Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V1
NOVEMBER 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 120
Hierdie memorandum bestaan uit 36 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 36 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 36 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 36
- File size
- 895.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 36
This exam
NSC November Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1Scales, Keys, Modes & Intervals20 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition15 marks
- Question 3Harmony, Chords & Composition30 marks
- Question 4Harmony, Chords & Composition
- Question 5Notation, Rhythm & Metre20 marks
- Question 6Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]10 marks
Show all 13 questions
- Question 7Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]5 marks
- Question 11Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]10 marks
- Question 12Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]5 marks
- Question 13Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]5 marks
- Question 14Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]5 marks
- Question 16Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]14 marks
- Question 17Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]5 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 2 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
D en E.
2. AFDELING A en B is verpligtend.
3. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).
4. Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe
teks met blou of swart ink op hierdie vraestel.
5. Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E met blou of swart ink in
die ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 3 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR
A: MUSIEKTEORIE 1 20
(VERPLIGTEND)
2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN
B: ALGEMEEN
5 20
(VERPLIGTEND)
SUBTOTAAL 20
EN
C: WKM 6 10
7 5
8 5
9 5
10 15
SUBTOTAAL 40
OF
D: JAZZ 11 10
12 5
13 5
14 5
15 15
SUBTOTAAL 40
OF
E: IAM 16 10
17 5
18 5
19 5
20 15
SUBTOTAAL 40
GROOTTOTAAL 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 4 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute)
Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.
Beantwoord die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien is.
VRAAG 1 (25 minute)
Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
1.1 Benoem die hooftoonsoort van hierdie stuk.
Antwoord:
C mineur
C mineur = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 5 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
1.2 Benoem die intervalle by 1.2.1 en 1.2.2 volgens tipe en afstand, byvoorbeeld
Volmaakte/Rein 5de.
Antwoord:
1.2.1: Majeur 2de
1.2.2: Majeur 6de
Majeur 2de = 1 punt
Majeur 6de = 1 punt
(Geen punt vir slegs 2de of 6de) (2)
1.3 Benoem die drieklanke by 1.3.1 en 1.3.2 volgens tipe en omkering,
byvoorbeeld Majeur, tweede omkering. (Oorweeg slegs die note in die
blokkie.)
Antwoord:
1.3.1 Mineur – eerste omkering
1.3.2 Verminderd – eerste omkering
Mineur = ½ punt
Eerste omkering = ½ punt
Verminderd = ½ punt
Eerste omkering = ½ punt (2)
1.4 Omkring die laaste VIER note (tetrachord) van 'n opgaande melodiese
mineurtoonleer op die partituur.
Antwoord:
Maat 5 of 6 of
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
1.5 Transponeer maat 2 van die soloparty 'n majeur tweede hoër. Voeg 'n nuwe
toonsoortteken by.
Antwoord:
Korrekte toonsoortteken = 1 punt
Notasie = ½ punt per pols
Indien toonsoortteken foutief is, = 2 punte
maar klank van transposisie is = 2 punte
korrek (geen enharmoniek)
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 6 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
1.6 Transkribeer maat 3 van die basparty vir altviool op dieselfde toonhoogte.
Gebruik die korrekte sleutel.
Antwoord:
Korrekte sleutel = 1 punt
Korrekte toonsoortteken = 1 punt
Transkripsie = 1 punt
Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 1 punt (3)
1.7 Herskryf maat 4 van die soloparty, maar verdubbel die nootwaardes. Voeg 'n
nuwe tydmaatteken by.
Antwoord:
Tydmaatteken = 1 punt
Nootwaardes = 2 punte
(Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte)
Indien geen toonsoortteken, geen penalisasie (3)
1.8 Voeg VIER note by die volgende om 'n Doriese modus te vorm:
Antwoord:
Notasie = 1 punt
Ritme = 1 punt
(Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte (2)
1.9 Skryf 'n opgaande sekwens van die gegewe melodiese fragment.
Antwoord:
Sekwens = 2 punte
Die sekwens kan op enige toonhoogte hoër as C begin
(Minus ½ punt as die sekwens korrek is, maar dalend geskryf is)
(Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte)
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 7 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
1.10 Verander die laaste akkoord van hierdie uittreksel op die partituur om 'n
tierce de Picardie (majeurakkoord) te vorm.
Antwoord:
E-herstel = 1 punt (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 8 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2 (25 minute)
Beantwoord VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.
2.1 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige
vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem
die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en voeg dinamiek- en
artikulasietekens by.
Konsepantwoord:
Instrument: Kitaar/Saksofoon/Klarinet/Trompet
Onvoltooide kadens in A
Voltooide kadens in A/relatiewe mineur
A/E/f#/D: Voltooide kadens in relatiewe mineur
Onvoltooide kadens in A
Voltooide kadens in A
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 9 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Die antwoord sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
Vir merker:
• Solfa-notasie sal nie aanvaar word nie.
• Indien vorm ABC in plaas van ABA is = minus 1 punt (vorm)
• Indien alle kadense foutief is, maar vorm is redelik sigbaar = maksimum 1 punt (vorm)
KANDIDAAT
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
SE PUNTE
Vorm en kadenspunte 1 punt per frase x 3 3
Korrektheid
Nootstele, polse per maat,
Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte 2
toevallige tekens,
spasiëring, uitleg
Uitstekend
Sinvol en musikaal; vindingryke kadense
definieer vorm; aanvangsmotief oorspronklik
9–10 voortgesit; tonaliteit suksesvol gebruik;
melodiese kontoer meesterlik hanteer;
kreatiewe benadering tot keuse van
toonhoogte en ritme
Kwaliteit Goed
- Kwaliteit van melodie en Korrek en musikaal; kadense dui die vorm
toepaslikheid vir gekose duidelik aan; aanvangsmotief sinvol
7–8
instrument voortgesit; stabiele tonaliteit; melodiese
- Toepaslikheid van kontoer bevredigend; keuse van toonhoogte
10
dinamiek- en artikulasie- en ritme akkuraat
aanduidings – verhoog Gemiddeld
die gehalte van die Musikaliteit nie oortuigend nie; nie al die
antwoorde kadense duidelik nie; aanvangsmotief nie
4–6
- Musikaliteit goed gebruik nie; tonaliteit onstabiel;
melodiese kontoer verdag; keuse van
toonhoogte en ritme verbeeldingloos
Onaanvaarbaar
Geen musikale sin nie; geen sin vir kadense
0–3 nie; aanvangsmotief geïgnoreer; geen sin
vir tonale sentrum nie; geen melodiese
kontoer nie; toonhoogte en ritme willekeurig
TOTAAL Nasieners mag ½ punte gebruik 15
[15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblie
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 10 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
2.2 Voltooi die aanvangsmotief hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige
vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te skep. Noem
die instrument waarvoor jy skryf. Dui die tempo aan en voeg dinamiek- en
artikulasietekens by.
Konsepantwoord:
Instrument: Tromboon/Fagot/Baskitaar
Onvoltooide kadens in C
Voltooide kadens in C/relatiewe majeur
Voltooide kadens in relatiewe majeur
Onvoltooide kadens in C
Voltooide kadens in C
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 11 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Die antwoord sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
Vir merker:
• Solfa-notasie sal nie aanvaar word nie.
• Indien vorm ABC in plaas van ABA is = minus 1 punt (vorm).
• Indien alle kadense foutief is, maar vorm is redelik sigbaar = maksimum 1 punt (vorm).
KANDIDAAT
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
SE PUNTE
Vorm en kadenspunte 1 punt per frase x 3 3
Korrektheid
Nootstele, polse per maat,
Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte 2
toevallige tekens,
spasiëring, uitleg
Uitstekend
Sinvol en musikaal; vindingryke kadense
definieer vorm; aanvangsmotief oorspronklik
9–10 voortgesit; tonaliteit suksesvol gebruik;
melodiese kontoer meesterlik hanteer;
kreatiewe benadering tot keuse van
toonhoogte en ritme
Kwaliteit Goed
- Kwaliteit van melodie en Korrek en musikaal; kadense dui die vorm
toepaslikheid vir gekose duidelik aan; aanvangsmotief sinvol
7–8
instrument voortgesit; stabiele tonaliteit; melodiese
- Toepaslikheid van kontoer bevredigend; keuse van toonhoogte
10
dinamiek- en artikulasie- en ritme akkuraat
aanduidings – verhoog Gemiddeld
die gehalte van die Musikaliteit nie oortuigend nie; nie al die
antwoorde kadense duidelik nie; aanvangsmotief nie
4–6
- Musikaliteit goed gebruik nie; tonaliteit onstabiel;
melodiese kontoer verdag; keuse van
toonhoogte en ritme verbeeldingloos
Onaanvaarbaar
Geen musikale sin nie; geen sin vir kadense
0–3 nie; aanvangsmotief geïgnoreer; geen sin
vir tonale sentrum nie; geen melodiese
kontoer nie; toonhoogte en ritme willekeurig
TOTAAL Nasieners mag ½ punte gebruik 15
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 12 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3 (10 minute)
Beantwoord VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2.
3.1 Bestudeer die Koraal van JS Bach hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Antwoord:
Koraal
Koraal
JS
JSBach
Bach
Voorbeeld:
Voorbeeld: (verwerk)
(vewerk)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 13 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
3.1.1 Hierdie koraal moduleer in maat 4. Hoe is die nuwe toonsoort in maat 4
verwant aan die oorspronklike toonsoort van die koraal?
Antwoord:
Dominant/V (van F majeur/oorspronklike toonsoort)
Dominant/V = 1 punt (1)
3.1.2 Identifiseer die akkoorde van (a)–(f) en besyfer hulle op die partituur. Gebruik
besyfering onderaan die partituur OF akkoordsimbole boaan die partituur. Kyk
na die voorbeeld in maat 1.
Antwoord:
Sien partituur:
1 punt per akkoord = 6 punte
(Minus ½ punt vir elke fout)
(Aanduiding van toonsoort is nie verpligtend nie) (6)
Nasieners moet óf akkoordsimbole (boaan) óf besyfering
(onderaan) nasien; nie 'n mengsel van die twee nie.
V7 (of enige omkering) sal aanvaar word.
Slegs V = geen punt.
3.1.3 Benoem die tipe nie-akkoordnote by (i) en (ii).
Antwoord:
(i) (Beklemtoonde) Deurgangsnoot
(ii) Vooruitneming
(i) Deurgangsnoot = 1 punt
(ii) Vooruitneming = 1 punt (2)
3.1.4 Benoem die kadens in maat 62–63.
Antwoord:
• Onvolmaak (Onvolmaakte kadens) / Onvoltooid (Onvoltooide kadens)
Onvoltooid = 1 punt
Geen punt as slegs akkoordprogressie gegee is nie (1)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 14 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
3.2 Bestudeer die uittreksel uit You're Breaking My Heart deur Pat Genaro en
Sunny Skylar hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Antwoord:
Voorbeeld:
3.2.1 Identifiseer die akkoorde van (a)–(f) en besyfer hulle op die partituur. Gebruik
akkoordsimbole boaan die partituur. Kyk na die voorbeeld in maat 1.
Antwoord:
Sien partituur:
1 punt per akkoord = 6 punte
(Minus ½ punt per fout)
Romeinse besyfering word nie aanvaar nie (6)
3.2.2 Benoem die tipe nie-akkoordnote by (i), (ii) en (iii).
Antwoord:
(i) (Onbeklemtoonde chromatiese) Deurgangsnoot
(ii) (Beklemtoonde) Deurgangsnoot
(iii) (Bo-) Hulpnoot/Wisselnoot
(i) Deurgangsnoot = 1 mark
(ii) Deurgangsnoot = 1 mark
(iii) Hulpnoot/Wisselnoot = 1 mark
(Geen ½ punte) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 15 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
3.2.3 Benoem die kadens in maat 83–9.
Antwoord:
• Volmaak (Volmaakte kadens) / Voltooid (Voltooide kadens)
Volmaak/Voltooid = 1 punt (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 16 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 4 (30 minute)
Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.
4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor-
en baspartye by te voeg.
Konseptantwoord:
Korrektheid:
Progressie:
(12 punte vir korrektheid)
(12 punte vir progressie)
Hoewel ons nie die harmonisering van agstenote
aanmoedig nie, is hierdie besyfering aanvaarbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 17 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KANDIDAAT
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
SE PUNTE
Akkoordprogressie
Akkoordkeuse; korrekte 1 punt tussen elke paar akkoorde 12
gebruik van kadens
Korrektheid Minus ½ punt per fout, maar nie meer
Notasie, verdubbeling, as 1 punt per akkoord nie = 12
spasiëring, stemvoering 12 akkoorde van maat 32–81
Kwaliteit • Uitstekend = 14–16 punte
Musikaliteit, • Goed = 11–13 punte
nie-akkoordnote, • Gemiddeld = 8–10 punte 16
stylbewustheid, • Swak = 4–7 punte
kreatiwiteit • Onaanvaarbaar = 0–3 punte
Nota aan nasiener: 40
Punt uit 40 moenie 'n ½ punt bevat nie (÷ 8 x 3)
TOTAAL 15
Kandidate moet krediet ontvang vir 'n ander/kreatiewe en korrekte harmonisering wat
nie in die memorandum gegee word nie.
Die besyfering dien as 'n riglyn vir die nasiener, maar geen punte word vir die gebruik
van die simbole toegeken nie. [15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 18 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
4.2 Voltooi die stuk hieronder deur 'n geskikte baslyn en harmoniese materiaal in
die oop notebalke by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe
materiaal in maat 1 en 2 voorgestel word.
Konsepantwoord:
Korrektheid:
Melodie
Akkoorde
Bas
Progressie:
(12 punte vir korrektheid)
(12 punte vir progressie)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 19 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Die antwoord sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KANDIDAAT
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
SE PUNTE
Akkoordprogressie
Akkoordkeuse; korrekte 1 punt tussen elke paar akkoorde 12
gebruik van kadens
Korrektheid Minus ½ punt per fout, maar nie meer as
Notasie, verdubbeling, 1 punt per akkoord nie = 12
spasiëring, stemvoering 12 akkoorde van maat 32–81
Kwaliteit • Uitstekend = 14–16 punte
Musikaliteit, • Goed = 11–13 punte
nie-akkoordnote, • Gemiddeld = 8–10 punte 16
stylbewustheid, • Swak = 4–7 punte
kreatiwiteit • Onaanvaarbaar = 0–3 punte
Nota aan nasiener: 40
Punt uit 40 moenie 'n ½ punt bevat nie (÷ 8 x 3)
TOTAAL 15
Kandidate moet krediet ontvang vir 'n ander/kreatiewe en korrekte harmonisering wat
nie in die memorandum gegee word nie.
Die besyfering dien as 'n riglyn vir die nasiener, maar geen punte word vir die gebruik
van die simbole toegeken nie. [15]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 20 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute)
Beantwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek).
Kandidate moet hierdie vrae beantwoord in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.
Een punt sal vir elke korrekte feit toegeken word. Kandidate moet krediet ontvang vir
enige korrekte antwoord wat nie in hierdie memorandum gegee is nie.
AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)
VRAAG 5
5.1 5.1.1 C
5.1.2 A
5.1.3 C
5.1.4 B
5.1.5 D
5.1.6 C
5.1.7 B
5.1.8 A
5.1.9 A
5.1.10 D
1 punt per korrekte antwoord = 10 punte (10)
5.2.1 Ostinaat
• 'n Musiekpatroon wat onophoudelik herhaal word terwyl die ander
elemente verander
Noodsaaklike feit = 1 punt
• Patroon kan melodies, harmonies of ritmies wees
• Word dikwels in Afrika-musiek en in sommige 20ste-eeuse Westerse
kunsmusiek gebruik
• Melodies-harmoniese ostinati word dikwels in Barokmusiek gebruik
• Melodies-ritmiese ostinati word dikwels in 20ste-eeuse musiek gebruik
• Word 'n riff in jazz en populêre musiek genoem
• ‘n Musiekpatroon wat meestal in die bas voorkom
Enige ander feit = 1 punt (2)
5.2.2 Tekstuur
• Die digtheid van die musiek wat deur die getal gelykluidende musiekparte
veroorsaak word
Noodsaaklike feit = 1 punt
• Monofonies: enkelmelodielyn
• Homofonies: enkelmelodielyn met begeleiding
• Polifonies: verskeie onafhanklike, oorvleuelende melodielyne
Enige ander feit = 1 punt (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 21 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
5.2.3 Chordofoon
• Enige instrument waarvan die klank deur 'n vibrerende snaar produseer
word
Noodsaaklike feit = 1 punt
• Snare kan gepluk, geslaan of gestryk word
• Verskillende toonhoogtes kan geproduseer word deur die effektiewe lengte
of spanning van 'n snaar te verander
• Een voorbeeld
Enige ander feit = 1 punt
Enige korrekte instrument sal as voorbeeld aanvaar word
(2)
5.2.4 Poliritme
• Gelyktydige gebruik van twee of meer ritmiese patrone (of tydmaattekens)
Noodsaaklike feit = 1 punt
Indien beide ritmiese patrone en tydmaattekens genoem word, word die
volle 2 punte toegeken
• Gelyktydige aanwending van 3/4 en 6/8, byvoorbeeld
• Word ook kruisritmes genoem
• Word dikwels in tradisionele Afrika-musiek gebruik
Enige ander feit = 1 punt (2)
Nota aan nasiener: Sien slegs die eerste twee antwoorde na indien die
kandidaat meer as twee terme beskryf het.
(2 x 2) (4)
5.3 SAMRO
• Beskerm werk deur kopiereg
• Hou rekord van openbare uitvoering van 'n komposisie
• Ken lisensies toe vir die gebruik van werke op TV, radio en in ander
openbare uitvoerings
• Vorder betalings vir die openbare gebruik van komposisie in
• Administreer en betaal die nodige tantieme vir die gebruik, uitvoering en
kopiëring van werke (uitvoerregte, meganiese regte, naaldtydregte)
• Administreer en betaal pensioene uit
• Werk met internasionale organisasie saam vir die betaling van tantieme
Enige 4 korrekte feite = 4 punte (4)
5.4 BDAC
4x½=2
Elke letter se posisie word afsonderlik bepunt (2)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 22 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Beantwoord AFDELING C (WKM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (IAM).
Nota aan nasiener: Een punt sal vir elke korrekte feit toegeken word. Kandidate moet
krediet ontvang vir enige korrekte antwoord wat nie in hierdie memorandum gegee is nie.
AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
VRAAG 6
6.1 Moontlike antwoorde:
Le Nozze di Figaro
Don Giovanni
Cosi Fan Tutti
Titel van opera = 1 punt (1)
6.2 (a) Papageno, Bariton
(b) Sarastro, Bas
2 punte vir die karakters en 2 punte vir die stemtipes = 4 punte (4)
6.3 Omdat 'n betowerde/magiese fluit vir Tamino deur sy stryd en beproewing in
die opera lei. (1)
6.4 Opera Buffa Opera Seria
• Komiese opera • Dramatiese, ernstige opera of
• Karakters is gewoonlik tragiese opera
plattelanders of van die • Karakters gewoonlik legendaries,
werkersklas helde en booswigte
• Gesproke dialoog en liedere • Geen gesproke dialoog nie
Een feit oor opera buffa = 1 punt
Een verwante feit oor opera seria = 1 punt (2)
6.5 Aria Resitatief
• Reëlmatige metrum • Praatagtige metrum
• Terugskouend • Verhalend
• Duidelike melodiese kontoer • Herhaalde toonhoogtes, beperkte
• Handeling kom tot stilstand melodiese kontoer
• Begeleiding voller en • Handeling gaan voort
aaneenlopend • Begeleiding ligter en onderbroke
Een feit oor aria = 1 punt
Een verwante feit oor resitatief = 1 punt (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 23 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 7
7.1 Klassieke elemente
• Klassieke tonale harmonie
• Hoofsaaklik homofoniese en soms polifoniese teksture
• Klassieke vormtipe (Klassieke Sonate of Allegro-Sonate-vorm)
• Standaard- Klassieke orkes (bv. die vier seksies van die orkes)
Enige 2 elemente = 2 punte (2)
7.2 Romantiese kenmerke
• Groter dinamiese omvang (pp-ff)
• Rubato
• Liriese melodieë met 'n unieke melodiese styl
• Beskrywende titel / Programmatiese elemente
• Klankskildering van sekere aspekte van die natuur
• Nuwe genre: Konsert-ouverture
Enige 2 elemente = 2 punte (2)
7.3 Hebrides (Ouverture)
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 24 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 8
8.1 Brug/Skakelpassasie/skakel
8.2 Ontwikkeling
8.3 Heruiteensetting/Rekapitulasie/Herhaling (nie ideale term)
8.4 Tweede tema/onderwerp (Tonika-toonsoort)
8.5 Koda
Elke korrekte antwoord = 1 punt [5]
VRAAG 9
• Strykerseksie: 1ste viole, 2de viole, altviole, tjello's, kontrabasse
Enige 4 strykinstrumente x ½ punt = 2 punte
• Houtblaasseksie: ( 2) fluite, (2) hobo's, (2) klarinette, (2) fagotte
Enige 2 houtblaasinstrumente x ½ punt = 1 punt
• Koperblaasseksie: 2 Franse horings en 2 trompette
2 koperblaasinstrumente x ½ punt = 1 punt
• Perkussieseksie: 2 timpani
timpani = 1 punt [5]
Benoeming van slegs orkesseksie = ½ punt = maksimum 2 punte
VRAAG 10
Element Vierde beweging
Vorm • Makrostruktuur van simfonie uitgebrei van 4 na 5 bewegings
• 3de en 4de beweging is verbind
• 4de beweging gaan gladweg oor in 5de – 'n nuwigheid
• 4de beweging is die klimaks van die drie bewegings
• 4de beweging is in vrye of episodiese vorm – verskillende
tonele word uitgebeeld
• Episodes (Seksies/Frases) word verbind aan
• Programmatiese inhoud
• Gebruik verskeie motiewe, bv. reënmotief, donderweer- en
weerligmotief, windmotief, ens.
