Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2017
GRAAD 10
EKONOMIE
VRAESTEL 2
TYD: 1½ uur
PUNTE: 100
10 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2017 papers %20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f40c7bbb-0894-401c-b55f-d20dc2602589/v1-a14331353fa97cee8a8b/card.webp)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a/v1-91bc50550844c4cc7456/card.webp)
%20June%202016%20Question%20Papers_hlayiso.com_--7c12cdd0-6d92-4fb6-95d4-f2a8ae4ac330/v1-9cdc4d4f4c03bea2dd9e/card.webp)
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--8209781f-6149-4eb2-9b59-aae640a445d4/v1-a5e7baba9d2540d5a881/card.webp)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--529d4c9a-79c1-4764-8962-c867c6485104/v1-e1f7a7163020ac8c5880/card.webp)
%20June%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--b864ceb0-9cd7-4aa7-afdd-955e2171cbd3/v1-56a0c523d3c9c11bb0ae/card.webp)
View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca/v1-21dd27671589dce17625/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0/v1-6af73504f128f579fb3f/card.webp)
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)
Grade 10 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 10 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng June
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 449.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Gauteng June 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
2
Vraestel 2 GRAAD 10
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
EKONOMIE
Vraestel 2
TYD: 1½ uur
PUNTE: 100
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord DRIE vrae soos volg in ANTWOORDBOEK.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae.
AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae.
2. Beantwoord slegs die regte aantal vrae. Addisionele vrae sal nie gemerk word
nie.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel in hierdie vraestel.
4. Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord.
5. Lees die vrae deeglik deur.
6. Begin ELKE vraag op ̓n NUWE bladsy.
7. Los 2 – 3 lyne oop tussen onderafdelings van elke vraag.
8. Antwoord in volsinne en maak seker dat jou antwoorde voldoen aan die
vereistes van elke vraag.
9. Gebruik slegs blou of swart ink.
10. Gebruik van nieprogrameerbare sakrekenaar is toelaatbaar.
11. Skryf netjies, duidelik en leesbaar.
P.T.O.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
3
Vraestel 2 GRAAD 10
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 20 PUNTE – 15 MINUTE
1.1. Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Kies
die korrekte opsie en skryf slegs die letter (A – D) langs die korrekte
vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) in jou ANTWOORDBOEK byvoorbeeld 1.1.6 D.
1.1.1 Wêreldmarkte is ook bekend as … markte. 1.1.2
A kollektiewe
B globale
C perfekte
D plaaslik
1.1.2 Die kurwe wat die verskillende kombinasies van goedere aan dui wat
gekoop kan word deur die verbruiker is bekend as die … kurwe.
A begroting
B produksie
C verkope
D aanbodkurwe
1.1.3 Wat van die volgende is NIE ʼn voorbeeld van indirekte belasting NIE?
A Doeanebelasting
B Belasting op toegevoegde waarde
C Aksynsbelasting
D Inkomstebelasting
1.1.4 ... is ʼn voorbeeld van openbare sektor betrokkenheid.
A Subsidies
B Private goedere
C Uitvoere
D Invoere
1.1.5 ... is die mate waarin ʼn produk jou persoonlikie behoeftes en begeertes
kan bekostig
A Hulpbronne
B Prys
C Waarde
D Nut
(5 x 2) (10)
P.T.O.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
4
Vraestel 2 GRAAD 10
1.2 Pas die konsep in KOLOM B met die omskrywing in KOLOM A, deur slegs die
letter (A – G) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.1.6) in die ANTWOORDBOEK te
skryf.bv. 1.2.8 F
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Monopolie A Kompromis tussen twee produkte
1.2.2 Waarde B ʼn Indirekte belasting wat die regering hef
op nadelige produkte vir verbruikers
1.2.3 Geleentheidskoste
C ʼn Situasie waar huidige kombinasie
1.2.4 Toewysings
goedere en dienste nie maksimum
ondoeltreffendheid
bevrediging verskaf nie
1.2.5 Aksynsbelasting
D ʼn Enkele verskaffer van goedere en
dienste aan die mark
1.2.6 Oligopolie
E Die maksimum bedrag wat ʼn verbruiker
bereid is om te betaal vir goedere en
dienste
F Goedere wat deur die staat aan die
gemeenskap verskaf word
G ʼn Paar verskaffers van ʼn goed of diens
aan die mark
(6 x 1) (6)
1.3 Verskaf EEN term vir die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die
vraagnommer neer bv (1.3.1 – 1.3.4) in jou ANTWOORDBOEK.
