Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP

Question paperMechanical TechnologyGrade 12201720 pages

Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 MEGANIESE TEGNOLOGIE PUNTE: 200 TYD: 3 uur *MCHTA* Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitende ʼn 2-bladsy formuleblad.
Downloaded from hlayiso.com 2 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam op jou ANTWOORDEBOEK. 2. Lees AL die vrae aandagtig deur. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af. 7. Kandidate mag nieprogrammeerbare/wetenskaplike sakrekenaars en teken- /wiskundige instrumente gebruik. 8. Die waarde van die gravitasiekrag moet as 10 m/s2 geneem word. 9. Alle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag genoem word. 10. ʼn Formuleblad is vir gebruik aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. 11. Skryf netjies en leesbaar. 12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met die beplanning van jou tyd te help. VRAAG INHOUD GEDEK PUNTE TYD (MINUTE) 1 Meervoudigekeuse-vrae 20 15 minute 2 Veiligheid 10 10 minute 3 Gereedskap en toerusting 12 10 minute 4 Materiale 13 10 minute 5 Terminologie 30 20 minute 6 Hegtingsmetodes 25 25 minute 7 Kragte 30 30 minute 8 Instandhouding 15 15 minute 9 Stelsels en beheer 25 25 minute 10 Turbines 20 20 minute TOTAAL 200 180 minute Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 3 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Kies die korrekte antwoord aangedui deur A, B, C of D en skryf jou keuse langs die vraagnommer IN JOU ANTWOORDEBOEK. 1.1 Watter EEN van die volgende stellings is ʼn basiese reël vir die veilige hantering van die hidrouliese pers? A Verseker dat die werkstuk stewig in posisie is B Jy mag die voorgestelde druk oorskry C Verslete stutte mag gebruik word D Gebruik ʼn hamer om die werkstuk in posisie te kry (1) 1.2 Watter veiligheidsmaatreël is toepaslik op die draaibank met betrekking tot die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993)? A Alle oppervlakte van die masjien moet ordentlik ge-olie wees. B Skerm mag tydens die sny van materiaal verwyder word. C Moenie die masjien verstel terwyl die masjien in werking is nie. D Verseker altyd dat meetinstrumente beskikbaar is. (1) 1.3 Die volgende apparaat word gebruik op ʼn freesmasjien om die werkstuk in gelyke dele te verdeel: A Masjienskroef B Verdeelkop C Saamgestelde beitelslae D Ruilratte (1) 1.4 Wat is die funksie van ʼn multi-meter? A Om die kragte in materiaal vas te stel B Om materiaal te ontleed C Om elektriese strome te toets D Om die lug-brandstof-mengsel te ontleed (1) 1.5 Watter EEN van die volgende is ʼn eienskap van sementiet? A Dit is rekbaar B Dit is swak C Dit is smeebaar D Dit is hard en bros (1) 1.6 Wanneer eenvoudige koolstaal teen ʼn uniforme tempo verhit word, verhoog die temperatuur eweredig tot 700 °C. Die temperatuur bly dan konstant vir ʼn tydperk. Hierdie punt word die ... genoem. A rekalessensiepunt B afkoelingspunt C dekalessensiepunt D hoër kritiese punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) 1.7 Watter EEN van die volgende is ʼn voordeel van klimfreeswerk? A Minder vibrasie word ondervind. B Growwe toevoer mag gebruik word. C Die afwerking is fyner. D Die druk op die snyer en spil (boom) is minder. (1) 1.8 Watter draaibankwerking word in FIGUUR 1.8 aangedui? FIGUUR 1.8 A Afsteking B Parallelle draaiwerk C Interne parallelle boorwerk D Eksterne skroefdraaisnywerk (1) 1.9 Wat is die naam van die reeks katrolle met die aangehegte tou of ketting, soos in FIGUUR 1.9 aangedui? FIGUUR 1.9 A Wenas B Katrolstel C Trappies- en leikatrol D Ongekruisde bandsisteem (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 5 1.10 Watter EEN van die volgende toetse is ʼn destruktiewe toets? A X-straaltoets B Kleurstof penetrasie-toets C Kerfbreektoets D Ultrasoniese toets (1) 1.11 Om die boog en gesmelte sweisplas van atmosferiese gasse te beskerm, is die funksie van die … A traegas. B uitlaatgas. C inlaatgas. D lug-brandstof mengsel. (1) 1.12 Wat word verstaan met die term Young se Modulus van Elastisiteit? A Die laswaarde wat benodig word om ʼn eenheid in ʼn trekmonster te vervaardig B Die verhouding tussen die spanning en die vervorming in ʼn metaal, mits die grens van elastisiteit nie oorskry word nie C Die mate van ʼn verlenging of inkrimping van materiaal deur middel van ʼn lading D Die verhouding van die vervorming weens die toepassing van ʼn eksterne krag/lading (1) 1.13 Die eenheid van vervorming: A Is newton B Is pascal C Is watt D Het geen eenheid nie (1) 1.14 Watter EEN van die volgende is die doel van smering? A Om wrywing te verminder B Om slytasie te verminder C Om korrosie te verhoed D Al die bogenoemde (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) 1.15 FIGUUR 1.15 SAE 20W50 olie, soos geïllustreer in FIGUUR 1.15 hierbo, word vir … gebruik. A enjinsmering B ratkassmering C differensiaalsmering D outomatiese ratkassmering (1) 1.16 Watter EEN van die volgende is ʼn funksie van die wrywingkoppelaars? A Dit steun ligte radiale kragte. B Dit dra krag na hoë spoed oor. C Dit steun hoë drukladings. D Dit dra ʼn kombinasie van radiale en aksiale druk laste. (1) 1.17 FIGUUR 1.17 toon drie ratte aan wat met mekaar inkam. RAT A (DRYFRAT) RAT C (GEDREWE RAT) RAT B FIGUUR 1.17 Wat word Rat B genoem? A Heliese rat B Tandstang C Tussenrat D Kleinrat (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 7 1.18 50 TANDE 20 TANDE FIGUUR 1.18 Bepaal die spoedverhouding van ʼn renfiets wat die kettingratsisteem soos in FIGUUR 1.8 hierbo uit wys, gebruik. A 2,5 : 1 B 0,4 : 1 C 25 : 25 D 25 : 1 (1) 1.19 Watter EEN van die volgende klassifikasies van turbines word vir die aanpassing van die binnebrandturbo-aanjaer gebruik? A Turbo-aanjaer B Rootswaaier C Sentrifugalewaaier D Al die bogenoemde (1) 1.20 Kies die voordeel van ʼn turbo-aanjaer bo ʼn super-aanjaer uit die volgende opsies hieronder: A Die turbo-aanjaer maak gebruik van diesel om te werk. B Die turbo-aanjaer maak gebruik van uitlaatgasse om te werk. C Die turbo-aanjaer gebruik petrol om te werk. D Die turbo-aanjaer maak gebruik van ʼn enjin om te werk. (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 2: VEILIGHEID 2.1 Meld die rede aan waarom olie en ghries nooit op of naby die oksi- asetileentoerusting gebruik moet word nie. (2) 2.2 Noem DRIE veiligheidsmaatreëls tydens