Skip to content

Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afrikaans)

MemorandumEconomicsGrade 10202021 pages

Grade 10 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2020 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2020 GRAAD 10 EKONOMIE (VRAESTEL 2) NASIENRIGLYNE 21 bladsye
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE VRAE 1.1.1 C – Substituut goedere √√ 1.1.2 B – Marginale nut √√ 1.1.3 A – Allokeringsdoeltreffendheid √√ 1.1.4 C – Marksurplus √√ 1.1.5 C – Werkplekforums √√ 1.1.6 A – Afname in vraag na arbeid √√ 1.1.7 C – Vraagkant √√ 1.1.8 B – Statistieke Suid-Afrika √√ (8x 2) (16) 1.2 PASITEMS 1.2.1 B √ 1.2.2 G √ 1.2.3 A √ 1.2.4 I √ 1.2.5 C √ 1.2.6 E √ 1.2.7 F √ 1.2.8 H √ (8 x 1) (8) 2
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 1.3 IDENTIFISEER DIE TERM 1.3.1 Oligopolie √ 1.3.2 Waarde √ 1.3.3 Minimum pryse √ 1.3.4 Ekonomies aktiewe bevolking √ 1.3.5 Vakbond √ 1.3.6 Nasionalisering √ (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30 3
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 AFDELING B Beantwoord enige TWEE van die volgende drie vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 Beantwoord die volgende vrae. 2.1.1 Noem TWEE vereistes vir die vestiging van ʼn mark.  Ten minste een koper en een verkoper √  Verkopers moet bereid wees om te verkoop √  Kopers moet die middele hê om vir hul goedere te betaal  Ooreenkoms tussen koper en verkoper oor prys en hoeveelheid  Transaksies behoort volgens wette geformaliseer te word (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 2.1.2 Wat is die wet van vraag?  Die wet van vraag bepaal dat as ander faktore konstant is, (ceteris parisbus) hou die prys en hoeveelheid vraag van enige goedere en diens omgekeerd met mekaar verband. Wanneer die prys van ʼn produk styg, sal die vraag na dieselfde produk daal. (1 x 2) (2) 2.2 Bestudeer die volgende spotprent en beantwoord die vrae wat volg. 2.2.1 Identifiseer die markstruktuur wat deur die spotprent geïllustreer word.  Monopolie/onvolmaakte mark √ (1) 2.2.2 Gee EEN voorbeeld van ʼn mark in Suid-Afrika met slegs een verskaffer.  ESKOM √  Transnet (1) 2.2.3 Hoe kan verbruikers in die spotprent voordeel trek uit ʼn tweede kruidenierswinkel?  Laer pryse √  ʼn Wyer verskeidenheid goedere√  Beter gehalte van goedere  Korter toue (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 4
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 2.2.4 Verduidelik kortliks die term oligopolie.  ʼn Onvolmaakte mark waar daar ʼn paar groot verkopers van ʼn goed of diens is. √√  Voorbeeld: Cell C, MTN en Vodacom (Maksimum een punt vir slegs ʼn voorbeeld) (2) 2.2.5 Identifiseer die kriteria wat gebruik word om ʼn markstruktuur te bepaal.  Aantal verskaffers√√  Aard van die produk √√  Hoeveelheid handelsversperrings  Toegang tot inligting (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 2.3 Bestudeer die volgende scenario en beantwoord die vrae wat volg. 2.3.1 Hoeveel voedselitems kan gekoop word as mnr. Sibanda 20 kledingstukke koop?  15 voedselitems √ (1) 2.3.2 Volgens die tabel, hoeveel kledingstukke sal verbeur word as mnr. Sibanda besluit om 25 voedselitems te koop in plaas van 15?  7 kledingstukke √ (1) 2.3.3 Wat is die doel van die begrotingslyn?  Die begrotingslyn bepaal die kombinasie van goedere wat die verbruiker op enige gegewe tydstip kan bekostig. √√ (2) 2.3.4 Identifiseer een eienskap van onverskilligheidskurwes.  Onverskilligheidskurwes loop skuins afwaarts. √√  Hoër onverskilligheidskurwes word verkies bo laer kurwes.  Onverskilligheidskurwes buig na binne.  Onverskilligheidskurwes sal mekaar nooit kruis nie. (Enige EEN) (1 x 2) (2) 5
