderbroke draadkatrol
D Draadtoevoer-rollereenheid
E Sweispistoolpyp
F Sweispistool
G Gesmelte plas
H Werkstuk
I Aardklamp (9)
6.2 A Moedermetaal
B Gesmelte plas
C Ononderbroke draadtoevoer
D Spuitstuk
E Gasskerm (5)
6.3 X-straaltoetsing
Kleurstofindringingtoetsing
Ultrasoniese toetsing (3)
6.4 Gebruik ʼn ystersaag om die middel van die sweislas te sny.
Plaas die monster met die saagkepe op twee staatstutte.
Gebruik ʼn voorhamer om die monster te breek deur op die plekke met die
saagkepe te slaan.
Die sweismetaal wat in die breek ontbloot word, behoort volledig gesmelt
te wees en behoort nie enige slakinsluiting of gasholtes van meer as
1,6 mm te hê nie. (4)
6.5 Om die sweisarea van suurstof en waterverdamping te beskerm. (2)
6.6 Soliede metaal word vasgevang in die sweismetaal of tussen die
sweismetaal en die basismetaal.
Sweistemperatuur is te laag.
Ingeslote hoek is te klein.
Om ʼn sweislas te herhaal sonder om die vorige slak te verwyder.
Hoë viskositeit van die gesmelte metaal. (Maks. 2) (2)
[25]
VRAAG 7: KRAGTE
7.1 7.1.1 ʼn Krag is ʼn stoot of trekbeweging. (1)
7.1.2 Dit is ʼn sisteem in balans. (1)
7.1.3 Dit is ʼn herleiding van vele kragte na een krag. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017)
7.2 7.2.1 K
Spanning =
A
K
A = Spanning
𝜋𝐷 2 K
= Spanning
4
K×4
D2 = π × 𝑆𝑝𝑎𝑛𝑛𝑖𝑛𝑔
4 × 40 × 103
D = √ 𝜋 × 20 × 106
D = √2,546
D = 0,05045 m
D = 50,45 mm Diameter van staaf (6)
7.2.2 Spanning
E = Vervorming
20 × 106
Vervorming = 90 × 109
= 2,222 × 10−4 (2)
7.2.3 Verandering in lengte
Vervorming = Oorspronklike lengte
Verandering in lengte = Vervorming × Oorspronklike lengte
= 0,177 mm (3)
7.3 X-komponent = 280 N + 300 Cos 30° - 400 Cos 30°
= 193,39 N
Y-komponent = 300 Sin 30° + 400 Sin 30° - 170
= 150 + 200 + 170
= 180 N
𝑅 = 𝑋2 + 𝑌2
2
= 193,392 + 1802
= √69799,69
R = 264,19 N - resultant
Berekening van rigting:
180
Tan Ɵ = 193,39
= 0,931
= 42,95° (10)
7.4 Reaksie by A:
B × 6,2 = (496 × 3,1) + (350 × 7,9)
= 1537,6 + 2765
B = 693,96 N
Reaksie by B:
(A × 6,2) + (350 × 1,7) = (800 × 6,2) + (496 × 3,1)
(A × 6,2) = 4960 + 1537,6 – 595
A = 952,03 N
A + B = 693,96 + 952,03 = 1645,99
Afwaarts = 800 + 496 + 350 = 1646
Die balk is in ewewig (6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 7
VRAAG 8: INSTANDHOUDING
8.1 Dit verhoed afsnysels of metaalskerfmonsters om teen die snybeitel vas te
kleef.
Dit gelei hitte weg wat genereer word a.g.v. die draaiproses.
Dit spoel die metaalafsnysels/ metaalskerfmonsters weg.
Dit verbeter die kwaliteit van die afwerking van die draai
oppervlak. (Enige 3) (3)
8.2 Vorming van lae, suur en lakvernis wat nagelaat is deur die olie om die
oppervlak te bedek.
Olie verloor viskositeit, met die oordra van hitte.
Metaal deeltjies wat vassit in die olie deur middel van metaal en
metaalkontak. (Enige 3) (3)
8.3 8.3.1 Die laagste temperatuur waarop die olie dampe afgee wat aan die
brand kan slaan (2)
8.3.2 Die laagste punt waarteen die vloeistof vloeibaar bly (wat beteken dat
dit nog steeds as ʼn vloeistof voorkom) (2)
8.4 Dit moet waterbestand wees, en moet nie meng nie
Roes/Korrosie bestand wees
Goed vir laer druk
Hoë smeltpunt
Lae vriespunt (Enige 3) (3)
8.5 Om wrywing tussen die koppelaar en drukplaat te voorsien
Om die vliegwiel na die ratkas te koppel (2)
[15]
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER
9.1 9.1.1 Bereken eers die volume by suier B.
𝑉𝐵 = 𝐴𝑟𝑒𝑎𝐵 × 𝑆𝑙𝑎𝑔𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒𝐵
2
𝜋 × 𝐷𝐵
= × 𝐿𝐵
4
𝜋 × (0,18)2
= × 0,012
4
= 0,305 × 10−3 𝑚3
Maar 𝑉𝐴 = 𝑉𝐵
𝐴𝐴 𝑋 𝐿𝐴 = 𝑉𝐵
𝐴𝐴 × 0,06 = 0,305 × 10−3
𝑜,305 × 10−3
𝐴𝐴 =
0,06
= 5,08 × 10−3 𝑚2
2
𝜋𝐷𝐴
𝐴𝐴 = 4
4 × 5,08 × 10−3
𝐷𝐴2 =
𝜋
𝐷𝐴 = √6,47 × 10−3
𝐷𝐴 = 0,80 m
= 800 mm (9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017)
9.1.2 KA
Druk by A =
AA
550
𝑃𝐴 = 5,08 × 10−3
= 108,268 × 103 Pa
= 108,27 kPa (2)
9.1.3 Let Wel: Druk by A is gelyk aan druk by B
𝑃𝐴 = 𝑃𝐵
𝐾
𝑃𝐵 = 𝐴𝐵
𝐵
𝐹𝐵 = 108,268 × 103 × 𝐴𝐵
= 108,268 × 103 × 25,45 × 10−3
= 2755,42 N
𝐹𝐵 = 2,76 kN (4)
9.2 9.2.1 Drukspanning (1)
9.2.2 𝝅( 𝑫𝟐 −𝒅𝟐 )
A = 𝟒
𝝅(𝟎,𝟎𝟒𝟐 )− (𝟎,𝟎𝟑𝟐 )
=
𝟒
−3 𝟐
= 0,55 × 10 𝒎
𝑲𝒓𝒂𝒈
Spanning = 𝑨𝒓𝒆𝒂
𝟐𝟑× 𝟏𝟎𝟑
=
𝟎,𝟓𝟓 × 𝟏𝟎𝟑
= 41818181,8 Pa
= 41,82 MPa (5)
9.3 9.3.1 Rotasie van motor
80 × 40 × 90
𝑁𝐸 = 30 × 20
288000
= 600
= 480 r/min (2)
9.3.2 Geen glip
Baie sterker
Meer akkuraat
Hou langer (Enige 2) (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 9
VRAAG 10: TURBINES
10.1 Die super-aanjaer vul die silinder met meer druk wat hoër is as die
atmosferiese druk.
Die kompressiedruk in die silinder vermeerder.
Die volumetriese doeltreffendheid van die enjin verhoog. (Enige 2) (2)
10.2 Word in renjaers gebruik
Viertrek kompressie ontstekingenjins in swaar voertuie
Grootskaal padwerke apparraat
Vliegtuigenjin om kragverlies te oorkom as gevolg van hoogte bo
seespieël (Enige 2) (2)
10.3 ʼn Turbine word deur die uitlaatgas van ʼn pomp, dikwels ʼn binnebrandenjin
aangedryf, ten einde ʼn stuwer te laat draai.
Die fins op die stuwer beweeg die lug rondom die buite rand van die stuwer
na die omhulsel.
En sodoende laat die bewegende fins ʼn laagdruk agter.
Lug, onder atmosferiese druk, onder ʼn lae druk word na die stuwer
gedruk.
Deur teen ʼn betreklike hoë spoed te tol, suig die kompressieturbine ʼn groot
volume lug en dwing dit by die enjin in.
Namate die turbo-aanjaer se leweringsvloeivolume die enjin se
volumetriese vloei oorskry, begin daar lugdruk in die inlaatstelsel opbou.
Die spoed waarteen die samestelling draai, is eweredig aan die druk van
die saamgeperste lug en die totale massa lugvloei deur die enjin.
Aangesien ʼn turbo vinniger sal draai as wat benodig is, moet die spoed
beheer word en word die eienskap ook gebruik om die gewenste
kompressie druk te bepaal. (8)
10.4 Kinetiese energie is die stoom wat herlei word na meganiese energie om
rotering te veroorsaak. (meganiese energie)
Stoom word teen ʼn hoë temperatuur en druk na die turbine gelei.
Spuitstukke word gebruik om die druk op die lemme toe te pas.
Die lemme is aan die turbine geheg en die staaf veroorsaak die rotasie.
Hierdie is meganiese energie wat herlei word deur die impulse ʼn reaksie
kragte op die stoomstraler. (5)
10.5 Waterturbines
Gasturbines
Windturbines (3)
[20]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper