Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAATEKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
MUSIEK V2
2019
PUNTE: 30
TYD: 1½ uur
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTE BEHAAL GEMODEREER
PUNTE GEMODEREERDE
MAKS. TEKEN TEKEN
BEHAAL PUNTE
10 1 10 1
1 4
2 6
3 4
4/5/6 8
7 8
TOTAAL 30
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Music · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 571.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC June Exam 2019
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)7 marks
- Question 2Aural Skills (Musicianship)6 marks
- Question 3Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]14 marks
- Question 5Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]8 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]8 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/2019
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Gehoor (10)
AFDELING B: Herkenning (12)
AFDELING C: Vorm (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Kandidate moet op die puntetoekenning by elke vraag let om genoeg inligting in
hulle antwoorde te verskaf.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/2019
SS/NSS
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel
gespesifiseer is, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat
dit gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), Jazz,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg
word:
Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal afneem.
Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.
'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
6. Die snitte moet soos volg gespeel word:
WKM-kandidate: Snit 1–11 en Snit 21
Jazz-kandidate: Snit 1–7, Snit 12–15 en Snit 21
IAM-kandidate: Snit 1–7, Snit 16–20 en Snit 21
7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking
beskikbaar wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/2019
SS/NSS
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 TWEE keer na mekaar.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die ontbrekende
note in mate 2–3 hieronder.
(3)
Speel Snit 1 weer TWEE keer.
Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.
1.2 Watter EEN van die notasies hieronder stel die solo-stemparty-gedeelte die
beste voor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
(a)
(b)
(1)
[4]
Speel Snit 2 weer EEN keer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 2
Luister na die uittreksel hieronder. Beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 3 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Speel Snit 3 weer DRIE keer.
2.1 Noem die interval wat by (a) tussen die D en die ontbrekende noot in maat 14
gevorm word.
______________________________________________________________ (1)
2.2 Noem die kadens by (b) in mate 34 tot 4. _____________________________ (1)
2.3 Die notasie van maat 54 tot 6 is by (c) op die partituur weggelaat. Vul die
ontbrekende toonhoogtes en nootwaardes in wat ooreenstem met die musiek
wat jy hoor. (3)
2.4 Beskryf die tekstuur van hierdie uittreksel met slegs EEN woord.
_____________________________________________________________ (1)
[6]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/2019
SS/NSS
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 4 DRIE keer.
3.1 Met watter TWEE items assosieer jy die musiek wat jy in Snit 4 hoor? Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Majeur
Mineur
Crescendo deurgaans
Ostinato
Chordofone
Snaartrom (2)
Speel Snit 5 en Snit 6 TWEE keer na mekaar.
3.2 Luister na die TWEE uittreksels (Snit 5 en Snit 6) en beantwoord die vrae wat
volg. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies.
3.2.1 Watter musiekuitvoering begin met 'n agtmaatinleiding?
Snit 5 Snit 6 (1)
3.2.2 EEN van die uitvoerings is in 3/4-tydmaat. WAAR ONWAAR (1)
3.2.3 Beide weergawes behou deurgaans 'n egalige
maatslag. WAAR ONWAAR (1)
3.2.4 Beide weergawes is in dieselfde styl. WAAR ONWAAR (1)
Speel Snit 7 TWEE keer.
3.3 Met watter TWEE items assosieer jy die musiek wat jy hoor? Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Altsaksofoon en tenoorsaksofoon
Altsaksofoon en trompet
Tenoorsaksofoon en tromboon
Krepitasie/Geknetter ('Crepitation')
3/4-tydmaat
Klavierbegeleiding
Tromstel('Drumkit')-inleiding
Kwêla (2)
(8 ÷ 2) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/2019
SS/NSS
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 8 DRIE keer.
4.1 Met watter VIER items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in VIER
toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Tremolo-agstenote op lae strykers
Majeur
Ostinato
Mineur
Fortissimo
Tenuto-agstenote op fluite
Mozart
Saamgestelde tweeslagmaat
Andante
Staccato-agstenote op viole
Beethoven (4)
Speel Snit 9 TWEE keer.
4.2 Beskryf die begeleiding van hierdie uittreksel.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/2019
SS/NSS
Speel Snit 10 TWEE keer.
4.3 Met watter TWEE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in TWEE
toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Resitatief
Papageno en Papagena
Pesante
Papageno en Pamina
Duet
Ensemble finale
Koor
Inleiding (2)
4.4 Noem die vroulike stemtipe wat jy in hierdie uittreksel hoor.
___________________________________________________________ (1)
Speel Snit 11 TWEE keer.
4.5 Met watter VIER items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in VIER
toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Portato
Pesante
Tjello's, dan speel die viole die tema
Cantabile
Simfonie
Viole, dan speel die tjello's die tema
Legato
Stringendo
Konsertouverture
Uiteensetting
Eerste onderwerp (4)
4.6 Identifiseer die styltydperk van hierdie uittreksel.
___________________________________________________________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/2019
SS/NSS
Speel Snit11 weer EEN keer.
4.7 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 4.6.
_______________________________________________________________
(2)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 5: JAZZ
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 12 TWEE keer.
5.1 Met watter DRIE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in DRIE
toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Mbaqanga
Blues
Kwêla
Majeur
Enkelvoudige vierslagmaat
Stadige tempo
Trompet-riffs
Harmoniese akkoordsiklus (3)
Speel Snit 13 TWEE keer.
5.2 Beskryf die ritme van die begeleiding.
(1)
5.3 Noem EEN chordofoon wat aan die ritmeseksie behoort.
_____________________________________________________________ (1)
Speel Snit 14 TWEE keer.
5.4 Met watter DRIE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in DRIE
toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Orrel
Soul Brothers
Mineur
Mbaqanga
Sakhile
Walking Bass
Vierslagmaat
Kwêla
Klavier (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/2019
SS/NSS
5.5 Noem TWEE instrumente wat deurgaans 'n herhaalde ritmiese patroon na die
inleiding van hierdie uittreksel speel.
(1)
Speel Snit 14 weer EEN keer.
5.6 Noem TWEE musiekeienskappe (taal uitgesluit) wat hierdie uittreksel tipies
Suid-Afrikaans maak.
(2)
Speel Snit 15 TWEE keer.
5.7 Met watter DRIE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in DRIE
toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Moderne jazz/Jazz in ballingskap/Afro-jazz
Monofonies
Kwêla
Majeur
Horingafdeling/'Horn section'
Cape jazz
Onreëlmatige tydmaat
Mineur
Harmoniese akkoordsiklus (3)
5.8 Noem EEN idiofoon (behalwe die tromme) in hierdie uittreksel.
___________________________________________________________ (1)
5.9 Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met die musiekstyl in hierdie uittreksel
assosieer.
___________________________________________________________
(1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/2019
SS/NSS
VRAAG 6: IAM
Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 16 TWEE keer.
6.1 Met watter VIER items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in VIER
toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Pentatonies
Vry metrum
Poliritmes
Majeur
Bo-tone
Malombo
Twee basiese akkoorde
Indlamu (4)
Speel Snit 17 EEN keer.
6.2 Noem die instrument wat die stem begelei.
___________________________________________________________ (2)
Speel Snit 18 TWEE keer.
6.3 Met watter DRIE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in DRIE
toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Orrel
Soul Brothers
Mineur
Mbaqanga
Sakhile
Walking Bass
Vierslagmaat
Kwêla
Klavier (3)
6.4 Noem TWEE instrumente wat deurgaans 'n herhaalde ritmiese patroon na die
inleiding van hierdie uittreksel speel.
___________________________________________________________
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/2019
SS/NSS
6.5 Noem TWEE musiekeienskappe (taal uitgesluit) wat hierdie uittreksel tipies
Suid-Afrikaans maak.
(2)
Speel Snit 19 TWEE keer.
6.6 Met watter TWEE items assosieer jy die musiek? Maak 'n kruisie (X) in TWEE
toepaslike blokkies.
ITEMS ANTWOORDE
Pentatonies
A cappella
Liggaamsperkussie
Kiba
Isicathamiya
Monofonies
Stadige tempo
TTBB ensemble (2)
Speel Snit 20 TWEE keer.
6.7 Noem die solo- vokale tegniek wat jy in hierdie uittreksel hoor.
___________________________________________________________ (1)
6.8 Noem EEN groep/kunstenaar wat jy met die styl wat deur hierdie uittreksel
verteenwoordig word, assosieer.
___________________________________________________________ (1)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/2019
SS/NSS
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.
Speel Snit 21 EEN keer vir 'n algemene oorsig.
Luister na die stuk terwyl jy die partituur hieronder bestudeer.
Fluit
Fluit
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/2019
SS/NSS
Speel Snit 21 weer.
7.1 Wat is die algehele vorm van hierdie werk?
___________________________________________________________ (1)
7.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 7.1 deur 'n skematiese uitleg van die vorm
te gee. Gebruik die tabel hieronder.
SEKSIE MAATNOMMERS
(3)
7.3 Noem die toonsoort van hierdie werk.
___________________________________________________________ (1)
7.4 Na watter toonsoort moduleer die werk in mate 7–81?
___________________________________________________________ (1)
7.5 Wat is die funksie van die D-kruisnoot in maat 15?
___________________________________________________________ (1)
7.6 Watter EEN van die volgende verskynsels word in hierdie stuk gebruik? Maak
'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Omkering Imitasie Sinkopasie Sekwens
(1)
[8]
Speel Snit 21 vir 'n finale oorsig.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 DBE/2019
SS/NSS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2019 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC November 2019 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2024 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC June 2023 Question Paper (English)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper