Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20Memo%20Eng_hlayiso.com_--5d6b5e2a-2e34-47b1-b41f-207fe9bd9f6f/v1-5c863b6c8a25dbcf0e47/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--fd884e7d-9618-413d-8ed8-a319dd9a2d3b/v1-751f5b3341ae2940099b/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5487c889-6ea3-4ad3-9fe6-53ca94ea1c0d/v1-57e9054812e69bc05bef/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--1f5a8851-488e-47aa-9a90-eef4f6c6b7cb/v1-32d5af7fd8e6c3339314/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--389a297c-9357-4f8f-aad8-960f9b3358ef/v1-94532672b50995a6659a/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--18371572-a505-424a-8298-7d51e96d3e6f/v1-233166d325763aa4c644/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)


Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 511.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 2 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (Generies)
1.1 B (1)
1.2 C (1)
1.3 A (1)
1.4 C (1)
1.5 A (1)
1.6 C (1)
[6]
VRAAG 2: VEILIGHEID (Generies)
2.1 Masjien veiligheidsreël:
• Weet hoe om die masjien af te skakel / noodstop.
• Dra persoonlike beskermings toerusting (PPE).
• Weet hoe om die masjien te gebruik.
• Maak seker al die skerms is in plek.
• Geen gereedskap wat op die masjien rond lê nie.
• Werkstuk moet deeglik vas wees.
• Gaan die toestand van die masjien na.
• Volg vervaardiger se voorskrifte voor 'n masjien gebruik word.
• Operateur moet magtiging hê om op 'n masjien te werk.
• Maak seker die masjien is nie uitgesluit nie.
• Maak seker die masjienopset is korrek en veilig.
• Maak seker die masjienarea is skoon en veilig.
(Enige 1 x 1) (1)
2.2 Staanboor veiligheidsmaatreël:
• Om beserings te voorkom.
• Om akkuraatheid te verbeter.
• Om te voorkom dat die werkstuk in die rondte draai of beweeg.
• Voorkom dat die boorpunt breek.
(Enige 1 x 1) (1)
2.3 Hidrouliese pers veiligheidsmaatreël:
• Maak seker die pers is in 'n goeie werkende toestand.
• Neem kennis van die voorafbepaalde maksimum druk van die
hidrouliese pers.
• Maak seker die area om die pers is skoon en vry van olie, ghries en
water.
• Maak seker die platform is stewig en haaks met die silinder.
• Maak seker dat die gepaste setmate en voorgeskrewe toerusting
beskikbaar is.
• Gaan hidouliese pype na vir lekasies en krake.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 3 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
• Gaan die ondersteuningspenne na dat dit nie uitgeslyt is en deeglik in
plek is.
• Gaan vloeistofvlakke na.
• Drukkrag moet teen 90° met die voorwerp toegepas word.
• Gaan kabel en katrolle op platvorm na indien toegerus.
• Dra persoonlike beskermings toerusting (PPE).
• Drukmeter moet nagegaan en gekalibreer word.
• Maak seker al die skerms is in plek.
(Enige 2 x 1) (2)
2.4 Redes vir die dra van chirurgiese handskoene:
• Voorkom HIV/VIGS of enige bloed verwante infeksie oordrag.
• Voorkom besmetting van die oop wonde. (2)
2.5 Veilige hantering van draagbare elektriese toerusting:
• Maak seker die elektriese bedrading en -prop is in 'n goeie toestand.
• Maak seker alle veiligheidskerms is in plek.
• Maak seker die toebehore (boorpunte, lemme ens.) is op die korrekte
wyse gemonteer.
• Moenie die masjien/toerusting forseer nie.
• Gebruik volgens die vervaardiger se instruksies.
• Voorkom kontak met water.
• Hou die kabel weg van hitte, olie, skerp hoeke en beweeglike dele.
• Maak seker dat die kabels nie knoop nie.
• Voorkom dat die masjien val.
• Gaan die toestand van die toerusting na.
(Enige 2 x 1) (2)
2.6 Verantwoordelikheid van werkgewer:
• Voorsien en onderhou werkstelsels, werksomgewing, toerusting en
gereedskap in 'n veilige toestand.
• Elimineer of verminder enige gevare of potensiële gevare.
• Produseer, hanteer, stoor en vervoer goedere veilig.
• Verseker dat elke werkende persoon aan die vereistes van hierdie
Beroepveiligheidswet ('OHS)' voldoen.
• Stel maatreëls in plek in belang van gesondheid en veiligheid, indien
nodig.
• Stel 'n persoon aan wat opgelei is en wie die outoriteit het om te
verseker dat die werknemer voorkomende maatreëls nakom.
• Lig werknemer in oor gevare vir sy gesondheid en veiligheid rakende
enige plig of werksituasie.
• Voorsien noodhulptoerusting.
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 4 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.7 Verantwoordelikheid van werknemer:
• Gee aandag aan hul eie asook ander persone se gesondheid en
veiligheid.
• Werk saam met die werkgewer ten opsigte van die
Beroepveiligheidswet ('OHS').
• Kom die wetlike opdrag aan hulle gegee na.
• Rapporteer enige situasie wat onveilig of ongesond is.
• Rapporteer alle insidente en ongelukke.
• Moenie met enige veiligheidstoerusting inmeng of soortgelyke
toerusting misbruik nie.
• Kom alle veiligheidsreëls na.
(Enige 1 x 1) (1)
[10]
VRAAG 3: MATERIAAL (Generies)
3.1 Vyltoets:
• Gebruik die regte vyltegnieke.
• Vyl op die punt of kante van die materiaal.
• Deur kryt op die vyloppervlak te plaas.
(Enige 1 x 2) (2)
3.2 Doel vir hittebehandeling van staal:
Hittebehandeling van staal word gedoen om die eienskappe/
korrelstruktuur van staal te verander. (2)
3.3 Redes vir tempering van verharde staal:
• Om die brosheid wat deur die verhardings proses veroorsaak is te
verminder.
• Omspanning wat gedurende die verhardings proses veroorsaak is te
verminder.
• Om die die taaiheid van die staal te verhoog.
• Om aan die verharde werkstuk 'n fyner korrelstruktuur te gee.
(Enige 2 x 2) (4)
3.4 Hitte behandelings proses op staal:
3.4.1 Uitgloeiing:
• Die staal word tot die voorgeskrewe temperatuur verhit.
• Die staal word vir die verlangde tyd teen hierdie
temperatuur gehou.
• Die staal word dan baie stadig afgekoel om maksimum
sagtheid te verseker. (3)
3.4.2 Verharding:
• Die staal word tot effens bo die hoër kritieke temperatuur
verhit. (AC 3 )
• Die staal word vir die verlangde tyd teen hierdie
temperatuur gehou.
• Die staal word dan vinnig afgekoel deur in afkoel medium te
blus. (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 5 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (Spesifiek)
4.1 A (1)
4.2 C (1)
4.3 D (1)
4.4 B (1)
4.5 C (1)
4.6 D (1)
4.7 A (1)
4.8 B (1)
4.9 C (1)
4.10 B (1)
4.11 C (1)
4.12 D&B (1)
4.13 B (1)
4.14 B (1)
[14]
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (Spesifiek)
5.1 Silinderlekkasie toetser:
5.1.1 Benoem:
A – Drukbeheerklep / Knop / Reguleerder
B – Meter
C – Kompressor pyp / Lugpyp / Pyp
D – Vonkpropkoppelstuk / Pyp (4)
5.1.2 Doel van silinderlekkasie toetser:
• Om die persentasie gaslekkasie, vanuit 'n
silinder,tebepaal.
• Om die ligging van gaslekkasies vanuit 'n silinder
tepaal.
(Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 6 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.1.3 Prosedure vir silinderlekkasietoets:
• Draai die krukas tot albei kleppe op silinder nr. 1 toe is
(suier nr. 1 is op kragslag).
• Verwyder die vonkprop en koppel die vonkpropkoppelstuk
(toetser) in die vonkpropgat.
• Gebruik 'n moersleutel om die krukas-katrol te sluit sodat dit
nie kan draai nie.
• Laat lug in die silinder in, volgens die voorgeskrewe druk.
• Die lesing sal die persentasie gaslekkasie aandui.
• 'n Sis-geluid by verskeie punte dui die ligging van die
lekkasie aan. (6)
5.2 Kompressietoetser:
5.2.1 Doel van kompressietoets:
• Om die hoeveelheid kompressiedruk van 'n spesifieke silinder
gedurende kompressieslag (BDP – ODP) te bepaal.
• Om die toestand van die enjin se kleppe, klepbedding en suierringe
te bepaal.
(Enige 1 x 2) (2)
5.2.2 Kompressietoetser se drukontlasklep:
• Verwyder druk in die meter om 'n akkurate lesing te verseker.
• Verwyder druk in die meter om skade aan die meter te voorkom.
(Enige 1 x 2) (2)
5.3 Gasse wat ontleed word:
• Koolstofmonoksied (CO)
• Koolwaterstof (HC)
• Koolstofdioksied (CO 2 )
• Stikstofoksied (NOx)
• Swaeldioksied (SO 2 )
• Suurstof (O 2 )
(Enige 2 x 1) (2)
5.4 Doel van draaitafels:
Draaitafels maak dit moontlik om die voorwiele te draai wanneer
nasporing verstelling uitgevoer word. (2)
5.5 Uitkomste van dinamiese wielbalansering is om die volgende na te
gaan:
• Die wanbalansvlak.
• Die omvang van balansversteurende kragte.
• Die rotasierigting van hierdie kragte. (regsom of linksom)
• Balanseer wiele op alle vlakke.
• Minder vibrasie op die stuurwiel.
• Eweredige bandslytasie.
(Enige 3 x 1) (3)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 7 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: ENJINS (Spesifiek)
6.1 Krukastrilling:
• Die aksie op die as van ongebalanseerde kragte.
• Die wringeffek van die kragslae op die as.
• Geslete trillingdempers.
• Onegalige vliegwielslytasie.
• Ongebalanseerde krukas.
(Enige 2 x 1) (2)
6.2 Trillingdempers:
6.2.1 Trillingdemper/Vibrasie demper (1)
6.2.2 Benoem:
A – Krukas
B – Krukasflens
C – Sekondêre vliegwiel
D – Wrywingskyf / Rubber
E – Wrywingsveer
F – Veerblad / Skyf (6)
6.2.3 Die trillingdemper voeg massa by die krukas aan die
teenoorgestelde kant van die normale vliegwiel ten einde die
torsie van die krukas teë te werk. (2)
6.3 Ontstekingsorde van 'n enjin:
• Die posisie van die krukke op die krukas.
• Die rangskikking van die nokke op die nokas. (2)
6.4 'V8'-hoek:
90° (1)
6.5 Tussenverkoeler:
Om die lug wat deur die turbo-aanjaer saamgepers word, af te koel. (1)
6.6 Doel van 'n superaanjaer:
• Om die silinder met 'n verhoogde lugdruk wat hoër is as
atmosferiese druk, te vul.
• Om die kompressiedruk in die silinder te verhoog.
• Om die volumetriese doeltreffendheid van die enjin teverhoog.
• Om die werkverrigting te verbeter.
(Enige 1 x 2) (2)
6.7 Sentrifugale superaanjaer:
6.7.1 Sentrifugale superaanjaer / blaser (1)
6.7.2 Benoem:
A – Luginlaat
B – Luguitlaat
C – Omhulsel
D – Stuwer/Turbine
E – Stuwerlemme/Vinne (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 8 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
6.7.3 Werking:
• Hierdie blaser kan meganies deur middel van
bandaandrywing vanaf die krukas aangedryf word.
• Die gevormde vinne op die stuwer laat die lug in die rondte
na die buitenste rand van die stuwer in die omhulsel
beweeg.
• In die proses laat die bewegende vinne 'n lae druk aan hulle
agterkante vorm.
• Vanweë die atmosferiese druk vloei lug sterk in om die lae
druk in die middel van die stuwer te vul.
• Die stuwer roteer so vinnig dat 'n deurlopende beweging
van lug aanwesig is, wat nou 'n druk opbou namate dit na
die velling of die rand gegooi word. (5)
[28]
VRAAG 7: KRAGTE (Spesifiek)
7.1 Slagvolume:
Volume wanneer die suier van onderste dooiepunt na boonste
dooiepunt beweeg. (2)
7.2 Metode om die kompressieverhouding te verhoog:
• Verwyder vulplaatjies tussen silinderblok en silinderkop.
• Pas 'n dunner silinderkoppakstuk.
• Masjineer metaal van die silinderkop af.
• Slyp metaal van die silinderblok af.
• Pas 'n suier met 'n hoër kroon.
• Pas 'n krukas met 'n langer slag.
• Vergroot die boor van die silinder/groter suiers.
(Enige 3 x 1) (3)
7.3 Kompressieverhouding:
7.3.1 Slagvolume:
π D2
Slagvolume = ×L
4
π ( 9,0) 2
= 10,0
4
= 636,17 cm 3 (3)
7.3.2 Oorspronklike vryvolume:
SV + VV
Kompressieverhouding =
VV
SV
VV =
KV − 1
636,17
=
10,5 − 1
636,17
=
9,5
= 66,97 cm 3 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 9 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
7.3.3 Nuwe boordiameter:
SV
Nuwe kompressieverhouding = +1
VV
SV
11: 1 = +1
66,97
SV = 66,97 × 10
πD2
× L = 669,7
4
669,7 × 4
D2 =
π × 10
D = 85,27
= 9,23 cm
= 92,34 mm (6)
7.4 Drywing:
7.4.1 Aangeduide drywing:
AD = P × L × A × N × n
P = 1300 kPa
160
L=
1000
= 0,16 m
π D2
A =
4
π 0,122
=
4
= 1,13 x 10- 2 m2
4500
N=
60 × 2
= 37,5 kragslae/sek
n = 4 silinders
AD = P × L × A × N × n
( ) ( )
= 1300 × 103 × 0,16 × 1,13 × 10- 2 × 37,5 × 4
= 352560
= 352,56 kW (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 10 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
7.4.2 Remdrywing:
RD =π
2 × N× T
4500
=π
2 × 610 ×
60
=π
2 × 610 × 75
= 287455 ,73 W
= 287,46 kW (4)
7.4.3 Meganiese doeltreffendheid:
BP
Meganiese doeltreffendheid = 100%
IP
287,46
= ×100 %
352,56
= 81,54% (2)
7.5 Meganiese doeltreffendheid is gebaseer op die verhouding van die
drywing wat in die enjin ontwikkel word en die werklike remdrywing wat
by die vliegwiel gelewer word. (2)
7.6 Remdrywingis die bruikbare drywing wat by die vliegwiel ontwikkel
word. (2)
[32]
VRAAG 8: INSTANTHOUDING (Spesifiek)
8.1 Verkoelerdop-druktoets:
• Installeer die dop op die verkoelingstelseldruktoetser.
• Pomp die toetser op terwyl jy die drukmeter dophou.
• Die drukdop behoort lug teen die druk vrylaat wat op die dop gemerk
is.
• Die dop behoort daardie druk vir minstens een minuut te hou.
• Indien nie, installeer 'n nuwe dop. (5)
8.2 Oorsake en regstelling vir drukverlies:
Oorsake:
• Lek tussen verkoelerstelsel onderdele.
• Lekkende waterpyp.
• Geblaasde silinderkoppakstuk.
• Lekkende waterpomp.
• Lekkende verkoeler.
• Lek by geroeste uitdy- of kernproppe.
• Lekkende binneverwarmer-verkoeler.
• Lekkende verwarmerkraan.
(Enige 2 x 1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 11 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
Regstellings:
• Vervang pakstukke of seels.
• Vervang foutiewe pype en draai klampe vas.
• Slyp die silinderkop en vervang die silinderkoppakstuk.
• Vervang die waterpomp.
• Vervang die verkoeler.
• Vervang die uitdy- of kernproppe.
• Vervang binneverkoeler.
• Vervang verkoelerkraan.
(Enige 2 x 1) (4)
8.3 Spesifikasie vir uitvoering van verkoelerstelseldruktoets, ondersoek
vir:
• Water- antivriesmiddel verhouding.
• Toelaatbare verkoelerdruk.
• Verkoelerdopdruk.
• Lesing van die verkoelingstelseldruktoetser.
(Enige 2 x 1). (2)
8.4 Veiligheid: Kompressietoets:
• Maak seker die toetser kan die druk hanteer wat jy wil toets.
• Maak die vonkprop-area skoon om te voorkom dat vullis in val
wanneer jy die vonkprop verwyder.
• Maak seker die rubberpype op die toetser is in 'n goeie toestand.
• Maak seker die drukontlasklep op die toetser werk.
• Maak seker jy gebruik die korrekte vonkpropkoppelstuk.
• Maak seker die versnelklep is vol oop.
• Ontkoppel hoogspannings drade.
• Ontkoppel die brandstoftoevoer.
• Maak seker die meter is op nul gestel.
• Maak seker dat die lugfilter skoon is.
(Enige 4 x 1). (4)
8.5 Gasanaliseerder resultate:
8.5.1 Hoë koolstofmonoksied (CO) lesing:
Oorsake:
• Te ryk mengsel.
• Ontstekingweiering.
• Vuil of verstopte lugfilter.
• Onbehoorlike werking van die brandstofleweringstelsel.
• Foutiewe termostaat of koelmiddelsensor.
• Foutiewe PKV-klepstelsel.
• Foutiewe katalisator.
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 12 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
8.5.2 Regstellende maatreëls:
• Verstel brandstofmengsel.
• Kontroleer vir weiering en herstel.
• Vervang lugfilter.
• Kontroleer en herstel brandstofleweringstelsel.
• Kontroleer en herstel verkoeler sensor.
• Kontroleer en herstel PKV-klepstelsel.
• Kontroleer en herstel of vervang katalisator.
(Enige 1 x 1) (1)
8.5.3 Lae koolstofdioksied (CO 2 ) lesing:
Oorsake:
• Brandstofmengsel is te ryk of te arm.
• Uitlaatstelsel lek.
• Ontstekingweiering.
• Vuil of verstopte lugfilter.
• Onbehoorlike werking van die brandstofleweringstelsel.
• Foutiewe termostaat of koelmiddelsensor.
• Foutiewe PKV-klepstelsel.
• Foutiewe katalisator.
(Enige 1 x 1) (1)
8.5.4 Regstellende maatreëls:
• Verstel brandstofmengsel.
• Herstel of vervang uitlaatstelsel.
• Kontroleer vir weiering en herstel.
• Vervang lugfilter.
• Kontroleer en herstel brandstofleweringstelsel.
• Kontroleer en herstel verkoeler sensor.
• Kontroleer en herstel PKV-klepstelsel.
• Kontroleer en herstel of vervang katalisator.
(Enige 1 x 1) (1)
8.5.5 Hoë koolwaterstof (HC) lesing:
Oorsake:
• Oormatige onverbrande brandstof weens onvolledige
ontbranding.
• Foutiewe tydreëling.
• Vakuumlekkasie. (Lae brandstofdruk)
• Lekkende brandstofinspuiter.
• Foutiewe kouebeginklep.
• Foutiewe lugbeheerstelsel.
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 13 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
8.5.6 Regstellende maatreëls:
• Verstel brandstofmengsel.
• Kontroleer en verstel tydreëling.
• Kontroleer en herstel vakuumlekkasie.
• Kontroleer en herstel/vervang brandstofinspuiter.
• Kontroleer en herstel/vervang kouebeginklep.
• Kontroleer en herstel dugbeheerstelsel.
(Enige 1 x 1) (1)
8.6 Spesifikasies vir uitvoering van brandstofdruktoets, ondersoek vir:
• Brandstofdruk voor die vergasser.
• Brandstofdruk voor- en na die inspuiterpomp.
• Brandstofdruk wanneer die enjin luier.
• Brandstofdruk teen hoë omwentelinge.
(Enige 2 x 1) (2)
[23]
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (Outomatiese ratkas) (Spesifiek)
9.1 Doel van die outomatiese ratkas:
• Om die bestuurder van koppelaar beheer en ratwisseling te verlos.
• Om gladder en makliker bestuur van die voertuig te bevorder.
(Enige 1 x 2) (2)
9.2 Voordele van outomatiese ratkas:
• Dit verminder bestuurder moegheid.
• Dit verminder wieltol onder swak padtoestande.
• Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die enjin
stol.
• Die stelsel demp alle enjinwringtrilling.
• Dit is makliker om te bestuur. (bv. Gestremde persone)
(Enige 2 x 1) (2)
9.3 Nadele van 'n voertuig wat met 'n outomatiese ratkas toegerus is:
• Outomatiese ratkas is duurder om te vervaardig/onderhou.
• Indien 'n voertuig met 'n outomatiese ratkas oor 'n lang afstand
gesleep moet word, moet die dryfas verwyder word.
• Outomatiese ratkas maak die voertuig swaarder as met 'n
handratkas.
(Enige 2 x 1) (2)
9.4 Koppelomsitter:
9.4.1 Benoem:
A – Ringrat/buigplaat
B – Omhulsel
C – Stator
D – Stuwer/Pomp
E – Transmissie/As
F – Vloeistofbaan/Stuwer/Pomp
G – Wieke
H – Turbine (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 14 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
9.4.2 Voordele van koppelomsitter:
• Wringkrag neem outomaties toe.
• Wringkrag word gladweg oorgedra om skokke op die ratkas,
onderstel en wiele te verminder.
• Minimum versiening word vereis.
• Ontkoppel teen lae revolusies.
(Enige 2 x 1) (2)
9.4.3 Toenemende koppelomsitterspoed:
Die wringkrag-vermenigvuldiging verminder geleidelik. (2)
[18]
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (Asse, stuur geometrie en elektronika)
(Spesifiek)
10.1 Bandslytasie:
10.1.1 Vinvorming:
• Toesporing of uitsporing slytasie
• Geslete krinkspil
(Enige 1 x 1) (1)
10.1.2 Een kant van loopvlak uitermatig geslyt:
• Wielvlug slytasie
• Geslete krinkspil
• Foutiewe wielsporing
(Enige 1 x 1) (1)
10.2 Vereistes van 'n goed ontwerpte stuurmeganisme:
• Lig en maklik om te beheer.
• Vry van trilling en padskokke.
• So direk as moontlik sonde om te veel aandag of inspanning van die
bestuurder te verg.
• Selfsentreer.
• Moet kan werk sonder om te erg deur die aksie van die vering- of
remstelsel beïnvloed te word.
(Enige 2 x 1) (2)
10.3 Krinkspilhelling:
10.3.1 Benoem:
A – Afwyking
B – 90°/Loodreg
C – Wielmiddellyn
D – Krinkspilhellinghoek
E – Stuuras-middellyn/Krinkspil-senterlyn (5)
10.3.2 Krinkspilhelling is die inwaartse kanteling van die bokant van
die krinkspil van voor gesien. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 15 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
10.4 Ackerman-hoekuitleg:
(3)
Benoem:
A – Agteras
B – Oorlangse as
C – Voorwiele
D – stuurarms
E – Verlengde middellyn vanaf stuurarms
F – Snyding/Senterpunt
(Enige 3 x 1) (3)
10.5 Doel van uitsporing om draaie:
Die uitsporingseffek op 'n draai gee 'n werklike rolbeweging aan die
voorwiele in 'n draai sonder om te skuur. (2)
10.6 Wielbalansering voorafkontrole:
• Toestand van bande verwys na kneusplekke, krake en beskadigde
sykante.
• Die wielvelling vir beskadigde lip.
• Ondersoek vir vreemde materiaal op wielvelling en band.
• Banddruk.
• Bandloopvlakslytasie.
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motor 16 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
10.7 Doel van katalisator:
Die katalisator sit die besoedelingstowwe in die uitlaatgasse van die
enjin in nie-toksiese stowwe om en maak dit omgewingsvriendelik. (2)
10.8 Aanpasbare spoedbeheer:
• Handhaaf 'n spoed wat deur die bestuurder gestel is.
• Pas hierdie spoed aan en handhaaf 'n veilige afstand van die voertuig
voor.
• Gee 'n waarskuwing indien daar 'n risiko vir 'n botsing is.
• Voorkom bestuurder uitputting.
• Om die gekose spoed te beheer.
• Verbeterbrandstofverbruik.
• 'n Konstante beheerde spoed voorkom spoedboetes.
(Enige 3 x 1) (3)
10.9 Funksie van 'n sleepring-enborselsamestelling:
Verskaf 'n beweegbare verbinding ten einde batterystroom na die rotor
te laat vloei om 'n elektromagneet voort te bring. (2)
10.10 Diode-simbool:
(2)
10.11 Voordele van elektriese brandstofpomp:
• Onmiddellike toevoer van brandstof wanneer die ontstekingskakelaar
aangeskakel word.
• Lae werkingsgeraas.
• Minder afvoerpulsering van brandstof.
• Kompakte en ligte ontwerp.
• Eienskap om die uitlek van brandstof en dampslot te voorkom.
• Lewer brandstof teen hoër druk.
• Kan op enige plek in die brandstoflyn geplaas word.
(Enige 2 x 1) (2)
[32]
TOTAAL: [200]
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--5d6b5e2a-2e34-47b1-b41f-207fe9bd9f6f/v1-5c863b6c8a25dbcf0e47/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--fd884e7d-9618-413d-8ed8-a319dd9a2d3b/v1-751f5b3341ae2940099b/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5487c889-6ea3-4ad3-9fe6-53ca94ea1c0d/v1-57e9054812e69bc05bef/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--1f5a8851-488e-47aa-9a90-eef4f6c6b7cb/v1-32d5af7fd8e6c3339314/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--389a297c-9357-4f8f-aad8-960f9b3358ef/v1-94532672b50995a6659a/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--18371572-a505-424a-8298-7d51e96d3e6f/v1-233166d325763aa4c644/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum