You're offline
Skip to content
Memorandum

MT Nov 2019 (Fitting Machining) Memo Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: Mechanical TechnologyGrade 12201920 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NATIONAL SENIOR SERTIFIKAAT NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (Generies) 1.1 B (1) 1.2 C (1) 1.3 A (1) 1.4 C (1) 1.5 A (1) 1.6 C (1) [6] VRAAG 2: VEILIGHEID (Generies) 2.1 Masjien veiligheidsreël:  Weet hoe om die masjien af te skakel/noodstop.   Dra persoonlike beskermings toerusting (PPE).   Weet hoe om die masjien te gebruik.   Maak seker al die skerms is in plek.   Geen gereedskap wat op die masjien rond lê nie.   Werkstuk moet deeglik vas wees.   Gaan die toestand van die masjien na.   Volg vervaardiger se voorskrifte voor 'n masjien gebruik word.   Operateur moet magtiging hê om op 'n masjien te werk.   Maak seker die masjien is nie uitgesluit nie.   Maak seker die masjienopset is korrek en veilig.   Maak seker die masjienarea is skoon en veilig.  (Enige 1 x 1) (1) 2.2 Staanboor veiligheidsmaatreël:  Om beserings te voorkom.   Om akkuraatheid te verbeter.   Om te voorkom dat die werkstuk in die rondte draai of beweeg.   Voorkom dat die boorpunt breek.  (Enige 1 x 1) (1) 2.3 Hidrouliese pers veiligheidsmaatreël:  Maak seker die pers is in 'n goeie werkende toestand.  Neem kennis van die voorafbepaalde maksimum druk van die hidrouliese pers.   Maak seker die area om die pers is skoon en vry van olie, ghries en water.   Maak seker die platform is stewig en haaks met die silinder.   Maak seker dat die gepaste setmate en voorgeskrewe toerusting beskikbaar is.  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne  Gaan hidouliese pype na vir lekasies en krake.   Gaan die ondersteuningspenne na dat dit nie uitgeslyt is en deeglik in plek is.   Gaan vloeistofvlakke na.   Drukkrag moet teen 90° met die voorwerp toegepas word.   Gaan kabel en katrolle op platvorm na indien toegerus.   Dra persoonlike beskermings toerusting (PPE).   Drukmeter moet nagegaan en gekalibreer word.   Maak seker al die skerms is in plek.  (Enige 2 x 1) (2) 2.4 Redes vir die dra van chirurgiese handskoene:  Voorkom HIV/VIGS of enige bloed verwante infeksie oordrag.   Voorkom besmetting van die oop wonde.  (2) 2.5 Veilige hantering van draagbare elektriese toerusting:  Maak seker die elektriese bedrading en -prop is in 'n goeie toestand.   Maak seker alle veiligheidskerms is in plek.   Maak seker die toebehore (boorpunte, lemme ens.) is op die korrekte wyse gemonteer.   Moenie die masjien/toerusting forseer nie.   Gebruik volgens die vervaardiger se instruksies.   Voorkom kontak met water.   Keep the flexible cable away from heat, oil, sharp edges and moving parts.   Maak seker dat die kabels nie knoop nie.   Voorkom dat die masjien val.   Gaan die toestand van die toerusting na.  (Enige 2 x 1) (2) 2.6 Verantwoordelikheid van werkgewer:  Voorsien en onderhou werkstelsels, werksomgewing, toerusting en gereedskap in 'n veilige toestand.   Elimineer of verminder enige gevare of potensiële gevare.   Produseer, hanteer, stoor en vervoer goedere veilig.   Verseker dat elke werkende persoon aan die vereistes van hierdie Beroepveiligheidswet ('OHS)' voldoen.   Stel maatreëls in plek in belang van gesondheid en veiligheid, indien nodig.   Stel 'n persoon aan wat opgelei is en wie die outoriteit het om te verseker dat die werknemer voorkomende maatreëls nakom.   Lig werknemer in oor gevare vir sy gesondheid en veiligheid rakende enige plig of werksituasie.   Voorsien noodhulptoerusting.  