Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSC.1
MUSIEK V1
NOVEMBER 2020
PUNTE: 120
TYD: 3 uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 vel manuskrippapier.
MIDDAGSESSIE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Music Grade 12 P1 NSC November 2020 Question Paper (Afr)
Grade 12 Music Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 912.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
NSC November Exam 2020
Questions in this paper
- Question 1Scales, Keys, Modes & Intervals38 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition15 marks
- Question 3Harmony, Chords & Composition10 marks
- Question 4Harmony, Chords & Composition30 marks
- Question 5Music Technology & Presentation Skills20 marks
- Question 6Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 2 DBE/November 2020
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
D en E.
2. AFDELING A en B is VERPLIGTEND.
3. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).
4. Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe
teks met blou of swart ink op hierdie vraestel.
5. Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E met blou of swart ink in
die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet let op die puntetoekenning van elke vraag om genoeg
inligting in hul antwoorde te gee.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 3 DBE/November 2020
SS/NSS
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR
A: MUSIEKTEORIE 1 20
(VERPLIGTEND)
2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN
B: ALGEMENE
MUSIEKKENNIS 5 20
(VERPLIGTEND)
SUBTOTAAL 20
EN
C: WKM 6 10
7 5
8 5
9 5
10 15
SUBTOTAAL 40
OF
D: JAZZ 11 10
12 5
13 5
14 5
15 15
SUBTOTAAL 40
OF
E: IAM 16 10
17 5
18 5
19 5
20 15
SUBTOTAAL 40
GROOTTOTAAL 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 4 DBE/November 2020
SS/NSS
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute)
Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3.1 OF 3.2
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.
VRAAG 1 (25 minute)
Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
1.1 Hierdie uittreksel begin in D majeur. In watter toonsoort eindig dit?
_____________________________________________ (1)
1.2 Watter verhouding het die tweede toonsoort met die oorspronklike toonsoort?
_____________________________________________ (1)
1.3 Skryf die korrekte tydmaatteken in die ruimte verskaf op die partituur in
maat 1. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 5 DBE/November 2020
SS/NSS
1.4 Benoem die intervalle by (a) tot (d) volgens tipe en afstand.
(a) ______________________________________________
(b) ______________________________________________
(c) ______________________________________________
(d) ______________________________________________ (4)
1.5 Beskryf die drieklanke by (X) en (Y) volgens tipe en posisie. Neem slegs die
note in die blokkie in ag.
(X) ______________________________________________
(Y) ______________________________________________ (2)
1.6 Herskryf die note en toonsoortteken van die bassleutelnotebalk in maat 6 by
(P) 'n oktaaf hoër. Gebruik die gegewe sleutel.
(2)
1.7 Die note bokant die vierkanthakie by (Q) word 'n … genoem.
(Maak 'n kruisie in die toepaslike blokkie.)
Pentatoniese
Ostinato Tritonus Tetrachord
toonleer (1)
1.8 Wat is die betekenis van die tempo-aanduiding?
_________________________________________________ (1)
1.9 Transponeer die passasie by (Z) 'n rein/volmaakte 5de laer. Voeg die nuwe
toonsoortteken in.
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 6 DBE/November 2020
SS/NSS
1.10 Voltooi 'n opgaande pentatoniese toonleer waarin die twee note hieronder
voorkom.
(2)
1.11 Voeg toevallige tekens/skuiftekens by om die G natuurlike mineurtoonleer te
vorm. Dui die halftone in jou antwoord aan.
(2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 7 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 2 (25 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 2.1 ÓF VRAAG 2.2.
2.1 Voltooi die aanvang hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm vir
enige melodiese enkellyninstrument van jou keuse te vorm. Noem die
instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiek- en
artikulasie-aanduidings op geskikte plekke in.
Instrument:
Tempo:
Die melodie sal aan die hand van die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNT
Vorm en kadenspunte 3
Korrektheid
Nootstele, polsslae per maat, toevallige tekens/ 2
skuiftekens, spasiëring, uitleg
Kwaliteit
Geskiktheid van instrument; korrekte omvang;
10
musikaliteit; dinamiek-, artikulasie- en tempo-
aanduidings
TOTAAL 15
[15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 8 DBE/November 2020
SS/NSS
2.2 Voltooi die aanvang hieronder om 'n twaalfmaatmelodie in drieledige vorm vir
enige melodiese enkellyninstrument van jou keuse te vorm. Noem die
instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiek- en
artikulasie-aanduidings op geskikte plekke in.
