PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 10
EKONOMIE V2
NOVEMBER 2024
TOTAAL: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082/v1-90e33af8c8769c807ea7/card.webp)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--918bddbe-ad7d-4a5f-af59-b63e77392766/v1-aa6eae9f1e45cdbced3a/card.webp)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9/v1-548f4bf6217dcade53fd/card.webp)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a/v1-91bc50550844c4cc7456/card.webp)
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--209c6d0c-2dc8-416c-9d4b-54e2ed5233cd/v1-4fd7f02f56dc2c2e6105/card.webp)
View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca/v1-21dd27671589dce17625/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0/v1-6af73504f128f579fb3f/card.webp)
%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b747a8a2-04b8-4756-87d1-8eafc722b30b/v1-26e1b6b072cf0b1a1dcb/card.webp)
Economics Grade 10 P2 North West November 2024 QP (Afr)
Grade 10 Economics Paper 2 question paper from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- North West November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 862.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
North West November Exam 2024
- Paper 1Question paper
- Paper 2Question paper
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ekonomie/V2 2 NW/November 2024
Graad 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE nagsien word
NIE.
3. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.
4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord.
5. Lees die vrae aandagtig deur.
6. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
7. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van die vrae oop.
8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 3 NW/November 2024
Graad 10
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 D.
1.1.1 'n Markstruktuur waar die aard van die produk uniek is met geen naby
plaasvervangers nie, staan bekend as ....
A monopolie
B oligopolie
C monopolistiese mededinging.
D volmaakte mededinging.
1.1.2 Die bedrag geld of ander goedere of dienste wat 'n persoon bereid is
om te ruil vir 'n bepaalde goed of diens staan bekend as ...
A ekonomiese waarde
B sosiale waarde
C ruilwaarde
D gebruikswaarde
1.1.3 Nut wat afgelei word van die bykomende eenheid van 'n gegewe
goedere wat deur die verbruiker verbruik is, staan bekend as … nut
A marginaal
B totaal
C gemiddeld
D eenheid
1.1.4 Belasting wat indirek deur verbruikers betaal word deur die aankoop
van goedere en dienste staan bekend as ...
A Direkte belasting
B Indirek belasting
C meriete
D nie-meriete
1.1.5 'n Kromme wat die kombinasie van enige twee goedere of dienste toon
wat verkry kan word indien al die beskikbare hulpbronne ten volle en
doeltreffend gebruik word, staan bekend as die … kromme.
A onverskilligheid
B vraag
C aanbod
D produksie moontlikheids
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 4 NW/November 2024
Graad 10
1.1.6 'n Mark waar fisiese en geestelike pogings wat in die produksie van
goedere gebruik word, verhandel word, staan bekend as ...
A produk mark
B arbeidsmark
C goedere mark
D buitelandse mark
1.1.7 'n Toename in die produktiewe kapasiteit van die ekonomie oor tyd
staan bekend as ...
A ekonomiese ontwikkeling
B ekonomiese regstelling
C ekonomiese groei
D ekonomiese transformasie
1.1.8 Die beweging van mense van een land na 'n ander om voordeel te
trek uit die groter ekonomiese geleenthede in die ontvangende land
staan bekend as ...
A verstedeliking
B globalisering
C bevolking
D migrasie (8 x 2) (16)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 5 NW/November 2024
Graad 10
1.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die
letter (A – I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK
neer, bv. 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Volmaakte mark A goedere wat saam gekomineerd is om ‘n
behoefte te bevredig, bv. CD en ‘n CD speler.
1.2.2 Komplementêre
goedere B ‘n organisasie van werkers wat die belange van
sy lede bevorder en beskerm
1.2.3 Geleentheidskoste
C markstruktuur wat ‘n groot aantal kopers en
1.2.4 Vakbond verkopers het wat nie die prys kan beïnvloed
nie.
1.2.5 Arbeidsregte
D die waarde van die naasbeste alternatief wat
1.2.6 Ekonomiese opgeoffer is wanneer ‘n keuse gemaak word.
gemarginaliseerde
groep E wetlike en morele regte wat die belange van
werkers beskerm en regverdige behandeling in
1.2.7 Werklooshieds- die werksplek verseker.
koers
F werkloosheid wat plaasvind wanneer ‘n werker
1.2.8 Volle indiensneming van werk verander of bedank het om na ‘n nuwe
werk te soek.
G wanneer al die mense wat wil werk, wat werk
soek, werk kan werk kry.
H die persentasie van die EAB wat werkloos is
binne ‘n spesifieke area of demografiese groep
I ‘n segment van die samelewing wat beduidende
ekonomiese uidagings en hindernisse in die
gesig staar, wat hul toegang tot huplbronne,
geleenthede en sosiale mobiliteit beperk
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 6 NW/November 2024
Graad 10
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die
vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. Afkortings,
voorbeelde en akronieme sal NIE aanvaar word NIE.
1.3.1 Die mate van tevredenheid wat 'n huishouding of verbruiker verkry of verwag
om te verkry uit die verbruik van 'n goed of diens
1.3.2 'n Vorm van finansiële bystand of voordeel van die regering aan besighede
om spesifieke ekonomiese aktiwiteite te bevorder
1.3.3 Wanneer die mark goedere en dienste verskaf volgens die smaak en
voorkeure van verbruikers
1.3.4 'n Wet wat die organisatoriese regte van vakbonde reguleer, kollektiewe
bedinging by die werkplek bevorder en fasiliteer
1.3.5 Werkloosheid wat veroorsaak word deur 'n wanverhouding tussen die
vaardighede wat die werkgewers benodig en die vaardighede wat
werknemers bied
1.3.6 Die regverdigheid en geregtigheid in die verspreiding van rykdom, inkomste
en ander ekonomiese hulpbronne (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 7 NW/November 2024
Graad 10
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE vlakke van die openbare sector (2 x 1) (2)
2.1.2 Hoe beïnvloed 'n styging in die prys van suiker die vraag na tee? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
DINAMIKA VAN VRAAG EN AANBOD
Om te verstaan waarom pryse verandering, een van die belangrikste en
fassinerende probleme in ekonomie is.
Die wet van aanbod en die wet van vraag stel voor dat 'n toename in aanbod
pryse verlaag terwyl 'n toename in vraag pryse laat styg, maar die komplekse
binnewerking van hierdie meganisme bly gedeeltelik verduister.
[Aangepas uit Physics Magazine]
2.2.1 Identifiseer in die uittreksel hierbo die term wat na die verkopers se kant (1)
van die mark verwys.
2.2.2 Noem EEN determinant van aanbod. (1)
2.2.3 Beskryf kortliks die term vraag. (2)
2.2.4 Verduidelik die verhouding tussen pryse en die hoeveelhede goedere
gevra. (2)
2.2.5 Hoe word pryse in die mark bepaal? (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 8 NW/November 2024
Graad 10
2.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Bron: www.economicshelp.org
2.3.1 Identifiseer die kromme wat in die grafiek hierbo uitgebeeld word. (1)
2.3.2 Wat is die geleentheidskoste om 27 eenhede van 'n diens te vervaardig? (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die term pareto-doeltreffendheid. (2)
2.3.4 Waarom word punt D as pareto-ondoeltreffend beskou? (2)
2.3.5 Verduidelik kortliks hoe verbruikers die probleem van skaarsheid
kan oplos. (2 x 2) (4)
2.4 Onderskei tussen volmaakte mark en onvolmaakte mark. (2 x 4) (8)
2.5 Ontleed die uitdagings wat ekonome in die gesig staar in die meting van nut.
(4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 9 NW/November 2024
Graad 10
VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae
3.1.1 Noem enige TWEE maniere waarop werkloosheidsyfers in Suid-Afrika
verkry word. (2 x 1) (2)
3.1.2 Wat is die negatiewe impak van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes
op besighede? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
STAALINDUSTRIE-UNIES WORD GEMAAK OM EISE IN
LOON-ONDERHANDELINGS TE MATER
Die staking het geëindig nadat werkers, hoofsaaklik dié wat by die Nationale
Unie van Metaalwerkers van Suid Afrika (NUMSA) geaffilieer is, ’n
loonverhoging van 6% aanvaar het.
In 2022 en 2023 het werkers verhogings gelykstaande aan 5% ontvang.
NUMSA, die grootste vakbond in die staalbedryf, het die loonooreenkoms
onderteken met die Steel and Engineering Industries Federation of Southern
Africa (SEIFSA), die staalbedryf se grootste werkgewersliggaam, wat 18
organisasies verteenwoordig wat sowat 170 000 werkers in diens het.
[Aangepas uit Daily Maverick]
3.2.1 Identifiseer die vakbond wat 'n loonaanbod van 6% uit die uittreksel
hierbo aanvaar het. (1)
3.2.2 Hoeveel werkers is in diens van Steel and Engineering Industries
Federation of Southern Africa? (1)
3.2.3 Beskryf kortliks die term kollektiewe bedinging. (2)
3.2.4 Verduidelik kortliks die uitwerking van stakings op die ekonomie. (2)
3.2.5 Waarom is dit voordelig vir werknemers om by vakbonde aan te sluit?
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 10 NW/November 2024
Graad 10
3.3 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
[Aangepas uit ResearchGate]
3.3.1 Waarvoor staan die akroniem SEB? (1)
3.3.2 Watter staatsdepartement is verantwoordelik vir die implementering van
die Wet op Breë Swart Basis Ekonomiese Bemagtiging? (1)
3.3.3 Beskryf kortliks die term kapitaal. (2)
3.3.4 Wat sal met die werkloosheidskoers gebeur as die regering daarop
fokus om die vaardighede van Suid-Afrikaanse burgers te ontwikkel? (2)
3.3.5 Verduidelik kortliks die suksesse van die Wet op Breë Swart Basis
Ekonomiese Bemagtiging wet in Suid Afrika. (2 x 2) (4)
3.4 Bespreek kortliks die ekonomies gemarginaliseerde groepe in Suid-Afrika.
(4 x 2) (8)
3.5 Hoe kan die regering ondersteuning bied aan Klein-Medium en Mikro
Ondernemings (KMMO’s)? (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 11 NW/November 2024
Graad 10
VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae.
4.1.1 Noem enige TWEE vorme van nut. (2 x 1) (2)
4.1.2 Wat is die doel van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en-
siektes? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
DIE BOU VAN 'N VAARDIGE GENERASIE: DIE BELANGRIKHEID
VAN JEUGVAARDIGHEIDSONTWIKKELING IN SUID-AFRIKA
Met erkenning van die kritieke belangrikheid van die ontwikkeling van
jeugvaardighede, het beide die regering en die privaatsektor verskeie
inisiatiewe geloods wat daarop gemik is om die uitdagings aan te spreek.
Programme soos die Nasionale Jeugbeleid, die Wet op Vaardigheids-
ontwikkeling en die Youth Employment Service (YES) is ontwerp om opleiding,
mentorskap en werksgeleenthede aan jongmense te bied.
[Aangepas uit Biz Community]
4.2.1 Identifiseer EEN vaardigheidsontwikkelingsprogram wat die regering in
die uittreksel hierbo begin het. (1)
4.2.2 Watter groep mense het by hierdie programme baat gevind? (1)
4.2.3 Beskryf kortliks die term leerlingskap. (2)
4.2.4 Wat is die belangrikheid van menslike hulpbronontwikkeling om die
ongelykhede van die verlede aan te spreek? (2)
4.2.5 Hoekom is vaardigheidsontwikkeling belangrik in die arbeidsmark?
(2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 12 NW/November 2024
Graad 10
4.3 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
HOEVEELHEID TOTALE NUTTIGHEID MARGINALE NUT
LEMOENE
0 0 0
1 35 35
2 45 10
3 50 5
4 57 7
5 57 0
6 50 -7
4.3.1 Identifiseer die produk wat verbruik word uit die tabel hierbo. (1)
4.3.2 Watter hoeveelheid lemeone gee geen ekstra bevrediging wanneer dit
verbruik word nie? (1)
4.3.3 Beskryf kortliks die term waarde. (2)
4.3.4 Wat gebeur met marginale nut wanneer die 6de lemoen verbruik word? (2)
4.3.5 Gebruik die inligting uit die tabel hierbo om 'n duidelik benoemde totale
nutsgrafiek te teken. (4)
4.4 Bespreek kortliks die funksies van markte. (4 x 2) (8)
4.5 Wat is die uitwerking van werkloosheid op lede van die samelewing? (4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie/V2 13 NW/November 2024
Graad 10
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:
PUNTE-
STRUKTUUR VAN OPSTEL:
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is 'n laer-orde antwoord.
'n Goeie beginpunt sal wees om die sleutelkonsep wat met die vraag
verband hou, te definer of te omskryf.
MOENIE enige deel van die vraag by jou inleiding insluit NIE. Maks. 2
MOENIE enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal NIE.
MOENIE in die inleiding noem wat jy in die liggaam gaan bespreek NIE.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in detail/Diepgaande bespreking/Ondersoek Maks. 26
Bespreek /Krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/Onderskei/Differensieer/
Assesseer/Debatteer
'n Maksimum van 8 punte mag vir opskrifte/voorbeelde toegeken word.
Addisionele deel: Bespreek krities/Evalueer/ Evalueer krities/Lei af/ Vergelyk/
Onderskei/Stel voor/ Interpreteer/ Debatteer/Hoe Maks. 10
‘n Maksimum van 2 punte kan vir die blote noem van feite toegeken word.
Slot
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit: Maks 2
'n Kort opsomming van wat bespreek is, sonder die herhaling van feite wat
reeds genoem is
Enige mening/opinie waardeoordeel oor die feite wat bespreek is
Addisionele ondersteun om die bespreking/analise te versterk
'n Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
Aanbevelings
TOTAAL 40
VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek in detail die metodes wat die regering gebruik om in die ekonomie in te gryp. (26)
Hoe kan die doeltreffendheid van ondernemings in staatsbesit verbeter word? (10)
[40]
VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE
Met verwysing na die oorsake en gevolge, bespreek werkloosheid in detail.
(26)
Hoe help openbare werke-programme om die werkloosheidsyfer in die land te verminder?
(10)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--dca3ff92-e872-4a25-9f27-77d5766f7082/v1-90e33af8c8769c807ea7/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--918bddbe-ad7d-4a5f-af59-b63e77392766/v1-aa6eae9f1e45cdbced3a/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2020 QP (Afr)
%20November%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--87419d43-44a4-4454-948b-ffc1cb0198d9/v1-548f4bf6217dcade53fd/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2019 QP (Afr)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a/v1-91bc50550844c4cc7456/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--209c6d0c-2dc8-416c-9d4b-54e2ed5233cd/v1-4fd7f02f56dc2c2e6105/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)
More from Grade 10 Economics

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca/v1-21dd27671589dce17625/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0/v1-6af73504f128f579fb3f/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b747a8a2-04b8-4756-87d1-8eafc722b30b/v1-26e1b6b072cf0b1a1dcb/card.webp)
Memorandum