Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2016
GRAAD 10
EKONOMIE
VRAESTEL 2
MEMORANDUM
19 bladsye
1
Skip to contentAll 2016 papers %20June%202016%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2097fef5-02d5-478c-87c5-6ec360190422/v1-595d98e4bc6f31db66ed/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9de6b3a6-46fe-40a4-8283-c5aa0d0b1912/v1-af38c5608b114b94656b/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--282c24f0-129e-4969-9ba5-fcf69dca9ca7/v1-b43323022ef5c4613d3c/card.webp)
%20November%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--943f82a1-ceca-4d87-ada2-c09c3fab4751/v1-05699fe19dd17d5d4943/card.webp)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--529d4c9a-79c1-4764-8962-c867c6485104/v1-e1f7a7163020ac8c5880/card.webp)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9141a665-ad82-4539-8976-6a868a652579/v1-e9bf72adf2d960a2a8f2/card.webp)
View all

%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7/v1-4c0475169b2ed69e075d/card.webp)


%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--beebfd9d-585c-4946-84b2-076ca337c9d0/v1-56258646d0153f729061/card.webp)
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 10 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng November 2016 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 579.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Gauteng November 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM EKONOMIE VRAESTEL 2 GRADE 10
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
EKONOMIE
(Vraestel 2)
MEMORANDUM
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 MEERVOUDIGE KEUSEVRAE
1.1.1 B ✓✓ as die prys styg sal die hoeveelheid aangebied styg
1.1.2 C ✓✓ Maksimum prys
1.1.3 B ✓✓ Maklike toetrede en uittrede in die mark
1.1.4 A ✓✓ Vakleerlingskapooreenkomste
1.1.5 C ✓✓ Regstellende aksie
1.1.6 A ✓✓ Inflasie
1.1.7 A ✓✓ Arbeidsproduktiwiteit
1.1.8 B ✓✓ Regerings subsidies
(8x2) (16)
1.2 PAS ITEMS
1.2.1 B - Metode wat gebruik word om die verhouding tussen werkgewer en
werknemer te hanteer ✓
1.2.2 E - Alle ander dinge bly dieselfde ✓
1.2.3 A - As verbruik styg, sal die nut van die produk daal ✓
1.2.4 F - Handves van Regte ✓
1.2.5 C - ʼn Regerings stelsel wat werkers beskerm tydens werkers
vermindering ✓
1.2.6 I- V✓
1.2.7 D - Mense met hoë vaardigheidsvlakke, wat in lae besoldigings poste werk
of hulle werk minder ure as wat hulle graag wil werk✓
1.2.8 G - Klein, Medium en Makro ondernemings ✓
(8x1) (8)
2
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
1.3 KONSEPTE
1.3.1 BBBEE Broad Based Black Economic Empowerment Act No. 53 of 2003 ✓
1.3.2 Begrotings lyn ✓
1.3.3 Perfekte/ Volmaakte mark ✓
1.3.4 Minimum loon ✓
1.3.5 Ontwikkelings Bank van Suider-Afrika (DBSA) ✓
1.3.6 Eksternaliteite ✓
(6x1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
3
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
VRAAG 2 [MAKROEKONOMIE] 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Antwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem TWEE faktore wat die waarde van ʼn produk bepaal.
• Nut ✓
• Vraag ✓
• Aanbod ✓
• Natuurlike sikliese verandering ✓ Any (2x1)(2)
2.1.2 Watter stelling maak die marginale koers van substitusie?
Die dalende helling van die onverskilligheidskurwe dui die koers aan waarteen die
verbruiker bereid is om ʼn klein hoeveelheid van een produk op te offer vir ʼn bietjie
meer van ʼn ander produk – genoem GKS√√ soos laer beweeg van links na regs
daal die GKS koers. ✓✓ (1x2)(2)
2.2 Data respons
2.2.1 Verduidelik die term produksiemoontlikheidskromme
'n Diagram wat aantoon watter kombinasie van 2 verskillende produkte geproduseer
kan word, gegewe die beperkte beskikbaarheid van produksie faktore ✓✓ (2)
2.2.2 Wat vind plaas by punt B in vergelyking met punt A?
Punt A is onekonomiese aanwending van produksie faktore (nie alle beskikbare
produksie faktore word aangewend nie). ✓✓
Punt B – alle beskikbare produksie faktore word optimaal aangewend. ✓✓ (4)
2.2.3 Watter TWEE voorwaardes moet ʼn besigheid nakom ten einde om produktiewe
effektiwiteit te bereik.