1.3.1 ʼn Kurwe met ʼn negatiewe helling
1.3.2 ʼn Produk wat in die plek van ʼn ander produk gebruik kan word
1.3.3 Die minimum prys wat vasgestel is bo die mark ekwilibrium prys of mark
prys
1.3.4 Produkte wat deur die gemeenskap as belangrik geag word, wat deur
almal bekom moet word, ongeag of ʼn persoon dit wil hê of nie
(4 x 1) (4)
TOTAAL AFDELING A: 20
P.T.O.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
5
Vraestel 2 GRAAD 10
AFDELING B
Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDBOEK
VRAAG 2: MIKROEKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE beleide wat die staat kan gebruik om markte
te reguleer. (2 x 1) (2)
2.1.2 Wat is die effek van skaars hulpbronne op produsente? (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.
Maksimum Prys
D S
P
Price
Prys
Maksimum Prys
Maximum Price
P1
shortage
Tekort D
S
0
Q1 Q Q2
Quantity
Hoeveelheid
2.2.1 Verduidelik die konsep maksimum prys. (2)
2.2.2 Gee TWEE voorbeelde van metodes wat deur die Suid-Afrikaanse
regering gebruik word om markpryse te beinvloed. (2 x 1) (2)
2.2.3 Wat is die impak van maksimum pryse op sekere goedere en
dienste? (1 x 2) (2)
2.2.4 Differensieër tussen hoeveelheid gevra en hoeveelheid aangebied. (2 x 2) (4)
P.T.O.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
6
Vraestel 2 GRAAD 10
2.3 Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.
PRYS PER BAND HOEVEELHEID GEVRA HOEVEELHEID AANGEBIED
100 70 10
200 60 20
300 50 30
400 40 40
500 30 50
600 20 60
700 10 70
2.3.1 Verduidelik die konsep ekwilibrium prys. (2)
2.3.2 Bepaal die ekwilibriumprys vanaf die tabel. (1)
2.3.3 Watter markstruktuur word deur bogenoemde tabel uitgebeeld? (2)
2.3.4 Gebruik die bogenoemde tabel en teken Vraag en Aanbod-kurwes op
dieselfde grafiek en dui die ekwilibriumpunt duidelik aan. (5)
2.4 Bespreek kortliks VIER kenmerke van ʼn onvolmaakte mark. (4 x 2) (8)
2.5 Motiveer waarom die regering minimumpryse in die mark implementeer. (4 x 2) (8)
[40]
P.T.O.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
7
Vraestel 2 GRAAD 10
VRAAG 3: MIKROEKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae.
3.1.1 Noem enige TWEE mikroekonomiese vraagstukke soos geillustreer deur
die produksiemoontlikheidskurwe. (2 x 1) (2)
3.1.2 Verduidelik die term marginale nut. (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
“Jammer maar onder-die-tafel-
skenkings is nie belasbaar nie”
belasbaar nie
[Bron: www.cartoonstock.com]
3.2.1 Wat is die hoofbron van staatsinkomste? (1)
3.2.2 Noem EEN voorbeeld van ʼn produk waarop die regering nié BTW hef nie. (1)
3.2.3 Wat is die effek van belasting op die prys van goedere en dienste? (2)
3.2.4 Wat is die doelwit met die implementering van ‘sondebelasting’? (2)
3.2.5 Hoekom dink jy hef die regering belasting op ingevoerde goedere? (4)
P.T.O.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
8
Vraestel 2 GRAAD 10
3.3 Bestudeer die grafiek en antwoord die vrae wat volg.
Indifferensiekurwe
Q
Produk A
3 a
b
2
c
1
0 1 2 3 Q
Produk B
3.3.1 Verduidelik die term indifferensiekurwe. (2)
3.3.2 Waarom het indifferensiekurwes ʼn negatiewe helling? (2)
3.3.3 Verduidelik die wet van substituut produkte. (2)
3.3.4 Waarom maak die verbruiker keuses tussen alternatiewe produkte? (2)
3.3.5 Wat word deur die styl helling van die indifferensiekurwe aangedui? (2)
3.4 Bespreek kortliks die samestelling van markte. (4 x 2) (8)
3.5 Na jou mening, wat word deur die produksiemoontlikheidskurwe
voorgestel? (4 x 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 40
P.T.O.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
9
Vraestel 2 GRAAD 10
AFDELING C
Beantwoord slegs EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDBOEK.
