Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 10
EKONOMIE V2
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Die nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7/v1-4c0475169b2ed69e075d/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff/v1-a2a9af5a64558783eb27/card.webp)

Economics Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)
Grade 10 Economics Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- North West November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 557.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
North West November 2019
Questions in this paper
- Question 1.1Basic Concepts & Basic Economic Problem16 marks
- Question 1.2Basic Concepts & Basic Economic Problem8 marks
- Question 1.3Basic Concepts & Basic Economic Problem12 marks
- Question 2Circular Flow & Quantitative Elements40 marks
- Question 3Growth, Development & Globalisation40 marks
- Question 4Growth, Development & Globalisation40 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 2 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
AFDELING A [VERPLIGTEND]
VRAAG 1
1.1. VERSKEIE KEUSE VRAE
1.1.1 A- Beperkte hulpbronne
1.1.2 C- Skaarsheid
1.1.3 D- Huishoudings
1.1.4 B- Resessie
1.1.5 C-Selfversorgend
1.1.6 A- Khoisan
1.1.7 B- E-elektronies
1.1.8 D-Sensus (8 x 2) (16)
1.2. PAS KOLOMME
1.2.1 F ‘n Stelling gebaseer op feite wat bewys kan word.
1.2.2 A Waar goedere en dienste gekoop en verkoop word.
1.2.3 D Gelyke geleenthede vir alle mense in die werksplek.
1.2.4 C Rou material of natuurlike hulpbronne word onttrek, gekweek en
geoes.
1.2.5 I ‘n Toename in reële BBP.
1.2.6 E Die periode van baie hoë ekonomiese aktiwiteite, voordat die
ekonomie afneem
1.2.7 G ‘n Proses van ruiling van goedere en dienste sonder geld.
1.2.8 H Dit is die ekonomiese aktiewe bevolking wat bestaan uit mense tussen
die ouderdom van 15 en 64 wat aktief na werk soek . (8 x 1) (8)
1.3. EEN TERM
1.3.1 Arbeid
1.3.2 Absolute skaarsheid
1.3.3 Makro
1.3.4 Migrasie
1.3.5 Trog
1.3.6 Sekondêre (6 x 1) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 3 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE
2.1.1 Noem enige TWEE menseregte
Onderwys
Toegang tot ‘n basiese lewenstandaard
Regverdige arbeidspraktyke
Toegang tot gesondheidsorg (enige 2 x 1) (2)
2.1.2 Hoekom vorder die regering belasting vanaf sakeondernemings en
huishoudings in?
Belasting is die regering se inkomste
Die regering sal in ‘n posisie wees om openbare goedere en dienste te
voorsien aan huishoudings en sakeondernemings.(enige 1 x 2) (2)
2.2 DATARESPONS
2.2.1 Watter produksie faktor word uitgebeeld in die bostaande
spotprent?
Arbeid (1)
2.2.2 Watter vergoeding sal ontvang word by die uitgebeelde
produksiefaktor?
Lone/Salarisse (1)
2.2.3 Verduidelik kortliks die term produksie.
Dit is die proses waartydens die entrepreneur al die produksiefaktore
kombineer en dit verander in ‘n bruikbare produk (2)
2.2.4 Wat is die belangrikheid van entrepreneurs in die ekonomie?
Hulle dra by tot die BBP (toename in produksie van goedere en dienste)
Hulle dra by tot werksgeleenthede
Verhoog regerinsinkome √√ (4)
2.2.5 Hoe kan ekonomiese groei lei tot ekonomiese ontwikkeling?
‘n Toename in die bruto binnelandse produk beteken meer goedere en
dienste is beskikbaar vir die bevolking
Meer mense sal indiensgeneem word en dit sal lei tot ‘n toename in die
lewenstandaard (aanvaar enige ander korrekte relevante respons)
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 4 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
2.3 DATARESPONS
2.3.1 Watter soort ekonomie word uitgebeeld deur die bostaande
diagram?
Geslote ekonomie. (1)
2.3.2 Watter deelnemers in die ekonomie sal intermediêre goedere
gebruik?
Sakeondernemings/Firmas. (1)
2.3.3 Beskryf die term ekonomiese kringloop.
Dit dui die vloei van goedere en dienste, geld, inkomste, produksie en
besteding in die ekonomie (2)
2.3.4 Hoekom is dit belangrik dat die regering mense aanmoedig om
plaaslike goedere te koop?
Om plaaslike produseerders te ondersteun.
Vir die ekonomie om te kan groei (produksie verhoog)
Vir werkskepping. (2)
2.3.5 Beskryf kortliks die rol van die huishoudings in die bostaande
diagram.
Voorsien aan die regering en sakeondernemings produksiefaktore
Voorbeelde: Natuurlike hulpbronne, kapitaal en arbeid
Huishoudings verdien ‘n inkomste deur die voorsiening van
produksiefaktore
Hulle spandeer hul inkomste in sakeondernemings
Huishoudings betaal belasting aan die regering. (4)
2.4 Onderskei tussen makro-ekonomie en mikro-ekonomie
Makro-ekonomie
Dit bestudeer die ekonomie as ‘n geheel.
Dit fokus op die ekonomiese gedrag van ‘n samelewing.
Voorbeeld: makro-ekonomie sal wees om inflasie, werkloosheid, of ‘n land se
ekonomiese prestasie te bestudeer. Enige(2 x 2) (4)
Mikro-ekonomie
Dit is die studie van individuele verbruikers, huishoudings, firnas en ander
organisasies.
Fokus op die aanbod en vraag besluite van die individue.
Mikro-ekonomie oorweeg die individuele vraag vir ‘n sekere produk teen ‘n sekere
prys, of hoe individue besluit wat om te koop en wanneer om dit te koop.
Enige(2 x 2) (4)
NB: As leerders se respons in tabel vorm is moet dit oor nagesien word
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 5 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
2.5 Evalueer die effek van die sakesiklus op die ekonomie
1. Verandering in totale aanbod en vraag.
In ‘n herstel fase sal vraag toeneem
Dit kan lei tot ‘n tekort aan goedere en dienste as gevolg van die toenemende
vraag, sakeondernemings sal meer moet produseer vir die hoeveelheid
vraag
In ‘n resessie sal die vraag na goedere en dienste afneem as gevolg van die
hoë werkloosheidskoers, besighede sal hul produksie verlaag
2. Verandering in ekonomiese groei
In ‘n afswaai in ‘n sakesiklus sal ekonomiese groei verminder,
sakeondernemings sal minder produseer
Gedurende die opswaai fase van die sakesiklus, sakeondernemings sal meer
goedere en dienste produseer en indiensnemings sal styg omdat meer mense
indiens geneem is.
3. Verandering in indiensneming
Gedurende die afswaai fase van die sakesiklus, sal sakeondernemings minder
produseer wat sal lei tot werksverliese vir mense, werkloosheid sal verhoog.
In ‘n opswaai fase van die sakesiklus , sakeondernemings sal meer goedere en
dienste produseer en meer mense indiens neem, indiensnemings sal verhoog.
4. Verandering in pryse
In ‘n afswaai in die ekonomie, is pryse gewoonlik aansienlik hoog en mag
verder toeneem.
Mense sal nie die goedere en dienste kan bekostig nie en sal minder goedere
en dienste koop.
5. Verandering in die wisselkoers
In ‘n afswaai is daar ‘n afname in die vraag vir ‘n land se goedere en dienste en
‘n afname in uitvoere.
Die vraag na die land se geldeenheid sal afneem en dit lei na die koopkrag wat
sy waarde verloor
In ‘n opswaai is daar ‘n toename vir ‘n land se geldeenheid. Meer mense koop
die land se goedere en dienste. Die koopkrag verkry dan weer sy waarde.
(8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 6 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES
3.1. Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE bank instellings in Suid-Afrika.
FNB (Eerste nasional bank.)
ABSA Bank
Capitec Bank
Standard bank
Nedbank (2 x 1) (2)
3.1.2 Hoe kan ‘n toename in inkomste lei tot ontwikkeling van nywerhede?
’n Toename in inkome sal lei tot ‘n uitbreiding van ekonomiese aktiwiteite,
want dit is beter salarisse en lone vir werknemers in die fabrieke.