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 2.3.5 Gebruik die inligting in die tabel hierbo en teken die onverskilligheids- kurwe vir die Sibanda-huishouding. 40 35 2 Punte vir die benoeming van 30 X- en Y-as Voedselitems√ 2 Punte vir kurwe 25 20 15 10 √√ 5 5 10 15 20 25 30 35 40 (4) Kledingstukke√ 2.4 Onderskei tussen direkte en indirekte belasting.  Direkte belasting o Belasting gehef op welvaart (Inkomstebelasting) √√ o Direkte belasting word direk aan SAID betaal o Inkomstebelasting vir individue is gebaseer op ʼn skaal o Inkomstebelasting vir besigheid (maatskappybelasting) word teen ʼn vaste koers gehef  Indirekte belasting o Indirekte belasting is ʼn verbruikersbelasting wat deur verskaffers van goedere en dienste betaal word. √√ o Indirekte belasting word deur die verbruiker betaal deur goedere en dienste te koop √√ o Kleinhandelaars betaal die geld aan SAID (Voorbeelde is belasting op toegevoegde waarde (BTW), Doeanereg en Aksynsbelasting) (Aanvaar enige ander korrekte antwoord) (Maksimum TWEE punte vir slegs ʼn lys van voorbeelde) (4 x 2) (8) 6
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 2.5 Beskryf die eksterne faktore wat die posisie van ʼn Produksiemoontlikheids- kurwe affekteer.  Ekonomiese groei √√  Tegnologiese vooruitgang √√  Beskikbaarheid van hulpbronne √√  Natuurlike, ekologiese of politieke rampe √√  Die vlak van tegnologie wat binne die onderneming gebruik word  Vraag na ʼn spesifieke produk  Winsgewendheid van ʼn spesifieke produk (Aanvaar enige ander korrekte antwoord) (Maksimum VIER punte vir slegs opskrifte en ʼn lys van voorbeelde) (4 x 2) (8) [40] VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Noem enige TWEE arbeidswette in Suid-Afrika.  Wet op Arbeidsverhoudinge√  Wet op Basiese Diensvoorwaardes √  Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en-siektes (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 3.1.2 Wat is die belangrikheid van die Werkloosheidsversekeringsfonds?  Dit verleen korttermyn verligting aan werkers wanneer hulle werkloos word. √√  Dit bied verligting aan die afhanklikes van ʼn oorlede bydraer. (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (1 x 2) (2) 3.2 Bestudeer die volgende artikel en beantwoord die vrae wat volg. 3.2.1 Hoeveel werkers sal volgens die voorstel van Cell C hul werk verloor?  40% √ (1) 3.2.2 Gee een voorbeeld van ʼn vakbond wat in die artikel genoem word.  Unie vir Inligtingskommunikasietegnologie (ICTU) √ (1) 7
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 3.2.3 Wat is die belangrikheid van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes?  Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal sekere bepaalde minimum diensvoorwaardes wat toegepas moet word. (bv. werksure, verlof en vergoeding) √√ (2) 3.2.4 Noem een moontlike rede vir die voorgestelde werksbesnoeiings deur Cell C.  Swak ekonomiese toestande √√  Effek van die Covid-19-inperking (Aanvaar enige ander relevante korrekte respons) (2) 3.2.5 Waarom is dit voordelig vir ʼn werknemer om by ʼn vakbond aan te sluit?  Vakbonde onderhandel met werkgewers namens lede om lone te verbeter en vir voordele soos verbeterde pensioene en mediese fonds. √√  Vakbonde onderhandel met werkgewers namens lede om werksomstandighede, en gesondheids- en veiligheidsvoorwaardes te verbeter. √√  Vakbonde werk daaraan om verlies aan werk deur aflegging te verminder.  Help lede om griewe op te los.  Verteenwoordig lede in arbeidsgeskille. (Aanvaar enige ander relevante antwoord ) (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.3 Bestudeer die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. 3.3.1 Waarvoor staan die afkorting PSETA?  Publieke Dienste Sektor Onderwys- en Opleidingsowerheid √ (1) 3.3.2 Volgens die uittreksel, watter individue sal baat vind by leerlingskappe wat PSETA aanbied?  Gegradueerdes en professionele persone in die openbare sektor √ (1) 3.3.3 Verduidelik wat ʼn leerlingskap is.  ʼn Leerlingskap is ʼn werkgebaseerde leerprogram wat direk verband hou met ʼn beroep of vakgebied. √√ (2) 8
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 3.3.4 Waarom is vaardigheidsontwikkeling so belangrik?  Ontwikkel vaardighede wat voordelig sal wees in jou werksomgewing.√√  Die verbetering van jou vaardighede kan help om bevordering te kry. (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (1 x 2) (2) 3.3.5 Verduidelik kortliks TWEE fokusareas van die regering om die ongelykhede van die verlede aan te spreek.  Menslike hulpbronne o Onderwys- en opleidingsgeleenthede vir almal √√  Natuurlike hulpbronne o Geleenthede vir die voorheen benadeeldes om grond en hulpbronne te besit √√  Kapitaal o Hulp met die verkryging van kapitaal vir besigheid en eiendom (Enige TWEE) (2 x 2) (4) 3.4 Onderskei tussen enige TWEE tipes werkloosheid.  Sikliese werkloosheid o Werkloosheid veroorsaak deur afswaai in die sakesiklus. √√ o Werkloosheid as gevolg van die afname in die vraag na arbeid gedurende moeilike ekonomiese tye.√ √  Strukturele werkloosheid √ o Word veroorsaak deur die strukturele veranderinge in die ekonomie.√√ Werkloosheid word veroorsaak as die werker nie die vaardighede besit wat die onderneming benodig nie, of waar hulle dit nodig het. √√  Seisoenale werkloosheid o Werkloosheid veroorsaak deur die seisoenale behoefte aan arbeid. o Werkloosheid gedurende spesifieke seisoene van die jaar.  Wrywingswerkloosheid o Korttermyn werkloosheid terwyl jy tussen werk is. o Werkers wat van werk verander. (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord) (Maksimum 2 punte slegs vir lys van tipes) (Enige TWEE) (2 x 4) (8) 9
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 3.5 Bepaal die funksies van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA).  KVBA is ʼn onafhanklike liggaam wat help om arbeidsgeskille op te los. √√  Enige party van ʼn dispuut kan die KVBA benader om regshulp te kry. √√  Die doel is om die dispuut op te los voordat stakingsaksies plaasvind.√√  KVBA help met die stigting van werkplekforums. √√ (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (Enige TWEE) (4 x 2) (8) [40] VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 30 MINUTE 4.1 Beantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Noem TWEE regeringsvlakke in Suid-Afrika.  Nasionaal √  Provinsiaal √  Plaaslike/munisipaliteit (Enige TWEE) (2 x 1) (2) 4.1.2 Beskryf die term nut. o Nut is die mate van tevredenheid wat ʼn verbruiker verkry deur goedere of dienste te verbruik.√√ (1 x 2) (2) 4.2 Bestudeer die volgende grafiek en beantwoord die vrae wat volg. 4.2.1 Identifiseer die punt op die grafiek waar optimale produksie van selfone en tablette plaasvind.  Punt B √ (1) 4.2.2 Wat gebeur by punt C?  Alle hulpbronne word gebruik om tablette te vervaardig, en geen selfone word vervaardig nie√ (1) 4.2.3 Waarom is die Produksiemoontlikheidskurwe belangrik vir vervaardigers?  Die produksiemoontlikheidskurwe toon aan watter kombinasies van twee goedere geproduseer kan word met die hoeveelheid beskikbare bronne. √√ (2) 10
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 4.2.4 Verduidelik waarom ons nie kombinasie D kan produseer nie.  Punt D kan nie geproduseer word nie as gevolg van ʼn tekort aan hulpbronne. √√ (2) 4.2.5 Teken ʼn grafiek wat illustreer hoe die PMK geaffekteer sal word as ons meer tablette kan vervaardig sonder om die produksie-uitset van selfone te beïnvloed. 2 Punte vir nuwe PMK 2 Punte om verandering aan Selfone te dui √ √ √ √ Tablette (4) (4 ) 4.3 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. 4.3.1 Wie is David Makhura?  Premier van Gauteng √ (1) 4.3.2 Wat is die hoofrede vir die werksverliese volgens die uittreksel?  Covid-19 Inperking √ (1) 4.3.3 Definieer kortliks werkloosheid. (4)  Mense wat bereid is om te werk en werk soek, maar tans nie in diens geneem is nie. √√ (2) 4.3.4 Waarom is werkloosheid ʼn groot bekommernis vir die regering?  Werkloosheid plaas ekstra druk op die regering om werkloses te help deur middel van maatskaplike toelaes. √√  Werkloosheid kan lei tot ʼn toename in misdade. (2) 11
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 4.3.5 Verduidelik die uitwerking van werkloosheid op ʼn individu.  Werkloosheid lei tot armoede √√  Werkloses kan nie in hul basiese behoeftes voorsien nie  Werkloses kan nie na hul gesinne omsien nie  Werkloosheid kan gekoppel word aan misdaad  Werkloosheid lei tot ʼn kringloop van armoede  Ekonomies gemarginaliseerde groepe is veral kwesbaar  Werkloosheid vernietig vaardighede (Enige TWEE) (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (2 x 2) (4) 4.4 Bespreek die kriteria waaraan goedere moet voldoen om in aanmerking te kom vir handel op internasionale markte.  Daar moet ʼn wydverspreide vraag wees √√  Items moet vervoer kan word √√  Vervoerkoste moet relatief laag wees in verhouding met die prys van goedere in groot hoeveelhede √√  Produkte moet duursaam wees √√  Geen beperkings op toegang tot die produk nie (Enige VIER) (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (8) 4.5 Verduidelik waarom sommige groepe mense ekonomies gemarginaliseer word in Suid-Afrika.  Beperkte toegang tot onderwys, lae vaardigheidsvlakke en min belegging in opleiding √√  Wydverspreide armoede onder lae loonverdieners en werkloses √√  Ekstreme vlakke van ongelykheid, hoofsaaklik op grond van ras en geslag √√  Onvoldoende beskerming (wetgewing) vir sommige lae loonverdieners soos plaaswerkers en huiswerkers √√ (Aanvaar enige relevante antwoord) (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 12
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 AFDELING C Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. Jy sal soos volg geassesseer word: STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTETOEKENNING Inleiding  ʼn Goeie begin is om die sleutelkonsep wat in die vraag voorkom, te definieer of te omskryf.  Moenie in die inleiding enige deel van die vraag insluit nie. Maks. 2  Moenie enige gedeelte van die inleiding in die liggaam herhaal nie.  Vermy om in die inleiding te sê wat jy in die liggaam gaan bespreek. Liggaam: Hoofdeel: Bespreek in detail/In diepte bespreking/Ondersoek/ Bespreek krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/ Maks. 26 Differensieer/Verduidelik/Assesseer/Debatteer Addisionele deel: Gee eie mening/Bespreek krities/ Evalueer/Evalueer krities/Teken ʼn grafiek en verduidelik/ Maks. 10 Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Bereken/Lei af/ Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debateer kortliks/ Hoe?/Voorstelle Gevolgtrekking Enige hoërorde gevolgtrekking behoort die volgende te bevat:  ʼn Kort opsomming van wat reeds bespreek is sonder om Maks. 2 feite wat alreeds genoem is te herhaal  Enige opinie of waarde-ontleding van die bespreekte feite  Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking/ analise te staaf  ʼn Teenstellende sienswyse met motivering, indien nodig  Aanbevelings TOTAAL 40 13
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE Markte speel ʼn belangrike rol in die alledaagse werking van die Suid-Afrikaanse ekonomie.  Bespreek breedvoerig hoe die wisselwerking tussen vraag en aanbod die prys van goedere en dienste in ʼn vryemarkstruktuur bepaal. (26 punte)  Analiseer met behulp van ʼn grafiek wat die uitwerking van ʼn produksiesubsidie deur die regering, op die markprys van ʼn spesifieke goed of diens sal hê. (10 punte) INLEIDING Prys word bepaal deur die kragte van vraag en aanbod. ʼn Verandering in albei kragte sal lei tot ʼn verandering in die ewewigsprys. √√ (Aanvaar enige ander relevante inleiding) (2) LIGGAAM: HOOFDEEL  Aanbod: o Aanbod kan gedefinieer word as die hoeveelheid goedere en dienste wat produsente oor ʼn spesifieke tyd kan produseer. √√ o Die verskaffingswet bepaal dat as die prys van ʼn produk styg, die hoeveelheid wat voorsien word, sal styg. √√ o Die prys van die produk is direk gekoppel aan die hoeveelheid, dus as die prys verhoog, sal die hoeveelheid wat voorsien word verhoog (direkte verhouding). √√ o Die aanbodkurwe dui die hoeveelheid van die produk verskaf teen elke gegewe prys aan. √√ o Aanbodkurwes het ʼn positiewe helling – skuins van links na regs op.√√ o Die positiewe helling is die gevolg van die direkte verband tussen prys en hoeveelheid wat gevra word. √√ o Faktore wat die aanbod beïnvloed:  Produksiekoste √√  Koste van tegnologie wat tydens die produksieproses gebruik word √√  Pryse van alternatiewe produkte √√  Pryse van komplementêre produkte √√  Aantal verskaffers √√  Weerstoestande √√  Prys wat die verbruiker bereid is om te betaal vir die produk (Maks. 10 punte) 14
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10  Vraag: o Die vraag kan gedefinieer word as die hoeveelheid goedere en dienste wat die verbruiker bereid is om teen ʼn spesifieke prys te koop. o Die wet van vraag bepaal dat wanneer die prys van goedere of dienste styg, die vraag na daardie goedere of dienste sal afneem. √√ o Daar is ʼn indirekte verband tussen die bedrag wat gevra word en die prys. √√ o Die vraagkurwe dui die hoeveelheid aan wat verbruikers teen ʼn sekere prys benodig. √√ o Vraagkurwes het ʼn negatiewe helling – skuins af van links na regs. √√ o Die negatiewe helling is die gevolg van die indirekte verband tussen die hoeveelheid gevra en die prys. √√ o Faktore wat vraag beïnvloed:  Prys van die produk √√  Verbruikers se inkomstevlakke √√  Verbruikers se smaak en voorkeure √√  Prys en beskikbaarheid van plaasvervangende produkte √√  Prys en beskikbaarheid van komplementêre produkte (Maks. 10 punte)  Prysvorming: o Prys en hoeveelheid in ewewig (markprys) is waar die vraag en aanbod gelyk is. √√ S Puntetoekening vir grafiek:  Vraag- en aanbodkurwes √√ Prys P* E  Ewewigsprys (E) √√ (Maks. 4 punte) D Q* Hoeveelheid (Maks. 6 punte) 15
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 ADDISIONELE DEEL  Die regering subsidieer produsente om hulle aan te spoor om sekere goedere te produseer. √√  Die subsidie dek ʼn gedeelte van die produksiekoste van die onderneming. √√  Deur die produksiekoste te verlaag, kan meer goedere geproduseer word sonder om die prys te beïnvloed.  Die vervaardiging van meer goedere teen dieselfde prys verlaag die markprys van die goedere. Puntetoekening vir grafiek:  Aanbodkurwe (S) √√  Verandering in aanbodkurwe (S1) √√  Hoeveelheidstoename teen dieselfde prys √√ (Maks.4 punte) S S2 P r * y P s D Qs1 Qs2 Hoeveelheid (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (Maks. 10 punte) GEVOLGTREKKING Prysvorming is ʼn dinamiese gebeurtenis wat met enige verandering in vraag of aanbod die markprys van goedere en dienste beïnvloed. (Aanvaar enige ander relevante hoërorde respons) (2) [40] OF 16
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 40 MINUTE Werkloosheid het ʼn negatiewe uitwerking op individue, besighede, die regering en die samelewing.  Bespreek werkloosheid breedvoerig onder die volgende opskrifte: o Eienskappe o Oorsake o Effekte (26 punte)  Analiseer moontlike oplossings wat die regering kan gebruik om ekonomies gemarginaliseerde groepe te help. (10 punte) INLEIDING Werklose mense is mense wat in staat is en bereid is om te werk, tussen die ouderdomme van 16 – 64 jaar, wat aktief werk soek, maar wat nie werk kan kry nie. (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (2) LIGGAAM: HOOFDEEL  Eienskappe o Hoë vlak van werkloosheid √ Suid-Afrika het ʼn baie hoë werkloosheidsyfer in vergelyking met ander middelinkomste lande op dieselfde ontwikkelingsvlak. √√ Werkloosheid is ʼn chroniese probleem in alle ontwikkelende lande, aangesien baie mense nie werk kan kry nie en moedeloos raak oor werk soek. √√ o Meer vroue is werkloos as mans√ As gevolg van diskriminasie het baie vroue minder jare opvoeding en vaardigheidsopleiding gekry as mans. √√ Sommige vroue kies loopbane waar daar minder vraag na hul vaardighede is; dus sal hulle waarskynlik werkloos wees. √√ Baie vroue verkies om nie die arbeidsmag te betree nie, maar om tuisteskeppers te wees wat tuis bly en na kinders omsien. √√ o Hoë vlakke van swart werkloosheid√ As gevolg van vorige diskriminasie, is ʼn groter persentasie swart en bruin mense werkloos as wittes en Indiërs. √√ Ingevolge die apartheidsbeleid wat voor 1994 in Suid-Afrika bestaan het, het swart en bruin mense opleiding en vaardigheidsontwikkeling van swak gehalte ontvang, wat baie van hulle werkloos gelaat het. √√ 17
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 Baie voorheen benadeeldes wat op soek na werk is, is ongeskool en leef steeds in omstandighede waar dit moeilik is vir hul kinders om skool toe te gaan en opleiding te kry. √√ Hierdie gemeenskappe het steeds ʼn lae lewenstandaard en die werkloosheidsvlak sal waarskynlik hoog bly. √√ o Jongmense is meer geneig om werkloos te wees √ Die hoogste vlakke van werkloosheid is onder die jongmense tussen die ouderdomme van 16 en 24. √√ Die ekonomie het die afgelope tien jaar nie voldoende gegroei om genoeg werk te bied vir jongmense wat die arbeidsmark betree nie. √√ Jongmense het nie vaardighede en werkservaring nie, wat nog ʼn rede is dat hulle meer geneig is om werkloos te wees. √√ o Gebrek aan opleiding en die regte vaardighede√ Suid-Afrika het nie genoeg kundiges (geskoolde professionele persone), bestuurders en ambagsmanne nie, en die uitdaging word vererger deur die oneweredige gehalte van die onderwys en die impak van die apartheidserfenis. √√ (Maks. 10 punte)  Oorsake van werkloosheid o Gebrek aan geskikte vaardighede√ Die vraag na ongeskoolde arbeid in Suid-Afrika het afgeneem as gevolg van strukturele veranderinge in die ekonomie, tegnologiese vooruitgang en deelname aan die wêreldekonomie. √√ Daar is ʼn ooraanbod van ongeskoolde werkers in die ekonomie wat nie werk kan kry nie omdat die onderwysstelsel nie die nodige wiskundige-en wetenskaplike vaardighede aan die leerders gegee het nie. o Meer kapitaalintensiewe bedrywe√ Produksie van hoë gehalte goedere vir wêreldmarkte het gelei tot besighede wat in masjinerie en tegnologie belê, en aangesien die besighede minder arbeid benodig, dra dit by tot werkloosheid. √√ 18
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 o Vakbonde en arbeidswetgewing√ Die eise van vakbonde vir verhoogde lone lei daartoe dat Suid-Afrikaanse produkte duurder is as ingevoerde goedere. Dit lei daartoe dat baie ondernemings gedwing word om te sluit omdat hulle nie meer kan meeding nie, wat uiteindelik daartoe lei dat duisende werkers hulle werk verloor. Stakings vir addisionele indiensneming is ook baie sleg, aangesien ondernemings minder wins verdien en dit nie kan bekostig om indiensneming te verhoog nie. √√ Suid-Afrikaanse werkers word deur arbeidswette beskerm. Hierdie wette is dalk nie buigsaam genoeg nie en dit ontmoedig die werkgewers daadwerklik om meer werkers in diens te neem, veral wette wat ontslag en minimum lone bepaal. √√ Soms moedig arbeidswetgewing maatskappye aan om van arbeidsintensiewe na kapitaalintensiewe produksiemetodes te verander. √√ o Die wêreldresessie√ Die wêreldresessie van 2008 – 2009 het gelei tot ʼn ernstige afswaai in die sakesiklus en dit het gelei tot die verlies van meer as ʼn miljoen werksgeleenthede in die Suid-Afrikaanse ekonomie. √√ Met die daling in verbruikersvraag, moet ondernemings hul produksie verminder, wat daartoe lei dat baie werkers afgelê word. √√ o Bevolkingsgroei√ Met die Suid-Afrikaanse bevolking wat te vinnig groei, kan die ekonomie nie werk verskaf vir almal wat sedert 2011 die arbeidsmark betree het nie. √√ Die vlakke van ekonomiese groei is nie hoog