Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
NOVEMBER 2019
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20Afr_hlayiso.com_--389a297c-9357-4f8f-aad8-960f9b3358ef/v1-94532672b50995a6659a/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--18371572-a505-424a-8298-7d51e96d3e6f/v1-233166d325763aa4c644/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--02574af6-ba73-44a1-acf1-e845077291dd/v1-494a1381158c9da2f433/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--5d6b5e2a-2e34-47b1-b41f-207fe9bd9f6f/v1-5c863b6c8a25dbcf0e47/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--fd884e7d-9618-413d-8ed8-a319dd9a2d3b/v1-751f5b3341ae2940099b/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5487c889-6ea3-4ad3-9fe6-53ca94ea1c0d/v1-57e9054812e69bc05bef/card.webp)
View all
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)

_English_hlayiso.com_--2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c/v1-098ff39ac7fe2a71ec09/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 519.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/November 2019
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op die ANTWOORDEBOEK.
2. Lees AL die vrae noukeurig.
3. Beantwoord AL die vrae.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
6. Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
desimale plekke af.
7. Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
tekeninstrumente gebruik.
8. Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s-2 geneem word.
9. Alle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.
10. Skryf netjies en leesbaar.
11. 'n Formuleblad is aan die einde van die vraestel aangeheg.
12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydbestuur te help.
TYD
VRAAG INHOUD PUNTE
in minute
GENERIES
1 Meervoudigekeuse-vrae 6 6
2 Veiligheid 10 10
3 Materiaal 14 14
SPESIFIEK
4 Meervoudigekeuse-vrae 14 10
5 Gereedskap en Toerusting 23 20
6 Enjins 28 25
7 Kragte 32 25
8 Instandhouding 23 20
9 Stelsels en Beheer (Outomatiese Ratkas) 18 20
Stelsels en Beheer (Asse, Stuurgeometrie en
10 32 30
Elektronika)
TOTAAL 200 180
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 3 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.7 E.
1.1 Die werkplek word volgens sekere nasionale beleide en prosedures ten
opsigte van MIV/Vigs georganiseer. Wat is die doel van hierdie praktykskode?
A Die wet op veiligheid bepaal dat alle werknemers moet seker maak dat
die werkplek veilig is en dat werkgewers nie die risiko loop om by die
werk siek of beseer te word nie.
B Die wet algemene riglyne oor hoe werkgewers, werknemers en
vakbonde op MIV/Vigs in die werkplek moet reageer.
C Werkgewers mag nie werknemers op grond van hulle MIV/Vigs-status
demoveer of bevorder nie.
D Werkgewers mag 'n persoon wat met MIV/Vigs geïnfekteer is, afdank. (1)
1.2 Gedurende watter EEN van die volgende werkprosesse moet jy 'n helm dra
om ultravioletbestraling te voorkom?
A Draaibankwerk
B Hoekslypwerk
C MIG/MAGS-sweiswerk
D Boorwerk (1)
1.3 Watter EEN van die volgende beskryf 'n werkwinkeluitleg?
A Prosesuitleg
B Booruitleg
C Inspeksie-uitleg
D Ontvangsuitleg (1)
1.4 Watter hittebehandelingsproses word gebruik om die oppervlakhardheid van
'n staal-as te verhoog?
A Uitgloeiing
B Tempering
C Dopverharding
D Normalisering (1)
1.5 Die doel vir die verharding van staal is om …
A die weerstand teen induiking te verhoog.
B die taaiheid te verhoog.
C dit sag te maak.
D die sweisresultate te verbeter. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 4 DBE/November 2019
NSS
1.6 Watter EEN van die volgende toetse kan as 'n nie-vernietigende toets
geklassifiseer word?
A Buig
B Masjineerbaarheid
C X-straal
D Kernbreek (1)
[6]
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Noem EEN belangrike veiligheidsmaatreël wat nagekom moet word voordat
enige masjien in die meganiese werkwinkel aangeskakel word. (1)
2.2 Gee EEN rede waarom jy 'n klein werkstuk moet vasklem voordat enige
boorwerk uitgevoer word. (1)
2.3 Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat jy moet nakom voordat 'n hidrouliese
pers gebruik word. (2)
2.4 Gee TWEE redes waarom chirurgiese handskoene gedra moet word wanneer
'n medewerker met oop wonde behandel word. (2)
2.5 Noem TWEE veiligheidvoorsorgmaatreëls wat in gedagte gehou moet word
vir die veilige hantering van draagbare elektriese toerusting. (2)
2.6 Noem EEN verantwoordelikheid van 'n werkgewer ten opsigte van veiligheid
by die werkplek. (1)
2.7 Noem EEN verantwoordelikheid van 'n werknemer ten opsigte van veiligheid
by die werkplek. (1)
[10]
VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Verduidelik hoe jy skade aan 'n vyl sal voorkom wanneer 'n vyltoets op 'n
harde metaal uitgevoer word. (2)
3.2 Wat is die doel van die hittebehandeling van staal? (2)
3.3 Gee TWEE redes vir die tempering van verharde staal. (4)
3.4 Beskryf hoe die volgende hittebehandelingsprosesse op staal uitgevoer word:
3.4.1 Uitgloeiing (3)
3.4.2 Verharding (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 5 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1 tot 4.14) in
die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.15 E.
4.1 Die doel van 'n kompressietoets vir 'n binnebrandenjin is om die druk in
die ... te toets.
A silinder
B oliepomp
C brandstofpomp
D verkoeler (1)
4.2 Watter EEN van die volgende toerusting word gebruik om die uitlaatgasse
van 'n binnebrandenjin te toets?
A Wringtoetser
B Drukanaliseerder
C Gasanaliseerder
D Ontbrandingsanaliseerder (1)
4.3 Die funksie van die krukas in 'n binnebrandenjin is om die wederkerige
beweging van die suier na 'n ... beweging om te skakel.
A liniêre
B horisontale
C vertikale
D roterende (1)
4.4 Watter EEN van die volgende ontstekingsordes is op 'n V6-binnebrandenjin
van toepassing?
A 1-5-3-6-2-4
B 1-4-2-5-3-6
C 1-4-2-6-3-5
D 1-5-6-3-4-2 (1)
4.5 'n Belangrike faktor wat die termiese doeltreffendheid van 'n enjin bepaal,
is die …
A grootte van die vergasserventuri.
B ontwerp van die inlaatspruit.
C ontbrandingskamer se ontwerphoek.
D klepopening. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 6 DBE/November 2019
NSS
4.6 Die totale volume wat die suier verplaas wanneer die suier opwaarts
beweeg, word na verwys as die ...
A kompressievolume.
B vry volume.
C suiervolume.
D slagvolume. (1)
4.7 Wat sal die meganiese rendement (doeltreffendheid) van 'n enjin wees,
indien die remdrywing van die enjin 65 kW en die aangeduide drywing
80 kW is?
A 81,25%
B 1,25%
C 1,25 °C
D 81,25 °C (1)
4.8 Watter EEN van die volgende veiligheidsmaatreëls moet in ag geneem
word wanneer 'n silinderlekkasietoetser op 'n binnebrandenjin gebruik
word?
A Gebruik water om stof om die vonkproparea te verwyder.
B Moenie die voorgeskrewe druk in die silinder oorskry nie.
C Maak seker dat die hoogspanningkabels na die vonkproppe
gekoppel is.
D Oorskry die voorgeskrewe druk in die silinder. (1)
4.9 Watter EEN van die volgende is die oorsaak van lae oliedruk in 'n
binnebrandenjin?
A Kompressiekamervolume
B Te veel olie in die oliebak
C Geslyte oliepomponderdele
D Te groot enjinkapasiteit (1)
4.10 Watter EEN van die volgende stellings definieer die naspoorhoek op 'n
motorvoertuig se vering?
A Die afstand tussen die voor- en agterkante van die wiele
B Die hoek wat gevorm word tussen die loodlyn en die middellyn van
die krinkspil soos van die kant af gesien
C Die hoek wat gevorm word tussen die loodlyn en die middellyn van
die wiel soos van voor af gesien
D Die hoek wat gevorm word tussen die loodlyn en die middellyn van
die krinkspil soos van voor af gesien (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 7 DBE/November 2019
NSS
4.11 Watter EEN van die volgende terme beskryf die toestand wanneer die
stuwer van 'n wringkragomsetter teen maksimum spoed roteer en die
turbine feitlik staties (stilstaande) is?
A Wringkragspoed
B Enjinspoed
C Stolspoed
D Versnellingspoed (1)
4.12 Watter rat is die buitenste rat in 'n episikliese- (planeet-) ratreeks?
A Planeetkleinrat
B Kransrat
C Sonrat
D Planeetratraam (1)
4.13 Waarvoor staan die afkorting SAD met verwysing na die luginduksiesensor
as deel van die enjinbeheerstelsel?
A Statiese absolute druk
B Spruitstuk- absolute druk
C Sensor- absolute druk
D Stelsel- absolute druk (1)
4.14 Watter EEN van die volgende is die doel van die rembande in 'n drie-
spoed- outomatiese ratkas?
A Om die sonrat vanaf die planeetratraam aan te dryf
B Om die sekondêre sonrat en die planeetratraam onderskeidelik te
hou
C Om die gladde oordrag van drywing te aktiveer
D Om die plate van beide koppelaars aan te dryf om saam met die
turbine te roteer (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 8 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n silinderlekkasietoetser. Beantwoord die vrae
wat volg.