● ’n Toename in beide vraag en aanbod na goedere en dienste sal lei
tot ‘n toename in BBP, wat ekonomiese groei tot gevolg het
(1 X 2) (2)
3.2. DATARESPONS
3.2.1 Watter negatiewe effek sal migrasie op die ekonomie hê?
Misdaad koerse verhoog
Hoë werkloosheid lei tot armoede
Hoë afhanklikheid vanaf die regering (1)
(enige ander relevantenegatiewe effek)
3.2.2 Hoekom migreer mense na stedelike gebiede?
Mense is opsoek na beter ekonomiese geleenthede.
Opsoek na ‘n beter lewenstandaard.
Opsoek na indiensneming. (1)
3.2.3. Beskryf kortliks die begrip stedelike migrasie
Dit is die beweging van mense van plattelandse na stedelike
gebiede. (2)
3.2.4 Hoe sal die netto migrasie die Suid-Afrikaanse ekonomie
beinvloed?
Werkers wat werkloos is sal na ander plekke trek opsoek na werk
Suid-Afrika sal ‘n tekort aan geskoolde werkers hê omdat hulle na ander
lande sal immigreer. (2)
3.2.5 Volgens jou mening hoekom is dit belangrik vir die regering om die
bevolkingsgroeikoers te ken in die land?
Sodat die regering kan beplan watter hulpbronne die burgers gaan benodig in die
toekoms.
Sodat die toewysing van hulpbronne doeltreffend sal wees.
Hulpbronne soos infrastruktuur, onderwys en gesondheid projekte
(enige ander korrekte relevante respons) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 7 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
3.3 DATARESPONS
3.3.1 Watter stadium van ekonomiese ontwikkeling word uitgebeeld in
die bostaande inligting?
Die self-onderhoudende fase. (1)
3.3.2 Noem EEN aktiwiteit wat gedoen deur hierdie mense.
jagter versamelaars
jagters
Versamelaars (enige 1 x 1) (1)
3.3.3 Wat maak die tradisionele gemeenskappe so self to be self-
onderhoudend?
Hulle produseer genoeg vir gebruik en nie vir die mark nie. (2)
3.3.4 Beskryf kortliks die term nomadiese leefstyl.
‘n Leefwyse waar mense met hul diere beweeg na ander gebiede soos
hulpbronne uitgeput word. (2)
3.3.5 Hoe was vaardighede aangeleer gedurende hierdie fase?
Vaardighede word aangeleer by die werk.
Ervare persone het vaardighede geleer vir die jonger generasie.
Voorbeelde: Steenwerk, Metaalwerk, veeteelt, ens. (4)
3.4 Lys en verduidelik TWEE faktore wat ekonomiese ontwikkeling bemoeilik het
in Suid-Afrika gedurende die landbou en mynbou fase.
Tekort aan infrastruktuur. Ontoereikende beskikbaarheid van paaie en spoorweë
het ontwikkeling aan bande gelê.
Tekort aan kapitaal. Suid-Afrika was ‘n arm land met ‘n ekonomie wat op lanbou
gebaseer was, en wat deur die beleid van kolonialisme uitgebuit is
Tekort aan geskoolde werkers. Daar was ‘n algemene tekort aan opgeleide
mense met tegniese vaardighede om in die fabrieke en myne te werk.
Tekort aan mynwerkers. In die gebiede in die omgewing van die myne was daar
nie genoeg mense wat in die myne wou werk nie. Lone was uiters laag
(2 x 4) (8)
3.5 Evalueer die impak van MIV/VIGS in die Suid-Afrikaanse ekonomie.
MIV/VIGS het ‘n negatiewe impak op die grootte en samestelling van die Suid-
Afrikaanse bevolking, ekonomiese groei en ontwikkeling.
Die koers van afwesigheid as gevolg van ondersoeke sal produksie verhoog en
verlaag.
Hierdie faktore sal die produksie kapasiteit van die land verlaag
Die ekonomie sal minder produseer (geen ekonomiese groei)
Die tekort aan geskoolde werkers verhoog
Die ekonomie sal sukkel met geskoolde werkers (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 8 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 4 MAKRO EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
4.1 Beantwoord die volgende vrae
4.1.1 Noem TWEE tipes skaardheid.
Absolute Skaarsheid.
Relatiewe Skaarsheid. (2 x 1 ) (2)
4.1.1 Hoekom is die verbruik van goedere en dienste so belangrik in die
ekonomie?
Dit lei tot ekonomiese groei – produksie van goedere en dienste/ produksie
skep werksgeleenthede- ekonomiese ontwikkeling. (1 x 2 ) (2)
4.2 DATARESPONS
4.2.1 Watter metode word gebruik om die BBP in die bostaande tabel
te bereken?
Produksie metode. (1)
4.2.2 Identifiseer die sektor wat die minste bygedra het tot BBP in die
bostaande tabel.
Pimêre sektor (1)
4.2.3. Beskryf kortliks die term Bruto Binnelandse Produk.
Die totale waarde van goedere en dienste geproduseer binne die grense
van die land binne ‘n gegewe tydperk. (2)
4.2.4 Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering belasting gebruik om die
ekonomie te stimuleer?
Die regering kan belasting verminder
Verbruikers sal meer geld het om te spandeer
Die vraag na goedere en dienste sal toeneem
Meer goedere en dienste sal geproduseer word. (2)
4.2.5 Bereken die BBP teen markpryse by punt A. (Wys alle berekininge)
Bruto waarde toegevoeg@ basiese pryse. 1 639 485
+Belasting op produkte. 312 863
- Subsidies op produkte. 19 106
=Bruto binnelandse produk @ markpryse. 1 933 242 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 9 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
4.3 DATARESPONS
4.3.1 Wat is ‘n voorbeeld van inheemse boerdery metode van Afrika in die
bostaande bostaande uittreksel?
Gemengde oesstelsel. (1)
4.3.2 Identifiseer die inheemse metode wat in Chad gebruik is vir die
produksie van suksesvolle oeste.
'n Reën-gevoede besproeiingstelsel. (1)
4.3.3 Beskryf kortliks die begrip inheemse kennis stelsels.
Kennis wat uniek is aan ‘n gegewe kultuur of gemeenskap .
Kennis van die omgewing saamgestel deur inheemse mense
deur ervaring . (2)
4.3.4 Waarom is inheemse kennis belangrik in ons lewens?
DIt vorm die grondslag van gelowe en tradisionele praktyke.
Dit vorm die basis vir probleem-oplossings vir die plaaslike gemeenskappes,
veral die armes (2)
4.3.5 Verduidelik waarom boerdery ‘n belangrike ekonomiese
aktiwiteit is.
Dit voorsien goedere en dienste aan die verbruiker.
Dit sal lei tot ‘n toename in die produksie van goedere en dienste/ lei tot
ekonomiese groei.
Die omskep werksgeleenthede wat lei tot ekonomiese ontwikkeling.
(4)
4.4 Onderskei tussen vrye en ekonomiese goedere.
Vrye goedere Ekonomiese goedere
o Dit is vollop. o Dit is skaars.
o Dit het nut o Het waarde en nut.
o Dit het geen ruilwaarde nie. o Het beperkte aanbod.
o Voorbeelde: see water, sonlig, o Het ruilwaarde (het ‘n prys)
lug, reën water ens. o Voorbeelde: diamante, meubels,
enige ander geproduseerde
goedere
(2 x 4) (8)
4.5 Bespreek die impak van stakings in die mynbou en industrieë in die
ekonomie?
Baie mense sal hul werke verloor/ afdankings
Winsverliese wat sal lei tot lae produksie wat die ekonomiese groei
affekteer.
Afname in BBP en BNI
Dit kan lei tot ‘n toename in inflasie
Beleggers sal hul vertroue in die Suid-Afrikaanse ekonomie verloor en hul
beleggings onttrek of stop om te investeer
Die openbare beeld sal negatief geaffekteer word.
(8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 10 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
AFDELING C
Beantwoorde EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou antwoordeboek.
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE
Elke land ervaar sikliese patrone in die ekonomie:
Met behulp van ‘n diagram, bespreek volledig die fases van ‘n
sakesiklus. (26)
Verduidelik die endogene redes (Keynesianse teorie) vir die sakesiklus?
(10)
INLEIDING
Sakesiklusse is die opeenvolgende periodes van opswaaie en afswaaie van
ekonomiese aktiwiteite.
Veranderinge in die vlak van ekonomiese aktiwiteite het ‘n repeterende patroon
van uitbreiding en inkrimping in produksie, inkomste en verbruik oor ‘n paar jaar.
(Aanvaar enige ander relevante inleiding / definisie.) (Maks. 2)
LIGGAAM: HOOFGEDEELTE
SAKESIKLUS
Tendens-lyn
piek
piek
resessie
resessie
uitbreiding
Uitbreiding
Reële d
BBP trog
trog
tyd
opskrif= 1 punt
Tendenslyn= 1 punt
Piek= 1 punt
Trog= 1 punt
Benoeming van asse= 2 punte
TOTALE PUNT: (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 11 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
1. Voorspoed fase
Daar is ‘n toename in reële BBP.
Firmas maak hoë winste en nuwe besighede tree die mark binne.
Hoe meer besighede open, hoe meer produksiefaktore word in diens geneem.
Die toename in inkomste veroorsaak ‘n toename in die totale vraag wat dan
produseerders sal forseer om uitset te verhoog.
Verhoogte uitset veroorsaak ‘n toename in investerings besteding as
produseerders hul besighede uitbrei en hul voorraad verhoog.
(Aanvaar enige relevante antwoord)
2. Resessie fase
Hierdie fase volg ontmiddelik na die piek.
Dit is die fase waar ekonomiese groei afplat.
Dit word genoem die ekonomiese afswaai.
Dit ontstaan wanneer daar ‘n afname in ekonomiese aktiwiteit vir ‘n periode van
ses opeenvolgende maande of twee kwartale is.
Indiensnemingsvlakke daal.
Totale vraag daal.
Die waarde van geld depresieer.
Inflasie verhoog.
Rentekoerse verhoog, die vraag na krediet daal.
(Aanvaar enige relevante antwoord)
3. Depressie fase
Gedurende hierdie fase sluit baie besighede hul deure gevolg deur lae uitset.
Totale vraag verlaag as gevolg van baie mense wat ‘n lae of geen inkomste
ontvang nie.
Wanneer ekonomiese groei ‘n laagte punt behaal en ‘n trog word bereik.
Besigheids sentiment is laag.
Lae vraag na krediet.
Aandeel pryse neem toe.
(Aanvaar enige relevante antwoord)
4. Herstel fase
Hierdie fase volg onmiddelik na die trog.
Dit dui ekonomiese groei aan na die inkrimping.
Die herstel is stadig, maar neem toe tot dat dit die voorspoed fase bereik.
Produksie verhoog en indiensneming verhoog. .
Toename in uitvoere en die waarde van geld vermeerder.
(NB: Aanvaar die verduideliking van die piek, trog, inkrimping, uitbreiding)
‘n Minimum van 20 punte word toegeken vir die verskillende fases van die
sakesiklus en 6 punte vir die diagram. (Maks 26)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 12 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
ADDISIONELE GEDEELTE
Verduidelik die endogene redes( Keynesianse teorie) vir sakesiklusse
Die Keynesianse teorie dui daarop dat markte inherent onstabiel is.
Die vlak van ekonomiese aktiwiteite is voortdurend en onregmatig besig om die
ekonomiese potensiaal te oorskiet.
Die prys meganisme versuim om vraag en aanbod van goedere en dienste te
koordineer.
Pryse is nie buigbaar genoeg om afwaards aan te pas nie.
Hierdie wanverhoudinge veroorsaak sakesiklusse.
Die regeringsinmenging is daar om ‘n piek of trog glad te stryk soos dit ontstaan.
(10)
Gevolgtrekking
Sakesiklus kan gwbruik word om ekonomiese aktiwiteite te bapaal
Sakesiklusse kan deur ekonome sowel as enige persoon anders, gebruik word om
die toestand van die ekonomie te verstaan (Enige relevante gevolgtrekking)
(Maks2)
[40]
VRAAG 6: EKONOMIESE STREWE
Bespreek Fase 4: Vervaardiging en dienste fase (1994 tot hede) in die geskeidenis van
die Suid-Afrikaanse ontwikkeling onder die volgende sub- opskrifte:
HOOF GEDEELTE: Eienskappe van vervaardiging en dienste. (8)
Faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling (9)
Ekonomiese gevolge van die vervaardiging en dienste fase. (9)
ADDISIONELE GEDEELTE: Bespreek kortliks die faktore wat ekonmiese ontwikkeling en
dienste bemoeilik het. (10)
Inleiding
Vanaf 1994 het globalisering Suid-Afrika bevoordeel as gevolg van die toeganklikheid tot
die internasionale markte .(Enige relevante antwoord maks 2 punte)
Hoofgedeelte
Eienskappe van die vervaardiging en dienste
Vervaardiging het ontstaan as gevolg van die Werêld Oorlog en baie items wat
eers ingevoer was moes nou plaaslike geproduseer word, na die einde van die
oorlog.
Vervaardiging het meer gesofistikeerd geword en uitvoere het wegbeweeg van
tradisionele rou material met uitvoer bevordering na 1990.
Regerings inisiatiewe se doelwit was om groei te deel en industralisasie te versprei
oor die land.(desentralisasie).
Wisselkoerse was onstabiel, met ‘n sterk rand wat uitvoere bemoeilik het deur
uitvoere duur te maak.
(Maks 8 punte )
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V1 13 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
Faktore wat bygedra het tot ekonomiese ontwikkeling
Demokratiese regering- vanaf 1994 was daar ‘n toename in die vertroue van
Suid-Afrikaanse markte en meer investering in die land het gelei tot ‘n toename in
uitset.
Die depresieerende rand- invoere deur ryk Suid-Afrikaners het die rand verswak
en uitvoere en uitvoere bevorder.
Arbeidproduktiwiteit- beter bestuursvaardighede, toename in investering in
arbeid-besparings toerusting en vaardigheids ontwikkeling het arbeidsproduktiwiteit
verbeter.
Invloei van kapitaal- vertroue in die ekonomie en die stabiele lae inflasie sowel as
die stabiliteit gedurende die globale finansiële krisis, het investering in Suid-Afrika
verhoog. (Maks 9 punte)
Ekonomiese gevolge van die vervaardiging en dienste fase
Uitkontraktering - Suid-Afrika het een van die hoof uitkontrakterende land
geword, bv. personeeladministrasie.
Dienste - as gevolg van die groei in internasionale handel, het produksie en
verkope toegeneem wat 'n verhoging in hoeveelhede van insetdienste soos
vervoer, versekering, kommunikasie en bemarking tot gevolg het
Toerisme-maak ‘n substantiewe bydra tot indiensneming
(Maks 9 punte)
Maks 26 punte
ADDISIONELE GEDEELTE
Bespreek kortliks die faktore wat ekonomiese groei bemoeilik het tydens
ekonomiese ontwikkeling van vervaardiging en dienste.
Tekort aan geskoolde werkers - lae vlakke van onderwys en volwasse
geletterdheid bemoeilik vaardigheids ontwikkeling.a
Tekort aan investerings kapitaal- Suid-Afrika is ‘n lae besparings nasie en
wisselkoers beheer is verlaag end it lei tot uitvloeie..
Krag tekorte - Eskom ervaar moeilikheid met sy kapasiteit, end it affekteer
vervaardigings uitset.
Misdaad en korrupsie- politieke onsekerheid en die regerings korrupsie verlaag
beleggers se vertroue (Maks 10 punte)
Gevolgtrekking
‘n Kenmerk van 'n ontwikkelende nasie is die toename in investering in die tersiêre sektor.
Suid-Africa se ekonomie fokus op hierdie sektore om die BBP (ekonomiese groei ) te
verbeter.
(Aanvaar enige relevante gevolgrekking maks 2 punte) (Maks 2 punte)
TOTAAL AFDELING C:40
GROOT TOTAAL:150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Economics Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Eng)

Memorandum
Economics Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Eng)

Memorandum
Economics Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Economics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Eng)
More from Grade 10 Economics

Question paper
Economics Grade 10 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7/v1-4c0475169b2ed69e075d/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff/v1-a2a9af5a64558783eb27/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Eng)

Question paper