die hantering en gebruik van die gassilinder. (3) 2.3 FIGUUR 2.3 Noem TWEE voorsorgmaatreëls wat jy sal neem wanneer die MIG/MAGS- sweismasjien gebruik word. (2) 2.4 Watter veiligheidsvoorsorgmaatreëls moet in ag geneem word tydens die gebruik van die volgende dele van die draaibanke: 2.4.1 Loskop (1) 2.4.2 Masjienskerm (1) 2.4.3 Kloukop (1) [10] VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING 3.1 Noem TWEE toestelle wat gebruik word om die hardheid van ʼn metaal te toets. (2) 3.2 Gee DRIE redes waarom ʼn kompressietoetser op ʼn enjin gebruik word. (3) 3.3 Meld die funksie van ʼn trekkragtoetser. (2) 3.4 ʼn Gasontleder is ʼn belangrike gereedskapstuk wat gebruik word om uitlaatgasse in ʼn interne verbrandingsenjin te ontleed. Noem TWEE redes vir ʼn hoë CO-lesing. (2) 3.5 Lys DRIE werkende reëls tydens die gebruik van ʼn multi-meter. (3) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 9 VRAAG 4: MATERIALE 4.1 Noem die DRIE groepe van koolstaal en meld die persentasie koolstofinhoud van elk. (9) 4.2 Verduidelik kortliks wat gebeur wanneer staal die AC1-lyn tydens die vervormingsproses bereik. (2) 4.3 Tot watter temperatuur word staal met ʼn koolstofinhoud van 1% vir verharding verwarm? (2) [13] VRAAG 5: TERMINOLOGIE 5.1 Freesnyers kan in TWEE groepe ingedeel word: volgens ontwerp of skerpmaakmetode. Noem hierdie TWEE groepe en gee TWEE voorbeelde van elk. (6) 5.2 Noem TWEE kenmerke van ʼn goeie freessnyer. (2) 5.3 DRAAIBANK FIGUUR 5.3 Verduidelik die skroefdraadsnyprosedure volgens die saamgestelde beitelsleemetode in FIGUUR 5.3 hierbo. (7) 5.4 Drie en dertig (33) tande moet op ʼn rat gefrees word. 5.4.1 Watter tipe freessnyer kan gebruik word om die rat te masjineer? (1) 5.4.2 Bereken die indeksering wat benodig word. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) 5.5 A B G H F C E D FIGUUR 5.5 Identifiseer die dele op die verdeelkop soos aangedui in FIGUUR 5.5 volgens die letters A–H. (8) 5.6 A 60° B C FIGUUR 5.6 Identifiseer die DRIE dele genommer A, B en C van ʼn skroefdraad soos aangedui in FIGUUR 5.6 hierbo. (3) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 11 VRAAG 6: HEGTINGSMETODES 6.1 C B E A D F G I H FIGUUR 6.1 Identifiseer die MIG-sweistoerusting soos aangedui in FIGUUR 6.1 volgens die letters A–I. (9) 6.2 E D C A B FIGUUR 6.2 Identifiseer die MIG-sweisproses soos aangedui in FIGUUR 6.2 volgens die letters A–E. (5) 6.3 Noem DRIE nie-destruktiewe toetsings wat op ʼn sweislas uitgevoer kan word. (3) 6.4 Verduidelik hoe die kerfbreektoets op ʼn sweislas toegepas word. (4) 6.5 Wat is die doel van traegas met betrekking tot die MIG-sweisproses? (2) 6.6 Na ʼn sweisinspeksie was slakinsluiting in die sweislas ontdek. Noem TWEE oorsake van hierdie defek. (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 7: KRAGTE 7.1 Definieer die volgende terme: 7.1.1 ʼn Krag (1) 7.1.2 Kragte in ekwilibrium (1) 7.1.3 Resultant van ʼn sisteem van kragte (1) 7.2 ʼn Las van 40 kN veroorsaak ʼn drukspanning van 20 MPa in ʼn ronde geelkoper staaf. Die oorspronklike lengte van die staaf is 800 mm en Young se Modulus van Elastisiteit vir geelkoper is 90 GPa. Bereken: 7.2.1 Die diameter van die staaf (6) 7.2.2 Die vervorming (2) 7.2.3 Die verandering in lengte (3) 7.3 FIGUUR 7.3 toon ʼn sisteem van kragte aan met vier saamvlakige kragte wat op dieselfde punt inwerk. 400 N 300 N 120° 30° 280 N 90° 170 N FIGUUR 7.3 Maak gebruik van berekeninge en bepaal die grootte en rigting van die resultant van die sisteem van kragte wat in ekwilibrium is. (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 13 7.4 FIGUUR 7.4 toon ʼn uniforme balk aan, wat deur twee vertikale stutte, A en B, gesteun word. Twee vertikale puntbelastinge van 800 en 350 newton, en ʼn uniforme verspreide las van 80 newton per meter oor ʼn afstand tussen die twee stutte, word toegepas. 800 N 80 N/m 350 N 6,2 m 1,7 m A B FIGUUR 7.4 Maak gebruik van berekeninge en bepaal die reaksies in stutte A en B terwyl die balk in ekwilibrium is. (6) [30] VRAAG 8: INSTANDHOUDING 8.1 Beskryf volledig die doeltreffendheid van snyvloeistof in vergelyking met olie wanneer daar op ʼn draaibank gedraai word. (3) 8.2 Beskryf wat sou gebeur indien olie in ʼn enjin nie gereeld vervang word nie. (3) 8.3 Definieer die volgende: 8.3.1 Flitspunt (2) 8.3.2 Vloeipunt (2) 8.4 Noem DRIE eienskappe van ghries. (3) 8.5 Meld TWEE funksies aan van ʼn koppelaar en drukplaat in die koppelaar- en drukplaatmontering. (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER 9.1 Die meganiese werkswinkel benodig ʼn hidrouliese pers. Die diameter van Suier B is 180 mm en beweeg 12 mm op. Die krag wat op Suier A toegepas word is 550 N. Suier A beweeg 60 mm afwaarts. Suier A Suier B FIGUUR 9.1 Gebruik die spesifikasies soos aangedui in FIGUUR 9.1 en bereken die volgende: (Wenk: 𝑉𝐴 = 𝑉𝐵 ) 9.1.1 Die diameter van Suier A (9) 9.1.2 Die krag wat deur Suier A uitgeoefen word (2) 9.1.3 Die druk wat op Suier B uitgeoefen word (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 15 9.2 ʼn Koperbus, 80 mm lank, met ʼn binne-diameter van 30 mm en ʼn buite- diameter van 40 mm, word gebruik in ʼn pers om laers uit te druk. ʼn Krag van 23 kN word op die las toegepas. FIGUUR 9.2 9.2.1 Noem die tipe spanning wat die bus onderworpe aan is. (1) 9.2.2 Bereken die spanning in die materiaal. Dui die antwoord aan in MPa. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) 9.3 Jy moet die rataandrywing vir ʼn maalmasjien ontwerp. Die as van die masjien moet teen 90 r/min roteer. Op die elektriese motor is daar ʼn rat met 30 tande wat met ʼn gedrewe rat met 80 tande op ʼn tussenas inkam. Op die tussenas is daar ʼn tweede dryfrat met 20 tande wat die finale dryfrat met 40 tande inkam. FIGUUR 9.3 9.3.1 Bereken die rotasie-frekwensie van die elektriese motor. (2) 9.3.2 Noem TWEE voordele van ʼn dryfrat teenoor ʼn bandaandrywing. (2) [25] VRAAG 10: TURBINES 10.1 Meld TWEE doele van ʼn superaanjaer. (2) 10.2 Noem TWEE voordele waar superaanjaers gebruik word. (2) 10.3 Turbo-aanjaers word gebruik in groot/swaar voertuie om die enjinkrag te verbeter. Verduidelik die werkbeginsel van die turbo-aanjaer. (8) 10.4 Verduidelik die basiese werkbeginsel van die stoomturbine. (5) 10.5 Meld DRIE turbines, bo en behalwe die stoomturbine. (3) [20] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) MEGANIESE TEGNOLOGIE 17 FORMULEBLAD 1. BANDAANDRYWING 𝜋𝐷𝑁 1.1 Bandspoed = 60 𝜋(𝐷 + 𝑡)𝑥 𝑁 1.2 Bandspoed = (t = banddikte) 60 1.3 Bandmassa = 𝐴𝑟𝑒𝑎 × 𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒 × 𝑑𝑖𝑔𝑡ℎ𝑒𝑖𝑑 (A = dikte × wydte) 𝐷𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 𝑣𝑎𝑛 𝑔𝑒𝑑𝑟𝑒𝑤𝑒 𝑘𝑎𝑡𝑟𝑜𝑙 1.4 Spoedverhouding = 𝐷𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑟𝑦𝑓𝑘𝑎𝑡𝑟𝑜𝑙 1.5 Bandlengte (Plat) = [ (D + d) × 1,57 ] + (2 × senterafstand) 𝜋(𝐷 + 𝑑) (𝐷 − 𝑑)2 1.6 Oopbandlengte = + + 2𝑐 2 4𝑐 𝜋(𝐷 + 𝑑) (𝐷 + 𝑑)2 1.7 Gekruisde bandlengte = + + 2𝑐 2 4𝑐 2𝜋𝑁𝑇 1.8 Drywing (P) = 60 𝑇 1.9 Verhouding tussen die stywe kant en slap kant = 𝑇1 2 (𝑇1 −𝑇2) 𝜋𝐷𝑁 1.10 Drywing (P) = waar 𝑇1 = krag in die stywe kant 60 1𝑇 1.11 Wydte = 𝑇𝑜𝑒𝑙𝑎𝑎𝑡𝑏𝑎𝑟𝑒 𝑘𝑟𝑎𝑔 1.12 Wringkrag = Krag × radius 2. SPANNING EN VERVORMING 𝐾𝑟𝑎𝑔 𝐿 2.1 Spanning = 𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 of (𝜎 = 𝑂) 𝑉𝑒𝑟𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑖𝑛 𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒 2.2 Vormverandering = 𝑂𝑜𝑟𝑠𝑝𝑟𝑜𝑛𝑘𝑙𝑖𝑘𝑒 𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒 𝑆𝑝𝑎𝑛𝑛𝑖𝑛𝑔 𝜎 2.3 Young se modulus (E) = 𝑉𝑜𝑟𝑚𝑣𝑒𝑟𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 of ( 𝜀 ) 3. HIDROULIKA 𝐾𝑟𝑎𝑔 (𝐿) 3.1 Druk (P) = 𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 (𝑂) 3.2 Volume = dwarsdeursnee-oppervlakte × slaglengte (l of s) 3.3 Arbeid verrig = Krag × Afstand Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 18 MEGANIESE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) 4. RATAANDRYWING 𝐺𝑒𝑡𝑎𝑙 𝑡𝑎𝑛𝑑𝑒 𝑜𝑝 𝑔𝑒𝑑𝑟𝑒𝑤𝑒 𝑟𝑎𝑡 4.1 Ratverhouding = 𝐺𝑒𝑡𝑎𝑙 𝑡𝑎𝑛𝑑𝑒 𝑜𝑝 𝑑𝑟𝑦𝑓𝑟𝑎𝑡 2𝜋𝑁𝑇 4.2 Drywing = 60 4.3 Wringkrag = Krag × radius 4.4 Wringkrag oorgedra = ratverhouding × insetwringkrag 𝑆𝑡𝑒𝑒𝑘𝑠𝑖𝑟𝑘𝑒𝑙𝑑𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 (𝑆𝑆𝐷) 4.5 Module (m) = 𝐺𝑒𝑡𝑎𝑙 𝑡𝑎𝑛𝑑𝑒 (𝑇) 𝑆𝑖𝑟𝑘𝑒𝑙𝑠𝑡𝑒𝑒𝑘 (𝑆𝑆) × 𝐺𝑒𝑡𝑎𝑙 𝑡𝑎𝑛𝑑𝑒 (𝑇) 4.6 Steeksirkeldiameter (SSD) = 𝜋 4.7 Buitediameter (BD) = SSD + 2 module 4.8 Addendum (a) = module (m) 4.9 Dedendum (b) = 1,157 m of Dedendum (b) = 1,25 m 4.10 Snydiepte (h) = 2,157 m of Snydiepte (h) = 2,25 m 4.11 Vry ruimte (c) = 0,157 m of Vry ruimte (c) = 0,25 m 4.12 Sirkelsteek (SS) = m × 𝜋 5. KATROLAANDRYWING 5.1 𝑁1 𝐷1 = 𝑁2 𝐷2 2𝜋𝑁𝑇 5.2 Drywing (P) = 60 𝐷𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 𝑣𝑎𝑛 𝑔𝑒𝑑𝑟𝑒𝑤𝑒 𝑘𝑎𝑡𝑟𝑜𝑙 5.3 Snelheidsverhouding = 𝐷𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑟𝑦𝑓𝑘𝑎𝑡𝑟𝑜𝑙 𝑟/ 𝑚𝑖𝑛 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑟𝑦𝑤𝑒𝑟 × 𝑑𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑟𝑦𝑓𝑘𝑎𝑡𝑟𝑜𝑙 5.4 r/min van gedrewe katrol = 𝑑𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 𝑣𝑎𝑛 𝑔𝑒𝑑𝑟𝑒𝑤𝑒 𝑘𝑎𝑡𝑟𝑜𝑙 6. SPYE 𝐷𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 𝑣𝑎𝑛 𝑎𝑠 6.1 Spywydte = 4 𝑑𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 𝑣𝑎𝑛 𝑎𝑠 6.2 Spydikte = 6 6.3 Spylengte = 1,5 × diameter van as 6.4 Standaardtapstuk vir tap se spy: 1 in 100 of 1 : 100 7. CINCINNATI-VERDEELKOPTABEL VIR FREESMASJIEN 7.1 Gatsirkels Sy 1 24 25 28 30 34 37 38 39 41 42 43 Sy 2 46 47 49 51 53 54 57 58 59 62 66 7.2 Standaardwisselratte 24 × 2 28 32 40 44 48 56 64 72 86 100 40 Indekseringformule = 𝑁 (Waar N = getal indelings) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all