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 2.7 Verantwoordelikheid van werknemer:  Gee aandag aan hul eie asook ander persone se gesondheid en veiligheid.   Werk saam met die werkgewer ten opsigte van die Beroepveiligheidswet ('OHS').   Kom die wetlike opdrag aan hulle gegee na.   Rapporteer enige situasie wat onveilig of ongesond is.   Rapporteer alle insidente en ongelukke.   Moenie met enige veiligheidstoerusting inmeng of soortgelyke toerusting misbruik nie.   Kom alle veiligheidsreëls na.  (Enige 1 x 1) (1) [10] VRAAG 3: MATERIAAL (Generies) 3.1 Vyltoets:  Gebruik die regte  vyltegnieke.   Vyl op die punt of kante  van die materiaal.  Deur kryt  op die vyloppervlak  te plaas. (Enige 1 x 2) (2) 3.2 Doel vir hittebehandeling van staal: Hittebehandeling van staal word gedoen om die eienskappe/ korrelstruktuur  van staal te verander.  (2) 3.3 Redes vir tempering van verharde staal:  Om die brosheid  wat deur die verhardings proses veroorsaak is te verminder.   Omspanning  wat gedurende die verhardings proses veroorsaak is te verminder.   Om die die taaiheid  van die staal te verhoog.   Om aan die verharde werkstuk 'n fyner  korrelstruktuur  te gee. (Enige 2 x 2) (4) 3.4 Hitte behandelings proses op staal: 3.4.1 Uitgloeiing:  Die staal word tot die voorgeskrewe temperatuur verhit.   Die staal word vir die verlangde tyd teen hierdie temperatuur gehou.   Die staal word dan baie stadig afgekoel om maksimum sagtheid te verseker.  (3) 3.4.2 Verharding:  Die staal word tot effens bo die hoër kritieke temperatuur verhit. (AC3)   Die staal word vir die verlangde tyd teen hierdie temperatuur gehou.   Die staal word dan vinnig afgekoel deur in afkoel medium te blus.  (3) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (Spesifiek) 4.1 A (1) 4.2 D (1) 4.3 B/A  (1) 4.4 A (1) 4.5 B/A  (1) 4.6 B (1) 4.7 B (1) 4.8 A (1) 4.9 C (1) 4.10 B (1) 4.11 D (1) 4.12 B (1) 4.13 A (1) 4.14 B (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: TERMINOLOGIE (Draaibank en Freesmasjien) (Spesifiek) 5.1 Tapsdraaiwerk: 5.1.1 Klein diameter: A 4° C B 300 θ AB Tan   2 300 AB  Tan 4  300  20,98 mm   d  D  2AB    200  220,98   158,04 mm OF θ D-d Tan   2 2L 200  d tan4   2300 tan4  600  200  d  d  200  tan4  600  d  158,04 mm  OF d  D  2AB   200  2300  tan4   158,04 mm  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 5.1.2 Oorstelling van die loskop: Oorstelling : 20,98 mm oor 300 mm Dus " X" mm oor 400 mm 300" X"  20,98  400  20,98  400  " X"  300 " X"  27,97mm  OF LD - d Oorstelling   2l 400200  158,04   2300  27,97 mm  (3) 5.2 Parallelle spy: 5.2.1 Wydte: D Wydte  4 42   4  10,5 mm  (2) 5.2.2 Dikte: D Dikte  6 42   6  7 mm  (2) 5.3 Voordele van klimfreeswerk:  'n Beter afwerking word verkry   Wrywing word verminder  Hoë-spoed snitte is moontlik   Gladde snitte deur dun pype en buise   Koelmiddel word na die tande, waar dit vereis word, gevoer   Neig om die werkstuk op die masjientafel vas te druk daarom kan dieper snitte gemaak word.   Minder vibrasie.  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 5.4 Koppelfreeswerk: 2 x  vir tekening Freessnyers 2 x  vir enige 2 benoem Draspil Werkstuk (4) [18] VRAAG 6: TERMINOLOGIE (Indeksering) (Spesifiek) 6.1 Reguittandrat-terminologie: 6.1.1 Module: SSD Module T 126   42 3  (2) 6.1.2 Werkdiepte: WD  2  m   23  6 mm  (2) 6.1.3 Snydiepte: Snydiepte  2,157  m  2,25  m  2,157  3  of  2,25  3   6,47 mm   6,75 mm  (2) 6.2 Hoek-indeksering: n 34 Indeksering    9 9 7 6 3   9 6 42 3  54 3 volle draaie en 42 gate op die 54-gatsirkel.  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.3 Indeksering: 6.3.1 Differensiale indeksering: 40 Indeksering  N 40   nie moontlik 121 40 Gekose indelings  A 40   120 1 8    3 8 8   24  Geen volle draaie, 8 gate op die 24-gatsirkel.  OF Geen volle draaie, 10 gate op die 30-gatsirkel.  OF Geen volle draaie, 13 gate op die 39-gatsirkel.  OF Geen volle draaie, 14 gate op die 42-gatsirkel.  OF Geen volle draaie, 17 gate op die 51-gatsirkel.  OF Geen volle draaie, 18 gate op die 54-gatsirkel.  OF Geen volle draaie, 19 gate op die 57-gatsirkel.  OF Geen volle draaie, 22 gate op die 66-gatsirkel.  (5) 6.3.2 Wisselratte: Dr A  N 40   Gd A 1 120  121 40    120 1 - 1 40    120 1 - 40  120 - 1 24    3 24 Dr 24   Gd 72  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.4 Bereken afstand Z tussen rollers: y r z 25 40° x 150 z  150  2x  2y  r  25 Tan 40   x 25 x  Tan40  29,79 mm  25 d r 2 10   OF 40° 2 X  5 mm r y Tan20   y 20° 5 y r Tan20  13,74 mm  z  150  2x  2y  r    150  229,79  213,74  5    150  59,58  37,48  172,1 mm  (8) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (Spesifiek) 7.1 Brinell-toetser: LAS STAALBAL  WERKSTUK INDUIKING  Rockwell-hardheidtoetser: LAS DIAMANTKEËL WERKSTUK INDUIKING   (4) 7.2 Trektoets:  Treksterkte   Elastisiteit   Rekbaarheid   Plastisiteit  (Enige 2 x 1) (2) 7.3 Diepte-mikrometer: 50,00  16,00  0,00  0,33  66,33 mm  (5) 7.4 Skroefdraad  mikrometer  (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: KRAGTE (Spesifiek) 8.1 Ewewigskrag: 20 N 20cos60° 80cos30° 80 N 20sin60° 80sin30° 60° 30° 30 N 60sin60° 60° 60 N 60cos60°  HK  30  80cos30  20cos60  60cos60      30  69,28  10  30  59,28 N   VK  20sin60  80sin30  60sin60     17,32  40  51,96  5,36 N  OF HK Grootte VK Grootte 30 30  20sin60° 17,32  80cos30° 69,28  80sin30° 40  -20cos60° -10  -60sin60° -51,96  -60cos60° -30  TOTAAL 59,28 N TOTAAL 5,36 N  E2  HK 2  VK 2 HC E  59,282  5,362  Ɵ VC E  59,52 N  E VK Tanθ  HK 5,36   59,28 θ  5,17  E = 59,52 N teen 5,17° (Suid van Wes) of E = 59,52 N teen 84,83° (Wes van Suid) of  E = 59,52 N teen 264,83° (14) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 8.2 Momente:  600 N 440 N 350 N 0,8 m 1,4 m 1m 1,2 m 4,4 m A B Verspreide belasting:  100 N/m  4,4 m  440 N  Bereken A: Momente om B:  ROM  ΣLOM A  4,4   350  1,2   440  2,2   600  3,6   4,4A 3548   4,4 4,4 A  806,36 N  Bereken B: Momente om A.  LHM  ΣRHM B  4,4   600  0,8   440  2,2   350  3,2   4,4B 2568   4,4 4,4 B  583,64 N  (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 8.3 Spanning-vormverandering: 8.3.1 Drukspanning  (1) 8.3.2 Spanning: A  π D2  d2  4   π 0,04 2  0,0252   4 A  0,77  10 3 m2  F σ A 600  0,77  10 3  σ  779220,78 Pa of  0,78  10 6 Pa of   0,78 MPa (4) 8.3.3 Verandering in lengte: σ E ε σ ε  E 0,78  106   90  109 ε  8,66  10-6  Δl ε ol Δl  ε  ol    8,67  106  100    0,87  10-3 mm (6)  [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 9: INSTANDHOUDING (Spesifiek) 9.1 Tipes instandhouding:  Voorkomend   Voorspellend   Betroubaarheid gesentreerd  (3) 9.2 Wanfunksionering van bandaandrywing:  Smering tussen band en katrol veroorsaak bandglip.   Katrolle nie behoorlik vas aan asse nie.   Gebrekkige katrolbelyning.   Oorlading van die stelsel.   Verkeerde bandspanning.   Geslete bande.   Foutiewe/beskadigde spankatrol.   Gebrek aan instandhouding.  (Enige 2 x 1) (2) 9.3 Vervang 'nketting op 'nkettingaandrywing stelsel:  Verlig die spanning in die ketting en verwyder van die kettingkatrolle.   Gaan die toestand en die belyning van die kettingkatrolle na.   Pas die nuwe spesifieke ketting en smeer.   