Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 10
EKONOMIE V2
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 




%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9/v1-548f4bf6217dcade53fd/card.webp)
View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7/v1-4c0475169b2ed69e075d/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff/v1-a2a9af5a64558783eb27/card.webp)

Economics Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Afr)
Grade 10 Economics Paper 2 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · North West November · 2019. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- North West November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 385.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
North West November 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 2 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 A
1.1.2 D
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 A
1.1.6 C
1.1.7 B
1.1.8 D (8 X 2) (16)
1.2 PASITEMS
1.2.1 D
1.2.2 H
1.2.3 E
1.2.4 G
1.2.5 B
1.2.6 A
1.2.7 I
1.2.8 F (8 x 1) (8)
1.3 GEE DIE TERM
1.3.1 Stagflasie
1.3.2 Welsyn/Toelae
1.3.3 Uitgebreide openbare werke program
1.3.4 Indiensnemingsgelykheid
1.3.5 Migrasie
1.3.6 Mark ewewig (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 3 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae van hierdie afdeling.
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE eienskappe van nut.
Nut verskil van persoon tot persoon
Die nut van ‘n produk kan verander (2 x 1) (2)
2.1.2 Hoe affekteer die wet van verminderde marginale nut die
hoeveelheid verbruik?
Hoeveelheid gebruik neemtoe (1 x 2) (2)
2.2 Study the graph below and answer the questions that follow.
2.2.1 What is represented by E0?
Ewewigspunt (1)
2.2.2 Identifiseer die hoeveelheid geproduseer vir P0 en A0.
H0 (1)
2.2.3 Beskryf wat gebeur het met die prys en hoeveelheid in die grafiek.
Prys neemtoe van P0 na P1 en hoeveelheid neemaf van H0 na
H1 (2)
2.2.4 Verduidelik die wet van vraag.
Die wet van vraag sê dat as die prys van ‘n produk toeneem sal
die hoeveelheid gevra afneem (2)
2.2.5 Wat sal ‘n verskuiwing in die vraagkurwe veroorsaak?
Vernadering in verbruikersinkomste
Verandering in die grootte van die bevolking
Verandering in verbruikersvoorkeure (2 x 2) (4)
2.3 Study the cartoon below and answer the questions that follow.
2.3.1 Identifiseer die bron waarvan die strokiesprent verkry was.
Google (1)
2.3.2 Watter tipe belasting word uitgebeeld in die prent hierbo?
Indirekte belasting/sondebelasting (1)
2.3.3 Verduidelik kortliks die term begroting.
Finansiële beplanning vir die toekoms (2)
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 4 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
2.3.4 Hoekom stel die regering die tipe belasting genoem in 2.3.2 op?
Om mense aan te moeding om nie skadelike goedere te gebruik
nie. (2)
2.3.5 Verduidelik die impak van belasting op die ekonomie.
Die verhoog staatsinkomte
‘n Verhoging in staatsinkomste kan gebruik word vir die
verbetering van infrastruktuur
Inkomste van gebruik word om by te dra na sosiale dienste
(ondersteuning van burgers van ‘n land) (2 x 2) (4)
2.4 Hoekom tree die regering in die mark in?
Die regering probeer om markongelykhede te bekamp deur regulasies,
bealsting en subsidies
Regering mag ook intree in markte om algemene ekonomiese
regverdigheid te bevorder
Die regering tree in om ander doelwitte soos nasionale eenheid en
vooruitgang te bevorder
Die regering tree in om meer inkomste te verdien (4 x 2) (8)
2.5 Bespreek enige VIER kriteria wat ‘n produk of diens aan moet voldoen
om die wêreld mark te betree.
Daar moet ‘n bree aanvraag wees vir die produk
Dit moet vervoer kan word
Die koste van die vervoer moet minder wees as die waarde van die
produk
Dit moet duursaam wees
Inskrywing van die produk mag nie beperk wees nie
Enige VIER verduidelik (4 x 2) (8)
[40]
VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem TWEE doelwitte van die Arbiedsverhoudinge wet.
Self-regering
Meerderheidsgelykheid
Konsultasie (2 x 1) (2)
3.1.2 Wat is die doel van die Werklooshiedsversekeringsfond?
Om burgers in die land te help wat werkloos is, wat hul werk
verloor het en wat probeer om nuwe werk te vind (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 5 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
3.2 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