FIGUUR 5.1
5.1.1 Benoem A–D. (4)
5.1.2 Wat is die doel van die silinderlekkasietoetser? (2)
5.1.3 Gee, in die korrekte volgorde, die opstellingsprosedure van die
silinderlekkasietoetser op 'n binnebrandenjin. (6)
5.2 Met verwysing na die enjinsilinderkompressietoetser:
5.2.1 Wat is die doel daarvan om 'n enjinsilinderkompressietoets uit
te voer? (2)
5.2.2 Noem EEN doel van die drukontlasklep in die
kompressietoetser. (2)
5.3 Noem TWEE gasse wat die uitlaatgasontleder ontleed/analiseer. (2)
5.4 Wat is die doel van die draaiskywe met verwysing na die wielsporing-
toerusting? (2)
5.5 Noem DRIE uitkomste van dinamiese wielbalansering. (3)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 9 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 Noem TWEE hoofoorsake van krukastrilling in 'n binnebrandenjin. (2)
6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n komponent wat aan die voorkant van die
krukas in 'n binnebrandenjin monteer word. Beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 6.2
6.2.1 Identifiseer die komponent in FIGUUR 6.2 getoon. (1)
6.2.2 Benoem A–F van die komponent hierbo. (6)
6.2.3 Wat is die funksie van die komponent hierbo? (2)
6.3 Noem TWEE faktore wat die ontstekingsorde van 'n binnebrandenjin
bepaal. (2)
6.4 Teen watter hoek is die krukpenne van 'n V8-silinder-enjin geleë? (1)
6.5 Waarom is 'n tussenverkoeler op 'n turboaangejaagde dieselenjin
gemonteer? (1)
6.6 Wat is die doel van 'n superaanjaer op 'n binnebrandenjin? (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/November 2019
NSS
6.7 FIGUUR 6.7 hieronder toon 'n tipe drukaanjaer/blaser. Beantwoord die
vrae wat volg.
C
B
D
A E
FIGUUR 6.7
6.7.1 Identifiseer die tipe drukaanjaer/blaser in FIGUUR 6.7 hierbo. (1)
6.7.2 Benoem A–E van die drukaanjaer/blaser hierbo. (5)
6.7.3 Verduidelik die werking van die drukaanjaer/blaser hierbo. (5)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 11 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Definieer slagvolume in 'n binnebrandenjin. (2)
7.2 Noem DRIE metodes wat gebruik kan word om die kompressieverhouding
van 'n binnebrandenjin te verhoog. (3)
7.3 Die boor- en slaglengte van 'n binnebrandenjin is onderskeidelik 90 mm en
100 mm. Die kompressieverhouding is 10,5 : 1.
Bereken:
7.3.1 Die slagvolume van 'n enkelsilinder in cm3 (3)
7.3.2 Die oorspronklike vry volume van 'n enkelsilinder in cm3 (3)
7.3.3 Die kompressieverhouding word na 11 : 1 verhoog. Wat sal die
nuwe boordiameter wees indien die vry volume onveranderd
bly? Antwoord in mm. (6)
7.4 Die volgende data verwys na 'n vierslag-, viersilinder-petrolenjin:
Enjinspoed gedurende die toets: 4 500 r/min
Gemiddelde effektiewe druk: 1 300 kPa
Boordiameter: 120 mm
Slaglengte: 160 mm
Wringkrag: 610 Nm @ 4 500 r/min
Aantal silinders: 4
Bereken:
7.4.1 Aangeduide drywing in kW (5)
7.4.2 Remdrywing in kW (4)
7.4.3 Meganiese doeltreffendheid van die enjin (2)
7.5 Definieer meganiese rendement (doeltreffendheid) van 'n binnebrandenjin. (2)
7.6 Definieer remdrywing van 'n binnebrandenjin. (2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Verduidelik die prosedure wat gebruik word om die verkoelerdop met
behulp van 'n verkoelingstelsel-druktoetser te toets. (5)
8.2 Noem TWEE moontlike oorsake en TWEE korrektiewe maatreëls vir
drukverlies op die toetser wat op die verkoeler of uitsittenk van die
verkoelingstelsel op 'n binnebrandenjin gebruik word. (4)
8.3 Noem TWEE vervaardigerspesifikasies wat gebruik kan word om 'n
verkoelingstelseldruktoets uit te voer. (2)
8.4 Noem VIER veiligheidmaatreëls tydens die opstelling van 'n kompressie-
toetser op 'n binnebrandenjin. (4)
8.5 TABEL 8.5 hieronder toon inligting oor die resultate van die gasanalisering
van 'n binnebrandenjin.
Voltooi TABEL 8.5 deur EEN oorsaak en EEN geskikte korrektiewe
maatreël vir ELKE fout te gee.
Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers (8.5.1 tot 8.5.6) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
FOUTE (DEFEKTE) MOONTLIKE KORREKTIEWE
OORSAKE MAATREËLS
Hoë koolstof-
8.5.1 8.5.2
monoksied(CO)-lesing
Lae koolstofdioksied-
8.5.3 8.5.4
(CO2)-lesing
Hoë hidro-
koolstofdioksied(HC)- 8.5.5 8.5.6
lesing (6)
TABEL 8.5
8.6 Noem TWEE vervaardigerspesifikasies wat gebruik kan word om 'n
brandstofdruktoets op 'n motorvoertuig se brandstofstelsel uit te voer. (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Noem EEN doel van 'n outomatiese ratkas in 'n motorvoertuig. (2)
9.2 Noem TWEE voordele van 'n voertuig wat met 'n outomatiese ratkas
toegerus is. (2)
9.3 Noem TWEE nadele van 'n voertuig wat met 'n outomatiese ratkas
toegerus is. (2)
9.4 FIGUUR 9.4 hieronder toon die werking van 'n koppelomsitter. Beantwoord
die vrae wat volg.
B C D
E
A
H G F
FIGUUR 9.4
9.4.1 Benoem onderdele A–H van die koppelomsitter hierbo. (8)
9.4.2 Noem TWEE voordele van die koppelomsitter. (2)
9.4.3 Wat gebeur met die wringkragverhoging wanneer spoed in die
koppelomsitter toeneem? (2)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 14 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 Noem EEN oorsaak van die volgende bandslytasie:
10.1.1 Vinvorming (1)
10.1.2 Een kant van loopvlak uitermatig geslyt (1)
10.2 Noem TWEE vereistes van 'n goed ontwerpte stuurmeganisme. (2)
10.3 FIGUUR 10.3 hieronder toon die krinkspilhelling op die onderstel van 'n
motorvoertuig. Beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 10.3
10.3.1 Benoem A–E. (5)
10.3.2 Definieer die krinkspilhelling. (2)
10.4 Gebruik 'n benoemde skets om die Ackermann-hoekuitleg te toon. (6)
10.5 Wat is die doel van uitsporing op draaie? (2)
10.6 Noem TWEE kontroles op 'n wiel VOORDAT dit gebalanseer word. (2)
10.7 Wat is die doel van die katalisateeromsetter wat op die uitlaatstelsel van 'n
motorvoertuig monteer is? (2)
10.8 Noem DRIE hoofdoelstellings van die aanpasbare spoedbeheerstelsel. (3)
10.9 Wat is die funksie van die sleepring- en borselsamestelling op 'n
alternator? (2)
10.10 Teken die simbool vir 'n diode wat die stroomvloeirigting toon. (2)
10.11 Noem TWEE voordele van 'n elektriese brandstofpomp op die
brandstofstelsel van 'n binnebrandenjin. (2)
[32]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 1 DBE/November 2019
NSS
FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)
Krag m a
Waar : m massa
a versnellin g
Arbeid Krag Verplasing
Krag Afstand
Drywing
Tyd
Wringkrag Krag Radius
AD P L A N n
Waar AD Aangeduide drywing
P Gemiddelde effektiewe druk
L Slaglengte
A Area van suierkroon
N Aantal kragslae per sekonde
n Aantal silinders
2π NT
RD 2 π N T of RD
60
Waar RD Remdrywing Waar RD Remdrywing
N Omwentelinge per sekonde N Omwentelinge per minuut
T Wringkrag T Wringkrag
Remdrywing met Pronyrem F 2 π R N
Waar RD Remdrywing
F Krag
R Remarmleng te
N Omwentelinge per sekonde
RD
Meganiese Doeltreffendheid 100 %
AD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/November 2019
NSS
SV VV
KV
VV
Waar KV Kompressieverhouding
SV Slagv olume
πD 2
SV L
4
Waar L Slaglengte
D Boordiameter
VV Vry volume
πD 2
VV L
4
D Boordiamet er
L Vry ruimte in mm
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--389a297c-9357-4f8f-aad8-960f9b3358ef/v1-94532672b50995a6659a/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--18371572-a505-424a-8298-7d51e96d3e6f/v1-233166d325763aa4c644/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--02574af6-ba73-44a1-acf1-e845077291dd/v1-494a1381158c9da2f433/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Eng)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--5d6b5e2a-2e34-47b1-b41f-207fe9bd9f6f/v1-5c863b6c8a25dbcf0e47/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--fd884e7d-9618-413d-8ed8-a319dd9a2d3b/v1-751f5b3341ae2940099b/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--5487c889-6ea3-4ad3-9fe6-53ca94ea1c0d/v1-57e9054812e69bc05bef/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_--2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0/v1-55f44edf9664bf65cf74/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
_English_hlayiso.com_--2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c/v1-098ff39ac7fe2a71ec09/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Memorandum