Laagste eenheidskoste ✓✓ en soortgelyke marginale koste (4)
4
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
2.3 Bestudeer die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
2.3.1 Voorsien die aanhaling van ʼn gepaste opskrif.
Suid-Afrika se toekomstige vraag na voedsel.
(Aanvaar enige relevante antwoord.) (1)
2.3.2 Gee TWEE redes waarom die vraag na landbouprodukte mag styg.
• Styging in verbruiker se inkomste.
• Styging in prys van substituut produkte.
• Daling in die prys van komplimentêre produkte.
• Styging in bevolkingsgetalle.
(Aanvaar enige ander relevante antwoord.) Any (2x1)(2)
2.3.3 Verduidelik wat met die vraagkurwe sal gebeur as daar ʼn verandering in vraag
van voedsel produkte plaasvind.
ʼn Beweging op die vraag kurwe (2)
2.3.4 Hoekom koop mense meer as pryse daal?
Om behoefte bevrediging te maksimaliseer.
Spandeer meer van hulle inkomste op verlaagde produkte pryse. (1x2)(2)
2.3.5 Wat word deur die Wet van Vraag bedoel?
• Inwaartse verhouding tussen prys van produk en hoeveelheid gevra van die
produk.
• Hoe hoër die prys hoe laer die vraag.
• Hoe laer die prys hoe hoër die vraag. (3)
5
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
2.4 Bespreek inkomste subsidies en produksie subsidies.
Inkomste subsidie
• Subsidie van mense deur oordragbetalings ten einde hulle in staat te stel om
minimum lewensstandaard te handhaaf √√
• bv. Ouderdoms pensioene, kinder toelae, werkloosheidsversekering. √ (2x2)(4)
Produksie subsidie
• Subsidiering van verskaffers deur regering om hulle aan te moedig om produksie
te verhoog. √√
• Om finansiering verliese gedeeltelik te vergoed aan te moedig om teen laer
koste te bly produseer. √√ Bv. Subsidies op landbouprodukte. √ (2x2)(4)
2.5 “Die vorm van die onverskilligheidskromme word veroorsaakdeur die
verskuiwing van die voordeel van marginale nut van een produk na ʼn ander.”
Evalueer die stellingdeur die algemene karaktereienskappe van die
onverskillheidskromme te verduidelik.
• Indifferensiekurwe daal van links na Regs – dui die koers aan waarteen die
verbruiker bereid is om een produk met ʼn ander te vervang en steeds tevrede sal
wees. √√
• Hoër kurwes geniet voorkeur bo laer kurwes – verbruikers verkies eer van een
produk eerder as minder daarvan. √√
• Indifferensiekurwes kruis nooit en raak nooit – alle kombinasies van produk A en
B lewer selfde vlakke van bevrediging. √√
• Verbruiker wil graag meer van Produk A en B koop dus soek hoogste moontlike
kurwe. √√
▪ Indifferensiekurwe buig inwaarts – verteenwoordig grens koste van substituut
produkte. √√ (2x4)(8)
[40]
6
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
VRAAG 3 [KOMTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES] 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae:
3.1.1 Noem TWEE aspekte van die menslike hulpbron ontwikkeling
• Strategie
• Onderwys
• Opleiding
• Gelyke indiensneming Enige (2x1)(2)
3.1.2 Wat is die bedoeling van ʼn konvensie?
Lid lande pas standaarde en ooreenkomste toe en gebruik dit as riglyne vir die
daarstel van wette en regulasies wat wetlik afdwingbaar is.. (1x2)(2)
3.2 Bestudeer die spptprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
3.2.1 Waarvoor staan die afkorting COSATU?
Kongres van Suid-Afrikaanse Vakbonde (Congress of South African Trade
Unions) (1)
3.2.2 Verduidelik die begrip “situasie van die werkers”.
Dit dui op ʼn situasie wat gevaarlik kan wees, moeilik kan wees, ongewens kan
wees. (1)
3.2.3 Wat dink jy is die wetlike verantwoordelikhede van ʼn vakbond federasie soos
COSATU?
Vorm deel van arbeidsgroep in Nedlac. Verteenwoordig die belang van lede
asook die belange van die staat. (2x2)(4)
7
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
3.2.4 “Die KKMA is deel van die kollektiewe onderhandelings- en dispuutoplossings
proses.”
Vergelyk konsilliasie en mediasie, as deel van die bogenoemde proses in tabel
formaat.
Konsiliasie Mediasie
Vrywillige proses tussen werkgewer en Behels dienste van aanvaarbare, onpartydige
werknemer. en neutrale derde party om te help met
Bemiddelaar word deur KKMA aangestel. dispuutoplossing bemiddelaar geen eie gesag
√√ nie en neem nie besluit nie. √√
(1x2) (2) (1x2) (2)
3.3 Bestudeer die uitreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
3.3.1 Verduidelik die term restitusie.
Regstelling of vergoeding van iets wat verkeerd was in die verlede of grief van die
verlede. √√ (2)
3.3.2 Wanneer was die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika gehou?
27 April 1994 (2)
3.3.3 In jou opinie hoe is die inkomste in Suid-Afrika verdeel?
Baie ongelyke verdeling√√
(2)
3.3.4 Noem VIER hoof areas van die makro-ekonomiese doelwitte.
Werkskepping √, Verminder armoede√, Verminder ongelykheid √, Verhoog
welvaart. √ (4x1)(4)
8
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
3.4 Beskryf kortliks TWEE stappe wat die regering geneem het in die
demokratisering van die ekonomie sedert 1994.
• Arbeidswetgewing
• Arbeids geleentheid om opinie te lig oor onderneming se beleid √√
• Deelname aan werksplek forums √√
• Openbare verhore √√
• Parlementêre proses maak voorsiening vir verskeie komitees.
• Belangrike kwessies word gedebatteer. Privaat persone kan aansoek doen om
te getuig by so komitee. √√
• Maak aanbevelings. √√
• Nedlac – Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings en Arbeids raad bestaan uit
verteenwoordigers van regering, besighede, arbeid en ontwikkelings
organisasies gestig in 1994. √√
• Debatteer kwessies en bereik ooreenstemming (konsensus) voordat na die
Parlement gaan. √√
• Selfregulerende liggame – groot aantal deur regering gestig.√√
• Hierdie rade of komitees is saamgestel uit lid verteenwoordigers√√ en regerings
verteenwoordigers√√.
• Bv. Raad van finansiële dienste √ (4x2)(8)
3.5 Verduidelik die magte van die arbeidshof.
• Kan enige skikkingsooreenkoms of arbitrasie beslissing in hofbevel meng √√
• Word verplig om te doen wat hof besluit√√
• Hersiening van arbeidsarbitrasie beslissing.√√
• Dispuut tussen werkgewer, werknemer besleg √√
• Vergoeding toeken vir skade gelei √√ (4x2)(8)
[40]
9
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
VRAAG 4 [MIKRO EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES]
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem TWEE tipes indirekte belastings.
• BTW√
• Doeane belasting√
• Aksyns belasting√
(Aanvaar enige relevante antwoord.) (Enige 2x1) (2)
4.1.2 Wat is die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid?
Betaling na werknemers wat beserings opgedoen het terwyl in diens was by die
werkplek√√ bv. ongeskiktheid dood.√ (1x2)(2)
4.2 Data respons
4.2.1 Waarvoor staan die afkorting OWP?
Openbare werke program√√ (2)
4.2.2 Noem TWEE vlakke van die regering wat openbarewerke programme geïnisieër
het.
• Nasionaal√
• Provinsiaal√✓
• Plaaslik√ (Any 2x1)(2)
4.2.3 Verduidelik in jou eiewoorde wat word bedoel met ʼn openbarewerke program.
• ʼn Regerings program om mense tydelik in diens te neem.
• Skep fisiese, sosiale en ander infrastruktuur bv. Sonskrag verhitting en energie
doeltreffende beligting.√√ (Enige 1x2)(2)
4.2.4 Verduidelik vanuit die spotprent, hoe OWP beoog om armoede te verlig.
• Werkskepping vir vroue, jeug en gestremdes.√√
• Identifiseer planne en skepping van programme soos sonkrag
waterverwarmers, isolasie van plafonne energie doeltreffende beligting in meer
as 2000 lae koste huise.√√ (2x2)(4)
10
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
4.3 Data respons
4.3.1 Na aanleiding van die artikel wat is die doel van OPUL?
Produseer derde van wêreld olie produksie√ (1)
4.3.2 Indien OPUL die produksie en prys van die produkbeheer, wattertipe mark
word daar van gepraat?
• Onvolmaakte mark/oligopolie √ (1)
4.3.3 Gee die karaktereienskappe van die mark soos geidentifiseer in Vraag 4.3.2.
• Daar is relatief min verkopers.√√
• Toegang tot mark is beperk.√√
• Is prys vasstellers √√
• Markprys kan gemanipuleer word deur die verkopers.√√ (Enige 2x2) (4)
4.3.4 Gee ʼn opsomming van die implikasies vir die verbruiker indien OPUL die
aanbod van olie laag hou.
• Minder olie beskikbaar in mark.√√
• Verbruikers vra meer.√√
• Pryse sal styg.√√ (Enige 2x2) (4)
11
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
4.4 Differensiëer tussen toewysings doeltreffendheid en pareto-doeltreffendheid.
Toewysing doeltreffendheid
• Ten mate met verskillende kombinasies produksie van twee produkte
• Word bereik wanneer kombinasie smake en voorkeure van verbruiker
weerspieël√√
• Hulpbronne in regte hoeveelhede gekombineer om verskillende goedere en
dienste te produseer √√ (2x2)(4)
Pareto-doeltreffendheid
• Word bereik wanneer produktiewe en toewysigings doeltreffendheid gelyktydig
bestaan.√√
• Wanneer bestaande toewysing van hulpbronne nie moontlik is om te verander
sodat iemand beter daaraan toe is sonder dat iemand ander slegter daaraan toe
is √√ (2x2)(4)
4.5 Die KKMA is ʼn onafhanklikeinstelling gevestig in 1996 in terme van die
arbeidsverhoudings wetgewing.
Verduidelik die funksies van die KKMA.
• Bystand verlening met strlyting van werk plek forums.√√
• Gee advies en/of bystand aan party by ʼn dispuut oor prosedure wat volgens
wetgewing gevolg moet word. T.o.v. verkryging van regsadvies, -bystand en –
verteenwoordigers. √√
• Maak reëls rakende vergaderings prosedures. √√
• Publiseer reëls rakende vergaderings prosedures. √√
• Publiseer reëls in Gazette. √√
• Adviseer partye aangaande prosedures om te volg tydens dispute√√
• Adviseer organisasies oor Arbeids wetgewing. √√
• Adviseer oor regstellende aksie. √√
• Adviseer oor seksuele werksplek teistering.√√ Enige (4x2)(8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
12
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
AFDELING C
Beantwoord slegs EEN van die volgende twee vrae in jou ANTWOORDBOEK.
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL PUNTE-
TOEKENNING
Inleiding Maks. 2 punte
Hoof gedeelte
Bespreek in detail /in dieptebespreking / Vergelyk Maks. 26 punte
Ontleed /Kritiese bespreking / Evalueer
Onderskei / Verduidelik /Asseseer /Debatteer
Addisionelegedeelte
Gee eie opinie/ Bespreek krities /Evalueer/ Evalueer krities/Teken grafieke /
Verduidelik / Gebruik grafiek en Verduidelik /Voltooi gegewe grafiek. / Maks. 10 punte
Bereken / Lei af / vergelyk / Verduidelik / Ontleed / Debateer kortliks / Hoe?
Stel voor / Gebruik inligting en argumenteer/ Debateer/ Evalueer
Gevolgtrekking
Enige relevante hoër orde gevolgtrekking
• Kort samevatting
• Opinie of waarde oordeel Maks. 2 punte
• Addisionele ondersteunende inligting
• Teenstrydige oogpunt
• Aanbeveling
TOTAAL 40
VRAAG 5 [MIKROEKONOMIE] 40 PUNTE – 40 MINUTE
“Die belangrikste enkele standpunt rakende markte is dat geen verhandeling
plaasvind nie, tensy albei partye bevoordeel word.”
• Bespreek die funksies van markte in die ekonomie krities en stel vas waarom
mark mislukkings soms voorkom. (26)
• Maak aanbevelings oor moontlike stappe wat die regering kan neem om ten
einde markmislukkings te voorkom of te beperk. (10)
[40]
13
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
INLEIDING
ʼn Mark is ʼn plek waar kopers en verkopers ontmoet om goedere en dienste teen ʼn prys te
verruil.√√
(Aanvaar enige relevante antwoord.)
LIGGAAM
• Toewysing van hulpbronne √
o Indien genoeg kopers vir ʼn produk is sal genoeg hulpbronne toegewys word om
produk te produseer. √√
o Mark wys vervaardigers wat verbruikers wil he en hoeveel hulle wil hê. √√
o Indien vraag na produk daal sal aanbod ook daal, sodoende bepaal mark wat
geproduseer sal word √√
o Ook bekend as toewysings funksie.
o Toewysing van hulpbronne na verskillende goedere en dienste bepaal die
prys. √√
o Indien pryse van hulpbronne styg sal produsente vir alternatiewe soek. √√
• Fasiliteer deelname √
o Stel deelnemers in staat om voordele van grootskaalse markte en laer pryse te
benut. √√
o Groot en mededingende mark laat kopers en verkopers toe om voordeel van
massa produksie te benut. √√
o In staat om in groot maat te koop ten einde koste laat te hou. √√
• Bring vraag en aanbod bymekaar √
o Bring kopers en verkopers byeen en laat hulle ooreenstem oor prys van goedere
en dienste wat die waarde van die produk weerspieël. √√
o Kopers ding mee teen kopers om laagste prys te betaal aan verkoper. √√
o Verkopers ding mee met verkopers vir hoogste prys. √√
o Kopers ding mee met verkopers vir die beste opsie. √√
o Kompetisie help om pryse stabiel te hou in die lang termyn. √√
14
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
• Rantsoenering van Goedere en dienste √
• Kopers vra die meeste en is bereid om die prys daarvoor te betaal. √√
• Rantsoenering moedig die beskerming van hulpbronne aan en ontmoedig die
oormatige gebruik van skaars hulpbronne. √√
• Selfregulering√
• Pryse deur vraag en aanbod bepaal. √√
• Markte verg geen direkte inmenging of beheer deur eksterne magte. √√
• Markte word deur onsigbare hand begelei wat verseker dat hulpbronne
doeltreffend geallokeer word. √√
• In die afwesigheid van markte sou ʼn regulerende liggaam besluit oor produksie
hoeveelhede en pryse neem terwyl markte die besluit outomaties neem. √√
• Markte reflekteer wat verbruikers wil hê en verskaffers sal produseer wat
verbruikers wil hê. √√
Hoekom misluk markte soms? Maksimum 5x4 (20)
Onder voorsiening van goedere en dienste √
• Daar is sekere goedere en dienste wat mense benodig maar mark meganisme
voorsien nie genoeg daarvan nie. √√
• bv. Onderwys, hospitale, riolering, verkeersligte√
Pryse en hoeveelhede produkte onredelik√
• Pryse deur markmeganisme mag te hoog wees vir gemiddelde gebruiker bv.