3.2.1 Identifiseer die stad wat beinvloed word deur die staking in die
uitreksel hierbo.
Nairobi (1)
3.2.2 Wat is die oorsaak van die geskil in die uittreksel hierbo?
Agv kontrakte en werksekuriteit (1)
3.2.3 Verduidelik kortliks die term, vakbond.
‘n Organisasie wat werkers se ekonomiese belangstelling
verteenwoordig (2)
3.2.4 Verduidelik die belangrikheid van die Wet op Basiese
Diensvoorwaardes vir werkers.
Om werksers se regte tot reverdige arbeidspraktyke te
verseker (2)
3.2.5 Hoe kan werkloosheid die ekonomie beinvloed?
Lewenstandaard verlaag
Hoe meer mense werkloos is hoe meer uitgawes het die
regering
Minder mense neem deel aan ekonomiese aktiwiteite
(2 x 2) (4)
3.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
3.3.1 Identifiseer vanaf die inligting hierbo, die hoeveelheid mense wie
nie aktief betrokke was in die ekonomie nie.
14,6 million (1)
3.3.2 Wat is die hoofrede vir die hoë werkloosheidsyfer in
Suid-Afrika?
Gebrek aan onderrig en opleiding (1)
3.3.3 Verduidelik kortliks die term, werkloosheid.
‘n Situasie waar mense bereid is om te werk maar nie ‘n werk kry
nie (2)
3.3.4 Hoekom moet die regering bekommerd wees oor die hoë
werkloosheidsyfer in ons land?
Hoe meer mense werkloos is, hoe meer mense sal op die
regering staat maak vir finansiӫle hulp (2)
3.3.5 Hoe kan die regering in tree om deelname van gemarginaliseerde
groepe te verseker in ons land se ekonomie?
Onderrig en vaardigheidsopleidingsprogramme vir die
minderbevooregtes
Die regering bied ook hulp aan besighede wat hierdie groep
mense kan help
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 6 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
3.4 Bespreek kortliks die verskillende tipes werkloosheid.
Wrywingswerkloosheid – wanneer ‘n persoon tussen werke is
Sikliesewerkloosheid – agv die skommelinge in die ekonomie
Strukturelewerkloosheid – wanneer die vaardigheide van die arbeiders
nie ooreenstem met die vraag in die ekonomie nie
Seisoenalewerkloosheid – werkers word net benodig sekere tye van die
jaar (4 x 2) (8)
3.5 Evaluaeer die impak wat meganisasie op die vraag na arbeid het
in ‘n land.
Die vraag na fisiese arbeid verminder
Die vraag na meer spesifieke arbeid neem toe
Groot skaalse produksie lei tot ‘n vraag na arbeid
Met verbeterde tegnologie, sal ‘n toename in vraag na arbeid en
kapitaal voortduur
(4 x 2) (8)
[40]
VRAAG 4: MIKRO EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE KWESSIES
4.1 Beantwoord die vrae wat volg.
4.1.1 Gee TWEE voorbeelde van openbare goedere en dienste.
Goedere wat nie deur private ondernemings verniet of teen ‘n lae
koste gegee kan word nie
Vullisverwydering
Water en sanitasie
Veiligheidsdienste en gesondheidsorg (2 x 1) (2)
4.1.2 Hoe kan die regering maksimum pryse implementer.
Hef pryse op goedere soos basiese kos, behuising en
vervoer (1 x 2) (2)
4.2 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
4.2.1 Oor hoeveel jaar sal die subsidieskema plaasvind?
Oor 3 jaar (1)
4.2.2 In watter maand is ons Nasionale Begrotingstoespraak
gelewer?
Februarie (1)
4.2.3 Verduidelik die konsep, prysplafon.
Die regering beheer pryse, stel ‘n limiet op hoe hoog pryse vir
sekere godere en dienste mag wees (2)
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 7 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
4.2.4 Gee ‘n rede hoekom die regering besluit het om minimum lone te
implementeer.
Om ongelykheid te verminder
Om werkers te beskerm teen uitbuiting van werkgewers
Om te verseker dat burgers van die land steeds ‘n goeie
lewenstandaard handhaaf (2)
4.2.5 Hoe sal indirekte belasting die ekonomie negatief beinvloed?
Dit sal pryse laat toeneem
Verlaag verbruik
‘n Verlaging in verbruik lei tot ‘n afname van
regeringsinkomste
(4)
4.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
4.3.1 Identifiseer die vorm van die kurwe in Fig. 1.
Konkawe (1)
4.3.2 Wat is die hoofrede vir die verskuiwing in ‘n verbruiker se
indifferensiekurwe?
Verbruikers se inkomste (1)
4.3.3 Wat is die verskil tussen ‘n indifferensiekurwe en ‘n
produksiemoontlikheidskurwe?
Indifferensiekurwe word gesien uit die verbruikers se oogpunt
PMK word gesien uit die ekonomie se oogpunt (2)
4.3.4 Wat word geanaliseer deur ‘n indifferensiekurwe?
Totale nut of satisfaksie (2)
4.3.5 Verduidelik die wet van substitusie.
Die wet sê dat hoe skaarser ‘n produk is, hoe groter sal die
substitusie waarde wees
Die marginale nut van ‘n produk wat skaars raak, neem toe in
vergelyking met die marginale nut van die produk wat toeneem
in beskikbaarheid (4)
4.4 Bespreek VIER faktore wat die vraag na arbeid bepaal.
Die prestasie van die ekonomie – Indien die ekonomie groei, word meer
goedere en dienste, wat deur arbeid geproduseer word, verkoop en
meer arbeid word indiens geneem.
Produktiwiteit van arbeid – Die verhouding tussen reele uitsette en die
hoeveelheid insette wat gebruik word om uitsette te produseer.
Produktiwiteit is ‘n maatsaf van doeltreffendheid.
Verbeterings in tegnologie – Tegnologie verbeter menslike vermoëns,
en die vooruitgang verhoog die marginale produksie van arbeid
Die aanbod van ander faktore – Wanneer kapitaal, grond, behoorlike
onderwys en entrepreneurskap beskikbaar is nie, sal werkers nie werk
kry nie (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 8 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
4.5 Suid-Afrika se arbeidswetgewing stem ooreen met internasionale
wette. Verduidelik VIER arbeidsregte.
Die reg op waardige werksomstandighede
Die reg op werk wat vrylik gekies of aanvaar is
Die reg op voldoende vergoeding
Die reg op ‘n beperkte werksdag en rustye met vergoeding
Die reg op gelyke betaling vir werk van gelyke waarde
Die reg op gelyke behandeling
Die reg op veilige en higiëniese werksomstandighede
(Verduidelikings word gedoen in eie woorde oor vier van die regte)
(4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae van hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.
VRAAG 5: MIKRO EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
Alhoewel geen mark perfekte mededinging het nie, word alle reële markte as
onvolmaak geklassifiseer. Daar word gesê dat 'n volmaakte mark gebruik word as 'n
standaard waardeur die effektiwiteit en doeltreffendheid van werklike markte gemeet
kan word. "
Bespreek volledig die eienskappe van volmaakte en onvolmaakte
markte. (26)
Watter stappe kan die regering neem om markmislukking te voorkom? (10)
[40]
INLEIDING
‘n Mark is ‘n potensiele plek of ‘n gereëlde situasie waar kopers
(huishoudings) en verkopers (besighede) ontmoet om produkte dienste en
geld te ruil.
HOOFGEDEELTE Maks. 26
Volmaakte Mark:
Groot aantal kopers en verkopersGeen individuele deelnemer kan die prys
beinvloed deur eie vraag en aanbod van goedere nie
Homogeniese produktesDie produkte wat aangebied word is min of meer
dieselfde
Maklik om mark te betree en te verlaatKopers kan die mark vrylik verlaat en
betree sonder enige beperkings
Perfekte inligtingKopers weet presies wat elke verkoper se prys is
Verkopers is prysnemersVerkopers moet die heersende markprys
aanvaarAs hulle hul pryse opstoot to bo die markprys sal hulle niks verkoop
nie
In realiteit is daar geen volmaakte makte niein sekere sektore soos mynbou
en landbou word sekere voorwaardes nagekom
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 9 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
Onvolmaakte markte:
Daar is ‘n paar verkopershierdie vervaardigers het ‘n direkte invloed op die
prys van die produk, hulle word nie teruggehou deur mededinging nie
Heterogene produkteDie produkte in die mark is verskillend van mekaar en
verbruikers soek spesifieke kwaliteite van elke produkDie verkoper verskaf
goedere en dienste wat geen nabye substituut het nie
Onvolmaakte inligtingDit is nie maklik nie en soms onmoontlik vir kopers om
te weet wat al die pryse in die mark is
Ander verkopers is beperk om die mark te betreeDie verkoper word beskerm
teen mededinging deur patente, die beheer van hulpbronne en
regeringsbeperkings
Die verkoper het beheer oor die prysDie vervaardiger van die produk of
diens kan die prys hef en die koper kan nie onderhandel of die prys beinvloed
nie
Daar is baie onvolmaakte markte waarmee ons te doen het elke
dagVoorbeelde sluit in Telkom, Eskom, rekenaarvervaardigers en selfoon
maatskappye
ADDISIONELE GEDEELTE
Die implementering van belasting om verbruikersbesteding te beinvloed
(direkte en indirekte belasting)
Die implementering van subsidies om te help met die vervaardiging en
verbruik van produkte (vir vervaardigers en verbruikers)
Welsyn aan burgers van die land in die vorm van sosiale dienste of toelae
Die implementering van maksimum en minimum pryse om te verseker dat
kopers nie uitgebuit word nie
Die implementering van wetgewing rakende vervaardiging en minimum lone
om die veiligheid en welsyn van werkers te verseker
Maks. 10
SLOT
Terwyl geen mark duidelik as volmaakte mededinging geklasifiseer kan word
nie, al die reële wêreld markte kan geklasifiseerd word as onvolmaak en met
verbruikers en regeringsbesteding help dit om die mark te ontwikkel
Enige relevante opsomming rakende die onderwerp wat bespreek was
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 10 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE SOSIO EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 40 MINUTE
"Die regering het 'n aantal veranderinge aangaande die wyse waarop natuurlike
hulpbronne aangewend moet word, aangepas."
Verduidelik hoe die regstelling plaasgevind het ten opsigte van grond,
minerale en energie in Suid-Afrika. (26)
Wat is die uitdagings vir die Mynbou industrieë in Suid-Afrika? (10)
[40]
INLEIDING
Natuurlike hulpbronne is materiale of stowwe wat voorkom in die natuur en
kan uitgebuit word vir ekonomiese gewin. Hierdie hulpbronne is rou materiale
wat onttrek word uit die natuur.
HOOFGEDEELTE
Ekonomiese regstelling is om reg te maak wat verkeerd was
Grond
o Die regering het grondhervorming bekend gestel
o Die regering koop grond by wit boere vir die gebruik vir
gemarginaliseerde boere
o Die Grondhervormingsprogram – die doel van hierdie program is om
die geldigheid van eise te assesseer, om grond terug te kry vir eisers of
om eisers finansieel te vergoed
o Grondherverdeling – om landbou-grond vir voorheen benadeelde
Suid-Afrikaners tot die beskiking te stel. Hierdie program is gemik op
die armes, plaaswerkers, vroue en nuwe kommersiele boere
Minerale en Energie
o Die minerale en petroleum hulpbronontwikkelingswet poog om
restelling te versnel in die mynbou industrie – regering nasionaliseer
mineraleregte effektief
o Die departement van minerale en energie skryf beleide om eienaarskap
te reguleer, asook die ontgunning, gebruik en verwerking van die
minerale in SA
o Die regering is alleen bewaarder van al die minerale en petroleum
hulpbronne in SA
o Mense moet aansoek doen om hierdie hulpbronne te myn
o Hierdie wette forseer aansoekers om geleenthede beskikbaar te stel vir
voorheenbenaadeelde groepe
o Deur Eskom, stel die regering die land instaat om te verbind met
mekaar op ‘n nasionale elektrisiteitrooster
o Provisiale en plaaslike regering vervang ou sanitasiesisteme met nuwe
sisteme in baie gemeenskappe
o Regering poog om alle gemeenskappe toegang te gee tot skoon water
deur pyplyne
o Die mynbou industrie is onder druk om ongesuiwerde water te
behandel
Maks. 26
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 11 NW/November 2019
NSS – Graad 10 – Nasienriglyne
ADDISIONELE GEDEELTE
Uitdagings wat mynboubedrywe in die gesig staar in SA
Ekonomiese prestasie – toenemende en dalende spandering deur die
regering en inflasie
Indiensneming – gebrek aan opleiding en onderrig verhoog hindernisse om
die regte mense aan te stel
Inkomste-ongelykheid – dit veroorsaak spanning tussen verskillende dele van
die bevolking en beinvloed die daaglikse atiwiteite a.g.v. stakende werkers oor
loonverspreiding
Armoede – indien daar ‘n daling in vraag is verlaag produksie wat laer wins en
verkope in gevolg het
Stabilitieit – wanneer ‘n land onstabiel is onttrek buitelandse beleggers en
kapitaal daal
Maks. 10
SLOT
Die mynbou industrie in SA is ‘n hoof bron van inkomste vir ons ekonomie en
relevante beleide moet geimplimenteer word om te verseker dat die sektor tot
die ekonomie bydra
Enige gepaste antwoord tov onderwerp bespreek [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Bllaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Economics Grade 10 P2 North West November 2019 Memo (Eng)

Memorandum
Economics Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)

Question paper
Economics Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 10 P1 North West November 2019 QP (Eng)

Question paper
Economics Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 QP
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9/v1-548f4bf6217dcade53fd/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)
More from Grade 10 Economics

Question paper
Economics Grade 10 P2 November Mock 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7/v1-4c0475169b2ed69e075d/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6c40d10f-82fe-43f3-bea3-c9d464a800ff/v1-a2a9af5a64558783eb27/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Eng)

Question paper