Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2017
MUSIEK: VRAESTEL II
EKSAMENNOMMER
Tyd: 1½ uur 50 punte
LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 'n Hulpbronboekie van 11 bladsye (i–xi).
Maak asseblief seker dat jou vraestel volledig is. Maak die Hulpbronboekie in die
middel van jou vraestel los. Die Hulpbronboekie sluit 'n bladsy gemerk vir rofwerk
in.
2. Al die vrae moet op die vraestel beantwoord word. Moenie enige vrae in 'n
antwoordboekie beantwoord nie.
3. Musieknotasie moet met 'n skerp potlood geskryf word. Die res van die vraestel
moet met 'n pen beantwoord word.
4. Laat jou asseblief deur die puntetoekenning lei wanneer jy jou antwoorde beplan;
die aantal reëls wat nodig is, sal van individuele handskrif afhang. Vermy dit om
inligting in jou antwoorde te herhaal.
5. Een punt sal vir elke wesenlike feit toegeken word.
6. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied. Moenie
Tippex gebruik nie.
VRAAG PUNTE
1 15
2 6
3 29
TOTAAL 50
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentQuestion paper 











View all





Music Grade 12 IEB Paper 2 2017 Question Paper (Afrikaans)
IEB Grade 12 Music Paper 2 question paper from the 2017 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Publisher: IEB
Music · Grade 12 · 2017 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Paper
- 2
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 8
- File size
- 603.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 8
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MUSIEK: VRAESTEL II Bladsy 2 van 8
VRAAG 1
1.1 Voeg die ontbrekende note by om die toonleer van C-kruis harmoniese
mineur te voltooi.
(1)
1.2 Voeg die nodige skuiftekens by om die majeurtoonleer te skep waarvan die
gegewe beginnoot die dominant is.
(1)
1.3 Skryf die toonleer van D melodies mineur, stygend, met 'n toonaardteken.
Gebruik die gegewe tydmaatteken, en jou eie ritme, en groepeer die note
korrek. Eindig op die gegewe nootwaarde en voltooi die tweede maat met
rustekens.
(3)
1.4 Harmoniseer die volgende sopraannote om 'n onderbroke kadens in vier
dele (SATB of vir klawerbord) te vorm. Gebruik die dominante sewende
tetrade. Noem die toonaard en besyfer die akkoorde. Gebruik korrekte
stemleiding.
(2)
IEB Copyright © 2017
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MUSIEK: VRAESTEL II Bladsy 3 van 8
1.5 Skryf die bluestoonleer op D. Gebruik heelnote.
(1)
1.6 Voeg die nodige skuiftekens by om die A Lidiese modus te skep.
(1)
1.7 Identifiseer die toonleer wat in hierdie melodie gebruik word.
(1)
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MUSIEK: VRAESTEL II Bladsy 4 van 8
1.8 Bestudeer die uittreksel hieronder en kies drie (3) stellings uit die gegewe
lys wat die musiek die beste beskryf.
Saamgestelde majeur
Onreëlmatige metrum Kontrabeweging
7de
Gelyke beweging Doriese modus Ostinato
Reëlmatige en (3)
Pedaalpunt Pentatoniese toonleer
onreëlmatige metrum
1.9 Identifiseer elke noot aan die hand van sy (1) graad en (2) tegniese naam
volgens die gegewe toonaardteken.
MAJEURTOONAARD MINEURTOONAARD
Graad van die
toonleer:
Tegniese naam: (2)
[15]
IEB Copyright © 2017
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MUSIEK: VRAESTEL II Bladsy 5 van 8
VRAAG 2
Verwys na die melodie wat hieronder gedruk is.
2.1 Noem die toonleer wat in hierdie melodie gebruik word.
(1)
2.2 Wat is die struktuur (vorm) van die hele melodie?
(1)
2.3 Identifiseer met verwysing na die melodie hierbo ooreenkomste in die