Instrument:
Tempo:
Die melodie sal aan die hand van die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT
BESKRYWING
TOEKENNING SE PUNT
Vorm en kadenspunte 3
Korrektheid
Nootstele, polsslae per maat, toevallige tekens/ 2
skuiftekens, spasiëring, uitleg
Kwaliteit
Geskiktheid van instrument; korrekte omvang;
10
musikaliteit; dinamiek-, artikulasie- en tempo-
aanduidings
TOTAAL 15
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 9 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 3 (10 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2.
3.1 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae.
Toonsoort: __________________
Kadens: __________________
3.1.1 Besyfer die akkoorde by (a) tot (e) met Romeinse syfers op die
partituur, bv. iii6/iiib. (5)
3.1.2 Noem die nuwe toonsoort by (P).
____________________________________________ (1)
3.1.3 Noem die tipe nie-akkoordnote by (X) en (Y).
(X)_________________________________________________
(Y)_________________________________________________ (2)
3.1.4 Identifiseer die toonsoort en kadens in maat 73–8 op die partituur.
Besyfer die akkoorde met Romeinse syfers. (2)
[10]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 10 DBE/November 2020
SS/NSS
3.2 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae.
Kadens: ________________
3.2.1 Identifiseer die akkoorde (a) tot (e) en skryf die akkoordsimbole in
die ruimtes wat op die partituur verskaf is, bv. Bb/D. (5)
3.2.2 Noem die tipes nie-akkoordnote by (X) en (Y).
(X)_________________________________________________
(Y)_________________________________________________ (2)
3.2.3 Identifiseer die kadens in maat 15–16 op die partituur. Dui die
akkoordsimbole by (f) en (g) aan. (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 11 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 4 (30 minute)
Beantwoord ÓF VRAAG 4.1 ÓF VRAAG 4.2.
4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor-
en basparty by te voeg.
Die harmonisering sal aan die hand van die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT SE
BESKRYWING
TOEKENNING PUNT
Korrektheid
Notasie, verdubbeling, spasiëring, 15
stemvoering
Akkoordprogressie
13
Akkoordkeuse, korrekte kadense
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote,
2
stylbewustheid, kreatiwiteit, bv. gebruik van
kadensiële en deurgangsprogressies
TOTAAL 30(÷ 2) = 15
[15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 12 DBE/November 2020
SS/NSS
4.2 Voltooi die stuk hieronder deur geskikte harmoniese materiaal in die oop
ruimtes op die notebalk by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe
materiaal in maat 1 en 2 voorgestel word.
Die harmonisering sal aan die hand van die volgende kriteria nagesien word:
PUNTE- KANDIDAAT SE
BESKRYWING
TOEKENNING PUNT
Korrektheid
12
Notasie, spasiëring, stemvoering
Akkoordprogressie
12
Akkoordkeuse, korrekte kadense
Kwaliteit
Musikaliteit, nie-akkoordnote,
stylbewustheid, kreatiwiteit, bv. gebruik van 6
interessante akkoordkonstruksie en
progressies
TOTAAL 30(÷ 2) = 15
[15]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 13 DBE/November 2020
SS/NSS
AFDELINGS B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute)
Antwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek).
AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)
VRAAG 5
5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae/stellings
gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer,
bv. 5.1.11 E.
5.1.1 Ornamentasie is…
A die improvisasie van 'n melodie op die plek.
B baie gewild in koormusiek.
C die gebruik van versiering by die hoofwysie.
D Geeneen van die bogenoemde nie
5.1.2 Die korrekte betekenis van 'sempre' is …
A met.
B altyd.
C sonder.
D dieselfde.
5.1.3 Inheemse Afrika-musiek word …
A met 'n kulturele of sosiale gebeurtenis verbind.
B mondelings oorgedra en meestal nie neergeskryf nie.
C dikwels op slaginstrumente begelei.
D Al die bogenoemde
5.1.4 'n Jazz-styl met 'n gesinkopeerde melodie en 'n bestendige
tweeslag-begeleiding kan … wees.
A bebop
B maskanda
C ragtime
D swing
5.1.5 Improvisasie word in … gevind.
A musiek uit die Baroktydperk
B inheemse Afrika-musiek
C solo-passasies in big band-jazz
D Al die bogenoemde
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 14 DBE/November 2020
SS/NSS
5.1.6 'n Klassieke orkes word in … verdeel.
A blaas- en strykinstrumente
B perkussie-, koperblaas- en strykinstrumente
C klawerbord, stryk- en blaasinstrumente
D stryk-, blaas- en perkussie-instrumente
5.1.7 Eienskappe van Afrika-jazz sluit … in.
A sinkopasie
B geïmproviseerde en verwerkte musiek
C swing en skuifelagtige ritmes
D Al die bogenoemde
5.1.8 Watter EEN van die volgende is NIE 'n basiese element van musiek
NIE?
A Timbre/Toonkleur
B Tegniek
C Ritme
D Vorm
5.1.9 Die ritmeseksie in 'n jazz-orkes bestaan uit 'n …
A baskitaar, sangstem en tromstel.
B klavier, saksofoon en kontrabas.
C klavier, kontrabas en tromstel.
D Geeneen van die bogenoemde nie
5.1.10 'n Voorbeeld van 'n chordofoon:
A Baskitaar
B Musiekboog
C Altviool
D Al die bogenoemde (10 x 1) (10)
5.2 Beskryf kortliks VYF verskillende funksies van SAMRO. (5)
5.3 Beskryf kortliks musiekroof in die musiekbedryf. (3)
5.4 Hoe word die volgende tantieme toegeken?
5.4.1 Uitvoeringsregte (1)
5.4.2 Naaldtydregte ('Needletime rights') (1)
[20]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 15 DBE/November 2020
SS/NSS
Beantwoord AFDELING C (WKM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (IAM).
AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
VRAAG 6
6.1 Noem EEN instrument wat ELK van die volgende komponiste vir dramatiese
effek by sommige van hulle werke by die standaard- klassieke orkes gevoeg
het:
6.1.1 Mozart (1)
6.1.2 Beethoven (1)
6.2 Noem EEN transponerende strykinstrument in die orkes. (1)
6.3 Gee die musiekterm vir die teks van 'n opera. (1)
6.4 Definieer die term simfoniese toondig in EEN sin. (2)
6.5 Kies VIER items oor die sonatevorm in KOLOM A en pas ELKEEN by die
korrekte term in KOLOM B. Skryf slegs die letter (A–F) langs die
vraagnommers (6.5.1 tot 6.5.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.5.6 G.
KOLOM A KOLOM B
6.5.1 Eerste en tweede tema/onderwerp A brug
word weer uiteengesit
B kodetta
6.5.2 Skei die twee temas/onderwerpe
C eerste onderwerp
6.5.3 'n Slotpassasie
D heruiteensetting
6.5.4 Eindig in 'n verwante toonsoort
E uiteensetting
6.5.5 Nuwe toonsoorte ondersoek
F ontwikkeling
(4 x 1) (4)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 16 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 7
Die tabel hieronder is 'n grafiese voorstelling van 'n tipiese Klassieke simfoniese
struktuur. Voltooi die tabel deur die ontbrekende inligting te verskaf. Skryf slegs die
antwoorde langs die vraagnommers (7.1 tot 7.5) in jou ANTWOORDEBOEK,
bv. 7.6 Koda.
BEWEGING VORM TEMPO
Eerste beweging Sonatevorm Allegro
Tweede beweging Drieledig 7.3
Derde beweging 7.1 7.4
Vierde beweging 7.2 7.5
(5 x 1) [5]
VRAAG 8
Skryf 'n paragraaf waarin jy beskryf hoe orkestrasie verskillende stemminge in
Mendelssohn se Hebrides Ouverture uitdruk. [5]
VRAAG 9
Skryf 'n paragraaf waarin jy die vormtipes aandui wat Beethoven in Simfonie Nr. 6
Op. 68 gebruik. [5]
VRAAG 10
Mozart se opera, Die Towerfluit, kan as 'n tydlose drama van goed teenoor kwaad
beskou word.
Skryf 'n opstel waarin jy bespreek hoe die opera hierdie tema uitbeeld deur beide die
Koningin van die Nag en Sarastro te bespreek, asook minstens EEN aria wat ELK van
hierdie karakters sing.
Jy sal vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel krediet
ontvang.
Die opstel sal aan die hand van die volgende kriteria nagesien word:
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Twee arias 2
Argumente oor goed teenoor kwaad (karakter,
(5 x 2) (10)
konteks, stemtipe, musikale eienskappe, ens.)
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING C: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 17 DBE/November 2020
SS/NSS
AFDELING D: JAZZ
VRAAG 11
11.1 Gee 'n kort beskrywing van die instrumentasie, tekstuur en gebruik van
melodie in 'n tipiese Kaapse jazz-komposisie. (3)
11.2 Noem TWEE musikale invloede wat tot die ontwikkeling van marabi bygedra
het. (2)
11.3 Noem die jazz-kunstenaar wat 'n tipiese Kaapse jazz-klank ontwikkel het deur
die Klopse-saksofoonklank na te boots. (1)
11.4 Kies VIER orkeste in KOLOM A en pas elkeen by die korrekte jazz-styl in
KOLOM B. Skryf slegs die letter (A–F) langs die vraagnommers
(11.4.1 tot 11.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 11.4.6 G.
KOLOM A KOLOM B
11.4.1 The Jazz Epistles A jazz in ballingskap ('exile')
11.4.2 The Jazz Maniacs B marabi
11.4.3 Spirits Rejoice C mbaqanga
11.4.4 Makgonatsohle Band D Kaapse jazz
11.4.5 The Brotherhood of Breath E jazz by die huis
F nuwe jazz
(4 x 1) (4)
[10]
VRAAG 12
Skryf 'n paragraaf waarin jy die rol van die kitaar in kwêla verduidelik. [5]
VRAAG 13
Skryf 'n paragraaf oor die musiek van Chris McGregor se orkeste, The Blue Notes en
The Brotherhood of Breath. [5]
VRAAG 14
Skryf 'n paragraaf oor EEN van die volgende kunstenaars: Todd Matshikiza,
Gideon Nxumalo of Philip Tabane.
Verwys na die kunstenaar se musikale agtergrond asook styleienskappe. Noem EEN
relevante lied/album. [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 18 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 15
Musiek wat op die radio gespeel is, is gesensor om enige verwysing na die realiteit van
stedelike Afrika-lewe in die 1960's uit te sluit; tog het mbaqanga gefloreer.
Skryf 'n opstel waarin jy die historiese agtergrond, 'n werklike uitvoeringsformaat en die
styleienskappe van mbaqanga bespreek.
Jy sal vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel krediet
ontvang.
Die opstel sal aan die hand van die volgende kriteria nagesien word:
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Historiese agtergrond 3
Werklike uitvoeringsformaat 3
Styleienskappe 6
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL AFDELING D: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 19 DBE/November 2020
SS/NSS
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
VRAAG 16
16.1 Beskryf kortliks izihlabo in maskanda. (2)
16.2 Gee die korrekte term vir die volgende beskrywings:
16.2.1 'n Trillende klank met 'n hoë toonhoogte wat deur die stembande
voortgebring word (1)
16.2.2 Vokale tussenwerpsels en uitroepe wat die emosionele inhoud van
die lied verhoog (1)
16.3 Noem TWEE internasionale kunstenaars/style wat die malombo-musiek van
Philip Tabane beïnvloed het. (2)
16.4 Kies VIER kunstenaars in KOLOM A en pas ELKEEN by die korrekte items
in KOLOM B. Skryf slegs die letter (A–F) langs die vraagnommers
(16.4.1 tot 16.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 16.4.6 G.
KOLOM A KOLOM B
16.4.1 Soul Brothers A dinaka
16.4.2 Phuzekhemisi B fluit
16.4.3 Joseph Shabalala C a cappella
16.4.4 Sello Galane D orrel
16.4.5 Philip Tabane E umnqokolo
F konsertina
(4 x 1) (4)
[10]
VRAAG 17
Skryf 'n paragraaf oor die vokale eienskappe van maskanda. [5]
VRAAG 18
Skryf 'n paragraaf waarin jy bespreek hoe die 'geloof in diere' in isicathamiya realiseer. [5]
VRAAG 19
Skryf kort aantekeninge oor die instrumentasie in 'n mbaqanga-lied. [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 20 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 20
Skryf 'n opstel waarin jy die rol van musiek in tradisionele genesing bespreek. Verwys
na algemene musikale kenmerke, ritme en die rol van tromspel en dans.
Jy sal vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel krediet
ontvang.
Die opstel sal aan die hand van die volgende kriteria nagesien word:
KRITERIA PUNTETOEKENNING
Algemene musikale eienskappe 5
Ritme 2
Tromspel 2
Dans 3
Logiese aanbieding en struktuur van die opstel 3
TOTAAL 15 [15]
TOTAAL ADELING E: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 DBE/November 2020
SS/NSS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2020 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2021 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2017 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2017 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper