Skip to content

Economics Grade 10 P1 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)

Question paperEconomicsGrade 10202310 pages

Grade 10 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 10 EKONOMIE VRAESTEL 1 TYD: 1½ uur PUNTE: 100 10 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 2 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord DRIE vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK: AFDELING A: VERPLIGTEND AFDELING B: Beantwoord EEN van die twee vrae. AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae. 2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde wat die vereiste nommer oorskry, sal NIE nagesien word NIE. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4. Skryf die vraagnommer bo elke antwoord neer. 5. Lees die vrae aandagtig deur. 6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 7. Laat 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae. 8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen. 9. Gebruik slegs swart of blou ink. 10. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 11. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 3 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 20 PUNTE – 15 MINUTE 1.1 Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.1.6 D. 1.1.1 Hulpbronne word … in die produksieproses genoem. A uitsette B finale goedere C interne goedere D insette 1.1.2 Goedere wat skaars is en waarvoor mense bereid is om te betaal, staan bekend as ... A gratis goedere. B ekonomiese goedere. C openbare goedere. D meriete goedere. 1.1.3 Die buitelandse sektor voer finale goedere in en uit vanaf die … mark. A faktor B buitelandse valuta C produkte D finansiële 1.1.4 Watter van die volgende is ʼn voorbeeld van ʼn dienstesektor? A Bankwese B Konstruksie C Mynbou D Boer 1.1.5 ʼn Ekonomiese aanwyser wat ons iets oor ʼn gebeurtenis vertel nadat dit gebeur het, word ʼn ... aanwyser genoem. A leidende B sloerende C saamgestelde D voorval (5 x 2) (10) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 4 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A – G) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.6) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.7 H. KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Internasionale A Wanneer ʼn besigheid fokus op die produksie van Ekonomie een produk of diens 1.2.2 Relatiewe B Die tydperk van baie hoë ekonomiese aktiwiteit skaarsheid net voor die ekonomie verlangsaam 1.2.3 Reële vloei C Die tipe goedere wat gebruik word om ander goedere en dienste te produseer 1.2.4 Spesialisasie D Wys ons wat met die ekonomie gebeur het 1.2.5 Intermediêre goedere E Wanneer ʼn produk of diens beskikbaar is, maar jy nie die hulpbronne het om dit te bekom nie 1.2.6 Voorspoed F ʼn Tak van Ekonomie wat die handel en finansies tussen lande regoor die wêreld bestudeer G Die beweging van goedere en dienste en produksiefaktore onder die deelnemers aan die ekonomie (6 x 1) (6) 1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.4) in die ANTWOORDBOEK neer. Afkortings, akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE. 1.3.1 ʼn Benadering tot Ekonomie wat die vrye-markekonomie as onstabiel van aard beskou 1.3.2 ʼn Wet wat geïmplementeer is om eienaarskap en bestuur in bestaande besighede en nuwe besighede deur voorheen benadeelde groepe te bevorder 1.3.3 ʼn Sektor wat goedere en dienste teen ʼn laer of geen prys aan huishoudings verskaf nie 1.3.4 Die fasiliteite wat voorsien word om te verseker dat ekonomiese aktiwiteite kan plaasvind, byvoorbeeld, paaie, lughawens en telefoonlyne(4 x 1) (4) TOTAAL AFDELING A: 20 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 5 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 AFDELING B Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 Antwoord die volgende vrae. 2.1.1 Noem enige TWEE wetenskaplike vakke wat met Ekonomie verband hou. (2 x 1) (2) 2.1.2 Hoekom bevorder die regering menseregte? (1 x 2) (2) 2.2 Bestudeer die volgende inligting en beantwoord die vrae wat volg. Metodes van Ekonomie John: Suzan: “Dit is te “Inflasie hoog. is 7%.” Inflasie behoort tussen 3% en 6% te wees.” [Eie bron] 2.2.1 Wie het ʼn positiewe stelling in die illustrasie hierbo gemaak? (1) 2.2.2 Gee EEN ander voorbeeld van ʼn positiewe stelling in Ekonomie. (1) 2.2.3 Beskryf kortliks die term Ekonomie. (2) 2.2.4 Waarom is die opmerkings van ekonome meestal normatiewe stellings? (2) 2.2.5 Hoekom is dit moeilik om navorsing in Ekonomie te doen? (2 x 2) (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 6 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 2.3 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. BRUTO TOEGEVOEGDE WAARDE 2021 (miljoen rand) Primêre Sektor 631 848 Sekondêre Sektor 1 037 270 Tersiêre Sektor 3 894 359 BWT TEEN BASIESE PRYSE 2.3.5 ? Belasting op produkte 658 188 Subsidie op produkte 15 412 BBP TE MARKPRYSE 6 206 253 2.3.1 Identifiseer die metode wat gebruik word om BBP in die tabel hierbo te bereken. (1) 2.3.2 Gee EEN voorbeeld van belasting op produkte. (1) 2.3.3 Beskryf kortliks die term bruto binnelandse produk. (2) 2.3.4 Hoekom word subsidies afgetrek wanneer die BBP teen markpryse bereken word? (2) 2.3.5 Bereken die Bruto Toegevoegde Waarde teen basiese pryse. Toon ALLE berekeninge. (4) 2.4 Onderskei tussen mikro-ekonomie en makro-ekonomie. (2 x 4) (8) 2.5 Waarom is buitelandse handel voordelig vir ʼn land? (8) [40] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 7 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 3: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 Antwoord die volgende vrae. 3.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van hernubare natuurlike hulpbronne. (2 x 1) (2) 3.1.2 Waarom is ʼn resessie ongewens vir die ekonomie? (1 x 2) (2) 3.2 Bestudeer die volgende sirkelgrafiek en beantwoord die vrae wat volg. BYDRAES VAN DIE VERSKEIE NYWERHEDE TOT BBP Landbou, bosbou en visvang 24% Mynbou en steengroef Persoonlike dienste 9% 16% Algemene Vervaardiging regerings- 14% dienste 9% Elektrisiteit, gas en water 3% Finance, real estate and Konstruksie business services 2% 24% Handel, spyseniering en verblyf 13% Vervoer, berging en kommunikasie 8% [Bron: Statistiek SA] 3.2.1 Identifiseer uit die diagram hierbo, die sektor wat die meeste bydra tot ekonomiese groei. (1) 3.2.2 Gee EEN voorbeeld van ʼn industrie in die primêre sektor. (1) 3.2.3 Beskryf kortliks die term produksie. (2) 3.2.4 Verduidelik die verband tussen die primêre en sekondêre sektor. (2) 3.2.5 Waarom is die tersiêre sektor belangrik in die ekonomie? (2 x 2) (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 8 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 3.3 Bestudeer die volgende grafiek en beantwoord die vrae wat volg. [Aangepaste bron: www.besigheidsinsider.co.za] 3.3.1 Identifiseer die punt waarop ekonomiese aktiwiteit op sy hoogste is. (1) 3.3.2 Noem die ekonomiese aanwyser wat die algemene rigting toon waarin die ekonomie beweeg. (1) 3.3.3 Beskryf kortliks die term sakesiklus. (2) 3.3.4 Hoe word ʼn volledige sakesiklus gemeet? (2) 3.3.5 Hoe kan die regering die totale vraag verlaag tydens ʼn hoogtepunt in die sakesiklus? (2 x 2) (4) 3.4 Onderskei tussen die eksogene en endogene redes vir veranderinge in die sakesiklus. (8) 3.5 Hoe spreek die regering omgewingsprobleme in die ekonomie aan? (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 9 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 AFDELING C Beantwoord EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. Jou antwoord sal soos volg geassesseer word: STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTETOEKENNING Inleiding Die inleiding is ʼn laer-orde reaksie. ● ʼn Goeie beginpunt sal wees om die hoofkonsep wat verband hou met die vraag onderwerp te definieer. Maks. 2 ● Moenie enige deel van die vraag by jou inleiding insluit nie. ● Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie. ● Vermy om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan bespreek. Liggaam Hoof gedeelte: Bespreek in detail/In-diepte bespreking/ Maks. 26 Ondersoek/Bespreek krities/Analiseer/Vergelyk/Evalueer/ Onderskei/Differensieer/Verduidelik Bykomende deel: Gee eie mening/Bespreek krities/ Evalueer/Evalueer krities/Teken ʼn grafiek en verduidelik/ Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die Maks. 10 gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/Verduidelik/ Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe?/Stel voor Afsluiting Enige hoër-orde gevolgtrekking moet die volgende insluit: ● ʼn Kort opsomming van wat bespreek is sonder om feite wat reeds genoem is te herhaal Maks. 2 ● Enige mening of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is ● Bykomende ondersteuningsinligting om die bespreking/analise te versterk ● ʼn Teenstrydige standpunt met motivering, indien nodig ● Aanbevelings TOTAAL 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 10 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 4  Bespreek, met behulp van ʼn diagram, die ekonomiese kringloop model van ʼn oop ekonomie onder die volgende opskrifte: o Vloei o Inspuitings en lekkasies o Markte (26 punte)  Evalueer die positiewe uitwerking van besparing op die ekonomie. (10 punte) [40] VRAAG 5  Bespreek, in detail, die effek van wisselende die sakesiklusse op die Suid- Afrikaanse ekonomie. (26 punte)  Hoe kan die regering die ekonomie tydens ʼn resessie stimuleer? (10 punte) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 TOTAAL: 100 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Economics

View all