genoeg om die meerderheid nuwe werksoekers op te neem nie. As die bevolkingsgroei die ekonomiese groei oorskry, veroorsaak dit werkloosheid. √√ o Lae koers van ekonomiese groei √ Die Suid-Afrikaanse ekonomie het nie genoeg gegroei om die groot aantal werksgeleenthede wat nodig is om werksoekers op te neem, te skep nie. √√ o Tipes werkloosheid √ Dié VIER soorte werkloosheid kan ook die oorsaak wees van werkloosheid: Strukturele werkloosheid√ Dit is die gevolg van veranderinge in die basiese struktuur van die ekonomie. Dit beteken dat die vaardighede van sommige werkers nie meer nodig is nie. √√ 19
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 Sikliese werkloosheid Dit vind plaas tydens ʼn afswaai in die sakesiklus. In ʼn resessie, wanneer goedere en dienste verminder word, produseer besighede minder en werkers verloor hul werk. √√ As en wanneer die ekonomie verbeter, styg vraag en sommige werkers kan weer in diens geneem word. √√ Wrywingswerkloosheid √ Dit vind plaas wanneer mense tussen werksgeleenthede beweeg of werk vir die eerste keer soek. Hierdie tipe werkloosheid is tydelik en onvermydelik. √√ Seisoenale werkloosheid √ Mense wat vir ʼn gedeelte van die jaar in diens is. Hierdie kan werk wees op grond van die vakansietydperk, of werk op plase soos pluk, of visvang. √√ (Maks.10 punte) o Gevolge van werkloosheid Werkloosheid het ʼn negatiewe uitwerking op die ekonomiese, sosiale en politieke toestande in ʼn land. o Gevolge op huishoudings en individue√ Werkloosheid het die volgende gevolge op huishoudings:  Meer armoede √√  Minder verbruikersbesteding  Laer lewenstandaard  Afname in selfrespek en selfvertroue  Swak fisiese en sielkundige gesondheid o Las op belastingbetalers √ Groot bedrae geld word deur die staat uitbetaal as maatskaplike welsynstoelaes aan werkloses en armes√√. Hierdie bedrag is op die lang termyn nie volhoubaar nie, en as die regering belasting verhoog om hierdie toelaes te subsidieer, sal dit die ekonomiese groei negatief beïnvloed en sal buitelandse beleggings in nuwe ondernemings ontmoedig. √√ o Sosiale probleme√ Armoede wat deur werkloosheid ontstaan, lei tot ernstige maatskaplike probleme soos verhoogde vlakke van misdaad. √√ Dit lei ook tot ʼn gebrek aan selfbeeld en veroorsaak finansiële bekommernisse wat tot gesinsgeweld lei en die gesinslewe vernietig. √√ Werklose mense is ontevrede, daarom is hulle meer geneig om hul ontevredenheid oor die regering se beleid in die algemeen deur betogings en onluste uit te druk. √√ (Maks. 6 punte) 20
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 10 ADDISIONELE DEEL  Teiken gemarginaliseerde groepe in terme van onderwys en vaardigheids- ontwikkeling. √√  Verbeter regeringsfasiliteite soos skole en hospitale in minder bevoorregte gemeenskappe. √√  Die Wet op Billike Indiensneming is deel van die regeringsbeleid om billikheid in indiensneming te skep. √√  Die doel van die Wet op Billike Indiensneming is om gelykheid in die werkplek te bereik deur: o Die verwydering van onbillike diskriminasie √√ o Implementering van ʼn beleid van regstellende aksie sodat hierdie mense werk kan kry √√  SEB-beleid help ook om die inkomste en welvaart van gemarginaliseerde mense te verhoog.  Die Vaardigheidsontwikkelingswet bevat ʼn plan om vaardighede te verbeter deur die SETAs vir elke bedryf op te stel.  Die Provinsiale Onderwysdepartemente het volwasse-opleidingsprogramme ingestel wat gemik is op mense wat nie hul skoolopleiding kon voltooi nie. (Aanvaar enige ander relevante hoërorde respons) (Maks. 10 punte) GEVOLGTREKKING Suid-Afrika se armoede word hoofsaaklik veroorsaak deur werkloosheid en die land sal ʼn gesofistikeerde oplossing benodig om die werkloosheidsvlakke te verlaag. √√ (Aanvaar enige ander relevante hoërorde respons) (2) TOTAAL AFDELING C: 40 TOTAAL: 150 21

Study this subject

More from Grade 10 Economics

View all