Jou antwoorde sal soos volg nagesien word
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL: PUNTE-
TOEGEWYS
INLEIDING
Die inleiding is ̓n laer-orde respons.
• ̓n Goeie uitgangspunt sou wees om die hoofkonsep te bepaal
wat verband hou met die onderwerp van die vraag. Maks. 2
• Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
• Moenie enige deel van die inleiding in die hoofgedeelte van jou
opstel insluit nie.
• Waak daarteen om in die inleiding te sê wat in die
hoofgedeelte bespreek gaan word.
HOOFGEDEELTE
Bespreek in detail / Indiepte bespreking / Vergelyk / Ontleed /
Kritiese bespreking / Evalueer / Onderskei / Verduidelik / Maks. 26
Assesseer / Debatteer.
Addisionele gedeelte
Gee eie opinie / Bespreek krities / Evalueer / Evalueer krities /
Teken grafieke / Verduidelik / Gebruik grafiek en Verduidelik / Maks. 10
Voltooi gegewe grafiek / Bereken / Lei af / vergelyk / Verduidelik /
Ontleed / Debateer kortliks / argumenteer / Debateer / Hoe?
Slot
Enige relevante hoërorde gevolgtrekking
• Kort samevatting
• Opinie of waarde oordeel Maks. 2
• Addisionele ondersteunende inligting
• Teenstrydige oogpunt
Aanbeveling
TOTAAL 40
P.T.O.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
10
Vraestel 2 GRAAD 10
VRAAG 4: MIKROEKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
“Produksiedoeltreffendheid is bereik wanneer dit onmoontlik is om deur die
hertoewysing van skaars hulpbronne meer van een produk te produseer sonder om
minder van ʼn ander te produkte produseer”
• Na aanleiding van bogenoemde stelling, bespreek redes vir produksie
ondoeltreffendheid. (26)
• Na jou mening, wat is die gevolge van ondoeltreffendheid? (10) (40)
VRAAG 5: MIKROEKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTES
“Subsidies is ʼn vorm van staatsinmenging in die markte.”
• Bespreek die redes waarom die regering gebruik maak van subsidie betalings. (26)
• Na jou mening, gee redes hoekom verskillende rolspelers in die ekonomie,
subsidies ontvang. (10) (40)
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 100
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f40c7bbb-0894-401c-b55f-d20dc2602589/v1-a14331353fa97cee8a8b/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2017 QP (Afr)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b8d966f1-2642-45e2-83ec-6fcc43aae97a/v1-91bc50550844c4cc7456/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)
%20June%202016%20Question%20Papers_hlayiso.com_--7c12cdd0-6d92-4fb6-95d4-f2a8ae4ac330/v1-9cdc4d4f4c03bea2dd9e/card.webp)
Question paper
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--8209781f-6149-4eb2-9b59-aae640a445d4/v1-a5e7baba9d2540d5a881/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)
%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--529d4c9a-79c1-4764-8962-c867c6485104/v1-e1f7a7163020ac8c5880/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng November 2017 Memo (Afrikaans)
%20June%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--b864ceb0-9cd7-4aa7-afdd-955e2171cbd3/v1-56a0c523d3c9c11bb0ae/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 10 Economics

Annual teaching plan
Gr 10 Eco ATP 2023 24

Question paper and memo
Economics Grade 10 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2e8a22fb-f428-4bd0-8ef5-1d0feef1fa94/v1-5027dac0c665104a0589/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6510048d-9b76-4cdc-ac94-b3b211d47d8b/v1-52e7289b8d86e1dff0a2/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P2 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--fb015450-42a2-4b1a-9c84-60032bd6acca/v1-21dd27671589dce17625/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--11295fb7-f85e-4c3b-a272-dc3b895ef1e0/v1-6af73504f128f579fb3f/card.webp)
Memorandum