Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2019
GRAAD 10
EKONOMIE
VRAESTEL 2
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
13 bladsye
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082/v1-90e33af8c8769c807ea7/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--918bddbe-ad7d-4a5f-af59-b63e77392766/v1-aa6eae9f1e45cdbced3a/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f40c7bbb-0894-401c-b55f-d20dc2602589/v1-a14331353fa97cee8a8b/card.webp)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c7e63747-49c0-49c8-bb42-1b241254a29e/v1-b99a12155472733345e8/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9de6b3a6-46fe-40a4-8283-c5aa0d0b1912/v1-af38c5608b114b94656b/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--282c24f0-129e-4969-9ba5-fcf69dca9ca7/v1-b43323022ef5c4613d3c/card.webp)
View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca/v1-21dd27671589dce17625/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0/v1-6af73504f128f579fb3f/card.webp)
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)
Grade 10 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · Gauteng November · 2019 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 557.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Gauteng November 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 2 GP/November 2019
Graad 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
nagesien word NIE.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.
5. Lees die vrae aandagtig deur.
6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
7. Laat 2–3 reëls tussen die onderafdelings van vrae oop.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaars gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 3 GP/November 2019
Graad 10
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde vir die volgende vrae.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(1.1.1 tot 1.1.8) in jou ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.9 D
1.1.1 Wat noem ons die nut wat die verbruiker verkry van elke addisionele
produk wat hy / sy verbruik?
A Marginale nut
B Eienaarskap nut
C Totale nut
D Prys nut
1.1.2 … beteken dat al die ekonomie se hulpbronne gebruik word en dat daar
geen mors van hulpbronne is nie.
A Toekenning
B Keuse
C Ondoeltreffendheid
D Doeltreffendheid
1.1.3 Die bedrag geld wat verbruikers bereid is om op te gee vir ʼn goedere of
ʼn diens word … genoem.
A satisfaksie
B waarde
C prys
D ʼn mark
1.1.4 Die tabel wat die hoeveelheid van ʼn produk aanwys wat die
vervaardiger bereid en gewillig is om te lewer vir ʼn spesifieke prys word
die … genoem.
A vraagskedule
B prysformasieskedule
C aanbodskedule
D produksie moontlikheidskurwe
1.1.5 ʼn Komplimentêre goed vir brood is …
A botter.
B lekkergoed.
C rys.
D meel.
1.1.6 Die arbeidsabsorpsie koers is:
A Die hoeveelheid mense wat werkloos is, uitgedruk as ʼn
persentasie van die arbeidsmag
B Die persentasie van die werkende ouderdom bevolking wat
werkloos is
C Die totale hoeveelheid mense in die land se arbeidsmag
D Geen van die bogenoemde
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 4 GP/November 2019
Graad 10
1.1.7 NEDLAC is ʼn organisasie wat …
A daarna streef om KMMO’s te reguleer.
B daarna streef om die doelwitte van ekonomiese groei te
bevorder.
C daarna streef om die Bankvereniging van ʼn land te reguleer en
te beheer.
D daarna streef om te verseker dat produksie binne ʼn land se
grense doeltreffend is.
1.1.8 Watter instelling is die gesaghebbende liggaam wat die vaardighede en
ontwikkeling van ʼn spesifieke sektor reguleer?
A LRA
B ASAA
C SADC
D SETA (8 x 2) (16)
1.2 Kies ʼn beskrywing van KOLOM B wat by ʼn item in KOLOM A. pas.
Skryf slegs die letter (A–I) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in die
ANTWOORDBOEK neer.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Monopolie A Hoe ʼn nasie se totale BBP onder
die bevolking verdeel word
1.2.2 Kompementêre goedere
B ʼn Program wat deur die regering
1.2.3 Geleentheidskoste geloods is om ongelykheid reg te
stel
1.2.4 Belasting op toegevoegde
waarde C Sosiale dienste verskaf deur die
regering om die basiese
1.2.5 Swart Ekonomiese Bemagtiging fisiese en materiele welstand van
mense in nood te verbeter
1.2.6 Inkomste herverdeling
D Slegs een verskaffer van ʼn
1.2.7 Substituut goedere produk of diens, daar is geen
substituut daarvoor nie
1.2.8 Oligopolie
E Die verlies van ʼn alternatief
wanneer ʼn ander alternatief
gekies word
F Voorbeelde van hierdie tipe mark
is Vodacom, Cell C en MTN
G Belasting wat ons betaal op
alledaagse huishoudelike
goedere en dienste
H Goedere wat saam gebruik word,
wat die gebruik daarvan deel
I Goedere wat in die plek van
ander goedere gebruik kan word
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 5 GP/November 2019
Graad 10
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.6) in jou ANTWOORDBOEK neer.
Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word nie.
1.3.1 Die gemiddelde prys vlak in ʼn land verhoog aanhoudend maar daar is
min of geen ekonomiese groei.
1.3.2 Geld wat betaal word aan arm mense van ʼn land in die vorm van toelae
1.3.3 ʼn Program wat armoede verlaag deur tydelike werk vir die werkloses
aan te bied sodat hul aan sosiale aktiwiteite kan deelneem
1.3.4 Beleide wat positiewe diskriminasie in indiensneming aanmoedig deur
teen die effek van diskriminasie van die verlede te gaan.
1.3.5 Die beweging van mense na ʼn nuwe area of land vir beter
lewenskonidisies
1.3.6 Die proses waar die mark die prys regstel totdat die ekwilibriumprys
bereik word
(6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 6 GP/November 2019
Graad 10
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling.
VRAAG 2: MIKRO EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE eienskappe van nut. (2 x 1) (2)
2.1.2 Hoe affekteer die wet van verminderde marginale nut die
hoeveelheid verbruik? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
DIE VERANDERING IN PRYS VAN VARS PRODUKTE
A1
A0
Prys
V1 V0
H3 H2 H1 H0
Hoeveelheid
2.2.1 Wat word verteenwoordig by E0? (1)
2.2.2 Identifiseer die hoeveelheid geproduseer vir P0 en S0. (1)
2.2.3 Beskryf wat gebeur het met die prys en hoeveelheid in die grafiek. (2)
2.2.4 Verduidelik die wet van vraag. (2)
2.2.5 Wat veroorsaak ʼn verskuiwing in die vraagkurwe? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 7 GP/November 2019
Graad 10
2.3 Bestudeer die strokiesprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Die goeie nuus is Die slegte nuus is
mense koop mense koop
minder sigarette minder sigarette
[Bron: https://www.google.com/tax]]
2.3.1 Identifiseer die bron waarvan die strokiesprent verkry was. (1)
2.3.2 Watter tipe belasting word uitgebeeld in die prent hierbo? (1)
2.3.3 Verduidelik kortliks die term begroting. (2)
2.3.4 Hoekom stel die regering die tipe belasting genoem in 2.3.2 in? (2)
2.3.5 Verduidelik die impak van belasting op die ekonomie. (2 x 2) (4)
2.4 Hoekom tree die regering in die mark in? (4 x 2) (8)
2.5 Bespreek enige VIER kriteria waaraan ʼn produk of diens moet voldoen om die
wêreldmark te betree. (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 8 GP/November 2019
Graad 10
VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem TWEE doelwitte van die Arbiedsverhoudinge Wet. (2 x 1) (2)
3.1.2 Wat is die doel van die Werkloosheidsversekeringsfonds? (1 x 2) (2)
3.2 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Staking oor arbeidsgeskille veroorsaak die staking van vlugte
vanaf Kenia se hoof lughawe
INTERNASIONAAL - 'n Staking oor 'n arbeidsgeskil het vlugte vroeg
Woensdag op Kenia se hoof internasionale lughawe in Nairobi ontwrig,
het Kenya se lughawebeheer gesê, hoewel die minister van vervoer
verwag het om dit gou te hervat.
'n Reuters-getuie het gesê dat honderde passasiers buite die
internasionale- en binnelandse terminale gewag het en dat die onluste-
polisie oproerige grondpersoneel uiteengejaag het. Daar is bygevoeg
dat drie vliegtuie omstreeks 05:30 GMT ondanks die staking opgestyg
het.
James Macharia, die minister van vervoer, het gesê dat tydelike
personeel is gebruik is om passasiers en bagasie te na te gaan.
Die staking by die Internasionale Lughawe Jomo Kenyatta volg op 'n
arbeidsgeskil oor kontrakte en werksekuriteit tussen die Kenya Aviation
Workers Union (KAWU) en Kenya Airways.
[Bron: https://www.iol.co.za/business-report]
3.2.1 Identifiseer die stad wat beïnvloed word deur die staking in die
uitreksel hierbo. (1)
3.2.2 Wat is die oorsaak van die geskil in die uittreksel hierbo? (1)
3.2.3 Verduidelik kortliks die term, vakbond. (2)
3.2.4 Verduidelik die belangrikheid van die Wet op Basiese
DIensvoorwaarders vir werkers. (2)
3.2.5 Hoe kan werkloosheid die ekonomie beïnvloed? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 9 GP/November 2019
Graad 10
3.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
[Bron: www.statssa.com]
3.3.1 Identifiseer vanaf die inligting hierbo, die hoeveelheid mense wat
nie aktief betrokke was in die ekonomie nie. (1)
3.3.2 Wat is die hoofrede vir die hoë werkloosheidsyfer in Suid-Afrika? (1)
3.3.3 Verduidelik kortliks die term, werkloosheid. (2)
3.3.4 Hoekom moet die regering bekommerd wees oor die hoë
werkloosheidsyfer in ons land? (2)
3.3.5 Hoe kan die regering intree om deelname van gemarginaliseerde
groepe te verseker in ons land se ekonomie? (2 x 2) (4)
3.4 Bespreek kortliks die verskillende tipes werkloosheid. (4 x 2) (8)
3.5 Evalueer die impak wat meganisasie op die vraag na arbeid in ʼn
Land het. (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 10 GP/November 2019
Graad 10
VRAAG 4: MIKRO EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE KWESSIES
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die vrae wat volg.
4.1.1 Gee TWEE voorbeelde van openbare goedere en dienste. (2 x 1) (2)
4.1.2 Hoe kan die regering maksimum pryse implementer? (1 x 2) (2)
4.2 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Tito Mboweni ken byna R1 miljard toe om duisende te help om hul
eie huise te koop
Tesourie sal verligting bied vir duisende mense wat te ryk is om te
kwalifiseer vir staatsondersteunde behuising maar te arm om vir ʼn
huislening te kwalifiseer.
In sy begrotingsrede, Woensdag het mnr. Tito Mboweni, minister van
finansies, gesê die regering sal oor drie jaar R950 miljoen verskaf as deel
van sy "Help to Buy" -subsidie om eerste huiskopers ʼn huis te help koop.
In sy begrotingsverklaring het die Tesourie gesê die subsidieskema sal
verseker dat 18 185 huishoudings gesubsidieer sal word om toegang tot
verbande kan verseker.
"Daar is nie genoegsame voorsiening vir behuisingsfinansiering vir
individue wat te veel verdien om te kwalifiseer vir ʼn ten volle
gesubsidieerde huis nie, maar te min om vir ʼn huislening te kwalifiseer,"
het die tesourie Woensdag in die begrotingsverklaring gesê.
[Bron: www.timeslive.co.za/politics]
4.2.1 Oor hoeveel jaar sal die subsidieskema plaasvind? (1)
4.2.2 In watter maand is ons Nasionale Begrotingstoespraak gelewer? (1)
4.2.3 Verduidelik die konsep, prysplafon. (2)
4.2.4 Gee ʼn rede hoekom die regering besluit het om 'n minimum lone te
implementeer. (2)
4.2.5 Hoe sal indirekte belasting die ekonomie negatief beïnvloed? (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 11 GP/November 2019
Graad 10
4.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
VERBRUIKER INDIFFERENSIEKURWE VIR KLERE EN VOEDSEL
KLERE
KOS
Verbruikersindifferensiekurwe
4.3.1 Identifiseer die vorm van die kurwe in Fig. 1. (1)
4.3.2 Wat is die hoofrede vir die verskuiwing van ʼn verbruiker se
indifferensiekurwe? (1)
4.3.3 Wat is die verskil tussen ʼn indifferensiekurwe en ʼn
produksiemoontlikheidskurwe? (2)
4.3.4 Wat word geanaliseer deur ʼn indifferensiekurwe? (2)
4.3.5 Verduidelik die wet van substitusie. (4)
4.4 Bespreek VIER faktore wat die vraag na arbeid bepaal. (4 x 2) (8)
4.5 Suid-Afrika se arbeidswetgewing stem ooreen met internasionale
wette. Verduidelik VIER arbeidsregte. (4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 12 GP/November 2019
Graad 10
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae van hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.
Maak seker dat jou antwoord die struktuur volg soos aangewys hieronder om
maksimum punte te behaal.
PUNTE
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ʼn laer orde reaksie.
ʼn Goeie beginpunt sal wees die definisie van die hoofkonsep
rakende die vraagonderwerp Maks. 2
Moet nie enige deel van die vraag in jou inleiding gebruik nie.
Moet nie die inleiding herhaal in jou res van jou opstel nie
Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die res van jou
opstel gaan bespreek
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in detail / in-diepte bespreking /
Ondersoek / Bespreek / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei
/ Onderskei / Verduidelik Maks. 26
Addisionele gedeelte: Gee eie opinie / krities bespreek / evalueer
/ krities evalueer / teken ʼn grafiek en verduidelik / gebruik die grafiek
wat gegee is en verduidelik / voltooi die gegewe grafiek / Bereken /
Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Bespreek kortliks /
Hoe? / Stel voor Maks. 10
Slot
Enige hoë-orde gevolgtrekking moet insluit:
ʼn Kort opsomming van wat bespreek is sonder om alreeds
genoemde feite te herhaal
Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek
word Maks. 2
Bykomende ondersteuningsinligting om die bespreking /
analise te versterk
ʼn Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig
Aanbevelings
TOTAAL 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ekonomie/V2 13 GP/November 2019
Graad 10
VRAAG 5: MIKRO EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
"Alhoewel geen mark perfekte mededinging het nie, word alle reële markte as
onvolmaak geklassifiseer. Daar word gesê dat ʼn volmaakte mark gebruik word as ʼn
standaard waardeur die effektiwiteit en doeltreffendheid van werklike markte gemeet
kan word."
Bespreek volledig die eienskappe van volmaakte en onvolmaakte
markte. (26 punte)
Watter stappe kan die regering neem om markmislukking te
voorkom? (10 punte)
[40]
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE SOSIO-EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 40 MINUTE
"Die regering het ʼn aantal veranderinge aangaande die wyse waarop natuurlike
hulpbronne aangewend moet word, gemaak."
Verduidelik hoe die regstelling plaasgevind het ten opsigte van grond,
minerale en energie in Suid-Afrika. (26 punte)
Wat is die uitdagings vir die mynbou industrieë in Suid-Afrika? (10 punte)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082/v1-90e33af8c8769c807ea7/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--918bddbe-ad7d-4a5f-af59-b63e77392766/v1-aa6eae9f1e45cdbced3a/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f40c7bbb-0894-401c-b55f-d20dc2602589/v1-a14331353fa97cee8a8b/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2017 QP (Afr)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c7e63747-49c0-49c8-bb42-1b241254a29e/v1-b99a12155472733345e8/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2016 QP (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9de6b3a6-46fe-40a4-8283-c5aa0d0b1912/v1-af38c5608b114b94656b/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 Memo (Afrikaans)
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--282c24f0-129e-4969-9ba5-fcf69dca9ca7/v1-b43323022ef5c4613d3c/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afrikaans)
More from Grade 10 Economics

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca/v1-21dd27671589dce17625/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0/v1-6af73504f128f579fb3f/card.webp)
Memorandum