Brood.
• Aanbod mag nie genoeg wees nie wat lei daartoe dat die mense nie
noodsaaklike produkte kry nie bv. Mediese sorg.
Ongelyke verdeling van inkomste √
• In mark ekonomie kan daar ʼn ongelyke verdeling van inkomste en welvaart wees
onder gemeenskap. √√
Ekonomiese stabiliteit√
• Sikliese fluktuasies vir ekonomiese aktiwiteite. √√
• Karakter van alle vrye mark ekonomie is die bestaan van resessies en
uitbreidings (opswaaie) in ekonomiese aktiwiteit wat markmislukkings
veroorsaak. √√ Maks 2x3 (6)
(Maksimum 8 punte vir hoofopskrifte, subopskrifte en voorbeelde)
Maks 26
15
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
ADDISIONELE GEDEELTE
Maak aanbevelings oor stappe wat die regering kan neem ten einde mark mislukkings te
voorkom of te beperk.
• Staat verskaf openbare goedere dien dienste √√ bv. Elektrisiteit, skole. √
• Implementeer wetgewing om kompetisie aan te moedig en hoë pryse te verhoed. √√
• Verhoed die verkoop van nadelige produkte√√ bv. Sigarette aan kinders. √
• Beskerm werker deur maksimum werksure in te stel asook minimum lone.
• Spreek inkome gelykheid en regverdigheid aan deur beleide soos regstellende aksie
toe te pas. √√
• Gebruik Nasionale begroting om huishoudings te beïnvloed in hoe hulle inkomste
spandeer word. √√
• Verhoog indirekte belastings bv. Sonde belasting. √√
• Verskaf subsidies en belasting toegewings aan individue. √√ Bv. Enkel ouers. √
• Pas welsyn toelaes aan. √√
• Hou markte ingelig oor die gebruik van sekere goedere en dienste.
• Lig mense in oor effek van die gebruik van sekere produkte. √√ Bv. Advertensie op
verpakking van sigarette wat gesondheid vraagstukke uitlig. √
• Loods openbare bewusmakingsveldtogte oor HIV/Vigs. √√ Maks 5x2 (10)
SLOT
Dit kan duidelik gesien word dat markte effektief funksioneer en dat alle deelnemers in die
mark ʼn rol het om te speel.√√
(Aanvaar enige hoër orde gevolgtrekking.) Maks 2
[40]
16
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
VRAAG 6 [KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES]
40 PUNTE – 40 MINUTE
“Langtermyn werkloosheid word wêreldwyd gesien as ekonomies onaanvaarbaar.”
• Bespreek die effek wat werkloosheid speel in die ekonomie, op die individue en
in die politiek.
(26 punte)
• Maak voorstelle aan die regering hoe werkloosheid opgelos kan word deur
monetêre en fiskale beleid. (10 punte)
[40]
INLEIDING
Werkloosheid verwys na mense in die totale ekonomiese bedrywige bevolking (EBB) wat
nie gewerk het 7 dae voor sensus onderhand, wat wil werk en gewillig is om te werk en
bereid is om binne ʼn week te begin werk.√√
(Aanvaar enige relevante antwoord.) (Maks. 2 punte)
LIGGAAM
1. Inpak op ekonomie.
(a) Geleentheidskoste√
• Wanneer mense werkloos is beteken dit dat uitset wat kan plaasvind nie
plaasvind nie.√√
• Regering laat nie by inkomste belasting en ander potensiële belasting
soos BTW nie. √√
• Werkloosheid beteken ʼn land gebruik nie al sy hulpbronne nie en
produseer nie maksimaal nie. √√
• Produksie is binne produksie moontlikheidskurwe. √√ Maks. 2x2 (4)
(b) Reële koste√
• Regerings se reële koste hoër a.g.v. werkloosheids versekering betalings,
en gesondheid en ander maatskaplike koste betaling bv. Misdaad
bestryding. √√
• Kennis en vaardighede word teen groot koste verkry maar vinnig deur
wanverbruik verloor. √√ Maks. 2x2 (4)
17
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
2. Effek op individue
• Veroorsaak dat lewens standaard daal is grootste gevolg van armoede in
RSA. √√
• Mense met geen inkomste kan gedwing word tot misdaad om te oorleef. √√
• Affekteer vaardigheid en trots van mense. √√
• Werkloosheid verlaag waarde van menslike hulpbron kapitaal en verloor hulle
vaardighede en word nie opgelei in moderne metodes van hulle vaardighede
nie. √√
• Verlies in selfvertroue verminder ʼn persoon se kanse om weer werk te kry. √√
• Werkgewers gebruik tydperk wat jy werkloos is om deur aansoek te sif. √√
Maks. 5x2 (10)
3. Politieke effek
• Werkloosheid beïnvloed persepsies oor sukses of mislukking van die
markekonomie. √√
• Persepsie bestaan dat mark ekonomie nie instaat is om werkloosheid op te
los nie en kan selfs verantwoordelik wees vir werkloosheid.√√
• Verhoogde vlakke van frustrasie kan tot onrus lei en het politieke effek.√√
• Daar is ʼn persepsie dat Sosiale ekonomie slegs armoede produseer en geen
welvaart.√√ Maks. 4x2 (8)
Maks. 26
ADDISIONELE GEDEELTE
Maakvoorstelleaan die regering hoe werkloosheid opgelos kan word deur Monetêre- en
Fiskale beleid.
Monetêre beleid
• Kan rente koerse verlaag. Laer rente maak krediet goedkoper dus kan verbruikers
meer leen en meer spandeer.√√
• Rente koste op vorige lenings word minder wanneer rente koerse daal laat meer
besteebare inkomste.√√
Fiskale beleid
• Kan fiskale beleid gebruik om ekonomiese groei te verhoog, produksie te verhoog en
meer werkskepping.√√
• Begroot uit tekort kan meer geld in die ekonomie plaas as wat belasting onttrek uit
die ekonomie.√√
• Kan belastings verlaag eerder as om vir tekort te begroot.√√
• Verbruikers en produsente het ekstra geld om te spandeer.√√
Enige 5x2 (10)
18
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM ECONOMICS PAPER 2 GRADE 10
SLOT
Die impak van werkloosheid is so wyd lopend en plaas ʼn voortdurende demper op
ekonomiese potensiaal wêreld wyd.√√
(Aanvaar enige relevante antwoord.) (Maks. 2)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 150
19
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202016%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2097fef5-02d5-478c-87c5-6ec360190422/v1-595d98e4bc6f31db66ed/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2016 Memo (Afrikaans)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9de6b3a6-46fe-40a4-8283-c5aa0d0b1912/v1-af38c5608b114b94656b/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 Memo (Afrikaans)
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--282c24f0-129e-4969-9ba5-fcf69dca9ca7/v1-b43323022ef5c4613d3c/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afrikaans)
%20November%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--943f82a1-ceca-4d87-ada2-c09c3fab4751/v1-05699fe19dd17d5d4943/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2018 Memo (Afrikaans)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--529d4c9a-79c1-4764-8962-c867c6485104/v1-e1f7a7163020ac8c5880/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2017 Memo (Afrikaans)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9141a665-ad82-4539-8976-6a868a652579/v1-e9bf72adf2d960a2a8f2/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P1 Gauteng November 2016 QP (Afr)
More from Grade 10 Economics

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7/v1-4c0475169b2ed69e075d/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper
Economics Grade 10 P1 North West June 2024 Question Paper

Question paper
Economics Grade 10 P2 North West November 2024 QP (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--beebfd9d-585c-4946-84b2-076ca337c9d0/v1-56258646d0153f729061/card.webp)
Question paper