Pas genoegsame spanning op die ketting toe.   Toets vir behoorlike werking.  (5) 9.4 Slytasie op 'nrataandrywing stelsel:  Gaan olievlakke na en vul indien nodig.   Verseker dat ratte deeglik op die aste geheg is.   Maak filters skoon en vervang indien nodig.   Rapporteer oormatige geraas, slytasie, vibrasie en oorverhitting vir gespesialiseerde aandag.  (Enige 2 x 1) (2) 9.5 Materiaal: 9.5.1 Nylon:  Buste   Ratte   Katrolle   Vislyn   Klere   Seile   Toue   Sporttoerusting   Poeierbedekking  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 9.5.2 Glasvesel:  Gebruik in bote   Voertuigbakke   Deursigtige dakplate   Petroltenks   Swembaddens   Meubels   Vrugte- en slaaibakke   Ornamente   Visvangstokke   Sporttoerusting  (Enige 1 x 1) (1) 9.6 Termoplastiese- of Termoverharde samestellings: 9.6.1 Teflon: Termoplasties  (1) 9.6.2 Bakeliet: Termoverharde  (1) 9.7 Wrywings-koëffisiënt:  Kontakdruk   Oppervlak grofheid   Temperature   Glysnelheid   Tipe (hoeveelheid) smering   Tipe materiaal  (Enige 2 x 1) (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (Spesifiek) 10.1 Skroefdraad-diameters:  A B C A = Steekdiameter/Effektiewe diameter  B = Worteldiameter  C = Kruindiameter/Buite-diameter/Nominale diameter/Volle diameter/Basiese diameter  (4) 10.2 Styging van 'n skroefdraad: Die styging is die afstand  wat 'n skroefdraad aksiaal  in een volle omwenteling  sal beweeg. (3) 10.3 Vierkantige skroefdraad: 10.3.1 Skroefdraadstyging: Styging  steek  aantal beginpunte  43   12 mm  (2) 10.3.2 Gemiddelde omtrek:  P Gemiddelde omtrek  π BD     2  4   π 68    2  207,35 mm  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 10.3.3 Helikshoek: styging Helikshoek tanθ  gemiddeldeomtrek 12   207,35 θ  3,31  (2) 10.3.4 Ingryphoek/Voorsnyhoek: Ingryphoek  90  helikshoek  vryloophoek   90  3,31  3   83,69  (2) 10.3.5 Sleephoek/Nasnyhoek: Sleephoek  90  helikshoek  vryloophoek   90  3,31  3   90,31  (2) [18] VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (Aandrywing stelsels) (Spesifiek) 11.1 Voordele van 'n rataandrywing:  Kompakte samestelling   Meer drywing kan oorgedra word/Sterker   Geen glip kom voornie   Minder instandhouding  (Enige 2 x 1) (2) 11.2 Hidroulika: 11.2.1 Vloeistofdruk: 2 πDB AB  4 π0,2  2   4  31,42  10 3 m2  FB P AB 15  103    31,42  10 3  477,40  103 Pa  477,40 kPa  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 11.2.2 Afstand 'X': 2 πDA AA  4 π0,075 2   4  4,42  10 3 m2  VB  VA A B  LB  A A  L A  A A  LA  LB  AB  4,42  10  0,12 3  31,42  10 3  16,88  10 3 m  16,88 mm  (6) 11.3 Voordele van pneumatika:  Saamgeperste lug is maklik en goedkoop om te genereer.   Lekkasies is nie morsig nie – geen olie storting nie.   Positiewe en negatiewe druk kan gegenereer word.   Meer kompak.   Maklik onderhoubaar weens minder bewegende onderdele.  (Enige 2 x 1) (2) 11.4 Bandaandrywing stelsel: 11.4.1 Gedrewe Katrol Dryfkatrol Ø 350 mm  Ø 250 mm  24 r/sek T2 T1 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 11.4.2 Bandspoed: v  πDn   π  0,25  24  v  18,85 m.s1 OF 18,85 m/s  (3) 11.4.3 Drywing oorgedra: P  T1  T2 v  P  T1  T2 πDn   300 - 12018,85   300 - 120π  0,25  24   180  18,85   180  18,85   3393 Watt  3393 Watt  3,39 kW  OF  3,39 kW  (4) 11.5 Rataandrywing stelsel: Aantal tande op rat C: NA TB  TD   ND TA  TC TB  TD  ND  NA  TA  TC 80  60  120   30  40  480 r/min  OR NC  TC  ND  TD NA  TA  NB  TB ND  TD NB  TB NC   NA   TC TA 120  60 180  80   40 30  180 r/min   480 r/min  (4) [28] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mechanical Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all