manier waarop Mozart en Bart die sosiale status van hul karakters in die
musiek uitbeeld.
(2)
2.4 Verwys na BYLAAG A in die Hulpbronboekie.
Identifiseer die tekstuur van die uittreksel. Verduidelik hoe Lionel Bart die
tekstuur skep.
(2)
[6]
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MUSIEK: VRAESTEL II Bladsy 6 van 8
VRAAG 3
Die volgende vrae word op BYLAAG B, C, D en E in die Hulpbronboekie
gebaseer.
3.1 Verwys na BYLAAG B in die Hulpbronboekie.
3.1.1 Identifiseer die eeu/stilistiese tydperk waarin hierdie werk geskryf is.
(1)
3.1.2 Gee op grond van die instrumentasie van die uittreksel 'n rede vir jou
antwoord in 3.1.1.
(1)
3.1.3 Identifiseer die toonleer wat in die motief gemerk W gebruik word.
W: (1)
3.1.4 Identifiseer die intervalle gemerk (i) en (ii).
(i) (1)
(ii) (1)
3.1.5 Voeg die korrekte tydmaatteken by die eerste maat van die frase wat
hieronder gedruk is. (1)
3.1.6 Die frase hieronder is geskryf vir trompet in B-mol wat klink soos 'n
majeur 2de laer as wat dit geskryf is. Herskryf dit op
konserttoonhoogte. Onthou om die nuwe toonaardteken en alle
musiekbesonderhede in te sluit.
(4)
IEB Copyright © 2017
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MUSIEK: VRAESTEL II Bladsy 7 van 8
3.2 Verwys na BYLAAG C.
3.2.1 Identifiseer die genre van hierdie uittreksel.
(1)
3.2.2 Vergelyk die genres wat deur Bylaag B en Bylaag C verteenwoordig
word met verwysing na 'n niemusiekelement.
(2)
3.2.3 Wat is die tekstuur van hierdie uittreksel? Gee 'n rede vir jou antwoord.
(2)
3.2.4 Gebruik die frase wat hieronder gedruk is om melodiese omkering te
demonstreer:
(2)
3.3 Verwys na BYLAAG D in die Hulpbronboekie.
3.3.1 Beskryf die kenmerke van die genre wat deur hierdie werk
verteenwoordig word.
(2)
3.3.2 Identifiseer die toonaard van die werk.
(1)
IEB Copyright © 2017 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: MUSIEK: VRAESTEL II Bladsy 8 van 8
3.3.3 Besyfer die akkoorde in die blok gemerk X.
Maat 9 Maatslag 1:
Maat 9 Maatslag 2:
Maat 9 Maatslag 3: (3)
3.4 Verwys na BYLAAG E in die Hulpbronboekie.
3.4.1 Identifiseer die genre en die stilistiese tydperk van die uittreksel.
(1)
3.4.2 Lewer kommentaar oor hoe die houtblaasafdeling van die orkes jou
help om die styl van die werk te identifiseer.
(1)
3.4.3 Herskryf die frase hieronder op dieselfde toonhoogte in die
diskantsleutel.
(2)
3.4.4 Verwys na maat 43 in die partituur. Soek en noem die
nieharmoniese note in die gedeeltes vir tweede viool en viola.
Benoem dit op die uittreksel hieronder.
(2)
[29]
Totaal: 50 punte
IEB Copyright © 2017
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 1 2018 Question Paper

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 2 2018 Question Paper
Related documents

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 2 2017 Question Paper (Afrikaans)

MemorandumIEB
Music Grade 12 IEB Paper 2 2017 Memo (Afrikaans)

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 1 2017 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 1 2017 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 2 2018 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Music Grade 12 IEB Paper 2 2017 Question Paper
More from Grade 12 Music

MemorandumIEB
Music Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

MemorandumIEB
Music Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo (Afrikaans)

AddendumIEB
Music Grade 12 IEB Paper 1 2019 Addendum

AddendumIEB
Music Grade 12 IEB Paper 1 2019 Addendum (Afrikaans)

MemorandumIEB
Music Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo

MemorandumIEB