• Kadense is verdoesel a.g.v. die voortdurende voortgang van
materiaal wat die storm in klankskildering uitbeeld
Enige 5 feite = 5 punte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 25 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Element Vierde beweging
Instrumentasie • Standaardorkes
• Piccolo word bygevoeg
• Trombone word bygevoeg
• Timpani word baie gebruik vir dramatiese effek
Enige 2 feite = 2 punte
Element Vierde beweging
Stemming/ • Titel: Donderstorm/Storm
Atmosfeer • Programmatiese elemente, realistiese voorstelling van storm,
bv.:
o Donderweer: Timpani
o Reëndruppels: Staccato op strykers
o Weerlig: Arpeggios op strykers
o Klimaks van storm: Piccolo, ens.
(Tot ‘n maksimum van 2 punte)
• Onvoorspelbare beweging, vol verrassings
• Wye dinamiese omvang wat die progressie van die storm
uitbeeld
• Tempo: Allegro
• F mineur – hooftoonsoort help om die dreigende atmosfeer te
vestig
• Tonale onstabiliteit beeld die onrustigheid van die storm uit
• Verminderde sewende akkoorde word gebruik vir dramatiese
effek
Enige 5 feite = 5 punte
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Vorm 1 punt vir elke korrekte feit 5
Instrumentasie 1 punt vir elke korrekte feit 2
Stemming/Atmosfeer 1 punt vir elke korrekte feit 5
• Uitstekend = 3 punte
• Goed = 2 punte
Logiese aanbieding en struktuur 3
• Gemiddeld = 1½ punte
• Swak = ½ punt
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING C: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 26 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
AFDELING D: JAZZ
VRAAG 11
11.1 Flügelhorn
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
11.2 • The Dark City Sisters
• The Flying Jazz Queens
Korrekte antwoord = 1 punt
Enige ander korrekte antwoord is ook aanvaarbaar (1)
11.3 • Solo penniefluitjiespel
• Gematigde tot flink tempo
• Skiffle-agtige polsslag
• Jive/Swing-ritmes
• Die verwewing van verskillende melodiese lyne
• Melodie wat deur improvisasie ontwikkel word
1 punt vir elke korrekte antwoord = 3 punte (3)
11.4 Harmonie
Harmonie = 1 punt (1)
11.5 11.5.1 E plaaslike jazz ('jazz at home')
11.5.2 C marabi
11.5.3 D Cape jazz
11.5.4 B New jazz
11.5.5 A die laaste jare
11.5.6 F jazz in ballingskap ('jazz in exile')
Elke korrekte antwoord = 1 punt tot 'n maksimum van 4 punte
Nota aan nasiener: Sien slegs die eerste vier antwoorde na indien al die
vrae beantwoord is. (4)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 27 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 12
12.1 • Toonkleur: instrumentasie en verwerkings in die big band-styl
• Melodie: vry en plooibaar
• Styl: mbaqanga- en kwêla-styl-invloede; kragtige blues-styl
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 2 = 2 punte (2)
12.2 • Beweeg weg van die geordende aspek van big band-musiek
• Vry geïmproviseerde musiek
• Vryheid en plooibaarheid met voordrag
• Brotherhood of Breath is 'n mengsel van kragtige blues en gewaagde
eksperimentering met unieke Suid-Afrikaanse eienskappe
• 'n Kombinasie van kwêla en progressiewe idees en die behoud van 'n
sweempie van die Afrika-avant garde klanksoort
1 punt vir elke korrekte rede tot 'n maksimum van 2 = 2 punte (2)
12.3 • Duke Ellington/Thelonious Monk/Charles Mingus
• Bela Bartok/Schoenberg
• Dollar Brand/Cecil Barnard
Enige korrekte antwoord = 1 punt (1)
[5]
VRAAG 13
13.1 • Malombo
• Nuwe jazz ('New jazz')
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
13.2 • Vermeng tradisionele komposisies met kulturele temas
• Vermeng die musikale tradisies van die Bapedi en VhaVenda met jazz
• Afrika-tromme en -handperkussie wissel af met kitaar- en fluitklanke
• Bongo- en malombo-tromme verskaf Afrika-ritmes.
• 'n Kombinasie van sang-, dans- en dramatiese elemente
• Gebruik die 12-maat-bluesstruktuur
• Strelende majeur-akkoorde word af en toe onderbreek deur flink spel en
hartstogtelike/passievolle sang
• Kitaar, baskitaar, Afrika-tromme, fluit
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 4 = 4 punte (4)
[5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 28 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 14
14.1 Marabi
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
14.2 • Tiekiedraai (Kaapse volksdans)
• Xhosa-volksliedjies
• Vroeë Amerikaanse jazz
• Ragtime en blues
• Geskep deur swart stedelike werkersklasmusikante by partytjies en in
smokkelkroeë (sjebeens)
• Gebruik vir sosiale byeenkomste, bv. stokvelpartytjies
• 1920's in Johannesburg
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 4 = 4 punte (4)
[5]
VRAAG 15
Oorsprong – politieke landskap – Sophiatown:
• Mense verplig om in die stad werk te soek a.g.v. wetgewing wat swart mense se
grondbesit beperk het
• Vroeë 1960's in die townships – nuwe stedelike leefstyl vir Suid-Afrika se swart
stadsbewoners in Sophiatown
• A.g.v. vereensaming weg van die familie – vermaak en opwinding by nabygeleë
sjebeens gesoek
• Sophiatown: het die wettige status van 'n 'vrye' of multikulturele area waar nuwe
musiek ontwikkel
• Sophiatown lok die mees avontuurlustige voordraers van die nuwe musiek en word
sodoende die teelaarde vir 'n snelgroeiende swart musiekkultuur
• Radio gebruik vir die verspreiding van propaganda en 'n bepaalde kultuur word
hierdeur afgedwing
• Radio speel slegs Amerikaanse en Westerse musiek
• Swart musikante gedwing om hul eie lirieke te sensor sodat dit op die lug gespeel
kan word
• Die musiek is vervaardig om vinnig geld te maak (populêre musiek van die era)
Enige 5 feite vir 5 punte
Stylkenmerke:
• Word beïnvloed deur vroeëre style van marabi en kwêla ('n vermenging van marabi
en kwêla)
• Die sikliese struktuur van marabi word vermeng met tradisionele dansstyle, bv. die
tradisionele Zulu indlamu
• Mbaqanga behou dansstylkenmerke, maar het 'n kragtiger klank en 'n meer
kragtige polsslag as kwêla en ander dansgenres
• Die gebruik van Westerse instrumente het daartoe gelei dat mbaqanga ontwikkel
tot 'n Suid-Afrikaanse weergawe van jazz
• Die mbaqanga-klank is 'n mengsel tussen Westerse instrumentasie en Suid-
Afrikaanse vokale styl
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 29 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
• 'n Tipiese mbaqanga-lied begin met 'n kort, ritmies dubbelsinnige, geïmproviseerde
inleiding van 'n solo kitaar
• 'n Viermaat-akkoordsiklus, waarop die hele stuk gebaseer is, word deur die
baskitaar en tromstel ondersteun
• Akkoordprogressies: I – IV – I6/4 – V of I – IV – V – I
• Harmonie in noue ligging is gebaseer op die vroulike vokale styl van die Mahotella
Queens
• Herhalende musiektemas
• Roep en antwoord gebruik in vokale passasies sowel as tussen stem en instrument
• Roep en antwoord gebruik tussen die voorsanger en die agtergrondstem(me)
('backing vocalist(s)')
• Die baslyn speel nie net 'n belangrike rol in mbaqanga-liedere t.o.v. die harmoniese
raamwerk nie, maar herhaal ook die ritmiese en melodiese idees uit die vokale lyne
• Lirieke: in die taal van die area (verskeie Afrika-tale
• Instrumentasie: baskitaar, tromme, elektriese kitaar, stem(me)/ensemble,
elektroniese orrel, koperblaasinstrumente en saksofoon
• Vokalisasie, bv. krepitasies en ululasies word ingesluit
Enige 5 feite vir 5 punte
Liedjies en kunstenaars
• Umjomela: Makgonatsohle Band
• Bulugwe lami: Cool Crooners
• Wamuhle: Soul Brothers
• Pata Pata: Miriam Makeba
Enige 2 liedere met ooreenstemmende kunstenaars = 2 punte
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Oorsprong 1 punt vir elke korrekte feit 5
Stylkenmerke 1 punt vir elke korrekte feit 5
Liedjies en kunstenaars 1 punt vir elke korrekte feit 2
• Uitstekend = 3 punte
• Goed = 2 punte
Logiese aanbieding en struktuur 3
• Gemiddeld = 1½ punte
• Swak = ½ punt
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING D: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 30 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
VRAAG 16
16.1 • Ukupika
• Ukuvamba
1 punt vir elke korrekte styl = 2 punte (2)
16.2 • Ukuvamba – die perkussiewe tokkel ('strum') van akkoorde
• Ukupika – snare word met die vingers gepluk ('picking')
o In ukupika speel die duim Amadoda (laer snare)
o Die ander vingers van die regterhand (hoofsaaklik die wysvinger) speel
'n melodie op die Amantombazane (boonste snare)
1 punt vir elke korrekte antwoord = 2 punte (2)
16.3 VhaVenda
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
16.4 Isicathamiya
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
16.5 16.5.1 I amaSwati
16.5.2 G vhaVenda
16.5.3 D amaXhosa
16.5.4 H Batsonga
16.5.5 F Basotho
16.5.6 E amaNdebele
16.5.7 B Batswana
16.5.8 C Bapedi
16.5.9 A amaZulu
Elke korrekte antwoord = 1 punt tot 'n maksimum van 4 punte
Sien slegs die eerste vier antwoorde na indien al die vrae beantwoord is. (4)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 31 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 17
17.1 • Het kiba aangepas sodat dit op enige instrument gespeel kan word
• Gebruik Bapedi-tromme: kiba, moropa wa diatla en ditinti
• Bapedi-taal gebruik in die pryssang-lirieke
• Vokale tegnieke soos krepitasies en sleepsang ('vocal lilting') gebruik
• Poliritme word dikwels gebruik
• Tradisionele Sepedi-musiek met 'n moderne polsslag en instrumentasie
• Bapedi-dansbewegings gebruik in uitvoerings
Enige 4 feite = 4 punte (4)
17.2 • Philip Tabane
• Malombo
Korrekte antwoord = 1 punt (1)
[5]
VRAAG 18
(a) TSHIKONA
• VhaVenda
Kenmerke
• Danslied-styl van die VhaVenda
• Uitgevoer deur beide mans en vroue
• Mans speel fluite en vroue speel tromme
• Die fluite word op verskillende toonhoogtes gestem
Funksie
• Voorgedra tydens belangrike byeenkomste, bv. die kroon van 'n nuwe koning of die
herdenking van die dood van 'n koning
• Elke hoofman het sy eie Tshikona-musiekgroep wat hom vergesel as hy ander
dorpies besoek
• Die Tshikona-musiekgroepe van verskillende dorpies kompeteer dikwels teen
mekaar
Instrumentasie
• Mbila mutondo – 21-noot-xilofoon
• Mbila dzamadeza – 27-noot-lamellofoon
• Ngoma – groot houtpentrom
• Stemme
Punte sal soos volg toegeken word:
• Kenmerke = 2 punte
• Funksie = 2 punte
• Instrumentasie = 1 punt
TOTAAL = 5 punte [5]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 32 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
(b) BORANKANA
• Batswana (BaKwena)
Kenmerke
• Danslied-styl van die Batswana/BaKwena
• Uitgevoer deur beide jong en ouer mans
• Vroue en meisies sing en speel die rol van sangers en voer lyfperkussie uit
• Gebruik die Setlhako- en Sephuma-ritmes
Funksie
• Gebruik vir vermaak
• Uitgevoer tydens stamaktiwiteite
• Tradisionele seremonies
Instrumentasie
• Handeklap
• Stemme
Punte sal soos volg toegeken word:
• Kenmerke = 2 punte
• Funksie = 2 punte
• Instrumentasie = 1 punt
TOTAAL = 5 punte [5]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 33 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
(c) MUCHONGOLO
• Batsonga
Kenmerke
• Danslied-styl deur die Batsonga beoefen
• Uitgevoer deur mans (krygsmanne)
• Energieke uitbarstings van beweging
• Voete word hoog opgelig en hard neergestamp
• Tromme word poliritmies gespeel
Funksie
• Oorlogvermaak
• Voorbereiding vir 'n veldtog
• Paraatheid van krygsmanne
Instrumentasie
• Xigubu (dubbelkoptrom)
• Ncomone (soort tamboeryn)
• Xitiringo (dwarsfluit met drie gate)
• Xitende (groot gekoppelde boog met kalbasresonator)
• Mohambi (tiennoot-xilofoon)
• Stemme
Punte sal soos volg toegeken word:
• Kenmerke = 2 punte
• Funksie = 2 punte
• Instrumentasie = 1 punt
TOTAAL = 5 punte
[5]
(d) MOHOBELO
• Basotho
Kenmerke
• Danslied-styl deur die Basotho beoefen
• Uitgevoer deur mans
• Drie hoofbewegings vind plaas:
o Bohobela (hoë skoppe)
o Molapo (spronge en draaie)
o Phethola letsoho (handbewegings)
Funksie
• Tradisionele seremonie
• Gebruik vir spesiale geleenthede:
o Inswering van 'n nuwe hoofman
o Om die hoofman te eer
o Om vermaak te verskaf tydens die hoofman se seremoniële prosedures
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 34 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Instrumentasie
• Tromme
• Handeklap
• Stemme
Punte sal soos volg toegeken word:
• Kenmerke = 2 punte
• Funksie = 2 punte
• Instrumentasie = 1 punt
TOTAAL = 5 punte [5]
(e) ISITSHIKIZA
• Ndebele
Kenmerke
• Seremoniële danslied-styl deur die Ndebele beoefen
• Uitgevoer deur beide mans en vroue (meestal mans)
• Vroue lig nie hul voete bokant die knieë nie
Funksie
• Uitgevoer tydens tradisionele seremonies
o Om die koning te vereer
o Om die koning te vermaak
o Krygsmanne beeld oorlogsverhale uit
Instrumentasie
• Handeklap
• Stemme
Punte sal soos volg toegeken word:
• Kenmerke = 2 punte
• Funksie = 2 punte
• Instrumentasie = 1 punt
TOTAAL = 5 punte [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 35 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 19
Tromspel
• Is afgelei van spraakritme en daarom verbeter dit die kommunikasie binne 'n
gemeenskap
• Lei die dans
• Ritmes boots gesproke teks na en versterk kultuurbande
• Fokus op samewerking eerder as individuele uitvoering
• Nooi voorvaders om deel te vorm van die ritueel/seremonie
Dansbewegings
• Het nieverbale betekenis wat kommunikasie verbeter
• Gee 'n gemeenskap 'n sin vir samesyn en solidariteit
• Spontaneïteit van uitvoering skep die indruk van onmiddellike, oombliklike
skepping van 'n dans
• Is die behoud van die gemeenskap en snoer die gehoor en voordraer tot 'n
eenheid saam
1 punt per korrekte feit = 5 punte
Tromspel 3 punte + Dans 2 punte OF
Tromspel 2 punte en Dans 3 punte [5]
VRAAG 20
Oorsprong – politieke landskap – Sophiatown:
• Mense verplig om in die stad werk te soek a.g.v. die Swart Grond Wet, 1913 (Wet
27 van 1913)
• Vroeë 1960's in die townships – nuwe stedelike leefstyl vir Suid-Afrika se swart
stadsbewoners in Sophiatown
• A.g.v. vereensaming weg van die familie – vermaak en opwinding by nabygeleë
sjebeens gesoek
• Sophiatown: het die wettige status van 'n 'vrye' of multikulturele area waar nuwe
musiek ontwikkel
• Sophiatown lok die mees avontuurlustige voordraers van die nuwe musiek en word
sodoende die teelaarde vir 'n snelgroeiende swart musiekkultuur
• Radio gebruik vir die verspreiding van propaganda en 'n bepaalde kultuur word
hierdeur afgedwing
• Radio speel slegs Amerikaanse en Westerse musiek
• Swart musikante gedwing om hul eie lirieke te sensor sodat dit op die lug gespeel
kan word
• Die musiek is vervaardig om vinnig geld te maak (populêre musiek van die era)
Enige 5 feite vir 5 punte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 36 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Stylkenmerke:
• Word beïnvloed deur vroeëre style van marabi en kwêla ('n vermenging van marabi
en kwêla)
• Die sikliese struktuur van marabi word vermeng met tradisionele dansstyle, bv. die
tradisionele Zulu indlamu
• Mbaqanga behou dansstylkenmerke, maar het 'n kragtiger klank en 'n meer
kragtige polsslag as kwêla en ander dansgenres
• Die gebruik van Westerse instrumente het daartoe gelei dat mbaqanga ontwikkel
tot 'n Suid-Afrikaanse weergawe van jazz
• Die mbaqanga-klank is 'n mengsel tussen Westerse instrumentasie en Suid-
Afrikaanse vokale styl
• 'n Tipiese mbaqanga-lied begin met 'n kort, ritmies dubbelsinnige, geïmproviseerde
inleiding van 'n solo kitaar
• 'n Viermaat-akkoordsiklus, waarop die hele stuk gebaseer is, word deur die
baskitaar en tromstel ondersteun
• Akkoordprogressies: I – IV – I6/4 – V of I – IV – V – I
• Harmonie in noue ligging is gebaseer op die vroulike vokale styl van die Mahotella
Queens
• Herhalende musiektemas
• Roep en antwoord gebruik in vokale passasies sowel as tussen stem en instrument
• Roep en antwoord gebruik tussen die voorsanger en die agtergrondstem(me)
('backing vocalist(s)')
• Die baslyn speel nie net 'n belangrike rol in mbaqanga-liedere t.o.v. die harmoniese
raamwerk nie, maar herhaal ook die ritmiese en melodiese idees uit die vokale lyne
• Lirieke: in die taal van die area (verskeie Afrika-tale
• Instrumentasie: baskitaar, tromme, elektriese kitaar, stem(me)/ensemble,
elektroniese orrel, koperblaasinstrumente en saksofoon
• Vokalisasie, bv. krepitasies en ululasies word ingesluit
Enige 5 feite vir 5 punte
Liedjies en kunstenaars
• Umjomela: Makgonatsohle Band
• Bulugwe lami: Cool Crooners
• Wamuhle: Soul Brothers
• Pata Pata: Miriam Makeba
Enige 2 liedere met ooreenstemmende kunstenaars = 2 punte
Die opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
Oorsprong 1 punt vir elke korrekte feit 5
Stylkenmerke 1 punt vir elke korrekte feit 5
Liedjies en kunstenaars 1 punt vir elke korrekte feit 2
• Uitstekend = 3 punte
• Goed = 2 punte
Logiese aanbieding en struktuur 3
• Gemiddeld = 1½ punte
• Swak = ½ punt
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2015 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2015 Question Paper (Afr)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2015 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper